u18 International Series 2019

SLOT SCHOOL SCHOOL BROADCAST
Day 1 : Fri 09-Aug-2019
13h00 SA Schools B 19 43 France u18 on SuperSport – at Paul Roos
14h30 England u18 19 29 Argentina u18 on SuperSport – at Paul Roos
16h00 SA Schools 23 13 Wales u18 on SuperSport – at Paul Roos
Day 2 : Tue 13-Aug-2019
13h00 SA Schools B 31 31 Wales u18 on SuperSport – at Paarl Gim
14h30 SA Schools 48 14 Argentina u18 on SuperSport – at Paarl Gim
16h00 England u18 29 25 France u18 on SuperSport – at Paarl Gim
Day 3 : Sat 17-Aug-2019
12h00 SA Schools B 12 27 Argentina u18 on SuperSport – at Hugenote
13h30 France u18 14 18 Wales u18 on SuperSport – at Hugenote
15h00 SA Schools 33 27 England u18 on SuperSport – at Hugenote

TEAMS FOR MATCH DAY 1

27 Comments

  1. SA A – how is it possible that we cannot defend effectively? Forwards look good, but backline less than average.

    ReplyReply
  2. Jan Jendrik Wessels is maar net in n klas van sy eie Cronje baie goed,Goosen Taylor goed ,Monnas 13 damm goed gewees. Goeie wen SAS

    ReplyReply
  3. Goeie wen vir Bokkies. Vir my was uitblinkers 1,7,8,9 en 15. 13 het goeie tweede helfte gehad. Reserve 9 ook goed gelyk.

    ReplyReply
  4. @Wonder: Bobbie Alexander se laaste tackle kan maar in die Coaching manual opgeneem word onder die opskrif How to make a match saving tackle on someone twice your size

    ReplyReply
  5. Nee wat, boycott ons nie Spur nie :mrgreen:
    Het maar gaan breakfast! SA A span was wel onder standaard, ek dink hulle is ‘n goeie span op papier, maar ongelukkig nie vandag perform nie. Skole span was goed in 2de helfte, maak net nie vir my sin dat ons die reeks in die Kaap hou, die tyd van die jaar!

    ReplyReply
  6. @Wonder:
    Feite, wats die doel van die reeks as ons meer ongemaklik is met die veld en weersomstandighede as die Europese lande teen wie ons speel!?
    Jah, @Smallies: jou siening is nou nie vir my nie… dieselfde geld wat ek by daardie plaaslike besigheid sou spandeer het, spandeer ek nou net by ‘n ander plaaslike besigheid? Met beter pryse……..

    ReplyReply
  7. @Smallies:
    Ek het nou nie mense wat ek ken wat daar werk nie, so ekt darem opsies as dit by resturante kom.

    ReplyReply
  8. Off topic, maar wereld rugby het vandag ‘n absolute nuwe laagte punt bereik…
    Wales is die #1 land in wereld rugby :mrgreen:

    ReplyReply

Leave a Reply