Noord vs Suid – 2018 results to date

Results restricted to regular top-tier competing schools from Noordvaal and the Western Cape.

NOORD WINNER
Date Team Opp Result For Against Count
17/03/2018 Garsfontein Boland Landbou Win 24 20 1
28/03/2018 Waterkloof Durbanville Win 22 17 1
28/03/2018 Garsfontein Outeniqua Win 50 22 1
28/03/2018 Monument Boland Landbou Win 26 25 1
28/03/2018 Menlopark Stellenberg Win 42 10 1
31/03/2018 EG Jansen Durbanville Win 43 28 1
31/03/2018 Monument Stellenberg Win 41 19 1
31/03/2018 Menlopark Outeniqua Win 20 19 1
27/04/2018 Affies Boland Landbou Win 38 14 1
9
SUID WINNER
Date Team Opp Result For Against Count
06/03/2018 Boland Landbou Menlopark Win 45 10 1
28/03/2018 Paarl Gim EG Jansen Win 56 32 1
31/03/2018 Wynberg BHS KES Win 23 17 1
31/03/2018 Paarl Gim Waterkloof Win 57 20 1
02/04/2018 Paul Roos Nelspruit Win 68 0 1
09/04/2018 HTS Drostdy Transvalia Win 30 21 1
14/04/2018 Paarl Gim Affies Win 41 21 1
28/04/2018 HJS Paarl Waterkloof Win 53 10 1
28/04/2018 Outeniqua EG Jansen Win 34 31 1
28/04/2018 Paul Roos Menlopark Win 68 25 1
28/04/2018 Paarl Gim Monument Win 34 31 1
30/04/2018 Oakdale EG Jansen Win 46 22 1
30/04/2018 Paul Roos Waterkloof Win 63 12 1
30/04/2018 HJS Paarl Affies Win 19 14 1
30/04/2018 Boland Landbou Helpmekaar Win 35 21 1
30/04/2018 HTS Drostdy Menlopark Win 22 16 1
16

Leave a Reply

46 Comments

  1. avatar
    #46 BuffelsCM

    @kokkie: Jy hoef nie so beskeie te wees nie :wink:
    Almal weet Paul Roos is die groot gunsteling. Die meeste kenners stem ook daarmee saam. Ons sal darem ook ons beste gee.

    ReplyReply
    4 May, 2018 at 09:33
  2. avatar
    #45 AbsolutMenlo

    @Kattes-Strofes: …. sal verseker daarmee kon saam leef! Geniet!

    ReplyReply
    4 May, 2018 at 08:53
  3. avatar
    #44 Kattes-Strofes

    @kokkie: Ek is ernstig as ek sê dat ek vermoed dat die toeskouers getalle Saterdag in die Paarl sal goed vergelyk met die op Nuweland. Twee reuse kragmetings, en die lekkerte daarvan dat mens beide kan bywoon. Paarl Gim / Paul Roos om 14h00 en dan vinnig Brugstraat toe vir Boishaai/Grey om 15h30. Enige skole rugby liefhebber se droom!

    ReplyReply
    4 May, 2018 at 08:48
  4. avatar
    #43 kokkie

    @BuffelsCM: ons sal ook probeer om saterdag ons kant te bring om julle n goeie game te gee, dit gaan moeilik wees teen julle manne, maar wat ons sal ons beste gee, die Paarl is die plek om te wees saterdag! :mrgreen: 8))

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 19:00
  5. avatar
    #42 BuffelsCM

    @Stier: I tend to agree with those comments. There were some real big hits and it was an extremely tough encounter. It’s a real pity that the games on the Saturday weren’t streamed.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 18:02
  6. avatar
    #41 Stier

    @BuffelsCM: I didn’t see the Gim/Monnas game but from what I hear it was a brutal game with big hits. Everybody I spoke to say it was the best and hardest game of the festival.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 13:40
  7. avatar
    #40 BuffelsCM

    @David: Ek dink daardie ekstra rusdag het Grey baie gehelp. Die Monnas vs Gim wedstryd was een van die hardste skolewedstryde wat ek al beleef het. Ek glo nie dit het enige iets met Monnas se fiksheid te doen nie.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 13:03
  8. avatar
    #39 BuffelsCM

    @Djou: Die skole se rugbyprogram is reeds so vol: mens kan seker aanvaar dat heelwat SA-Skolespelers in 2 sulke spanne opgeneem sal word. Ons weet ook dat daardie spelers ook ongeveer 2 weke se skoolbywoning verloor. Nog ‘n wedstryd in September is dalk net te veel gevra

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:59
  9. avatar
    #38 Djou

    @Grizzly: Los dit! Sal jou se wie hy is!

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:25
  10. avatar
    #37 Grizzly

    @boerboel: Aanvaar jy die deal,ja of nee sal reg wees,jy praat te veel.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:14
  11. avatar
    #36 boerboel

    @Grizzly: Gaan jy julle 019 of onder 18 saambring? 8-O 8-O

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:12
  12. avatar
    #35 Grizzly

    @Rainier: ??@Djou: Ek wens net hy wil in sy kop kry dat ek klaar n Garsie is,miskien is hy die een wat nog een wil word maar te skaam om te erken 8-O ?snippi.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:12
  13. avatar
    #34 boerboel

    @Grizzly: n internet hardman :-D :-D :-D :-D :-D

    tipies

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:10
  14. avatar
    #33 Djou

    @Grizzly: Vergeet boerboel.
    Ons weet nou wie hy, Beast en BrotherBear is. Ouens met ander avatar wat net reaksie wil uitlok.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:06
  15. avatar
    #32 David

    @Speartackle: As ek na 2016 en 2017 se uitslae kyk, sukkel Monnas maar met die 2de game al speel hul teen “swakker” spanne. Dalk meer fiksheid as organiseerders se skuld.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:05
  16. avatar
    #31 Rainier

    @Grizzly: 1ste reel om te deel met internet trolls: Ignoreer hulle, die aandag wat hulle nie in die regte lewe kry en regverdig nie kom soek hulle hier. En as hy ‘n groot hond op die forum is is hy verseker ‘n stoepkakkertjie in die regte lewe…

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:03
  17. avatar
    #30 Djou

    @BoishaaiPa: @BuffelsCM: Voor hy deur die TV-aanbieder kortgeknip is het hy gese dit is voorwedstryd vir Bulle vs WP. So, kan dalk ‘n Curriebeker of Supersportwedstryd wees.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 12:02
  18. avatar
    #29 Grizzly

    @boerboel: Ek maak jou n deal met die blog as my getuie.Volgende jaar as alles volgens plan verloop gaan ek en n paar NV manne af om te kyk wat is die bohaai rondom interskole.Wil graag dan n paar wynlandskole bloggers ontmoet.Ek sal jou vroegtydig laat weet waar ons kan ontmoet,ek wil graag he jy moet dan voor my,my n Garswannabee noem.Tot dan gaan speel op n treinspoor …

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 11:49
  19. avatar
    #28 boerboel

    @Grizzly: nog wanabee illusions of grandeur :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: ai

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 11:41
  20. avatar
    #27 BoishaaiPa

    @Djou: Hy blaf teen die verkeerde boom op as hy dink enige van die top skole gaan hulle spelers op n naweek vrystel vir so nikseggende stryd gedurende n seisoen. Miskien en dalk in September nadat alle skole rugby klaar is..sal defnitief nie gebeur gedurende n seisoen nie.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 11:19
  21. avatar
    #26 Speartackle

    Ek het al my belangstelling in WK verloor
    Vir my amper so erg soos skuurpapier in n broeksak

    En asb dit is my mening ……nie Monnas s’n……Cowboys dont cry…….but we know what sandpaper looks like

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 11:00
  22. avatar
    #25 Speartackle

    Hoekom is dit so gereel?

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 10:57
  23. avatar
    #24 CharlesZA

    Affies is die enigeste span wat Vrydagaand gespeel het en nie hulle game Maandag gewen het.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 10:51
  24. avatar
    #23 Speartackle

    Ek wonder of HJS binne 48 uur met Gimmies en Grey kan klaarspeel

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 10:46
  25. avatar
    #22 Speartackle

    Ek moet net noem dat ek so bietjie teleurgesteld was in die Monnas vertoning teen Grey

    Ek sal maar skuil agter die feit dat hul Saterdag n moerse game teen Gim gehad het en Grey baie onverstaanbaar vir die eerste keer in die geskiedenis van WK op n Vrydagaand n veel sagter game gehad het

    Sommige spanne word erg bevoordeel en ander spanne moet maar seker net tevrede wees om genooi te word.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 10:44
  26. avatar
    #21 BuffelsCM

    @Cappie:
    @Djou: @BoishaaiPa:
    Tydens die spanbestuurders se vergadering Vrydagmiddag 27 April is dit genoem dat daar ‘n Noord- en Suidspan gekies gaan word wat dalk voor ‘n groot derby tussen die senior Noord- en Suidspanne (Bulls vs WP) gedurende September sal speel, maar verkieslik as voorwedstryd vir ‘n toets. Ek weet nie of laasgenoemde enigsins sal kan realiseer nie. Ek het aanvaar hulle praat van ‘n voorwedstryd van ‘n Curriebeker-wedstryd

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 09:51
  27. avatar
    #20 Djou

    @BoishaaiPa: Jy is reg. Maar onthou ook dat die Garsiespan teen Grey ‘n baie sterker span was as die een wat teen Monnas gespeel het. Dus, dit is nie vergelykbaar nie – en puteverskil is nie ‘n goeie barometer nie.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 08:30
  28. avatar
    #19 Djou

    @BoishaaiPa: @Cappie: Louis de Kock van Wildeklawer het dit op TV gese. Hulle wil ‘n Wildeklawer Noord en Wildeklawer Suid kies wat dan ‘n voorwedstryd speel. Weet egter nie of skole hul spelers gan laat deelneem nie.

    ReplyReply
    3 May, 2018 at 08:28
  29. avatar
    #18 BoishaaiPa

    @Grizzly: Kompeterend is een konsep… Konstante prestasies oor n lang tydperk word slegs dmv volhoubaarheid bereik. Dit is omtrent net Grey wat laaste 20/30 jaar konstant in Top 10 was…die res het almal een of ander tyd n afseisoen beleef en nie Top 10 gehaal nie..maar was nog steeds kompeterend. So jou resep vir sukses lê in volhoubaarheid van jou strategiee rondom aantrekking van talent en afrigting.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 22:57
  30. avatar
    #17 BoishaaiPa

    @Cappie: Weet glad nie van daai reeling nie.. Nog nooit iets daaroor gehoor nie.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 22:42
  31. avatar
    #16 BoishaaiPa

    @Grizzly: Nee wat..hoe verduidelik jy dan nou die punteverskil tussen julle en Monnas en julle vs Grey.. En Grey vs Monnas.. Op jou redenasie moes Monnas dan vir Grey net ten minste 20 punte geklop het. Elke game het ander invloede en kriteria..

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 22:40
  32. avatar
    #15 Cappie

    Is die Noord en Suid spanne al bekend gemaak wat Saterdag ‘n voorwedstryd vir die Bulle-WP wedstryd gaan opdraf of is dit van die baan? Dit sal die groot derbies mos erg beinvloed tussen tradisionele skole wat geskeduleer is om teen mekaar te speel.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 17:19
  33. avatar
    #14 Grizzly

    @BoishaaiPa: Se my op n ernstige noot,as ek daai een wen en hy wen jou,of as punte verskil nie n maatstaf is nie,en ons speel nie teen mekaar nie,wat is.Jys net bang my maatband gaan dat Garsies vir Boishaai wen die jaar.. :mrgreen: :lol:

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 15:06
  34. avatar
    #13 Grizzly

    @BoishaaiPa: Nee man,ek dink dit was andersom..Grey het gespook die eerste helfte,ons uit stoom 2 de helfte :mrgreen: Garsies gaan kompeterend bly,Menlo gaan van volgende jaar n ander cup of tea wees.Monnas is Monnas maar die groot gevaar imo gaan van Kloof en Affies kom,die rede,hulle geld.Dan lyk Helpies gerat en Transvalia doen goeie werk..Ek is van mening ons kan kompeterend bly vir die afsienbare toekoms…

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 15:01
  35. avatar
    #12 BoishaaiPa

    @Grizzly: Jy wil dan seker weer julle punteverskil vergelyk.. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: ..Wanneer gaan jy eendag leer dat dit geen maatstaf is nie…Grey was nog in 3rde rat teen julle en het nooit eers gelyk of hulle sweet nie..Net gedoen wat nodig is om die game te wen.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 14:54
  36. avatar
    #11 Grizzly

    @AbsolutMenlo: Die punt wat ek wil maak is net dat daar nie so groot gap tussen die beste skole in die Kaap en NV is nie.Die probleem met van die NV skole is dat hulle dink hulle kan bokant hulle gewig boks.Ek kon die punt anders gestel het en julle en Affies se jnrs ook gebruik het as vb,jammer,Menlo jnrs die trots van die hele NV! :mrgreen: My finale punt,as die beste 5 van die Kaap teen die beste 5 van NV speel sal die finale gesamentlike telling nie meer as 15 wees nie,imo.Ek het nou net n lang comment delete wat ek sal plaas as die groot 3,PRG,Boishaai en Paarl Gym klaar teen Grey gespeel het.Ons tyd kom al hoe nader,sterkte vir Sat met al jul spanne in die final,baie geluk.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 14:43
  37. avatar
    #10 Stier

    @AbsolutMenlo: I don’t want to cause controversy but where do many of the Garsie skillful ball handlers learn their primary school rugby? It’s been my point all along the primary school system in Gauteng isn’t producing the right skills and there has to be a reason?

    If the Menlo u/15 team for instance had the skills of most Cape kids they would be unbeatable. I also believe that is a big reason your u/19 teams struggle. They grow up beating teams with their size, speed and power but at u/19 they lose that advantage and then skills become much more of a advantage, something they never had to rely on to win.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 14:37
  38. avatar
    #9 BoishaaiPa

    @Grizzly: Jy is korrek..hulle is enige dag op par met Kaapse skole..maar dit is waar die probleem le…daar is net konstant miskien net 3 of 4 terwyl daar omtrent 10 hier onder is en jy dis elke nawwek moeilike kompetisie het.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 14:32
  39. avatar
    #8 AbsolutMenlo

    @GarsieOuer: Agree!! Affies also very good lately.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 14:16
  40. avatar
    #7 GarsieOuer

    @AbsolutMenlo: I think the school to beat at this time in Noordvaal is Monnas.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 14:10
  41. avatar
    #6 AbsolutMenlo

    @BoishaaiPa: @Stier: All good points! All I know we need to up our skills! except Garsfontein they are the best! Absolutely!!

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 14:02
  42. avatar
    #5 Grizzly

    @BoishaaiPa: Ek glo daar is 3 spanne,Affies,Garsies en Monnas wat enige dag kompeterend kan wees met enige skool in die Kaap.Die tellings wat sommige NV-skole teen Kaapse spanne daar gekry het gaan hulle ook teen die spanne kry en meer.Wag vir Virseker dan sal dit duideliker wees.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 12:25
  43. avatar
    #4 Stier

    @AbsolutMenlo: I said this before, it starts at primary school level. My son played in Pretoria and here in the Cape at primary school level. Up to under nine with rip rugby my son was a scoring machine but that stopped at under nine. In Pretoria there was a strict game plan from u/9. The game plan was also not to run the ball. Under nine with the start of fifteen aside he only scored once because he was told he is not allowed to run with the ball? Funny thing is he was substituted when he scored his only try for that season because he was not allowed to run with the ball? His first year in the Cape was under ten, he was once again his teams top scorer and he played flank in both regions. In the Cape kids from under six to at least under eleven don’t do much game plan just running and passing. Ask yourself why would the coaching be so different in the Cape to Gauteng, I have my theory but many don’t want to believe it but till today non of them have given a logical explanation for the difference in skills.

    @BoishaaiPa: Good point but coaches in Gauteng and the WP will know the same things surely. There must be another reason for the difference in skill levels.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 12:20
  44. avatar
    #3 BoishaaiPa

    @AbsolutMenlo: Not any that I know of.. I do know you need to coach to visualize the gaps and not the defenders. Same principle I used in coaching cricket. When batsmen comes in he needs to visualize where that gaps in the field are and not focus on the fielders..hence he will be hitting the ball to the gap and not the fielder.. When you visualize the fielder or defender.. Inherently you hit the ball straight there or run for him instead of the open space.. Cheryl Calder also mentions this in her visualization theories.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 11:37
  45. avatar
    #2 AbsolutMenlo

    From watching all the games at Noord/Suid and WK the difference for me is backline play. South more skilled and confident in a way that it seems that they have more time on the ball to make better decisions.

    Question … do the top south backline players have individual couching for specific positions during off-season?

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 11:21
  46. avatar
    #1 Stier

    In all the South scored 868 points and the North 609. I am not to sure in which leagues all the North teams play but four of the South loses was schools that don’t play “A” league in their regional/provincial league. Good job South.

    ReplyReply
    2 May, 2018 at 11:02