In the last week or so, several of my different interactions with individuals scattered around South Africa who are actively involved in schoolboy rugby and vastly experienced on the subject, touched on a common subject – the formulation of a super schools league for the top rugby schools in the country.
It’s not a new idea. There has been talk about it for quite a few years now. However what may have been just a pipe dream, could become a reality soon.
There are a number of contributing factors which are beginning to give the concept a lot more momentum now.
Certain schools are becoming too strong for rivals in their respective regions.
These stronger schools tend to be a cut above the rest because they attract and/or acquire better players. They share other things in common as well like aiming to conduct their rugby programmes in as professional a manner as possible, without necessarily turning professional and a willingness to invest substantially amounts in rugby structures and players. The end result is they tend to lack enough true competition in their local regional leagues to fill their domestic seasons. In some regions there are already a few decent rugby schools that avoid or have officially opted out of playing these powerhouse rugby schools. A super schools league would offer a much better strength versus strength challenge, which would have the knock-on effect of improving the players and the standard of play through the higher level of competitiveness.
Disillusioned senior rugby fans who still love rugby
Senior professional rugby in South Africa is going through an increasingly challenging time. Financially it is not in a good position and things look like they are going to get worse rather than better. This has a direct impact on the quality player drain as the top pros leave, even at young ages to earn more money abroad.
Then there are other opinions such as:
* the ultra-conservative coaching techniques leading to unentertaining playing patterns, teams underachieving and players underperforming,
* political objectives which prioritise or create the impression that it favours addressing inequalities of the past over merit when it comes to team selection,
All seem to be adding to rugby supporter apathy.
Yet SA remains a rugby loving country. Schoolboy rugby offers those masses a chance to reconnect with the game played by top age-group players in the spirit and form that made fans fall in love with rugby in the first place. Currently schools attract reasonable sized crowds and occasionally decent broadcasting audiences. However on a more organised and well-marketed scale like a national super schools league, there is potential to overtake senior pro rugby on all fronts in terms of playing a better brand of rugby, attracting a bigger audience, obtain bigger sponsors including TV broadcasting deals and with that turning out to be very lucrative for the schools involved.
There would be a few critical decisions to be made regarding the distribution of income in respect of players, academic study time versus rugby time and possibly reaching an agreement on quota so that it falls in line with government’s transformation objectives. There are probably numerous other things that will have to be considered as well.
Senior rugby in South Africa has benefitted tremendously from the large scale player involvement at school level. There is lots of opportunity for cream to rise to the top. Also the more time a player is given to develop in a good structure, the more certainty is obtained about his potential to make a career out of rugby. Limiting those options because of the divide created by a super schools league which only caters for a handful of players, could have detrimental consequences.
At this stage the schools likely to be included in a super schools league would be:
1. Affies
2. Boland Landbou
3. Glenwood
4. Grey College
5. HJS Paarl Boys’ High
6. Monument
7. Paarl Gymnasium
8. Paul Roos
and possibly between two and four others depending on the criteria and format of the super league.
Ek haal my hoed af vir toegewyde afrigters/onderwysers wat baie ekstra tyd insit. As kinders/spelers so n person volg en saam skuif is dit n refleksie van wat so n afrigter vir die kinders beteken – ja, en soms vir hulle ouers ook!!
@Skopgraaf243: Nee wat daar word hard gewerk en ek het baie vertroue in Watt ons het.
@AbsolutMenlo: iemand gaan moet wakker word!
Die enigste bruikbare Watt is n power unit!
@AbsolutMenlo: Dankie… Waardeer!
@Cappie:
My ervaring van @Murrayfield … Hy is ‘n passievolle SBR servant en gee alles vir die skool en kinders waar hy is. So was dit ook by Menlo!!
Gedurende sy tyd by Menlo het hy ongelooflik baie gedoen vir Menlo rugby en het ek net die grootste respek vir hom. Hy ken elke speler op die naam maak nie saak watse span hy speel nie … en die seuns love hom.
My opinie … die drie wat Monnas toe is het uit eie keuse gegaan.
@Murrayfield: Selfde as altyd: Kort slotte, maer stutte & stadige backs
@Murrayfield: Was jy betrokke by die wegrokkeling van Menlo seuns na Monnas? lol!
@Ploegskaar: Sien uit om weer te chat en te sien wat Boland Landbou op lewer!
@Murrayfield: Net bly jy het weer jou regte trui aan, wêreld voel nou weer normaal
@Ploegskaar: Jip jy is reg… Manne en vroue van die Wesrand is woes saam… Bat…Breek… Baklei…… Maar hulle kan ruggas speel?
@Murrayfield: Sien Monnas is ‘n familie besigheid. Is dit jou vrou of suster wat so paar weke terug vir julle op Twitter gebat het? ???
@Andre T: Jy is reg.. Menlo moet egter die gunsteling te wees!
Hulle het as Graadgroep maklik met Monnas afgereken in hulle juniorjare!
Monnas sukkel maar!
@Smallies: congrats non the less!
@odie15: ekke issie ian nie ??
@Smallies: ok dan!
@Andre T: Noordvaal skole maak elke jaar skoonskip….maar dan eindig GCB 1
@odie15: nee nie my record nie pel… Ek het geen rekords nie
@Murrayfield:
Lol…..ek hoop nie so
Maar ek hou van n Monna underdog status
@Andre T: In die kol!
@Smallies: I see your record from 1983-has been broken! Well done for 35 year record!
@Rugbyman: Ek weet van beter,probeer net die yster bietjie afkoel,let op my emoji…
@Grizzly: Ek sien jy het volle vertroue in ons… sal daarvan hou om jou verkeerd te bewys…
@Grizzly: Nee jong van wat ek by Garsie mense gehoor het gaan hulle verwoed wees die jaar
Onoorwonne seisoen blykbaar hoog op skrif
@Andre T: 1.Monnas
2.Menlo
3.Affies
4.Kloof
5.Helpies
6.Transvalia
7.EG
8.HTS
9.Garsies
10.Oos-Moot
So wanneer klap die eerste skote noudat daar nie meer n Tuksreeks is?
Soos ek hier lees gaan die Noordvaal skole skoonskip maak vanjaar
My Noordvaal ranglys soos op 30 September 2019
1) Garsfontein
2) Affies
3) Waterkloof
4) Menlo
5) Monnas
@Andre T: …sien dis nog op Monnas se kalender ingepen.
@Andre T: Steinhoff bankrot so PRG en die R….. hom gekaap
Lekker Odie
What happened to the World Festival thing you held last year
Was it only a once off thing?
@Andre T: a SAS cricketer too!
@Andre T: a well rounded school T’jie! We even have best poacher!
@4×4: Ek sal my wat verbeel vir daardie voorreg
@Skopgraaf243: dit is wat ons al die afgelope 3 jaar by Affies preek….kan ons jou nie dalk nader vir Direkteur van Sport nie?
@beet: #Justasking, would it still not be a better option, spending that kind of money on the development of your coaches, in order to create a bigger better platform, player development, giving all players access to this chance?
@beet: If you are referring to the Valia Centre, he is at Menlo.
@Leelu: Jy weet mos…sommige van ons weet ietsie van alles…of alles van ietsie . Ek sien ook uit daarna om Kloof te sien speel die jaar, dink julle gaan ‘n baie goeie seisoen he…lanklaas ‘n 1.90m, 122kg voorry gesien wat 100m in sub 13 sekondes hardloop.
@BrotherBear: Nope ” Proof in the pudding” is in die uitslae!
@4×4: Jy het baie oplettende bronne – Hulle sien 3 seuns saam met Pine by die lughawe en identifiseer hulle as Grey College, Kimberley en Paarl
Ek sien uit na vanjaar se rugby.
Ek sien HJS nou n tennisskool ook
William Zulch
@beet: Not that I know of Beet. It may be at the under aged groups…do you have more info? Also accept my apology for not replying to your e-mail, it only came to my attention after the flighting of your article.
It would be interesting to know what sort of a travel budget a Bloemfontein based Grey College supporting family of 3 excl the son who plays rugby have for a season of watching every game live.
@BrotherBear: We are living in an age where some schools have rugby directors/head coaches that earn more than their headmasters.
For public image they might pay homage to academics but outstanding matric results isn’t what got them employed and won’t be the performance goal on which they are assessed.
That said a school like Grey Bloem does this on an annual basis and is not shabby on the academic front in spite of it.
@4×4: Is there one from Valia at Affies as well?
I thought the super league exists already; through all the traditional friendlies.
Present system allows school rugby management to manage their season and allows less pressure on the players. These kids have a lot more than rugby in their final 2 school years. OK, except for some.
Such a formal system will be exciting for supporters and maybe coaches, but pressure on kids will be tremendous. Allow them a bit of grace?
@4×4: Bly ons speel eers bietjie later teen julle. Helpies reels is dat somer sporte nou voorrang geniet. Manne kan verder werk aan vaardighede en fiksheid maar tyd redelik skraal as academia en kultuur ook nog ingegooi word.
Goeie O/16 van verlede jaar behoort waarde toe te voeg. Proof of pudding in eating – gel van span is NB.
Wag maak en kyk ;-)
@4×4: Ek sal sommer antwoord… Helpies sal weer puik wees…
@BrotherBear: Hoe lyk Helpies se span die jaar? Affies het goeie inisiatief aan die dag gele en gaan al Affies se rugby spanne teen HTS Middelburg speel tydens die Loftus dag. Ek sien ons speel eers op 6 April teen Helpies…gaan ‘n grote wees
@4×4: By NoordSuid is dit die 1ste keer in BAIE jare wat die wit bulle van affies op Garsfontein se rugbyveld in aksie is… eks bly julle is in NoordSuid! Ek het ‘n vermoede dit gaan ongelooflike rugby wees vir die ondersteuners maar baie stressvol vir die arme coaches!
@Rugbyman: Ons weet mos maar dat jy ‘n baie beskeie mens is en nie noodwendig sal te kenne gee dat Garsies wit warm gaan wees die jaar nie. Maar ek sien uit om julle te sien speel en sal die Noord-Suid vir niks mis nie. Geskat aan die hoeveelheid Garsies op SARU se visier lyk dit of daar ‘n paar game breakers kan wees.
Dalk sal Affies ook weer kan deelneem teen 2020, wie weet?
@BrotherBear: ?????
@Rugbyman: ook waar, bang vleuel sal eerder om sy man hardloop as deur hom. Dis net so nodig in ons rugby.
@BrotherBear: Bang ouens hardloop BAIE vinnig…
@4×4: in my boek wen hart en vaardighede enige tyd vir groote. Spoed is crucial, maar help niks as daai man bang is. Affies kan nooit hier onderskat word.
@Grizzly:
Pine gaan definitief terug Loftus toe, dis nie ‘n rumour nie!
@4×4: Mooi man! Pretoria se rugby word sterker! NoordSuid sal dan bietjie meer challenging die jaar vir die Suide se spanne wees… Ek wonder egter nou wie die 1ste span by Kloof sal afrig in Pine se plek? Ek vermoed die local derbies tussen Garsies, Kloof en Menlo gaan watertand lekker wees en natuurlik KLIPHARD… Ek hoop maar ons sal ons man kan staan teen die twee super spanne…
@Grizzly: Net een Graad 11 van Potch af. Ouers het verhuis. En ja, Pine is oppad terug Loftus toe. Soos ek dit het is hy net tot einde Jan by Kloof
@Oakdale supporter: Fokus op die positiewe kommentaar.. Nie op 1 p-bom nie..
@Andre T: Dink nog steeds dieselfde.. Logistieke nagmerrie.. Kan net werk met n groot borg…en dit gaan ook sukkel.
@4×4: My inligting is beperk maar ek verstaan dit gaan n Wilde span wees.Rumours gehoor Pine is oppad terug Loftus toe…weet nie hoe waar is dit nie.Wat van julle?Niks gr 11 of 12’s in gekry by die rugby nie?
@Grizzly: Ek is nie vetroud met die korrespondensie aan Garsies nie en is die identiteit van die advokaat ook nie aan my bekend nie
@Grizzly: Ek vermoed die Hoof bemagtig maar net die baie goeie eerste span afrigters wat by Kloof is.
Ek verstaan dat hulle ‘n bitter groot pak…net onder die 800kg behoort te hê en ‘n hele paar spoedvrate agter. Dink hulle gaan die jaar baie goed vaar….hopelik kan hulle atletiek ook herstel word na weleer….maar verstaan ek dat Menlo daar voortreflik gewerf het deur die baie briljante Kempton Park middel afstande afrigter en 8 van hulle top atlete te trek.
Die skole is besig…hulle is baie besig
@4×4: Gebruik Kloof Onesport vir werwing?Snaaks hoe dinge oornag verander.Is die adv wat sulke mooi briewe Vir Garsies geskryf het nog die BL voorsitter?Regtig bly vir Kloof en dit maak my bang om te dink as hulle in so n kort rukkie kon regkry met die nuwe hoof,wat gaan oor n Jaar of 2 gebeur? Maybe we awaken a giant….
@Murrayfield: is jy betrokke by die werwing van Kloof
@Speartackle: Nogals n brawe voorspelling in Januarie….kom ons oordeel maar in Augustus.
@4×4: ahaaa… Problems in paradise!!
Almal praat van Menlo, Garsies en Affies wat kragte gaan wees die jaar, maar ek is bereid om geld op Kloof te plaas, weens die volgende redes:
1. Skoolhoof het nie net in geskydive van Ben Voster af nie, hy het 2 van hulle top rugby spelers ook saam laat kom;
2. Pine Pienaar is gister op lughawe gewaar waar hy 3 mannetjies van Grey College, Kimberley en Paarl gaan optel het;
3. En blyk dit dat Valkie ook vir Affies ‘n verskoning skuld want na sy aanval op Affies wat na bewering ‘n senter en die se boetie by Nellies gepoach het, het die mannetjies toe by Kloof opgedaag.
Dus sal Kloof se span aansienlik anders daarna uitsien as die 2de span van laasjaar, met nie minder nie as 6 nuwe gesigte in die eerste span.
Dit blyk vir my die nuwe hoof van Kloof wil besigheid doen.
@PaarlBok: Jy praat asof ek jou toon raakgetrap het
@Ploegskaar: Ja gim prg
luister vir die oom
@Ploegskaar: Jy praat soos n ware Cheetah supporter.
@BrotherBear: Nee werwing gaan onverpoos voort, krediet moet gaan aan afrigters wat ploeg met hulle eie kallers. Dit verskaf my natuurlik eindelose genot dat ons big spending opponente jaarliks ‘n gros geld in hul rugby stort en steeds knor om ons met ‘n punt of so te klop en selfs dan en wan verloor ???You can beat us but you can’t be us ?????? Reflekteer nie noodwendig positief op daai big spending skole se coaches ook nie ?
@Ploegskaar: Julie was dis suksesvol on @Noorde se werwing te steek. Hoop nou nie dis ten koste van academia. Garsies is glo die plek om te wees. Manne moet net nie daar uitgevang word dat hulle onder rokspante wegkruip nie. Glo darrem nie, @Rugbyman sal dit nie toelaat.
@Speartackle: Verkykerskop gaan julle (Vrede) gatte skop. Ek hoor daar is nuwe poliesman op dorp. Sy een laat speel loskop, hakker en vaskop gelyktydig. Die ander lat is so vinnig dat hulle net helfte van agterlyn op enige tyd nodig het ;-)
@Andre T: Paul Roos wat jare lange wedstrydbepalings links en regs los. Drostdy, St Johns en nou Oakdale.
@Andre T’tjie: Hoe sal jy weet wat waar jeuk?
@Oakdale supporter: Ek mis ou BOG
Wonder of die ou nog lewe
Sien hom nie eers meer op FB
Mis ou Hopper ook
Hier was op n staduim n PRG blogger wat ook soms onder die invloed geklink het
Hy het my eendag uitgekak omdat ek dit gesê het want hy was bang sy kinders lees dit hier
@Oakdale supporter: Moet nou nie krap waar dit nie jeuk nie…
@Andre T: Hy praat dalk sense dan maar die taalgebruik laat veel te wense Veral die tyd toe ou Bog nog hier rond was.
@Kattes-Strofes: Hy het vir my genoem dat hy in die moeilikheid gekom het op n Oos Kaapse forum wat Beet nou blykbaar met n password gesluit het….lol
Hopelik kan die blog weer n plesier word vir alle deelnemers met n bietjie humor en deurdagte inligting
Ek verstaan nie hoekom die manne so warm hier raak
Ek dink hier is n paar ouens wat blog onder die invloed van drank en depressante
Die enigste ou wat nog ooit sense kon praat wanneer gehammer was ou BoishaaiPa
@Andre T’tjie: Wonder of dit is hoekom hulle nie meer teen Oakdale wil speel nie.
@Andre T: Bly jy is weer by ons op blog. Klein Kat het heel jaar met n af groot toon gespeel, en niks games gemis nie. Het gevoel hy moet jol, na 2017 se beseringsvolle jaar. Moes egter toe operasie kry in Des. om voet te heg en beentjies skoon te maak. Behoort darem teen einde Februarie weer te begin jol.
Waars jou maatjie, 2,3 Bush?
my top 5
grey prg hjs monnas/affies
moelik om hjs te rate met nuwe coach etc-speel ook weg teen grey-prg gaan goed wees
@2021: Stats afgelope paar seisoene wys Landbou verkies ‘n droë veld. Het 6 jaar laas ‘n groot pak gehad en slaankrag is deesdae agter met meer vernuftige agterspelers. Vanjaar is egter ‘n lucky packet vir my, sal hom vat soos hy val
@Ploegskaar: Alles hang maar af hoeveel julle plaas reen kry vanjaar. As dit nat is is dit moeilik in die Agter-Plaas (Paarl)
@Ploegskaar: Hulle kies ook hulle wedstryde mooi. Raak nou so slim soos Gim.
@Andre T’tjie: Gaan hulle genoeg plaaslike games hê? Bepalings lyk so skraal soos die Natal sokkerskole s’n
@Ploegskaar: Paul Roos nie onder die top5 nie?
Ek verstaan nie hoekom word Glenwood vanjaar so hoog geag, ek twyfel of hulle gou weer n Top 20 span sal hê
Top 5 in geen volgorde:
GCB
Monnas
Paarl Gim
HJS
Garsfontein
Affies, Menlo, Selborne, PRG, Glenwood, Oakdale, Outeniqua, Helpmekaar & Waterkloof sal sake uitspook vir res van die T10 gate
@Andre T: Landbou sal 2022 weer ‘n stewige span hê, sal darem tussenin kompiterend wees, met T15-T20 ‘n realistiese mikpunt
Ek sien hier word n monoloog opgevoer….
@Andre T’tjie: Ek dink nie Paul Roos gaan Top 10 maak die jaar
@Smallies: Lekker Smallies
Ek verneem Memel het n makro vleuel uit Clocolan se wereld gekoop
Blykbaar nog altyd home schooling gedoen maar 1.95m, 96kg en hardloop die 100m in 10.4
Bedrewe violis ook
@Andre T: Die top 5 rangorde gaan soos volg daarna uitsien (in die volgorde):
1: Grey
2: Paul Roos
3: HJS
4: Affies
5: Gim
@Kattes-Strofes: Hallo oom Kat
Hoe lyk dinge daar
Sterkte met Klein Kat, ek dink ek het gesien hy is weer beseer
@pietretief: Ek ploeter maar nog aan hier by die kus
Golf maar kakkerig, het die yips met chipping
Ek wil nie vroeg in die seisoen enige voorspellings of druk op enige span sit maar ek het so gevoel in my toonnael dat Garsfontein hierdie jaar onoorwonne gaan wees
My lys van Dream Teams vir 2019 is
Garsies
Grey
Affies
Boland Landbou
Transvalia
HJS
Menlo
Kom ons kyk wie sneuwel eerste van die kanonne en who is last man standing
@Kattes-Strofes: Ek het n spesmaas dat die blou skool in die perel net teen affies en grey gaan verloor.
@Andre T: Gehoor Murrayfield het die hele ooste saam met hom geneem en dat Monnas die span is om te wen. Jy moet maar versigtig wees om na Garsies te verwys ek sien @Rugbyman:is selfs meer sensitief die jaar as in die vorige jare.
Hoe lyk die golf op die kus of jy terug in die jakaranda stad.
Lekker man! Lekker !! Ou T,tjie is terug !
@Speartackle: memel gaan n wille span he die jaar…
@Andre T’tjie:
Vrede is n top skool
Jurie Els was daar
@Speartackle: Lekker man, ek kan dit sien.
@Andre T’tjie:
Teen Memel en Warden
Ons primere fokus is kleilat
@Speartackle: Teen wie speel Vrede interskole? Wat is julle primere fokus?
@Andre T’tjie: Ja dit het drasties begin verander na al die gereelde interskole pakslaes
@Speartackle: HJS se primere fokus was nog nooit rugby nie.
@Andre T’tjie: Etter ja hulle was onoorwonne vir n 1 000 dae
HJS is n top skool.
@Andre T’tjie: Lekker man, ek kan dit sien
@Speartackle: Slegs n ouer, ek self was in 3 skole. JJ du Preez, Montana op Worcester en vir n kort gedeelte in Westen Sekonder in Vredenburg.
Is hierdie n sosiale forum of word daar nou en dan rugby ook gepraat?
@Andre T’tjie: Was jy ook in HJS?
Net 850 seuns, te klein om kompiterend te wees.
@Andre T’tjie: En krieket?
Verwoes is n bietjie kras?
Ons is n akademiese skool.
Rugby is n buitemuurse aktiwieteit.
@Andre T’tjie: So hoe lyk dinge daar, ek sien Garsfontein het julle verwoes met krieket
@Speartackle: Ek is maar so gedoop.
@Andre T’tjie: Ja, ek steek jou in my onderbroek weg
@Andre T’tjie: Waaroor die verkleinwoordTjie?
Het jy laaste gekom by Pniel?
@Andre T: Van wanneer af is Murrayfield nou weer by Monnas?
Nou gaan hulle weer seker met die bal wil hardloop saam met die wind en wind-op wil skop
@Andre T: Is ons familie?
@Andre T’tjie: Ek like nogal daai trui
In 2010 sou ek jou gespoeg het
@pietretief: Hallo oom Piet, jis ja ek het bietjie verlore geraak en vir so wyle belangstelling in alle voetbal verloor maar ek sien uit na die jaar
Ek hoor Garsfontein het n moerse span die jaar
Ek het verlede week een middag verby Garsies gery en daar is n paar monsters wat daar geoefen het
Ons sal maar kyk wat gebeur die jaar
Elke jaar hoor ek ook hoe goed Monnas gaan wees
Hoop maar net nie ou Murrayfield jaag weer kak daar aan nie
2019 hier kom ons.
2 3 Monnas.
@Speartackle: Spies so bly jy en@Andre T: is weer terug, nou gaan dinge darem bietjie meer interesant wees.
@Andre T: Watse kak vraag is dit om te vra as jy weet dat 6 van hulle Monnas toe is
Ek wonder wat het van daai sterk KHS 0/14 span van 2015 geword?
Hoop iemand weet waarheen hul orals gelok is
Seker maar Garsies toe
BooishaaiPa het in 2010 gesê daar sal nooit so n liga ontstaan
Ek weet nie of hy nog steeds die deuntjie sing
Het lanklaas van hom gehoor
@Anton T model with a blue chip sponsor for traveling cost,national broadcaster like MultiChoice and big marketing campaign,agree with Wyvern,it can be big….
Sounds exciting, would love to see this happen! In a perfect world it would be shown live on SABC Sport, would probably get more viewers than other mainstream sports currently
@Rugbyman: ?????
@Rugbyman: it would basically be like asking several other schools to adopt a Grey College like travel budget with the potential to recover those costs via new and/or bigger sponsorship. So the model does exist but getting buy in might be easier said than done as you say.
@Beet: Creating a “league” like this is much easier said than done because of travelling, costs and the other sports in the school… Personally I dont see this happening anytime soon…
@Rugbyman: As I’m seeing in all the debates on the subject, opinions on poaching vary. IMO those who find it unacceptable now will not have a change of heart down the line.
With regards to a super schools league I can well imagine that once they are no longer connected or dependent on schools outside the league, it could become an objective to attract the best available players from school not part of the league. I’m not sure how this will play out in other sports such as hockey, cricket, water polo so I assume there will still be a need to maintain reasonably good relationships with schools they continue to compete against in these sports.
@Beet
Does this mean poaching will only be acceptable if you are apart of this Elite 8 you mention…
@AntonT: Agree 100% … the other schools you mention also have very good rugby programs in place and should definitely be part of such a league.
Hoekom nie iets soos die Amerikaanse college football nie? Twee streke – NOORD en SUID.
13 Seisoen wedstryde teen spanne in jou streek en dan Semi finaal en Finaal.
NOORD
Affies
Monument
Waterkloof
Helpmekaar
Menlo Park
Garsfontein
Glenwood
Grey College
EG Jansen/ Transvalia
Nelspruit/ HTS Middelburg
KES/ Jeppe
Michaelhouse / Hilton
Kearnsney / Maritzburg College
SUID
HJS Paarl
Paarl Gim
HTS Drostdy
Paul Roos
Boland Lanbou
Oakdale
Outeniqua
Grey High
Framesby
Noord Kaap / Diamantveld
Stellenberg / Durbanville
Sacs / Bishops
Rondebosch / Wynberg
Daar kan ook ‘n relugasie , promosie wedstryd wees vir die skool wat laaste in elke streek eindig.
Dis 13 taai wedstryde wat elkeen soos ‘n interskole kan wees. Wat beteken jy kan ‘n seisoen he waar jy 10/13 wen en nog steeds in die semi finaal speel. Een jaar het jy ses tuiswedstryde en die volgende jaar sewe.
Dit gee 26 skole die kans om ‘n ordentlike rugby program te ontwikkel.
Ek is jammer Beet maar die agt skole soos wat jy hierbo het gaan dit nie doen nie. Hulle speel alreeds klaar teen mekaar. Wat is nuut hieraan? Net een skool uit Johannesburg ? Geen skole uit Kaapstad nie? Die ongewildste skool in Natal? Niemand uit die Oos – Suid – Noord Kaap nie. Watse mark gaan hierna kyk?…
As long as SARU is kept very very far away it could be a winner, schools rugby already plays a better brand of rugby than the not so superugby unions