Reghardt Botha, the lauded coach who left a bit of vacuum behind when he joined Menlopark (Pretoria)from Dr EG Jansen (Boksburg) in 2017, has been given relieved of his 1st XV coaching duties just a week and a bit into the 2018 regular season.
Botha’s recruitment was met with approval when the news broke. He’d been described as a forward thinker and therefore one who is always prepared to try new things with the aim of bettering his team through it.
With roughly ⅔ of Menlo’s current 23-player squad being under-17 still, indications seem strong that they are perhaps a season away from doing great things, however expectations for 2018 remain high in Pretoria’s eastern suburb.
The 45-5 preseason short version game defeat to Boland Landbou at Loftus was a hard pill to swallow. It was followed up by a less than unconvincing 32-29 victory over Rustenburg. However in the context of a bigger picture, these results were not good enough reason to panic or signal crisis mode.
But the pressure told and Botha was out before he really had a chance to prove himself.
Dean van der Walt has taken up the reins.
Menlo have now had five different head coaches since 2014.
Somehow they have to realise that stability and being able to implement longer term plans play a role in success as well.
@guts-and-glory: Stem saam.
Maar dis ook vroegseisoen vir Drosdy wat ook driee weggegooi het.
Garsies is vanjaar goed by die breekpunte maar het Boland te veel besit gegee met verlore lynstane en afskoppe. En die bal het nie reg gespring na ‘n steekskoppie met ‘n oop doellyn nie.
Geleenthede verlore vir albei spanne.
@BuffelsCM: Yip. Gelukkig het hulle soort van ‘n monopolie in die Vaaldriehoek.
@Kattes-Strofes: Ek het al die wedstryde by Boland Landbou gekyk, Drosdy het ‘n baie goeie span,en ek vat niks van hulle weg nie, maar ek dink Stellenberg was hul eie grootste vyand. Hulle het talle driee weggegooi deur verkeerde besluitneming in die agterlyn, balle aanslaan,swak aangee, op verkeerde tyd, of glad nie uitgee nie. Ek glo dit is vroegseisoen roes en hulle gaan baie beter word.
BL het ook ‘n hele paar geleenthede om driee te druk verspeel deur stafskoppe by die afbreekpunte af te staan.
@Djou: Ek skat dit bly maar ‘n uitdaging om die seuns nie af te staan aan groter skole nie maar wanneer die skool goed vaar (soos wat tans die geval is), is dit net makliker om hulle te behou.
@Kattes-Strofes: @BuffelsCM: @Inni-Moot: Transvalia se huidige seniorgroep is baie sterk. Verlede jaar se eerstes wat in die finaal vir grootskole teen Helpies verloor het, het 11 graad 11’s in hul beginspan gehad. Hulle is aangevul vanjaar deur verlede jaar se o.16’s wat die finaal teen Helpies gewen het.
Verlede jaar het Garsies se eerstes hulle met een punt gewen terwyl Garsies se o.16 ook net-net gewen het.
Kyk mens na hul juniors se uitslae teen Monnas – wat altyd sterk juniors het – dan het Monnas se o.15 en o.16 met moeite, maar tog gemaklik gewen. Hul o.14’s het vir Monnas gewen.
Baie dankie Beet. Waardeer!
Nou ja, klink my daar is paar verwikkelinge daar in die “Ooste” – klem op die Ooste. Dean gaan fyn dopgehou word en hopelik sal hy sy rekord kan verbeter. Geluk andersins met jul uitslae in Nelspruit. Transvalia het verlede jaar gewys by die Grootskole hy gaan vanjaar goeie jaar beleef en spanne sal hulle nie kan onderskat nie. Ek sien Monnas was weer verwoestend. Nie seker hoe lank die TUKS-Reeks gaan hou nie. Beet sal jy asb my trui nou kan finaliseer vir die blog asb…vra nou mooi al vir geruime tyd.
@BuffelsCM: yes daai groep was vier spanne in Transvalia, Klerksdorp, Menlopark en Monument gunstelinge regdeur ouderdom groepe u14/15/16.
Maar die 1ste span van Transvalia die jaar is duidelik uit om punt te bewys
@Skopgraaf243: Die jaargroep waarna jy verwys was bitter goed op O/14-vlak. Ek het hulle in 2015 op die Gimtoernooi sien speel. Ek onthou steeds die skitterende 6, 8 en 12. Hulle afrigter het een aand laat (“understatement”) vertel hoe goed Transvalia in die toekoms gaan wees….hy was blykbaar nie verkeerd nie
@Kattes-Strofes: Transvalia se eintlike projekteerde jaar soos hulle goeie span deur ouderdom gekom het is eintlik eers volgende jaar. Hulle het op die stadium almal verras en sekerlik hulle harde werk vrugte af. Hulle is groot en BAIE fisies.
Ek merk op al meer bloggers van die Noorde begin met groot respek praat van Transvalia.Ek wonder maar net ? Voor hierdie seisoen, was daar nooit, of bitter min, gepraat oor Transvalia as n rugbykrag. Julle kêrels in die Noorde moes tog sekerlik deur die afgelope jare voorsien het dat hulle n groot uitdaging hierdie seisoen gaan bied, of hoe ?
Moet byvoeg ! Hulle uitslae tot dusver is beslis uitstekend. Enige groot name wat al vir die provinsiale junior spanne uitgedraf het ? Altyd lekker om n nuweling te sien, wat hande opsteek teen die groot honde.
Baie geluk aan Garsies met n puik sege oor n baie goeie Boland span. Het ongelukkig, weens ander verpligtinge, geen rugby die naweek gesien nie.Volgens n paar van my maters het die Paarl boertjies met n verstommende vinnige aanslag in die 1ste helfde gekom het, en meeste mense het teen rustyd, n groot sege vir hulle voorsien. Garsies het egter koelkop gebly, en dan ook meeste van die speelwerk in die 2de helfde gedoen. Hulle het gaandeweg die agterstand uitgewis, en het op die ouend blykbaar welverdiend gewen. Dit was ook volgens hulle n baie goeie stryd , tussen twee baie goeie spanne.
Dan is my inligting ook dat Drosdy sekerlik hul beste span in 15 jaar het.(en hulle was altyd kompeterend). Ondanks die groot punte verkil, het Stellenberg, volgens my bronne, nie n vrot span nie, maar het hulle vasgeloop teen die Worcester manne, wat blykbaar n skitterende loskakel en senter het, en met bitter min swakpunte. Stellenberg en Durbanville lyk op die vroëe stadium na die gunstelinge om vanjaar te baklei om die Premier B titel.
@knowthegame: Joh, jy sal groot moeilikheid optel by Menlo mense as jy hulle met Pta Wes vereenselwig.
@Skopgraaf243: sjoe maar jy op jou perdjie.Ok julle is in die ooste..happy
@Valkie: Ek sou ook die lyn gevat het. Wys karakter. Gelykop uitslag is soos om jou sussie te soen en as jy die geleentheid gekry het om myns insiens een van die Top 10 skole die jaar te kan klop…hoekom nie!!
Baie geluk aan die Nellies seuns ook, lyk my hulle het ‘n helse game na die partytjie toe gebring
I see ruggas mention that the change was precipitated by some parents – if that is the case the school is on a very slippery slope.
In belang van Menlo en die seuns is dit nie die plek vir my vir enige kommentaar. Wat ek wel kan doen is om vir RB sterkte toe te wens en off topic dankie te sê vir die oproep vroeer die week ONS het dit baie waardeer.
@Djou: under dog n lekker sielkundige game jong.
Transvalia gaan n moerse krag wees die jaar.
Thx hopelik hy in 23 vrydag teen Crusaders met RG wat beseer is
@Valkie: Sterkte – solank hulle weekliks verbeter is alles great!
@MikeSt: Niemand wil ‘n underdog wees nie. Dink net daaraan – 2 honde en die onderste een word geskroef.
Maar almal is underdogs teen Transvalia – wen HTS Middelburg 68-7. Dit is massief. En ons kon HTS Middelburg maar 47-40 wen danksy ‘n desperate laaste duikslag. En die game is by Transvalia! Dit gaan ‘n massiewe taak wees om hulle te wen, maar ons moet nog Kempton speel in die week – so die manne gaan bietjie moeg wees.
Terloops, geluk met jou seun. Hoop hy kry kans en grind die Aussies en Kiwis!
@Rugbyman: @Djou: Die underdog tag is nou gone vir die jaar.
Geluk Duppie en span met Garsies se wen. Kon nie maklik wees daar en in die hitte nie.
Ook Menlo geluk met die 3 punte wen. Fire julle die coach ook Maandag oor die 3 punte wen.
@Djou: Dit was ń close game, beide spanne het geleenthede gehad wat hulle nie in punte kon omsit nie.
Ek is egter baie trots op die Nellieseuns. Waar ons verlede week was teenoor hierdie week is myle van mekaar af.
Volgende week is dit Waterkloof vir ons.
@4×4: Dankie broeder. Nooit maklik om Boland in hul agterplaas te vat nie.
@Valkie: Hard luck. Klink of dit ‘n riller was.
@Skopgraaf243: Goeie weg wen! Altyd moeilik op Nelspruit.
@Skopgraaf243: Great Menlo!Baie geluk met uitslae deur die bank.
@Skopgraaf243: Geluk met julle uitslae. Menlo lyk goed in alle groepe
Well done Garsies en Menlo.
Baie geluk Menlo …. lyk vir my die verandering het gewerk ….
Amper Nellies, volgende keer. Ek sou eerder pale toe geskop het vir ń gelykop uitslag in die laaste 30 sekondes van ń game, maar dis net ek ….
1stxv
Menlo 17 – 14 Nelspruit
@odie15: well said,partykeer is jy nie so woerwaai soos almal se nie
The biggest problem with SBR currently is expectations of unbeaten seasons. The illusion of what is a good year. Then you start the year and lose within the first few matches and it’s seen as a failed year. Playing good rugby should be the goal. Yes certainly there are results like a derby for your school that you wish to win and win ratio.
@Djou: thx Djou ons sien voor
@4×4:
u14
Menlo 41 – 0 Nelspruit
u15
Menlo 41 – 0 Nelspruit
u16
Menlo 46 – 19 Nelspruit
O/16A (AC/DC) Menlo 46 Nellies 19
@4×4: Gedink dit is die reen wat die invloed het! Die eerstes begin net na 14h00. Op die blog is ‘n storie oor Boland Landbou se rugbydag. Daar sal jy die link kry om te kyk.
@Valkie: Moenie sleg voel nie. Al die skole in Pretoria voel jaar na jaar die mag van Menlo se junior spanne. Gelukkig kom ons by op seniorvlak!
@Skopgraaf243: Dit bly julle besluit en julle kan maak soos julle wil. Hoop regtig dit help!
@4×4: Daars n link op die Boland rugbydag,hulle live stream ons game14:10
@Djou: Gee asb julle tellings deur. Hoe laat draf julle eerstes uit
@Djou: Die reen het groot invloed gehad op spel vandag. Maar Diamantveld se onder 16 het my beindruk. Baie.goed afgerigte span.
@4×4: Dis maklik. Sover verwoes Menlo al ons spanne met krieket tellings. Net Nellies se 2des het 30/17 gewen. O/16 jol nou maar ook hier gaan Nellies ń dragslae kry.
@4×4: Was jul o.14 en o.15 uitslae dieselfde? Lyk my Diamantveld het nie ‘n sleg o.16-span nie.
@Skopgraaf243: Jy sien, jy moes kom saam kuier het! Dan was jou reaksie heeltemal anders. Ons speel oop kaarte met mekaar en wil nie afkraak nie.
En hierdie gaan nie oor afkraak/sensasie ens nie – wat ek gestel het is net feite! As jy nie daarvan hou nie, is dit nie ons probleem nie!
@Skopgraaf243: Kan jy asb julle tellings deurgee teen Nelspruit…Affies v Diamantveld O/14 24-5 AHS 0/15 24-5 AHS 0/16 14-12 AHS…maar lekker pap nat vandag
@Valkie: Ek is seker daardie afrigter het ń familie om voor te sorg. Arbeid het goedkoop geword.
Ek sit nou en kyk hoe Menlo ons o/15A in die grond in trap, dis hartseer. Wat is daardie liedjie van AC/DC?
Die coach van Menlo se 2des word ook seker Maandag gefire.
Als tong in die kies…..
@4×4: Dankie ons sien uit en hoop dis goeie jaar vir die seuns.
@Grizzly: ?
Ek vertrou dat die besluit nie ligtelik geneem is nie. Hoe dit ookal sy, ek het die Menlo-Rustenburg game gekyk en ek vermoed Menlo gaan ‘n groot jaar hê
@Djou:
@Skopgraaf243: Ons is agter Menlo wat ookal,net weet hoekom.Glo daar is goeie verduideliking,as julle ons later se is dit fine,as dit te sensitief is vir die platform verstaan ek.
Ai trust garsie ondersteuners om in te klim en dit in goeie reklame om te sit van wat is goeie standaarde ens….
Interressant die belang wat die buurskole in Onesport het en hulle performance.
As julle sensasie soek kry ander platform met likeminded maatjies.
@Valkie: 100%
Genade tog, dis skolerugby en niks meer nie. Daar is dalk ń storie agter die storie? Voor die coach aangestel was, was hy mos volgens ń kriteria gemeet, nou wat nou?
@Skopgraaf243: Nee jammer, nie besef jy verwys na Beet se post nie… mekaar dan misverstaan
@Skopgraaf243: Die man is ‘n goeie afrigter. Sy track record bewys dit!
En almal wat iets van afrigting weet, weet dit verg gewoonlik tyd vir enige afrigter om ‘n verskil te maak. By skole gaan dit nie net oor afrigting nie. Om die kultuur en waardes van ‘n skool te ken is baie belangrik, maar dit gebeur nie oornag nie. Soos afrigters die omgewing beter verstaan sal hulle oor tyd daarby aanpas en soms sal die spelers en skool moet aanpas!
Ek dink die tyd was te kort vir die man om ‘n regverdige kans te kry.
Wonder net hoe lank OneSport nog by Menlo gaan wees, want dit is nou – sover ek weet – die tweede OneSport afrigter wat die trekpas as eerstespanafrigter kry.
Maar dalk is dit goed dat iemand wat Menlo ken die eerstes afrig. Aan die ander kant, hy het voorheen daar afgerig – met min sukses.
Sal maar wag en sien!
@Rugbyman: beet genoem weste v pretoria. Waar is Menlo dan geleë in jou opinie!
…ook nie jou opinie geoordeel v hom as afrigter nie. Was nooit in twyfel in my comment nie.
@Skopgraaf243: Ek ken geen vd details nie… ek het respek vir hom as afrigter… wat het die oostelike voorstede daarmee te doen?
Menlopark is actually in the eastern suburbs of Pretoria.
…en dis nie soo belaglike besluit nie.
Ek sal nie verbaas wees as daar op die einde van die dag meer as net die uitslae hier betrokke is nie.
Indien wel is dit ‘n belaglike besluit.
Nee rerig… is julle laf? Dis ‘n goeie coach wat menlo nou sleg behandel… the mind boggles…