Boland Landbou Rugby Day 2018

When good becomes great. That’s how to describe Boland Landbou’s decision to transform their sort of “popcorn” rugby styled shortened format of the game preseason matches to now include two proper full-length mouthwatering encounters as well. Live spectators and streaming viewers get to watch amongst others Stellenberg against Drostdy and Boland Landbou against Garsfontein. Awesome stuff.

Leave a Reply

71 Comments

  1. avatar
    #71 Human Piranha

    @beet: Stellenberg will definitely be competitive as the season progresses, I think what counted against them was that they were one or two games away from full match fitness plus they played in the middle of the day when the temperature was pushing over 30 degrees. The Drostdy boys are more used that kind of heat.

    Very interesting observation around the 10 and 15,
    Last year Boishaai were forced (injury to the 10 at St John’s) to use their 15 (also a very good playmaker) as a 10, with a huge amount of success.
    A final comment on BL, I like the look of their backline and will be very interested to see how it stacks up against Monna’s at NS. I also think the play of the 9 (watched him last year when he was a grade 11) is excellent when/if he is on song with his decision making and tactical kicking.

    ReplyReply
    23 March, 2018 at 12:49
  2. avatar
    #70 beet

    I must say I thought Stellenberg were in it in the first half. Looked like they had the better structure but just not enough impact with their backs. Drostdy’s backs were dynamite. Cohen Jasper at 15 was outstanding and Shaun Baxter at 10 very good as well. Second half Stellies just did not pitch up. Not sure what happened. They woke up right at the end of the match. The Drostdy pack were a lot more influential in the 2nd half compared to the first half.

    Bolandbou vs Garsies had a nice hype about it beforehand and was a bruising affair but not spectacular. Lots of little errors. I wonder how much NV knock-out cup rugby helps Garsies because they do seem to understand that its never over until the final whistle. They have great self belief even when it at first looks like a lost cause. I still think the BL 15 Hendriks should play 10. He reads the game very well and create a lot of opportunities for those around him. At 15 he seemed to have to play a lot off static and solo mission ball. He couldn’t do much linking and I think that’s where his best creative influence actually comes into play.

    ReplyReply
    22 March, 2018 at 23:30
  3. avatar
    #69 Human Piranha

    I attended this rugby day on both the Friday where my little one was playing in the U11’s as well as on Saturday to watch the two main matches between Drostdy and Stellenberg as well as the big one between BL and Garsfontein. The main game was one of the toughest I have seen in a long time, I thought both teams are really well coached, played with good structure and incredibly hard. For me, I thought BL were slightly more dominant at the back, with the BL 12 having a storming game, however the moment of sheer brilliance in the offload by the Garsie 13 was the X factor required to win them the match. The breakdown was where the match was most keenly contested, having heard that last Thursday night the police at Loftus are still looking for a gang of boys in red scrum caps who stole so many balls from a Menlo Park team, I expected BL to dominate at the breakdown. However Garsfontein had done there homework and it was very keenly contested. 6 and 7 from Garsfontein were my men of the match, however they only managed to establish their dominance once an exhausted 7 from BL was substituted with about 10 mins to go.
    One was aware of a bit of an issue in the stands with certain spectators, but the Garsfontein coaches also had to deal with an unruly and provocative BL spectator disrupting them during the middle of the game, Neither of these should be allow to detract from a game that was played really hard and in a great spirit. And both teams will get better as the season progresses.

    My brief view on the Drosty vs Stellenberg game is that the Drosty backline is something special. Silky sevens type skills and they run the ball from anywhere and their forwards were able to provide them ball against and large, heavy Stellenberg pack. Being one of the first games of the season, the late summer heat on the farm as well as the pace at which the backline of Drosty played took its toll on that pack. Stellenberg will get better as full match fitness kicks in and the season goes into full swing. they must have two on the biggest locks in SBR.

    A final comment, any high school rugby scout worth his salt should attend this rugby day on the Friday where all the U11 and U13’s play, the raw talent on display is something special, don’t wait until the Craven week sifting process has taken place and the majority of these kids will never be seen.

    ReplyReply
    22 March, 2018 at 14:47
  4. avatar
    #68 CharlesZA

    @Kattes-Strofes: Hoe laat is die games teen Wynberg vandag?

    ReplyReply
    20 March, 2018 at 06:25
  5. avatar
    #67 Djou

    @Smallies: :mrgreen: :mrgreen: Presies!
    Maar ons wil ook nie vuil wasgoed oor ‘n ander skool in die openbaar was nie! Dink ook nie die aster is wie hy/sy voorgee om te wees nie! :wink: :wink:

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 16:01
  6. avatar
    #66 BoishaaiPa

    @Rugbyman: Nie aldag wat julle afkom Kaap toe nie en ek sou graag daar wou uitkom maar kon nie al my draaie maak nie..Darem op SSL die game later kon kyk…Julle het n lekker span en het Boland se nommer lyk dit my…Voorspoed met die tawwe week wat voorle.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 14:51
  7. avatar
    #65 Rugbyman

    @BuiteBreek: Nou weet ek wie jy is! Was lekker om te ontmoet… moet sê daar het ‘n heerlike gees vd veld af geheers, soos dit hoort… op die veld was dit egter kliphard!

    More aand kempton in kempton wat baie, baie taai is… en dan saterdag moet ons na transvalia reis… en almal weet nou reeds dat transvalia die jaar top 10 materiaal is… as jy my nou die draw aanbied vat ek hom dalk… hulle het hts middelburg in middelburg verwoes… hulle is maklik 15% beter by die huis so eina vir ons…

    @CharlesZA: Tx man… ons het nie great gespeel nie… seuns was lam en tam die 1ste helfte! Ek dink die atmosfeer het hulle bietjie oorweldig

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 14:36
  8. avatar
    #64 Cappie

    @Smallies: Ek hoop dit het gewerk. Ek glo dit sou. Haha.

    Ek dink dis wragties nie maklik om ‘n ref te wees nie. Daar is so baie interpretasies by die losskrums wat ‘n strafskop enige kant toe kan laat gaan. Val jy nou oor die bal, of hou die ander ou hom vas, ensomeer. En as ‘n mens nou so bietjie aanklank na een span toe het, gaan die strafskoppe maar daai kant toe gaan in 50/50 gevalle. So definitief goeie taktiek om die ref te laat weet aan watter kant hy moet wees.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 13:54
  9. avatar
    #63 Smallies

    @Cappie: hier by my werk is n outjie wat gereeld my seun se games geblaas het, my een pel was sy toesighouer gewees, ek het hom gereeld met verlof wat afgekap gaan word gedreig langs die veld as hy nie mooi blaas nie :lol: :lol:

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 13:35
  10. avatar
    #62 CharlesZA

    @Rugbyman: Was ook lekker om vinnig te ontmoet, baie lekker span wat jy het en sterkte met res van seisoen.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 13:26
  11. avatar
    #61 Cappie

    @Smallies: En die stut wat sy boetie moet uitspoeg…

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 13:25
  12. avatar
    #60 Smallies

    @Djou: wat is skole rugby dan nou sonder n bietjie mening lig omtrent die ref en die oponent vleuel se klein kuite, solank jy more jou seun jou vrou en jou skool in die oe kan kyk, en nie skaam kry oor jou gedrag nie….

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 13:14
  13. avatar
    #59 Djou

    @Kritikaster: Jy kom seker maar min by skolewedstryde – jy vind dit by elke wedstryd.
    Maar aangesien jy die gedragkwessie weer ophaal moet ek byvoeg dat dit sommige van die seuns se gedrag nie die skool tot eer strek nie. Soos jy maar by elke wedstryd kry is daar altyd mense wat jy nie kan beheer nie.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 13:00
  14. avatar
    #58 BuiteBreek

    @Rugbyman: Ekt darem gesig kom wys toe jy, R en Ploeg gesels het.
    Ek dink beide spanne het gister en vandag gevoel aan die lyf, dat dit kliphard was. Dan draf jul op die koop toe nog 2 keer die week uit. Sterkte.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 13:00
  15. avatar
    #57 Cappie

    @Kritikaster: Ai tog, soos Rugbyman sê, daar is altyd ouers wat van die kant af baie te sê het. Ek raak self vies as van die Affieouers die ref begin uithaal as dinge nie reg loop nie. Jy sal dit seker altyd kry. Ek vra sommer omverskoning namens ons as ouers vir ons simpele gedrag van die paviljoen af.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 12:51
  16. avatar
    #56 sewes

    @Rugbyman: Ja nee , dis hoekom my vrou my heelbo laat sit en my hande vas bind. Ons almal raak maar oor opgewonde.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 12:50
  17. avatar
  18. avatar
    #54 Rugbyman

    @boerboel: Siende dat jy daar was kon jy gerus kom groet het… sou graag wou sien of jou blaffie gelykstaande aan jou byt is…

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 12:42
  19. avatar
    #53 Smallies

    @Grizzly: ek wonder of ou boerboel tefie en nigel evans nie dalk die selfde meisiekind is nie

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 12:42
  20. avatar
    #52 Rugbyman

    Boland Landbou – Baie dankie vir ‘n lekker dag se rugby en ook vir goeie vriendskap na die game… Ons het heerlik saam met julle ouers gekuier, en daai man wat die skaap ribbetjie resep met my gedeel het… ek gaan hom sommer die naweek al uit probeer! Dit was soos ek al gesê het ‘n wonderlike voorreg om op die plaas te kom speel! My seuns is dit eens dat dit hulle hardste game ooit was…

    @Kritikaster: Jammer oor die insident… dis nie ons manier nie, maar ongelukkig het ons nie altyd beheer oor ouers nie… elke skool het maar so paar ouers wat moeilikheid maak…

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 12:41
  21. avatar
    #51 Kritikaster

    Die rugby was great. Drostdy se agterlyn ongelooflik. Ek dink net die ma’s van Garsfontein se gedrag het ietwat van n demper op die dag gesit. Hoekom opstaan, na die Boland leerders draai, vinger wys en luidkeels skreeu, koggel en tart. Ek het nog nooit by n skole wedstryd dit beleef nie. Soos paar van die seuns opgemerk het. Uiters ireterend. Maar die wedstryd was uitstekend die dag puik en ek hoop die Garsfontein word n jasrlike instelling

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 12:26
  22. avatar
    #50 Grizzly

    @boerboel: Ek weet,so ook jou 2 ander Avatars,jy kan dit nie skei nie 8-O Soos gewoonlik stel jy glad nie belang om oor die rugby te praat nie.Enige iets om ons te diskrediteur.Garsie wen oor n wynlandskool is soos n dolk in die hart.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 12:13
  23. avatar
    #49 Cappie

    Terloops die uitslae van al die Affies wedstryde die naweek is op die Affies rugby blog.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 11:58
  24. avatar
    #48 boerboel

    @Grizzly: waarvan praat jy? :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: Moenie die feite ontken nie,ek was daar.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 11:57
  25. avatar
    #47 Cappie

    @4×4: Ek stem saam met jou dat die eerste helfte tussen Affies en Diamantveld maar baie reëlrigied geblaas is en ons baie “stop-starts”gehad het. Affies het wel ‘n paar keer mooi deurgebreek en die aansluitings is nie gevind nie wat maklik op drieë kon uitloop. Ek was self bekommerd oor Affies se vaardighede in die eerste helfte. Affies se nr 15 (Is dit Bisschoff) het ‘n baie goeie wedstryd gehad en menigte kere die lyn gebreek. Net jammer die aangeë het nie altyd vlot verloop nie. Daar was ook te veel hoë aangee tussen die spelers in die eerste helfte. Ek moet sê (soos jy ook gevoel het) ek was bekommerd gewees halftyd. Die tweede helfte egter was Affies ‘n ander span.

    Dit daar gelaat, die aanskoulikste wedstryd was die voorwedstryd tussen Ellisras en Affies se vyfde span. Daar was min hanteerfoute en hulle het werkliwaar uitstekend vertoon. Ellisras was binne 10 minute 21-0 voor. Affies het mooi teruggekom en die telling was 21-19 met die omdraai. Net na halftyd het Affies weer gedruk om dit 24-21 te maak in hulle guns. Daana het dit wipplank gery. 24-28, 31-28, 31-33 en op die einde 31-38 vir Ellisras. Affies het amper op die einde weer gedruk om ‘n moontlike gelykop af te dwing. Maar baie baie geluk aan Ellisras wat ‘n goeie span het. Beide spanne het tot die einde toe volluit gespeel en niemand wou bes gee nie. ‘n Neef van my van Ellisras sê hulle het ‘n goeie span hierdie jaar en so ook hulle o’16’s. Hulle agterlyn is kookwater.

    Ek dink beide spanne het die voorwedstryd baie geniet en die gees op die paviljoen was uitstekend. Dis nie aldag wat ‘n vyfde span voor sy skool met ongeveer 300 plus leerders speel wat hom aanmoedig en vir hulle sing, speel nie. Hulle sal dit vir altyd onthou. Die seuns se gees was weer soos altyd uitstekend asof hulle honger is vir rugby. wel gedaan en ons sien uit na ‘n watermond rugbyseisoen.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 11:53
  26. avatar
    #46 Grizzly

    @boerboel: Hoe voel dit om vir jouself te reply?As ek dit reg het is hierdie jou derde Avatar wat jy skep.Een persoon,jyt dringend hulp nodig!Jys besig om uit e-mail adresse en name te hardloop,dit verduidelik seker jou nuutste naam!

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 11:38
  27. avatar
    #45 Oakdale supporter

    @Kattes-Strofes: Dis nog vroeg in seisoen en jou verduideliking gee meer perspektief. Die Bosvarke kan ook moeilik wees. Hulle het ‘n paar jaar terug vir Drostdy gewen.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 10:34
  28. avatar
    #44 Oakdale supporter

    @CharlesZA: Nee, jong. Ek oes nog en is die naweek vas. Baie nuuskierig oor O/14. Weet glad nie wat om te verwag. Ons O/15 behoort hul man te staan.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 10:31
  29. avatar
    #43 Kattes-Strofes

    @Oakdale supporter: Stem saam oor die Brakkies uitslag teen Worcester Gim. Die eindtelling was egter 15 -10 en nie 15 -5 nie. Ditnadat Gim n baie kontriversiële strafdrie gekry het. Nietemin! Worcester Gim het n giftige agterlyn, met heelwat spoed en vaardigheid.Brakkies kort beslis nog baie harde werk indien hulle weer met die WP se bestes in die Premier B wil saampraat.

    Brakkies het darem vir Monumentpark met 20 -0 geklop in hul 2de wedstryd. More sal weer vir n groot uitdaging sorg, wanneer hulle vir Wynberg Boys High (wat n Premier A skool is) takel. Ek hoop darem ons o/14 en o/16 spanne sal kompeterend wees.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 10:12
  30. avatar
    #42 boerboel

    @Kritikaster: Jip begin nou verstaan hoekom die ander PTA skole die mense vermy-dit was klasloos

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 10:03
  31. avatar
    #41 CharlesZA

    @Oakdale supporter: Kom jy saam Kaap se kant toe? Julle o14 en o15 spanne speel daar by ons Saterdag oggend. Hoop ons gee vir julle n goeie game.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 09:10
  32. avatar
    #40 Oakdale supporter

    @HE: Dis nog baie vroeg in die seisoen om afleidings te maak oor sterkte van Weskaap spanne. Ek stem saam dat Drostdy sterk lyk en dat ek bietjie terleurgesteld was met Brackenfell se uitslag, Saterdag. BLandbou sal sterk wees en gaan baie taai op hulle plaas wees. Teen die tyd wat ons hulle daar speel gaan dinge soos beserings deur ‘n lang seisoen dalk net die verskil na een of ander kant wees, maar hulle gaan beslis ‘n grote of 2 seermaak.
    Ek sien uit om die ander wynland spanne te sien aan die gang kom.
    My span sien darem ook die naweek hul eerste aksie.

    ReplyReply
    19 March, 2018 at 08:40
  33. avatar
    #39 Djou

    @Kritikaster: Ons kan almal kritiek uitdeel oor onsmaaklike voorvalle as ons wil. So kom ons los dit liewer.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 22:30
  34. avatar
    #38 Grizzly

    @Kritikaster: mmmmm,wat se mens op so n comment.Genotuleer?Wonder wie die mammas was.Kinders begin openlik tart en koggel??Nog nooit so iets naby beleef by enige wedstryd wat ek bygewoon het nie.Los dit maar daar.Dalk het hulle eers die wynroete voltooi voor die game om die senuwees te kalmeer 8-O Is jy nuut op die blog?Merk so bietjie stir in jou comment op.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 22:03
  35. avatar
    #37 Kritikaster

    ‘N Baie lekker dag gister by Boland. Baie goeie wedstryd. ‘N bietjie ontsmaaklik op die paveljoen toe Garsies die voortou op die einde neem en van die Garsfontein mammas begin dans en die Boland leerders openlik begin tart en koggel het. Ek dink nie die gedrag strek Garsfontein tot eer nie

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 21:14
  36. avatar
    #36 BuffelsCM

    @Grizzly: Solank as die skeidsregter die reëls na beide kante dieselfde toepas sal almal gelukkig wees. Ek stem saam met jou kommentaar oor hom.
    Daardie stelling oor die beste in die Wynland is maar hoorsê, alhoewel Boishaai en Paul Roos IMO die gunstelinge is vanjaar. Hulle groepe wemel van die provinsiale spelers.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 17:39
  37. avatar
    #35 Grizzly

    @4×4: Ja,solank daar geveg word vir plekke is die rugby gesond.Moet se julle kan baie veilig voel op 9,10 en 12.Almal weet hoe belangrik daai 3 pos is.Ons het ons real tester gehad gister,julle sin kom Sat,Affies met 12.Ek weet nie veel van Helpies nie behalwe wat ek voorheen predict het.Gister net na die game my pal van Kloof my gebel en se iemand wat iets in gister se uitslag lees gaan n fout maak as hulle Kloof onderskat.Hulle briljante 13 het nie gespeel nie so ook 2 ander ysters plus die kaart so vroeg was dit game over.Ek sien jy vir een onderskat hulle egter nie,hulle sal terug kom,dis virseker.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 16:24
  38. avatar
    #34 4×4

    @Grizzly: Ek staan redelik verstom oor die uitslae van Kloof v Helpies. Smaak my Helpies het weer goeie huiswerk gedoen met onder 14’s.

    Die strafskop telling gister teen Affies in die eerste helfde was fenominaal amper 25 gewees wat ek getel het. Skeidsregter het die eerste helfde dood geblaas en kon game nie aan die gang kom nie, en die reën en nat veld nie.juis gehelp nie. Maar hoe dit ookal sy is ons nog steeds dankbaar vir die tyd en gewilligheid van die.skeidregters om die games te blaas en glo ek die seuns kon aanpas by die ref se interpretasie die 2 helfde.

    Halftyd vir ‘n paar vrinne gesê ek het dejavu van die 2013 game teen PBH wat selfde affere was met ‘n Affie voorsprong van 5 toe die seuns draai.

    Ek was baie beindruk met Diamantveld se 13…seun wat dopgehou kan word die seisoen. Affies so 3 manne op die.siekelys gehad met die game en verstaan ek dat Affies se 12 met Roets aan sy binnekant kan amok saai die jaar. Kordier eintlik vleuel het baie.goed gedoen op instaan 12 gister. Gaan redelike stryd wees tussen hom en Schreuder vir die 11 trui.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 15:55
  39. avatar
    #33 Grizzly

    @BuffelsCM: Sien uit om julle in aksie te sien by NS.Net n ander ding wat ek vergeet om te noem die heel tyd,dis natuurlik altyd makliker as jou span wen maar ek dink skeidsregter het n goeie game geblaas gister.As ek die blog reg verstaan dan word BL 4de gerate na PRG/BH en Gim.Dit beteken die ander 3 spanne moet baie goed wees die jaar.Baie rugby wat voorle en ons kan bank op n paar verrassings….

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 15:51
  40. avatar
    #32 BuffelsCM

    @Ploegskaar: “Tough luck” ou maat! Waardige “verloorder”. Julle het maar net weer ‘n baie goeie span…ek het niks anders verwag nie.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 15:34
  41. avatar
    #31 BuffelsCM

    @Grizzly: Ek dink nie die felt dat geen kommentaar deur buurskole gelewer is, iets beteken nie. Van my kant: baie geluk aan Grasfontein en @Rugbyman:
    Goeie wen inderdaad! Wedstryd was baie gelykop en ek dink tog Boland kon gewen het. Daar was ‘n paar “sagte oomblikke” op verdediging. Garsfontein gaan beslis ‘n groot krag in die Noorde wees en ons sien uit om meer van hulle te sien by Noord Suidtoernooi. Geen voorsprong teen Garsies is ooit groot genoeg nie. Daarvoor is daar net te veel spelers met die X-faktor

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 15:29
  42. avatar
    #30 Grizzly

    @AbsolutMenlo: Wat se storie,ek vra of dit die geval is?Soos jy weet ken ek baie ouers by Menlo en is daagliks in gesprek met van hulle.vier dik pelle by matriek groep waarvan jy my bessie is :lol: Ek maak n afleiding dat dit moeilik moet wees om n span te kies uit soveel talent,spelers met prov klere wat moet 2des speel ens..gaan dit nie tot ongelukkigheid lei by party ouers nie?Ek vra die vraag,lees weer mooi,nou kan jy my antwoord en probeer Garsies uit die gesprek hou,dis ek wat vra nie die skool nie.Great wen gister,verstaan daai jnrs is wit warm soos gewoonlik.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 14:01
  43. avatar
    #29 HE

    Wat die Kaapse skole aanbetref was dit duidelik na gister se games dat Drostdy n baie goeie span het en moeilik gestuit gaan word. Dis jammer dat daar geen games tussen hulle en die wynland skole is nie. Stellenberg het moontlik n moeilike jaar wat voorle. Die span is jonk en gaan sukkel om fisies gesag af te dwing. Hopenlik kan dit net beter gaan vorentoe. Durbanville het n uiters gevaarlike span en ek dink hul gaan die surprise package op Noord/Suid wees. Ek dink ook op dat hul op huidige spel, moontlik die top premier B span in die Kaap gaan wees. Op gister se vertonings gaan dit ook n lang jaar vir Brackenfell en Bellville wees.Boland Landbou sal net sterker word verder. Woensdag se game tussen Gim en Durbanville behoort baie kompeterend te wees.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 13:56
  44. avatar
    #28 AbsolutMenlo

    @Grizzly: Die weg wen Saterdag was positief en so ook hoe die seuns gespeel het. Die dinge gedurende die week nooit lekker.@Grizzly: Jy maak jou eie storie op … lyk na ‘n Garsie kwaal. :lol:

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 13:40
  45. avatar
    #27 Grizzly

    @Skopgraaf243: Dankie.Net soos vir hulle is dit vir ons ook die begin van seisoen,so daai argument werk beide kante toe.Garsies gaan defnetief n ander span wees kom Aug,maar so die meeste spanne glo ek,dis net common sence.Moet se hulle het vir my baie skerp op Loftus gelyk vir so vroeg in die seisoen :mrgreen: Klink of julle(Menlo bloggers) happy is met die verwikkelinge die afgelope week.Sonder om te diep in te gaan,gaan dit nie maar altyd onder ouers n probleem wees met die sterk 2 ouderdoms groeppe wat nou by julle oop spanne speel nie.Altwee Beeld wenners,heelwat prov spelers 0/13,Grant Khomo ens wat moet 2des speel en nie aanvaarbaar is vir ouers nie?Die probleem is al die ander spanne wat volgende kom gaan dieselfde situasie skep met julle sterk jnrs.As dit die geval is,is skerp leierskap nodig en n Salomo kop :lol: Ek hoop julle het dit gesort want die seisoen stap vinnig aan…Die potensiaal is daar vir n wille seisoen by Menlo se oop spanne,ek weier om iets anders te glo..Sterkte ons is agter julle!

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 13:20
  46. avatar
    #26 Skopgraaf243

    @Grizzly: Baie geluk met julle wen teen BL. Begin die seisoen op hoëvlak. Ek seker hulle bure gaan sê julle speel hulle te vroeg in die jaar en dat dit moeiliker in Aug sal wees :lol: :-P

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 12:49
  47. avatar
  48. avatar
    #24 Grizzly

    @AbsolutMenlo: Klink my julle is happy met die verwikkelinge die afgelope week so dit voorspel goeie dinge vorentoe.Geluk,die wen is agter julle,dis nooit maklik daar nie.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 11:00
  49. avatar
    #23 Rainier

    @Grizzly: Stier het gery na die laerskole gespeel het. 8))

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 10:57
  50. avatar
    #22 Grizzly

    @4×4: Geluk met julle uislae.Julle het goed gelyk op Loftus en my seun wat gister gaan kyk het se julle was goed teen Diamantveld vernaam in 2de helfte.Ek dink Helpies gaan n toets wees Sat na Kloof uitslag.Sterkte ons sien uit na die res van julle seisoen.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 10:57
  51. avatar
    #21 Grizzly

    @Ploegskaar: julle hele span is goed en ek dink julle krag le daarin om as n span saam te speel.Nrs 3,8,9,12 en 15 het uitgestaan met 12 wat baie goed is.Imo sal julle beter word,fiksheid,kondisonering soos die seisoen aangaan omdat julle tempo waarteen julle speel n hoe graad van fiksheid vereis.Ons sal dophou hoe julle vaar teen julle bure maar aangesien Noordvaal julle aangeneem het weet julle wie ons support.So gepraat van jul bure,nie 1 comment van BH,PR of Gim bloggers op enige topic na die uitslag…. :mrgreen:

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 10:47
  52. avatar
    #20 4×4

    @Rugbyman: Baie geluk met die wen, dit is ‘n grote. Om perspektief te plaas as my vriend van Booishaai io besigheid in Pretoria spesiaal die Loftus dag bywoon om as “spioen” BL se game te kyk….sê dit baie watse agting daar in die Kaap is vir BL die jaar.

    Hopelik kry jy oproep van die Affies Coach vir ‘n paar pointers…

    Was ‘n aanskoulike wedstryd. Baie dankie SSL!!! en geluk aan beide skole!

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 07:48
  53. avatar
    #19 Rainier

    Na Garsies daai 5 lynstane in ‘n ry verloor het het ek gedink die span gaan sukkel sonder 1ste fase besit.

    Die manne het egter baie guts gewys en enige span wat spelers soos jong Scheepers van die bank af kan speel gaan jou besig hou tot aan die einde.

    Geluk aan die seuns en Dupie – dis ‘n groot wen. Sien julle in PE.

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 07:15
  54. avatar
    #18 AbsolutMenlo

    Wow! Geluk bere! Ons vat hom vir Noordvaal!!

    …. ek het hom ge call! 2 punte uit…

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 06:21
  55. avatar
    #17 GarsieOuer

    @Djou: Ongelukkig gemis. Was by die b veld, besig om die o/14b spannetjie te kyk. My outjie kry darem so halwe wedstryd op flank daar. Hy wil maar net nie groei nie. :-|

    ReplyReply
    18 March, 2018 at 00:52
  56. avatar
    #16 Djou

    @GarsieOuer: Ja great speler. Maar moenie die tackle van Garsies se o.16 klein heelagter verlede week teen HTS Middelburg se groot stut weggooi nie. Almal dag hy gaan oor hom hardloop maar daai mannetjie het guts gewys, die tackle op sy doellyn gemaak, so ‘n drie gekeer en toe kry Garsies die turnover.
    #Garsie-grit!

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 19:47
  57. avatar
    #15 Ploegskaar

    @Rugbyman: Bly ons kon dit aanmekaar sit, top wen, veilig reis ou maat ??

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 19:35
  58. avatar
    #14 Rugbyman

    @Ploegskaar: tx ploeg! Dit was kliphard… julle is ‘n formidabele span op die plaas! Dit was vir ons ‘n voorreg om hier te speel… sterkte vir die jaar vorentoe

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 18:22
  59. avatar
    #13 Wonder

    @GarsieOuer: Hy is ‘n yster. Garsies was baie goed by afbreekpunte. BL 8 was kookwater, enigste graad 11 in span volgens kommentators

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 17:32
  60. avatar
    #12 Wonder

    Die kommentators het so bietjie gesukkel met die Bere se name. Heeltyd vir 6 en 7 verwar. Moet bieg ek was bekommerd, 5 lynstane in ry verloor. Gelukkig het hulle dit reggemaak.

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 17:28
  61. avatar
    #11 CharlesZA

    @Wonder: Dis die kommentaar wat so goed was!

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 17:23
  62. avatar
    #10 GarsieOuer

    Rugbyman… En daar doen Johandré dit weer! As hy nie daai laaste strafskop afgedwing het nie… Wat ‘n game!

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 17:22
  63. avatar
    #9 Wonder

    Dankie aan BL vir great rugby. Ook vir die borge wat die uitsending moontlik gemaak het. Ek dink die uitsending was great. Kwaliteit vd streaming het baie verbeter laaste jaar.

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 17:10
  64. avatar
    #8 Bere007

    Baie Geluk Garsies….dit is n goeie wen in die Kaap !!

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 16:38
  65. avatar
    #7 Djou

    Welgedaan Garsies. Geluk Dupie Ryno Gustav en die span.
    @Ploegskaar: Altyd lekker rugby teen BL. Hoor julle sorg goed vir ons manne – soos altyd. Dankie.

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 15:41
  66. avatar
    #6 Grizzly

    @Ploegskaar: Dankie vir julle!Spesiale band besig om tussen die skole te smee…

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 15:36
  67. avatar
    #5 Grizzly

    @Wonder: Wat n game!!Geluk Bere en @Rugbyman!!Wat n fees om n Sbr ondersteuner te wees!!

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 15:34
  68. avatar
    #4 Ploegskaar

    Baie geluk Duppie, Ryno en res van die Garsies, verdiende wen.

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 15:22
  69. avatar
    #3 Wonder

    Fantasties Garsies. Dis ‘n fees om ‘n Garsie te wees!!!!!!!!!!!!!!!!!

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 15:19
  70. avatar
    #2 Hooit

    Garsfontein 24 – 20 Boland. Geluk rugbyman

    ReplyReply
    17 March, 2018 at 15:19
  71. avatar
    #1 Stier

    Vandag was dit die laerskole daar by Boland Landbou. Well done aan die tuiniers daar was van die Kaap se top laerskole betrokke. Al die skole wat ek gekyk het lyk goed. Klein Boys klop Eikestad (Klein Paul Roos) 15-5. Gene Louw klop Gim ek dink 25-10 en Locherhof klop Van Riebeeckstrand 25-0. Dankie Landbou dit was ‘n lekker middag op die plaas.

    ReplyReply
    16 March, 2018 at 22:29