World Schools Festival 2020 – CANCELLED!!!

The Coronavirus has claimed its first Schoolboy Rugby activity in the form of the World Schools Festival 2020 which was set to start in late March.

Team Country
1 Kings College New Zealand
2 Ratu Kadavulevu Fiji
3 Hartpury England
4 Africa Pacific Dragons Africa & New Zealand
5 Georgia XV Georgia
6 Uruguay Academy Uruguay
7 Verona Academy Italy

Leave a Reply

29 Comments

  1. avatar
    #29 Rainier

    @pod1331: Ek dink die doodskoot was toe Carinat besluit het om die fees idee te kaap en weg te vat by HJS Paarl.

    Die afdraende pad het daar begin – dis hoekom daar geen borge was vir die jaar nie.

    Dink steeds die griep virus het hulle gatte gered.

    ReplyReply
    6 March, 2020 at 09:55
  2. avatar
    #28 Strepie

    @pod1331: Slegs die eerste jaar was n volslae sukses.

    ReplyReply
    6 March, 2020 at 09:16
  3. avatar
    #27 Grizzly

    @Cappie: Soos Smallies se,die toernooi se sukses nou gewaarborg.Hoop vir Monnas,Garsies en HTS Middelburg.Stem oor die Monnas laaste wedstryd,sit die wit bulle titel op die spel. :lol:

    ReplyReply
    5 March, 2020 at 17:08
  4. avatar
    #26 Oakdale supporter

    @Cappie: Ek sal nogal graag wil sien dat die Boere (Oakdale) ‘n slag een van die Soutie spanne speel. Ek weet nie of hulle al ooit teen die Natal skole gespeel het nie.

    ReplyReply
    5 March, 2020 at 15:42
  5. avatar
    #25 4×4

    Dalk Garsies of Monnas??? Sal mos nou mooi ruggas wees

    ReplyReply
    5 March, 2020 at 13:21
  6. avatar
    #24 4×4

    Affies sou net 1 game by N-S speel teen Paul Roos. Hoop hulle kan nog ‘n game erens kry…ander speel hulle maar net 13 games die jaar…soos om jou sussie te soen

    ReplyReply
    5 March, 2020 at 13:20
  7. avatar
    #23 pod1331

    Die kansellasie van 2020 se WSRF by Affies kan dalk die doodskoot van die Carinat WSRF in die toekoms wees.

    ReplyReply
    5 March, 2020 at 12:12
  8. avatar
    #22 Rainier

    Mmmm, I am not surprised this event went belly up.

    Was on the website the other day looking for ticket prices and I was VERY surprised that no main sponsors had been identified. So does the WSF organization or the school foot the bill for the festival?

    Maybe the Corona virus is just a very convenient scapegoat for a cash-challenged tournament

    ReplyReply
    5 March, 2020 at 11:40
  9. avatar
    #21 Smallies

    @Grizzly: ja nee Grey het n lekker span gehad,dinge lyk goed vir hulle volgende jaar ook.
    Gim gaan ook n groot jaar he dink ek

    ReplyReply
    30 October, 2019 at 01:40
  10. avatar
    #20 Grizzly

    @Cappie: En wat n club om deel van te wees! :lol: @Smallies: Nee hulle sal nooit.Hier by Wildeklawer het die boys al n paar games agter die blad en behoort ons te weet wat on te verwag.Net jammer Vir Garsies die Jaar met hulle monster span dat Grey seker een van hulle beste spanne ooit gehad het :lol:

    ReplyReply
    29 October, 2019 at 16:29
  11. avatar
    #19 Smallies

    @Cappie: Grey jol Garsies nou al die laaste twee jaar ,hulle sal garsies nie onderskat nie…..

    ReplyReply
    29 October, 2019 at 15:32
  12. avatar
    #18 Cappie

    @Grizzly: Welcome to the club! Ek weet hulle sal. Grey en Boishaai kan weet hulle is in vir ‘n surprise. Sien nogal uit na volgende jaar se rugby. Goed om bietjie Garsie-bloed in Affies-are te sien.

    ReplyReply
    29 October, 2019 at 15:01
  13. avatar
    #17 boerboel

    @Grizzly: seker hulle sal

    sien uit om weer die jean kortbroekies.blonde getinte hare en lekker tekkas te sien 8-O 8-O :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    29 October, 2019 at 09:24
  14. avatar
    #16 Grizzly

    @Cappie: Praat jy!Garsies teen Grey en Boishaai!Hoe gaan mens die tyd omkry tot Dan!

    Hoop Garsies sal hulle man Kan staan teen die 2 beste rugby skole die laaste 5 Jaar en top 5 van alle tye.

    ReplyReply
    28 October, 2019 at 22:15
  15. avatar
    #15 Cappie

    Ek sien die bepalings vir Wildeklawer 2020 is bekend gemaak. Daar is baie goeie match-ups!

    ReplyReply
    25 October, 2019 at 10:31
  16. avatar
    #14 Grizzly

    @Grizzly: Bedoel Pieter,slaptjips.

    ReplyReply
    16 September, 2019 at 12:32
  17. avatar
    #13 Grizzly

    @Knight: yes,en soos jy noem die jnr toernooie Suid.Miskien kan dit Noord toe geskuif word die Jaar wat Suid NS aan bied.

    Tussen Garsies, Affies,Menlo en Kloof oor genoeg plek in koshuise.Sodoende kan n seun deur sy skool rugby loopbaan 2 of wat keer N of S toer.

    Ek dink met Chris nou daar onder en sienende dat dit sy brain child is,moet hy die wielle aan die rol sit….Die enigste vraag met so iets is,is dit tot voordeel van die seuns?Indien die antwoord JA is,hoekom Nie?

    ReplyReply
    16 September, 2019 at 11:29
  18. avatar
    #12 Knight

    Stem saam Grizzly sal fantasties wees as toernooi tussen Suide en Noorde op rotasie bases kan plaasvind . Daar is baie plek vir verblyf in die Suide . Die 3 groot junior toernooie 0/14 by Outeniqua , 0/15 by Boishaai en 0/16 by Paarl Gim akkomodeer baie meer spelers en toeskouers .
    Noord Suid en Wildeklawer is GREAT lank mag dit voortleef!!

    ReplyReply
    16 September, 2019 at 09:34
  19. avatar
    #11 Grizzly

    @Trots HJS (Tandem): Dis die WOORD waarna ek gesoek het”Tradisionele”,maar genoeg van daai sirkus,soos jy hoop ek vir Affies alle sukses.

    Waaroor ek wil praat is NS.Soos hierbo genoem glo ek nie die intensies was van die begin op die regte plek wat WSF aanbetref nie.Met NS glo ek die motiewe was die teenoorgestelde… Met n Rugbyman en old boy van Gim in Pieter Rosouw is dit dan ook nie n verrasing dat die toernooi van krag gaan nie.

    Ek het lank gedink voor ek die voorstel maak maar ek dink die toernooi,om sy optimum te bereik, moet jaarliks geroteer word as gasheer tussen N en S.

    Barlow world is n multi nasionale MPY en perfek as saambreel borg.Soos nou die geval is daar meer as genoeg koshuisse in die Suide om die seuns(minder as 50 per per span)personeel en selfs ondersteuners te akkomodeer.

    Se die borge betaal vir vervoer van die spanne,1 bus 8-O baie goedkoop in vandag se terme met kos op die gasheer by die koshuisse,ook goedkoop in vergelyking met bv interskole tussen Al die spanne van n NV span vs n Kaap span.

    Die support is baie beter in Suide en ek bet die toernooi sal hengse byval vind en rekord skares lok.Dit sal die nasionale uitsaaier MultiChoice noop om betrokke te raak.The sky is then the limit met skole wat sal you staan om genooi te word.

    ReplyReply
    15 September, 2019 at 20:54
  20. avatar
    #10 Trots HJS (Tandem)

    @Grizzly: Stem 100% saam. Kan jou verseker Boishaai, Paul Roos en nou Affies het baie min sê gehad met reelings wat jammer is want soos jy sê moet skool se tradisionele “ vriende “ mos by so ‘n toernooi wees ! Ek dink werklik dat wat begin het met goeie intensies nou maar stille dood kan sterf ! Ek sien geen waarde in hierdie toernooi nie en is nie in die klas van Wildeklawer of Noord Suid nie . Ek hoop egter vir Affies se part dat dit baie geslaag sal wees en vir hulle ‘n geleentheid kan wees om hulle geskiedenis te vier .

    ReplyReply
    14 September, 2019 at 11:11
  21. avatar
    #9 Grizzly

    @Ploegskaar: Al die skole wat genooi is,is masjiene.Ek dink net nie dit verteenwoordig Affies se rugby geskiedenis rivalry nie.

    Hoe kan skole soos,PBH, Kloof en selfs HTS Middelburg nie genooi word nie.Dis hoekom ek vra wie se wenslys is dit?

    ReplyReply
    13 September, 2019 at 11:29
  22. avatar
    #8 Ploegskaar

    @Grizzly: Landbou speel Saterdag voor N/S ook in Pretoria, 2 wedstryde by St John’s wat bykom volgende jaar asook Outeniqua derby, so seisoen is reeds stampvol

    ReplyReply
    13 September, 2019 at 11:00
  23. avatar
    #7 Grizzly

    @Djou: @Smallies: Stem saam julle.Hoop dis sy laaste stuiptrekking die Jaar.Ek dink die bona fide was van die begin nie op die regte plek nie.

    Pleks van die Skole en die okasie het van die mense agter die skerms meer publisiteit gekry….hondtjie of halsband scenario…

    ReplyReply
    12 September, 2019 at 21:31
  24. avatar
    #6 Smallies

    @Djou: Totaal over rated ,solank skole soos Black rock in Ierland en Aukland Grammer of Kings College nie deelmeem nie gaan dit maar n one sided besigheid bly….my siening is steeds dat dit as n once off 150 viering vir Boishaai baie nice was ,maar dat dit op die lang duur van geen waarde vir ons skole rugby is nie….

    ReplyReply
    12 September, 2019 at 20:53
  25. avatar
    #5 Djou

    @Grizzly: Ek sien by die Nieu-Seeland wedstryde het die skole wat by die WSF was vanjaar nie hond haaraf kon maak nie. By verre nie die beste Nieu-Seeland skole wat vanjaar by die WSF was nie – en mens kan sien hoekom hulle so ver verloor het.
    Dink werklik die toernooi is overrated.

    ReplyReply
    12 September, 2019 at 20:36
  26. avatar
    #4 Djou

    @Grizzly: Boishaai het ander verpligtinge. En van die ander spanne is van die begin af daar, dis hoekom hulle weer deelneem. Sommige het onttrek omdat dit baie naby aan Noord Suid is en hulle eerder daar wil speel en nie 2 toernooie paar dae uitmekaar wil speel nie.

    ReplyReply
    12 September, 2019 at 20:32
  27. avatar
    #3 Grizzly

    @Djou: Hierdie skole maak nie vir my sin nie.Hoekom Hilton? Hoekom die vorige Jaar ook daar?

    Dan wat se geskiedenis is daar tussen BL,SACS en Affies? Hoekom PBH nie daar Nie?Wat van Kloof?

    Is dit n Affies wens lys of organiseerdes wens lys?

    ReplyReply
    12 September, 2019 at 18:10
  28. avatar
    #2 Djou

    As ek so na die deelname kyk, dan begin dit duidelik word dat ander toernooie botoon voer. Jammer dat iets met goeie bedoelings nou so afwater.
    Maar great van Affies om van hul tradisionele opponente in te trek by die toernooi!
    Dink dit gaan hard wees vir skole wat beide by N/S en WSF gaan speel. Dit gaan hulle een of ander tyd inhaal, of hulle gaan spelers moet rus.

    ReplyReply
    11 September, 2019 at 19:41
  29. avatar
    #1 BlouLou

    En watter internationale spanne gaan kom speel? Plaaslik kan ons sekerlik nog 10 skole nooi wat nie sal teleurstel nie. Dis die ander helfte wat pla.

    ReplyReply
    11 September, 2019 at 04:55