Year | Venue | Played | Grey Wins | HJS Wins | Draws | Home win% | Away win% |
---|---|---|---|---|---|---|---|
2014 | Paarl | 27 | 12 | 15 | 0 | 55.56% | 44.44% |
2015 | Bloem | 27 | 14 | 11 | 2 | 51.85% | 40.74% |
2016 | Paarl | 26 | 6 | 20 | 0 | 76.92% | 23.08% |
2017 | Bloem | 27 | 16 | 10 | 1 | 59.26% | 37.04% |
2018 | Paarl | 28 | 14 | 14 | 0 | 50.00% | 50.00% |
2019 | Bloem | 27 | 18 | 8 | 1 | 66.67% | 29.63% |
TOTAL | 162 | 80 | 78 | 4 | 97 | 61 | |
Overall | Win% | 49.38% | 48.15% | 2.47% | 59.88% | 37.65% |
One of the most eagerly anticipated clashes of 2019 will be on SuperSport channel 210 at 13h10.
# | GREY COLLEGE | # | HJS PAARL BH | ||
---|---|---|---|---|---|
1 | Jan-Hendrik Wessels | u18 | 1 | Rhynhardt Rijnsburger | u18 |
2 | Andre-Hugo Venter | u18 | 2 | Allister Williams | u18 |
3 | Petrus Naude | u18 | 3 | Sebastian Lombard | u17 |
4 | Tiaan Jonker | u18 | 4 | Evan Roode | u18 |
5 | Danwich Beukes | u18 | 5 | Niel Venter | u18 |
6 | Ricardo Fourie | u17 | 6 | Stass Nel | u18 |
7 | Deon le Roux | u18 | 7 | Eon vd Berg | u18 |
8 | George Cronje | u18 | 8 | Gideon van Wyk | u18 |
9 | Juan Dee Oliver | u17 | 9 | Wian van der Sandt | u18 |
10 | FC du Plessis | u18 | 10 | Kian Meadon | u18 |
11 | Franco Knoetze | u17 | 11 | Javier Farmer | u18 |
12 | Lesley Botha | u18 | 12 | Tyler Bocks | u18 |
13 | Ian Small-Smith | u18 | 13 | Quan Horn | u18 |
14 | JD Odendaal | u18 | 14 | Angelo Osch | u18 |
15 | Nabo Sokoyi | u18 | 15 | Jacques Rossouw | u18 |
16 | Amandio Cavaleiro | u18 | 16 | ||
17 | Diaan Hattingh | u18 | 17 | ||
18 | Tielman Nieuwoudt | u17 | 18 | ||
19 | Sisonke Vumazonke | u17 | 19 | ||
20 | Duan Ludik | u17 | 20 | ||
21 | Tiaan Fourie | u17 | 21 | ||
22 | Riaan Brits | u18 | 22 | ||
23 | Marcelle Muller | u18 | 23 |
ons almal weet dat Jan Hendrik wessels ,Danwich Beukes en George Cronje die jaar realistiese kanse het om SA skole te speel,maar daar is een Grey voorspeler wat vir my die laaste drie wedstryde sterk na vore gekom het,en dit is Tiaan Jonker…die man is n monster
@BoishaaiPa: Ek is jammer, maar Handhaaf kon nie die knoop deurhak nie. JBay 22-10 Handhaaf.
Lekker vol dag se rugby met c spanne wat almal gespeel het.
@Grizzly: Lekker tye daai gewees. Ek self by die Uile gespeel in die 90’s. Hoop daai Langenhoven Lapa bestaan darem nog
@The O: Die dieretuin Oosteliks rugbyklub het mos gegrens aan die dieretuin,ek en n paar pelle het in ’92 daar in n huis gebly.Ons grensdraad agter was die wolwehok,hondmak wolwe..goeie dae…Ek twyfel sterk of Langenhoven nog ruggas speel,Willie Khats was mos lank die hoof daar,hulle wel op Vrydae so paar keer besoek by daai lekker Lapa
@Grizzly: Dankie, waardeer. Jy’s reg, beste kans in jare, veral as ons op volsterkte is, maar loop maar nie te ver vooruit met dit nie.
Speel Langenhoven nog ooit rugby ? Weet FH nog in die baie laer ligas
@Smallies: Jip, dink dit was FH en Langenhoven daar langs die dieretuin
@The O: Geluk vandag,dis julle beste kans in jare teen Affies,gebruik hom,daar kom nie baie soos die nie.Ja Langenhoven ook sterk in die 80’s….Vandag nag daar wat rugby aanbetref.
@The O: Kan wees ek weet dat hulle gewoonlik net na een of twee skole toe gegaan het….die busse ry nie die hele atad vol nie
@Smallies: Langenhoven het ook baie Likewane se kinders gehad. Paar goeie 1ste xv’s in die 80’s gehad
@Grizzly: Daar is busse wat die kinders na sekere skole toe vervoer het nou ek mag verkeerd wees maar ek dink FH was die skool deur die bewaarders van pretoria verkies was…
Sien Affies sit ‘n paar groot scores op teen Grey by die e en f spanne en 8ste span ens.
Affies het diepte, maar Grey se a spanne loop nog voor.
@Grizzly: oh goodness, thats the Cape for you.
But such a wind in the OFS is somthing very rare.
@Chronicle: I’m talking back in the day now,me and the same A-Menlo from this blog was in Cape Town on Strand driving range.
Can’t remember which month but remember hitting short iron shots into the wind ,ending up behind the tee….
@Smallies: Terug na daai ander post van ons..Nee wat ek bedoel met Zonderwater is,jyt gese baie likewane se klonge was in FH,toe dog ek dis omdat Zonderwater naby aan Eas-Lynn is.
So 95 speel ons krieket teen hulle,ek en Menlo….dink hyt weer n duck gekry daai dag..
Skaars op die veld toe keer ek n bal,breek my pinkie en gaan sit by die scorers.Die ou wat score hou vir gevangenis is toe Alex Heyl van die Stander bende.Na so 3 ure met hom gepraat toe verstaan ek hoekoem was Andre so moeilik om te vang ..
@Vyfster: A friend of mine who played fly half for Welkom High School in the 1980’s said they played in what felt like a hurricane in a Northern Free State Craven Week trials match. He started the match with a place kick from the halfway line, but the wind took it back and with high speed it rolled to beyond his own dead ball line and it ended in a 5m scrum.
Also, even though he made provision for the wind the first two or so passes went far beyond the backs of his centres. Needless to say, it was not much of a trials match and it was called off after the first half.
@Smallies: nou speel Brandwag in afd 3 van Virseker beker…..dus word nie onders top 60 of 70 skole in Noordvaal geag nie.
Maar hul kan nog speel, het laasjaar gesien hoe hul ‘n sterk Ligbron span in halfeind van superreeks klop…
Ek was in 82 op Loftus toe Oos-Moot vir Pietersburg gewen het
Pawiljoene was stampvol, veral omdat dit as voor wedstryd vir Currie Cup game vir NTVL was
Pietersburg het 17 busse propvol ondersteuners aangery, kon hul skaars raak sien, want toe 1ste spanne operas was daar al amper 50 000 tosskouers gewees
O15 finaal was Monnas/ Nelspruit….dink Monnas het 10-9 gewen
86 se finaal waar HTS Sasolburg vir ? Voortrekkerhoogte gewen het, en o15 FH vir Delmas, was ek ook daar…was nie voor wedstryd nie, maar paviljoene was nogal vol
88 het ek op tv gekyk, die wind het so erg gewaai op Lichtenburg dat Louis Fouche, kaptein en loskakel van Merensky, hulpeloos moes toekyk hoe .n gepoogde diep kwartlyninskop van hom, teruggewaai het oor sy kop en oor sy eie doodlyn grondgevat het
Jare later selfde gesien met Varsity cup wedstryd tussen Ikeys en Tukkies op UCT se velde.
Het nog nooit so wind beleef by rugby game nie…..sekerlik het Ikeys se veld die kwaaiste wind in land weens sy unieke ligging …..of dink die bloggers daar is ander velde wat erger is.?
Lol…ek het heeltyd gehoop dat span wat saam wind speel strafskop op eie doellyn kry en pale toe skop…..daardie dag sou 100mr strafskop moonlike wees
@Vleis: thanx, fascinating stuff
@Skopgraaf243: jip, ek was gelukkig genoeg om 4 van daardie finals te kon bywoon…..2 of 3 ander kon ek op tv kyk…interesting times
@apple: OK thanks. My mate played three years in the 1st team (and by then I was out of school) so I could not remember which one, but ’88 sounds good.
@Vleis: @Vleis: must have been 88, in 87 they played grey, mc and jeppe.
@Skopgraaf243: Het nou gaan op lees Brandwag het in die Meduim skole afdeling deelgeneem…2003 en 2003 gewen en die Finaal veloor in 2004,maar die nasionale kampion vir meduim skole in 2004
@Skopgraaf243: Ja nee hulle was, Stoffberg het in hulle liga gespeel en Brandwag was ons grote van die jaar gewees ,hulle en Stoffberg het ook elke jaar sake uitgespook vir die interhoër atletiek titel op Pam Brink,Die skole in ons liga was as ek reg is die volgende Kempies Jeugland Birchleigh EG Jansen Brandwag Hoogland Brakpan tech Noord Oos rand Heidelberg Volkies,Brandwag op hulle tuisveld was n riller gewees
Brandwag, Hugenote en HTS Springs in ’80’s tot vroeë ’90’s was ook harde games gewees.
@Smallies: yes daai Kempies was moerse span gewees.
Van ’95 tot 2010 was daar slegs vier skole vir 16 jaar, Affies, Monument, Waterkloof en Ermelo met uitsondering van HTS Middelburg wat ’95 spoils gedeel het met Affies
@Skopgraaf243: Daardie 1989 Kempies span was n bul span gewees,Hts Middelburg in 91 was ook nie jou chommie gewees nie,as ek reg is dan het Brandwag in Benoni n goeie run in die vroe 2000’s in die beeld trofee gehad
@Vyfster: For the period known as Direkteurs trofee:
1982-Oosmoot
1983-Potch Volkies
1984-Affies/Monument
1985-Affies
1986-HTS Sasolburg
1987-Hugenote Springs
1988-Lichtenburg
1989-Kemptonpark
1990-Randburg
1991-HTS Middelburg
1992-Waterkloof
1993-Pietersburg
1994-Affies
@Vyfster: My mate was captain of Saints in ’87 (maybe ’88) when they beat HJS at the Saints festival. He thought that it was one of their few wins in the year, but he subsequently found his school year-book and saw that they were not quite as poor as he remembered – I think that they won about half of their games.
One of the memories that made him think that they had such a poor team was the huge hiding that they received from KES that year. KES had a reasonably close game v Greenside (co-ed school) who had just returned from a tour to the Cape where they were unbeaten against Bosch, Wynberg and SACS. Of course, Bosch beat Affies in ’87! It must be added that James Small played for the ’87 Greenside team.
@BoishaaiPa: Dankie. Ek hoop glad nie so nie. Gaan hard wees, dink die spanne gaan mooi teen mekaar opweeg.
@Rainier: Sterkte daar..Hoop my ou laerskool kan darem die knoop teen julle deurhaak!
@plooi: n Ander plek waar dinge baie vinnig kon uit rafel was by hoërskool Noord Oos rand….
@Vyfster: Ongelooflik.
@Smallies:
Onthou n insident in die mid 90’s toe n Delmas tannie met n handsak amper eiehandig daarvoor gesorg het dat ons (Volkies), ondersteuners en al, maar vir veiligheid bus toe moes vlug en die wedstryd so effe vroeg klaar was.
Sorry ek bedoel nr 200
Een van die snaakste voorbeelde was ‘n post so 3 jaar terug waar vermeld is dat Greenside high (ek dink), of so tipe Klein JHB skooltjie vir Paarl Boishaai by ‘n paastoernooi gewen het.
Die kaptein van die betrokke skool het sy span as pretty useless beskryf, hulle kon net 1 ander wedstryd die heel jaar wen…..maar gee die magtige Boishaai slae
Verskoon as ek die details verkeerd het van post, maar dit illustreer maar net dat daardie jare spanne baie meer gelyk was…..so iets sal nooit vandag kan gebeur, waar we maar new 200 in Noordvaal een van die top Wynland skole pak gee nie
@Grizzly: jy is korrek..
FH Odendaal het Delmas in o15 direkteurs final op Loftus ,gewen met Joost in std 8
FH het Ben Vorster met 1 punt in semifinaal gewen…..nadat BV strafskop in laaste minuut van 10 meter lyn gekry het…..bal tref dwarslat skiet hoog lug op, en val tref hom weer met afkom en val speelveld toe….hartverskeurend , aangesien FH reedlike maklik in finaal teen Delmas gewen het.
Die 1ste span kampioen in 86 was HTS Sasolburg
Geen Affies, Kloof, Monnas, EG, Helpies, etc nie
In 87 , nou as 1ste span wen FH met Joost in std 9 wragtig weer vir BV in halfeind, maar verloor finaal.
In 88 wen Lichtenburg vir Merensky in finaal….weereens geen van vandag se groot honde wat eers naby trofee kom nie……sedert skolerugby saam met senior rugby professioneel geword het in die 90’s het baie van die romantiek verlore geraak waar ‘n span van nerens kom en die beker wen.
@Smallies: Gekyk,was Joost in St 9 daar?Die Cobus Vlok wat 10 gespeel het ken ek ook,gieie atleet ook gewees.Net een CW speler (Vlok)in FH se span???Tipies….al van daai tyd
@Grizzly: https://youtu.be/p-SUtXNNWBY Joost en Chris Rossow kapteine Fh Odendaal en Hugenote 1987
@Grizzly: het ek daar gewerk
@Grizzly: in die Laat 80s en vroe 90s het jy nie net op ge pitch teen Delmas nie,jy sou jou gat sien as dit jou houding was daai klomp was hard gewees…die veld ook
@Smallies: Daar by Zonderwater gewerk?
@Grizzly: FH Odendaal het baie kinders in gehad wie se ouers by sentraal gev gewerk het…dis hoekom hulle altyd sterk was Korrektiewe Dienste het toe die beste sport lui in die departement Pretoria toe getrek ,goeie sport gene geha daai laaities
@Smallies: Voor 8 dans dit verniet,R5 vir 3 biere dans jy gesort vir die aand
Jy praat van Delmas,ek dink dit was ’86 toe hulle teen FH Odendal in die Final van die admin /15 verloor het
Joost was Kaptein van FH en ek dink daar was van die Rossouw broer in Delmas se span.Uit Alle skole in die ou TVL?!
N Plaasskooltjie teen n Skool die verkeerde kant van die spoorlyn,bo Affies, Hugenote,Potc se 2 skoke,Menlo, Kempton,Al die Oos Rand skole…ongelooflik!
@Smallies: Ek weet nie of die man as “klein” beskryf kan word nie. Maar ja, hy volg in sy boetie se voetspore. Laas jaar ook ‘n Botes gehad, die knaap is Outeniqua toe. D Lyk my dis ons “lucky charm”.
@Grizzly: ja die oosrand was n great plek om groot te word ook n die 80s…Ek het op n staduim n meisie op Delmas gehad,sommer met my 50 daarna toe gery,Baie keer Heidelberg kloof toe ook op n Saterdag ,Ek em my een pel het gereeld die trein gevang Pretoria toe as Vrystaat daar gespeel he,kyk ons die Game,stap sunny side toe na sy suster se woonstel,en dan 22h00 Jaqueline’s tot ligdag die volgende oggend , en dit as 16 jarige laaity???
@Smallies: Sorry,wou jou nog Antwoord op daai laerskool post van jou Eending verseker,Stofberg was nie jou maat in die 80,’s nie.Kliphard
@Rainier: Hi ,ek sien daar is weer n klein Botes in Jeffreysbaai se span …
@BoishaaiPa: Ons speel Saterdag teen Handhaaf. Gaan lekker hard wees soos gewoonlik.
En daar is /11 en /13 c span wedstryde, so ‘n lekker vol dag.
@BoishaaiPa: Ek dink almal gaan baie verrras wees as die game more plaasvind…
@Rainier: Ek het ook n rumour gehoor indien Gim hulle more op Markotter klop loop hulle almal huis toe..Geen Uber, Geen Bus, Geen Pa se Kar..Net die koshuis ouens is amper oorsien, nou hoor ek hulle sal glo dorpstraat om via Danie Craven stadium moet terugloop koshuis toe…Hulle bietjie hard maak vir die game daarna!
@BoishaaiPa: Wereld kampioene ry nie bus nie. Ek hoor hulle Uber Black deesdae wedstryde toe.
@PRBoitjie: Jy sal dit nie glo nie, maar skoolwerk het nie agtergebly op die toer nie. Boeke is saamgevat en studietyd was verpligtend!!
@PRBoitjie: Lekker gespoil..Hulle moes met die bus gegaan het!
@PRondersteuner: Hulle het wel Japan toe gevlieg…sou te veel skoolwerk met ‘n bootvaart mis
@PaarlBok: Nope. Hulle ry ook met die bus. Hulle ry die donderdag al en slaap nie by hosts nie. Dis die enigste voordeel wat hulle geniet.
@Kattes-Strofes: Yep Seb is graad 11. Goed sy man gestaan.
@PRondersteuner: Eks seker hulle het PE/Bloem toe gevlieg as ek reg onthou. Kan verkeerd wees. Miskien is dit al verander intussen.
@PaarlBok: Hoe reis PRG se 1ste rugbyspan dan? Sover ek weet ry hulle ook bus. Miskien heeltemal op hul eie en ‘n dag vroeër, maar hul ry ook die 1000km Bloemfontein in ‘n bus!!
Ek lees nou hier hoe manne verskil en stry of n o\19 A span met n bus moet ry of nie. Dit is wat my BAIE BEKOMMERD maak in ver band met hierdie wen ten alle koste , profesionele skolerugby waar n afrigter n miljoen rand verdien per jaar. Sjoe manne nou kan jy nie die afrigter donkies gee om om af te rig nie , jy moet nou nog n paar miljoen uithaal om n paar stoetbulle en resiesperde te koop en so hou die domino effek aan en aan. STOP EN STOP WEER EN DINK EN DINK WEER waar is ouers, beheerligame oppad met hul EIE kinders en die res van opvoeding wat verlore gaan in die proses????
Well done to Grey ! They were the best team on the day, and deserved the victory!
Vir die Boishaai ondersteuners wat nou tamheid, weens strawwe program by Wildeklawer, asook lang busrit, as moontlike vesagting beskou, net die volgende: Die 2015 Boishaai span wat die 1ste span was om in Bloem te wen, het nog die Maandag voor die Grey wedstryd van die Saterdag, n moewiese taai wedstryd gehad teen EG Jansen, wat daardie jaar n morsige span gehad het, met ysters in hul span soos die vuurvreter flank/slot Hendre Stassen. Ook maar toe met die bus gereis. Die 2017 span, het ook met die bus gereis, en steeds, wat ek dink, n rekord wen telling in Bloemfontein behaal.
Boishaai was uitstekend in die 1ste helfde en hul druk het Grey tot foute gedwing. Na rustyd het Grey oudergewoonte die tempo gelig, en veral voorlangs koning gekraai in gebroke spel. Boishaai het vir my beter geskrum in die wedstryd , en hul vaskop, wat ek hoor nog in graad 11 is, het vir Grey se hoog aangeslane loskop, harde bene laat kou. Grey se no.8 en binnesenter was uitstekend, terwyl die no.10 ook n oppertinustiese speler is wat baie goeie opvolgwerk doen.
Die skeidsregter se aandeel in die telling was vir my nie rerig beduidend nie.
Ja ! Nooit lekker om te verloor nie, maar my ondervinding van die deursnee Boishaai ondersteuner is dat dit mense is wat hul skool passievol ondersteun, maar ook bereid is om eer en erkenning te gee aan ons opponente. Die twee skole het n pragtige vriendskap opgebou, gebaseer op dieselfde waardes, tradisies en n wedersydse respek. Lank mag dit nog voortduur.
For the first team match, you can’t have somebody that was educated at that school to be the referee. I thought he had a good match, but the perception issue will always be there in a sport where you do have judgement calls. I expected at least the u14 A parents of outeniqua to support us in this matter…
@BoishaaiPa:
Man..die “translate” button verskaf my genot..Stier se naam verander na “Voetpaadjies” vir een of ander rede..
@Stier: Sometimes it is a curse.
@Losbal:
Dis soos dit hoort. Die bus rit, oorslaap by opponent en kuier is deel van die hele Grey Bloem ondervinding en veel belangriker as die telling of die ref.
BH o/19 A rugby het soos alle ander spanne met bus gery.
Duidelik nie ideaal nie, maar dit is wat dit is.
Ek dink ons doen glad nie sleg vir n skool wat in n oorgangstydperk is mbt n splinternuwe afrigter wat geen van die seuns ken nie. Mens kan verstaan dit sal haak haak gaan in die begin, maar soos die seisoen aangaan lyk dit al meer belowend. Grey is die span om te klop en ek is bevrees dat slegs PRG moontlik die taak kan vermag..
@Carl de Kock: Ek dink julle gaan hulle vreet
@guts-and-glory:
Die skool het ander sporte se 1ste spanne ook.
PRG se 1ste hokkie span het in my tyd jaar vir jaar Grey geklap daar in Bloem terwyl rugby verloor het. Miskien omdat hulle soos die res op die bus moes ry en nie voorkeur behandeling gekry het nie.
Ja ek se ook well done Grey-beste span het gewen-geen verskonings!
@Chronicle:Our new internet hardman
Baie geluk aan Grey. Julle span is op n ander vlak. Soos my groot Grey pel altyd vir my se..”tweede helfte is nooit maklik in die ‘states’ teen Grey nie..”
Ek is trots op my alma mater, ons manne het hul bes gedoen.
Nou vir die volgende hekkie, Paul Roos!
@Rainier: It must be a gift.
@Smallies: I know I am not Steve, I never went to Grey. That is not the point.
@Stier: Ek maak maar maklik vriende.
@Stier: my ou jy is nie steve hofmeyr nie en ek is nie Multichoice nie as jy lus voel dan post jy dit….
@Smallies: Might be so and you can comment on those website. What is the point to post it here and not on those websites? There are some scary stuff I have seen next to rugby fields, even in Bloem, the last eight or so years, should it be posted here?
@Stier: daar is darem meer as een website wat op skole rugby konsentreer ne….
@PaarlBok: Ek stem nie heeltemal met jou saam nie, dink as die jonger seuns sien watter voorreg dit is om 1ste span te speel,en dit wat daarmee gepaard gaan, dien dit as “n groot motivering om hard te probeer om self daar te kom.
@PaarlBok: I don’t think so. Every schoolboy one day wants to play for the first team. The boys that are privileged enough to do so deserve that extra bit of attention. The rest of the boys don’t mind, they sing and support the first team with everything they have. If only we had Ryanair in South Africa we could fly to Bloem. They might not arrive alive but they will get their sooner.
@Stier: Die eerste rugby span wat nie soos die res reis nie, is onregverdig. Dieselfde by PRG ook.
@Grizzly: Then your previous post makes no sense if you knew that.
@Stier: Your a parent,all know what you ment…you made the post way before the first team started..all good this side.
@Grizzly: As far as I know the first team don’t travel with the rest of the school. They have their own travel arrangements. Like I said before the u/14, 15 and 16’s is whom I was talking about. I don’t remember the scores three years ago but I don’t think they did much better.
@Smallies: “Knor”? Who? What thread are you reading? Did the ref drive the bus? The only “Knor” I see is Mr Hypocrisy.
@Rainier: I see you made a new friend? Be careful not all Grey boys are so refined.
@Deon: Die old boys en die wat seuns het of gehad in Boishaai sal die verloor vat op die ken en aanbeweeg.
Hulle weet die afstand was net sover tussen die skoke 2 Jaar terug toe BH daai rekord telling teen Grey op gesit het.Hulle weet ook as daar 5 of 10 punte in n game was kan jy vrae aan refs vra,nie 19 Nie.
@Deon: ek sien die Boishaai manne knor so n bietjie ,maar as jy nou weer die game gaan kyk sonder emosie sal jy sien dat die stafskoppe begin ophoop het namate die Boishaai voorspelers begin uitsak het …
@Rainier: Wie het die woord uitsluitlik gebruik?
@Smallies: Ek is bly om te hoor. Die gemors van 2010 ens hoort nie by die Vrystaat se toonaangewende skool nie.
@Beet: I am no guiltless fairy when it comes to giving a rev some stick but i try to at least understand his reasoning ,even those useless cape revs??
@Smallies: yeah the foot in touch call. Eish! It looked harsh. He was a metre away from the wing as well.
Meanwhile in the Kearsney match the AR made a ref decision overruling call on a try scored on the other side of the upright amongst bodies of players. Fortunately it was the correct decision.
@malhuis: @malhuis: nee ou …nee ou neeeeeeeee man….
@tzavosky: Nope. Why would anyone leave paradise for Bloem?
31 degrees, no wind and the sea looks like a lake today.
Grey Primary do support and attend our annual Aloe Cup, the premier /11 rugby tournament in the world…
@Beet: You mean J/Bay Primary is now the main feeder for Grey Bloem? The plot thickens!
@malhuis: Hoekom registreer jy met ‘n skuilnaam om my te beledig?
Is jy nie mans genoeg om onder jou eie naam so op te tree nie?
Pawk pawk pawk…
@malhuis: Hi Malhuis. Welcome. I know it might not look like it from reading Rainier’s comment that you responded to but if you stay a while you will find that Rainier is actually someone who supports Grey Bloem.
@tzavosky: More difficult for a new reader to pick up on as well.
@tzavosky: Ek verkies die term “ironie” of miskien “hiperbool”.
Maar as swaap en idioot weet ek nie wat dit beteken nie.
@Rainier: Ek het ook al agter gekom daar is mense wat nie sarkasme verstaan nie, en dis baie moeilik om dit vir hulle te verduidelik.
@Rainier: nee. Jy kan sommer net aanneem jy is ‘n absolute nar en jy moet liewer niks sê nie want jy demonstreer net jou onkunde.
@malhuis: Welkom hier by ons. Kan ek aanneem dat jy nie met my saamstem nie?
@Rainier: jy is waarskynlik die grootste idioot wat asem haal in die wêreld. Of dalk is dit oor jy nie asem haal nie dat jy sulke totale snert kwyt raak. As mens nie weet waarvan jy praat nie dan moet jy liefs jou smoel hou en veral wegbly van platforms soos hierdie. Jy hoef nie van Grey te hou nie, maar ou maat, jy kan nie verby die hoeveelheid kwaliteit spelers wat hulle al opgelewer het nie. En ek is doodseker dis die skeidsregters wat hulle help om internasionaal te presteer. As ‘n reël lees ek wat almal hier sê omdat die oorgrote meerderheid ouens se kommentaar ingelig is en ‘n goeie oorsig gee van ons skole rugby. Maar die snert wat jy kwytgeraak het hier het my genoop om te registreer net om vir jou te kan sê jy is ‘n swaap. Absoluut ‘n swaap.
op n ligter noot….ek wonder of arme wim visser ooit weer n game op SuperSport gaan mag uitsaai….toe hy darem gister so nonchalant noem dat die AARDS VYAND die PERSONA NON GRATA ,HE Who’s NAME MUST NOT BE SPOKEN ook n Grey old boy is het ek amper in my koue lafenis verstik….
Beide skole. veral HJS moet verdediging konsultante aanstel.
@Stier: Joh, kan nie glo ek gaan met jou saamstem nie.
Die 14 ure en lugdruk moet ‘n invloed he, en ek dink die onderouderdom tellings is ‘n pluimpie vir HJS.
En dan is daar natuurlik die skeidsregters…
@Smallies: Die 2011 Grey lynregter wat BH 5 punte gekos het, was meer relevant
Baie geluk aan Grey – julle was bitter goed gister!
@Deon: Dis baie waar. Grey se rekord oor die afgelope 50 jaar is eintlik uitsluitlik te dankie aan die Bloem skeidsregters. En gedurende die onoorwonne seisoene dring hulle daarop aan om die skeidsregters te kies vir weg wedstryde, anders speel hulle nie.
En die skeidsregters is ook betrokke by die kies van SAS en Springbok spanne – hoe anders verklaar mens die verteenwoordiging in die spanne.
Ek dink sonder hulle skeidsregters sal GCB nie ‘n Top 20 rugbyskool wees nie.
@Chronicle: thanks I agree with you.
@apple: Nothing wrong with your spelling?
@Deon: as ek gister se skeidsregter moet vergelyk met die knape wat by die world schools geblaas het dan is die jong man glad nie sleg gewees nie.., Sy lynregter het grey wel sewe punte gekos maar over all het hulle n goeie job gedoen,hy was konsekwent in sy interpretasie van die reels en dis eintlik maar al wat mens wil he
@Grizzly: As jy hiermee bedoel Grey het 44-27 gewen, dink ek HJS het skitterend gevaar. Dis geen grap vir seuns van kusvlak om daar bo te speel nie. En ons almal weet dat daar wel goeie skeidsregters daar is, maar dat hulle bitter bitter skaars is en dat die gemiddelde Grey hoofwedstryd-skeidsregter totaal kop verloor. As ek kyk na die kommentare hier op hierdie blad het HJS se ander spanne ook baie goed vertoon. Knap gedaan HJS.
@Grizzly:
Is ek reg as ek se hy is uit die groep gelaat vir Junior WB?
Man van vele talente… hopelik sien ons nog van hom in die toekoms!
@Chronicle: how do you spell hypocrisy?
@Chronicle: Nee glad nie.Die /16 was een van daai innames…Gelukkig is daar 2 Jaar groeppe by oop spanne en huidige gr11 baie sterk.Teen 2021 sal hierdie groep ok wees.@Ricardo12Volkies2012: Nee,maar ek kan raai hy sal goed doen op 10.. meer spasie,meer tyd en meer in beheer as op 9… Affies se uitslag vir my n suprise.
@Wonder: Go play in the road. Just make sure a big truck is heading your way.
You are just another arrogant Garsfontein blogger.
As I mentioned previously, maybe if you get off your high horse your school will be more acceptable.
@Grizzly:
Nee dis waar daai… Harde mannetjies daai!
Het jy die game gekyk!? Hoe het Jurich gedoen?
Baie geluk Waterkloof met die wen oor Monnas, definief nie verwag.
Affies resultaat verbaas my nie veel!
@Chronicle: @Chronicle: @Chronicle: Weet jou Ma jy mors haar data?
@Grizzly: Sien jul o.16’s het amper 80 punte teen hulle gekry. Swarigheid vorentoe?
@Wonder: Well if you put it this way it paints a different picture to the one mentioned on the other site.
@Stier: You are a real confusing person. I don’t have super powers so I can’t listen as you suggest. SORRY, CAN ONLY READ.
Are you a Boishaai old boy? If not, what is your relationship to this longstanding institution?
@Trots HJS (Tandem): I think you just displayed true SBR behaviour – wish all bloggers are like this.
I am sure this Boerboel guy is not an old boy from Bois – as I mentioned in another comment.
@Smallies: Boishaai debate team won. I am sure everybody enjoyed the weekend although the results didn’t go our way. Thanks to everybody at Grey.
@Chronicle: Relax, you seem to get confused a lot. Listen carefully….just to be clear I wasn’t talking about the first team.
@Smallies: Ek dink ook so,dankie.Vir die rekord,geluk vandag…Ek hoor wat jy se van Affies en stem…maar hierdie Jaar is ek bevrees dis nag…Na so goeie begin weet niemand wat daar aangaan Nie.
@Smallies: Great wen vir julle, regtig baie goeie span wat van 5/17 af kan terug kom en totaal oorheers.
@Chronicle: Garsies scored 8 tries, converted 2. If you play poorly and still win by such a margin, well the future looks great, considering players that were rested and others that used the change given. Well done Garsies.
@Chronicle: I am not an experience” blogger “ so I am not sure how to react then . May I please mention that not everyone commenting on the blog to have the same opinion and values just because they display the sane jersey .I have in the past on several occasions apologised for the rude comments made by someone who displays the Boishaai jersey. True Boishaai gentlemen do not insult others or think they are better . I have never met Stier but in my mind he represents the good values I admire . That is why I feel that not every word need to be read in the negative. As I said or perhaps that is how the blog works and then no wonder so many have stop using it . Lets be therefore clear that not one Boishaaier I know did not felt Grey was deserved winners . So perhaps cut someone who has travelled a 1000 km to support his school some slack if he mentions a few personal opinions after a long trip .
@Smallies: Read on another site Garsfontein played poorly.
The teams building momentum are Waterkloof and Menlo Park. Especially Waterkloof who beat Monnas in an away game.
@Grizzly: Garsies is besig om goed momentum op te bou
@Ricardo12Volkies2012: 44-27 gewen,/15 en 16 verloor /14 het gewen.HTS nie jou maat Nie..
@Grizzly:
Ek dink Boishaai het ons darem nie te erg disappoint nie.
Hoe het julle gedoen teen HTS? Ek sien die jonger spanne het maar gesukkel!!
overall was die rugby uitslae baie gelyk,ek dink Grey het egter in die ander sporte amok gemaak , Veilige reis terug aan die seuns en al die ouers en familie,sterkte vir die res van julle seisoen….ons sal mekaar weer oor so bietjie meer as n maand en n half sien in Bloemfontein
@Trots HJS (Tandem): Jy moet relax my maat, dis net die internet.
@Trots HJS (Tandem): Wow bru, thats no aggression.
I am confused. There is a difference you know.
As your friend Boerboel always dictate to others: Take it and move on.
But don’t say I don’t wanna make excuses and then make one. Just don’t make them.
No agression at all, except if you confuse agression with asking a question.
@Chronicle: Correct! Why so aggressive?
@Grizzly: Grey was outstanding . No complaints.
@Ricardo12Volkies2012: Ek en jy was altwee uit met ons predictions
@Stier: I don’t understand you.
You say you don’t wanna make excuses but then you make one.
So what is it? Don’nt or do.
By the way I think it rotates, so Grey went to Bois last year and if I’m not mistaken, they won.
@Stier: moet se dat hulle op die staduim puik rugby speel,ek dink ook dat hulle baie baie goed gekondisioneer is,maar krediet aan Boishaai ook hulle was full value gewees die eerste helfte…en het nooit ophou try nie…
Congratulations to all the Grey men!
@Smallies: What a weekend, Grey is one scary team this year.
Congratulations Grey it was awesome. I can’t wait for next year!
wow….
@Carpe diem: Sorry Grey U /14 won 8-5.
@chief: Dankie
@Carpe diem: Grey wen 8-5
@Stier: I agree fully with you
@Stier: Het HJS O/14A gewen?
Ander uitslae wat ek gesien het, beweer dat Grey 8-5 gewen het?
@Grizzly: Difficult because it’s Grey. They are the benchmark, you don’t go there for a holiday.
I don’t want to make excuses but 14 hours on a bus and the next day you play Grey is not easy. U/14,15 and 16’s was in the game till the last few minutes. Those Grey boys never stop, you have to shoot them first.
@Stier: Difficult in what sense, conditions or just figure of speech? Thanks for the updates,nice to know you there,can you keep us posted?
I understand Supersport didn’t allow Grey to show any of the A field games on Digi TV. Thank you Supersport, it’s time the school’s stick to Digi TV and SSL.
Very difficult day in Bloem.
U/14 A Grey 5-8 Boishaai
U/15 A Grey 20-15 Boishaai
U/16 A Grey 32-21 Boishaai
@Smallies: Thanks
@Vleis: cherries flyhalf I think
What’s happened to Braam van Straaten’s lightie? I seem to remember that he was in grade 8 four years ago, so should be in matric now at GCB.
@apple: Waarvan praat jy ?
What does this mean?
“Die oë het veral in die Kaap gerek met die aanstelling van Darren Colby, ’n oudskolier van Grey-kollege, as die skeidsregter vir die kragmeting. Jaco Peyper moes aanvanklik die wedstryd behartig het, maar hy het ander verpligtinge.”
@Stier: Very well said . It is amazing to see that this is not only a rugby weekend and therefore nearly every Boishaai boy is in Bloem representing their school in rugby , hockey , cross country running , tennis , squash , mountain biking, chess etc and there are also various cultural events . Wow what a privilege for the boys ! Grey is in terms of probability 99% favourites in the 0/19 A game but our boys will fight for their school until the end and represent our school with pride and win or loose make us proud ! Thank you Grey for the weekend!
Amazing fixture! I actually think it is a bit too early in the season, however this one is lined up to be a cracker.
Predicting an upset, HJS by 9!
@apple: Elmar se span.
it is a pity that this is not a hockey blog otherwise we could have celebrated the u16 A’s victory over grey
Even Ollie is playing.
Grey old boys vs Boishaai old boys now on Digi Tv
Classic encounter…two of my favourite teams,can’t wait.
I’ll be rooting for Grey,interschools for BH and if any team in the Cape against Boland,Boland with Stellies a close second.
Boishaai will be up against it tomorrow, Grey will lift their game and intensity,they always do in these games…
Good luck to both teams,Grey by 25.
@Smallies: Thanks for the kind words. The boys arrived just before twelve after leaving Paarl at ten last night? Apparently the busses were driven by Grey old boys, maybe you know?
Looking at all the age groups this might be a very competitive weekend of rugby. Playing in Bloem is however a very different prospect and like PRG found last year not many teams win in Bloem.
Whatever the outcome, it’s an awesome privilege to watch these two schools compete and share their schools traditions. Every boy involved will always remember these special occasions. I can’t wait for tomorrow. Good luck to both schools and may the best team win.
Nabo Sokoyi is a U17 rugby player.
@knowthegame: hoe in ons donner in moet senior Curriebeker rugby nie wees as n professionele provinsiale vlak afrigter dit as n step up in sy loopbaan beskou om Boishaai te coach nie
@Smallies: well said
Miskien kan van die top bloggers vir my se, maar hoeveel Gauteng skole word deur n professionele coach afgerig.Ek moet se die Wynland skole in n different possie. Pieter Engeldow is volgens my mening absoluut n top afrigter. Hy het by Griekwas way bo hulle divisie geboks met wat hy beskikbaar gehad het.Die verskil wat so n afrigter aan n span kan doen is massive.Ja jy moet talent he maar julle is bevoorreg by HJS om in so posisie te wees.
@BoishaaiPa: maar op n ernstiger noot ,ek hoop die ouers en oupas en oldboys en die seuns op die busse het almal n veilige rys, vleis sal gebraai word stadion burgers sal geeet word en sport en kultuur van hoogstaande gehalte se deur die seuns opgedis word….Boishaai is baie naby aan Grey wat waardes en tradisies aan betref en hierdie is een van die beste interskoles in die rondte
@BoishaaiPa: hoe n klomp mense wat redelik suksesvol in die lewe is hulle geliefde skool se rugbyspan na n hobo dop kan noem sal net hulle weet
…
@PaarlBok: Gaan maar knor in Bloem..Ek glo darem die manne sal hulle beste doen tot nog na die eindfluitjie. Dis n baie steil bult om te klim daai ..steiler as Naval Hill…Solank hulle kop omhoog van daai veld kan afkom is die telling n bysaak.
@Smallies: Blou span..Blou Trein..Blue Army..Dis maar als Boishaai byname…Vereenselwig Grey meer met Navy Blue..of Grys.. ..Maar ons het nou gesien jou hart lieg nie..die ware blou kleur het na vore gekom en ons waardeer dit!
Sterkte Boishaai. Maak ons trots.
@BoishaaiPa: het ek gese streep truie….??
@Smallies: Dankie vir jou ondersteuning Smallies!..
@Deon: susterskole se jy vir my…julle is rammetjie uitnek omdat julle die b afdeling fees gewen het laasweek ne…
Een van ons susterskole gaan beslis wen. Hoop dis die een van die Pêgil.
twee bul spanne die,die game gaan weereens n riller wees en ek is geensins bereid om n wenner te voorspel nie ,gaan egter my longe uit skree vir die Blou span