Some lower age group results – week ending 26 May 2018

DATE A/G SCHOOL SCHOOL
Sat.26May 16 Bishops u16A 20 07 Wynberg u16A
Sat.26May 15 Bishops u15A 19 24 Wynberg u15A
Sat.26May 14 Bishops u14A 12 33 Wynberg u14A
Sat.26May 16 Brandwag u16A 70 05 Humansdorp u16A
Sat.26May 15 Brandwag u15A 27 00 Humansdorp u15A
Sat.26May 14 Brandwag u14A 86 00 Humansdorp u14A
Sat.26May 16 DF Malan u16A 00 50 Stellenberg u16A
Sat.26May 15 DF Malan u15A 03 31 Stellenberg u15A
Sat.26May 14 DF Malan u14A 00 31 Stellenberg u14A
Sat.26May 16 EG Jansen u16A 52 22 HTS Middelburg u16A
Sat.26May 15 EG Jansen u15A 18 15 HTS Middelburg u15A
Sat.26May 14 EG Jansen u14A 52 12 HTS Middelburg u14A
Sat.26May 16 Eldoraigne u16A 26 07 Kempton Park u16A
Sat.26May 15 Eldoraigne u15A 00 50 Kempton Park u15A
Sat.26May 14 Eldoraigne u14A 37 10 Kempton Park u14A
Sat.26May 16 Garsfontein u16A 34 21 Menlopark u16A
Sat.26May 15 Garsfontein u15A 00 43 Menlopark u15A
Sat.26May 14 Garsfontein u14A 10 25 Menlopark u14A
Sat.26May 16 Glenwood u16A 60 00 DHS u16A
Sat.26May 15 Glenwood u15A 27 17 DHS u15A
Sat.26May 14 Glenwood u14A 17 12 DHS u14A
Sat.26May 16 Graeme u16A 10 27 Hudson Park u16A
Sat.26May 15 Graeme u15A 24 36 Hudson Park u15A
Sat.26May 14 Graeme u14A 38 08 Hudson Park u14A
Sat.26May 16 Grey HS u16A 55 34 Dale u16A
Sat.26May 15 Grey HS u15A 10 05 Dale u15A
Sat.26May 14 Grey HS u14A 61 19 Dale u14A
Sat.26May 16 Hilton u16A 28 35 Westville u16A
Sat.26May 15 Hilton u15A 20 15 Westville u15A
Sat.26May 14 Hilton u14A 24 06 Westville u14A
Sat.26May 16 Jeppe u16A 29 29 Affies u16A
Sat.26May 15 Jeppe u15A 00 47 Affies u15A
Sat.26May 14 Jeppe u14A 08 38 Affies u14A
Sat.26May 16 Kearsney u16A 49 13 St Stithians u16A
Sat.26May 15 Kearsney u15A 31 10 St Stithians u15A
Sat.26May 14 Kearsney u14A 31 05 St Stithians u14A
Sat.26May 16 KES u16A 28 13 Parktown u16A
Sat.26May 15 KES u15A 26 24 Parktown u15A
Sat.26May 14 KES u14A 37 00 Parktown u14A
Sat.26May 16 Marlow u16A 10 15 Framesby u16A
Sat.26May 15 Marlow u15A 36 21 Framesby u15A
Sat.26May 14 Marlow u14A 03 60 Framesby u14A
Sat.26May 16 Michaelhouse u16A 43 12 St John’s u16A
Sat.26May 15 Michaelhouse u15A 32 10 St John’s u15A
Sat.26May 14 Michaelhouse u14A 21 32 St John’s u14A
Sat.26May 16 Nelspruit u16A 11 48 Helpmekaar u16A
Sat.26May 15 Nelspruit u15A 19 18 Helpmekaar u15A
Sat.26May 14 Nelspruit u14A 05 49 Helpmekaar u14A
Sat.26May 16 Noordheuwel u16A 05 29 Waterkloof u16A
Sat.26May 15 Noordheuwel u15A 19 19 Waterkloof u15A
Sat.26May 14 Noordheuwel u14A 25 31 Waterkloof u14A
Sat.26May 16 Northwood u16A 17 20 St Charles u16A
Sat.26May 15 Northwood u15A 12 00 St Charles u15A
Sat.26May 14 Northwood u14A 59 00 St Charles u14A
Sat.26May 16 Oakdale u16A 32 29 Outeniqua u16A
Sat.26May 15 Oakdale u15A 12 00 Outeniqua u15A
Sat.26May 14 Oakdale u14A 03 19 Outeniqua u14A
Sat.26May 16 Paarl Gim u16A 21 11 Boland Landbou u16A
Sat.26May 15 Paarl Gim u15A 25 03 Boland Landbou u15A
Sat.26May 14 Paarl Gim u14A 30 06 Boland Landbou u14A
Sat.26May 16 Rondebosch u16A 14 24 Drostdy u16A
Sat.26May 15 Rondebosch u15A 24 12 Drostdy u15A
Sat.26May 14 Rondebosch u14A 29 07 Drostdy u14A
Sat.26May 16 SACS u16A 24 00 Bellville u16A
Sat.26May 15 SACS u15A 31 00 Bellville u15A
Sat.26May 14 SACS u14A 56 00 Bellville u14A
Sat.26May 16 St Andrew’s u16A 14 36 Selborne u16A
Sat.26May 15 St Andrew’s u15A 20 26 Selborne u15A
Sat.26May 14 St Andrew’s u14A 05 38 Selborne u14A
Sat.26May 16 St Benedict’s u16A 32 15 Pretoria BH u16A
Sat.26May 15 St Benedict’s u15A 05 34 Pretoria BH u15A
Sat.26May 14 St Benedict’s u14A 14 32 Pretoria BH u14A
Sat.26May 16 Strand u16A 10 52 Durbanville u16A
Sat.26May 15 Strand u15A 00 78 Durbanville u15A
Sat.26May 14 Strand u14A 07 50 Durbanville u14A
Sat.26May 16 Transvalia u16A 18 31 Monument u16A
Sat.26May 15 Transvalia u15A 17 26 Monument u15A
Sat.26May 14 Transvalia u14A 09 14 Monument u14A
Sat.26May 16 Zwartkop u16A 09 31 Rustenburg u16A
Sat.26May 15 Zwartkop u15A 40 24 Rustenburg u15A
Sat.26May 14 Zwartkop u14A 25 12 Rustenburg u14A

19 Comments

  1. Twee staan uit vir my, Nelspruit o/15 klop Helpmekaar en goeie wen vir Oakdale teen Outeniqua. Ons 0/16 teen Garsies het mooi voorgeloop en toe haal Garsies ons in om te wen.

    ReplyReply
  2. @Dinkskrum: Ons O/15 A en B spanne het beide gewen en vir eens een van hulle beter dae beleef. Ons is dankbaar vir die wen.

    ReplyReply
  3. Brackenfell juniors uitslae : O/14A : Brakkies 82 – Hottentots Holland 0
    : O/15A : Brakkies 66 – Hottentots Holland 5
    : O/16A : Brakkies 57 – Hottentots Holland 5

    ReplyReply
  4. O/14A: Valia verloor 9 – 14 teen Monnas. Baie geluk Monnas seuns.

    Vandag wil ek net vir daai O/14A seuns van Monnas sê, ek haal my hoed af vir julle sportmanskap. My seun sê as een van Valia se manne bietjie lank lê, kom een van Monnas se manne nader gestap en vra; “Is jy okay”, dan word hy aan die hand gevat en opgehelp. Ek het dit self ook gesien. Dankie Monnas manne.

    ReplyReply
  5. @Smallies: By die 0/16 lyk dit na HJS in die binnebaan met die Kwaggas en Helpies wat in hulle nekke blaas.In NV kom Garsies nou mooi deur en die game teen Helpies gaan groot wees…

    ReplyReply
  6. @Grizzly: Jy bedoel seker Paarl Gim by die 0/16. Outeniqua het ‘n moeilike week agter die rug. ‘n tweede helfte met 10 strafskoppe teen hulle net een vir… 2 driee vir Oakdale in die laaste paar minute… En dan groot politieke gemors hier in SWD met ‘n politieke party wat hof toe wil gaan oor die samestelling van die 0/16 SWD span. “Te veel Kwaggas in die span” kleiner skole word benadeel bla bla bla… En hoe durf die hulp afrigter dan ook van Outeniqua wees.

    ReplyReply
  7. @AntonT: Ek het nie game gesien nie, so ek kan nie kommentaar lewer oor strafskoppe nie. Net gehoor dit was goeie fightback. Dit bly egter n f,kkop as politiek by sport en veral skoolsport betrokke raak.

    ReplyReply
  8. @CharlesZA: Ek het die ondersoek maar gelos aangesien nie een van die seuns bereid was om op rekord te sê wie hulle genader het nie. Ek glo nie aan hoorsê stories nie, en verwag dat iemand wat so n stelling maak, moet sy man kan staan. Wonder partykeer oor kinders/ouers se motiewe wanneer sulke roomers die rondte doen.

    Wat betref ons uitslae teen Hottentots Holland. In my skooldae (vroeg/middel tagtigs) was HHH beslis nog n gerekende skool veral op rugby gebied. Ek is seker dat daar ook Springbokke uit hulle geledere gekom het.
    Ek is egter bevrees, en jammer om te sê, dat dit ongelukkig nie meer so is nie. Ek het opreg jammwer gevoel vir die seuns, wat ten spyte van die oormag, steeds moedig probeer het.
    Ek voel dat WP se skole kommitee moet ernstig besin oor hul verskillende ligas. Niemand baat by sulke eensydige wedstryde nie. Ek het reeds op n ander post genoem dat die aantal spanne wat n skool het, behoort nie n liga te bepaal nie. Die groot , tradisionele rugby skole het almal sport organiseerders om te verseker dat hul laer spanne ook speelkans kan kry, al is dit teen ander skole. Dit gebeur reeds al vir n hele aantal jare.
    Stellenberg verdien beslis bevordering na die Premier A liga toe. Hulle het nou vir n hele klompie jare konstante goeie vertonings gelewer teen van hierdie sterker skole.

    Dan kan die vordering, aldan nie, van Durbanville, Bellville en Brackenfell ook gerus maar dopgehou word in die toekoms. Bellville en Brakkies is al lank van die voorste Premier B skole in die WP. Hulle sukkel egter om goeie vertonings op n jaarlikse basis vol te hou, en sal dit eers moet regstel voordat hulle rerig aanspraak kan maak op bevordering. Durbanville het tans ook groot ambisie. Ook hulle sal egter eers moet bewys kan lewer dat hierdie huidige pogings van hulle volhoubaar kan wees.

    ReplyReply
  9. @AntonT: Ja,vergeet en gou hulle uitslae gekyk…gooi hulle dan ook in die mix..Daai ou/ouens wat wil hof toe moet net leer om na die scoreboard te kyk…

    ReplyReply
  10. @Die Ken: @BoishaaiPa: Ja manne ! Ek kan onthou dat die manne van die Strand destyds kliphard was ! En ek sien ook nou ek het myself sommer 10 jaar jonger gemaak. Moes eintlik gesê het vroeë sewentgs, en nie tagtigs nie !Forever young! HA-HA !

    Ek het by van hul ondersteuners gehoor dat sokker is tans meer gewild as rugby.

    ReplyReply
  11. @Kattes-Strofes: Monnas het in 1988 en 1989 tydens hul toer by die Stellenbosch rugbykliniek teen HHH gespeel, en 7-6 en 13-7 respektiewelik, gewen 8-O

    ReplyReply
  12. @Die Ken: Jip ! Dit be-aam mos wat hier gesê word. Hulle het verlede naweek net een B span gehad (o/15) en die res net A spanne. Dit bly vir my hartseer om so iets te moet sien.

    ReplyReply
  13. @AntonT so die penalty count van Knight was reg met die u16 op die plaas.. Wow gedog dis n grap… Wat was die halftime score?

    ReplyReply
  14. @Kattes-Strofes: Ek stem Kattes …… Dit frustreer my grensloos wanneer daar na Premier A en B spanne in die WP verwys word. Wat meer moet Stellenberg doen om na die sogenaamde Premier A -liga in die WP bevorder te word wanneer hul met SACS , Rondebosch en Wynberg die afgelope twee seisoene afgereken het. Om op twee agtereenvolgende Saterdae , 76 punte teen Strand en 74 teen Parel Vallei op te sit is vir niemand n “lekker” ervaring nie. Sekerlik moet promosie/ relegasie wedstryde oorweeg word in die WP alvorens mens van n Premier A en n Premier B -liga kan praat , maar nou ja ……..

    ReplyReply

Leave a Reply