School Rugby fixtures & results – week ending 10 August 2019

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Wed.07Aug HTS Bellville 26 20 Swartland
Wed.07Aug De Kuilen 08 05 Vredenburg
Wed.07Aug Goodwood Academy 07 60 Worcester Gim
Thu.08Aug Brandwag 63 22 Pearson
Thu.08Aug Punt 12 34 Daniel Pienaar
Fri.09Aug SA Schools B 19 43 France u18 u18 International Series on SuperSport – at Paul Roos
Fri.09Aug England u18 19 29 Argentina u18 u18 International Series on SuperSport – at Paul Roos
Fri.09Aug SA Schools 23 13 Wales u18 u18 International Series on SuperSport – at Paul Roos
Fri.09Aug Graeme 47 12 Nico Malan
Fri.09Aug Dale 24 14 Queen’s
Fri.09Aug Diamantveld 32 26 Drostdy
Fri.09Aug Bishops 18 14 Wynberg
Sat.10Aug Hudson Park 21 09 Cambridge Kovsie Liga Semi
Sat.10Aug Garsfontein 40 72 Menlopark Virsekerbeker Cup SF
Sat.10Aug Monument 22 27 Helpmekaar Virsekerbeker Cup SF
Sat.10Aug Klerksdorp 29 35 Pietersburg Virsekerbeker Division 2 SF
Sat.10Aug Wesvalia 17 65 Ligbron Virsekerbeker Division 2 SF
Sat.10Aug Montana 23 29 Eldoraigne Virsekerbeker Plate SF
Sat.10Aug Ben Vorster 12 08 Rustenburg Virsekerbeker Plate SF
Sat.10Aug Lichtenburg 17 19 Hugenote (Springs) Virsekerbeker Shield
Sat.10Aug Middelburg 28 17 Heidelberg VS Virsekerbeker Shield
Sat.10Aug Duineveld 25 24 Upington
Sat.10Aug Oakdale 23 26 Boland Landbou PI : On SuperSport

16 Comments

  1. More mense. Hoe laat speel Garsfontein en Menlopark more as iemand dalk weet? Wat is die program op Garsfontein se velde?

    ReplyReply
  2. Virsekerbeker Top 8 in finale

    Hts Middelburg 2 spanne in finaal (14 en 16)
    Monnas 2 spanne in finaal (14 en 15)
    Helpies 2 spanne in finaal (15 en 1ste)
    Menlo 1 span in finaal (1ste)
    Nories 1 span in finaal (16)

    As my sommer reg is ( 2 punte vir speel en 2 punte vir wen) sal Nories nog 2 punte kry om in die finaal te speel en dan wen of verloor sal Nories algeheel 6de eindig in die Bekerafdeling.

    ReplyReply
  3. Groot verrassing in die Skild Afdeling
    Lichtenburg 17 – 19 Hugenote
    Middelburg 28 – 20 Volkskool Heidelberg

    ReplyReply
  4. Sjoe twee harde semis in die skild afdeling. Baie geluk Hugenote Springs en Middelburg. Baie jammer Volskool Heidelberg en Lichtenburg.

    ReplyReply
  5. @Middies pa: jah nee, die BMT het ons bietjie in die steek gelaat, gereeld gebeur deur die jaar. Sit goeie tellings op teen ‘n span en dan die 2de rondte val ons kort, dit het teen Hugenote en Middelburg gebeur. Het so feeling gehad oor Hugenote, hulle het Lichtenburg maak sweet in die groep fase. Maar ek hoop julle trek hom deur, dan kan ons darem claim dat ons teen die champs verloor het ;)

    ReplyReply
  6. @Ricardo12Volkies2012: Julle het ‘n paar goeie spelers daar. Ek weet nie hoeveel matrieks is in die 1ste span nie maar met julle kookwater O16’s gaan julle ‘n lekker span hê volgende jaar.

    ReplyReply
  7. @Ricardo12Volkies2012: Julle kan trots voel op 1ste jaar in skild.
    Gister was seker ietwat van teleurstelling , veral na vorige wedstryde teen Middies, maar ek dink Lichtenburg nog meer afgehaal.
    Dalk kan jul Liggies nog verbysteek, jul o16s lyk onstuitbaar, en dan 2de algeheel na Middies eindig….julle kan trots voel

    ReplyReply

Leave a Reply