SchoolboyRugby Blog BHP Top 30 – week ending 11 August 2018

Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za

# School Avg Reg Type Gen #Boys Est
01 Paul Roos 5.12 WP State Boys 1230 1866
02 Grey College 5.09 FS State Boys 1190 1855
03 Glenwood 4.62 KZN State Boys 1070 1910
04 Paarl Gim 4.61 WP State CoEd 580 1858
05 Selborne 3.72 BOR State Boys 740 1872
06 Helpmekaar 3.69 GL Indep CoEd 460 1921
07 HJS Paarl BH 3.62 WP State Boys 870 1868
08 Oakdale 3.59 SWD State Boys 420 1928
09 Hilton 3.51 KZN Indep Boys 560 1872
10 Transvalia 3.41 VAL State CoEd 570 1958
11 Wynberg 3.39 WP State Boys 760 1841
12 Bishops 3.23 WP Indep Boys 720 1849
13 Drostdy 3.23 BOL State CoEd 690 1903
14 Jeppe 3.22 GL State Boys 960 1890
15 Affies 3.08 BB State Boys 1090 1920
16 Menlopark 3.02 BB State CoEd 680 1963
17 Monument 2.96 GL State CoEd 690 1921
18 Garsfontein 2.94 BB State CoEd 880 1988
19 DHS 2.89 KZN State Boys 1090 1866
20 Boland Landbou 2.89 WP State Boys 340 1953
21 Framesby 2.72 EP State CoEd 560 1966
22 Ben Vorster 2.71 LIM State CoEd 420 1962
23 Marlow 2.64 EP State Boys 230 1931
24 Grey HS 2.62 EP State Boys 930 1856
25 Welkom Gim 2.44 GRF State CoEd 440 1953
26 Kearsney 2.34 KZN Indep Boys 570 1921
27 Stellenberg 2.34 WP State CoEd 720 1985
28 St Andrew’s 2.32 EP Indep Boys 460 1855
29 Brandwag 2.23 EP State CoEd 410 1937
30 Goudveld 2.22 GRF State CoEd 360 1961

22 Comments

  1. @Valkie: was swak seisoen vir die tradisionele 3 sterkste 1ste spanne….maar as HTSM 16 wedstryde(!) verloor, en Nellies en Middies elk 10 wedstryde verloor…kan jy seker nie verwag dat hul op ranglys verskyn nie.

    in my beskeie opinie is die top 1ste spanne in Mpumalanga vanjaar

    1. Secunda
    2. Nelspruit
    3. Ligbron
    4. Lydenburg
    5. Middelburg
    6. Piet Retief
    7. HTSM
    8. Gen Hertzog

    Volgende jaar sal dinge weer meer normaal wees

    ReplyReply
  2. @Valkie: wat het van Ermelo geword? Speel hulle nog in enige ligas of Virseker beker divisies? Sien geen spanne in enige divisies nie. Selfs divisie 2 of 3 geen spanne van Ermelo nie

    ReplyReply
  3. @jakes: Ermelo speel divisie 2….Ligbron het bietjie oorgeneem in Ermelo, maar Ermelo begin weer beter lyk….hul junior spanne nie te sleg nie…dink hul sal oor so 2 of 3 jaar weer faktor begin word

    ReplyReply
  4. @Valkie: Dit blyk die tendens te wees vir plattelandse unies, as ons eerlik wil wees. Ook geen span van Luiperds of Griekwas nie, een van Limpopo, twee van Griffons, een van Boland, een van SWD en twee van die ou Noord-Oos Kaap – sewe plattelandse skole in die top30, waarvan twee in die top20.

    ReplyReply
  5. @Smallies: Ek kan nie onthou of Grahamstad onder NOK geval het nie, maar deesdae is hulle deel van OP Platteland – St Andrews.

    ReplyReply
  6. Baie bly dat Menlo weer onder 20 top is. Dinge kan nog bietjie verander. Wenne vir Oakdale en Helpies behoort Menlo te pas. :wink:

    ReplyReply
  7. Ek het nou lank uitgehou, maar nou kan ek nie meer nie. Ploegskaar kom in……ek vertrou nie die vrede nie. Wat voer julle vir vanjaar se Interskole in die mou. Die volgende tricks het julle al probeer: Eenogige Refs, velde wat 2 dae voor die tyd sopnat gespuit word, Spanne wat nie spanpraatjies in n koshuis kamer mag hou nie kwansuis omrede die koshuis reêlas kwansuis bepaal dat maksimum van net 8 seuns in n kamer mag wees ens. Ploegie praat n bietjie man.

    ReplyReply
  8. @Vyfster: dankie. Het bietjie gaan google. Het gesien Ligbron het die finale van divisie 2 in Mpumalanga redelik ver gewen teen Ermelo.

    ReplyReply
  9. @2021: Jy mors jou asem. Ploeg sal Maandag weer praat. Voorspoed vir ‘n baie taai naweek!! Ek sien op ‘n FB post ‘n Boland Ma sê die grootste interskole in die land is verby, dis nou tyd vir die lekkerste een :lol:

    ReplyReply
  10. @2021: Ek is nie so seker oor die truuks waarna jy verwys nie

    Die skeidregters vir al die spanne behalwe 1stes word deur die Maties Skeidsregters Akademie verskaf en hulle probeer so hard om onpartydig te wees dat hulle weekliks nuwe standaarde vir kakblaas op die Plaas stel. Wat die 1stes betref, kry julle 3 opsies om van te kies en hierdie jaar blaas die bekwame Quinton Immelman.

    Verder reën dit gewoonlik in die Kaap hierdie tyd van die jaar, soos wat die geval Donderdag/Vrydag gaan wees, so selfs op ‘n sonskyn dag is die veld maar swaar (gaan verseker swaar wees Saterdag).

    Weet nie van die koshuis spanpraatjies storie nie, maar julle moet ieder geval net dankbaar wees dat julle onderdak is. As dit van my afgehang het, sou julle in tente in die lusernlande moes sit.

    o14 Boland
    015 Oakdale
    016 Oakdale
    1stes Dis no8 teen no20 op BHP se lys, net 2 verlore vir Oakdale sover, so Oakdale behoort sekerlik die een op ‘n drafstap te wen?

    ReplyReply
  11. @Ploegskaar: :lol: :lol: :lol: :lol: Jy klink soos Rugbyman wat weer kamstig die underdog wil wees. Ek weet nie watter kant toe nie,maar dit gaan close wees.

    ReplyReply
  12. @Ploegskaar: Dit is net wat ek gedink het. Jy is net soos n uitgeslape politikus. Tegnies korrek. n Antwoord op al die aanslae. Is julle voltallig? En Darren gaan julle hom mis. Sien hy laat hop die bal in sy eie doelgebied.

    ReplyReply
  13. @2021: Behalwe vir Darren, en ons eerstekeuse loskop en 8 wat sedert 2de kwartaal beseer is, is ons voltallig by 1stes. O16 mis 5 of 6 agv beserings, maar almal kry daai jare. Veilig reis en geniet die gasvryheid 👍🏻

    ReplyReply
  14. @Oakdale supporter: As Oakdale nie hierdie jaar se gulde geleentheid vir ‘n wegwen benut nie, kan hulle net hulself blameer. Hulle sou die gunsteling wees al is die game of Alfons gespeel en ek is die ref. Oorweldigende gunstelinge voorwaar, dis ‘n swaar juk, Boland het niks om te verloor, kan net ‘n bietjie aansien dalk herwin

    ReplyReply
  15. @Ploegskaar: Ploegie jy is n yster. jou n wip gestel, maar jy het nie daarin getrap nie. Ek wil maar net weer bevestig ek vertrou nie die vrede daarop julle plaas nie. Lyk vir my julle is erg gefokus en soos jy gesê het as julle Interskole kan wen gaan julle baie verlore aansien herwin. Sterkte met die voorbereiding. MAg rugby seëvier.

    ReplyReply

Leave a Reply