Some lower age group results – week ending 19 May 2018

DATE A/G SCHOOL SCHOOL
Sat.19May 16 Affies u16 36 24 Grey College u16
Sat.19May 15 Affies u15 13 17 Grey College u15
Sat.19May 14 Affies u14 24 08 Grey College u14
Sat.19May 16 Bishops u16 19 18 Boland Landbou u16
Sat.19May 15 Bishops u15 29 29 Boland Landbou u15
Sat.19May 14 Bishops u14 18 23 Boland Landbou u14
Sat.19May 16 Cambridge u16 17 35 St Andrew’s u16
Sat.19May 15 Cambridge u15 17 26 St Andrew’s u15
Sat.19May 14 Cambridge u14 24 21 St Andrew’s u14
Sat.19May 16 Clifton u16 07 56 Northwood u16
Sat.19May 15 Clifton u15 05 59 Northwood u15
Sat.19May 14 Clifton u14 00 53 Northwood u14
Sat.19May 16 Dale u16 00 00 Grens u16
Sat.19May 15 Dale u15 00 00 Grens u15
Sat.19May 14 Dale u14 00 00 Grens u14
Sat.19May 16 DHS u16 12 48 Maritzburg College u16
Sat.19May 15 DHS u15 17 21 Maritzburg College u15
Sat.19May 14 DHS u14 15 31 Maritzburg College u14
Sat.19May 16 Drostdy u16 25 34 Outeniqua u16
Sat.19May 15 Drostdy u15 12 12 Outeniqua u15
Sat.19May 14 Drostdy u14 07 07 Outeniqua u14
Sat.19May 16 Garsfontein u16 29 27 EG Jansen u16
Sat.19May 15 Garsfontein u15 13 17 EG Jansen u15
Sat.19May 14 Garsfontein u14 34 10 EG Jansen u14
Sat.19May 16 Helpmekaar u16 26 12 Ben Vorster u16
Sat.19May 15 Helpmekaar u15 17 00 Ben Vorster u15
Sat.19May 14 Helpmekaar u14 85 00 Ben Vorster u14
Sat.19May 16 Hudson Park u16 22 12 Queen’s u16
Sat.19May 15 Hudson Park u15 05 15 Queen’s u15
Sat.19May 14 Hudson Park u14 55 14 Queen’s u14
Sat.19May 16 Kempton Park u16 26 10 Montana u16
Sat.19May 15 Kempton Park u15 15 20 Montana u15
Sat.19May 14 Kempton Park u14 00 34 Montana u14
Sat.19May 16 KES u16 21 22 Waterkloof u16
Sat.19May 15 KES u15 21 26 Waterkloof u15
Sat.19May 14 KES u14 20 22 Waterkloof u14
Sat.19May 16 Menlopark u16 30 18 Nelspruit u16
Sat.19May 15 Menlopark u15 50 00 Nelspruit u15
Sat.19May 14 Menlopark u14 66 00 Nelspruit u14
Sat.19May 16 Monument u16 26 10 Glenwood u16
Sat.19May 15 Monument u15 12 14 Glenwood u15
Sat.19May 14 Monument u14 41 12 Glenwood u14
Sat.19May 16 Oakdale u16 08 22 Paarl Gim u16
Sat.19May 15 Oakdale u15 05 00 Paarl Gim u15
Sat.19May 14 Oakdale u14 05 65 Paarl Gim u14
Sat.19May 16 Paul Roos u16 13 14 HJS Paarl BH u16
Sat.19May 15 Paul Roos u15 10 36 HJS Paarl BH u15
Sat.19May 14 Paul Roos u14 03 40 HJS Paarl BH u14
Sat.19May 16 Rondebosch u16 10 07 Durbanville u16
Sat.19May 15 Rondebosch u15 29 15 Durbanville u15
Sat.19May 14 Rondebosch u14 22 14 Durbanville u14
Sat.19May 16 SACS u16 21 14 Stellenberg u16
Sat.19May 15 SACS u15 14 15 Stellenberg u15
Sat.19May 14 SACS u14 10 31 Stellenberg u14
Sat.19May 16 St John’s u16 14 36 Pretoria BH u16
Sat.19May 15 St John’s u15 11 22 Pretoria BH u15
Sat.19May 14 St John’s u14 08 05 Pretoria BH u14
Sat.19May 16 St Stithians u16 21 61 Jeppe u16
Sat.19May 15 St Stithians u15 12 20 Jeppe u15
Sat.19May 14 St Stithians u14 00 64 Jeppe u14
Sat.19May 16 Transvalia u16 24 29 HTS Middelburg u16
Sat.19May 15 Transvalia u15 12 27 HTS Middelburg u15
Sat.19May 14 Transvalia u14 31 15 HTS Middelburg u14

45 Comments

  1. Impressive win for Affies u/14 against Grey u/14. Was thinking Grey should take this one by 20 points. Also the u/16 was well won by Affies. Maybe with a margin bigger than expected (if the win was realy expected.) Well done Affies. It does seem that you have a good formula against Grey Bloem

    ReplyReply
  2. Sorry there was follow up email from Oakdale stating they had the u15A result the wrong way around originally, which I misinterpreted. Oakdale did win that match 5-0.

    ReplyReply
  3. Ek reken Grey College 0/15 A loop n kort kop voor Oakdale, alhoewel Oakdale alles gewen het van jaar en Grey gelykop gespeel het teen Welkom Gim. Oakdale se ritmes is nie konstant nie. As hulle effense teenstand kry dan sukkel hulle, maar as hulle net n span kry wat n bietjie stadig is tel hulle vinnig momentun op en raak dan gevaarlik. Grey College daarin teen speel pragtige tempo rugby. Sou die 2 spanne nou teen mekaar speel glo ek dat Grey se tempo rugby dalk die verskil gaan wees. By gesê afhangend of so n wedstryd n tuis of op neutrale veld gespeel sal word.

    ReplyReply
  4. @2021: Grey se o/15A span is ook steeds onoorwonne. Hulle het hul eerste wedstryd vanjaar vêr gewen teen Welkom Gim. Jammer dat Oakdale en Grey nie vanjaar mekaar kon speel nie.

    ReplyReply
  5. @Grey Brak: Is die uitslag dan verkeerd wat Beet as n draw gee?Indien so sal jy die regte uitslag post vir daai wedstryd.Indien korrek sal ek dit weer vir Grey gee met die wen oor Menlo sienende dat Grey en Oakdale nie teen mekaar gaan speel nie.

    ReplyReply
  6. Kwaggas u16A steeds op n winning streak. Dalk iets om na uit te sien weer oor n jaar of twee. Goeies boys And keep it up…. Well done to the coaching staff as well

    ReplyReply
  7. Outeniqua se 0/15 is self ‘n goeie span. Hulle het ‘n paar kanse gehad om die wedtryd teen HJS paarl te wen. Strafskop en skepskop gemis wat hulle die wen sou gee. Die ander wedstryd wat hulle verloor het was teen Menlo op Wildeklawer. Verlede jaar as 0/14 het hulle die wedstryd teen Oakdale gewen. Die naweek behoort goeie kompetisie vir oakdale se 0/15 te wees. Ek dink Oakdale sal wen want dis op die plaas, maar….

    Die o/16 het baie spoed in die agterste drie. Dis net om die bal by hulle te kry. Ek kry partykeer die idee hulle doen net genoeg om te wen… Dis seker nou kla met die witbrood onder die arm.

    Lekker naweek by oakdale wat voorle. Kompeterende wedstryde in al die ouderdomme.

    ReplyReply
  8. @Grizzly: Grizzly Beet kan seker nie alles reg doen nie. Vermoed die regstelling sal kom. Stem saam met jou of stem jy saam met my?…….Grey moet n kortkop voor wees.

    @Anton T: Ek vermoed ons kort termyn geheues moet vir n goeie diens gaan, maar as beet reg was dui sy verslag van 2017 aan dat die Kwaggas vs Oakdale game in George 12 – 12 was. Dankie Beet dat ek jou statistieke kon gebruik.
    Kwaggas het laas nawwek gelykop gespeel teen Drosdty weereens volgens Beet se stats. Maar Anton T jy weet dalk iets meer as wat ons weet vir die naweek wat voorlê.
    Paarl Gim gaan klippe kou op die volgende plaas waar hulle besoek af lê. Hoor onder die kinders dat Oakdlae plaas nou aan Paarl Gim behoort. :lol:

    ReplyReply
  9. @2021: Wat was daai telling dat Beet dit kan regmaak.Ek se weer,as dit die geval stem ek dan saam jou dat Grey n kortkop voor is omdat hulle Menlo gewen het.Uit jou Avatar naam neem ek aan jou klong is /15 en gaan 2020 matriek wees? :lol:

    ReplyReply
  10. @Grizzly: het julle al daardie affies telbord oppi b veld verander of lyk hy nogsteeds die geel groen en rooi?

    ReplyReply
  11. Die Blou Lorrie met die Rooi Wiele het op gestart. Kan nie wag dat dit Saterdag moet word nie. Dit reën in die Suid-Kaap. Die koeie het gewei op die op die veld. Nou met die reën is dit regtig n morsige besigheid.

    ReplyReply
  12. @2021: As ek dit reg verstaan Kwaggas vs Oakdale…O/15 game van die naweek. Laat weet hoe dit gegaan het. Albei hoog gerank :idea:

    ReplyReply
  13. @Dinkskrum: Ek maak so. As ek reg verstaan het Outeniqua 0/15 A 4 spelers wat beseer is. Sal die eerste aanduiding wees hoe lyk die spelers waarvan n groot gedeelte in 2019 SWD Grant Khomo span sal vorm.

    ReplyReply
  14. @2021: Outeniqua het baie diepte in daardie groep, dink nie dit sal hulle span baie swakker maak nie. Stem dat dit die groot game van o15 groep is die naweek. Sal ook graag n klein writeup van die game wil lees na die tyd. Dankie

    ReplyReply
  15. @2021: jip…ons sien self uit na die 2019 PTA span. Beserings deel van die game ongelukkig en ek glo dit sal steeds taai wees. Mag daar nie meer beserings wees nie.

    ReplyReply
  16. HJS se 015 span is groot onderpresteerders-talentgewys baie sterk met nog n paar manne wat moet bykom

    sal interreant wees om te sien waar hulle opeindig in 2012? :roll: :twisted: :-D :-D

    ReplyReply
  17. @boerboel: You are right, they have underperformed the last two years.

    Injuries have been a big problem for them, since the start of the season they have had at least three first choice players not available at every game.

    The coaches from last year have moved with them to u/15. It will be interesting to see how they go next year with different coaches. There is no doubt about the talent and depth.

    The new u/14 coach is doing a awesome job and they have only lost one game so far. They have awesome forwards Franke Horns brother plays for them. In 2021 these two groups could be awesome.

    ReplyReply
  18. @Stier: Ek dink julle sal nog n bietjie moet uithaal en wys met die 0/14 span. Laer in die straat af wag daar n bietjie moeilikheid vir julle 2 manne. Julle sal n wip of 2 moet stel vir daardie bure van julle.

    ReplyReply
  19. @Stier: Ek is nog nie heeltemal oortuig van julle 0/14 en 0/15 groepe se potensiaal nie. Daar kort nog n bietjie magic en werk vir Oom Johnie. Dit gaan ook baie afhang wie gaan die coach in 2021 wees. Ek sal toegee datdie 0/15’s lyk of hulle meer momentum wil kry, maar nog nie heeltemal oortuig nie. Ek hou van wat ek van Paarl Gim se 0/14’s sien, maar wat weer van hulle gaan word as hulle volgende jaar by n ander afrigter gaan wees is n ope vraag. ek slaan hulle 0/14 afrigter hoog aan. hy sal binne volgende jaar of wat by hulle 1 ste span aanmeld.
    @Dinkskrum:

    ReplyReply
  20. @CharlesZA: Charles sal jou laat weet wat my oog gesien het. Sal graag die naweek jou punt dophou oor hulle diepte. Ek het ietwat van n vraagteken daaroor.

    ReplyReply
  21. @Dinkskrum: Jo julle 0/15 span is monsters, maar iets kort in daardie span. Miskien n bietjie meer dringenheid. Gelukkig kom dit in die volgende 2 – 3 jaar vanself. Nogal die ander dag n studie gemaak oor jul 0/15 span van watter provinsie elke speler van 0/13 af kom en die volgende: Bulle 5, Pumas 2, Limpopo BB 1, Valke 2. Goed om te sien die manne hou nog by van 0/13 vlak deur na 0/15 vlak.

    ReplyReply
  22. @2021: Hein Wagner wat Paarl Gim o14 afrig het by Ben Vorster o14 begin in my seun se o14 jaar (2005) en vir ‘n hele paar jaar daarna by die 1stes afgerig, eers as hulpafrigter en later hoofafrigter.

    Goeie ou, goeie afrigter, wat agterspel verstaan. Na my mening het hy ‘n groot rol gespeel in die vestiging van die BV “brand”, met heelwat minder talent as wat die topskole tot hulle beskikking het.

    ReplyReply
  23. @2021: Jy ken ons goed. Hulle sal weer vuur. Hulle werk hard en besef jy bly nie in die top 5 net omdat jy opdaag nie. Julle span self is special. Hoop net ons kan ons manne bymekaar hou, sienende dat ander diepte nodig het.

    ReplyReply
  24. Ongetwyfeld staan die koningskroon van SWD Skole rugby vanjaar by Oakdale op die plaas.
    0/14 A 3 – 19
    0/15 A 12 – 0
    0/16 A 32 – 29
    0/19 A 42 – 35
    0/19 A Game was n wipplank ryery. Baie goeie drieë met swak verdediging
    Die game van die dag beslis die 0/16 A’s. Eintlik teen die verwagting in. No. 44 op die ranking wen teen no.2. Dink Outeniqua was op n staduim 24-8 voor. Moeilikheid maar in die skrums begin en nie genoeg manne by afbreekpunte gehad nie.
    0/15 A Eerste wedstryd vroegoggend met n nat glibberige bal en veld oppervlakte. 2 Kontroversiële drieë beslissings. Oakdale duik oor in hoekie. Drie word toegeken, maar duidelik het speler bal vorentoe verloor. Net voor dit Oakdale teen kantlyn af laaste verdediger voete gly onder hom uit. Oakdale moet druk, maar besoekende span se lynregter steek vlag op. Baie getuies.
    0/14 A Outeniqua wen gemaklik sonder om die plaas se druk te voel.
    Baie te sê oor keuses van Cravenweek en Grant Khomo na vandag se Derby.

    ReplyReply
  25. @2021: Baie moeite met jou verslag thanks. By ons teen Garsies op hulle velde.
    0/14s Goeie stryd. Menlo wen 25/10. Dink Menlo was baie senuagtig gewees vir hulle eerste PTA Derby op BerePark. Het hulle al baie beter sien speel maar op kolle was hulle aanval goed met die bal wat die werk doen. Die kaptein se besering het ook hulle spoed gebreek. Garsies se 14s glad nie te versmaai nie, en het goeie spelers.
    Op 0/15 het ons voort gebou en geduld gehad op aanval met goeie verdediging. Moet sê paar hanteringsfoute die week wat hopelik maar net een van daai dae was. Garsies het met 43 punte verloor en kon nie enige punte aanteken nie. Vir Garsies sal dit vordering wees aangesien hul op o/14 met so 60plus punte verloor het.
    Op 0/16 vlak, net soos by julle wedstryd was Menlo voor met 21-0. Daarna is gekiedenis en iets wat hierdie sterk groep seuns sal wil vergeet. Garsies baklei terug en wen met 10 of so punte. Ons sal die les nie vinnig vergeet nie en kry dalk weer kans later die jaar. Interresant hier is dat die 2 spanne altyd sorg vir goeie games van o/14 vlak al met geen duidelike favourite op enige dag nie.

    ReplyReply
  26. Outeniqua o16 kwaad verby na verlede week. Game gestop vroeg 2de helfte outeniqua 60 – Langenhoven Gim 5. Ek voel nog steeds daar is te veel sterre en te min harde werkers…. Ons het wel iewers n slot aan die hande gekry. Dankie tog nou kan een van die stutte weer stut speel. Die ander een is nogsteeds op flank.

    ReplyReply

Leave a Reply