School Rugby fixtures & results – week ending 18 August 2018

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Mon.13Aug Nico Malan 17 10 Berkhamstad (Eng)
Tue.14Aug Tygerberg 125 00 Elsiesrivier
Sat.18Aug Helpmekaar 11 57 Monument Virsekerbeker Cup Final Kyknet
Sat.18Aug Eldoraigne 40 29 Noordheuwel Virsekerbeker Plate Final
Sat.18Aug Ben Vorster 20 29 Oos-Moot Virsekerbeker Shield Final
Sat.18Aug Secunda 20 14 Frikkie Meyer Virsekerbeker Div 2 Final
Sat.18Aug Brandwag (Benoni) 29 20 Leeuwenhof Virsekerbeker Div 3 Final
Sat.18Aug Framesby 27 17 Nico Malan
Sat.18Aug Pearson 22 34 Brandwag
Sat.18Aug Cambridge 20 27 Hudson Park
Sat.18Aug Queen’s 26 29 Dale
Sat.18Aug Muir 12 41 Graeme
Sat.18Aug Grey College 28 26 Paul Roos SuperSport: FNB CC
Sat.18Aug Diamantveld 06 05 Noord-Kaap Sentrale Sports Reeks SF
Sat.18Aug Goudveld 33 14 Witteberg Sentrale Sports Reeks SF
Sat.18Aug Voortrekker (Beth) 22 21 Fichardtpark Sentrale Sports Reeks 5-8
Sat.18Aug Welkom Gim 61 00 Louis Botha Kovsie Shimla-liga SF
Sat.18Aug Duineveld 39 36 Sentraal Kovsie Shimla-liga SF
Sat.18Aug Bellville 05 20 DF Malan
Sat.18Aug Boland Landbou 56 19 Oakdale SuperSport: PI
Sat.18Aug Hugenote 36 14 Swartland
Sat.18Aug Oudtshoorn X X Outeniqua Cancelled by Oudtshoorn
Sat.18Aug Parel Vallei 00 50 Brackenfell
Sat.18Aug Rondebosch 29 24 SACS
Sat.18Aug Stellenberg 36 07 Durbanville SSL youtube link
Sat.18Aug Strand 38 14 Hottentots Holland
Sat.18Aug Worcester Gim De Kuilen
Sat.18Aug Wynberg 22 20 Bishops

78 Comments

  1. You are missing the biggest derby in the Eastern Cape today.

    Stulting vs Jeffreys Bay is like the Capulets and the Montagues – it is much more important than life and death…

    ReplyReply
  2. @BoishaaiPa: Daai groot buitesenter van NM se pa het hulle opgetel waar ek op die paviljoen gesit het en “vergeet” om my te laat weet. Was te verlig om die bliksem in te wees… :-D

    Ons het die pret in die paviljoene na die game gemis, daar was glo amper ‘n WWE kompetisie tussen die toeskouers gewees. 8-O

    ReplyReply
  3. Another big derby is Queens vs Dale although I cant see how Queens will take this one with the form they have shown this season. Stellies vs Durbies is the local flavour of the weekend in the Northern Sub.

    ReplyReply
  4. @Rainier:

    Stuur bietjie daardie resultate sal vir my baie intersant wees. Is jy betrokke by enige van die twee skole (afrigting)?

    ReplyReply
  5. @chief: Ek help bietjie by JBay. Ons het gister ‘n baie suksesvolle dag gehad by Stulting. Net die /9b’s het verloor en die /13a’s het 26-14 gewen in ‘n klipharde wedstryd.

    ReplyReply
  6. n Paar lekker interskole kragmetings hierdie naweek waarby Wes-Kaap skole betrokke is. My voorspellings:

    Grey teen Paul Roos

    Indien beide spanne op volle sterkte was, sou ek beslis vir die Rose ge-back het vir die wen, aangesien hulle vanjaar vir my persoonlik na die beste span gelyk het.

    Maar, soos ons weet is dit nie die geval nie, en ek vermoed dat Grey se speler diepte is bietjie beter as die van die Rose. Die tuisveld voordeel speel natuurlik ook n groot rol.

    Ten spyte van bogenoemde , maak ek steeds vir Paul Roos met n kortkop my gunsteling.

    Boland teen Oakdale

    Hierdie kragmeting tussen van ons land se toekomstige boere, is altyd n feestelike geleentheid , met baie gasvryheid !

    Gemeet aan die seisoen se uitslae, behoort Oakdale redelik maklik te seëvier. Maar dit is interskole en indien die wisselvallige Boland hul “A GAME” bring, is hulle baie gevaarlik, en

    kan enige span op die dag pakgee, en dit sal sorg dat die hare omtrent sal waai.

    Nietemin ! Ek voorspel n wen vir Oakdale.

    Stellenberg teen Durbanville

    Stellies is hier die oorweldigende gunsteling, ondanks die feit dat hulle vanjaar nie dieselfde sukses behaal het in hul onderskeie uitslae nie, gemeet aan hulle vertonings in die

    jongste verlede. Hulle is volgens my steeds heeltemaal te sterk vir die huidige Durbies senior span. Ek vermoed dat die junior spanne egter baie kompeterend behoort te wees, wat

    natuurlik sake in die toekoms interessant kan maak.

    Stellenberg met n gerieflike sege !

    ReplyReply
  7. Paul Roos v Grey College is gonna be a cracker! I think Paul Roos have a phenomenal team this year and should win it, but can never write off College, who are also have a great year.

    In the Cape, the two southern suburb derbies are set up nicely: Bishops v Wynberg should be a humdinger and could go either way, and SACS will be determined to avenge their defeat last term to Bosch. I’m confident Bosch will get the win at home, but anything can happen in a derby. It’s a pity that neither derby is being streamed on SSL, and a rather strange decision actually on their part considering the interest in these fixtures….anyway.

    ReplyReply
  8. Ek dink diep in baie se gedagtes , het paul roos reeds gewen, maar nie lank gelede was paarl gim ook reeds die wenners, ek dink die wedsryd gaan meer deur iemand verloor word in n oomblik as in 70 min gewen word.

    ReplyReply
  9. @BoishaaiPa: I keep reminding people about what happened in 2012…Dale went to the game with just one loss in the season, Queens had lost 3 in a row…. Then bang they smashed Dale 28-0 in that last game. Beware of the wounded Kudu

    ReplyReply
  10. Die kampioene vir sentraal Suid-Afrika is een naweek weg van bepaal af.

    In Welkom speel Welkom Gimnasium teen HTS Louis Botha, en in Kimberley Sentraal teen Duineveld in die Kovsie-streek se Shimla-liga half-einstryde. Die Bfn-skole – behalwe natuurlik Grey – het die laaste paar jaar gesukkel om hul stempel in die Vrystaat in sy geheel en Noordkaap af te druk. (Selfs in die sekondere Westgrow Sentrale Skole Sportreeks kon geen Bfn-skool die semi-finale haal nie.)

    Die kwalifiseerders vir die Shimla-liga is die wenners en naas-wenners in die Vrystaat A-liga (Grey uitgesluit), die Griekwa-kampioene en die Griffons-kampioene.

    My voorspelling is ‘n finaal tussen Welkom Gimnasium en Duineveld op Shimla-park in Bfn volgende naweek, maar natuurlik – die wedstryde word op die veld gewen!

    ReplyReply
  11. Die idee om al die Uitspele op een neutrale plek te hou gaan die Virsekerbekerrugby skade aandoen. Hoe kan skole van formaat soos OM en BV reeds om 8h00 speel en selfs A-spanne op E-velde. Die topskool in elke afdeling se eerstespan moet die tuisveld kry. Skole het baie goeie fasiliteite en mense wil rugby by skole kyk, nie op n neutrale veld met geen gees nie. Ek hoop Noordvaalbestuur en die borge sal indringend na die aangeleetheid kyk. Die topskool in elke afdeling moet tog die voordeel kry.Boring….op Tuks.

    ReplyReply
  12. Full time: Rondebosch 29-24 SACS

    With 14-men for about 50 minutes of the game, and being down 7-24 at Half-Time, Bosch remarkably turned it around to get the win in the second half.

    Should give us a big confidence boost going into the big derby against Bishops next week.

    ReplyReply
  13. Geluk Boland. Julle is die enigste span wat vandag opgedaag het. As daar beter skrummies as Gavin Mills in die WP is, moet hulle moerse goed wees.

    ReplyReply
  14. PRG havnt won a single rugby game today, if they win this last game, they must be seen as a one man team school, unfortunatel

    Whistle just blew, its a clean sweep by Grey.

    Hard lines.

    Congrats to Grey.

    ReplyReply
  15. Was on the edge of my seat watching the Grey v PRG game. What a game of school boy rugby. Grey and Glenwood stay unbeaten fantastic from these 2 quality sides.

    ReplyReply
  16. Sorry PRG this ref just robbed you from a win. From the last scrum a clear tackle around the neck from Grey, no penalty because ref knows PRG can kick a penalty from there. Moments later the strangest maul call in SBR history. Pity such a awesome game gets spoiled by a dishonest and/or incompetent ref. Who was this knuckle head?

    In any case we’ll done two both teams it was a good effort. So nobody went green this year in SBR?

    ReplyReply
  17. @warriors7: Grey is the benchmark in SBR and they have been that for many decade’s. It does help if there is only one school in a whole province that can play competitive rugby.

    I said the other day PRG will have to do something because they don’t have much outside their senior teams. They won very few games against Boishaai this year at Makotter. Their two senior age groups were very strong right through u14 to u16 but that has changed. I guess a Rupert can fix that for them?

    ReplyReply
  18. @Stier: Jy is die grootste moan- en kermgat op hierdie blog! Weet alles, is altyd reg en almal is verkeerd – wat beteken jy het “skin in the game” en moet dus ‘n multi-miljoener wees. Indien nie, hou op om vir almal voor te skryf met indringende en swak kommentaar.
    Anyway, ek hoop ons paadjies kruis eendag!
    Well done Grey!
    Jammer Paul Roos – sou epic gewees het as al die SA Skolespelers kon speel.

    ReplyReply
  19. @Stier: According to schoolofrugby, one Ben Crouse – didn’t watch the game so cannot comment on your remarks nor do I know the ref otherwise.

    ReplyReply
  20. Sjoe ! Ek het omtrent pak gevat met my voorspellings ! Slegs een (Stellenberg) reg voorspel uit drie uit.
    Ploegie en sy Boland maatjies kan geregverdig voel om vir my tong uit te steek, en ek sal dit maar moet vat ! Dit wys ons nou weer hoe onvoorspelbaar skole rugby maar is. Uit n Boishaai ondersteuners oogpunt, wie sou vandag se uitslag kon voorspel ? Boishaai het, vir die 1ste keer in n lang tyd, vir Boland taamlik gemaklik pak gegee, net om daarna lelik vas te val teen Oakdale. Nou ja! Die Agter Paarl/ Windmeul boertjies skeel hul min aan vorige uitslae, en vandag was hulle briljant. Baie geluk aan Olaf, Deon en die Boland manne.

    Die grote tussen Grey en Paul Roos was ook n naelbyt storie tussen 2 spanne watvolgens my op die dag ewe sterk was. Ek voel bitter jammer vir die Rose om hul laaste wedstryd te verloor. Nietemin! Die span, asook hul ondersteuners, kan baie trots wees op hul vertonings (en tipe spel) vanjaar.
    Baie geluk ook aan Grey, wat weer eens hul titel as die land se top rugby skool, herwin het ! Julle bly maar die standaard waaraan ander skole hulself aan meet!

    ReplyReply
  21. @Djou: Relax you carry on like a crazy person. When we had the chance to meet you weren’t up for it, you don’t interest me, personal attacks is all you can do on this blog and I have long stopped taking anything you say seriously.

    Sorry about that Boishaai boy you wanted to “give an opportunity” to he had a awesome interschools. :lol: What did your arm buddy say, or do you think he doesn’t know?

    ReplyReply
  22. @Smallies: Veels geluk :mrgreen: . Moes my seun vanoggend 4 uur aan Grey ouers toevertrou om sy Grey “maatjies” te gaan ondersteun :mrgreen: .

    Geluk aan SA Skole en al die Virseker wenners. Hopelik is ons binnekort deel van hierdie grootse geleentheid.

    @Stier: Ben Crause is ‘n internasionaal erkende skeidsregter. Wil graag ‘n DJOU op jou trek en noem dat dat hy ‘n man van integriteit is, met ‘n Waterkloof agtergrond :wink:

    Weereens geluk aan almal. Bokke moet nou net wen om hierdie ‘n wonderlike rugby naweek te maak.

    ReplyReply
  23. Two unbeaten schoolrugby teams for 2018, but none won ALL their games, but another exciting year comes to an end. WELDONE EVERYONE!!!!!

    ReplyReply
  24. @Stier: I ageee, it was very suspicious, hooter blew without any injury time added, it is what is is, well done Grey on your win, wonder what would have happened if tha sa schools players were available, but hey, we will never know!

    ReplyReply
  25. @warriors7: so Prg not a quality side this year, only Grey and Glenwood? Perhaps uou shoild watch a few of Prg games played this year with our full side!

    ReplyReply
  26. @spoedsmit: we will never know would we, as I said, not many teams have quality replacements as Grey, our captain, the hooker, our prop, flyhalve, inside senter, it was always going to be very tough to beat them in Bloem without these stalwards!

    ReplyReply
  27. @Djou: What are you on about, do you even read the blog? Moan? I made a observation about the ref, I have no loyalty to PRG or Grey but respect both teams for what they have done this season. Fact is the ref made some rubbish calls at the end of the game. Wake up those glasses are blinding you. Buddy I life in St Rand nothing worries us. Brakpan by the see. How is that boy you tried to “help”.

    @kokkie: It’s the best PRG side I have ever seen. They played awesome rugby this season and it proved how good or lucky Boishaai have been over the last three seasons. To win all your games in SA SBR for three seasons is no easy task. One or two bad decisions and it’s all over.

    @Leelu: I don’t know the ref but looking at his decisions at the end of the game he missed a clear high tackle and made the strangest maul call I have ever seen. I could be wrong but please explain those decisions to me so I can understand.

    ReplyReply
  28. @AbsolutMenlo: Moet sê ek het dit baie geniet by LC gister. Min skole sou die aantal toeskouers kon hanteer wat gister van die wedstryde bygewoon het. Het ook van 1/2 seuns gehoor wat dit geniet het om voor so baie mense te speel. So vir my was dit die regte venue om by te speel.

    ReplyReply
  29. @Stier: niks fout met die ref nie, soos enige gewone mens het hy foute na BEIDE kante toe gemaak….moet ook by se dat die revs hier in die vrystaat die games baie goed hanteer het gister al het hulle net twee oe en nie 14 pare soos in die kaap nie

    ReplyReply
  30. @hooit: …. dit was verseker nog steeds ‘n baie lekker dag! Ek sou bv graag die ander 1ste spanne se finale wou kyk, maar het eerder die onderouderdomme op die buite velde gaan kyk, want dit is die liga wat ‘n ou gevolg het deur die jaar. In daardie opsig sal ek verkies dat die verskillende ligas by dir skool speel wie se 1ste span bo geeindig het.

    ReplyReply
  31. @Stier: I don’t the ref robbed PRG of the game. The ref made or missed so things for both sides. At the ruck PRG were fierce and at times didn’t roll away or had hands in the ruck ref missed that. As far as the high tackle, yes I do agree. The 1st team game was the only game which the ref blew up for high tackles. All the other games on Hoof Veld no high tackle calls. All the refs were society refs. It was a great day of rugby. PRG can hold their heads up high, they have the players. Just need to get the system and coaching 100% and they will be in it to win it🏋🏿‍♀️🏋🏿‍♀️🏋🏿‍♀️🏋🏿‍♀️🏋🏿‍♀️🏋🏿‍♀️

    ReplyReply
  32. @Bush: I cannot understand why people are moaning about the ref, but looking at the moaners I do understand how small their world really is.

    This is one of the best schoolboy rugby games I have ever seen and both teams can be incredibly proud of the product they delivered yesterday. The tackling was ferocious, PR’s counter-rucking is the best I have seen in a long time, Grey lifted their game every time it was needed and the pace was relentless. Every time PR took the lead I had a queasy feeling they might score again and run away with it, but Grey teams never give up.

    A hat tip to both schools…

    ReplyReply
  33. In die ander half-eindstryd van die Shimla-liga het Duineveld vir Sentraal 39-36 geklop. Welkom Gimnasium speel volgende Saterdag op Shimla-park in die finaal teen Duineveld vir die trofee wat hul ook in 2015 gewen het.

    ReplyReply
  34. Ek was by die vorige twee PRG vs Grey Bloem wedstryde. Gister se span het die beste vertoon en hul beste gegee. Krediet aan Grey, 2018 se klas was ysters. Volgende jaar probeer ons maar weer, never mind die stats.

    ReplyReply
  35. In ander nuus het Aliwal-noord die 105e noord oos kaap skild wedsdryd verloor teen hulle aards vyande Burgersdorp, baie geluk aan die Blikkies, ons maak volgende jaar weer so…

    ReplyReply
  36. @PaarlBok: Gister se wedstryd was een van ‘n paar ongelooflike westryde hierdie jaar. HJS v Gim, Grey v Glenwood en ‘n paar ander, was epiese tweestryde. Dan was die vertoning van skole soos Helpmekaar, Transvalia, Ben Vorster, Boland Landbou, Oakdale en ‘n horde ander, aanduidend van hoe gesond ons skolerugby is. Affies was vir my terleurstellend.
    Ek het selfs hierdie seisoen ‘n paar onder13 wedstryde gaan kyk en die talent was ooglopend.
    Al wat die administrateurs hoef te doen, is om strukture sterk te hou en uit te bou.
    Dankie aan al die seuns wat ons vermaak het, en vir afrigters wat ure spandeer langs die oefenveld.

    ReplyReply
  37. @Rainier: agree, great game, in the end a single penalty was the difference between endi g no1 or 3. It could easily have been other way around with a penalty in the 71st minute, but it is what it is, its a win for Grey and well done to them, this is after all the only thing that will show in the record books a few years from now.

    ReplyReply
  38. @kokkie: I know Ben Crause and his family and I can assure you they are honorable people, he is an A Panel SA ref and the schools were lucky to have him for the fixture.

    Even at Superrugby level with two professional AR’s and TV ref they still get stuff wrong, so to fixate on a certain call that might or might not have been a penalty in such a brilliant match just seems petty.

    ReplyReply
  39. @Rainier: I agree, in general he did a good job, perhaps 2016 is too fresh in my memory, like I said it is what it is, and we will try again next year. I think both teams will be very strong again next year, 9 players from prg that played yesterday are currently in grade 11, so upwards and onwards!

    ReplyReply
  40. @Rainier: hy het regtig die game regverdig probeer blaas, soveel so dat hy PRG selfs n use it or lose waarkuwing gegee het by mauls wat van held up tackles ontstaan het, waar ander revs net maul sou roep en die scrum sou toeken

    ReplyReply
  41. @Smallies: @PaarlBok: More Smallies.Ek is bly Grey kon leer uit 2016 se skeidsregter fiasko. Baie geluk met julle wen.Geen klagtes van my kant af nie. Grey op die dag welverdiende wenners. Wat my wel opgeval het op die dag is die nederigheid van Grey na die interskole. Ek het sommer weer baie respek vir Grey gekry na Saterdag. Ons vat hierdie verloor op die ken en sien uit na 2019.

    ReplyReply
  42. @Couchmavin: dankie, ja jy weet ek is self maar baie baie skuldig en raak party keer windgat en eenogig, dan kom n ou weer by die skool en sien hoe die seuns optree wat eintlik die prestasies lewer…..

    ReplyReply
  43. @KoedoeBul: Those teams are like GW vs GCB. Let’s hope there no draw and no Post Matrics. Conan “The Destroyer” will cause lots of havoc and damage. 2 3 South 2 3 Suid

    ReplyReply

Leave a Reply