Bondedag 2018 @ Mbombela Stadium, Nelspruit

SLOT DATE SCHOOL SCHOOL BROADCAST
Stadium1 Fri.22Jun KZN Sharks u16 27 21 Valke u16
Stadium2 Fri.22Jun Pumas u16 38 07 Limpopo u16
B1 Sat.23Jun Pumas CD u18 KZN Sharks CD u18
B2 Sat.23Jun Pumas AW u18 KZN Sharks AW u18
Stadium1 Sat.23Jun Free State u16 27 26 Golden Lions u16
Stadium2 Sat.23Jun Valke u18 48 47 Griquas u18
Stadium3 Sat.23Jun KZN Sharks u18 25 17 Blue Bulls u18
Stadium4 Sat.23Jun Free State u18 41 28 Golden Lions u18
Stadium5 Sat.23Jun Pumas u18 13 08 Limpopo u18

20 Comments

  1. Good wins for the Cheetahs, Sharks, Pumas and a narrow one for the Valke. Can’t help but feel dat the absence of players from Helpmekaar in the Lions team contributed to their loss. And for the Bulls, yeah, back to the drawing board.

    ReplyReply
  2. @Smallies: Vandat die ouens hul eie Whatsapp groups gestig het chat hulle daar eerder as op die blog. Daar se hulle sleg, prys, vloek en gaan tekere soos hulle wil – in so ‘n mate dat hulle nie meer op die blog skryf nie. Hoewel mens baie inligting daar kry kon ek my nie vereenselwig met dinge wat daar kwytgeraak word nie en het onttrek daarvan.

    ReplyReply
  3. @Djou: Ek persoonlik self lees minder die blog agv Garsfontein en Garsfontein vs Menlo stryery op die blog. Na 3 jaar het dit nou vir my tevell geraak.

    ReplyReply
  4. @Hooit: Jy weet mos waarvan ek praat! :lol: Gelukkig is ons groot, oud en lelik (of mooi) genoeg om ons eie keuses te maak met wie ons wil assosieer en wie nie. :wink: Sommige mense geniet die Whatsapp-groepe – en ander nie.
    Maar vandat die groepe ontstaan het – en daar is heelwat – word daar minder geblog.

    ReplyReply
  5. @Djou: Die een waarop ek is bestaan al van 2017 na die groot braai by Kearsney maar meeste was nog altyd aktief. Net nie baie deesdae om oor kommentaar te lewer nie. Nuwe bloed is ook skaars op die blog.

    ReplyReply
  6. @Hooit: Kan nie met jou meer saamstem nie. En hoe die manne mekaar hier slegse op die blog waar spelers en kinders dit kan lees.
    Ag nee wat…

    ReplyReply
  7. @Djou: agnee man, as die elite nou alleen chat met wie gaan ons sukkel :wink: moet seker die tradisionele rugby manne wees.

    ReplyReply
  8. @Smallies: Ek dit ook gelees maar dan sรช hul.ook 10 en 12 was goed. So 2+2 = 5 met daai berig. Vrystaat het glo gemaak soos hul wil in die middelveld.

    ReplyReply

Leave a Reply