Various SA schoolboy rugby rankings for 20 April 2013

Just a quick squiz at how the school rugby rankings are looking ahead of this weekend’s games.

This Saturday big games as far as table topping rankings  are concerned are:

Outeniqua vs Paarl Gim
EG Jansen vs Monnas
HTS Middelburg vs Centurion
Nelspruit vs Kempton Park
Affies vs Jeppe
Wynberg vs Grey High

Rugby15 Rugby15 SA Schools Sports SA Schools Sports SBR’s Thumbsuck
This week Last Week This Week Last Week (after Wednesday)
1 Affies Affies 1 Outeniqua Outeniqua 1 Outeniqua
2 Outeniqua Outeniqua 2 Paarl Gim Affies 2 Grey College
3 Paarl Gim Paarl Gim 3 Grey College EG Jansen 3 Paarl Gim
4 Grey College Grey College 4 Affies Paarl Gim 4 Affies
5 Monnas Monnas 5 Waterkloof Wynberg 5 Waterkloof
6 Waterkloof Waterkloof 6 Garsfontein Grey College 6 HJS Paarl BH
7 Garsfontein Garsfontein 7 Nelspruit Waterkloof 7 Garsfontein
8 Nelspruit Nelspruit 8 EG Jansen Garsfontein 8 Nelspruit
9 HTS Middelburg EG Jansen 9 Monnas Monnas 9 HTS Middelburg
10 EG Jansen Noord-Kaap 10 Wynberg Nelspruit 10 EG Jansen
11 HJS Paarl BH HJS Paarl BH 11 Rondebosch Pretoria BH 11 Monnas
12 Noord-Kaap St Andrews 12 SACS Oakdale 12 St Andrews
13 St Andrews Kearsney 13 HTS Middelburg HTS Middelburg 13 Transvalia
14 Kearsney HTS Middelburg 14 St Andrews St Andrews 14 Noord-Kaap
15 Oakdale Oakdale 15 Noord-Kaap Rondebosch 15 Centurion
16 Grey HS Paul Roos 16 Pretoria BH Noord-Kaap 16 Rondebosch
17 Rondebosch Wynberg 17 HJS Paarl BH HJS Paarl BH 17 Kearsney
18 Wynberg Rondebosch 18 Kearsney SACS 18 Wynberg
19 Centurion Pretoria BH 19 Oakdale Kearsney 19 Jeppe
20 SACS Centurion 20 Grey HS Trinityhouse 20 Oakdale
21 Paul Roos Grey HS 21 Trinityhouse Grey HS
22 KES KES 22 Centurion Centurion
23 Pretoria BH Drostdy 23 Marlow KES
24 Die Brandwag SACS 24 KES St Benedicts
25 Nico Malan Transvalia 25 St Benedicts Bishops
26 Bishops St Albans 26 Bishops Drostdy
27 Transvalia Diamantveld 27 Glenwood Paul Roos
28 Marlow Die Brandwag 28 Paul Roos Tygerberg
29 Boland Landbou Nico Malan 29 Hilton Marlow
30 Queens Queens 30 Menlopark Menlopark

Leave a Reply

42 Comments

  1. avatar
    #42 Tjoppa

    @BOG: Net so, maar kyk maar wat doen die huidige Bokke, wit en gekleurd, met die trotse tradisie. Vee hul gatte daarvan af sedert geld sy kop uitgesteek het. So dit is hoekom ek se die tye is besig om te verander.

    ReplyReply
    27 April, 2013 at 13:09
  2. avatar
    #41 BOG

    @Tjoppa: Ek stem saam met jou eerste sin.Die onmiddellike geskiedenis is die mees betroubaarste aanduider vd onmiddellike toekoms. Maar natuurlik, betekenen dit nie dat daar agteroor gesit kan word nie. Dit dien egter as n baie sterk motiveerder en om dit prakties te illustreer, die volgende: Wanneer n kind n bepaalde rugbytrui oor sy skouers trek, wetend dat diegene wie hom vooraf gegaan het, daardie trui met trots gedra het en die skool wat dit verteenwoordig met eer gedoen het, en hoe langer die geskiedenis, hoe sterker die motivering. Dit sluit in die handhawing van rekords en geskiedenis.

    ReplyReply
    27 April, 2013 at 11:10
  3. avatar
    #40 Tjoppa

    @BOG: Bog ek dink wat baie mense mis is dat geskiedenis die basis vorm vir more se sukses. Maar ook kan ons nie net die verlede se sukses aanhang en dink die geskiedenis sal hom herhaal in die toekoms. Daarvoor het ons te veel voorbeelde in die wereld wat die teendeel bewys. Op die ou einde is dit slegs harde werk wat die geskiedenis bepaal.

    ReplyReply
    27 April, 2013 at 10:15
  4. avatar
    #39 BOG

    @Tjoppa: Deel dit met jou pelle. Hulle se : “history does not count!”

    ReplyReply
    27 April, 2013 at 08:31
  5. avatar
    #38 Tjoppa

    @BOG: Of GESKIEDENIS

    ReplyReply
    27 April, 2013 at 08:11
  6. avatar
    #37 BOG

    @jakkie: Wat van dobbel- soos die aandelebeurs?

    ReplyReply
    27 April, 2013 at 05:56
  7. avatar
    #36 jakkie

    Rerig? Groot Trek topic? Shit ouens.

    ReplyReply
    27 April, 2013 at 04:41
  8. avatar
    #35 Tjoppa

    @Ploegskaar: Dis nou die wie se genepoel in sy moer is ne. Ja nee hul het die Groot Trek gemaak op genade maar hier bo was daar niemand wat wou teel met die saamryers nie. Nou ja gevolglik wil hulle maar weer terug na die gopse. Daar waar hulle kinders darm ‘n date kan kry. Of sy nou tanne het of nie.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 22:50
  9. avatar
    #34 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Die Groot Trek het gebeur lank voor die Ingilse geland het. Dit was plynweg Boere wat hulle gat gewip het en nie BANG was om nuwe en vreemde plekke aan te pak nie. MAW die banges het agter gebly in die kolonie, die slapgatte kon nie verder as die States nie, ja en die res het het Tswane en Egoli beset.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 22:48
  10. avatar
    #33 Ploegskaar

    @BOG: Nee Bog, selfs wat ons kuslyn betref trek ek my streep net anderkant Plett by Tsitsikamma, met Wildernis my gunsteling. Met die Weskus is daar vir my egter geen perke tot in Suid-Wes nie.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 19:03
  11. avatar
    #32 BOG

    @Ploegskaar: Jare gelede was die Kaap nog Hollands en mooi, maar nou? Dit wys maar net hoe die standaarde en waardes agteruit gegaan het. En dit kan nie uitsluitlik toegeskryf word aan die teenwoordigheid vd “Cotehangers” nie. Wat die kuslyn betref, is die Ooskaap(stede uitgesluit) nommer een en gevolg deur Verre Noord KZN. Jy sal verbaas wees hoeveel Kapenaars het strandhuise op die Wildekus- Oos van OL tot by Wes van Port Edward

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 18:02
  12. avatar
    #31 BOG

    @BoishaaiPa: En moenie die groot “hensop”vergeet wat in Vereeniging plaasgevind het nie. Hulle gedra hulleself nog steeds soos gevangenes.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 17:54
  13. avatar
    #30 jakes

    Some brilliant rugby expected at LC de Villiers ( Tukkies ) tomorrow 27th April- there will be 08 of the top 20 schools in action and tackling each other. The EG Jansen- Monument game could be the game of the day. Also HTS Middelburg, Nelspruit, Centurion, Kempton park, Transvalia and Garsfontein in action.Probably the place to be tomorrow if you love high school rugby.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 16:53
  14. avatar
  15. avatar
    #28 Ploegskaar

    @Tjoppa: Die redes vir die doellose pelgrimstog na die noorde is legio, en is oor die jare toegeskryf aan onverdraagsaamheid/domastrandheid, en/of die trekkers se voorliefde vir inheemse wild en/of selfs blote rigtingloosheid. Al wat ek weet is dat hulle nasate sederdien hulle klaarblyklik afsloof om weer hier in die suide te vestig (175 jaar?). Ek kan baie mense wat daar moet bly en baie minder wat daar wil bly, maar dis net my persoonlike ervaring.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 15:59
  16. avatar
    #27 BoishaaiPa

    @Tjoppa: Ek het dit weer dat dit die ouens is wat bang was vir die souties en weggehol het wat daar in die Noorde bly….Toe vang die souties hulle in elk geval…

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 15:40
  17. avatar
    #26 Tjoppa

    @Ploegskaar: Groot verskil jy gaan nou in die middel van ‘n groot geveg beland. Bloem is waar die Voortrekkers van die kaf geskei is. Die kaf het daar tent opgeslaan en woon huidig steeds nie veel beter nie. Was dit nie vir die Army in die 70’s en tagtigs het niemand daarvan geweet nie. Hier in die Transvaal is waar die manne gevestig het.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 15:04
  18. avatar
    #25 Ploegskaar

    @Woltrui: Hulle is nie tans T20 materiaal nie, erens tussen 25-30, so jy kan maar aftrek, optrek, uittrek of ….trek na jou hartsbegeerte. As hulle egter vinger trek by WK, is hulle in, want ek sê so.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 14:48
  19. avatar
    #24 Ploegskaar

    @Tjoppa: Ek is ongelukkig nie bekend met veel noord van Bloem nie. Vir praktiese doeleindes verwys ek sommer na die hele noordelike streek as die gopse, waar almal saam heul, steel, speel en (in)teel.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 14:45
  20. avatar
    #23 Tjoppa

    @Woltrui: Nee wat gee Affies af. Gaan vroeg LC toe vir hopelik dag vol van aksie. Ek vat ‘n groot tjom saam wat se al die talent van ou Transvaal more sigbaar daar. Kaar gekyk by Affies en Waterkloof.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 14:28
  21. avatar
    #22 Woltrui

    @Tjoppa: Ja Tjoppa. Jy ook of gaan jy Affies kyk?

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 14:25
  22. avatar
    #21 Woltrui

    @Gungets Tuft: Die Noordvaal Unie trek dan ook 8 punte af by Maritzborrough aangesien die insleepvoertuig operateer ongeskik is en in geselskap gaap (Maritzborrough was dan ook, na hul goeie vertoning teen DHS, op die punt om in die top 20 in te breek). (The tow truck driver is sleeping. We are deducting 8 points from his team. Unacceptable behaviour). Ons verstaan egter U frustrasie. U mag wel saam gesels al is U span nie op bogenoemde lys nie. Wees egter vriendelik met die Noordvaal Blogger Unie. Een van ons lede het konneksie by BHP.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 14:22
  23. avatar
    #20 Tjoppa

    @Woltrui: Waar kyk jy more ek gaan LC toe.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 14:20
  24. avatar
  25. avatar
    #18 Woltrui

    @Ploegskaar: Noordvaal Unie trek dan 5 punte af van Boland Lanbou vir die opmerking van Ploegskaar (siestog en die manne het juis so hard gewerk en was op die punt om in die top 20 in te breek)

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 14:13
  26. avatar
    #17 Tjoppa

    @Ploegskaar: Hy bly seker naby Bog. Sien in vandag se koerante dat Witbank/Middelburg die giftigste in die wereld is. Dalk hoekom daai manne van HTS so perform.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 13:27
  27. avatar
    #16 Tjoppa

    @Woltrui: Nou verstaan jy hoekom ek BHP se rankings verkies ten minste kan hy homself verdedig met logika maar waar kom jy vandaan? Affies is steeds onoorwonne en verdien 2. Vir hou lank weet ek nie. Maar beslis vir nou.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 13:26
  28. avatar
    #15 Tjoppa

    @Woltrui: Sy vriendekring gee my moed. En ‘n paar gratis rooies nie te versmaai nie.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 13:23
  29. avatar
    #14 Tjoppa

    @BoishaaiPa: Gee krediet waar dit toekom. Maar enige man wat soveel doen om die aandag van sy dogters af te trek verdien ten minste ‘n Bells vir oorspronklikheid. Hoor hulle lyk gelukkig na die ma.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 13:22
  30. avatar
    #13 Umtata

    Its good for SA rugby that some schools are catching up to GCB, just hope they can maintain the high standard of rugby.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 12:46
  31. avatar
    #12 beet

    To be honest there has only been one genuine table topping link game between North and South = HJS vs Klofies. Until we have a few more, it’s going to be difficult to decide who is really better between the teams at the top.

    Based on results so far we know Kloof are above HJS and Nellies, Outeniqua are above HJS, EG and Grey Bloem, HTS are above EG, Nellies should perhaps be above Garsies (not on my list) and perhaps Monnas need to be below Centurion but ahead of Noord-Kaap???

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 12:42
  32. avatar
    #11 BOG

    @Gungets Tuft: Strange how stupidity effects different people in different ways. In your case, it puts you to sleep and in my case I become wide awake.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 12:25
  33. avatar
    #10 CyndiAtRugby

    @Gungets Tuft: :lol:

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 12:25
  34. avatar
    #9 Gungets Tuft

    {yaaawwwnn…}

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 11:19
  35. avatar
    #8 Ploegskaar

    @Woltrui: Jy kon intelligensie (of gebrek daaraan) ook as kriteria byvoeg, dis ooglopend gekoppel aan jou geografiese ligging.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 10:49
  36. avatar
    #7 Woltrui

    Noordvaal bloggers unie se top 10 (gebaseer op geografiese ligging, emosie en bloggers disipline) sien tans soos volg daar uit:
    1. Kloof
    2. Outenikwa
    3. Paarl Gym
    4. HTS Middelburg
    5. Affies
    6. Grey Bloem
    7. Garsies
    8. Nellies
    9. Paarl BH
    10. Monnas
    11. EG Jansen
    12. Brandwag
    13. Noord Kaap
    14. Centurion
    15. St Andrews
    16 Rondebosch
    17. Kearsney
    18. Kempies
    19. Jeppe
    20. Sentraal/Cherries

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 10:43
  37. avatar
    #6 Ploegskaar

    I think we can safely discard the SA School Sports rankings for future reference, whatever vital component of his formula that BHP did not provide them, has clearly stuffed their calculations up.

    Rugby15’s rankings are reasonable, but Nelio (wonder if he is Rugbyfan?) definitely favours all things GCB, and if he cannot justify them at the top, it’s Affies or just anything but a Cape School, especially Boishaai or Paarl Gym.

    The webmaster’s thumbsuck is 365-ish (just better) and mostly justified, BUT GCB at 2 and Boishaai at 6 boggles the mind a wee bit.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 10:20
  38. avatar
    #5 BOG

    @Woltrui: @BoishaaiPa: Dit is die gevolge van seniliteit

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 10:18
  39. avatar
    #4 Mike

    Good to see Grey High moving up slightly every week. A win against a good Wynberg side should move us up a bit more. I definitely think Outeniqua need the number 1 spot, Affies second, Paarl Gim third, and Grey Colleg fourth, for now.

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 10:17
  40. avatar
    #3 BoishaaiPa

    @Woltrui: Nee ek wonder ook oor al die skouerkloppe deesdae!….ek vermoed n “ambush” aan die kom of hy soek dalk TV tyd in een van PI se magazine programme!… :mrgreen:

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 09:55
  41. avatar
    #2 Woltrui

    @Tjoppa: Hoekom vleg U so stingels met BHP? 8)

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 09:48
  42. avatar
    #1 Tjoppa

    Beet when Paarl Gym win Saturday will Grey hold the Number 1 Position. Really stop this affair with Bloemfontein. There was a period where Indians were banned from there and Souties shot on site. When asked why they do not ban Souties the Staters said it was more fun shooting them.
    Joking aside. BHP ranking is based on stats 365 on feeling and yours??
    Must also ask that BHP’s ranking, which I humble see as the best also reflected in ranking

    ReplyReply
    26 April, 2013 at 09:30