SchoolboyRugby Blog BHP Top 30 – week ending 20 July 2019

Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za
click here for the BHP ranking formula explanation

# School Avg Reg Type Gen #Boys Est
01 Grey College 5.16 FS State Boys 1190 1855
02 Paarl Gim 4.56 WP State CoEd 580 1858
03 HJS Paarl BH 4.47 WP State Boys 870 1868
04 Garsfontein 4.18 BB State CoEd 880 1988
05 Monument 3.82 GL State CoEd 690 1921
06 Framesby 3.54 EP State CoEd 560 1966
07 Selborne 3.49 BOR State Boys 740 1872
08 Paul Roos 3.40 WP State Boys 1230 1866
09 Affies 3.31 BB State Boys 1090 1920
10 Stellenberg 3.28 WP State CoEd 720 1985
11 St Andrew’s 3.25 EP Indep Boys 460 1855
12 Bishops 3.18 WP Indep Boys 720 1849
13 Helpmekaar 3.14 GL Indep CoEd 460 1921
14 Hilton 3.14 KZN Indep Boys 560 1872
15 Grey HS 3.11 EP State Boys 930 1856
16 KES 3.04 GL State Boys 1010 1902
17 Northwood 3.03 KZN State Boys 850 1949
18 Glenwood 2.97 KZN State Boys 1070 1910
19 Outeniqua 2.92 SWD State CoEd 780 1923
20 Welkom Gim 2.84 GRF State CoEd 440 1953
21 Westville 2.79 KZN State Boys 1260 1955
22 Eldoraigne 2.65 BB State CoEd 830 1974
23 Rondebosch 2.58 WP State Boys 820 1897
24 Pionier 2.52 KZN State CoEd 225 1876
25 St John’s 2.51 GL Indep Boys 640 1898
26 Maritzburg College 2.47 KZN State Boys 1170 1863
27 * Ben Vorster 2.42 LIM State CoEd 420 1962
28 * Jeppe 2.37 GL State Boys 960 1890
29 Dale 2.34 BOR State Boys 590 1861
30 EG Jansen 2.32 VAL State CoEd 560 1955

Leave a Reply

39 Comments

  1. avatar
    #39 Trots HJS (Tandem)

    @PRBoitjie: Stem daam met jou

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 23:35
  2. avatar
    #38 Chronicle

    @Djou: I don’t mind if you don’t like me, but I am glad other bloggers’ eyes are opening and they now see @boerboel: for the bully he is.
    Interestingly, it’s been proven that people become bullies due to, among others, a lack of attention. So they attempt to get attention via bullying.

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 21:33
  3. avatar
    #37 Djou

    @boerboel: Moet se, ek hou nie van die man nie, maar ek dink Chronicle het jou reg opgesom. Jy is maar net ‘n grootbek wat net floreer as hy iemand kan slegse en waarskynlik sy vrou slaan.????
    So, ons lag saam vir jou!! En hou maar aan om Boishaai se naam gat te maak.

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 17:59
  4. avatar
    #36 Grizzly

    @Smallies: :lol: :lol: Sal my huis gee as ons Bois kon speel….

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 16:09
  5. avatar
    #35 Smallies

    @Grizzly: wannabees sitting pretty at nr 4??

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 15:21
  6. avatar
    #34 Murrayfield

    @boerboel: Bla, Bla Bla…..

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 15:10
  7. avatar
    #33 Grizzly

    @boerboel: Die telling is 4 gespeel, Garsies 3-1 teen die Kwaggas en 1 elk Vir Garsies vs Oakdale in die 2 gespeel sover,WANNABEE misinformed blogger ..?

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 13:41
  8. avatar
    #32 PaarlBok

    @boerboel: Bock sou n groot verskil aan PRG se agterlyn gemaak het die jaar.

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 12:45
  9. avatar
    #31 boerboel

    ek verskil-hier en daar n paar slim werwings en verstellings en hulle is weer daar.

    monnas se laer spanne ook maar swak-garsies in n wannabee skool-oakdale en kwaggas is altyd goed-form is temporary-class is permanent

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 12:27
  10. avatar
    #30 Spear

    Paul Roos het n paar swaar jare wat voorle.

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 09:56
  11. avatar
    #29 PRBoitjie

    @Die Ken: Pasop om te veel in junior uitslae te lees.

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 08:40
  12. avatar
    #28 Die Ken

    @Grizzly: Ek is bevrees dat PRG bes moontlik nie ‘n Monnas, Oakdale, Kwagga, Garsies oor die vlg 3 jaar kan wen nie.

    ReplyReply
    26 July, 2019 at 06:23
  13. avatar
    #27 Grizzly

    @BoishaaiPa: Hierdie is net voorstel.Die afgelope 5 jaar is Grey en BH kop en skouers bo die res.So bv kry jy kat 20-40 Skool dieselfde punte vir n wen teen Wynberg as Grey.Almal sal stem dat jy meer punte moet kry vir n wen en minder gestraf word vir n verloor teen Grey as Wynberg.

    So dit behels die punte alokeer teen die sterkte van die skole..skole moet herrank word.

    Grey, Boishaai,PRG,Gim 5 punte

    Dan volgende 10 bv
    Affies
    Monnas
    Glenwood
    Kwaggas
    Oakdale
    Garsies
    Selborne
    Helpies
    Boland
    Grey PE
    Almal 4.0

    Die volgende 10 Kan 3.5 toe gaan,hulle is baie nader aan bogenoemde skole bv Menlo,Kloof,Kearsney, Wynberg,SACS, Stellies ens as wat bogenoemde skole aan die top 5 is,vandaar die 1 punt gap tussen top 4 en volgende top 10.

    Ek se weer dis n voorstel,die gap tussen top 5 en res is besig om te vergroot en moet miskien in berekening gebring word.

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 15:33
  14. avatar
    #26 Grizzly

    @AbsolutMenlo: Daar maak jy nou n voorstel wat konstruktief is.Onthou net laasjaar se rankings het invloed mbt meer tot Eldos.Ek stem daar blyk n glitch te wees oor genoemde scenario.

    Laasjaar het Garsies onder julle geeindig wat volgens my verkeerd was.Ek het oop kop hierdie Jaar gaan Kyk na die stelsel en hy word slegs data gevoer,uitslae wat niemand kan debateer nie.

    Ek glo as daar voorstelle is wat hom nader aan 100% kan kry sal BHP dit sterk oorweeg…hoe ook al,hierdie en Hannes sin wat op hierdie gebaseer is werk vir my.

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 14:52
  15. avatar
    #25 AbsolutMenlo

    @Cappie: Is seker so, maar seuns kyk ook na rankings en dit is onregverdig teenoor hulle. Lys dan eerder net top 10.

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 13:42
  16. avatar
    #24 AbsolutMenlo

    @Grizzly: …. hulle hoef nie daar te wees, maar indien bv Eldoraigne (22) daar is en Menlo nie eers onder top 30 dan maak dit nie sin nie …
    Wees eerlik maak dit vir jou sin!?
    Menlo wen meer wedstryde (7 teen 6) as Eldo en teen beter oposisie. Menlo verloor wel 6 … teen Grey (rank 1), Paarl Gim (2), Gars (4), Monument (5) en Helpies (13). Eldo verloor teen onderandere HTS M en BV terwyl Menlo beide die skole wen. Verder speel hulle teen geen ander skool in top 25.

    Ek sou sê dat meer erkenning gegee moet word vir die kwaliteit van oposisie.

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 13:35
  17. avatar
    #23 Cappie

    Die beste ranglys in die land is die een waar die skool wat jy ondersteun die hoogste op is, en die voorkeurranglys verander elke jaar. Volgende jaar sal Menlo dalk weer van BHP se ranglys hou.

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 13:02
  18. avatar
    #22 Smallies

    @Carl de Kock: netso my kroon

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 11:14
  19. avatar
    #21 Carl de Kock

    @Smallies: Hy verdien die orde van die SBR baadjie.

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 11:12
  20. avatar
    #20 Grizzly

    @Smallies: Stem,daars baie kritiek maar pokkel voorstelle..

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 11:07
  21. avatar
    #19 Smallies

    @Grizzly: n ou sal nooit nooit n ware weerspieëling kry van wie regtig die beste is nie ,vir die eenvoudige rede dat die skole nie almal teen mekaar speel nie,so ons is dus afhanklik van ouens soos BHP om die moeite te doen om te gaan sit en al die resultate in te sit.persoonlik dink ek dat dit n moarse ondankbare job is en hy kry nie genoeg krediet vir die moeite wat hy doen nie….

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 11:04
  22. avatar
    #18 Carl de Kock

    @Grizzly: Ek stem saam, wys my n beter stelsel as BoishaaiPa se metode. Aan die einde van die seisoen sal ons sien dat die rangorde wel n ware weerspieling is van die krag van die spanne met betrekking tot mekaar.

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 10:51
  23. avatar
    #17 Grizzly

    @AbsolutMenlo: Hoeveelste moet Menlo wees volgens jou?Vergeet jyt daai en daai span gewen,hulle het weer beter teen spanne gedoen waar julle miskien swakker gevaar het.

    Ek het my doubts gehad oor BHP se rankings maar Na Hannes van schoolofrugby se elle Lange verduideliking op my vrae is ek verkoop.Niemand het nog ooit geclaim dis 100% nie.As dit goed genoeg vir Hannes hulle is met geen assosiasie na enige Skool,streek ens dan is dit aanvaarbaar vir my as leek.

    Nee dankie Vir SA schools sports,bias na engelse skole, nee dankie Ruggas,bias JHB skole of teen PTA skole… sorry Qugga,dis hoe ek dit ervaar.

    ReplyReply
    25 July, 2019 at 10:28
  24. avatar
    #16 Vyfster

    @AbsolutMenlo: ja en née ….teen einde van die jaar is dit nie te sleg nie. BHP se verduideliking tog duidelik.

    Feite is, julle het 6 kanse gehad om julself te meet teen spanne wat tans onder die top 15 le
    Julle het al 6 verbrou…..
    Hierdie ranglyspunte feflekteer nie potential nie, slegs koue .uitslae, en dit wys nog nie dat julle daar hoort nie.

    But alll is not lost…..laasjaar het julle op nr 18 geeindig, wat heel billik was, julle het toe ook 6 in hele seisoen verloor.

    Julle het potensieel 4 wedstryde oor…..EG,Monnas en dan moontlik semi en finaal in VB
    Daar is so veel punte op spel , wen al 4 sal jul waarskynlik onder top 10 laat Inskuif…..selfs al wen julle EG en verloor close teen Monnas en verloor weer close teen bv Garsies in semis sal jul onder top 20 Inskuif….so alles is in jul hande.

    Ek moet se ek geniet die verskillende ranglyste, party streng vlgs formule, ander meer op intuisie…..maar wen nou jul vlge 4, en jul sal reusespronge op alle lyste maak…..verloor julle vlge 2 sal jul helaas verder afsak….goeie kans om te wys wat in julle steek :twisted:

    ReplyReply
    24 July, 2019 at 21:12
  25. avatar
    #15 AbsolutMenlo

    @BoishaaiPa: … dan stem jy saam dit is nie die top 30 spanne nie!? Then “Top 30” is misleading.

    ReplyReply
    24 July, 2019 at 14:13
  26. avatar
    #14 linespeed

    Top 10 looks about right , can’t see how so many of the KZN schools feature in the top 30 …. Hilton dont play Glenwood and didn’t play St Charles and only played St Andrews outside the province getting beaten comfortably . Northwood don’t play Glenwood and got smashed by Grey PE and lost to Selborn , also don’t play much outside the region … Westville lost to DHS, MHS , Northwood , Hilton and Glenwood inside the region so are only ranked 6th in KZN …. Pioneer don’t play any one significant except beating KC in a pre season warm up game …. probably better to run a provincial ranking system first before adding teams to a national ranking .

    ReplyReply
    24 July, 2019 at 11:27
  27. avatar
    #13 BoishaaiPa

    @Vyfster: Blykbaar verstaan jy die stelsel…Dit is n aanduiding van hoe goed spanne vaar teen die kompetisie waarteen hulle meeding. Dit kan dus kleiner skole ook in die prentjie bring. Dit is nie n absolute ranglys waar jou posisie op die ranglys jou span sterkte bepaal nie. Span A kan dalk vir Span B 10 uit 10 keer wen, maar as Span A slegs 3 wedstryde in sy liga of kompetisie wen, en Span B wen 9, wie het beter gedoen gegewe hulle uitslae?

    ReplyReply
    24 July, 2019 at 10:28
  28. avatar
    #12 Vyfster

    @AbsolutMenlo: verskoon asb….my post het verdwyn…..toe tik ek maar weer, nou is hy weer daar

    Anyway, sterkte met oorblywende wedstryde…..gaan massief wees!

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 22:39
  29. avatar
    #11 Vyfster

    @AbsolutMenlo: haha….dis hoekom ek BHP se formule bedank :mrgreen:

    Probleem vir julle is dat al 6 julle verloorwedstryde met meer as 5 punte was, dus kry jul geen punte nie. Veral julle 7 of 8 punte verlore teen Helpies en Framesby was kardinaal.
    EG het 1 meer wedstryd as julle verloor, en heelwat swakker vertoningslys, maar omdat hulle net met 1 of 2 teen Glenwood en Noordkaap verloor het, klou hul aan nr 30 .

    Die goeie nuus is as julle hul Sat wen, behoort jul in mid 20s te debutteer, as julle aan hou wen sal jul rondom 15 eindig. :twisted:

    Interessant genoeg, van al jul oorwinnings vanjaar, was die naaste een teen BV (44-30) dus met 14 punte.(nogal homegame vir julle)

    Al jul ander wenne was met meer as 15 , bv met 22 teen Oakdale, 34 teen Kloof etc,etc
    Na ek julle 1ste helfte teen GCB gesien het, het ek gedog julle gaan nr 1 in land eindig en vir BV met 70 klop :-D

    So, wen nou VB en julle sal tussen 10 en 15 eindig, ball is in your court :mrgreen:

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 22:33
  30. avatar
    #10 Grizzly

    @Richard Lowe: Ek het n gevoel dit gaan nie cut and dry wees Nie…SAS gaan n spanner in the works wees…Groot drama soos Vyfster se oppad…

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 21:41
  31. avatar
    #9 Richard Lowe

    @Grizzly: Final sal n klipharde stryd tussen Monnas en Garsfontein wees

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 21:35
  32. avatar
    #8 Vyfster

    @AbsolutMenlo: haha….dis hoekom ek BHP se formule bedank 8))
    Ook nie my skuld dat julle al 6 wedstryde uit 14 verloor het nie.
    Na ek julle 1ste helfte teen GCB gesien het, het ek gedog geen span in SA sal teen julle staande bly nie, en julle sal BV met 70 klop…..so Menlo se “naelskraapse” oorwinning van 44-30 oor die Vossies kos julle 10 strafpunte! Ok, ek joke, maar interessant dat julle kleinste ooorwinning vanjaar oor BV was ..en nogal in homegame 8))

    ….julle het bv vir Oakdale met 22 gewen, Kloof met 34 etc ,etc al jul ander wenne was met groter tellings as teen BV
    Relax, natuurlik hoort julle daar, maar met die formule moet jy met 5 punte of minder verloor, anders kom dit jou duur te staan……al 6 jul Nederlae was met meer, en veral close verlore met 7 of 8 teen Helpies en Framesby was costly…….
    Maar julle sal daar wees einde van seisoen, hou net aan wen, of verloor net net :mrgreen:

    @ BHP……wat Eldoraigne betref, beet het hul laaste wedstryd verkeerdelik as ,n wen van 31-29 oor Rustenburg aangedui….hul het verloor
    Korrigeer asb, dink dit sal hul 80% wenbonus wegvat, en hul laat afskuif
    Sterkte met res van seisoen, groot drama wag in al die ligas :wink:

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 21:34
  33. avatar
    #7 Richard Lowe

    @Murrayfield:Menlo sal daar wees, maar hulle het nie die diepte om die toernooi te wen, jy is bewus van die spelers wat hulle die afgelope 2 jaar verloor het aan onder andere Bois High, Grey, Monnas, maar kom ons kyk, die spring van die bal kan die uitslag van n game bepaal, en wie weet, dalk spring hy reg vir Menlo..

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 21:33
  34. avatar
    #6 Grizzly

    @Murrayfield: :lol: Ek sal Na afloop van final op jou comment reply maar ja Menlo lyk gevaarlik,vernaam as Garsies -4 xx faktor spelers is vir uitspele het Menlo meer as n kans…

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 20:47
  35. avatar
    #5 Murrayfield

    @AbsolutMenlo: Menlo behoort top 5 te le met die span wat hulle nou het.

    Monnas, Garsies, Paarl Boys, Paarl Gim en Grey Bloem is op junior vlak deur Menlo se yhuidige Graad 11 en Graad 12 groep op junior vlak gewen.

    Hierdie span van Menlo MOET die VirSekerbeker wen die jaar wen.

    Anders was al die effort, geld, beplanning nutteloos.

    Glo my.. Ek weet! Ek was daar… Hulle het nog steeds die talent on dit te bereik!

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 19:39
  36. avatar
    #4 Smallies

    @Djou: wannabee skooltjie maak sy stem dik onder die top 5….

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 19:08
  37. avatar
    #3 Djou

    @AbsolutMenlo: Waterkloof is ook nie daar nie en hulle het darem 2 in die top 20 gewen. Ja, stem Menlo hoort daar!
    Hoe op dees aarde Eldoraigne so hoog is weet ek nie want hulle het niemand in top 30 gewen nie en teen skole buite die top 30 verloor.

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 18:48
  38. avatar
    #2 AbsolutMenlo

    @Vyfster: Geluk! maar die rankings total joke. Noordvaal : Menlo klop Ben Voster wat weer vir Eldo gewen het, Beide Ben Voster en Eldo top 30. Menlo nie top 30 en hulle nedelae is almal teen top 10 spanne behalwe Helpmekaar 13. Vergelyk dit nou met ander top 30 se bepalings.
    AbsolutJoke!
    Darem is Menlo op ander rankings top 30 en selfs top 20.

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 17:43
  39. avatar
    #1 Vyfster

    8)) …lol, thanx, Boishaaipa Se formule….lekker om die Vossies weer onder top 30 te sien
    Hoop maar hul kan weer vanjaar daarbly :wink:

    ReplyReply
    22 July, 2019 at 15:17