2nd XV centres jump ship in search of better prospects

Ironically Paarl Boys’ High has lost an under-17 centre and gained one within in a short space of time.

Both represented Western Province at the Grant Khomo week in 2017. In both cases the players were not entirely happy with their existing rugby situations as 2nd XV players, which prompted them to put three-and-a-half years of high school life along with the bonds formed behind them, to go in search of greener rugby pastures. It’s an indication of the changing world we live in where a pro sportsman like attitude revolving around rugby trumps all else that their school offers.

The player that left Boishaai is now at Garsfontein.  Unconfirmed word is that his father wasn’t entirely happy with him not being afforded the chance to represent their 1st XV this season plus he has an opportunity to take up a contract with the Bulls in 2020 (not that region a player is in counts is a limiting factor when handing our junior contracts). Expect to see him contribute towards the Bere’s 1st XV Virsekerbeker title challenge this year, as he has already been included in the match day 23 for this weekend.

The player that joined Boishaai was from Paul Roos. Unconfirmed word is that his father sort assurances that the son would play 1st XV next season, something that couldn’t be guaranteed especially in light of the fact that Paul Roos’ incumbent in the position is set to return in 2019 as a turning 19 years old, third year 1st XV player who has proven to be very dependable. Without anything been said on the matter, one has to assume that 1st XV representation in 2019 was part of the deal to move. With Boishaai set to name their new head coach/director of rugby shortly, it will be interesting to see how this one plays out.

These moves are not entirely without behind the scenes commotion as no school likes to lose a good player, but in the Western Cape there does seem to be an ability to see the bigger picture, part of which puts the long term relationships with local rivals first and accepts that if a boy is happy and looked after he generally won’t leave no matter how good the prospects and financial offer made by another school are.

112 Comments

  1. Player that has joined the blue train, was originally accepted at Paarl Boys for grade8.

    All his good mates (Mr Williams etc.) attend Boys.

    The prodical son has returned home.

    ReplyReply
  2. Laat ek nou net die besigheid reg verstaan… Die een laaity is weg omdat hy nie die first team kon crack by Boishaai nie, en die ander een is Boishaai toe omdat hy nie virseker is van n first team spot by PRG volgende jaar nie…. Nou wat laat leering B se pa dink dat hy die virseker gaan wees van n plek in die BH first team volgende jaar….

    ReplyReply
  3. En dan keur Affies nog seuns af wat van ander Graad 11 seuns wat van ander Pretoria skole wou skuif….

    ReplyReply
  4. @4×4: persoonlik sal ek nie my kinders middel gr 11 skuif nie tensy dit nou regtig nodig is soos die skool het af gebrand of is toegemaak, maar andersins glad nie, daar is net te veel op die spel

    ReplyReply
  5. @Maroon: I am glad Roos beat Boys this year. It has been a while, some catching up to do…

    Boys is looking at the post Sean era, we are all super excited.

    ReplyReply
  6. @PaarlBok: Ek dink jy moet maar eerder oor hokkie praat want oor enige iets anders is jy maar baie oningelig, Indien ouers hulle kinders wil skuif oor hulle eie ego’s het dit absoluut niks met die skole self uit te waai nie. Wys my n skool wat nie n ouer het wat probeer inmeng nie en ek wys jou nirvana!..en as daardie ouers dan ongelukkig is moet hulle maar n plan maak wat hulle goed dink. Die skole is al honderde jare daar en hulle gaan nie hulle etos verander om n paar prima donna ouers wat ongelukkig is, gelukkig te hou nie. Vir elke een van hulle is daar duisende wat anders voel. Ek kry net altyd die kind jammer in sulke situasies want mens weet nie regtig wat sy keuses was nie.

    ReplyReply
  7. @BoishaaiPa: Ek is ingelig deur n HJS ouer, “Meleond” wat hier post. Sy seun het rugby gelos by HJS oor dit. Sien School rugby fixtures & results – week ending 21 July 2018.

    Beweer jy hy weet nie waarvan hy praat nie?

    ReplyReply
  8. @PaarlBok: jy kan nie almal gelukkig hou nie-sy seun was in n posisie waar daar 3 cw week manne was en hy het later c span gespeel en toe nbstelling verloor

    geen politiek waarvan ek weet nie-en bygese-is daar nie n hokkieblog vir julle *** nie :evil: :evil: :evil:

    ReplyReply
  9. Ek sien julle astro vorder mooi by Klein Boishaai.

    Gim het nou 2. Julle bly agter.

    ReplyReply
  10. @PaarlBok:Baie geluk met Gim se 2 Astros..BH oefen solank in hulle binnehuise krieketnette.

    Glad nie gesê hy weet nie waarvan hy praat nie. Net aangedui dat elke skool sy kruis het en dit word nie noodwendig aan die groot klok gehang nie want almal kan nie gelukkig gehou word nie. Jou absolute weersin vir enige iets Boishaai spreek boekdele en kom al vir jare. Sommige ouers byt egter vas en werk deur die probleme en hol nie weg na ander skole toe nie.. Dit wys karakter en is ook goeie leerskool vir n kind dat alles nie altyd vir jou gaan uitwerk soos jy dink nie.

    ReplyReply
  11. Sjoe, die Weskaap skole se kumbaya kampvuur aande klink nie meer so gesellig nie. :-D

    ReplyReply
  12. The worst parr of this whole story is the fact that in both cases it mentions that the father wasn’t happy.

    ReplyReply
  13. @boerboel: Ek weet nie waar jy gehoor het dat my seun belangstelling verloor het nie, maar aangesien jy weet wie hy is, kan jy hom self vra oor sy opinie en ondervinding en hoekom hy sy besluit gemaak het. Jy mag dalk net tot ander insigte kom. Jy is baie welkom om ook met my persoonlik daaroor te kom gesels. Ek dink nie hierdie is die plek om die detail van wat aangaan te bespreek nie.

    ReplyReply
  14. @Smallies: Sorry started in Afrikaans but can’t express myself that well.Just feel that often the most important person in these stories are not really considered.That person is the kid concerned.May be because I was at boarding school since Sub A but I wouldn’t want my father to get involved with what rugby team I was in.

    ReplyReply
  15. @Veg: there are certain times when a father should become involved, for instance when you can see that there is blatent unfairness or discrimination towards your son…

    ReplyReply
  16. @Smallies: I took the other stance and allowed my son to make his own decision and to be honest he handled it in a manner that made me very proud of him. However, it was not an easy decision, because dads will be dads!

    ReplyReply
  17. @meleond: jip somtyds moet mens hulle los om hille eie paadjie te loop maar partykeer moet n ouer ingryp… Afhangend van die situasie, partykeer wil n kind weet dat sy pa agter hom staan en somtyds wil hy he dat sy pa vir hom sal opstaan… Dis n dun lyn wat ons arme dads op moet loop😂😂

    ReplyReply
  18. Ek dink Boishaai geniet die underdog tag. Niks om te verloor nie wat hulle uitete gevaarlik maak. Geskat aan die CW en die Manne van die Wedstryde kort Boishaai net ‘n Klein vuurhoutjie om aan die brand te steek….of is dit nou ‘n Roos?

    ReplyReply
  19. You get parent politics everywhere and with every group. It is how you handle it that makes the difference. If you let it fester it becomes a problem. Tackle the situation early head on and sort it out. If you don’t, its the kids that suffer in the end. There is no room for parent politics and those who see it and do nothing are just as guilty as those who participate. Sit down and discuss the problem as soon as it rears its head. When factions starts forming and talking behind backs.. That is when its a recipe for disaster. I have seen plenty of groups come through different schools. The successful ones are where the parents are not intrusive and can work together as a group. In the end its us as parents that we have to look at when there is usually a problem.. Not the coaches or the boys nor the school as institution…Only ourselves!

    ReplyReply
  20. @Maroon: Everyone in schoolboyrugby circles know that the Paarl derby is out of this world. 4 point average margin difference over 160 years.

    ReplyReply
  21. @Smallies: I agree with @Veg, only get involved if you have discussed it with your child and explained (+ understand) probable outcomes. Do not do if not absolutely necessary. Result, if done, is normally discrimination.

    ReplyReply
  22. Middag almal,
    Bogenoemde situasie is vir my persoonlik moeilik om oor te besluit en n opinie oor te opper. Die GR11 PRG seun wat nou HJS toe is, was van GR8 in die skool en het elke jaar vir die A-span gespeel in n baie sterk en suksesvolle groep.Hierdie seun het ook 0/13 en O/16 provinsiaal buitesenter gespeel en daar is meer as net n redelike kans dat hy ook O/18 Cravenweek sal speel volgende jaar.Indien hy by PRG sou bly is die kans goed dat hy volgende jaar, uit posisie(vleuel),nogsteeds vir PRG sou speel maar sodoende sy kans om as 13 senter vir Cravenweek te speel nadelig sal beinvloed. Die seun wat hom moontlik uit die span uit hou vir volgende jaar is volgende jaar O/19 en speel al 2 jaar vir die eerstespan en is ook n baie talentvolle speler uit eie reg alhoewel hy nie die jaar cravenweek gespeel het nie. Hierdie seun is ook van sy GR8 jaar af(toe hy 14 was en 15 geword het) al in PRG. Ek as ouer sou nie my seun uit die skool uitgehaal het nie bloot omdat my seun nie sou omgee om uit posisie te speel nie omdat hy nie noodwendig aspirasies het om na skool professioneel rugby te speel nie. Die seun wat na HJS toe is het drome om n professionele senter rugbyspeler te wees en ek voel hy is genoodsaak om hierdie besluit in hierdie konteks te neem. Dit is n jammerte en ek wens hom alle voorspoed toe en hoop hy sal nogsteeds volgende jaar vir PRG kan uitdraf,al is dit op vleuel. :mrgreen:

    ReplyReply
  23. Net gou n vraag, sal hy of die seun wat nou 13 speel nie kan 12 speel volgende jaar?

    ReplyReply
  24. @CharlesZA: Die moontlike 12 volgende jaar het ook 0/13 cravenweek en Grant Khomo gespeel en was ook kaptein van die O/14,O/15 en O/16 span en is n natuurlike 12. 3 briljante spelers vir 2 senter plekke. Die 13 wat HJS toe is,is n meer veelsydige speler wat ook vleuel kan speel. In n squad groep sal ek hom verseker kies maar dit kan voordelig en nadelig vir die spesifieke speler word om in verskillende plekke rond geskuif te word. Goed vir die span,nie noodwendig vir die speler nie.Die huidige span het ook 3 voorspelers wat rondgeskuif word,weereens briljante besluit van die afrigtingskorps maar nie noodwendig vir die 3 spelers nie.Rugby vir my is n spansport,maw wat die beste is vir die span en die skool.

    ReplyReply
  25. @Couchmavin: henk cilliers was grey se een gereelde vleuel, hy speel nou 13 by die sharks, David Kriel was Grey se fullback hy speek 13 by die WP, wycliff Vlitoor het verlede jaar 10,,12,13,14 vir Grey gejol, my punt is as jy profesioneel wil speel moet jy weet jy gaan rond geskuif word, en as die man gekontrakteer word by n unie en daar is n speler wat die afrigter dink beter as hy is gaan hy dan ook skuif of gaan hy maar jol waar die afrigter hom soek?

    ReplyReply
  26. Die bottom line bly natuurlik dat elkeen sy keuse kan maak soos hy of sy goed dink. Daar is nie enige waarborge of bloudruk vir sukses nie. Sommige manne het al uit n tweedespan op skool Springbokke geword.

    ReplyReply
  27. @meleond.Leon met alle respek jou seun was nie goed genoeg om 0/19 A te speel nie.Om nou te probeer vuilgoed was is swak styl van jou kant af.
    @Paarlbok- Ja Jan jy het ook mos geship jump !!Jy is ‘n ekspert op die gebied

    ReplyReply
  28. @Scrum5: Ek het nie ship gejump nie, dit was my seun se besluit omdat hy sy sport wou verbeter. Ek het verseker niks eise aan die nuwe skip gestel nie en dit aan my kind gelos om op sy eie op daai skip te klim en hom te bewys. Die skip is altyd onder die top 5 in SA terwyl die oue sukkel om die top 50 te maak.

    Aangesien jy name rondgooi, wie is jy en soek jy meer detail?

    ReplyReply
  29. @Rainier: Nee wat, die kampvuur brand nog heerlik. Dis mos maar net paar individue wat iets van niks wil maak nie. Garsies kan nie veel galbraak nie want hierdie was ouers se besluit en keuse en geen agteraf gekonkel nie. Kan ongelukkig egter nie dieselde se van hulle taktiek om spelers te bekom nie.

    ReplyReply
  30. @BoishaaiPa: Ek verneem daar was meer as een HJS speler wat genader is om by Garsies aan te sluit. Kom ons laat dit maar daar….

    ReplyReply
  31. @Rainier: Om wat te bereik?..Die wat betrokke was weet wat gebeur het en hulle weet ons weet wat hulle probeer het.. dit is deur individue gedoen… kan nie die skool kwalik neem vir wat individue op eie aanvang nie.

    ReplyReply
  32. Al wat ek weet is dat die seun wat Boishaai toe verhuis het is n puik speler en n aanwins vir die skool se rugby. Trouens ! As ek so na die verskillende uitslae kyk (B span en 0/16), tesame met graad 11 spelers tans in 1ste span, wil ek voorspel dat Boishaai weer volgende seisoen behoorlik gaan stem dikmaak !

    ReplyReply
  33. @Rainier: Nou kom ons verander dit..Gaan jy by die Brandwag vs Nico Malan game wees volgende Saterdag? Ek gaan die game kyk..hoop net ek gaan nie te sleg voel nie..ons het die Vrydagaand een funskie aan! As jy deurkom moet jy vir Beet my nommer vra dan kry ons mekaar daar en klink n biertjie saam…vermoed ek gaan een nodig he!

    Om terug te kom na rugby..NM lyk na n lekker spannetjie vanjaar. As ek so na uistslae kyk lyk dit vir my n 50/50 game. Ek hoop maar my ou Alma Mater trek dit deur want ek het nie baie hoop vir my ander span later die middag nie! :mrgreen:

    ReplyReply
  34. @BoishaaiPa: Ons het Frans Conradie wat by ons kom kuier, die /13 game is 11:00 en ek is seker ek sal die 1ste span game kan maak in Uitenhage.

    Ek dink jy is redelik veilig met die 1ste game, ek hoor NM sukkel met beserings agter wat hulle gevaarlike agterlyn kan kniehalter. Maar as dinge reg verloop speel hulle baie aantreklike rugby en is die span ‘n plesier om dop te hou. Dan kan jy gerus die /14’s ook gaan kyk as jy nie te veel wingerdgriep het nie – dit gaan kliphard wees. NM se /14 pak het ‘n paar spelers wat baie belofte toon en ons weet Brandwag se voories is altyd taai.

    ReplyReply
  35. @Scrum5: Ek het nie vuil wasgoed gehang nie, net gereageer op ‘n ander blogger se post, maar daar gelaat. Jy het jou opinie en ek sal dit respekteer, maar onthou dit bly jou opinie!

    ReplyReply
  36. @meleond:

    Die ander blogger is Kattestrofes.

    Hopelik het Scrum5 die guts om sy eie en Kattestrofes se name ook hier op die forum bekend maak.

    Dis so weird dat hy die studie doen om ons persoonlike name sonder ons toestemming hier post.

    Hy is seker deel van een of ander mafia.

    ReplyReply
  37. @PaarlBok: Kattesstrofes ken ek redelik goed, hy is na aan die manne daar op Brugstraat. Hy dra Boishaai na aan die hart, so as hy so iets post, dan sal ek glo hy het sy feite agter mekaar. Ag ek steur my nou nie aan sulke mense nie.

    ReplyReply
  38. @Hooit: moet ek dit vir jou uitspel? Scum5 van die mafia spreek ons aan op ons name, hoekom ignoreer hy dan Kattestrofe se kritiek op die Boishaai span? Is hy n lafaard?

    ReplyReply
  39. om die thread weer op topic te kry. Geen speler behoort gewaarborg te word van sy plek in watse span te wees nie.

    Dis die een groot rede van PRG se sukses op die hokkieveld. Daai spelers moet baklei en hard werk om daar te kom en te bly, maak nie saak of hy Hoofseun is of nie. As n ouer sy hand oorspeel tov afrigting of spankeuse , is dit nag vir daai kind. Ek weet nie van die rugby nie maar by PRG is alle eerste spanne dieselfde, of dit nou sokker, hokkie of rugby is.

    ReplyReply
  40. @BlouLou: Jy is bietjie laat. Ons het al in Januarie tot die slotsom gekom dat Kloof mal is. Glo nie die woord braaf het opgekom nie.

    ReplyReply
  41. @Hooit: en dit bevoeter natuurlik die arme manne se BHP ranking. Sou hulle beitjie makliker opponente gehad het, sou hulle ook daar gewys het. Maar nou ja. Dis die einde van die seisoen en 2 groot games oor. (Affies en Glenwood) ek hoor goeie singe oor volgende jaar wel

    ReplyReply
  42. @Rainier: Nee, die stelling van Paarlbok is belaglik. Geen seun word vir hul ouers se sondes gestraf nie. Glo wat hy probeer sê is dat performance al maatstaf is. Die betrokke seun is nie deur Boishaai gewerf nie. Daar is wel ‘n foto waar Boishaai se werver met hom verwelkom by Boishaai terwyl die seun nog sy Paul Roos baadjie aanhet, wat bietjie getuig van swak oordeel.

    ReplyReply
  43. @Maroon: Dankie Maroon. In sy woorde is die seun alreeds gestraf want die ouers moan eers na die seun gedrop is.

    ReplyReply
  44. @Maroon: Wel, ek glo nie PRG sal kinders benadeel as ouers inmeng nie. Maar Paarlbok se post is nie regtig oop vir interpretasie nie.

    Niemand het beweer die seun is deur HJS gewerf nie, net soos die seun wat na Garsfontein gaan ook nie gewerf is nie.

    ReplyReply
  45. @Rainier: miskien word min rugby gepraat omdat all die ander stront, rugby negatief beinvloed en dalk opgelos behoort te word. Dit is probleem met te veel inligting op eter.

    ReplyReply
  46. @Paarlbok : Die mafia is in Italië.As jy @meleond se opinies rakende HJS dadelik aanneem as die waarheid en HJS se sisteem in twyfel trek en die integriteit van Sean Erasmus oor spankeuses moenie verwag dat almal met palmtakke voor jou moet buig en saamstem nie.Ek dink dis uiters swak wanneer ‘n seun nie plek in ‘n Eerstespan van ‘n skool kry dat sy pa die skool moet verdag maak op ‘n blog soos die.Jou anti-Boishaai onderrok hang al vir jare uit op die forum en as jy nie feite het nie probeer dit eerder kry as om te hardloop met ‘n gewese ouer se ongegronde opinie.

    ReplyReply
  47. @Scrum5: I think you have the proverbial”kat aan die stert beet”! The player you are discussing didn’t continue into u19 he stopped at the end of u16. He is not the 1st to choose to leave rugby due to pressures & politics. In fact the Capt of the u15A team in 2013 packed it in & started golf. That would become the 2016 unbeaten side of Salmaan Moerat’s captain. This doesn’t question Sean’s integrity at all as the players never were under his coaching. Team selection stops at the coach’s door. So considering his tenure of 5 years he has merely lost 10 matches. Parents would question his decisions yes & team philosophy but 2 years fully unbeaten & a further domestic unbeaten year is impressive in this era. You can’t keep everybody happy all the time actually ever!

    ReplyReply
  48. @Scrum5: Jy lees maar selektief. Hoekom vat jy nie KatteStrofes aan oor die oorsponklike inskrywing nie? Ek het nie in enige post HJS of Sean in twyfel getrek nie. As jy al my posts gelees het sou jy ook my kommentaar tov Sean gelees het, lyk my jy het nie.

    As jy ‘n probleem met my post het, kom praat liewers persoonlik met my.

    ReplyReply
  49. @PaarlBok: My naam is Leon Kruger. Slegs my naby familie noem my egter Leon, terwyl almal wat my ken, sedert laerskool, vir my Kattes noem. Ek kruip glad nie weg agter n skuilnaam nie. Is al te oud om te “worry” oor kleinighede, en is bereid om my sê te sê, soos ek dinge ervaar.
    As jy weer die post van my gaan lees ,sal jy opmerk dat ek genoem het dat ek nie heeltemaal so na aan hierdie span is nie, en dus maar staatmaak op ander se oppinies.

    Nie dat ek nou verskoning soek vir my opmerkings nie. Soos reeds gesê ! Ek is n passievolle rugby ondersteuner my lewe lank. Natuurlik het ook my gunsteling spanne en spelers. Ek gaan egter nie met oogklappe deur die lewe nie, en beskou dus nie my spanne/spelers as engeltjies nie, wat net sorg vir maanskyn en rose nie. Sal daarom ook nie huiwer om krities te wees as ek voel dit is ge-regverdig nie. Probeer darem ook nie om neerhalend te wees nie. En natuurlik !! Ek is ook soms verkeerd ! Dit is mos menslik, of hoe?

    ReplyReply
  50. @Kattes-Strofes: Kattes, dis presies hoekom jy n gerespekteerde poster is.

    Jy is die een poster wat die meeste waarde hier toevoeg.

    Ek weet nie wat Scrum5 se storie is nie, die is net n internet forum, niks meer nie.

    Dink net hoe vervelig sal dit wees as almal saamstem.

    ReplyReply
  51. @PaarlBok: no I am saying scrum5 info on said player is totally inaccurate….what he is trying to gain I don’t know by saying what he did. Putting this year into perspective we could do with another scrummy that is experienced! But I guess he’s blinkered…

    ReplyReply
  52. think one of the unintended implications of the above is the pressure that coaches are under when their players are targeted by agents/recruiters of other schools / provinces – in particular those that will meet quota requirements. what do you do when a large number of the players in the wider squad are approached? sit down and discuss future, make conditional promises etc, knowing that you are competing with offers you cant meet in monetary terms. issues we all have faced when somebody at work wants to leave to join a competitor, but this is school rugby with other issues also at stake. so not only develop, select, coach but also keep. and when one player is made a promise, then the others that compete for that position feels unsettled and so forth. makes your first selection of the season so much more important – something paarl did not manage this year given the problem with selections.

    ReplyReply
  53. @apple: I don’t think you can say that….Sean & his staff still don’t have players like JG de Bruin that’s been injured before the season available. Players injured at the start of the season that were 1st choice just not available. He never had the luxury of 1st choice team ever. Tighthead been injured regularly this year. But I guess you know alot of what’s happening inside his squad!

    ReplyReply
  54. @Odie 15 jy het die kat aan die gat beet
    @Paarlbok.Ek het in dieselfde gebou in die Paarl gewerk as jy.

    ReplyReply
  55. @Scrum5: Die gebou is vervuil met hard core Galpille, minder Bloedworse maar baie min Paul Rosers. Ons spot maar elke dag met mekaar, gelukkig het ek na n baie lang tyd bragging rights. Ek weet egter net van een Galpil wat 4 uur in die oggend op n skoolrugby forum sal post. 8-O

    ReplyReply
  56. @odie15: the team that runs on to the field is the first choice, the rest is only excuses, the big schools are spoiled with choices. If you are injured your are not first choice, you are not an option.

    ReplyReply
  57. @odie15: not that much! reading between the lines and the letters that some parents kept on writing to the press why there should be more disadvantaged players in the first team etc etc. I think the change in the coaching team had an impact too, you lose the continuity and the ability to understand the strengths and the weaknesses of various players (sean’s first year was also not that great) and hence the chop and change in the backline that has lead to a loss in confidence. but whatever happens on saturday – and it looks like it will be gym’s year – his teams changed the interschools momentum which the old boys will always be grateful for. the unbeaten stuff was only a bonus. and lets face it, we sounded the past three years like some of the schools sound this year, and sound this year like those same schools sounded for the past three years (and the pretoria schools always sound)…so a good time to refocus on tom engela’s three traditions etc. but Sean did a great job and hopefully in his last match his team will play as a team, win or not

    ReplyReply
  58. @pietretief: not an excuse…we not talking about selections to play in the normal day to day league matches. Grey had this issues a few years running where they were selecting 3rd team players. But it’s not an excuse. The team that plays Saturday is the 1st team. But considering the players have landed Provincial contracts they are quality players that were not available.

    ReplyReply
  59. @apple: I don’t have an issue with losing. It happens. I enjoyed the 3 years immensely. Saturday is the end of an era & I will say farewell to a good friend. I will watch his progress up country & hopefully he returns to the institute for JWC job soon. 2014 there were including SANIX 5 losses. Every 1 of those games were lost in the last few min. He was close to starting his tenure with a perfect season. I won’t bore you with the detail but in each of them it was last play of the game it was lost. The future I don’t know yet who comes but I am sure we will compete.

    ReplyReply
  60. @apple: The PDI situation….I don’t know & it is not schools prerogative to be quota compliant is it? As far as I know its merit based selection. Players can make CW from 2nd & 3rd team level.

    ReplyReply
  61. @odie15: meriete is en moet altyd die enigste maatstaf by skole rugby wees, die seuns speel nog vir die lekker en eer om jou skool te verteenwoordig…

    ReplyReply
  62. @odie15: of course not – but a parent wrote a letter to the press earlier this year complaining about the limited number of coloured players in the paarl first team etc etc – reality is probably that the parent was trying to find a way to get his child into the first team, which confirms the new set of issues coaches face – similar to the usual “financial sponsor” of the school wanting to ensure his child’s talents are properly showcased in the first team. it is of course ironic when the team was lauded two years ago for its representations on merit – but then again, those were other dads’ children….

    ReplyReply
  63. @apple: You swallowed my comment with that last sentence. I just wasn’t sure which year it was when HJS fielded a side with 8 players of colour.

    As a mate of mine would say:”People are stress”

    ReplyReply
  64. @apple: Boishaai does not have a Transformation statement or policy. Boishaai has a merit policy & it just happened that they had players of colour who were the best in those positions. Transformation isn’t a numbers game it’s the opportunity for everyone regardless of ethnicity to try out for his chosen position. How it became a numbers representation I don’t know. Rugby does not care about your colour! You win or you lose…sometimes you get thumped because within those 4 white lines there’s no mercy!

    ReplyReply
  65. @Playa: great quote – and yes, we all use the cards we can, whether it is fair or not is a different debate. if there is depth in a school and if the difference between first and second team can mean a scholarship at an university etc, the pay offs cause more stress.

    ReplyReply

Leave a Reply