Leave a Reply

35 Comments

  1. avatar
    #35 Vyfster

    Semis results afd 2

    1st
    Pietersburg 35-29 Klerksdorp
    Ligbron 65-17 Wesfalia

    O16
    Pietersburg 42-17 dr Malan
    Ligbron 26-20 Die Anker

    O15
    Klerksdorp 44-10 Wonderboom
    Potch Volkies 38-14 Ermelo

    O14
    Secunda25-19 Klerksdorp
    Ligbron 48-12 Wesfalia

    Well done to all , good luck for finals
    Think this means Pietersburg and Ligbron will promote to div 1 shield :wink:

    ReplyReply
    10 August, 2019 at 16:23
  2. avatar
    #34 jakes

    @Vyfster: ja Vootrekker is een van die oudste Afrikaanse skole in Gauteng of die Ou Transvaal. Van die onderwysers en hoof het ‘weggebreuk’ na geskille van Voortrekker af en toe ‘n ander skool beplan wat toe na Dr EG Jansen vernoem is. Destydse goewerneer generaal van die ou Transvaal :lol:

    ReplyReply
    7 August, 2019 at 06:45
  3. avatar
    #33 Die Ken

    @Vyfster: Nee. Voortrekker bestaan nog, is in die hartjie van Boksburg en saam met HMK en Monnas die oudste Afr skole aan die Rand – ook in 1921 gestig.

    ReplyReply
    7 August, 2019 at 06:21
  4. avatar
    #32 Vyfster

    @tzavosky: trek my skielik….julle het selfde van, as ek nie mis het nie…..dit is algemene van…maar as dit jou seun is….well done.!
    !

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 23:46
  5. avatar
    #31 Vyfster

    @tzavosky: haha…het hom gesien Jacques Burger…dink ek…..ja hy is maar tingerig, maar steeds in wedloop en doen baie goed
    My kinders is mal oor die reeks, hulle neem dit op en kyk Sondagmiddae daarna….het al episode of wat gekyk….tot my middagslapie te hard roep.

    Sover doen hy goed, dink reeks seker al klaar verfilm, en deelnemers moet gewoonlik vertoulikheids klousule teken om nie uit te lap wat verder gebeur nie

    Maar sekerlik laat 10 jaar reunie die tonge los kom…. :mrgreen: ….hy het definitief heelwat om te vertel….

    Geniet die naweek, gaan groot wees….hul sal seker daardie berugte Transvalia game ook herleef….so ek hoop 2019 groep kan hul oorwinning as troosprys gee :wink:

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 23:38
  6. avatar
    #30 tzavosky

    @Vyfster: Daai was 2009 toe my seun in matriek was. As ek reg onthou het Merensky 22-20 gewen en BV het 19-18 verloor teen EG.

    Die 2009 matriekgroep hou hierdie naweek 10-jaar reünie hier, en ek sien nogal uit om hulle te sien, so saam met die Plaat semi’s saam. En terloops, as jy wil sien hoe lyk die kleinste outjie wat ooit vir BV se 1stes gespeel het, kyk gerus Survivor SA op MNet. Die man gaan baie stories hê om te vertel die naweek.

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 23:18
  7. avatar
    #29 Vyfster

    @Die Ken: @jakes: thanx, interesting.feite
    Die Oos Rand is bleddie groot, met verskriklik baie skole…..julle is hele paar triappies hoer as hulle, so ek kan verstaan dat julle nog net 1 keer teen hulle gespeel het.

    Toevallig het Ben Vorster en EG nog net 1 keer teen mekaar gespeel,, so 10 of 15. jaar
    gelede…..EG wen met 1 punt.op Merensky se verde
    Hul was op rugbytoer na Tzaneen en het ook teen Merensky gespeel, en verloor met punt of 2..

    @Tzavosky ken storie beter as ek.

    Toer moontlik bygedra as katalis vir julle big dog status, want julle rugby het ontplof en merkwaardig presser……EG was toe nog nie so bekend nie….dink Kempton, Hugenote, Marais Viljoen uit Suid ooste, selfs Brandwag , dalk meer bekend by bree publiek, maar sedertdien het julle baie roem verwerf en vermelde skole ver verbygesteek.

    By the way, is a EG skool wat voorheen as Voortrekker Boksburg bekend gestatan het?
    Indien wel het julle al ‘n Admin beker of 2 gevat, donkiejare gelede :wink:

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 22:56
  8. avatar
    #28 jakes

    @Vyfster: ja Oosterlig is in Boksburg. Die skool is so 20 jaar oud sover ek verstaan. Redelik jong skool. Alhoewel hul in Boksburg is, het hul eerste span het nog net 1 keer in hul geskiedenis teen EGJansen gespeel wat ook in Boksburg is. Die twee het mekaar ontmoet in destydse Oos Transvaal kwarteinstryd die eerste en enigste keer.Hulle het vir jare nie pawiljoene gehad nie maar soos ek verstaan is daar nou.

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 19:46
  9. avatar
    #27 Die Ken

    @Vyfster: Jy is reg oor 1982. Eerste wenners vd 0/15 Piet Krynauw trofee (oud voorsitter van Tvl skolerugby in 80s en hoof van Alberton Hoër. Goeie man wat ñ paar jaar gelede dood is aan kanker). Daardie span het 2 jaar later die Direkteurstrofee met AHS gedeel.

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 17:55
  10. avatar
    #26 Vyfster

    @Die Ken: ah, ek sien nou my fout
    Raak altyd deur mekaar met die 2 name….Oosterland is in Secunda, terwyl Oosterlig in Boksburg/Benoni area is….dit is skool waaraan ek gedink het.

    Ek behoort dit goed te weet, aangesien my dogter hokkiewedstryd vanjaar teen Oosterland gespeel het, darem tuis…ek self was nog nooit by Oosterland nie.

    Ek dog hulle is baie goed met seunshokkie, maar minder so met rugby.

    Jammer oor my verwarring :wink:

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 16:39
  11. avatar
    #25 Vyfster

    @Die Ken: lol, ek weet ons is nie uniek nie, elke skool het sekerlik hele paar skole wat hul net 1 maal gespeel het en verloor, is maar gekskeerdery.

    Ek is egter baie verbaas dat jy Oosterland op jou lys het.
    Ek het 1 wedstryd, dink 2013 gekyk waar BV teen Oosterland op hulle veld speel, daar in Benoni se wereld….BV het maklik gewen :mrgreen:

    Maar ek het aangeneem hulle is redelike nuwe skool, hul rugbyveld het nie eers paviljoen
    gehad nie…..behalwe 2 sulke klein blikstruktuurtjies wat jy dikwels by hokkievelde sien.

    Hul het egter mooi nuwe klubhuisie, toiletfasiliteite gehad.
    Ek kan nie glo hulle kon julle in laaste 25 jaar wen nie…so waarskynlik is die skool veel ouer, en was die veld waarop gespeel is, ‘n heel nuwe veld in aanbouing

    Ek het ook glad nie skool self gesien nie….GPS het my na oop stukkie grond/ parkeerarea buite, maar reg langs rugbyveld gevat……loop oor straat deur hekkie wat deel van draadomheining is, en jy is by veld.
    Lyk my appearances kan deceive

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 16:25
  12. avatar
    #24 Vyfster

    @Die Ken: sal gaan wees as jy jou Pa kan uitvra
    Ek sal baie afgehaal voel as hul verswakte span gestuur het.

    Net regstelling, nadat ek my trusty ou gedenkblad van 1983 geraadpleeg het ( toe skool 21 jaar oud geword het )…… sien ek die korrek te datum is 18 April 1964.

    Die belang van daardie dag is dat dit die heel eerste rugbywedstryd ooit op Ben Vorster se pas klaargeboude rugby veld was.
    Monnas het dus die eer gehad om die veld in te wy as 1ste teenstanders ooit op daardie veld wat vandag nog gebruik word.

    Jou pa ken seker iemand jaar na hom wat. 1stes gespeel het, seker hul sal so iets onthou want destyds was dit 2 dagreise te perd…lol…hulle het waarskynlik treingery, busritte was seker maklik 12 ure met daardie paaie wat groot stukkies grondpad iingesluit het.

    Ek is seker baie van julle het daardie mooi boek getiteld “Derby Day. Suid-afrikaanse Skolerugby”…..Geborg deur FNB, uit gegee 2008
    Groot koffietafel boek, waarin hoofstukkie oor elke skool en hul “classic clash” en kortbopsomming oor hul geskiedenis en mooi glansfotos te sien is.

    Kyk genus op bladsy 337 , waar hoofstukkie oor Ben Vorster begin, en hul daardie feit ook noem…..heel pikant noem hulle dat “Ben Vorster het tot almal se verbasing 29-3 gewen” :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 16:07
  13. avatar
    #23 Vyfster

    Eer om 1ste finaal ooit te wen op ouderdomsvlak…..sorry, bleddie predictive text

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 15:10
  14. avatar
    #22 Vyfster

    @Die Ken: Ader interessante stukkie geskiedenis
    Ek was as std 8 seun (en nog o15) op Loftus toe Oos-Moot se 1stes vir Pietersburg op volgepakte Loftus in finaal van direkteurstrofee gewen het……dink was voorwedstryd vir WP/ Noord Transvaal en daardie dae het mense voor wedstryde gekyk…..moes lekker gewees het om voor omtrent 50 000 te speel.
    Die wedstryd voor dit was die 1ste O15A finaal in geskiedenis van direkteurs/Admin , voor dit het net 1stes om beker gespeel.
    Was Monnas en Nelspruit teen mekaar, Monnas het gewen …iets soos 10-9

    Ek was lekker sour op die paviljoen, want ons 015A span waarin ek gespeel het, het vroer die jaar gelykop teen Nelspruit gespeel.in ons jaarlikse friendly destyds

    Nylstroom (!) het ons net-net uitgeskakel in ou Verre Noord semi, aangegaan om Verre Noord kampioene te word …
    Vir ek dink Wolmaransstad war Wes Transvaal kampioene was met ongehoorde telling van omtrent 24 -0 gewen In kwarteind en iets soos 0-4 vasgeval in halfeind teen Nelspruit

    Al wat ek kon dink was dat dit netsowel ons op die veld teen Monnas kon wees, toe was skare al seker naby 40 000….ons het mos gelyk teen Nelspruit gespeel
    Maar so het seker.10 ander spanne gevoel, spanne baie gelyk daardie jare

    Maar dit sou steeds darem lekker gewees het om in 1ste 015 finaal ooit te speel :wink:
    So Monnas het ever om is te finaal ooit te wen op ouderdomsvlak

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 15:04
  15. avatar
    #21 Vyfster

    @Die Ken: lol,Dr Malan doen seker goed omdat DA Meyerton/Midvaal beheer :lol: :lol:
    Thanx vir inligting , ek was 85 1ste jaar op Tuks, en het 86 se finaal op Loftus gesien.
    Ek onthou Jackie as so skraal rooikop wat bal myle ver kon sool..was net nie seker oof ek hom 85 of 86 sien speel het nie……sien nou was beide.

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 14:32
  16. avatar
    #20 Kaya 85

    @ Vyfster: Thanks for the details. Fantastic rugby ahead.

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 13:23
  17. avatar
    #19 Die Ken

    @Vyfster: Sal die naweek bietjie vir my Pa vra oor daai 1963 game, dit was in sy matriekjaar. Ander skole met ‘n moontlike 100% wenrekord (messtal net een wedstryd gespeel) is St Andrews (Grahamstad), Despatch, Jan van Riebeeck, Athlone Boys High, Michaelhouse, De Wet Nel en Oosterland. So, julle is darem nie so uniek nie

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 05:59
  18. avatar
    #18 Die Ken

    @Vyfster: 1986 het Krause ook vir Voortrekkerhoogte gespeel. Het vir Monnas in kwarteind gewen, met Brendan Venter as Std 9 laaitie op Senter.

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 05:42
  19. avatar
    #17 Die Ken

    @Vyfster: Eerste keer dat Malan ‘n span in ‘n trofee semi-finaal het. In 1988 het Malan se eerstes in die Beeldtrofee kwarteind teen AHS op hul tuisveld verloor en so 2 jaar terug, in die Grootskole kwarteind teen Helpmekaar.

    ReplyReply
    6 August, 2019 at 05:37
  20. avatar
    #16 Vyfster

    46 different schools still in running for trophy…..hundreds participated.
    I think this “krag teen krag” system is brilliant.
    Even division 5 has massive schools wth up to 2000 learners, but not good at rugby.

    Interestingly, Heilbron beat Voortrekkerhoogte in div 5 semifinal.
    In the mid 80s , Voortrekkerhoogte was the biggest Afrikaans school in the country, or world for that matter…..I think they made the final of the then director’s trophy in 1986 losing to HTS Sasolburg :wink:
    Now they are more of a soccer school…so the wheel turns
    I might be mistaken, but I think they were the Bulls champion in 85 as well, with Jackie Krause on flyhalf….but didn’t progress far in directors trophy that year….my memory not that sharp, so forgive if I’m mistaken :wink:

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 23:25
  21. avatar
    #15 Vyfster

    Division 2 1st teams is in beet’s post

    Semifinals this Saturday at Marais Viljoen

    U16. Die Anker vs Ligbron
    Dr Malan (Meyerton) vs Pietersburg

    U15. Klerksdorp. Vs. Wonderboom
    Potch Volkies vs Ermelo

    U14. Wesfalia vs Ligbron
    Klerksdorp vs Secunda

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 23:00
  22. avatar
    #14 Vyfster

    @Kaya 85: Division 3: 4 and 5 has ther finals this weekend, all at Hans Moore in Benoni

    Div 3 finals

    1st team. Leeuwenhof vs Curro Heuwelkruin
    U16. Hoogenhout (Bethal) vs Brits)
    U15 Vryburg vs Brits
    U14. Standerton vs Curro Nelspruit

    Div 4

    1sts. Warmbad vs Springs bouts high
    U16 Gerrit Marits vs Goudrif
    U15. Elspark vs Eric Louw ( Musina)
    U14. Warmbad vs Carel de Wet

    Div 5

    1st Lyttleton Manor vs Heilbron
    U15. Lyttleton Manor. Vs Koster

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 22:52
  23. avatar
    #13 Vyfster

    @Norieman: haha….Noordheuwel is op pad :mrgreen:
    Maar ek het dit al 3 jaar terug gese , erens op ‘n post.
    Julle o16s het Monnas uit semi’s gehou…..dit gaan bietjie tyd vat, maar daar is new kid on the block, en in jare wat voorle gaan nuwe WesRand derby 1 van die grootste en kompeterendse in land word……hoor my lied.

    Julle het jul 1ste wedstryd ooit teen Monnas gewen, baie jare terug…..jammer julle het nie toe al meer gereeld gespeel nie, julle sou swear geleef het meeste jare, maar vinniger ontwikkel het.
    Nou is julle reg, en ek dink jul gaan elke jaar verbeter en van krag tot krag gaan…..mits julle die werk insit….dit is goed vir skolerugby as nog ’n reus ontwaak :twisted:

    Om die Monnas manne verder te ontstig laat ek geen geleentheid verbygaan om hulle te herrinner aan Ben Vorster se 100% wenrekord teen Monnas :-D
    Die telling was 29-3, die jaar 1963, enigste wedstryd ooit tussen die 2 spanne
    Ek neem aan Monnas het so geskrik, dat hul nog nie weer die moed vir herontmoeting gehad het nie :-P :-P :-P :-D

    Ok, relax manne, Monnas sou 80% van tyd gewen het, as hul jaarliks gespeel het, so ek trek maar julle been :twisted:
    Dit sal wel interessant wees om te weet of daar nog ‘n skool in SA wat 100% wenrekord teen Monnas het, ek twyfel.
    Ben Vorster is nogal goed daarmee….ek het elders vermeld dat Jeppe eers met 10de probeerslag vir BV kon wen laasjaar na strafskop na sirene
    Ons het nou 100% wen rekord teen Dale, ook na strafskop na sirene vanjaar.(49-46)
    Ons het wragtie 100% verloorrekord teen Boland, reg geraai na strafskop in beseringstyd klomp jare gelede op Wildeklawer (17-18)
    Wat ander skole in top afdeling van VB betref…..Helpies het 7 jaar lank geswoeg om BV te wen, insluitend 2 Beeld trofee groot skool finale verloor.teen BV…..toe hul uiteindelik in 2014 hul 1ste oorwinning oor BV behaal, het hul ontplof en van krag tot krag gegaan.

    Ons het ons laaste wedstryd teen Transvalia gewen, 2016 in Vanderbijl nogal, in uit speel wedstryd om Beeld groot skole ….en hul het fantasies gedoen sedertdien….al sukkel hul 1stes vanjaar.. Snaaks genoeg kon Transvalia op 1ste spanvlak net 1 Beeld trofee wen as my geheue my nie in steek laat nie….BV spog met 4 (1 gedeel, 1 was op medium skole vlak, voor daar Makro afdeling was), dink Helpies het laaste 3 of 4 op ry gewen, in grootskole afdeling
    Menlo het ons vanjaar mer 44-30 gewen, maar vorige kragmetings was gelykop 3-3 toe hele donderstorm game gestop het….vandag nog beweer Menlo hul was 6-3 voor, maar ons weet mos hulle graad 8 s wat telbord beman het destyds kon nie wiskunde doen nie!
    Kloof het ons laaste 2 jaar gewen, maar so ook vir Monnas
    Ons het in paar wedstryde nog nooit teen Florida verloor nie, laastjaar meer as 90 teen hulle opgesit, ook nie teen Hugenote nie, laasjaar 100 tal teen hul behaal
    Monnas het al teen Florida en Hugenote verloor :mrgreen: :mrgreen:
    Ok, ek sal maar ophou om Monnas te terg,

    Ons het ons laaste wedstryd teen Marlow laas jaar gewen, terwyl Boishaai hul laaste wedstryd teen Marlow verloor het :mrgreen:
    Ook 100% rekord teen Oakdale, Brandwag van Uitenhage., Northwood, Voortrekker Bethlehem….seker ook omdat ons nog net 1 maar teen hulle gespeel het

    Op junior vlak het ons in toernooie nog nooit teen Glenwood verloor nie, Pretoria boys high paar keer getroef……so kan ek aangaan

    Lekker speletjie die, ek kan teendeel ook opnoem ( as ek vining dink het Framesby, Drostdy, BL ons gewen in enigste kragmeting ooit , maar ek onthou eerder die oorwinnings :wink:

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 22:25
  24. avatar
    #12 Norieman

    @ricardo12volkies2012 jys reg Gerrie Labuschagne het n 80m doelskop geskop by Cheetahs. Nog n Top Brakpan seun. Hy speel nou in Japan by Yamaha en was verlede jaar speler van die jaar, sukkel tans met harsingskudde (spelling) en is nog 3 maande uit, gelukkig is daar nie vanjaar Top League nie agv RWC so hy mis nie veel nie.
    Was jy die Volkies senter in 2012 ?

    @murrayfield jys reg hulle werwers doen die werk, dalk nie so seer die werwers nie maar Regardt doen goed, jy hoef nie jouself te verdedig nie, niemand het gese dis iemand se skuld nie.

    @jakes ja EG seker die land se beste rugbyskool sonder koshuis. Maar dis al jare wat Regardt seuns van Brakpan kry, hulle KIES om EG toe te gaan, selfs jare gelede seuns soos Francois uys, Louis Ludick, Wesley de Bruin, Michael Holtzhausen, Armand Erasmus, Martin van wyk, Ruben Beytell.
    Almal top seuns.

    @vyfster ek weet nie hoe oud jy is nie, maar al jou posts is spot on, jy ken jou skole rugby. Nou moet jy nog net se NOORDHEUWEL is oppad.??

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 20:20
  25. avatar
    #11 Kaya 85

    Thanks for posting these results!! These schools’ results get overshadowed by the Virsekerbeker Div 1 and the “bigger teams”. Is it possible to find out what happened in divisions 3 and 4…? Even the VSB FB page only shows results and logs from Beker/Plaat/Skild.

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 19:53
  26. avatar
    #10 Skopgraaf243

    @Ricardo12Volkies2012: jy meen nie-amptelik.

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 19:10
  27. avatar
    #9 Ricardo12Volkies2012

    1 van die interesantste punte van die Anker is, is dat een van hulle ou skoliere, Gerrie Labuscaghne, een van die grootste doelskoppe in rugby geskeskiedenis geskop het. Dis onamptelik omdat dit nie in ‘n wedstryd was of ‘n amptelike aanslag op die rekord was nie. YOUTUBE hom!

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 18:39
  28. avatar
    #8 jakes

    @Murrayfield: ja EGJansen kan net staat maak op spelers van die Oos Rand. Hulle moet elke dag heen en weer gery word. Ongelukkig het hul nie koshuise om goeie rugby spelers van reg oor die land te huisves soos ander top rugby skole nie.

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 18:15
  29. avatar
    #7 jakes

    @Norieman: dankie vir die terugvoering. Ek sal bietjie sy naam onthou en kyk hoe hy doen in Frankryk.

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 18:12
  30. avatar
    #6 Murrayfield

    @Norieman: Dan is EG Jansen se werwers besig om hulle werk te doen.

    Daar is geen verskonings nie.

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 17:19
  31. avatar
    #5 jakes

    @Vyfster: dankie vir jou kommentaar. Jy ken nogals jou skolerugby. Ek kan onthou daai game wat die Anker vir Helpmekaar gewen het. Dit was ‘n game so heel aan die begin van die seisoen gewees. Party mense het gedink daar is ‘n nuwe Rugbyskool oppad. Ongelukkig nooit daai hoogtes bereik nie. Ja ek is seker daar gaan baie van Brakpan en Springs se goeie spelers ook EG Jansen toe wat in die Anker kon gewees het.

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 15:55
  32. avatar
    #4 Norieman

    @Jakes ja gerigte is waar, Sergio kom van Brakpan af, hy was in Die Anker en toe in Welkom Gim, en het besluit om by Noordheuwel klaar te maak. Top seun. Hy sal dit maak in Frankryk.

    @Vyfster ja Die Anker het Helpies geklop op Die Anker se veld, dit was 2015 en die telling was 23-10. Die Anker baie groot skool maar die top rugbyseuns van Brakpan en selfs Spring word almal met bussies aangery EG Jansen toe.
    Kyk maar elke jaar in elke ouderdom van EG sal jy so 4 of 5 Brakpan seuns kry.

    ReplyReply
    5 August, 2019 at 15:51
  33. avatar
    #3 Vyfster

    @jakes: lol…kyk na die res van tellings in daardie 1ste uit klop kolom…..Secunda/Alberton, gelykop, Wesfalia/ Die Anker asook, Ermelo/Randburg en Overkruin/ Vereeniging Gim net 1 punt verskil….Ligbron/Frikkie Meyer 4 punte.
    Midstream Hans Moore 7 punte
    4 van 8 games met 1 punt of minder gewen, 6 uit 8 1 score weg van wen.
    Ja, Die Anker …..massiewe skool…..min mense weet hulle 1ste span het Helpies 3 of 4 jaar terug pak gegee :mrgreen:
    Ek is seker daar is darem ook paar Brakpanners in EG :twisted:
    Hulle sal baie goed wees as hul spelers kan hou en structure verbeter

    ReplyReply
    4 August, 2019 at 23:42
  34. avatar
    #2 jakes

    Sjoe die Anker van Brakpan van die Valke verloor met 1 punt teen Wesvalia. Moes ‘n baie harde game gewees het. Hoor Die Anker verloor ook baie spelers gereeld wat deur die groter rugby skole gepoach word. Volgens gerugte kom die die Bul 8ste man van Noordheuwel wat nou oorsee gaan speel kom ook van die Anker af. Hy kon ‘n groot verskil gemaak het. Die Anker is een van die grootste skole wat getalle aanbetref in die Valke streek maar sukkel om rugbyspelers plaaslik te hou. Dis maar ‘n probleem by die Valke skole met die Bulle en Leeus in dieselfde omtrek.

    ReplyReply
    4 August, 2019 at 12:55
  35. avatar
    #1 Vyfster

    This are 4 good teams….gonna be great games.
    Klerksdorp and Ligbron has 3 teams left in the compo, Pietersburg and Wesfalia 2 left
    There are 2 spaces up for grabs for promotion……depending on how the 1st team and the age group teams do in semis-and final, I foresee that 2 of Klerksdorp, Ligbron or Pietersburg will be promoted to division 1 shield
    I don’t think Wesfalia is strong enough, but you never know.
    There are 6 other schools who have 1 team left standing in the age groups like Potch Volkies, Ermelo, Secunda, Dr Malan, Die Anker and I think Overkruin, but they are not in the running for promotion.

    Last years 1st team finalists, Secunda and Frikkie Meyer didn’t reach the semi’s,
    making for very exciting competition, every year different teams makes it to the finals, very unpredictable 8))

    ReplyReply
    4 August, 2019 at 03:25