Kan ongelukkig net saamstem met opmerking dat niks behoort te verander in 2018 nie. Een vraag: weet die mense wie is die spelers in die top 50 skole in die land en dus n rangorde van spelers per posisie? Wat van baie ander seuns wat nie genooi word nie? Word hul n regverdige kans gegun by CW of werk die keurders en SARU op die paar bevoorregte genooides wat nou in Skelmbos vergader?
@Smallies: Almal kan rustig slaap oor die uiteindelike span wat gekies sal word. As dieselfde keurders en afrigters betrokke is as laasjaar, kan ons weer al drie wedstryde wen. Of was dit nou al 3 verloor?? Op tuisbodem nogal.
@Hooit: Lochnerhof, Gene Louw en Durbanville? Nee maat daar is nog Klein Boys, Klein Gim, Eikestad, Mikro, Eversdal, Bastion, Kenridge, De Hoop, Brakkies en nog meer.
@BuffelsCM: It would be nice, and even makes sense but the selectors are stationed where? This is where individuals marketing campaign and reputation, word of mouth and references from a select view plays a big role. I dont see a weigthed choice towards certain unions changing allot, at least until the wine dries up. Agree, wait and at least see them play (even once) and then decide.
@beet: It would be nice if players could be selected over a longer period of time than CW only. In order to do that the selectors need to get around the country to watch as much rugby as possible! We know that many good players are not picked for CW (for various reasons)
@Grizzly: Gelukkig kies hulle gewoonlik 3 hakers. Dit behoort dus nie ‘n probleem te wees nie
Die Monnas- en Paul Roos-hakers is ysters. Moet sê Boshaai se haker (die een wat nie genooi is nie,is ook redelik goed).
Dit is IMO voortydig (baie bloggers het dit reeds genoem) om nou reeds so ‘n groep saam te stel. Dit maak eenvoudig meer sin om minstens te wag tot na die eerste reeks wedstryde.
Ek sou as speler ook nie baie gelukkig gewees het as iemand in my posisie gekies word wat verlede jaar geen rugby gespeel het nie. Veral as genoemde speler nog nooit voorheen (dus bv op O/16-vlak) die wêreld aan die brand gespeel het nie.
@boerboel: @Maroon: Ek dink net julle moet vir nr 2 van Monnas vra of dit reg is met hom.Garsies se 2 sal ook iets oor die saak wil se.Sienende dat SA rugby op alle vlakke nou weer van Stellenbosch bestuur word hoekom kies julle nie sommer die SAS uit die wynlandskole nie dan spaar julle die ander unies n klomp geld??
@Couchmavin: @Maroon: Ek hoop die twee sal gou reg wees, hulle werk nog altyd hard, hulle was baie naweke by die rugby klub besig om te oefen. Die 3 van PRG en Boishaai sou my keuses vir SA skole wees as ek nou ‘n span moes kies.
@Smallies: I see the SAS team as mostly a reward for a good CW. The purpose of the team is also then to showcase the SA u/18 players in a series against 3 other test playing nations. So it should be picked based on CW but also as a team that can take the game to the other international teams. So pick for example 40 kids based on CW. Then go look at current form outside CW and then go look for the ones with BMT. Also look at consistent weekly performance against other top schools and then only announce the group of 25 or something that will be SAS.
@Couchmavin: Bedoel jy Lochnerhof? Dankie dit is lekker om te hoor die Helderberg klonge doen so goed. Daai drie was deel van laerskool Lochnerhof se backline in 2013. Die 3 en 8 van PRG was ook in daai Lochie 2013 span, goeie conversion rate vir Jan en Koos.
@beet: if the spirit of sa schools is to reward the best players at cw then pure form at cw should be the only yardstick, but what saru is doing is picking players at u 16 lever and then they assume that they will be very good at u 18 level, wich is not always the case
@Smallies: It always makes for an interesting debate. Should the SA Schools choice come down to form at CW or should players be looked at over a longer period of time? And within that same framework, do you reward current form or do you pick players based on their potential to succeed in rugby after high school?
@Stier: PRG speel n oefen wedstryd teen Drostdy op die oomblik.Spelers word geruil in verskillende posisies om kombinasies te toets.Die laerskool Strand kombinasie van 10,12 en 13 lyk baie skerp.
Talking about conversion rates, I looked at 2017 and saw that of 28 who represented SA Schools, 7 were not at the 2017 EPD camp earlier that year. So 75% of the SA Schools team were invited to the camp.
Non-EPD camp
1 Jordan Clarke
2 Banele Mthenjane
3 Ruhann Greyling
4 Fezokuhle Mbatha
5 Vian Fourie
6 Henco Martins
7 Conan Le Fleur EDP CAMP
1 Nkosikhona Masuku
2 Keagan Glade
3 Asenathi Ntlabakanye
4 Morne Brandon
5 Adrian Alberts
6 Celimpilo Gumede
7 JJ van der Mescht
8 Christen van Niekerk
9 Mark Snyman
10 Dylan Richardson
11 Pepsi Buthelezi
12 Travis Gordon
13 Jaden Hendrikse
14 Sanele Nohamba
15 Christopher Schreuder
16 Yanga Hlalu
17 Rikus Pretorius
18 Diego Appollis
19 Andrew Kota
20 Muller Du Plessis
21 Kennedy Mpeku
@Die Ken: Wel as Mossie nie eerste keuse is nie moet daai ander seun ‘n yster wees. Dalk moet PRG maar soos Boishaai maak en probeer dat die seccies altyd saam met die eerste span by feeste speel al is dit net friendlies.
Ek dink die Boishaai/PRG game op Markotter gaan awesome wees, ek hoop net albei spanne is nog op vol sterkte teen daai tyd.
It would be interesting to know what the correlation is between these players and their dream to play only rugby (or to not pursue post school academics). Probably too early to make a decision, but they would have an indication at this stage. I just see so many good scholars and varsity players not having been ID’d here (and historically). Are those players moved to the sideline by SARU?
Goeie voorbeeld van spelers met potensiaal wat oorgesien is, is Christian Humphries wat nou vir Wits op 10 speel. Glo nie hy is eens by Leeus gekontrakteer. Hy was nog altyd goed, en beter as ouens wat in SAS was.
@CharlesZA: hoekom ek se na april is eenvoudig, elke liewe skool wat homself as n rugby skool sien is by due een of ander toernooi of week of fees betrokke daar word gewoonlik n toerspan of top span of span van die toernooi gekies, wholla skielik het saru toegang tot elke toernooi se top spelers, maar nou ja dit us seker te maklik of eenfoudig vir saru
@Smallies: Dink my punt is, as hulle eers in April n squad kies dan moan mense dat ons agter is, as hulle nou kies, is dit die verkeerde ouens. Middle ground is 10 teen 1 n paar klein kampe reg oor die land om ouens uit te kyk.
@CharlesZA: jy is reg maar die is skool kinders wat nog groei, pietie was dalk verlede jaar die grootste gr 11 slot in prg maar pietie het middel laas jaar op 1,93 m op gehou groei terwyl kosie in marlou nou 1.99 m is en 15kg verloor het om nou n gawe 115 kg te weeg, jannie in gauteng was nou weer stout en het hom op gejuice tot by 110kg nou is hy te lomp vir vleul, met kids kan jy eenvoudig nie gaan op laas jaar nie,,, sorry
@Smallies: Twee jaar gelede by marlow se o/13 naweek was daar manne van SARU wat al kinders kom kyk het vir die toekoms? Die seuns is maar 13? Wat beter sal wees as SARU by sulke o/13 toernooie sorg dat die talent in goeie rugby skole kom. Hierdie elite groepe is belaglik en baie kinders word benadeel.
@Smallies: Ek stem saam ou Smallies….maar jy weet mos dis rugby administrateurs…….n brein is nie n kriteria vir hul aanstellings……..dis wel hoe diep hul erens in n ander breinlose se hol kan inkruip
@Speartackle: jy sien darem my punt in, ek kan somer vinnig twee of drie spelers hier by voeg, wat toevallig nie in die vrystaat speel nie, dis my punt, saru gaan op hulle vorige greensquads en dit kan nie so werk nie, hierdie groep moet eers einlik na die april vakansie aangekondig word
@boerboel: ons praat oor individual spelers hier nie skole verband nie, as die sa skole span uit die groep gekies gaan word gaan hulle WEER bloei mark my words
@Smallies: stry nie oor swak seleksies by wp en sa skole nie
c/week al lank al nie meer die barometer nie-skole rankings(met hul flaws) n beter aanduiding v rugbykrag-en die wp domineer dit al vir jare-en dit gaan nie anders wees die jaar nie
@CharlesZA: Charles! Die kwessie van verloor is beslis n gegewe ! Selfs n skool soos Grey, wat ongetwyfeld die sterkste rugby skool in ons land se geskiedenis is, kry ook so nou en dan sy aftye ! Die feit dat Boishaai plaaslik vir 3 jaar onoorwonne was, is n wonderwerk in die kleine, inagnemwend faktore soos die sterk kompeterende opponente, beserings, skeidsregters en weg wedstryde.
Die skool beleef tans n goue tydperk, maar almal is bewus daarvan dat dit ook tot n einde sal kom. Die hoop is net dat Boishaai altyd kompeterend sal bly, en met eer uit die onderskeie stryde kan tree.
@boerboel: kom ek se jou nou as dit saru se manier van kies is gaan hulle sa skole spannetjie die selfde padjie stap as laas jaar…. En laat die jaar maar eers verby gaan voor jy praat van baie talent, ek vermoed wp gaan dalk net n skok of twee kry op die craven week
My hele punt is net dit ne…. Hoe kan n profinsie 15 spelers in n nasionale oefengroep he as daai spelers hulle self nog nie eens op saru se prmier jeugweek bewys het nie… Ja ok baie van hulle was na hulle GK weke in die onderskeidelike green squads gewees maar daar is n reuse verskil tussen O16 en O 18, dit lyk vir my ma net asof hier so n bietjie baised gekies word…
I see that in Lions region only one school can play rugby. Loads of talent not in this group?!
Same old same old..
Then we have all this questions at senior level regarding results???
@CharlesZA:Charles ! Met sewe voorspelers in die groep, waarvan ek weet nie almal “certainties” is vir Boishaai se begin span nie,is dit n gegewe !Dit is darem n voorreg vir enige skool om soveel talent en diepte te kan hê !
@Die Ken: ek dink ook so, vir die eenvoudige rede dat die organiseerders die vrystaat soos die pes vermy, hulle is nie eens in die selfde groep nie…..???
@Smallies: Behalwe vir ALberts, het hierdie latte het nie CW gespeel nie. En almal weet WP se keurders het nie raakgevat in 2017 nie. Moenie worry nie, WP sal hierdie jaar skoonskip maak.
So wp het 15 spelers in die groep en vrystaat 4 maar wp het op die laaste dag van cravenweek 54 33 verloor teen die vrystaat……. Maar hulle het 15 spelers in die groep en vrystaat 4
daar is 4 Paul Rosers in die span
Sal baie graag wil sien wie die bogenoemde spelers haal hierdie jaar die o/18 SA Span.
Kan ongelukkig net saamstem met opmerking dat niks behoort te verander in 2018 nie. Een vraag: weet die mense wie is die spelers in die top 50 skole in die land en dus n rangorde van spelers per posisie? Wat van baie ander seuns wat nie genooi word nie? Word hul n regverdige kans gegun by CW of werk die keurders en SARU op die paar bevoorregte genooides wat nou in Skelmbos vergader?
@Pinotage:
@Smallies: Almal kan rustig slaap oor die uiteindelike span wat gekies sal word. As dieselfde keurders en afrigters betrokke is as laasjaar, kan ons weer al drie wedstryde wen. Of was dit nou al 3 verloor?? Op tuisbodem nogal.
@Hooit: Lochnerhof, Gene Louw en Durbanville? Nee maat daar is nog Klein Boys, Klein Gim, Eikestad, Mikro, Eversdal, Bastion, Kenridge, De Hoop, Brakkies en nog meer.
@BuffelsCM: It would be nice, and even makes sense but the selectors are stationed where? This is where individuals marketing campaign and reputation, word of mouth and references from a select view plays a big role. I dont see a weigthed choice towards certain unions changing allot, at least until the wine dries up. Agree, wait and at least see them play (even once) and then decide.
@beet: It would be nice if players could be selected over a longer period of time than CW only. In order to do that the selectors need to get around the country to watch as much rugby as possible! We know that many good players are not picked for CW (for various reasons)
@Grizzly: Gelukkig kies hulle gewoonlik 3 hakers. Dit behoort dus nie ‘n probleem te wees nie
Die Monnas- en Paul Roos-hakers is ysters. Moet sê Boshaai se haker (die een wat nie genooi is nie,is ook redelik goed).
Dit is IMO voortydig (baie bloggers het dit reeds genoem) om nou reeds so ‘n groep saam te stel. Dit maak eenvoudig meer sin om minstens te wag tot na die eerste reeks wedstryde.
Ek sou as speler ook nie baie gelukkig gewees het as iemand in my posisie gekies word wat verlede jaar geen rugby gespeel het nie. Veral as genoemde speler nog nooit voorheen (dus bv op O/16-vlak) die wêreld aan die brand gespeel het nie.
@boerboel: @Maroon: Ek dink net julle moet vir nr 2 van Monnas vra of dit reg is met hom.Garsies se 2 sal ook iets oor die saak wil se.Sienende dat SA rugby op alle vlakke nou weer van Stellenbosch bestuur word hoekom kies julle nie sommer die SAS uit die wynlandskole nie dan spaar julle die ander unies n klomp geld??
@boerboel: stem saam
@Maroon: Stem 100 p-moes laas jaar al ten minste CW gespeel het
nr 2 kan ook SA skole haal
@Hooit:
@Stier: Jy weet daar is meer as die 3 Kaapse skole in SA?
@Stier: Stir hoe kan jy so sê? Jy het dan nog nie die ander in SA gesien nie.
@Couchmavin: @Maroon: Ek hoop die twee sal gou reg wees, hulle werk nog altyd hard, hulle was baie naweke by die rugby klub besig om te oefen. Die 3 van PRG en Boishaai sou my keuses vir SA skole wees as ek nou ‘n span moes kies.
@Smallies: I see the SAS team as mostly a reward for a good CW. The purpose of the team is also then to showcase the SA u/18 players in a series against 3 other test playing nations. So it should be picked based on CW but also as a team that can take the game to the other international teams. So pick for example 40 kids based on CW. Then go look at current form outside CW and then go look for the ones with BMT. Also look at consistent weekly performance against other top schools and then only announce the group of 25 or something that will be SAS.
@Couchmavin: 8 is sterk aanspraakmaker vir kaptein. 3 hoop ek is gou reg. SA skole aanspraakmaker.
@Stier: Jammer,ja,ek bedoel Lochnerhof seuns wat in die Strand bly. 3 en 8 uit met beserings en het nie vandag gespeel nie.
@Couchmavin: Bedoel jy Lochnerhof? Dankie dit is lekker om te hoor die Helderberg klonge doen so goed. Daai drie was deel van laerskool Lochnerhof se backline in 2013. Die 3 en 8 van PRG was ook in daai Lochie 2013 span, goeie conversion rate vir Jan en Koos.
@beet: if the spirit of sa schools is to reward the best players at cw then pure form at cw should be the only yardstick, but what saru is doing is picking players at u 16 lever and then they assume that they will be very good at u 18 level, wich is not always the case
@Smallies: It always makes for an interesting debate. Should the SA Schools choice come down to form at CW or should players be looked at over a longer period of time? And within that same framework, do you reward current form or do you pick players based on their potential to succeed in rugby after high school?
@Stier: PRG speel n oefen wedstryd teen Drostdy op die oomblik.Spelers word geruil in verskillende posisies om kombinasies te toets.Die laerskool Strand kombinasie van 10,12 en 13 lyk baie skerp.
@beet: and how many of that 75% were actually on form
Talking about conversion rates, I looked at 2017 and saw that of 28 who represented SA Schools, 7 were not at the 2017 EPD camp earlier that year. So 75% of the SA Schools team were invited to the camp.
Non-EPD camp
1 Jordan Clarke
2 Banele Mthenjane
3 Ruhann Greyling
4 Fezokuhle Mbatha
5 Vian Fourie
6 Henco Martins
7 Conan Le Fleur
EDP CAMP
1 Nkosikhona Masuku
2 Keagan Glade
3 Asenathi Ntlabakanye
4 Morne Brandon
5 Adrian Alberts
6 Celimpilo Gumede
7 JJ van der Mescht
8 Christen van Niekerk
9 Mark Snyman
10 Dylan Richardson
11 Pepsi Buthelezi
12 Travis Gordon
13 Jaden Hendrikse
14 Sanele Nohamba
15 Christopher Schreuder
16 Yanga Hlalu
17 Rikus Pretorius
18 Diego Appollis
19 Andrew Kota
20 Muller Du Plessis
21 Kennedy Mpeku
@Die Ken: Wel as Mossie nie eerste keuse is nie moet daai ander seun ‘n yster wees. Dalk moet PRG maar soos Boishaai maak en probeer dat die seccies altyd saam met die eerste span by feeste speel al is dit net friendlies.
Ek dink die Boishaai/PRG game op Markotter gaan awesome wees, ek hoop net albei spanne is nog op vol sterkte teen daai tyd.
It would be interesting to know what the correlation is between these players and their dream to play only rugby (or to not pursue post school academics). Probably too early to make a decision, but they would have an indication at this stage. I just see so many good scholars and varsity players not having been ID’d here (and historically). Are those players moved to the sideline by SARU?
@Stier: Weet jy, ek’s nie seker nie. Miskien moet hul die NZ-ding doen en ‘n 1st en 2nd 5-8 kies.
Goeie voorbeeld van spelers met potensiaal wat oorgesien is, is Christian Humphries wat nou vir Wits op 10 speel. Glo nie hy is eens by Leeus gekontrakteer. Hy was nog altyd goed, en beter as ouens wat in SAS was.
@CharlesZA: hoekom ek se na april is eenvoudig, elke liewe skool wat homself as n rugby skool sien is by due een of ander toernooi of week of fees betrokke daar word gewoonlik n toerspan of top span of span van die toernooi gekies, wholla skielik het saru toegang tot elke toernooi se top spelers, maar nou ja dit us seker te maklik of eenfoudig vir saru
@Smallies: Dink my punt is, as hulle eers in April n squad kies dan moan mense dat ons agter is, as hulle nou kies, is dit die verkeerde ouens. Middle ground is 10 teen 1 n paar klein kampe reg oor die land om ouens uit te kyk.
@Stier: sien my laaste post
@CharlesZA: jy is reg maar die is skool kinders wat nog groei, pietie was dalk verlede jaar die grootste gr 11 slot in prg maar pietie het middel laas jaar op 1,93 m op gehou groei terwyl kosie in marlou nou 1.99 m is en 15kg verloor het om nou n gawe 115 kg te weeg, jannie in gauteng was nou weer stout en het hom op gejuice tot by 110kg nou is hy te lomp vir vleul, met kids kan jy eenvoudig nie gaan op laas jaar nie,,, sorry
@Smallies: Twee jaar gelede by marlow se o/13 naweek was daar manne van SARU wat al kinders kom kyk het vir die toekoms? Die seuns is maar 13? Wat beter sal wees as SARU by sulke o/13 toernooie sorg dat die talent in goeie rugby skole kom. Hierdie elite groepe is belaglik en baie kinders word benadeel.
@Smallies: Ek stem saam ou Smallies….maar jy weet mos dis rugby administrateurs…….n brein is nie n kriteria vir hul aanstellings……..dis wel hoe diep hul erens in n ander breinlose se hol kan inkruip
@Speartackle: jy sien darem my punt in, ek kan somer vinnig twee of drie spelers hier by voeg, wat toevallig nie in die vrystaat speel nie, dis my punt, saru gaan op hulle vorige greensquads en dit kan nie so werk nie, hierdie groep moet eers einlik na die april vakansie aangekondig word
Verlede jaar se SA Skolespan was 80% uit hierdie groep
So …ja……maak julle maar reg vir baie van DIE manne wat gaan bloei in Augustus
@Die Ken: Dink jy nie Mossie gaan eerste keuse 10 wees nie?
@Smallies: Hier is n paar baie goeie spelers. Vir n groep wat gekies word sonder dat n game gespeel is, is dit seker nie te bad nie.
Players aside. Why are these boys being taken out of school?
@boerboel: ons praat oor individual spelers hier nie skole verband nie, as die sa skole span uit die groep gekies gaan word gaan hulle WEER bloei mark my words
@Smallies: stry nie oor swak seleksies by wp en sa skole nie
c/week al lank al nie meer die barometer nie-skole rankings(met hul flaws) n beter aanduiding v rugbykrag-en die wp domineer dit al vir jare-en dit gaan nie anders wees die jaar nie
@CharlesZA: Charles! Die kwessie van verloor is beslis n gegewe ! Selfs n skool soos Grey, wat ongetwyfeld die sterkste rugby skool in ons land se geskiedenis is, kry ook so nou en dan sy aftye ! Die feit dat Boishaai plaaslik vir 3 jaar onoorwonne was, is n wonderwerk in die kleine, inagnemwend faktore soos die sterk kompeterende opponente, beserings, skeidsregters en weg wedstryde.
Die skool beleef tans n goue tydperk, maar almal is bewus daarvan dat dit ook tot n einde sal kom. Die hoop is net dat Boishaai altyd kompeterend sal bly, en met eer uit die onderskeie stryde kan tree.
@boerboel: kom ek se jou nou as dit saru se manier van kies is gaan hulle sa skole spannetjie die selfde padjie stap as laas jaar…. En laat die jaar maar eers verby gaan voor jy praat van baie talent, ek vermoed wp gaan dalk net n skok of twee kry op die craven week
@Smallies: Nee wat-net meer talent hierdie jaar in wynland.Jy te eenogig.daar is n wereld buite Grey/ovs.
My hele punt is net dit ne…. Hoe kan n profinsie 15 spelers in n nasionale oefengroep he as daai spelers hulle self nog nie eens op saru se prmier jeugweek bewys het nie… Ja ok baie van hulle was na hulle GK weke in die onderskeidelike green squads gewees maar daar is n reuse verskil tussen O16 en O 18, dit lyk vir my ma net asof hier so n bietjie baised gekies word…
@Smallies: en Vrystaat het in 1976 die Curriebeker gewen..hoekom is daai span nie in die Super 15 nie?..Totaal irrelevant!
@Smallies: mmm ek verstaan nie lekkker nie.Wat het laas jaar met die jaar te doen?
I see that in Lions region only one school can play rugby. Loads of talent not in this group?!
Same old same old..
Then we have all this questions at senior level regarding results???
@Kattes-Strofes: As julle die jaar n game verloor sal dit seker as n teleurstelling gesien word.
@CharlesZA:Charles ! Met sewe voorspelers in die groep, waarvan ek weet nie almal “certainties” is vir Boishaai se begin span nie,is dit n gegewe !Dit is darem n voorreg vir enige skool om soveel talent en diepte te kan hê !
@Die Ken: ek dink ook so, vir die eenvoudige rede dat die organiseerders die vrystaat soos die pes vermy, hulle is nie eens in die selfde groep nie…..???
@Smallies: Behalwe vir ALberts, het hierdie latte het nie CW gespeel nie. En almal weet WP se keurders het nie raakgevat in 2017 nie. Moenie worry nie, WP sal hierdie jaar skoonskip maak.
@Smallies: Kom ons kyk maar hoe die jaar uitspeel. Vermoed hulle het kaap spanne voorkeur gegee omdat dit in Stellenbosch gehou word.
@CharlesZA: Hy is ja, en hy is die real deal. Ek wonder wat PRG met Mostert gaan maak, hy is self baie goed.
So wp het 15 spelers in die groep en vrystaat 4 maar wp het op die laaste dag van cravenweek 54 33 verloor teen die vrystaat……. Maar hulle het 15 spelers in die groep en vrystaat 4
@Die Ken:
The youngster from PRG that plays 10 is grade 11 right? Is he assured of 1st team spot with flyhalf from last year also back.
@CharlesZA: Decent?
HJS seems to have a decent pack of forwards this year.