Oakdale & Grey College set up brand new interschools

Oakdale have put the disappointment of losing the Paul Roos interschools fixture for 2019 behind them. The school and it’s supporters will have cause to celebrate a new interschools rivalry against Grey College beginning in 2019, when the powerhouse from Bloemfontein travels to Riversdale.

Oakdale fixtures and trials for 2019

DATE EVENT
Sat 09Mar TBA Oakdale Brackenfell S/D
Sat 16Mar Oakdale TBA Oakdale Rugbyweek
Mon 18Mar Oakdale TBA Oakdale Rugbyweek
Wed 20Mar Oakdale TBA Oakdale Rugbyweek
Sat 06Apr Oakdale Drostdy
Sat 13Apr Durbanville Oakdale
Wed 17Apr SWD trials in Oudtshoorn
Tue 23Apr SWD trials in George
Sat 27Apr Paarl Gim Oakdale
Thu 02May Oakdale Garsfontein
Sat 04May Oakdale Menlopark
Sat 18May Outeniqua Oakdale
Sat 13Jul Oakdale HJS Paarl BH
Sat 20Jul Marlow Oakdale
Sat 27Jul Oakdale Framesby
Sat 03Aug Oakdale Grey College
Sat 17Aug Oakdale Boland Landbou

22 Comments

  1. Greyt stuff Oakdale, hoog tyd dat Grey en die powerhouse van die SWD n gereelde inter het, mag dit lank aanhou ๐Ÿ’ช๐Ÿ’ช๐Ÿ’ช

    ReplyReply
  2. @Playa: if i look at the date of the fixture, then Grey might have dropped either Grey High or Glenwood, or they filled the traditional off weekend before PRG

    ReplyReply
  3. I cannot see GCB dropping the Grey High fixture, it must be their longest running annual fixture.

    Glad that Marlow reconsidered ending the derby against Oakdale. 8-O

    ReplyReply
  4. Ons by Oakdale baie opgewonde om Grey College in 2019 te mag ontvang. ek verseker Grey ouers dit gaan n n seuns derby by uitstek wees. Eerskomende naweek meet die 2 skole se onderskeie 0/15 spanne by n 7’s toernooi mee in Pretoria. Dit gaan die tafel dek vir 2019.

    ReplyReply
  5. @Smallies:

    Grey het voorsien dat Glenwood nie meer teen Grey College wil speel vanaf 2020 nie. Indien hulle wel nog wil speel is dit โ€˜n bonus vir Grey maar โ€˜n gesonde interskole teen Oakdale. Grey gaan moet plek maak in die toekoms vir wedstryde in die plek van die Bloem skole wat soms plaasgevind het op naweke.

    ReplyReply
  6. @chief: The 2019 school term calendar isn’t a very school rugby friendly one but that said Grey do have space for a couple more fixture going by their 2018 programme. An annual home and away against Affies might be worth considering.

    ReplyReply
  7. @beet:

    Die Departement van onderwys is mos โ€˜n klomp slim mense. Alle โ€œfestivalsโ€ is half en half gemors agv die skool kalender maar ek stem saam, twyfel net of dit gaan gebeur.

    ReplyReply
  8. Dit is great nuus. Ek dink die Cherries het dit so geniet op die plaas die jaar dat die hele skool nou wil kom. Ek sal my verblyf op Stilbaai moet boek vir daai naweek. Die Vrystaters sal seker almal ‘n naweek by die see wil geniet.
    Nogal ‘n kwaai fixture lys!! Ek sal ook graag wil sien dat ons Stellenberg by Brakkies Dag speel.

    ReplyReply
  9. @Oakdale supporter: Jip. Die naweek se 7’s gaan n goeie aanduiding wees waar staan die 2 0/15 spanne. My verstaan is dat die 7’s by Oakdale bietjie n inbreuk maak op ander aktiwiteite by die skool. Hoop ons spannetjie voldoen aan die verwagtinge sodat hulle oor die volgende 2 jaar met 7’s hulle vaardighede verder kan uitbou.
    Menlo gaan n harde neut wees. Maar dit gaan lekker wees. Hoop ons sien jou op die plaas.

    ReplyReply
  10. @Smallies: I doubt they would drop Grey High (unless the Pansies are the one that threw the towel :mrgreen: ),that would be like disowning a sibling. And would be a pity if Glenwood are dropped especially after this year’s epic encounter. I hope it’s an add-on.

    ReplyReply

Leave a Reply