SLOT | DATE | SCHOOL | SCHOOL | |||
---|---|---|---|---|---|---|
09h00 | Tue.06Mar | Noordheuwel | <20> | <30> | Goudveld | |
10h00 | Tue.06Mar | Curro Heuwelkruin | <15> | <5> | Pretoria THS | |
11h00 | Tue.06Mar | St Alban’s | <35> | <5> | Potch Gim | |
12h00 | Tue.06Mar | Kempton Park | <15> | <35> | Jeppe | |
13h00 | Tue.06Mar | Oos-Moot | <25> | <5> | Witteberg | |
14h00 | Tue.06Mar | Zwartkop | <20> | <20> | Duineveld | |
15h00 | Tue.06Mar | EG Jansen | <30> | <15> | Frikkie Meyer | |
16h00 | Tue.06Mar | Pretoria BH | <15> | <20> | Diamantveld | |
17h00 | Tue.06Mar | Waterkloof | <25> | <30> | Transvalia | |
18h00 | Tue.06Mar | Monument | <30> | <10> | Welkom Gim | |
19h00 | Tue.06Mar | Garsfontein | <45> | <0> | Voortrekker (Beth) | |
20h00 | Tue.06Mar | Affies | <30> | <5> | HTS Middelburg | |
21h00 | Tue.06Mar | Menlopark | <10> | <45> | Boland Landbou |
The Blue Bulls have gone all out to invite this time and managed to get no fewer than 24 recognised rugby schools from all over SA to attend their rugby event at Loftus on Tuesday 06 March 2018.
SCHOOLS BY REGION
Bulls | Limpopo | Griffons | Griquas | Leopards |
---|---|---|---|---|
Affies | Curro Heuwelkruin | Voortrekker (Beth) | Diamantveld | Potch Gim |
Garsfontein | Frikkie Meyer | Goudveld | Duineveld | |
Menlopark | Welkom Gim | |||
Oos-Moot | Witteberg | |||
Pretoria BH | ||||
St. Alban’s | ||||
Zwartkop | ||||
Lions | Pumas | Valke | WP | |
Jeppe | HTS Middelburg | EG Jansen | Boland Landbou | |
Monument | Kempton Park | |||
Noordheuwel | Transvalia |
@Crusader: Nee wat jy het verkeerd gehoor as Kloof en Afies speel kan ons ses spanne vol maak,tot die hokkie manne kom speel en ons verloor ook nie so sleg as teen Grey nie.
@Grizzly: Ek het al laas jaar gewaasku teen Transvalia net jammer ons moes dit ontgeld.
Kan iemand my se of n O\16 by die ope spanne mag speel(3des en 4des)
@Crusader: @Hooit: Ek sien Transvalia wil soos die All Blacks speel.Slegs as die baldraer geisolate is plaas hy die bal,die res van die tyd gee hulle off loads in tackle situasies.Soos die Bulls kon ek Dinsdag sien hulle het dit nog nie onder die knieg nie.Hulle gaan egter beter raak soos hulle meer game time saam kry en gaan beslis n faktor wees.Met respek teenoor Monnas se teenstanders Dinsdag was Monnas oorgretig en moes baie verder gewen het.Hulle is geweldig fisies met baie spoed agter.Tjaart sal n meer patient game plan he Sat.Nog te vroeg om gunstelinge te id vir Virseker.Monnas met 12.
@Crusader: Monnas het altyd een. Sal maar moet wag en sien hoe hy skop op die vlak.
@Hooit: Dit sal ek nou nie weet nie. Het monnas een? Jys reg daaroor en dis waarom ek gaan vir monnas met 2 punte. Transvalia is altyd besonder wild op hulle tuisveld.
@Crusader: Wat Loftus ons nie gewys het nie is of die spanne skoppers het. Dink dit kan die resultaat bepaal in die tight games. Het Transvalia n skopper?
@Grizzly: Monnas by transvalia sien ek? Nee ek dink monnas met 2! Dit gaan baie tight wees!
@Cappie: Seuns skole soos waterkloof en helpmekaar? Ek hoor waterkloof kan net 1 tot 3 bo vol maak en dan “stoep spanne” teen affies speel. Helpies kan ook nou nie rerig veel meer spanne gee nie. Ek hoor ook om games te kry speel affies die naweek teen ermelo en obviously een op met die spanne. Dit maak alles sin né? Ag ek maak seker nou weer een of ander debat oop, maar die feit is eenvoudig. Dok Edwards sal NIE teen garsfontein speel nie. Hy het sy besluit geneem en sal nooit, ooit daarop teruggaan nie.
Na die loftus aand is dit vir my baie hartseer! Dis duidelik dat die twee sterkste spanne in pretoria (alweer) garsfontein en affies is. Dis so jammer vir rugby se onthalwe dat die twee nie speel nie. What a game that would be.
@Grizzly: Glo ook so. Dink halftyd gaan baie gelykop wees en dan in 2de helfte gaan Monnas die wen deurtrek maar Transvalia het n buitekans om die een te wen
@Grizzly: Nie so seker of dit gou sal gebeur nie. Soos ons gepraat het met die huidige struktuur kan ek nie glo Affies sal nege wedstryde kan speel waar al die spanne nie betrokke is nie. Derbies teen ander seunskole sal maar hul inding wees.
@Cappie: Thanx Cappie,wens julle en Kloof kon deel wees,maar soos nou die aand gepraat gaan dit vroer as later gebeur.Ongelooflike dekking wat die reeks kry,niks op skolevlak kom naby nie.@Hooit: Die game van die naweek is tussen Monnas en Transvalia.wat dink jy na jy albei in aksie gesien het?Ek dink nog steeds Monnas al is dit n weg game vir julle.Se Monnas met 12.
Klink darem of daar meer dringendheid hierdie jaar is om die Virsekerbekerwedstryde uit te saai op ‘n gereelde basis. Dis sal baie goeie blootstelling gee.
https://maroelamedia.co.za/sportnuus/rugby/virsekerbeker-2018-beter-as-ooit/
You will eat your hat wait for it !
@odie15: but the wineland buses do the the N1 from Parow, of hoe ek se?
@GarsieOuer: the Northern suburbs have Gene Louw, Bastion, Eversdal, Brackenfell, Durbanville Somerset west area has another 6 schools,winelands has its 8 primary schools these are just a few. Extremely competitive leagues @ primary school level.
@Stier: yes I said hallo!!!
@Kattes-Strofes: yip…. the maestro of Boland Agri!
Dan antwoord ek maar self
Who ever betaal het vir BL om Loftus toe te kom het hul geld gemors
Dit kon baie beter aangewend geword het in Eersterust
@Vleis: Velskoen…dit moes nooit n rol gespeel het nie.
@GarsieOuer: Die groot verskil kom van laerskool vlak. Die laerskool seisoen in die Kaap eindig eers September. Kinders speel ook nie liga nie maar net friendlies. Die fokus in die Kaap is ook baie meer op skills as game plans. Die standaard van afrigting is ook goed en kinders van alle rasse gaan saam skool van laerskool af en kry dan dieselfde afrigting.
Daar word hierdie jaar met laerskool rankings begin. Dit gaan ‘n aanduiding gee van die krag maar meer belangrik die diepte van elke streek se laerskool rugby.
@BrotherBear: dis kommer wekkend
@Skopgraaf243: @AbsolutMenlo: @Dinkskrum: Look at it another way. The game v BL does not count for the season, so perhaps the coach used it purely as a trial…AND…to take the pressure off the boys. All this talk of a dream team has now dropped off the table, so now the boys can prepare for the season under the radar without all the pressure.
@GarsieOuer: Jy is reg oor die afrigting. Maar dit is al probeer maar die laerskole hou nie van inmenging nie – hulle sien dit asof hul eie skills as minderwaardig geag word.
Oor die verskille tussen die Kaap en Noordvaal – ek dink meeste van die beste afrigters is in die Kaap en die seuns luister en doen wat die afrigters se – meer as in Noordvaal waar seuns individueel wil uitblink.
@Kattes-Strofes: Ek dink jy’s reg. Bruin spelers staan uit met “flair”. Ek glo darem dis nie rassisties om dit te sê nie?
Toewyding is ook ‘n kwessie. Dis hartseer as 50 seuns vir die proewe opdaag maar net 20 vir die oefeninge voor die proewe. Dit sou my as afrigter rasend van woede gemaak het.
@Grizzly: Ek stem. Eks seker menlo sal dit kan regstel. As hullr egter nie vinnig plan sien nie gaan dit ‘n laaaaaaaaaaaaaaaaaaaang jaar wees.
And the prize for best conditioned team goes to:
Monnas. They must be gyming 12 hours a day. Some look properly out if proportion. On the the sadder side we had some players that played at huge risk to themselves. One or two props (not from Monnas) are clearly very overweight and unfit. Tough call for a coach, but Sir; ‘Don’t allow those players until they are fit!’ They risk serious injury, not only to themselves, but also to their team mates scrumming next to them. One guy was lying motionless on the field for nearly a minute. Not cool!
Ek wag nog op n antwoord………….
@Djou: Sorry ??? punt elke 66 sekondes!
@GarsieOuer: Hier moet ek fyn trap om nie op tone te trap nie ! Ek dink net dat al voordeel wat die Kaapse skole rerig het, lê in die feit dat daar n groot belangstelling in rugby is, veral onder ons bruin gemeenskap, en in n mindere, maar tog aansienlike mate ook, onder ons swart spelers. Die bruin spelers is oor die algemeen baie atleties, met n baie goeie aanvoeling vir die spel, veral met hul flair en spoed op die aanval. Dan is ons swart spelers weer meestal van nature sterk en goed gebou, en balvaardig. Voeg dit saam met die talle blanke seuns, wat van kleins af al drome het om eendag Springbok te word, en siedaar, het jy jou antwoord!
Die feit dat die meeste van die Kaap se top rugby skole ook koshuise het, verseker dan ook dat daar baie talent, van reg oor die land, Kaap toe gelok kan word.
Only teams that really impressed were Affies, Garsies and Boland Landbou. They showed structure and have some stars. Transvalia showed intent and will be very competitive.
Menlo did not perform to the preseason hype.
Monnas played against a haphazard Welkom Him, who defended well. Monnas forwards once again overly aggressive, with backs lacking decision making and skills. Wings are fast though. In general it seems as if NV no better off than previous years. Season very early though. Day like this more to ID possible stars and check out opposition pack of cards.
@Crusader: Hoe kan daar 40 strafskoppe in n 50 min game wees??!!Dis basies n strafskop n min!Kloof het laasjaar n nagmerie begin teen Grey gehad en almal het n lang seisoen voorspel.Hulle het dit egter kort gemaak met latere wenne teen PRG en Affies en n amper wen teen Monnas.Ek dink Menlo het baie wys geword deut gister se game.Hulle was net op die aand verras deur BL se tempo.Dis iets was gou reg gestel kan word.Met al die rugby breins daar sal hulle n plan beraam.Te veel klas daar om nou te onderskat…
@Skopgraaf243: May I ask what the “strategy” was?
@Skopgraaf243: Maybe they were just sandbagging?
@Kattes-Strofes: Was net ‘n grappie!
Maar ons bly maar nederig terwyl die Kapenaars hulself so ophemel. Na wat BL met Menlo gemaak het en ‘n kykie na die geskiedenis tussen Kaapse en Noordvaalskole kan ons nie anders as om nederig te bly nie.
@Ploegskaar: Sjoe, jou somme wys baie meer driee en minder strafskoppe!
Sou lekker gewees het as dit so was!
Aan al die manne daar in Gauteng julle is altyd voor ons met die rugby en dit maak ons baie jaloers. Soos altyd lyk dit of die groot honde weer kompeteerend gaan wees.
@Ploegskaar: Ja dit lyk my die tuiniers is weer reg vir rugby. Ons het nou julle seccies coach by ons o/14’s maar dit gaan julle nie stop nie.
@odie15: Like you say, it’s awesome that things have started again. I went to the Boishaai trials on Monday. The senior boys are looking awesome, they did some hard work in the December holidays. Who knows how they are going to do this year but whatever happens, they will have size, lets just hope we don’t have as much injuries as last year. What also supersized me is how some of last years u/16’s have grown, some of the biggest boys are still grade 11. It was awesome to see all the boys at Brug playing rugby again. The lower fields are in awful shape and the u/14’s had their trials at another venue, when it rains it’s going to be a mud bath. I can’t wait to join the Gautenger’s and get our season going.
PRG is talking a big game with good reason, I think they are going to be a very big hurdle for everybody. This year it is going to be very hard, all the schools are lifting their game, I can’t wait.
@Ploegskaar: stem saam ou maat.
Was ‘n voorreg nietemin.
Stywe lyne en voorspoed vir julle!
@Crusader: yes thanx crusader I really hope things can turn around for Menlo. They have loads talent there.
I too was very optimistic with all due respect we have whatv it takes but me oh my, what a catastrophy.
I was furious when i noticed the starting lineup was a second string side then got wind of the strategy behind it.??
I would pay money to know who the bright spark was behind that idea!
I can only hope we can get our ducks in a row and NOT worry about agendas.
If you good enough wich i think we are we shouldnt be farting around like this.
Ek wonder hoeveel het hierdie grap gekos om BL af te vlieg Loftus toe vir 40 minute se Suikerkaskenades en vir wie se rekening was dit?
Ek sal graag wil weet waar al daardie goeie kaapse spelers vandaan kom? Is dit die laerskool strukture wat beter is daar? Iets is duidelik anders. Ek het al gewonder ons eie skool (Garsies) nie dalk by die omliggende skole se laerskole moet betrokke raak nie, want dis elke jaar ‘n steil leerkurwe vir die nuwe mannetjies. Alhoewel ek ook voel o/14’s is maar ‘n dobbelspel. Op laerskool is grootte alles, en dis baie keer eers as grootte nie meer help nie dat die harde werkers met die vaardighede begin gesig wys. Skole rugby afrigting is regtig moeilik…
@Skopgraaf243: Daar is maar altyd skaafwerk vroeg seisoen en waneer almal fiks en gesond is sal ons reg wees
@Skopgraaf243: Slight correction. BL received 3 yellow cards. At one point they had only 13 on the field and still scored. I was slightly disappointed in menlo. I expected way more as I had to listen to one of my colleagues who is a Menlo dad boast beforehand nonstop so I looked forward into seeing this super team shape up. He now owes me a bottle of decent red wine as that was up for grabs.
Long season ahead and I hope and trust things will go better and improve! Best of luck with the year ahead.
@BoishaaiPa: Wasnt a boishaaier! Other people are saying that! Anyway, it means only one thing: You have a massive team!
@Ploegskaar: maar wat sê jy van daai skrums wyle ek jou antwoord oor ref probeer kry?
Penalty count was 32-8, final score 45-10, so by my calculation scoring a try every 66 seconds, while conceding a penalty every 93 seconds, constitutes a decent first outing. Very odd that a team that has on average conceded less than 8 penalties per match over the past 5 seasons got nailed so excessively. Maybe someone can shed light on the ref’s background & employment?
@BoishaaiPa: what i am saying doesnt change anybody opinion.
Boland scored 6 tries first half
Scored 3 more second half
Menlo scored 2 tries second half only.
There was two yellow cards one each.
Bolandlandbou players came hungry for a win!
Boland supporters came thirsty is all I wanna say.
Boland did very well on the ground first half killing all possible loose ball contention and had nothing of that in the second half.
Boland also converted all mistakes to points from Menlo and used every oppertunity getting the better of bad defence.
Menlo had sooo much ball parts of first half and majority of the second half.
They just didnt have any idea/game with all the changes they had made what to make of it. In any which way puts them right back before the match cause there is still nothing to build on. Next match will also be a first game
We shall just stay faithfull what else!
@Crusader: Whoaa..”slowy over the rocks” as my old grandpa would have said in his best english!…The 1st XV must first establish itself amongst the top 10..its a new season and a new team. It is a bit arrogant to make claims of second team abilities and I for one would not think that any Boishaaier would be daft enough to do that! ..We have heard these type of claims from another school before and they were shown to be bulldust…Paul Roos have a very strong group coming through this year and expectations is high in Stellenbosch…They will be in Top 5 I reckon.
@odie15: Odie ! I take it that you mean Olaf Bergh, in mentioning the boytjie pulling the strings ? Or is it in fact Charles Mills’ grandson,Gavin ?
@BoishaaiPa: Oh and by the way, I heard that your second team is good enough to be reckoned with the top 10 teams in the country? Also heard that Paul Roos has a VERY good team! So the cape teams will be very competitive/dominating again! The stands is a wonderful source of info if you sit amongst the righ or wrong people!
@BoishaaiPa: And lets not forget the referee’s arm only went one way, onesport way! I heard in the stands that he works for onesport? I hope this is untrue. How can the bulls allow him to ref a menlo game if he has connections to onesport? I am not exaggerating if I say that in the first minute of the game he gave three breakdown penalties in a row to menlo! The penalty count was overwhelmingly in menlo’s favour. Maybe that was coinsidence, but it makes one wonder. Maybe the menlo supporters can shed some light on the ref’s involvement with onesport?
So despite menlo having lots of possession and lots of penalties, BL hurt them.
@Kattes-Strofes: @Die Ken: @Ploegskaar: @Hooit: finally the season has kicked off…Landbou is the darkhorse this year with the boytjie pulling the strings they will be tough! Unfortunately there are few who venture to play Greyt perennially. So we have a void as even ours neighbors shy away from a Greyt venture.
@Skopgraaf243: So what you are saying is that with only 7 minutes of the ball Boland scored 3 tries in that time and you could only manage 2 in 18 minutes?..Says much for their attacking prowess and less about your defence!
I woukd just like to point out that inbetween all this first and second half highly questionable strategy of our team we STILL managed to scrum Bolandlandbou even a heal against the flow of play so lets not polosh marbles just yet.
Also second half Boland only saw 7min of the ball out 25 min.
Early days indeed.
Good luck to all this season it looks promising for all,
PS: never disrespect your opposition by fielding a second string side, they WILL make you say sorry ask Ackerman sending a b side to Argentina
NEVER THE LESS TAKE NOTHING AWAY FROM THIS GOOD RESULT, A GOOD WIN FOR BOLAND LANDBOU AND PLOEGSKAAR’S TRACKTORS AND BACK ACTORS!
@Grizzly: Baie geluk ook met jul puik uitslag ! Ja! Die Boland – Garsies stryd beloof alreeds vir n watertand stryd.
Moet byvoeg! Al is Boland tans die aspoestertjie van die Wynland skole, is hulle jaarliks uiters kompeterend, en stof gereeld die ander manne af. Uit persoonlike ondervinding, weet ek dat Boland die afgelope klompie jare, die onoorwonne Boishaai se moeilikste opponente was op n gereelde basis.
@Kattes-Strofes: Alles begin by die administrateurs..hulle is clueless..waar kan jy nou n bagasiemeester die baas maak?..Lions het maar net so rondgeploeter tot en met hulle die regte strukture en mense in plek gekry het om die besigheid reg te bedryf.
@Grizzly: Die Wynland skole voel maar elke jaar ongemaklik oor mekaar..dit is al n gegewe en verwys na die die sterk kompetisie tussen die klomp. Vanjaar sal geen uitsondering wees nie!
@Djou: Sorry Djou ! Wou nog byvoeg ! Wat betref die Stormers ! Ek is natuurlik n gebore en getoë WP man, maar is ook darem nie blind en eenoogig nie.Met ons huidige groep spelers en afrigters, het ek geen hoop op sukses in die Super Rugby kompetisie in die afsienbare toekoms nie.
Die Leeus is tans plaaslik in n klas van hul eie, terwyl die Sharks en Stormers maar net hoop om selfs die uitspeel fases te kan maak. Ek is egter ook seker dat John Mitchell binne n jaar of twee, weer vir die Bulle die gevreesde span van ouds gaan maak. Trouens! Ek verwag al dat vanjaar se stryd teen die Stormers, hier teen die einde Maart, vir n groot stryd gaan sorg.
@Cappie: Dankie vir jou gasvryheid. Was lekker om weer met die bekende bloggers te gesels en ander bloggers te ontmoet. Ons moet weer so maak.
@Kattes-Strofes: Die uitslag van Garsies/Boland so vroeg in die seisoen sal n goeie aanwyser wees van waar die spanne staan.Boland speel teen n geweldige tempo en om dit op Loftus(dun lug) so vroeg in die seisoen te doen wys net wat se voorbereiding daar gedoen is tov kondisoneering.Tyd sal leer maar die ander wynland skole moet baie ongemaklik voel.
@Djou: Djou ! Dit is maar net n persoonlike mening. Indien daar ooit iets soos n Super 12 skole liga tot stand kom, sal ek vir Oakdale, Outeniqua, Garsies, Glenwood en EG Jansen insluit weens hul volgehoue prestasies die laaste klompie jare.
Wat betref die Kaapse skole glo ek ook dat n liga bestaande uit Bishops, SACS, Rondebosch, Wynberg, Stellenberg, Brackenfell, Strand, Bellville,Tygerberg en Durbanville behoort baie kompeterend te wees. Wat is julle “Cappies se oppinie hieroor ?
Skitterend Boland Landbou.
Lyk of julle manne die pas aangee.
@Cappie: Dankie vir die gasvryheid dit was great!!
Kalmte … die seisoen het nou eers begin. Go Menlo!!
@Riempies: Volgende keer!
@Kattes-Strofes: Yip, groot kritiek. Ek stel dit anders – daar is net ‘n paar skole wat gereeld kan saampraat met Grey Bloem.
En ek se dit ook met respek.
Maar jy het Outeniqua en Oakdale uitgelaat.
En dan Durbanville, Rondebosch, SACS, Stellenberg, Brackenfell en al die ander Kaapse skole!
Net jammer die mannetjies kry nie die Stormers so ver om die Superrugbyspan van alle tye te word nie.
Well done aan Ploegie se Boland span ! Ja! Daardie boertjies speel klipharde rugby, en toon min genade.
Ek maak my nou oop vir kritiek, maar ek glo rerig dat daar net n paar skole in die land is GEREELD kan saampraat met die 4 Wynland skole (Boishaai, Paarl Gim, Boland en Paul Roos).Grey Bloem, Affies en Monnas is die ander skole, wat volgens my in n klas van hul eie is.
Die res van die top 50 sal so elke dan en wan n “dream team ” in die veld kan stoot, om genoemdes te kan uitdaag. En ek sê dit met respek, en nie as neerhalend nie!
@Djou: Ek sou graag saam jul manne later wou kuier maar die pad terug JHB toe ma vol dorings as n man n paar cokes gedrink het.
Geluk aan al die spann e wat deel geneem het. In die tyd wat ek daar was kon mens sien dit ma nog vroeg in seisoen en mens moet miskien nie te veel daarin lees nie.
Sterkte vir res van seisoen en sal saterdag my eerste vol game daar in parktown gaan kyk….
Stekte aan Eldo en Helpies. Ek verwag aanskoulike rugby..
@Die Ken: Ai…ek het geskryf Brul, lees hom soos jy wil maar waar die Dreamteam vandaan kom weet ek nie. Dalk het die ou wat die stellings uiter op sy ken geval. Ons sal hard werk om te verbeter want gisteraand was nie aangenaam nie.@HE: Retoriese vraag eintlik gerig aan @Maroon: maar hel moeilik is oordrywing, kompeterend dalk beter.@Ploegskaar: Julle het goed gelyk en was beter voorbereid en honger vir die wen. Daai Rooikop skrumpet manne het ons ‘n les geleer by die afbreekpunte wat ons nie sal en kan vergeet nie. Geluk en Sterkte vir die seisoen. Ons seisoen kan nou net verbeter.
@Djou: Ek hoor jou
@Die Ken: Daardie kommentaar was gemaak tydens en na die Affies-wedstryd. Ek dink dit is wenslik om nie te veralgemeen nie.
@Riempies: Eish Rieme. Jy is altyd welkom. Jammer ek het jou gemis! Goeie rugby gewees gister en soms minder goed.
As dit nie vir Leelu se seun was nie het Klofies ver verloor teen Transvalia.
Garsies het goed gelyk maar dit was teen Voortrekker – so nie sterk teenstand nie.
Affies is weer goed en HTS Middelburg lyk nie na die span wat ons verwag het hulle gaan wees nie. Het gedink met al die hype oor Onesport wat daar inklim hulle beter sou wees.
En BL het Menlo oorhoops gehad – selfs in die 2e helfte toe Menlo se eerstespan opgedraf het.
En mens kon sien dit was Monnas se eerste wedstryd van die seisoen!
Dinge kan net beter gaan soos die spanne langer saamspeel!
Sterkte aan almal!
@Cappie: Hi Cappie. Dankie vir ‘n lekker aand. Heerlik gekuier en gesels. Ons maak weer so!
Moet se Affies het ‘n lekker span die jaar!
En as Loftus gees wil kry met ‘n Superrugbywedstryd moet die Bulle net die seuns kry om te kom sing!
@Ploegskaar: @Maroon:NV Dreamteams wat uitblaker dat die Kaapse skole gaan bars (nog voor die enigste Kaapse skool van die dag gespeel het) moet oplet. Wanneer laas het die NV ‘n ernstige duik gemaak in die Kaapse rugby ego?
@Dinkskrum: Die retoriese vraag was nie myne nie. Ek dink self die Noordvaal spanne gaan baie sterker wees die jaar, en daar kan nie te veel gelees word in vanaand se uitslae nie (behalwe dat BL blykbaar nooit n swak span het nie). Menlo gaan hel moeilik wees.
@Crusader: spot on.
My beskeie waarneming:
Transvalia is baie goed! Hulle gaan die manne besig hou! Kloof het seker die kleinste waterkloof span wat ek in baie jare gesien het die jaar, maar valia het hulle goed opgekeil!
Monnas en welkom gim moes gedraw het. Welkom het ‘n try gespill aan die einde om te draw! Monnas sal egter beter word soos die seisoen aangaan en bly ‘n faktor.
Garsfontein was by verre te sterk vir voortrekker. As garsfontein nie basies ‘n 2de span die 2de helfte opgestuur het nie sou dit lelik geraak het. Ek het 10 of 11 subs getel. Ek dink garsies teen boland gaan ‘n absolute riller wees om te kyk met beide spanne wat uiters aantreklike rugby speel. Garsfontein gaan beslis geen pushover wees die jaar nie en speel baie goeie rugby. Wens ons kon hulle eerder teen affies gesien het.
Affies teen hts middelburg. Affies was ook myle te sterk vir hts. Hts het egter nooit gaan lê nie. Dis nog te vroeg om te bepaal hoe sterk affies werklik is, maar hulle het goed gespeel!
Boland vs menlo. Ek het soveel meer verwag van menlo. Boland het hulle pap geduik en van elke liewe turnover af gaan score. As dit nie vir die reffie was wat strafskop op strafskop aan menlo toegeken het nie was die telling heelwat groter. Hy was swak, baie swak. Boland was my span van die dag. Puik rugby gespeel! Lekker om te kyk! Well done seuns en coaches!
Dis my opsomming vd dag rondom die games wat ek gekyk het.
Nag ou grote!
@HE: Ek dink Menlo het fout gemaak om met 2de bestes te begin.Score te groot om op te vang.Enigeiemand wat hulle afskryf sal n baie groot fout maak.Boland lyk baie goed.Garsies gaan hul hande vol he op die plaas.
@HE: Vat die een op die ken. Daar is ander spanne hier in Noordvaal en PTA ook wat baie goed gelyk het. Speel by WKlawer teen Outeniqua en Stellenberg by juniors. Sal julle daar sien en om jou retoriese vraag te antwoord… jy weet ons speel PR en PGim by 1ste XV, sal ratkas regmaak voor dan. Geluk Bulle vir ‘n lekker dag se rugby.
@guts-and-glory: Fatale fout aan my kant. Stellings dan heeltemal korrek. Dink die Boland /Garsfontein game behoort n riller te wees.
Het Duineveld n goeie span die jaar????
Wonderlike geleentheid vir ons seuns om op Loftus te speel, ons sê dankie van daar waar die Eike blaar
@HE: Daar is ‘n verskil tussen Kaapse skole en Wynland skole :r
Sjoe well done to all who made it from start to finish. It must have been an awesome day. Thank you to all who posted score updates. Much appreciated.
@Skopgraaf243: hoop hulle het nog ‘n hele paar ratte, anders gaan die seisoen vroeg lank raak.
@Grizzly: @Dinkskrum:Ons aanvaar maar jul verwysing na kaapse skole sluit nie BL in nie.
Great aand dankie blou bulle!
@Hooit: Boland is goed maar nie sooo goed nie.
Menlo ek weet nie sit dalk nog in anne rat
Dit kry jy van kat en muis speletjies.
Speel beste span van begin af!!
Boland 45 – 10 Menlo
Sterkte vir julle beide se seisoene
@Dinkskrum: Teen wie speel julle manne by Wildeklawer?
Nog n jaar van seniors wat nie deurkom nie
Eina….baie baie werk voor.
Boland 35 – Menlo 10
Boland 30 – 10 Menlo
Boland 30 – 5 Menlo
HT Boland 30 – 0 Menlo
Het ek iets gemis. Die 8 jaar Beeld en Virseker kampioene in na 20 min 30 – 0 agter. Hoe nou? Ploeg Boland moet skitterend wees
Boland 20 – 0 Menlo
Boland 15 – 0 Menlo 12min
Menlo kom by !!!!
Boland 5- 0 Menlo 6de min
Ploegie !!! Lekker speel
@GarsieOuer: ja ek dink so,ken die klonge redelik goed,@Cappie se hulle was,hulle lyk goed!
FT AHS 30 – 5 HTS Middelburg
AHS 30 – 0 HTS Middelburg
Kaapse Skole gaan brul. Hier is talent en diepte.
@Grizzly: Was Affies volsterkte?
@Dinkskrum: Ek moet se rugby lyk goed.Thanx Cappie.Hierdie dag kan met min vergelyk,in my opinie is Kaapse skole in vir n ding teen Noordvaal
AHS 25 – 0 HTS Middelburg
Ht AHS 20 – HTS Middelburg
Lekker om julle te ontmoet. Hiernaas Hoofgame. Garsies lyk goed, Affies loop mooi maar Transvalia beindruk. HTS Middelburg kort baie werk.
Sien na hoofgame, loop soos stroop. Cappie nice!
AHS 20 – 0 HTS Middelburg
Both teams got new kits on for this outing
AHS 15 – 0 HTS Middelburg
5 AFRIKAANS SEUNS HOER
0 HTS MIDDELBURG
Garsies 45 – 0 Vories
Ek dink dit raak nou morsig met al die balbesit
Garsies 40 – 0 Voortrekker
Die Vories se verdediging het nie antwoord vir die ster belynde Garsies agterlyn nie
Two quick scores from Garsies 35 – 0 Voortrekker
Beet the Monnas score is def wrong!!!
Monnas 10 – 5 Welkom Gim
HT Garsfontein 25 – 0 Voortrekker
3min oor in die helfte nog drie deur Garsies 20 – 0 Voortrekker
Mooi drie Garsies 15 – 0 Voortrekker
9min oor v eerste helfte
Ekskuus….Diego Appolis in vir sy tweede!
Garsies 10 – 0 Voortrekker
Fiego Appolis eerste drie in vir Garsfontein – 0 Voortrekker
Garsfontein vs Bethlehem Voortrekker
Hoop beide spanne verbeter verder in seisoen!
Ft Monnas 10 – 5 Welkom Gim
Monnas kon slegs met 17min oor die tweede drie inpalm.
Twee gelyke spanne op beste maar miskien te fisiek vir Welkom Gim
HT Monnas 5 – 0
19min Monnas 5 – 0 Welkom Gim
Na toegpaste druk van Monument kan hulle na 12min nog nie verdeging van welkom gim breek nie
Kyk Waterkloof kannie se hulle atlete was uit na daai man so snol met kontroversiële onderskep drie.
FT Transvalia 30 – 25 Waterkloof
7min left Transvalia 30 – 20 Waterkloof
Some good interplay by Transvalia got them another try
Transvalia 30 – 15 Waterkloof
25 – 15 Waterkloof pull one back after some good defensive play by Transvalia
4min stunning finish from Transvalia right wing chasing his chip to score.
25 – 10 Waterkloof
3min into 2nd half Tranvalia stretches their lead to 20 – 10 Waterkloof
Good try from Waterkloof 9n stroke of half time.
Transvalia 15 – 10 Waterkloof
@coach: sorry I missed that one
5min left in first half good pressure forced intercept under the sticks for Transvalia leading 15 – 5 Waterkloof
Any scores from the Kempton Park game?
Waterkloof hits back with an ungrounded try
12min Transvalia 10 – 5 Waterkloof
7min Tranvalia 10 – 0 Waterkloof
2min in and Transvalia leading 5 – 0 Waterkloof
FT Diamantveld 20-15 PBHS
*kommentator
Wat n kimmentator bloeper….
Springs boys high …
PRETORIA BOYS HIGH !!!!
Diamantveld kan gelukkig wees om halftyd hier gelyk te trek.
Die veld defnitief nie hard genoeg vir Diamantveld nie
Cappie jou bier issi koid genoegie
Hiers darem maar min toeskouers vir soveel skole. Ons dalk drie minder as saterdag se super wedstryd
@Djou: waar is julle Dlou. Ek en my broer staan by die kroeg
@Djou: Dankie vir invite manne. Darem so rukkie kon kyk saam ruggas en Hooit. @Djou my nie genooi nie toe kom ek ma huistoe
@Hooit: @Grizzly:Eers Trademarx.
@Grizzly:Geen idee. As die bier koud is by Cappie dan daar by hom
@Cappie: Is dit aam die linkerkant van die scorebord as jy vanaf die hoofpaviljoen kyk!?
@Hooit: Waar meet ons Trade of losie?
@Hooit: ek moet sê Frikkie Meyer domineer voor
Frikkie Meyer 10 – 10 EG Jansen halftyd
@Cappie: Frikkie Meyer vs EG 10 elk HT. EG lyk sag die jaar. Nie soos ek hul ken nie
@Djou: Maak so
Swartkop en Duineveld speel gelykop 20 elk
@Cappie: Reg so. Stap maar oor – ek het jean en ligblouhemp aan. Dan groet ons gou en beweeg aan.
Goudveld het mooi driee gedruk wil niks wegvat van hulle nie en ken nie hulle atletiekomstandighede nie, Noordheuwel nog so 4 manne uit wat nog nie speel nie so daar is so bietjie lig in die tonnel. Hoop net nie dit is n trein nie
@Cappie: Sjoe! Aaklig om te moet werk Cappie.
@AbsolutMenlo: Vir die wat laat is en wil join in losie. gaan na tweede vloer, suidelike paviljoen S217. @Djou: Ons kan daar ook ‘n biertjie drink as jy wil.
Net ek wat daar gaan wees, en miskien my broer.
@Djou: Ek gaan so drie-uur se kant al daar wees, maar sal oorstap Trademarx toe om julle te ontmoet. Ons losie is op tweede vloer, Suidelike paviljoen.
I believe that St Alban’s beat Potch Gym by 35 to 5. Of course, one can’t read too much into these early games with no kicking. That said, I suspect (but am not certain) that St Alban’s were missing their cricketers who’ve qualified for the national T20 tournament, so a very good result.
@Djou: @Hooit: Unforeseen work circumstances spoiling my plan to attend the rugby today. My apologies but won’t be able to meet you guys this pm. Enjoy the rugby. I’ll be following it here on the blog and with the other sites tweeting results as they come in, but it’s regrettably not even close to the real thing
Curro 15 Pretoria THS 5
@Oakdale supporter: Ruggas @Ruggascoza, hou ons op hoogte van die tellings op twitter.
1st upset. Goudveld 30 – Noordheuwel 20
@Djou: Sorry … gaan eers so 5-uur daar kan wees vir Kloof/Transvalia wedstryd.
@Djou: Reg so. Sien julle daar.
@Hooit: Die Boland vs Menlo game sal vir ons Kapenaars interresant wees. Hou ons asb op hoogte van telling>
Just a refresher on my Superbru predictions for tomorrow.
Hooit
24 JANUARY, 2018 AT 11:31
Game 10. Monnas vs Welom Gim. Monnas to win comfortable.
Game 11. Garsies vs Voortrekker. As above. Easy win for Garsies.
Game 12. Affies vs HTS Middelburg. Easy win for Affies
Game 13. Menlo vs Boland Landbou. Strengh vs strenght. Menlo hype of this year will be tested with the as usaul physical onslaught from Boland. Boland can get the upset victory but on pre season hype Menlo is the favourites.
I think by now we all know that ALL schools source Players and only some ‘dont’. So lets move one. Loftus evening the 1st big rugby in the Noordvaal. So lets focus our energy on right place.
Main games for the night imo:
Game 4. Kempton park vs Jeppe. Both teams did not do well in 2017. This year I do not think it will go much better. I think Jeppe will win by a small margin
Game 5. Oos Moot vs Witteberg. Oos Moot is up and coming and Voortrekker the power house from Eastern Freestate. Once again very evenly matched but Oos Moot to win
Game 7. EG vs Frikkie Meyer. Should be a walk in the park for EG
Game 8. PTA BH vs Diamantveld. The battle of the brothers. Diamantveld should win this one.
Game 9. Waterkloof vs Transvalia. This should be one of the most important games on the day. Transvalia is labelled the ‘giant slayers’ this year and with the season that lies ahead for WK they need to won this one to build confidence.
@Djou: klink reg
@HE: I thought that score was a misprint. Wow.
@Hooit: @Quagga: @Skopgraaf243: @Cappie: @Grizzly: @AbsolutMenlo: @Leelu:@Sewes:@Wonder:
Sal ons mekaar more so 16h00 by Trademarx sien vir ‘n bier en dan beweeg na die rugby toe?
@Quagga: Natuurlik
@Hooit: Gaan jy Loftus toe more?
Thank you for the times Beet.
@HE: its going to be a cracker this early the season!
Saw Wekom Gim demolish Marlow at Fichardtpark today. Monnas cannot underestimate them. Big and extremely fast.
Nog vier slapies, dan begin die dinge.
Beet can u please add the starting time for each game?
@Skopgraaf243: Wees net naby @AbsolutMenlo wil graag sien wies jy.Hierdie moet julle jaar by die oop spanne wees.Gister by die krieket so bietjie julle nuwe recrutes gesien touch speel,hulle lyk impressive.Sien jou langs die veld
Grizzly…sien uit na opwindende jaar van skole rugby en baie sterkte daar by julle ook ons eweknie kom saam uit selfde laerskool so kom al so twee jaar saam julle. Ons en julle spesifiek het altyd goeie rugby gespeel.
@Skopgraaf243: Nee,daar kan gesonde debat plaasvind oor die onderwep,dis verseker.
@Grizzly…Ek dink nie dis wen te alle koste nie. Maar dit is ‘n sport en kompiterende een daarby.
Ek dink dis heel belangrik om ontwikkeling tot die kind en as hy genoeg talent het sal hy deur die loopgrawe daar uitkom.
Ek dink wat my irreteer van die hele storie is maar vir die skool is dit soos disposable item.
Kind seerkry volgende een.
Kind nie perform nie, volgende een.
Die kinders is baie meer vir die ouers as die kinders vir die skool, wat dir skool anyway is op die einde vandie dag.
Ek wou net die teendeel ook uitlig en die anderkant van die munt wat soos fightclub approach word. Ken mos first rule van fightclub is ons praat nie daaroor nie maar almal is bewus daarvan.
@Skopgraaf243: Dis nooit genoeg nie.Ek dink nie ons besef hoe moeilik dit is om tussen die heavy weights te fight en daar te bly nie.As jy jou klong uit die situasie hou,wat sou jy gedoen het as die verantwoordelikheid by jou was om status qou te handhaaf?Ek verstaan egter jou punt ook.
Baie skuldig daaraan dis nie geissoleerd tot een skool nie…gaan kyk maar.
Dink in alle geval niemand lus vir die byenes
@Skopgraaf243: Versigtig… daars so een of twee menlo manne wat jou gaan pakgee oor daai opmerking…
Reminds me of a talk in the clubhouse about buying a better game.
Answer …. ues you can.
‘Cause a cleveland rosewood cannot get the distance the twisted face bring to the game hey
@Rainier…bietjie tong in kies ou maat.
Ek gaan nou dalk blikkie oopmaak maar so oppie trant van player transfer.
Ek probeer net steeds oor die aspek kom wanneer daar soveel talent is maar ons bly koop.
@Skopgraaf243: Joh!
….with all the current talent
They may even have couches
… coaches
This is an early year festival. Teams are allowed larger match day squads, rolling substitutions and no kicks at goal.
I would not read to much in the outcome. Great opportunity for the boys to play at Loftus and for the couches to test combinations.
Go Menlo!!!
@Skopgraaf243: menlo boland kan n cracker wees
I suppose the team with best defence will come out trumps.
Nevertheless it will be a cracker so early in season.
I think Menlo have their work cut out against a always worthy Boland.
In this case as a known Boland supporter of the blog use to say.
Skraal forwards and slow back can always make it a difficult start for the men from pretoria.
The boys from Menlo has a good history but thats just history.
Their selection comes from two groups who both had a good track reaching finals through age group stages so one would think they up the anti against Boland.
@Grizzly: On current hype Menlo for the win if their juniors go strp it up to seniors. If not then the physical onslaught upfront from Boland with their pace at the back will give them the game. My money on the day will be on Landbou
@Hooit: Garsies en Affies behoort knoop deur te haak maar wie pip jy by Boland vs Menlo?
Game 10. Monnas vs Welom Gim. Monnas to win comfortable.
Game 11. Garsies vs Voortrekker. As above. Easy win for Garsies.
Game 12. Affies vs HTS Middelburg. Easy win for Affies
Game 13. Menlo vs Boland Landbou. Strengh vs strenght. Menlo hype of this year will be tested with the as usaul physical onslaught from Boland. Boland can get the upset victory but on pre season hype Menlo is the favourites.
I think by now we all know that ALL schools source Players and only some ‘dont’. So lets move one. Loftus evening the 1st big rugby in the Noordvaal. So lets focus our energy on right place.
Main games for the night imo:
Game 4. Kempton park vs Jeppe. Both teams did not do well in 2017. This year I do not think it will go much better. I think Jeppe will win by a small margin
Game 5. Oos Moot vs Witteberg. Oos Moot is up and coming and Voortrekker the power house from Eastern Freestate. Once again very evenly matched but Oos Moot to win
Game 7. EG vs Frikkie Meyer. Should be a walk in the park for EG
Game 8. PTA BH vs Diamantveld. The battle of the brothers. Diamantveld should win this one.
Game 9. Waterkloof vs Transvalia. This should be one of the most important games on the day. Transvalia is labelled the ‘giant slayers’ this year and with the season that lies ahead for WK they need to won this one to build confidence.
@Greenman: we competing at athletics at that time
Where is Helpmekaar?