School Rugby fixtures & results – week ending 08 June 2019

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Sat.08Jun HTS Middelburg 05 50 Helpmekaar Virsekerbeker Cup
Sat.08Jun Noordheuwel 31 32 Waterkloof Virsekerbeker Cup
Sat.08Jun Middelburg 35 17 Hugenote (Springs) Virsekerbeker Shield
Sat.08Jun Lichtenburg 52 33 Florida Virsekerbeker Shield
Sat.08Jun HJS Paarl BH X X Wynberg Wynberg withdrew
Sat.08Jun Northwood 20 12 Kearsney FNB CC : On SuperSport
Sat.08Jun Maritzburg College 42 17 Michaelhouse
Sat.08Jun Hilton 50 00 Sarel Cilliers
Sat.08Jun St Charles 73 05 Voortrekker (Pmb)
Sat.08Jun Port Natal X X Clifton Cancelled
Sat.08Jun Framesby 31 22 Kingswood
Sat.08Jun Queen’s 10 39 St Andrew’s
Sat.08Jun Pearson 08 17 Daniel Pienaar
Sat.08Jun Stirling 07 91 Selborne
Sat.08Jun St David’s 00 42 St Benedict’s
Sat.08Jun St Alban’s 26 33 St Stithians
Sat.08Jun Pretoria BH 41 51 St John’s
Sat.08Jun Bishops 36 26 Rondebosch PI : On SuperSport
Sat.08Jun DF Malan 20 14 Hugenote

Leave a Reply

42 Comments

  1. avatar
    #42 Bush

    Big Game on Meadows this Saturday. Much like Northwood finishing on a high, Hilton could be the Highest in KZN ⚠️⚠️⚠️⚠️⚠️⚠️

    ReplyReply
    14 June, 2019 at 06:39
  2. avatar
    #41 Vyfster

    @jakes: née wat, relegasie is Nories of Valia se voorland

    ReplyReply
    13 June, 2019 at 13:27
  3. avatar
    #40 Djou

    Baie geluk Waterkloof.
    ‘n Tawwe skedule sonder klagtes en net wegwedstryde.
    Well done!

    ReplyReply
    13 June, 2019 at 09:50
  4. avatar
    #39 jakes

    @Vyfster: ja ek weet nie wat met EGJansen se onder 15s aangaan nie maar dit was glo een van hul swakste wedstryde die seisoen. Gaan agteruit in laaste paar wedstryde. EGJ nie goeie dag op die rugbyveld gehad glo gister nie. Ek dink die games so in die middel van die week breuk die spanne se ritme. :-? Waterkloof was nog op dreef na hul games saterdag teen Noordheuwel dink ek. Ek hoop EGJ word nie gerelugeer in 2020 as hul so aanhou speel nie. Hulle behoort een van hul beste 1ste spanne in jare te he in 2020.

    ReplyReply
    13 June, 2019 at 05:34
  5. avatar
    #38 Vyfster

    @BlouLou: geluk, dink jy kan nou ontspan.
    Kloof se 1stes , asook o14 en 15 se wenner teen EG het relegasiespook verdryf.
    Klink of dit goeie kragmetings was :wink:

    ReplyReply
    13 June, 2019 at 00:20
  6. avatar
    #37 Skopgraaf243

    @jakes: …wel daai game teen Menlo gaan seker ons moeilikste verloor wees :twisted:

    ReplyReply
    12 June, 2019 at 21:47
  7. avatar
    #36 jakes

    Waterkloof 34-26 EG Jansen. Terugvoering ontvang. Baie exciting game!! Baie goeie wen vir Klofies. Beserings aan sleutel spelers vir EGJansen insluitend hul bul flank en kaptein en EGJansen kon nie lekker aan die gang kom nie. Te veel individuele spel en foute.Agterstand van 15 punte in 2de helfte op ‘n stadium. EGJansen veg hard terug in laaste 10 minute en kom tot met 3 punte agterstand en eweskielik goed gelyk. Ongelukkig weer te veel hanteerfoute en Waterkloof druk weer goeie drie om belangrike wen te verseker. Vir Waterkloof met 2 groot wenne in Virseker na mekaar en vroeer in seisoen teen Monument, mag Waterkloof dalk semis van Virseker haal en verrassingspakket van Virsekerbeker wees. Mens kan hul nooit onderskat nie. Geluk Waterkloof. Kom ons hoop die verloor breek nie EGJansen se moed nie en verras met ‘n wen teen een van drie Monument,Garsfontein of Menlopark om kaarte nog bietjie meer deurmekaar te krap na die vakansie. En dan nogals Noordheuwel in laaste wedstryd. Baie harde wedstryde wat vir EGJ voorle. Sterkte EGJ

    ReplyReply
    12 June, 2019 at 18:27
  8. avatar
    #35 Grizzly

    @jakes: Jansies met 15

    ReplyReply
    12 June, 2019 at 08:27
  9. avatar
    #34 jakes

    @AbsolutMenlo: plesier. Geniet dit.Ongelukkig gaan ek dit mis. Dit gaan ‘n harde game wees albei spanne. Indien EGJ hierdie een kan deurtrek, gaan hul game later die jaar teen Menlopark baie belangrik wees vir moontlike top 4 plek.

    ReplyReply
    12 June, 2019 at 05:28
  10. avatar
    #33 Vyfster

    @Spiekeries: thanx, sounds sensible to me

    ReplyReply
    11 June, 2019 at 21:27
  11. avatar
    #32 Spiekeries

    Vyfster:

    According to my contact it is official …

    ReplyReply
    11 June, 2019 at 18:00
  12. avatar
    #31 AbsolutMenlo

    @jakes: Dankie vir die info … dink ek gaan bietjie kom spy :wink:

    ReplyReply
    11 June, 2019 at 16:56
  13. avatar
    #30 jakes

    15.30: EGJansen vs Waterkloof Woensdag 12Jun2019.. EGJansen tuisveld. Tweede span skop 12H00 af. Dan o15A, o16A en 1ste span 15.30.

    ReplyReply
    11 June, 2019 at 15:04
  14. avatar
    #29 tzavosky

    @Vyfster: Agree, it is a sensible solution.

    If Affies opt in (which I somehow doubt), I predict we’ll then see a similar solution in 2021, with 10 teams per section.

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 23:38
  15. avatar
    #28 Vyfster

    If that’s official I will predict
    Nories to drop out of cup, replaced by Marais Viljoen
    Middelburg promote from shield to plate
    Tha 2 division 2 teams moving to shield….I think Pietersburg and Ligbron….but Die Anker is a school to watch and might spring a surprise
    Klerksdorp, Wesfalia, Secunda , FM adnd maybe Alberton outside chance….Potch Gimmies and Volkies to remain in division 2
    Limpopo tops the priority lists in div 2,3,4…..so Pietersburg and Frikkie Meyer will have all the knockout games at home.
    PHS and Ligbron will have 3 teams each in playoffs, but Die Anker will have 4…so.watch out for them

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 22:19
  16. avatar
    #27 Vyfster

    @Spiekeries: thanx a lot….makes a lot of sense!

    Good solution, till Affies decide they want back in :twisted: :twisted:

    I like this, very elegant solution, 9 also better…means 8 games…4 home, 4 away!
    Is this official, or your suggestion?

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 21:39
  17. avatar
    #26 Spiekeries

    Virseker Beker schools in 2020:

    Cup – Top 8 schools from 2019 with school 9 relagating to Plate division. Top school in Plate division promoted to Cup division.

    Plate – None of the schools will be relagated with the top school in the Shield division moving up.

    Shield – Top two schools in division two will move up to Shield division.

    As from 2020 there will be nine schools in each of the Cup / Plate / Shield divisions …

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 21:25
  18. avatar
    #25 Vyfster

    @BlouLou: daar is ‘n Facebook page genaamd Virseker beker …..hulle sit baie posts op, maar laaste keer wat hulle al die spanne in afd 1 se logpunte opgesit het was op 31 Mei….en dit was ook net die ouderdomsgroepe se A spanne en die 1stes…..miskien sit hulle hierdie week opgedateerde tabelle op

    Dis daar waar ek gesien het julle O15A en O16A span lyk of hul sukkel, maar I tussen is daar nog 2 wedstryde gespeel….so moeilik om uit te werk

    Het ook nie B spanne , en 2des en derides etc op nie, as julle goed doen daar help dit baie en behoort julle veilig wees

    Die million dollar question bly natuurlik of hulle net 1 span gaan afskuif en 1 op….of dalk ander permutasies gaan gebruik as hulle hou by 9 spanne in beker ( of dalk self 10, soos Tzavosky voorstel) is daar geen problems vir Kloof nie

    As hulle egter besluit om 2 af te skuif, sodat daar weer 8 in beker afd deelneem, is daar dalk Klein rede tot kommer.
    Ek dink egter nie hul sal dit doen nie, so jy kan maar rustig slaap :wink:

    Dit sal wel gaaf wees as organiseerders duidelikheid gee, maar ek dink hulle kyk nog kat uit boom uit, oor weeg nog verskillende opsies
    Imagine Affies versoek om weer deel te word, wat ek dink hulle behoort te doen
    Dan is al die kaarte deurmekaar, en sal behoorlike denkwerk verg

    Wat wel seker is, is dat veral die beker en plaat geweldig kompeterend is, en werklik krag teen krag is…en vir fassinerende kompetisie sorg.

    Skild het 1 of 2 skole wat bietjie sukkel, maar formaat Virseker dat hul gaan uitval en oor jaar of 2 net so kompeterend gaan wees.

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 18:21
  19. avatar
    #24 tzavosky

    @Djou: Ek het nou nie persoonlik die volle stel reëls onder oë gehad nie, maar ek is redelik seker dit sê oorspronklik daar is 8 spanne per seksie. Kloof was ‘n laat insluiting in Beker nadat die bepalings al uit was, so dit was ‘n spesiale vergunning.

    Jy mag reg wees dat Beker 9 spanne sal bly, maar dis ietwat “odd” itv die oorspronklike reëls.

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 16:02
  20. avatar
    #23 Djou

    @tzavosky: Die reels se die onderste span skuif af in elke afdeling, dws net een span.
    Dit het nie verander toe Waterkloof bygevoeg is nie.

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 12:59
  21. avatar
    #22 tzavosky

    @BartNel: Ek dink daar is ruimte vir 10 spanne in elk van die seksies in Afdeling 1. Laat die algehele wenner op punte van die Plaat opskuif Beker toe, die top 3 in Skild Plaat toe, en die top 3 in afdeling 2 Skild toe.

    Daar is genoeg tyd vir twee ekstra naweke se bepalings.

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 12:47
  22. avatar
    #21 BartNel

    @tzavosky: kan nie dink dat niemand nog hieroor uitsluitsel het nie…. of wil die ringkoppe van die reeks dalk nie die kat uit die mou laat nie.
    In my opinie is die insluiting van nog ‘n skool dalk nie slegte idee nie.(Ben Voster, Eldo, Nelspruit ens)
    Synde dat daar nie meer TUKS reeks is nie en dat van die ander reekse dalk nie so great is nie kan die Verseker miskien vroeër begin.

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 12:28
  23. avatar
    #20 Grizzly

    @BlouLou: @Beet, I’ve searched the web with no luck,been on every possible website re schoolboy rugby.All of them have results but don’t find the current combined log for the different divisions….Beet don’t know if you have access or info to contact the chairperson of Virseker Cup to see if we can get it published.If nowhere to be found they must have the current standings.

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 11:20
  24. avatar
    #19 tzavosky

    @Vyfster: Die groot vraag bly steeds of daar 1 of 2 spanne van die Beker gaan afskuif Plaat toe, wat ‘n domino effek laer af gaan hê. Maar dit lyk my niemand weet nie, of hulle wil nie sê nie.

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 09:34
  25. avatar
    #18 BlouLou

    @Vyfster: Die R wood spook in my kop. Ek dink baie WK ouers/coaches sal dit aflag, maar dit is ongelukkig n werklikheid. B spanne het goed vertoon. 2des het gewen. 0/15B het gewen (het laasjaar met 40.punte verloor as o/14). Van die spane het nog n outside chance om die semis te maak, maar Dan moet ander uitslae hulle bevoordeel. Ek dink tog ons het reeds die moeilikste reegs gespeel, voordie naweek en behoort beter te kan doen met die games wat oorbly. (Garsfontein en Menlo was rerig nie lekker on die spanne so te sien sukkel nie) Geen disrespek na EG Nories en HTS nie, maar ek dink ons mag beter lyk daar as die begin van die seisoen.

    PS. Waar kan men’s volledige punte log sien van al die spanne vir Virsekerbeker?

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 06:28
  26. avatar
    #17 Vyfster

    @BlouLou: eerlike vraag, is julle bekommerd oor moontlike relegasie na plaat afdeling toe?
    Julio O14 en O16A het teen Nories verloor…..ek dink nie een van jul ouderdomspanne gaan semifinal haal nie…..dit is waar die punte le
    Al doen hul tans goed, dink ek ook nie julle 1stes gaan semifinal haal nie, EG of Menlo gaan julle verbysteek…..natuurlik mag ek verkeerd wees.
    Nories en Transvalia is ander kandidate vir relegasie, maar Valia en Nories het junior spanne wat semis kan haal en heelwat punte kan behaal so.

    Die ander ding wat ek nie weet nie, is die vertoning van julle, 2des, 3rdes, en B spanne…hoe het hulle bv teen NH gevaar…..as hulle goed doen, is julle veilig, want saam maak hulle heelwat punte op

    Maar op A span en 1ste span vlak is jul nog nie veilig nie….sal graag jou opine hoor?

    Ps: BV sal ook moet goed speel, al is hul 1stes tydelik 1ste op log…..die spanne in plaat is so gelyk, dat omtrent enige een kan laaste eindig, dit gaan baie close wees….maar hopelik kan ons in plaat bly, as 1stes en 015 semis haal, be hoort ons veilig te wees, but you never know

    ReplyReply
    10 June, 2019 at 00:17
  27. avatar
    #16 Murrayfield

    @Speartackle: Hulle gaan jou definitief “koop” Hulle kort n slot!!!

    ReplyReply
    9 June, 2019 at 16:34
  28. avatar
    #15 tzavosky

    Can anyone confirm whether the Hugenote-DF Malan result is correct, as http://www.stoopstats.co.za has DFM as winners, and normally Tony Stoops is spot on with WC results?

    ReplyReply
    9 June, 2019 at 12:03
  29. avatar
    #14 BlouLou

    @Norieman: sonder om lelik te probeer wees, 1ste span WK vs Nories was al gewen met 7 mins op die horlosie oor. 15punte en 7 mins maak dit onmoontlik vir die chasing span.volpunte wel aan Nories was letterlik tot na die tyd op was aanhou speel het. All and all was dit n goeie entertaining game

    ReplyReply
    9 June, 2019 at 11:29
  30. avatar
    #13 Smallies

    @BartNel: ek het nou net in geval by die werk…..gaan more as ek getjaila het al die games wat op ssl was kyk

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 23:14
  31. avatar
    #12 BartNel

    Weer baie rugby gewees om te kyk die naweek. Al die laerskool games by Murrayfield se tuiste was goed. Jong Leeus weer effe teleurstellend. Maar mens raak al gewoond daaraan.
    Groot leeus op die park was ook outplayed.
    Helpmekaar se manne by al die spanne weer moeilik gewees. Met tellings lyk dit of HTSM ae jonges nie sleg was nie.
    Junior bokkies bou mooi momentum vir groot games wat kom. Pepsi se naam moet Bells word want hy verdien n paar.
    Norieman se 1ste span was vrek goed was so hittete of dit was amper goeie wen. Moet sê onder 14 en 16 was goed. Onder 15 kort met so bietjie geluk na hulle kant toe.
    Kyk nou maar hoe die sharks deur Argentinië vermom as die Jaquares verrinneweer word.
    Another tough day in Africa.

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 22:01
  32. avatar
    #11 Speartackle

    Lekker Nories
    Dis weer rib special Maandagaand by die ou News Cafe
    Dalk sien ek julle daar
    Moet my net nie werf nie

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 19:47
  33. avatar
    #10 Murrayfield

    @Norieman: Jip… Daai bruin bere het gekook vandag!!

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 19:28
  34. avatar
    #9 Norieman

    @murrayfield hahaha o sorry, amper dog ek dit beteken iets in die bekerafdeling as jy 5 in n ry verloor.

    Ek sien Helpmekaar was kwaad vandag.

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 19:00
  35. avatar
    #8 Murrayfield

    Sorry.. Spel fout… Naby!

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 18:07
  36. avatar
    #7 Norieman

    @murrayfield ek was in n tegniese skool jy gaan my jou stelling moet verduidelik.

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 17:16
  37. avatar
    #6 Murrayfield

    @Norieman: Navy…

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 16:30
  38. avatar
    #5 Norieman

    @wonder
    Close
    Just not good enough

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 16:14
  39. avatar
    #4 Wonder

    @Norieman: Dankie,close.

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 16:02
  40. avatar
    #3 Norieman

    @wonder
    Noordheuwel 31 – 32 Kloof

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 15:08
  41. avatar
    #2 Wonder

    Het iemand asb Noordheuwel vs Kloof score?

    ReplyReply
    8 June, 2019 at 14:40
  42. avatar
    #1 jakes

    I believe EGJansen and Waterkloof play each other on the 12th Of June according to their rugby calender.

    ReplyReply
    5 June, 2019 at 15:33