RANK | School | Pts |
---|---|---|
01 | Grey College | 4.98 |
02 | Paul Roos | 4.80 |
03 | Paarl Gim | 4.73 |
04 | Glenwood | 4.64 |
05 | HJS Paarl BH | 4.58 |
06 | Transvalia | 3.69 |
07 | Oakdale | 3.61 |
08 | Monument | 3.60 |
09 | Selborne | 3.54 |
10 | Hilton | 3.52 |
11 | Wynberg | 3.43 |
12 | Jeppe | 3.37 |
13 | Framesby | 3.26 |
14 | Bishops | 3.24 |
15 | Ben Vorster | 3.21 |
16 | Menlopark | 3.18 |
17 | Drostdy | 3.15 |
18 | Boland Landbou | 3.15 |
19 | Affies | 2.94 |
20 | St Andrew’s | 2.93 |
21 | DHS | 2.91 |
22 | Grey HS | 2.89 |
23 | Garsfontein | 2.82 |
24 | Helpmekaar | 2.67 |
25 | Marlow | 2.67 |
26 | Rustenburg | 2.59 |
27 | Upington | 2.48 |
28 | Kearsney | 2.33 |
29 | Brandwag | 2.32 |
30 | Bellville | 2.30 |
At this point the seasons number is between Grey and Paul Roos with Glenwood as a dark horse. They would need to remain unbeaten, beat Grey and have Grey beat Paul Roos in my view. Tough ask.
@Hooit: Schoolboyrugbyscores sin….nie myne nie. Die ander sin sal metertyd aangepas word. Wat hulle Top 10 aanbetref lyk dit baie soos Boishaaipa sin
@odie15: Same problem even last year.
@Hooit: why do Monnas only start playing after 25min? Then the wing not dotting ball down or watching opposition shall we say!!! Really good match. Playing Greyt you must be focussed from kickoff they like to strike early to shut game down in 1st half that’s all I believe. If you close them down smash them early its a game!
@4×4: As Affies nie goed lyk op ander rankings nie kan jy nie jou skep nie. So my realistiese ranking is
1. Monnas
2. ……………..
@odie15: sover ek weet kry jy groot deel van openent se punt vir close verloor.
@BoishaaiPa: @Oakdale supporter: is this true? Point diff taken into account?
@McCulleys Workshop: they are always the benchmark. How could they not be?
Punteverskil gaan ‘n groot rol speel die naweek. Ek reken 3 van die huidige top 5 kan die naweek pak kry. As dit close games is gaan dit nie so groot veskil maak aan rankings maar as tellings groot raak kan dinge volgende week heelwat anders lyk.
@odie15: Howzit Odie, Glad to see you are using Grey as the benchmark.
@BoishaaiPa: most probably the best ranking system in the country thanks. I know it’s difficult due to the many provincial leagues represented. Currently in the top 10 we have 5 schools who play each other annually. It is easy for a actual top 5 school to end up outside top 10 with teams that don’t play top ranked schools having a good year not in the same category. But thats acceptable as I believe this is mostly a guide to teams strength year to year. We do know it reveals countries top 5. It’s a pity Paarl Gim & Monnas don’t play Grey every year as then we would get more consistency. Currently Paul Roos, Affies, Boishaai,Selborne & Glenwood play them every year so there’s a good guide.
Hierdie rankings is myns insiens die mes akkuraatste:
Schools Rugby Scores
SRS FIRST XV
New rankings 2 May 2018
New Team
1 Grey College
2 Paul Roos
3 Paarl Gim
4 Oakdale landbou
5 Paarl Boys
6 Monument
7 Affies
8 Glenwood
9 HTS Drostdy
10 Transvalia
11 Boland Landbou
12 Menlopark
13 Selborne College
14 Wynberg
15 Grey high
16 Jeppe boys
17 St Andrews College
18 Garsfontein
19 Hilton College
20 Helpmekaar
21 Bishops
22 Welkom Gim
23 Outeniqua
24 DHS
25 KES
26 EG Jansen
27 Framesby
28 Rustenburg
29 SACS
30 Rondebosch
31 Kingswood College
32 Diamantveld
33 Marlow Landbou
34 Ben Vorster
35 St Albans College
36 Nelspruit
37 Dale College
38 Durbanville
39 Stellenberg
40 Pretoria boys high
41 St John’s college
42 Kearsney College
43 Waterkloof
44 Nico Malan
45 Westville
46 Maritzburg College
47 Queens College
48 St Stithians
Sal graag die kategorieë wil sien vir die jaar. Wil voorkom of ‘n paar van die top manne lekker voordeel trek uit wenne teen 2-3 spanne wat verlede jaar, of histories, sterk was maar hierdie jaar maar sukkel. Vreemd dat die HJS 150 uitslae ook uitgelaat is. Te oordeel aan van die tellings by WK, sou dit nie juis moeilik wees om ‘n gewig aan die oorsese spanne toe te ken nie…..
Vir hiedie Capie is dit n aangename verrasing (hoewel onverwags) dat Bellville tans onder die voorste 30 skole tel. Bellville was egter oor baie jare n formidabele teenstander, en dit is goed om te sien dat hulle weer goed vaar op die rugby veld. So die nie-amptelike wedloop om die WP se Premier B titel sal vanjaar nie soos onlangs, tussen Stellenberg en Brakkies uitbaklei word nie. Benewens Bellville, gaan Durbanviile beslis ook groot vrae vra in hierdie kompetisie.
@tzavosky: Daar sal seker so paar van die ander skole nog voor julle kom indruk soos die seisoen vorder….maar julle doen goed sover en verdien die plekkie. Ons moet onthou dit is alles relatief tot uitslae en vertonings en niks met reele sterkte te doen nie. Ons weet dat skole soos Affies, Helpies, Garsies en Grey PE seker vir BV 8 uit 10 keen sal wen, maar op huidige seisoen vertonings relatief tot hierdie spanne se vertonings doen BV beter.
My gevoel is Ben Vorster is waarskynlik 10 posisies te hoog, maar die Tzaneen manne sal dit vat vir die oomblik.
Pretty much spot on BHP, na die komende naweek mag ons dalk n skuif of twee sien!