#REF!
DATE | SCHOOL | SCHOOL | INFO | BROADCAST | ||
---|---|---|---|---|---|---|
Mon.01Apr | Diamantveld | 43 | 23 | Jim Fouche | Wesgrow SSR | |
Sat.06Apr | Hilton | 21 | 12 | St George’s (Zim) | Kingswood 125th Fest | |
Sat.06Apr | Lambs XV (UK) | 24 | 27 | Ithembelihle | Kingswood 125th Fest | |
Sat.06Apr | Graeme | 27 | 21 | Clifton | Kingswood 125th Fest | |
Sat.06Apr | Kingswood | 23 | 15 | Kearsney | Kingswood 125th Fest | |
Sat.06Apr | Middelburg | 47 | 05 | Zwartkop | NWU-Pukke Prestige | |
Sat.06Apr | Wesvalia | – | – | Randburg | NWU-Pukke Prestige | |
Sat.06Apr | HTS Witbank | 14 | 38 | Noordheuwel | NWU-Pukke Prestige | |
Sat.06Apr | Potch Volkskool | 29 | 10 | Oosterlig | NWU-Pukke Prestige | |
Sat.06Apr | Hugenote (Springs) | 14 | 28 | Marais Viljoen | NWU-Pukke Prestige | |
Sat.06Apr | VS Heidelberg | 15 | 20 | Lichtenburg | NWU-Pukke Prestige | |
Sat.06Apr | Montana | 53 | 26 | Potch Gim | NWU-Pukke Prestige | |
Sat.06Apr | Die Anker | 34 | 20 | Jeugland | NWU-Pukke Prestige | |
Sat.06Apr | Transvalia | 24 | 29 | Waterkloof | Virsekerbeker Cup | |
Sat.06Apr | Florida | 28 | 03 | Brits | ||
Sat.06Apr | Centurion | 36 | 19 | Klerksdorp | Wesgrow SSR | |
Sat.06Apr | Leeuwenhof | 25 | 22 | Fochville | NWU-Pukke 16 Semifinal | |
Sat.06Apr | Pionier | 33 | 26 | Pretoria Noord | NWU-Pukke 16 Semifinal | |
Sat.06Apr | Westville | 26 | 27 | DHS | ||
Sat.06Apr | Glenwood | 15 | 07 | Maritzburg College | ||
Sat.06Apr | St Andrew’s | 17 | 17 | Grey HS | ||
Sat.06Apr | Pionier | 33 | 26 | Pretoria Noord | Semi-final | |
Sat.06Apr | Cambridge | 03 | 26 | Hudson Park | ||
Sat.06Apr | Humansdorp | 07 | 17 | Nico Malan | ||
Sat.06Apr | Stirling | 06 | 44 | Queen’s | ||
Sat.06Apr | Sutherland | 10 | 57 | St Alban’s | ||
Sat.06Apr | Framesby | 53 | 13 | Pearson | ||
Sat.06Apr | Grens | 20 | 39 | Selborne | ||
Sat.06Apr | Despatch | 29 | 24 | Daniel Pienaar | ||
Sat.06Apr | Dale | 19 | 17 | Marlow | ||
Sat.06Apr | Union | 10 | 39 | Muir | ||
Sat.06Apr | Grey College | 81 | 08 | HTS Middelburg | ||
Sat.06Apr | Witteberg | 00 | 50 | Welkom Gim | ||
Sat.06Apr | Hentie Cilliers | 18 | 21 | AHS Kroonstad | ||
Sat.06Apr | Jim Fouche | 29 | 29 | Louis Botha | ||
Sat.06Apr | St John’s | 18 | 19 | Jeppe | ||
Sat.06Apr | St Stithians | 57 | 17 | Parktown | ||
Sat.06Apr | St David’s | 32 | 10 | St Andrew’s School | ||
Sat.06Apr | EG Jansen | 68 | 08 | Kempton Park | ||
Sat.06Apr | Monument | 30 | 08 | Menlopark | ||
Sat.06Apr | Rustenburg | 33 | 43 | Garsfontein | ||
Sat.06Apr | Helpmekaar | 17 | 52 | Affies | ||
Sat.06Apr | KES | 41 | 27 | Pretoria BH | ||
Sat.06Apr | Frikkie Meyer | 38 | 18 | Oos-Moot | ||
Sat.06Apr | Boland Landbou | 62 | 31 | Wynberg | ||
Sat.06Apr | Rondebosch | 07 | 31 | Paul Roos | ||
Sat.06Apr | Stellenberg | 31 | 10 | Brackenfell | ||
Sat.06Apr | Bishops | 10 | 31 | Paarl Gim | ||
Sat.06Apr | Durbanville | 33 | 24 | SACS | ||
Sat.06Apr | HJS Paarl BH | 34 | 26 | Outeniqua | ||
Sat.06Apr | Oakdale | 42 | 40 | Drostdy | ||
Sat.06Apr | DF Malan | 24 | 40 | Parel Vallei | ||
Sat.06Apr | Bellville | 21 | 15 | Strand | ||
Sat.06Apr | Tygerberg | 43 | 31 | Milnerton | ||
Sat.06Apr | Swartland | 28 | 13 | Worcester Gim | ||
Sat.06Apr | Hugenote | 30 | 15 | Klein Nederberg | ||
Sat.06Apr | HTS Bellville | 19 | 13 | Kasselvlei |
@Krugerkoppie: We will be ready mate ??
Remember to bring your surf board ?
@PaarlBok: Jy is snaaks Jan
@Vleis: Valid points. They have been building their rugby program for a few years and produced great results.
@McCulleys Workshop: Yes, I had a suspicion that they would do well this year as they have a very good spirit in that age group, which was strengthened by so many of last year’s grade 11s attending the rugby tour to Europe. Of course, they were also very strong as u16s in 2017 and had many grade 11s in last years 1st team, which was pretty decent.
However, what might make this a great season is their depth, as a lack of depth is often the achilles heal of small private schools. I say this because the 1st team easily beat SACS while missing the flyhalf and fullback, who were at the national schools T20 cricket championships. Also, the 2nd team has fairly comfortably beaten Nico Malan and Grey High’s 2nd teams and Clifton’s 1st team, thus far.
@BoishaaiPa: kon jy die skeidsregter toe in die hande kry? Wat sê hy toe?
@PaarlBok: nogal skerp vir jou!!
kry vir jou n hokkieblog-jy mors ons tyd hier
Interesting to see some of the comments around the referees. One should remember that these guys are almost never professionals, and are mostly trying their best to call a situation as they see it.
Just as players knock on, make poor judgement calls, miscalculate their timing on tackles, over-kick, miss tackles, over cook a pass etc.etc.etc. , remember the referee is also prone to error. Unfortunately a reffing error hurts a lot more if it is to my teams detriment.
Referees belong to societies and those societies will evaluate each referees performance (just as coaches look at players) and they will coach them.
There will always be a spectator who sees something a ref doesn’t. Just remember that while you are seeing the ref facing the crowd, there is a chap on the other side who is looking at the ref’s back. Likewise the ref cannot see a 360 view.
We should all be a little more tolerant – after all its just a game and if your kid can stand up from an unfair situation and learn that life is exactly the same – guess what – you will have a strong individual.
@boerboel: Lyk my n hokkiespeler het jou boy friend afgevry.
@Rainier: With a lot of the season left, it’ll be interesting to see how it unfolds. Kingswood have a good side and Dale came back well in the second half. From the little I’ve seen it seems that Grey, Selborne, SAC and Framesby are all in the running.
@PaarlBok: het ek nie al reeds met jou gepraaat oor die hokkie bogstorietjies op die blog nie!!
@McCulleys Workshop: Pity they do not play Framesby. If they beat Selborne they must be in the conversation about the best EC team of 2019.
@apple: The u16A team have a legend of a coach.
@beet: @Rainier: Great result for SAC on Sat against Grey, and impressive display yesterday.
@AntonT: Jy is reg . Julle het lekker span met baie spoed in agterlyn en groot manne voor . Julle vaskop ( Tromp) is ‘n reuse seun ! Ek glo julle gaan goed doen vanjaar .
@Buddy:… Clown… We will see if the Green machine… will be ready for the Wit Bulle this weekend…
Go put on your red nose and have a cold one on yourself!
@knowthegame: ek weet nie van watter game jy jou alias ontleen het nie, maar dit is seker nie ten aansien van enige rugby kennis nie. Affies het laasjaar teen 5 skole gespeel wat in die Top 10 geeindig het, waarom dan Virseker Beker speel as jy jouself alreeds teen die beste meet…
@knowthegame: maak asb ‘n draai volgende keer as jy by Affies is sodat ons vir jou ‘n paar skoene Kan skenk…ek sal sommer my truitjie en kussing ingooi dan kan jy darem warm sit en rugby luister oor die draadloos die winter
@Anton T Is die O14 game op digitv gelaai? Kwaggas teen Boishaai..
Wil ne se daar is twee skole in Pta wat nie goed vaar op o\14 vlak nie maar so met die jare verbeter hulle almal kry ewe skielik die behoefte om by die skole aan tesluit dan is daar n skool wat reuse koop wat hier van gr10 in gegroei word en dan geneutraliseer word so niks is n gegewe nie.
@Carl de Kock: dont worry, the u16A hockey won 8 – 0. and the personal attacks are only to compensate for the 7 years in a row. and the u14 As.
Die 13 moes van iewers af gekom het want ek onthou hom nie in enige van die spanne verlede jaar nie. Ek het nou eers die wedstryd teen HJS gekyk op DIGITV. As Outeniqua ‘n eerste helfte soos teen Affies en tweede helfte soos teen HJS in een game kan speel, gaan hulle ‘n goeie jaar verder he.
@AntonT: Ek Glo julle het n bul van n 13,as ek reg kan onthou,Kan 12 ook wees,maak n grap van die voordeel lyn.Is hy home grown of deel van die Gauteng settlers?
@boerboel: Onthou net wat het daai spannetjie gedoen teen julle Rustig nou,julle moet nog n paar groot honne speel die Jaar…jou geheu is baie kort…@PaarlBok: Hou aan post,eks mal daaroor om in gelig te wees.
@boerboel: So jy besluit wie wat kan pos. PRG het nie n blog nie, seker net Boishaai. Wonder wie se kop is die grootste op daai blog? Moet baie vervelig wees.
@Krugerkoppie: See you are back after you made an Ass out of yourself last year.Keep it going and you will be back in that koppie again.
@knowthegame: stem-julle het n lekker span
Belanrik om praatwerk op die veld te doen-nie op blogs soos n paar v julle ondersteuners nie
@AntonT: ok ken nou nie vir hulle nie
@PaarlBok: doen dit dan op PRG se blog
ons stel regtigwaar nie belang nie
Klink amper of my alma mater niks kan regdoen nie. Ek glo darem nie dit is die geval nie.
@boerboel: eK dink dit was a “wake up call”miskien n goeie ding. Glo my Helpies gaan baie goed doen die jaar. Kultuur..mmm maklik om te praat as jy reeds daar is.
@AntonT: Ja PRG speel teen al twee skole (Glenwood House & York) hokkie om alle spanne te akkomodeer. PRG het 17 hokkie spanne.
@boerboel: Miskien te sensitief. Kom ons se maar net dat my werksondervinding met ou HJS manne nie van die beste was nie.
@Vleis: Yes I followed every game they played. Paarl Gym girls have always been strong. They are Bolands flagship team in girls hockey like PRG are in the Boland boys hockey.
@boerboel: Ai Boeletjie. Soos AntonT jou probeer verduidelik het. Dis iets wat julle by PRG kan gaan leer. Daar ondersteun alle sporte alle sporte 100%.
@PaarlBok: Ja, dis altyd ‘n stryd teen die Engelse skool op die dorp. Moet se dat van die privaat skool hier begin groter raak het, het York se hokkie agteruit begin gaan, maar hulle is nog steeds goed.
@PaarlBok: I see that the girls’ 1st team from your old school (Paarl Gim) did very well at the national hockey festival held at St Mary’s yesterday. They lost narrowly in the final against Oranje Meisies. I never knew that Gimmies could play such good hockey!
@PaarlBok: hierdie is n rugbyblog-vat julle gesprek elders
@AntonT: Sterkte vir die res van die seisoen. Veral teen York, hulle is altyd n sterk span.
@AntonT: lees weer ou grote-dit was gemik op helpmekaar
te sensitief
@PaarlBok: Dankie! Ek dink dit het baie met die afrigting te doen. Ook vanaf ons op ‘n permanente basis drie spanne in elke ouderdoms groep het. Die ouens het ook baie vroeg aan fiksheid begin werk. Outeniqua speel hulle hokkie baie vinnig en mens kan sien dit help teen die einde van die wedstryde dat hulle fiks is.
@boerboel: Asseblief tog! Outeniqua is ‘n trots en goeie skool. Waarvan Rugby ‘n klein deel is. Sodra ouens soos jy die woord “Rugbykultuur” begin gebruik staan die hare op my rug regop. Asof jy skielik met “kultuur” geslaan is, omdat jou kind in een of ander skool is.
Die eerste ding wat ek geleer het toe ek in die Kaap aangekom het was hoe om iemand uit te ken wat by HJS PAARL was. Moenie daaroor worry nie, hy sal jou gou genoeg inlig. Asof enige iemand buite die Paarl omgee in watter skool jy was.
Glo my ons wil nie JULLE kultuur koop nie!
@AntonT: Geluk met jul hokkie oorwinnings.
Nuwe afrigter of die astro wat nou eers inskop?
@knowthegame: mmmmmm-reality check-se dit altyd-jy kannie n rugbykultuur koop nie
@Knight: sour grapes-stop moaning
the kwagga team has lots of talent but hjs were the better team on the day-the score flatters outeniqua-behavior of the parents also not great-expectations too high and too much pressurre on u14 boys
Joh, hier is nou lekker bekgevegte op die oomblik.
Kumbaya mense, kumbaya…
Dit lyk amper of hier meer oor skeidsregters gekla word as wat daar skolerugby gesels word.
@4×4: Jy weet julle probeer al die hele seisoen Affies die underdog maak. Julle n massive seunskool. Fce die groot honde, Grey, Paarl GiM , HJS en dan praat ons weer. Helpies klap julle 2/3 ouderdoms groepe maar dit nie regtig belangrik. En wat ek maak dit saak sou ek uit n klein skool kom?Jy daai tipiese ou wat 10 jaar na jou kind uit skool is nog by klub 600 uithang met jou affie jacket en affie kussingtjie. Ek dink ook wat ander bloggers se is naby waarheid. Speel Virseker en hou julle groot friendlies maar julle bang julle nie so suksesvol was soos vroer jare. Ma genoeg aandag vir eers vir jou.Dra net net skoene, dankie. Maar ek sien jou skoen druk jou, sny n gaaitjie
@Wondermaar: soos my ma altyd gesê het….use your words…
@4×4: ???
@Wondermaar: Ten minste blyk dit dat Affies ‘n poduim finish het! Ons weet mos Gim en Grey in ‘n klas van hul eie. Daai french drain is nie dalk French Euros nie?
@knowthegame: dankie tog dat Grey en Boishaai in jou Klein visdametjie nie geag word superskole te wees nie…jy moes dan seker in ‘n bitter klein platteland skool gematrikuleer het….dalk ‘n klein plaas skool? Dra jy darem al skoene?
Knowthegame…..Jou stelling was beperk tot Gauteng en vandaar my vraag wie is die benchmark….dalk moes ek dit maar meer omsigtig gedefineer het…Kom ek probeer weer…..dus wie is nou die benchmark in Gauteng?
Wow! Ithembelihle! Wow! Great stuff
@4×4: GREY COLLEGE die benchmark in suid afrika,(2019) paul roos in weskaap en glenwood in kzn( en omdat affies jare terug braaf genoeg was om teen die beste skole in land te speel noem ons hulle die nasionale naas wenners , want met 1 of 2 uitsonderings oor laaste 20-30 jaar, hou affies die punte verskil darem so 3 – 10 punte. ( Hoop nie paarl gim vermorsel affies die komende naweek nie?) , maar ja wat, wat n voorreg dat hierdie ALLES net skolerugby is en nie n verstopte french drain nie.??
AHS teen Helpmekaar Kollege en H/S Ellisras – 6 April 2019
O/14
A teen Helpmekaar A: Verloor 17-41
B teen Helpmekaar B: Wen 33-0
C Speel nie
D teen Ellisras A: Verloor 5-43
E teen Ellisras B: Verloor 12-15
F teen Helpmekaar C: Verloor 0-49
O/15
A teen Helpmekaar A: Verloor 14-36
B teen Helpmekaar B: Wen 47-0
C Speel nie
D teen Ellisras A: Wen 22-15
E Speel nie
F teen Helpmekaar C: ???
O/16
A teen Helpmekaar A: Wen 28-7
B teen Helpmekaar B: Wen 36-0
C Speel nie
D teen Ellisras A: Verloor 10-33
E Speel nie
F Speel nie
Senior
10 teen Helpmekaar 4: Verloor 10-40
9 Speel nie
8 teen Ellisras 2: Verloor 5-24
7 Speel nie
6 teen Ellisras 3: ???
5 Speel nie
4 teen Ellisras 1: Verloor 33-36
3 Speel nie
2 teen Helpmekaar 2: Wen 28-10
Witbulle teen Helpmekaar 1: Wen 52-17
Tot dan speel jule geen superskole nie, so besluit maar self. Elke miskruier is maar…
@4×4: wen Grey dan het julle braging rights
@knowthegame: Wie sal dan nou die nuwe benchmark wees?
@Krugerkoppie: Wees maar neerhalend met jou opmerkings. Wat het gebeur met Atletiek?Lyk my jy is een dimensioneel. Maybe en net maybe gee Helpies julle goeie kompetisie en wen n paar games.Maar moenie worry nie , julle sal seker weer 90% van CW span he. Ek sien en van die ou “staat kapers” weer terug by julle
@Wondermaar: Jy praat regtig baie k@k.Helpmekaar was en is nie die gunsteling teen Affies nie. Wat die skool regkry om teen sulke skole te speel is ongelooflik. Ek dink enige Affie ondersteuner wat gister daar was , sou dink, jis die skool try. Dan kry jy trolle soos jy wat altyd n punt probeer bewys. Kom ons praat weer na Grey. Affies was oor jare die benchmark van rugby in Gauteng. As dit jou highligt is om Helpies te wen geniet hom
@Knight: aaaaah so you not happy the ref missed a knock you & others saw! If a ref listened to every spectator in a match would he be objective? Outeniqua received plenty penalties. But did you see the Boishaai scrummy being taken out which became turnover ball & led to Outeniqua 2nd try? Which gave them momentum. Like I said last night had ref blew time when you suggested it should have been blown then Boishaai would have won 24-17. But you claiming cheating to help Boishaai. Perspective is required.
@linespeed: Agree, it was a great game to watch! It’s a pity we dont play against our brother schools on a more regular basis.
Kearsney definitely had a much more dominant tight 5, the loosies was even and our backline seemed to do more with less. Let’s see how it goes against Dale tomorrow…
@AntonT: @Rainier: That Kwagga u/14 group is very strong. They are going to be very competitive and with the depth it can only be good. The u/14 B team had a very good win, I think they were the only team that managed a win which is something they should be proud of. I see an u/16 boy left to play for Garsies, let’s just hope Outeniqua can keep all those u/14 boys?
I think these two u/14 groups are going to have good battles over the next few years.
@Smallies: Baie ervare span, 7 o19 as ek reg verstaan, waarvan een Xavier Adams is wat 5 jaar ‘n leerder by Bellville HS was
@Krugerkoppie: Ek is seker dat die manne van Helpies ook baie daarna uitsien. Dink die enige ander kere wat hulle op die ras gespeel het was tydens proewe.
Sal seker maak dat ek die dag uitblok om te kom kyk.
Hopelik sal die regte Helpmekaar span dan opdaag.
@AntonT: Ek dink om van 24-5 af terug te kom vertel sy eie storie en spreek meer tot die karakter van die span as die maklike wenne.
En ek is trots op die B span waar albei ons knape gejol het.
Net n paar feite. Daar trek so 30 nuwe gesinne per maand George toe. Die skool staan op die oomblik op n 1690 leerders. Almal Afrikaans. Om al die sport kinders Paarl toe te geneem het het net onder die R150 000 gekos. Die vervoer begroting van die skool is oor n miljoen rand n jaar… Ons het nog nie n tuis wedstryd gehad nie. Dis maar die probleem met plattelandse skool.
Ek volg nou ook al n paar jaar skool rugby en wat die o/14 span betref is die verloor dalk beter so vroeg in doe seisoen , mens leer baie meer iut n verloor uit. Wat my opgewonde maak is dat die B span gewen het. Die eerste keer in jare dat een van ons b spanne n Hjs span klop. Dit beteken daar is n groot groep spelers op die ouderdom. Die span van Outeniqua sal onder die top 3 eindig in sy ouderdoms groep enet die diepte sien ek uit na die toekoms.
@Wonder: Bleddie referee tussen Monnas O14A en Menlopark het Monnas aan einde bevoeter met twee geelkaarte. Ons wen daai postosties eters 19 – 15 met 13 manne.
Referees is kan n bleddie nuisance wees!!
@Krugerkoppie: Helpies het gedraw teen BH en Monnas het letterlik in die laaste minute verloor,dit sak n taai game wees
@Riempies: Die Ras Van Rooyen veld kannie wag om daardie ” bruin beerjies” te ontvang vir die VirSeker beker nie
@Knight:
I think you are very unfair on the Boishaai u/14 team. They played very well and to have lead by 24-5 at one stage was very impressive. To put that down to the ref is baffling to me. I know the refs at schoolboy level is not the greatest but to say that ref was blatantly cheating is a different thing. Maybe it will be better for you to go to the school and make your complaint there. I am sure they would like to know what he said to you. Especially that the ref did not know how long the game should be? How did he know when to stop the first half, never mind the second half? You can phone the sport office tomorrow so they can get this sorted out. Luckily the game was recorded so they will be able to look at it.
Just bare in mind that the ref missed many more things than what you mentioned on both sides. Even the Outeniqua linesman missed quite a few things in their 22.
@Herakles: hulle kan dalk net vir daai skole n nasty surprize wees….
@Smallies: Ek verstaan dat hulle slegs drie of vier van hul eerste span van 2018 verloor het en ook ‘n paar aanwinste gekry het. Hulle het dusver vanjaar ‘n aantal wedstryde minder gespeel as op die ooreenstemmende stadium in die jare 2015 tot 2018.
Persoonlik dink ek dat dit tot hul voordeel gaan wees.
In die vermelde tydperk vanaf 2015 tot 2018 het die hele eerste span elke jaar Craven-week of Akademie-week gaan speel. Saam met die skool se eie verpligtinge, die proewe, die oefenkampe voor die twee rugby-weke en mettertyd die uitklop-rondtes, het die seuns ‘n geweldige klomp rugby gespeel. Daar was in die verlede gewis tydperke gewees waar ‘n tamheid aan die einde van die seisoen opgemerk kon word.
“Sometimes less is more!”
Welkom Gimnasium speel vanjaar by Wildeklawer teen onderskeidelik Waterkloof en Stellenberg. Ek dink dat hulle ‘n beter as gelyke kans het om Waterkloof te wen, maar Stellenberg – wie lyk of hulle weer vanjaar ‘n uiters mededingende span het – gaan hul groot toets wees. Ek sien baie uit na die wedstryd!
@Knight: I am actually going to contact the ref and ask him if he apologised because I know of no ref that has ever done that.. He will be a first. I will be getting his details from the school and I will contact him on Monday. I hope your story is true as I want to congratulate him on being such a truthfull ref.
@Knight:As per usual the easy way out is to blame the ref.. At 24-5 het must have had a schocker. Ek dink jou kwagga onderbroek steek uit.
@Herakles: lyk my welkom het n op lewindige span die jaar,paar baie goeie wenne,hulle en voortrekker sal weer sake uitspook in die noord Vrystaat
@ odie
I actually spoke to the ref about the time he did not even know how long a under 14 half should be. He also apoligised for ” not seeing ” the clear nock that everybody else saw before the 1st try .
When a ref only sets offside lines fir ons side someone is clearly in trouble.
That is just morily wrong .
@Smallies: Baie dankie ek waardeer. Ons sal seker lank moet wag om weer n sterk HTSM span te sien, ek dink hulle het ook heelwat 0/17 in die span ma ek is nie op hoogte nie. Ek sal ma verder varsity cup kyk al is da refs wat besig is om die kompetisie ook te bederf.
@Wyvern: well done Kingswood , great defense…. Kearsney seem to have played all the rugby but couldn’t convert possession and territory into points , Kingswood backs look good in broken play , Kearsney forwards dominated …. 2 tries all and the Kingswood 10 kicked very well . Good game of Rugby .
@odie15: I have no kids at school , and have been in matric long long ago . I watch the game absolutely as a rugby fan and not with Boishaai glasses as was suggested . To be honest I feel offended by the comment by Knight . Watching the game I thought the Boishaai team were very well coached . I cannot say the same of the 0/19 A team . They were diabolical.
@Knight: bit of a funny story then. As Outeniqua last try to go 24-24 was 90 seconds before penalty. So that would have been scored 2 min after game should have ended. And their 2nd last try would have been on full-time!
@Grizzly: Ek hoor dat die Gautengers so opsoek is na ‘n kwaliteit lewensstyl, dat daar 18 huisgesinne per week George toe trek, en dat Outeniqua hoërskool nou al oor 2000 leerders het…hulle word ‘n Gauteng Super skool
@Grizzly: ek het vroeer in die jaar gesê, Affies het NIE stars hierdie jaar nie, maar as die seuns vir mekaar gaan speel, of soos hulle dit noem broederskap, Kan hulle ‘n moelike span wees om te klop, en ek vermoed daai broederskap en Affies Guts het deurgekom vandag!.
Lyk vir my hier was sommer n hele paar verassings met die naweek se uitslae. Ek het beslis nie verwag dat Helpies so gaan pak vat teen Affies nie, terwyl Boishaai (in my beskeie oppinie) ook onverwags geknor het om Outeniqua te troef. Was by die Stellies/ Brakkies game, en het eerlikwaar n moewiese telling teen die besoekers verwag, wat tot dusver n nagmerrie seisoen beleef. Wel die Brakkies het skielik opgedaag, en ten spyte van die eindtelling van 31-10 in die Bellville span se guns, vertel dit beslis nie die volle verhaal nie. Trouens ! met 10 minute speeltyd oor, was daar bitter min te kies tussen die 2 spanne, met Stellies wat met 14-10 voorgeloop het. Nadat Brakkies se kaptein en loskakel, Raven Smith, toe die veld met n besering verlaat het, het die tuispan nog 3 drieë, reg teen die einde, ingeryg. Smith was ongettyfeld vandag sy span se generaal, en het die wedsryd briljant beheer met sy taktiese spel.
Vir Stellies was Tarquinn Manuel (heelagter) deurentyd baie gevaarlik. Voorlangs het die slot Mika Cowley die oog gevang met sy inklimspel.
Moet nie n fout maak nie ! Stellies het die sege beslis verdien. Maar krediet moet ook gaan aan die Brakkies wat vandag rerig hul lywe op die spel geplaas het. n Telling van so 19-14, sou volgens my n baie beter opsomming, en getrouer weergawe van die spel, gewees het.
@4×4: Hierdie wen gaan baie vorentoe beteken.As ek moet raai sal ek se totale ander agterlyn as wat teen die Kwaggas begin het?
@Knight: Hats of to someone like yourself who’s integrity is not for sale,your standpoint can make you a proud old boy…
@Stier: Very good result for BH against a quality side.Kwagas lost against Garsies, Affies and BH all three with less than 8 points.All away losses.Was it home games,who knows…?Just hope the 3 losses don’t put them out of the top 20 because imo they’re a possible top 10 side.
Thye will be responsible for a big upset or 2 this season,mark my words…
Great win KC boys
Boland 62 Wynberg 31
Dale 19 – Marlow 17
@jakes: Kruinsig…ook laaste paa jaar gesukkel ..2 jaar terug goeie span gehad maar amper nie een na kempton toe nie…en onlangs o 11 so hulle sal seker oor 2 jaar 1stes wees.
Ander is Impala…lank in doldrums maar raak weer beter…
Ja die atmosfeer was goed! Ek dnk eg het eers moes sagmaak voor en gednk dit sal mKlim wees maar kempies papgetackle nadat eg min bal gehad het in eerste helfde. Toe begin die agterlyn van eg kook.
@4×4: Ek dink die agterlyn het vandag meer as gekliek. Affies se spel vandag vas baie goed in alle fasette van die spel. Dit is natuurlik ook gehelp deur n Helpmekaar span wat net glad nie iets kon regdoen nie.
Dit vat egter niks weg by n Affiespan wat regtig baie goed gespeel het nie. Baie geluk aan Affies.
Helpmekaar sal wel weer terug wees.
@Bayern: kom ons se maar net die atmosfeer was baie goed vandag. Die Kempies ondersteuners het hande geklap vir die mooi driee wat EGJ se spelers gedruk het en andersom en die pawiljoene was vol. Net jammer vir die groot tellings. Om te dink nog 5 jaar terug hoef Kempton park vir geen Pretoria skool terug te gestaan het en veral vir Waterkloof in twee of drie Beeld trofee wedstryde uitgeskakel. Kom ons hoop hulle kry dit weer hul rugbykrag terug in die nabye toekoms. Net vir interessantheid, wie is jul feeder laerskool?
It was awesome to be back at Brug. Thanks to the Kwaggas for a day of great rugby.
@Knight: Maybe we watched two different games. I understand the u/14 game started late that was the reason for the later finish.
@Wonder: I saw at the Gim u/16 tournament the refs are really bad. SARU will have to do something.
@Grizzly:
u/19 A Boishaai 34-26 Kwaggas
u/19 B 36-21
u/19 C 91-6
u/16 A 42-5
U/15 A 26-3
u/14 A 27-24.
In Bethlehem in die Griffons-liga: Welkom Gimnasium 50 – Witteberg 0 en Voortrekker(Beth) 39 – Goudveld 38.
@ Trots HJS
I was also at the game . Take off your Boys High glasses that was daylight robbery .
How do you call two tries from Knock ons . A penalty count of probebly 20 to 5 and a game blown overtime clever.
Het vandag die voorreg gehad om die swakste skeidsregter in SA te sien blaas. Drie geelkaarte in laaaste 5 minute teen Garsies en Rustenburg kon nog steeds nie wen nie. Selfs met 16 teen 12 kon Rustenburg nie score nie. Baie geluk Mr Ref, jy het vandag jou naam gat gemaak. Trots op die Bere, mooi gespeel, great wen.
@Smallies: ?
@Bayern: Jy praat seker van die Kloof bus,kry hom meeste aande op die R21. Leeg,klaar al die Kempton kinders gedrop
@Grizzly:34 26 dink ek vir Boishaai
@Trots HJS (Tandem): Score for 1st team pls.
@Bayern:Ai die agteruitgang van een van die oosrand se grootkanonne is n hartseer ding ek hoop regtig dat Kempies weer sal opstaan
@jakes: hahah ek is bly jy dink dit was n lieflike dag…maar as ek aan eg verbonde was sou ek ook so dink. Ek het gelukkig halftyd geloop en voorspel dit gaan in die 40tigs eindig…
so dinge het regtig ineengestort na ek weg is. Die verskil in ligaamsgrootte was net te veel en die damwal moes breek. Agterlyn van eg het goed gelyk. Baie gelukmet die skoonskip maak. Dit gaan jare vat om te herstel…ek hoor ons voederskool se o 11 het baie goed gedoen by Gray toernooi…iemand sê my gewen..maar ek sal verbaas wees as meer as 3 van hulle Kempton toe sal kom…Helpies en pta skole gaan hulle opraap.
Maar ek kyk hokkie deesdae..daar het girls 1 elk gelykop gespeel en ons seuns 4 0 gewen…en dan was daar dalk ook skaak….
@Knight: That is not true ! I am really not a fanatic but do not think this statement is correct. I was at game and saw it differently. Boishaai 0/14 team was very clever and played a very good game . Boishaai first team today though was truly terrible and devoid of any game plan and very badly coached .
@ROOIBUL: eind telling 81-8
@ROOIBUL: 57-8
Ek weet die Affie manne sal nederig wees met die wen soos hulle ook is as hulle verloor. Ek het so paar weke terug gese die agterlyn click nog nie, en dit blyk dat hulle vandag geclick het. Baie trots op die seuns wat ware Affies Guts gewys het vandag. Dink bitter min bloggers het daardie uitslag verwag!
@ROOIBUL: 52-3
Jan -Hendrik Wessels is n masjien…..
@ROOIBUL: 33-3 2nd half
EG Jansen 68-Kempton Park 8.
Game stopped 10 minutes early when 60 point margin was reached. Same at the under 15’s. Kempton played very well for first 20 minutes but then EG Jansen started scoring great tries.
2nd teams EGJansen 45-Kempton 0
O/16 EGJ 36- Kempton 9 .Kempies has a good under 16 team and gave EGJ a very good match.
Under 15 EGJ 64-Kempton 0-game stopped 10 min before full time.
Under 14 EGJ 51-Kempton 12.
What a lovely day of rugby between the 2 schools.
Outeniqua u14 . Blown out of the game !
Game stretched by 3 /4 minutes to get penalty kick for Boishaai final score 24-27. Golden handshake to the ref afterwards. Not a proud old boy of Boishaai today.
@ROOIBUL: 14-0 Grey
Dit was Helpmekaar se beste kans sedert die jaarlikse wedstryde in 2014 ingestel is, maar dit lyk of die bruinmasjien gestotter het.
@sewes: In ‘n wedstryd waarvan die resultate nog nie op SBR reflekteer nie, het Welkom Gimnasium tydens die skoolvakansie in Vanderbijlpark teen Transvalia gespeel en ‘n oorwinning van 44-22 behaal.
Inagenome dan die uitslae in hul eerste vyf wedstryde, gaan Transvalia gaan sukkel om hul 9de plek op die 2018 SBR-ranglys te herhaal.
Ag wil iemand nie asb HTSM Gray score opsit.
Affies 52 helpmekaar 17 Affies!!!!!!!
@AntonT: Dewald is self nie ‘n brose rosie nie.
HJS /14 27-24 Outeniqua
HJS was maklik voor 24-12, toe kom die Kwaggas mooi terug om dit gelykop te maak en toe skop HJS ‘n strafskop oor in die finale sekondes vir die wen.
Die Kwaggas / 14b het glo 26-19 gewen.
@AntonT: lucky hit….
@AntonT: Word die games gestream?
So moreoggend vroeg sal ons sien hoe goed Outeniqua se 0/14 span rerig is teen HJS wat ‘n agsteman het wat enige agterspeler die rittel tits gee. Vir die van julle wat nog nie gesien het nie. (Ek was daar en die hele paviljoen het stil geraak en ek het so bitter smaak in my mond gekry.) Hier is die HJS agsteman se duikslag op die monument heelagter. Die outjie het vir ‘n paar minute nog aanhou speel maar is later van die veld af.
Dis ‘n Facebook skakel : facebook.com/Schoolofrugby/videos/22876020068149431/
Word die Helpmekaarwedstryd gestream
Grahamstown might be wet tomorrow and that could suit SAC.
Nico Malan and Kearsney /16’s played yesterday to a 14-14 draw. Players from Kearsney that caught the eye was their 2, 7, 10, 11 and 15. Very entertaining match and a good result for the NM /16’s who was also unbeaten at the N-S tournament and played trails the previous day.
@beet: Let’s hope that the weather holds for tomorrow! It’s going to be a tough 3 games for KC, which was always going to test the depth. If there’re no injuries, i think we could be okay.
I think the matches are going to be on Digitv, so the boys need to rise to the occassion
@boerboel: Ta.
@beet: In the 70/80 s durbies beat sacs on a regular basis but cannot remember when last
the oldest school in sa playng the 2nd oldest!!
Durbanville vs SACS. Mmmm! I wonder how many times Durbanville has beaten SACS in the past? Durbanville have a good team this year. Maybe they will make history on Saturday? Can anyone confirm what the head to head is?
The St John’s vs Jeppe game has the chance to be interesting if SJC can up their game. They have a big pack and decent enough ball skills but no real game breakers to compliment the effort. There’s a Grey PE centre nicknamed Slow Poison but the whole Jeppe team can be like that. I was so impressed by their composure against Selborne. It was almost unSouth African to see a team put together phases like that. They played with a great deal of maturity. On Saturday their little fullback will be at flyhalf. He looks like a real livewire. It will be good for spectators to see what the plan for him is in this role will be.
For the KZN teams. I think the Westville pack will get the upper-hand over DHS and that will pave the way for a reasonably comfortable home win. DHS really needs their backline to come good. They have a lot more experience in that department but it just hasn’t been functioning well.
Glenwood hasn’t lost to College since 2010, so the Law of Large Numbers is going to prove itself soon perhaps unexpectedly. On paper the College team looks decent and with Hlophe back they might have extra oomph as well. The big question might be how well can they defend against this high tempo Glenwood team. The Glenwood coach Derek has done a phenomenal job when it comes to creating scoring options and making his team a 5-point threat from anywhere on the park. When I watched their Wynberg matches even the frontrow forwards were able to make some sweet passes when it mattered. One was even their inspiration for their great start against KES. Uphill battle for MC for sure but if they can rely on their own go-to players they have the ability to make life difficult for the GM.
I suspect Hilton will have it relatively easy against St George’s at Kingswood and they should clock up a big number.
Kearsney against Kingswood promises to be very good contest. Kingswood had a good win against St John’s without really producing their best form. I suspect they will find the Kearsney defence more committed for the full match and Kearsney will have a couple more X-factor type threats. Kingswood based on their more varied game style are likely to be Kearsney’s biggest test this season and who knows the upped tempo and might ask a few more questions and also expose more weaknesses than the likes of Hilton, St Charles and even Pionier were able to do.
I expect Graeme to perform well on the scoreboard against Clifton.
It would be really nice to be at Kingswood as its their 125th plus a festival so more than one 1st XV in action but excluding them I was thinking where would I most like to be this weekend if I had that choice. I can think of 4 games that should be great:
Helpies vs Affies. I think this is going to be a cracker. Helpies have a good team this year and Affies tend to get more flak than they deserve every year are a good team this year as well. I was surprised to read on Affierugby.co.za just what a good head-to-head record Helpies has against Affies having won 20 matches in the past. I’m going to go with Helpies to sneak home here.
Monument vs Menlopark. This has the potential to be a thriller as well. A good Menlo team got beaten by two teams with insanely high tempo flaring attacks at Noord-Suid. It’s not that Monnas don’t pose a danger out wide but their style might be more to Menlo’s liking. There is bound to be a titanic battle up front as well. I’m sure both schools will be in it to win it come the business end of the VB Cup.
St Andrew’s vs Grey PE. Much anticipated after watching both schools in action at the recent Grey Fest in PE. SAC are one of those schools that are capable of playing the style of rugby that’s a pleasure to watch and they have some useful players this year. Grey had a bit of a mare with injuries last year but even still they are overdue for a good season now. They have a nicely balanced team. Personally I think they will have too much firepower for SAC even away in Gtown. Interesting the Grey fetcher who’s earned his share of praise for his pilfering ability is related to the Andy the SAC coach who’s done such a fine job ever since arriving there from KES.
Paarl BH vs Outeniqua. I’m sure I’ll look back at Boishaai’s game against Monnas as a highlight of this season. That was hectic battle and an incredible finish. The Kwaggas were very competitive at Noord-Suid but just couldn’t turn their efforts into wins. The way they played that first half against Affies proved just how dangerous they can be. Word is that Brug Straat is wet underfoot (again) this weekend. I expect that to favour Boishaai. Still it should prove to be one of the best contests of the weekend.
@Rainier: Sterkte maat . Sal vir jou part kyk ! Sien baie uit .
Ek sien Kloof\Transvalia 10 games Kloof\Garsies 11 games wat word van ons C en D spanne?
Sien uit na lekker rugby tussen Helpmekaar en Affies. Glo Helpies staan goeie kans in paar wedstryde, maar Affies strukture by seniors altyd baie goed a.g.v. goeie afrigting. Helpies seuns sal hulle game moet speel en volle 70 minute lank vasbyt.
@jakes: ek dink Menlo se game is nie Virseker nie. Hulle speel weer later die jaar
@boerboel: ….was posseel voordat die veld groter gemaak is so n paar jaar terug…nou ietwat groter, roep hom nou, ‘Koevert’.
@Carl de Kock: posseel
2023 op die koervert gaan dus n riller wees.
@AntonT: Ag nee wat-die boishaai 014 spannetjie is nie geniepsig nie-hulle tackle maar net hard-ek het nog nooit n “vuil” hjs span gesien nie.Die kwagga backs sal maar net vinnig met pass voor daai 8ste mannetjie hulle opline
die o14 game gaan interresant wees -dis een wat outeniaqa kan wen-en ek dink 019 ook interresant wees
hokkkie weet ek niks van nie maar sal hms se 018 netbalspan back vir n wen–altyd lekker en sportief teen outeniqa
Wat dink die mense gaan die uitslag tussen menlo en monument wees (indien altwee op al die silinders vuur)??? Ek sou sê monnas met 10- 15 ….. maar is ek vetkeerd???
@Riempies: indien Helpmekaar hierdie een nie wen nie?? sal hul hul rugby program moet heroorweeg.??
@AntonT: Ek het gesien dat daar iets aan die gebeur is met jul seunshokkie. HJS het self n goeie span die jaar.
@Trots HJS (Tandem): Ons het Saterdag ons derby dag teen Lorraine wat hierdie jaar ‘n baie sterk span het. So ons het ons eie uitdaging wat voorlê.
@Rainier: Ek sien ook uit om te sien wat gaan die uitslag wees tussen daai twee onder 14 spanne.
Groot naweek se rugby in JHB die naweek. Helpmekaar vs Affies.
Sterkte aan beide spanne mag Helpmekaar wen.
@Rainier: Gaan jy kom kyk ?
@McCulleys Workshop: Hi Tully, we had two boys join the Kwaggas this year. Ons is playing lock and the other is in the group of 23, but he is involved with biathlon and I believe that took up some of his time and effort.
@AntonT: Thanks for the info.
Outeniqua het die net baie wyd gespan vir die 0/14 span wat in 2023 met die 100 vieringe in matriek sal wees. Ek het ook al die HJS se 0/14 span gesien en hulle sal nie vir iemand terug staan nie. Ek het HJS se wedstryd teen Monument gekyk en amper ‘n paar lelike comments geskryf maar het myself bedink. So kom ek stel dit so as HJS se spelers fokus op Rugby speel en nie die ander span probeer boelie nie sal hulle ‘n goeie kans staan. Dis vir hulle ‘n tuiswedstryd en oor die algemeen travel 0/14 nie goed nie.
Die agterlyn van Outeniqua is baie giftig en die Losskakel (Vir sy ouderdom) versprei die bal goed en het ‘n skopskoen aan hom. As Outeniqua die spel vinnig maak en los sal hulle wel die knoop kan deurhak.
Die 0/15 het vier spelers uit verlede jaar se span verloor. Gaan nie baie se nie maar die seuns is gevra om te gaan. Die span gaan sukkel en HJS behoort hom maklik deur te hak.
Daar is iets aan die 0/16 span. Hulle speel hard en hou net nie op nie. Hulle sal die telling naby hou maar ek dink HJS sal op die einde hom vat.
By die 1stes is daar ‘n paar spelers terug van Atletiek af en as die agterlyn eers kliek gaan hulle baie moeilik wees. Ons het lanklaas vir HJS geklop. As dit in George was sou ek gese het ons het ‘n baie groot kans…nou… my hart se Outeniqua , my kop HJS.
Op ‘n ander noot het ons 1ste Hokkie span die jaar al twee toernooie gewen en drie jaar laas teen HJS verloor. Ons meisies speel ook hokkie en Netbal teen Girls high. Dis oor die 400 kinders wat Vrydag op die busse sal klim om Paarl toe te ry.
@Rainier: Hi Rainier, how many of your JB side from last year are in the Outeniqua side?
Ek is die meeste opgewonde oor die /14 game tussen Outeniqua en Boishaai.
Great match ups this weekend with a few historic rivalries, and great SS vs Winelands games.
Jho Digi tv het n groot slag geslaan,hulle stream die HELE wildeklawer
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=576853659391714&id=233995103677573
Die fixture lys vir 6 April het ook Waterkloof teen Nelspruit?
@BlouLou: Ek dink nie Trnsvalia kan na sy begin uitslae gerate word nie.Die laaste paar games was nie met sy eerstes nie so ons sal versigtig moet wees om nie oorgerus te wees nie.
@BlouLou: sjoe jammer. Ek het daai game misgekyk. Waterkloof teen Transvalia.Dit gaan ook hard wees. Die Virsekerbeker gaan regtig ‘n baie harde kompetisie wees in 2019. Al die spanne lyk goed. Is Monument teen Menlopark ook deel van Virsekerbeker die naweek?
Waterkloof maak sy terugkeer in Virsekerbeker teen Transvalia. Met amper al die skole wat vereis het dat Hulle tuiswedstryde het, gaan dit n lang seisoen “ on the road” wees. Moet sê Transvalia lyk nie so sterk nie. Seker omdat helfte van die span in Pta nou bly?
Paar groot games die naweek. Grootste een seker Helpmekaar teen Affies. Dan is daar Monument teen Menlopark. En die twee vriend en vyande van die Oos Rand..EG Jansen teen Kempton Park speel weer vir eerste keer in paar jaar teen mekaar alhoewel die keer net vriendskaplik. Behoort baie goed te wees. Grey College mag dalk te sterk wees vir HTS Middelburg maar sien uit na die uitslag. HJS Paarl teen Outeniqua gaan ook baie hard wees