SA Schools International Series 2017

# Date Time Team Team Venue
1 Fri 11-Aug 14h15 England 24 8 France Paul Roos
2 Fri 11-Aug 16h00 SA Schools 28 30 Wales Paul Roos
3 Tue 15-Aug 14h15 England Wales Paarl Gim
4 Tue 15-Aug 16h00 SA Schools France Paarl Gim
5 Sat 19-Aug 12h15 France Wales Athlone Stadium
6 Sat 19-Aug 14h00 SA Schools England Athlone Stadium

175 Comments

  1. In those wet conditions down in Paarl they needed Stephan Van Der Bank at 10…Christopher Schreuder isn’t 100% fit…. Mark Snyman, Conan Le Fleur & Dylan Richardson should have started….I struggle to see how Sanele Nohamba will make to Super Rugby he’s just too small….JJ needs to improve his work rate….

    ReplyReply
  2. @Muzi: how did Tanaka play super rugby ? And win it . Peter Stringer an international player. Your Point doesn’t make sense cause players of a similar height have been great in the game. He is only 18 and will pick up wait as he continues with his professional career

    ReplyReply
  3. @warriors7: De Klerk is 1.72 m
    80 kgs :roll: ….Nohamba is 164 cm & 63 Kg :) everyone was waxing lyrical about him at Craven Week level …against Wales the DHA pupil looked completely out his depth…this bloke should just stick to the 7’s game…..

    ReplyReply
  4. @Muzi: No school boy becomes an international star overnight. Don’t crusify them after one game. Give them time to develop in this new environment. To bad mouth a junior player the way you do won’t achieve anything. Have a heart.

    ReplyReply
  5. @Smiley: Muzi always quick to have a go at the kids. 1st game in and they’re cannon fodder. Let’s give them time and see how they develop.

    ReplyReply
  6. @Muzi: So de Klerk was 80 kg at 18 ? ? Give the boy a chance he’s got so much talent. Who made you a super rugby selector ? Get out of here

    ReplyReply
  7. SA Schools was another team when the reserves came on – Mark Snyman made a massive impact. Before that only Apollis managed to make the breaks – and a certain try got lost after one of his breaks – as the scrummie lost the ball with an open tryline.
    The match just proved again that good Craven week players are not necessarily good international players at this level.
    And the game plan was so strange – again. Our backline was good, but we played the box kick over and over denying the backline to do their thing.

    ReplyReply
  8. @Slam: a bit of perspective for you and @smiley: most of these “kids” earns, Or will earn, more money than most graduates in their first few years after varsity. Many of them are older than 18. They have now entered the professional era in their rugby life – they better start proving their mettle. Bullshit that we speak about them as “poor kids”. No need to “bash” them either, but honest commentary necessary. Some players clearly out of their depth. I agree that we need to see more, this was their first bash at next level. Very clear that “talk is cheap” – related to some journalists creating hype as well as some “others”. As we have seen so many times, you cannot talk yourself out of poor performance. Show that you can perform. Many good future players out there, biting at the “bit” and keen to get exposure (non selections).

    ReplyReply
  9. @warriors7: the really small players need extra special skills as well as doing the basics right, to perform as a professional. Being really big is also not going to help if you are overweight and not performing at high intensity. Probably enough said. Players must understand what is expected of them and work hard at becoming complete athletes (body, mind, spirit).

    ReplyReply
  10. @BrotherBear:

    Ek stem 100% saam jou. Klink of die span “gesuffle” word vir Dinsdag. Vian Fourie (6), Varkie (2) en Rikus (12) klink my is almal gedrop bench toe. Mark en Yanga weet ek kom in, Mpeku skuif 14 toe en Qota glo ek 15 toe.

    ReplyReply
  11. @Hooit:

    Ek het net eens ding om te vertel, so baie soos “quota” en “politieke keuses” ‘n invloed het op ‘n span het die klomp afrigter net so groot insaai op die probleem van SA Skole. Wie is hierdie ouens? Wat het hulle BETER as ouens soos Sean Erasmus op hulle CV’s?

    ReplyReply
  12. @chief: Van der Bank en Shreuder was volgens my die beste losskakels op Cravenweek. Daar was verskeie ander spelers wat ongelukkig kan wees om nie daar te wees nie. Maar gaan lees op die SA skole spankeuse thread. Ek als al daar genoem.

    ReplyReply
  13. @meleond:

    Hy is by die span maar hy het nie regtig ‘n sê nie. Ek weet hy help definitief uit met die verdediging struktuur.

    ReplyReply
  14. @Hooit:

    Ek stem 100% saam dat albei die beste was by CW maar David en Ruben was in swak CW spanne. PLUS nie een van die SA Skole flyhalfs wat gekies is kan reguit maak nie.

    ReplyReply
  15. @Hooit:

    Hy is glad nie gelys as deel van die afrigting span nie, assistent afrigters is die ou van Welkom Gim.

    Die flyhalf word opgeroep vir ‘n slot besering? (Adrian van Boishaai is huis toe). So ons speel net met 1 kwaliteit slot op die oomblik.

    ReplyReply
  16. Se gou vir my : SA Skole speel teen onder 19 spanne waarvan almal pro kontrakte het by klubs – dus nie meer op skool nie.

    Is ek reg ?

    ReplyReply
  17. Kicking the ball dead as you’re trying chasing a game is criminal. It’s sad cause I think this squad has so much talent.

    ReplyReply
  18. @robbie: Dis nog altyd so gewees…geen verskonings..ons ander SA Skole spanne dieselfde spanne gespeel. Verstaan net nie die besluit om lynstaan op te soek terwyl jy reg onder pale n tap n go kan vat en ten minste balbesit behou nie. Al het ons gescore van lynstaan sou skop baie moeiliker gewees het. Die ou wat daai besluit geneem het moet maar eerder anoniem bly!

    ReplyReply
  19. En jy kan nie Van d Bank verkwalik vir n fout nie..almal maak foute..of joune nou 3 punte kos of 5 punte of reg teen die einde…dit bly n fout en deel van die game…die tyd wanneer dit gebeur is ongelukkig meer uitgelig on laaste minute. Dit is beslis nie sy skuld dat ons verloor het nie….

    ReplyReply
  20. @BoishaaiPa: 100%.
    Tog interessant dat die bal so stadig by die agterlyn uitkom. Beide voorspelers wat nie vining genoeg en ordentlik “clean” nie en dan baie stadige aangee na die losskakel. Die rush defence is gewoonlik vining op die binnesenter, maar vandag en Vrydag was hulle op die losskakel. Res van die agterlyn het dan nie ‘n kans nie.
    My beskeie opinie is dat min van die jaar se groep (veral agterspelers) dit na die senior vlak toe gaan maak.

    ReplyReply
  21. @warriors7: Headcoach is from Hugenote in Wellington. Rest I am not sure. Nothing in SA rugby surprise me anymore. Who ever thought a bok team would lose to Japan? Politics and bad planning has ruined our game. Schoolboy rugby is the only real rugby left but once the provinces amd/or national union gets involved it all goes to s… In my opinion most top rugby schools in SA will give this SAS team a run for their money and probable beat them.

    ReplyReply
  22. @Djou: Ek is geneig om met jou saam te stem oor die min manne wat dit vorentoe gaan maak. Die persentasie van SA Skole spelers wat later senior provinsiale rugby speel is reeds bitter klein. Ek het betroubaar verneem dat n hele aantal van die groter unies, is nie te opgewonde oor hierdie jaar groep nie. Hierdie uitslae sal dus hul vermoedens seker bevestig. Voel egter jammer vir n paar manne wat tog hand opgesteek het.Glo egter dat die unies se talent jagters darem hul werk sal doen.

    ReplyReply
  23. @Kattes-Strofes: Ongelukkig is die meeste unies se talentsoekers en HPC bestuurders lankal ook reeds ‘n gat in die kop gepraat oor die groep, ons gaan hulle nog ‘n jaar of so sien rondploert. Dis nou die konkoksie waarmee jy sit waneer agente, afrigters en kenners se kakpraat en die patetiese SA Elite Groep stelsel saam gebliksem word

    ReplyReply
  24. Dis vir my snaaks hoe almal die backline blameer maar glad nie die forwards nie, onderandere 2,3,5,7,8 is vir my non-existent. 13 het seker 15 keer vandag die bal gekry sonder om te versprei ook wanneer dit nodig was.

    ReplyReply
  25. @ Ploegskaar.In 2012 op die Grant Khomo Week en ook op die 2015 Khomo Week kon almal al sien dat die matriekgroepe van 2014 en 2017 nie goeie groepe sou wees nie.2014 se SA Skole span het ook teen Engeland verloor en nie oortuig in die ander 2 westryde nie.Die 2017 span het ook alreeds 2 games verloor en enige iemand wat wonderwerke van die 2 jare se spanne verwag het was onrealisties en was nie op die Khomo weke van 2012 en 2015 nie om te sien dat hierdie groepe baie dun en regtig nie op standaard was al toe hulle 16 jr oud was nie.Help nie hulle word nou afgeskryf as hulle verloor nie, ek is seker elke speler het sy bes probeer wanneer hy n Boktrou oor sy kop trek ,maar as jy nie gamebreaker talent spelers het nie sal die resultate dit ook wys.Die 2014 matriekgroep was ook nie op standaard toe hulle die senior spelers was in die 2016 0/20 World Cup.Gaan interresant wees om te sien hoe ons span dan in die 2018 0/20 Wereld Beker vaar.

    ReplyReply
  26. @BoishaaiPa:

    Die assistent afrigter is van Welkom Gim, my vraag big HOE? Van aanskoulike skole rugby tot ‘n Blou Bul of Springbok gameplan.

    Vir wat dit werd is kan hulle net sowel die 3 Grey seuns hulle laaste wedstryd laat speel teen Paul Roos, waar hulle trots lê. Ek sal ‘n paar rand op sit dat Grey College, Paarl Gim, Boishaai (nog ‘n paar van ons top skole) hierdie teenwoordige lande kan gemaklik klop.

    ReplyReply
  27. Die basiese tegnieke is baie swak. As julle weer enige een van 2 wedstryde kyk, kyk hoe skrum die agsteman. Heeltemal verkeerd, en kan nie glo dat iemand op die vlak so bind nie. Erger is dat die afrigters dit nie agterkom nie. Hierdie jaar glad nie game breakers soos vorige jaar nie. Die top 7 sewe skole in lank sal elkeen die span klop.

    ReplyReply
  28. @chief: “Dis vir my snaaks hoe almal die backline blameer maar glad nie die forwards nie, onderandere 2,3,”5″,7,8 is vir my non-existent”. Huh maybe its my understanding of Afrikaans or you are still on the pitch watching that u15D game. The only forward on the park today was Nr5. The same goes for the game against Wales. IMO he was the MOM in both games. Backline was terrible. Predictable and boring as hell. I think that GW U15D could have caused an upset today.

    ReplyReply
  29. @chief: Chief I know this blog does not recommend one promoting his own son but #5 had a huge game. Will not disclose what was said after the game but #5 had a huge game. If you do not agree it is fine. My biast opinion only.

    ReplyReply
  30. @Dok F: dieselfde agsteman mis 4 tackles, doen geen “power” of agterlyn runs en perform geensins as die “link-speler” wat mense glo hy is nie. Wat doen hy daar behalwe praat? Ag nee man!
    Die elite-squad sisteem dwing keurders ( en ander) om ander talent te verontagsaam. Heelwat passasiers. Henco het in sy kort tyd op veld 2 maal meer as 7 en 8 saam gedoen. Manne van Natal uiters teleurstellend – weereens.
    Van Niekerk en Snyman enigstes wat voor hulle deel doen.

    ReplyReply
  31. @Hooit: Is Nr5 your son. Flip then I would be very proud of him. He was immense on the field. Great line out work, hits and gets over the advantage line and you have to be very brave if you wish to run at him or run in his channel. Love his work?????

    ReplyReply
  32. @Ploegskaar: Solank as wat daar elite squads en kontrakteering van skoolseuns bestaan, so sal SA rugby bly agteruit gaan. Ons verloor hopeloos te veel talentvolle seuns wat agv di bg praktyk nie ‘n toekoms sien in rugby nie. Ek wonder hoeveel van die seuns wat vir hierdie SAS span gekies is, sou gekies geword het indien hulle nie in die SARU O18 elite squad was nie?

    ReplyReply
  33. @Hooit: @chief was probably thinking about your son. Hoera for the hard workers. When will selectors learn to gauge players properly?

    ReplyReply
  34. @BrotherBear: Yes the Natal players weren’t great. The entire team for both games were very disappointing. It’s really sad to see such talent available at CW then put them together are they just don’t click. Surely it starts at the top then down to the players. I’m just a spectator so maybe your input will help me understand why I feel so heart sore

    ReplyReply
  35. An interesting observation w.r.t. players:
    Many players that are regarded as untouchable in their school or provincial setups cannot make the grade, because they have not learned to focus on true excellence. They perform on hot air. When confronted with true adversity they tend to fluster.
    Players that really have to work hard, with decent talent, tend to perform consistent and can step-up.

    ReplyReply
  36. @Scrum5: Dis juis die punt, plaaslik en elders word manne ge-ID en in die stelsel gehou, soms van o13 CW tot GK en o18 CW, of hy nou vorm behou, ‘n stut met die bou van ‘n tuindwerg is, slot wat onder die eetkamer tafel kan deurloop, maak nie saak! Buig of bars ons neuk aan tot by SA skole

    ReplyReply
  37. My takes from todays match;

    8 work rate is below what is expected from a classic 8. With the size of 4 he should be keeping a few players busy so that his 6 and 7 can cause a bit of mayhem, should try and stay out of the backline. 9 rather slow and putting 10 under pressure. 10 is standing way to deep, should be taking the ball a bit flatter and try and use inside passes to draw in defence and try and create gaps. Not sure what the instructions were, but thought they tried to go wide to soon. Rate 6 and 7, but not allowed to perform their roles as they were working hard on defence. 5 has huge work rate, carries well, but needed 4, 1, 2, and 3 to assist him doing the grunt work. 12 to 15 has a lot of flair, but need to work harder off the ball.

    Scrappy game, possibly not helped by the conditions.

    ReplyReply
  38. @chief: Hoofman daai seun is klas. Visie, hande, bedrieglike spoed en hope tyd. Hy sou uitstaan in ‘n Rudolf Strauli toetsspan

    ReplyReply
  39. @Hooit:

    Jammer ek het my nommers bietjie omgeruil met 4 en 5 dit was bedoelend vir 4. Verskoning vir die fout en geluk met jou seun se wedstryd, hy (5) en 1 vandag was al wat hulle werk gedoen het.

    ReplyReply
  40. @chief: Chief I think you have chicken flu. That’s Nr4 you talking about. You highlighted Nr5 as non-existent. Nr5 was the best player in both matches. I think the chicken flu has turned into swine flu. I’m miles away from been a GW person let alone a supporter. Please remove “you” from your sentence.

    ReplyReply
  41. @chief: Don’t worry about apologizing to me. I’m happy if you apologize in Afrikaans or in English. I’m from the Last Outpost.

    ReplyReply
  42. @Bush:

    Jammer gewoonlik as ons praat van JJ is hy in ‘n 5 trui vir CW of Sharks by die CW. As jy die SA Span gesien het wat ek gekies het in CW tyd sou sy sien dat van Niekerk is daar.

    ReplyReply
  43. @Hooit: 2 3 Kwagga!!! I think rest of the team well below par of what a SAS side should be! Having watched festivals and seasons matches and CW this team is a shadow of what SAS team should be….. Hooit don’t know where he will be going in future but I am sure there is 1 for him. For the rest they need to study hard use their next 2 years cash well to get a good job in future!!!!!

    ReplyReply
  44. 5, 7 en 13 was uitstaande. nr 6 was goed maar ek het beter verwag – hy is in elk geval strate beter as die dwerg wat hom vervang het. So ‘n swak Cravenweek waar die vlinders uitgestaan het weens swak verdediging het ‘n onder gemiddelde SA Skole span opgelewer. Met nat weer het jy voorspelers nodig wat kan domineer en ‘n skakel paar wat kan beheer neem. Ongelukkig het dit nie gebeur nie.

    Op huidige vorm sal net nr 5 as ‘n nr7 en 13 dit maak in Pro Rugby!

    ReplyReply
  45. almal kla en met goeie reg.Julle ouens love die game maar hierdie is net n simptoom van die “sisteem” in skole rugby.90 %van die kids word geidntifiseer op laerskool.Daai oukies het n groot kans on GK te speel want hulle kom deur “sisteem” en die GK kids weer n groot kans vir CW want hulle kom deur ‘sisteem”En so vok ons voort.As jy nie n kontrak het nie kan jy nerens kom na skool nie.Ons moet ons gekontrakteerde spelers gebruik,word games gewaarborg ens.Die probleem is baie goeie spelers word mis gekyk agv bg en ook omdat ons nie in tradionele rugby skole is nie.Al ons bloggers het al skool rugby gekyk …dan wen jou span ver maar daar is altyd 2/3 laaities wat kan speel in verloorkant,maar hulle gaan nowhere.Het dit al genoem maar in 2012 het Monnas 28 spelers in Leeu spanne gehad…wat n grap maar die head coach is van Monnas,die AW coach van Monnas en Puk coach van Monnas.Dis net n voorbeeld van wat in die game aangaan wat nie reg is nie.Terug na huidige SAS skole span,sjoe daar is baie en herhaal baie gemiddelde spelers in groep.Persepsies word geskep oor n speler en dit is of keurders dit beloon.Hoe kan ons met 4 heelagters speel?Waar is n erkende vleul soos DC van Helpies,selfs SWD het ouens met pace en aftrappe gehad.DA van bulle is n ligpunt.Maar ja die wyse manne weet altyd beter.”Bly Beyers Truter hoef nie hierdie oesjaar te gebruik om Pinotage te maak nie”

    ReplyReply
  46. @meleond: agree that no 9 provides poor service to 10, who stands too deep and far. You say 12 to 15 has flair. Problem is that 12 cannot straighten the backline and should be used at wing, if at all. He was drafted as loose forward into elite squad at U/16, but NEVER performed any loose forward tasks (how does that work?). Then transferred to centre and stayed in elite squad.
    Surely these players are deemed to have the necessary skills for the positions where they are applied? Must the coaching team not make sure the players know what to do and have the abilities? Saw that Sean Erasmus was extremely vocal and animated with the players yesterday. Is he actually running the show?

    ReplyReply
  47. @BrotherBear: Do not have full history of 12, so based my comments on what I saw. As mentioned by me and few others on this thread, elite squad creates false sense of reality.

    Not 100% sure what Sean’s role is, but also noticed him getting very animated at half time.

    ReplyReply
  48. Die loskop van SWD en vaskop van die OP sou die skrum gestabiliseer het en in die vaste los hulle werk gedoen het. Die 7 van Vrystaat sou gehelp het met lynstaan besit en met die bal dra, asook op verdediging. Die 10 van Grens of Beytel speel anders as die SAS 10, meer direk en nader aan die lyn, so mens sou jou spelpatroon kon wissel. Rikus is ‘n skadu van homself agv besering en ek dink iemand soos Le Fleur op 12 sal ‘n groot verskil maak. Cary op 11 en Du Plessis op 15 en die span lyk skielik stukke beter.

    Ek hou steeds baie van Fourie, maar met 2 provinsiaale skydsregters teen Gim en in die eerste SAS wedstryd is hy baie gestraf, hy sal sy tegniek by die afbreekpunt moet aanpas – veral met die nuwe onkant reel by die duikslag.

    ReplyReply
  49. @Smiley: Original understanding was that he not head coach, but he seems to make the calls and dictate game plan. You decide if they working or not.

    ReplyReply
  50. @Hooit: I visited the England u18 website and note that some 80% of the squad are currently 18 and 20% are younger. So, it looks like they are indeed u18. That said, as such a high percentage are already 18, it might indicate that they follow the UK school year re age – i.e. so long as one turns 19 after July, one might be considered u18 in 2017. In that case, they’d have about a half a year advantage over SA.

    The more interesting stat is that most players have between 4 and 10 caps under their belts, so they have much more experience than SA at this level.

    ReplyReply
  51. @Smiley: Oppas, jy mag nie meer mense ‘n aap noem nie, blykbaar rassisties… :). Na die bohaai wat van die bloggers oor die spesifieke speler gemaak het, het ek ‘n punt gemaak om hom dop te hou in verskeie rugby games en hy het my glad nie beindruk nie. Hy was baie gelukkig om in ‘n paar van die games nie geel kaarte te kry nie. Lions se nr 7 het hom ook oorskadu in die CW. Die laaste 1,75 m flank wat dit gemaak het was Jean Pierre Rives in 1975……die jare toe stutte nog onder 100 kg geweeg het en senters 75 kg! Hey, maar dis maar net my opinie, lankal weer onder die prop….hik!

    ReplyReply
  52. @Smallies: jong, die huidige skole Leeus afrigter speel ‘n hoe tempo game met ligter, ratse spelers van no 6 tot 15. No 1 tot 5 moet voor domineer en kwaliteit bal verseker. Dink nie dit sal hier werk want opposisie is groot en vaardig. Vaste 5 domineer nie en opposisie verdediging baie goed.
    Van Der Bank se skopskoen kan beter aangewend word vir taktiese veldplasing. Lynstane moet verbeter. Kaptein se strafskop besluite moet verbeter (maar dalk is hy onder instruksie). Teenaanvalle moet verbeter met kwaliteit ondersteuning. Ouens gaan te vinnig wyd van faste fasette en senters moet lyne reguit maak. Vermindering van foute sal druk noemenswaardig verlig. Lyk of BMT by sommige spelers kort. Weet nie of spelers mekaar al vertrou. Dan moet al die ander “kenners” se kommentaar or spelers ook positief ter harte geneem word deur spelers.
    Ek nie kenner, dis maar my mening en net basics.
    Wens ook die outjies sterkte toe – dis moeilik om terug te kom van sulke verlore.

    ReplyReply
  53. Wonder how much influence the coach or coaches have in the squad selection. To be a coach and u get given 4 fullbacks and be told to make a backline is also unrealistic. It is just an example. I know Diego is actually a center. Are players picked for their individual brilliance or as part of a gameplan or their ability to fit into a gameplan.

    ReplyReply
  54. I would like to think that the coaches have a choice in picking the squad, but based on the performance thus far, I doubt it. There was no structure in the game plan. Centers never straightened the line and 13 never passed… 15 thought he was the biggest guy on the field and tried to run through tackles. He did not pass once. 2,3,4 were too slow to get to the brackedowns and put strain on the rest to do their work.

    ReplyReply
  55. @Hooit: I would say that players should be selected not only for their technical abilities, but also mental strength (BMT) and ability to adapt to different game plans. Surely the coach should have enough to work with if these players have the necessary capabilities? There are definately players outside this group that has better capability sets.

    ReplyReply
  56. @Smiley: jou opmerkings onvan pas…jou opmerkings is tiperend van die skool wat jy verteenwooordig,julle weet alles en almal wat verskil is clueless,word wakker jou koos,almal het n opinie,of jy daarvan hou of nie.Die SAS skolespan is nie op meriete en standaard en wie hulle afrig het geen idee wat hy doen.As hy sou afrig moes hy seker invloed op keuse van span gehad het,of wat sou jy dink,my kenner?

    ReplyReply
  57. Kom ons aanvaar die span is nie op meriete gekies nie. Daar is beter spelers ! Daar is egter ander faktore wat ook ‘n rol gespeel het :

    1. Ons spelers is minimum van ‘n jaar jonger en nog op skool. Buiten ouderdom is die oorsese spelers reeds in ‘n pro omgewing. Ons spelers moet Maandag eksamen skryf.
    2. Die coach het 4 dae gehad om voor te berei vir die eerste wedstryd. Nie maklike taak nie.
    3. Coach se ondervinding is ‘n probleem. Sean moes rustyd praat.
    4. Ons spanne het ‘n manie oor hoek toe skop vir strafskoppe. Minder as 20% is ooit suksesvol.
    5. Help nie ons kritiseer indiwiduele spelers nie. Van die spelers wat gister gespeel het was nie naby aan hoe ek hulle vanjaar al sien speel het nie.

    ReplyReply
  58. @Babbelas: Ek stem saam met 5 en 13.Ek stem saam met @Rainier oor Beytel.Rikus het so 10 aan sy binnekant nodig en sal meer doeltreffend wees.Sy werk om oor die voordeellyn te kom sal hy baie meer doeltrefend uit voer as ons vlakker en meer direk speel.DA kan dan van die volgende fase spasie skep vir Muller en kie.Ek glo daar is baie ander wat daar moet wees maar in my opinie sou hy die grootste verskil gemaak het.Geen tekort aan selfvertroue(bmt),hy glo meer as enige een in sy eie vermoens(Naas) wat baie skaars is.Party sal dit as negatief sien en miskien windgat.Dis ongelukkig wat jy kort as jy op die groot verhoog wil dans…

    ReplyReply
  59. @knowthegame: Jip. Almal het n opinie. Gaan lees weer die reels van die blog voor julle kinders en skole sleg maak op die blog. Nou is my aanmwerkings onvanpas. As hy n reaksie uitlok gaan hy mos een kry. Koos.

    ReplyReply
  60. @Babbelas: Size is die ondergang van menige spanne in ons land. Verduidelik wat die verskil is tussen bv. 176 cm en 1.79 cm .Is dit nie jou workrate wat die verskil maak nie. Richie Mcaw was ook volgens baie kenners altyd baie gelukkig.

    ReplyReply
  61. @Smiley:
    Heinrich Wilhelm Brüssow
    Date of birth9
    21 July 1986 (age 31)
    Place of birth
    Bloemfontein , South Africa
    Height
    1.80 m (5 ft 11 in)
    Weight
    103 kg (16 st 3 lb; 227 lb
    Kabamba Floors
    Full name
    Lucas Floors
    Date of birth
    15 November 1980 (age 36)
    Place of birth
    Oudtshoorn , South Africa
    Height
    1.75 m (5 ft 9 in)
    Weight
    88 kg (13 st 12 lb; 194 lb)
    Full name
    Gideon Johannes Stegmann
    Date of birth
    22 March 1986 (age 31)
    Place of birth
    Cradock , Eastern Cape, South Africa
    Height
    1.81 m (5 ft 11 1 ⁄2 in)
    Weight
    104 kg (16 st 5 lb; 229 lb)

    ReplyReply
  62. Daar is niks fout met Vian Fourie se size nie en uit my oogpunt is hy die ou wat Boishaai hierdie jaar gemaak het. Nie een span kon elke fase vinnige bal kry nie want VIAN is daar! Ons weet al van kleins af toe Vian O13 CW gespeel het vir WP dat jy 2 dalk 3 ekstra ouens moet commit vir die rucks om hom te illimineer.

    Ek hoor die manne is maar baie negatief by die SA’s en wil nou net dit oor kry. Ek hoop Christopher en Rikus se beserings is uitgesorteer vir Saterdag.

    ReplyReply
  63. Klink ‘n groot hoeveelheid spelers is op ‘n drip vandag?

    En daardie KES afrigtertjie cover heeltyd vir sy manne wat foute maak.

    ReplyReply
  64. @chief: Jy weet nogal baie wat in die kamp aangaan. Jou verbintenis of vra Beet vir my besonderhede. Sal graag wil ‘ontmoet’

    ReplyReply
  65. @chief: Ek het met my seun gepraat. Van sy kant sien hy net so baie uit om teen Engeland te speel as 2 weke terug toe hy gehoor het hy her span gekry. Nog steeds sy grootste belewenis om die groentrui oor sy kop te trek.

    ReplyReply
  66. Sendin made four changes to his starting team for Saturday’s clash. Kick-off is at 14h00, while France will face Wales at 12h15. Both matches will be broadcast live on SuperSport 5.

    SA Schools team to face England at City Park Stadium (Saturday, 19 August):

    15 – Qamani Kota, Tshepa Trading Griffons / Welkom Gimnasium
    14 – Kennedy Mpeku, Bidvest Waltons Golden Lions / KES
    13 – Diego Appollis, Blue Bulls / Garsfontein
    12 – Rikus Pretorius, Free State / Grey College
    11 – Muller du Plessis, DHL Western Province / Paarl Gymnasium
    10 – Stephan van der Bank, Pumas / Nelspruit
    9 – Jaden Hendrikse, Sharks / Glenwood
    8 – Travis Gordon (captain), Bidvest Waltons Golden Lions / KES
    7 – Henco Martins, DHL Western Province/ Paarl Gymnasium
    6 – Mark Snyman, Bidvest Waltons Golden Lions/ Helpmekaar
    5 – Cristen van Niekerk, Bidvest Waltons Golden Lions / Monument
    4 – Juan van der Mescht, Sharks / Glenwood
    3 – Asenathi Ntlabakanye, Bidvest Waltons Golden Lions / St Stithians
    2 – Fezokuhle Mbatha, Sharks / Maritzburg College
    1 – Jordan Clarke, Sharks / Glenwood
    Replacements:
    16 – Morne Brandon, Bidvest Waltons Golden Lions / Monument
    17 – Ruhann Greyling, Free State / Grey College
    18 – Nkosikhona Masuku, Bidvest Waltons Golden Lions/ Parktown Boys High
    19 – Keagan Glade, Bidvest Waltons Golden Lions / KES
    20 – Banele Mthenjane, Pumas / Nelspruit
    21 – Celimpilo Gumede, Sharks / Durban High School
    22 – Phendulani Buthelezi, Sharks / Durban High School
    23 – Dylan Richardson, Sharks / Kearsney
    24 – Vian Fourie, DHL Western Province / Paarl Boys High
    25 – Sanele Nohamba, Sharks / Durban High School
    26 – Christopher Schreuder, Free State / Grey College
    27 – Conan le Fleur, Sharks / Glenwood
    28 – Yanga Hlalu, Bidvest Waltons Golden Lions / KES

    ReplyReply
  67. The basic skills in this SAS schools team is lacking. They are missing so many tackles, not physical enough…15 left 2 tries there. Games not over though

    ReplyReply
  68. @Hooit:

    Baie gelyk weer met Cristen se wedstryd, ek glo dit sal baie voordelig wees vir hom om volgende jaar die 7 trui sy eie te maak.

    Hartseer vir Varkie, Rikus en Christopher om nie deel te wees van die Paul Roos wedstryd nie.

    ReplyReply
  69. Eish…eerste keer dat n SA skole span geen game kon wen nie! ..tekens van die tye?..Mens moet kan tackle ook..dis deel van rugby..swak Piketberg!

    ReplyReply
  70. @BoishaaiPa: Kon net 10 minute in 2de helfte kyk. Dit was darem pateties. So hartseer dat ouens hul laaste skool game moes mis vir die stront. Kan hierdie reeks nie n maand later gehou word om meer kans te gee vir saam oefen en dat seisoen kan klaar wees.

    ReplyReply
  71. @CharlesZA: Ek dink daar is 3 mannetjies wat verseker eerder op Markotter wou wees as Athlone!..Die span was ongelukkig net eenvoudig treurig. Die individuele spelers verdien dit nie…as span was hulle egter nie n eenheid nie.

    ReplyReply
  72. the question will become whether you select a team for this series or based on craven week performance etc. it may well have been that this team would have performed better on a harder field. the english union set up is becoming more professional, with youth teams (u 16 etc) also playing internationals. so it is ironic that we are now pushing against this.

    ReplyReply
  73. Soos ek vroeer gese het seuns sal eerder hulle skool se laaste game wil speel as SAS. Nou verstaan mense dalk beter.

    Nie een HJS man in die span nie? As ons beste skole span die jaar net een ou in die span het gaan dit seker moeilik wees? Jammer oor al die HJS beserings daar was manne wat ‘n groot verskil sou maak.

    ReplyReply
  74. Die elite squad dit is die probleem. Kinders word nou al op o/13 geidentifiseer. Dit is belaglik. PRG gaan nog volgende jaar baie huil oor daai “elite” manne. Goeie seuns word uit posisie gespeel om plek te maak vir manne wat nie meer die beste is nie.

    ReplyReply
  75. @Stier: dink dis tyd dat suid afrika se skole hulle voet neersit en saru uit skole rugby uit wegjaag… Ek is seker daarvan dat die skole van suid afrike n skole week sal kan aanbied wat die cw sal vaal laat lyk

    ReplyReply
  76. @BoishaaiPa: n Duidelike teken van n span wat nie reg gekies is, as man van buite squad kom na start op 10 en hy replace n slot. Dan erken coaches hulle het fout begaan. Mens kan nie work rate leer en net 5 het dit gehad soos almal al uitgewys het. Hierdie kan n goeie les wees vir alle aspirant pro spelers. Net omdat jy talent het beteken nie jy gaan erens kom.

    Ek dink as ek n groep van 23 ouens kies wat nie vandag daar was wat ek dink dit gaan maak vs hoeveel van die groep dit gaan maak sal ek met redelike sekerheid se my groep gaan meer spelers het wat nog speel oor 5 jaar.

    Daar was nou nie n topic vir die week se games nie maar het vandag Stellenberg teen Tygerberg gaan kyk. Eerstens is dit bitter jammer om te sien hoe ons 3des game begin het teen 11 spelers en die o14B teen 10. Beide games het as 10-a-side geindig.

    Met 14 manne vir omtrent 50 minute het ons 90-26 gewen. Jammerte die seun is afgestuur vir iets wat ek nie dink hy met opset gedoen het. Moet weer noem watter great game Janko Swanepoel gehad het, hy werk die hele 70 minute en hoop hy maak n sukses van sy loopbaan volgense jaar daar bo. Josh op 2 het ook keer op keer groot meters gemaak met die bal in hand.

    1 game oor vir die groep. Lekker interskole teen Durbies en die dorp is lamp pale dra reeds die kleure van die skole. Gaan n lekker week wees.

    ReplyReply
  77. @apple: problem is not with having an “elite” system, but how it is managed. Many players better than this team, but quota system keeps players in as well as those that are carried through “by name”. It must be obvious from performances in these games that quite a few do not make the grade. How many times did the opposition just run over the smaller players?

    ReplyReply
  78. @Smallies: Jy maak ‘n goeie punt. Jy kan soos wildeklawer meer groot feeste hou waar die top skole mekaar vat. Los CW vir die kleiner skole. So kan die diamant in Piketberg nog steeds gesien word.

    ReplyReply
  79. @Stier:

    Met hierdie politiek sou Francke (wat volgens my die kaptein sou wees) dalk die 7 trui gekry het op die beste. Ek weet nie waarom mense so “hype” maak oor die KES spelers onderandere Travis nie want PJ “Pot” van Monnas is ‘n beter 8 as hy. So kan ons ook aangaan met Richardson en Pepsi bo ‘n spelers soos Marcel.

    Ek is ook seker Sharks het oor die R300000,00 spandeer op ‘n slot wat nie in die lynstane kan spring nie.

    ReplyReply
  80. @Smallies: Ek was vandag op markotter gewees. Prg het moeilike tye wat voorle. In die hoof game het Grey se o/15 D span 35-13 gewen en nee daar is nie ‘n foto by die telbord deur een van die twee spanne geneem nie.

    ReplyReply
  81. @CharlesZA: daai issie n slot se job nie, n slot het vier jobs op die veld 1 druk in die scrum 2 spring in die lynstaan 3 clean by die rucks 4 tackle dis al en daai janco doen hulle al vier baie goed

    ReplyReply
  82. @chief: Politiek maak al ons rugby dood. Francke was nie eers as WP CW kaptein gekies nie. Dit sou my glad nie verbaas het as hy nog sou moes slot gespeel het nie.

    ReplyReply
  83. @Stier: :mrgreen: ek gaan n ding hier paste wat ek op fb gelees het ek dink dit stel hierdie jaar se sa skole span in perspektief
    Ferdi Scheepers
    Net ‘n laaste gedagte oor ons SA-skole rugbyspan! Terwyl Grey/Paul Roos sprankelrugby speel op n stampvol Markotter Stadium, verloor die SA Skolespan hulle 3de game in n ry – 52-22, met net hulle ouers op die pawiljoen. En net om te wys dis nie net hulle aanval en verdediging wat suck nie, steek hulle SA verder in die skande met dissipline – dat die ref moet sê: Nobody talks to a ref like that – more so a child of your age….. Dis wat gebeur as politici jou span kies!

    ReplyReply
  84. @Smallies: Ek is net bly jy het dit gese en nie ek nie. Maar dit is ongelukkig die waarheid. Toe ek daar langs die veld staan toe dog ek ook so by my self daai Grey seuns sou veel eerder hier saam met hulle maats hulle laste Grey game wou speel en dit is hoe dit hoort. Daai seuns kom al jare saam en hulle is “broers” teen die tyd. Dit wys net hoe min respek SARU vir die kinders en die skole het. Of hulle verstaan net eenvoudig nie die tradisies van skole rugby nie wat nog erger is.

    ReplyReply
  85. @Stier:

    Kom ek sê jou waarom was Francke nie die kaptein nie, daar was ‘n opdrag deur Thelo Wakefield dat hy ‘n gekleurde kaptein by die WP Skole soek.

    ReplyReply
  86. @chief: Ek sien die Ruperts het daai kraan so stryf toe gedraai by die WP dat selfs van hulle ander borge nou ontrek. Thelo gaan ‘n deal met die Guptas moet maak as hy nog ‘n unie met geld wil he.

    ReplyReply
  87. @Smallies: As Pollsmoor hulle internet rekening betaal het en hy vanaand op nagskof opdaag is ek seker odie15 iets te sê sal hê. Oor die wedstryd, dit wat mens verwag van 2 top skole. Geluk GCB!

    ReplyReply
  88. @Stier:

    Ja dit klink vir my Adidas en WP/Stomers gaan paaie skei. Glo nie dit het veel met geld te doen nie. Ek weet net nie hoe Thelo die R40milj gaan kry nie.

    ReplyReply
  89. @meleond: dit was n riller hoor PRG het sterk begin en ster geeindig het nog net een ander game die jaar gekyk wat so taai was, en hy was twee weke terug in die Paarl gespeel

    ReplyReply
  90. @Smallies: Was beslis. Goeie vertoonvenstre vir skole rugby. Kon ń 15 tal uit die twee spanne kies wat moontlik meer kompiteerend sou wees vandag teen Engeland!

    ReplyReply
  91. @meleond:

    Ek het vanaand uitgevind dat WP ‘n nuwe borg het wat glo die gelde gaan dek (‘n konstruksie maatskappy) kom ons wag en sien maar. As alles reg loop vir die Grey manne behoort Rikus, Christopher, Marcel (hopelik), Henk (hopelik) en Janco (hopelik) by WP gekontrakteer wees.

    ReplyReply
  92. @meleond:

    Ek wil nou nie verskonings maak nie, maar dis vir baie mense nie duidelik hoe hard en effektief Engeland vandag verdedig het nie. Ek het bietjie deur die ouens se “profiles” gegaan en gesien dat baie van die ouens saam as O16’s gespeel het teen ander lande.

    Ons kan heeldag en nag baklei oor wat die probleem is (quota, politiek, afrigters, keurders) maar op die ou einde van die dag is hierdie jaar groep nie vir my sterk nie.

    ReplyReply
  93. @chief: exactly – they go through the whole thing at u 16 level – singing of the anthems etc, so putting on a national jersey is nothing new. and most of them will play both school and club rugby, the former providing the tradition/competition and the latter the more professional training (hence it will be “wellington college and harlequins” next to their names). still believe that if you select a strong core of a team from school through province to sas you have a better chance – if it is too widely selected in conditions that will suit in particular european teams with players that “excelled” on the high veld you will struggle.

    ReplyReply
  94. @apple: Correct me if I am wrong, but this series is in it’s 6th year and to before this year we have lost only a single match. There is no doubt that we still have the players to compete, but we are not bringing all of the correct players ithrough the system. We have a system thats identifies a 13 year old and believes that he will be the same player at 18. We need to get more players into the system, not just an elite few. From what I saw in todays PRG vs GCB game, we should be able to field multiple equal strength SAS teams.

    ReplyReply
  95. @chief: As ek bloot net na CW kyk, dan stem ek saam oor jou sterkte stelling,, maar as jy daai stelling moet maak vanuit skole rugby wat ek gekyk het deur die jaar, dan sal ek eintelik wil verskil.

    ReplyReply
  96. I might be wrong but kids finish school in England at 16. After that they can go to college to do their “grade 11 and 12”. If they want to play sport as a pro they can start much younger than in SA. Our boys are still at school and then they only get a limited time together plus all the other political box’s that need to be ticked. It is probably a miracle that we can compete at all. We should leave this whole comp. A amateur system is always going to struggle against a pro system. Our school system don’t allow us to do things like they do in Europe.

    ReplyReply
  97. @Smallies: ping!!!!!! Here I am what can I help you with? My wish didn’t come true….and As expected the true Greyt people arrived at Markotter I am told!!!! But you know that already. Should we save our breathe and deletey May from the calender and make you #1 ?

    ReplyReply
  98. @odie15: Jissie man jy moes gevra het vir dag parool, jy het n game van greyt perposies gemis, ek se jou… jinne dit was greyt daar in Stellies iemand het tot n foto van ou dok geneem met n Grey baadjie oor sy arm, dit was n greyt oombik gewees, ons O16 span het goed gewen, jissie dis n klomp greyt ouens daai, en die mighty O15 D span draai toe uit as n dream team huhhhhh, hoe greyt is dit nie ne, any way ek hoop jy het n greyt dag……. Ek weet ek gaan een he Tjorts ou pellie, jy is n greyt sport man…..

    ReplyReply
  99. I must say, it was awful and heartbroken to watch the “tjommel”.
    Now the excuses of not having the players for long enough to coach them, etc. are pretty lame. Last year we did not lose a match and the coaches had pretty much the same amount of time. That is not to say that the coaches were good last year.
    Becuase, it also comes down to the quality of the opposition and own players. I thought the quality of opposition was better than last year, but that the SA Schools crop of 2017 was not as good as last year. It was clear the skills levels were not at the same level as that of the opposition. So, we need to focus more on skills from a very young age – and that requires more intense coaching.
    It also does not help if you have players half the size to man up – especially in the backline.
    In short, we need more skills coaching, selectors who actually attend school matches around the country (because they are also hamstrung by bad Craven Week selections) and not limit SA Schools to players who play Craven Week) and then give more coaches who know how to mould a team a chance.

    ReplyReply
  100. @meleond:

    Hierdie span van Engeland en Wales (waarvan ek weet) is gekies twee maande voor die trip SA toe. Twee maande se oefening saam teenoor 4 dae van SA? Dan probeer jy ook jou k@k Blou Bul/SA gameplan met skool seuns wat die bal kan skyf soos NZ afdwing?

    @Djou:
    Daar is nie “skill coaches” nodig in SA Rugby nie want dan het jy ‘n paar skole wedstryde die jaar gemis. Om hierdie stront maklik op te los moet SARU se quota stelsel en SA Skole net skei. Jammer dat ek dit nou daarna toe vat maar daar was baie wit spelers uitgelos wat beter as die gekleurdes in hul posisie in die SA Skole span. Saam in my opinie spelers soos David Cary, Thaakir Abrahams, Wycliff Vlitoor wat x10000 beter kan verdedig.

    ReplyReply
  101. @chief: Ja, span keuses die elite squad en al daai rubbish. Soos jy se ons moet ons skole rugby van SARU weg hou. Ek dink @beet maak ‘n fout om enige SARU comps op die blog te post. Dit is nie meer SBR nie dit is politiek. By die skole word almal op meriete gekies by CW, SAS en o/19 CB is daar politiek betrokke. Ons baklei met mekaar maar ons almal weet wat regtig die probleem is. Ek kyk juis SBR omdat dit nog die enigste ware meriete rugby in ons land is, kom ons hou by die meriete rugby asb. @beet daar is genoeg blogs en websites wat SARU “politiek” rugby volg.

    ReplyReply
  102. @chief: Ja, span keuses die elite squad en al daai rubbish. Dit gaan egter nie net oor kwotas nie soos jy seg waar is Thaakir en Cary. Ons moet ons skole rugby van SARU weg hou. Ek dink @beet maak ‘n fout om enige SARU comps op die blog te post. Dit is nie meer SBR nie dit is politiek. By die skole word almal op meriete gekies by CW, SAS en o/19 CB is daar politiek betrokke. Ons baklei met mekaar maar ons almal weet wat regtig die probleem is. Ek kyk juis SBR omdat dit nog die enigste ware meriete rugby in ons land is, kom ons hou by die meriete rugby asb. @beet daar is genoeg blogs en websites wat SARU “politiek” rugby volg.

    ReplyReply
  103. @Beet,Wil jy nie asb elke Topic asb eers vir @Stir stuur vir goedkeuring voor jy dit post nie.SAS,CW ens het mos niks te doen met sbr nie.Dit vat die aandag net weg van belangrike sake soos interskole en sbr in die Kaap.While you at it plaas somer die Domain oor na Stir toe vir beter content vir ons bloggers…

    ReplyReply
  104. Ek verstaan nie hoekom daar nou so ‘n geween en gekners van tande is nie. Spelers soos Janko van Stellenberg en Bleuler van SWD sou by wit spelers oorgevat het en ‘n verskil gemaak het.

    Dis ‘n swak jaar maar die afgelope 5 jaar was met dieselfde omstandighede gespeel en dit het goed gegaan.

    Die span was verkeerd gekies, die patroon was verkeerd en teen die einde was die manne se moraal laag.

    Dis nie die einde van die wereld nie.

    ReplyReply
  105. @chief: Ek stem saam, 4 dae is beslis nie genoeg om ‘n klomp diverse spelers saam te smelt nie. Die vraag is dus, as SA Rugby ernstig is oor die reeks dan moet hulle aanpas. Ek verwys na die volgende artikel, SA Rugby to Host Performance Came. My probleem bly by die aantal seuns wat blootstelling kry is beperk. Ek kan nie oortuig word dat die lys, soos in die artikel, die som totaal van elite O18 spelers in ons land is nie.

    Daai 3 seuns se name wat jy noem sou volgens my ‘n groot verskil gemaak het aan die SAS span.

    ReplyReply
  106. @chief: dink wycliff het gister bewys presies wat n utility back moet wees hy slot seamlessly in op elke posiesie van losskakel tot heel agter, ek dink hy het n blink toekoms voor hom, watter unie hom na matriek kry gaan n yster kry. My eerlike opinie is dat hy n sevens superster kan word as hy wil….. Alhoewel ek dink hy n kookwater buite senter ook sal wees veral met Cois Venter aan sy binnekant

    ReplyReply
  107. Smallies se lysie spelers wat die sa skole span sou verbeter asook afrigters
    1Bleuler
    2 Eldon Lots
    3 Janko
    4 Lakan Grey
    6 Marcell
    7 Reuben Beytel
    8 Waqar Solaan
    9 Henk Cilliers
    10 Wycliff Flitoor
    11 Nkabinde
    12 Abrams
    Ek sou Sean Erasmus en Wessel Du plessis afrigters gemaak het

    ReplyReply
  108. @chief: dit was nie net 4 dae se oefen. Baie van die ouens kom al 3 jaar saam in ELITE squad. Hulle het elke jaar tye wat hulle saam oefen, ens.

    ReplyReply
  109. The Elite squad system was tried and imo it failed. Too many players were picked for the team based on their ‘names’. The other problem is how do you pick BMT players? Some have shown that CW is their limit. This SAS team have broken more players than what it made. Some players selected were the best at CW but failed at SAS. Why pick players out of position? The options the coach had with 28 players were also limited. The game plan coached or lack thereoff must be questioned. Many lessons to be learned from this year. Question will lessons learned this year be used to better next year?

    ReplyReply
  110. @Hooit: if we selected greyter players then we would have had greyter gameplan! Tarantaal rugby of note!!!! Aaaah yes we found out in May Greyt players don’t appreciate being gretly smashed into the turf and start fumbling the ball! But we did select a few players that shone in Craven Weak. Yes that oak who had the Greyt blazer with Greyt toksak at bliksems paws….

    ReplyReply
  111. @Hooit: one of the problems with the elite squad system, and specifically the SAS team, pertains to the SARU 2019 objective for number of “previously disadvantaged” players. (In my mind the modern PD is actually “white”). They need to get as many of these “traditional” PD players in the system as possible. But they also need to have some good ” other” players in the squad, which is limited in size due to budget constraints. Problem now comes in with the mix, because the determining factor for positional selection is the “best” PD players. They get selected first. But the best PD players are not necessarily the best players (in some cases they can be, but mostly not). So if those positions are “full” then some very good “other” players are left out. This is particularly applicable to backline players. Quite obvious that some guys have excellent attacking skills, but are not “complete” players with all the skills and attributes (defense, BMT, adaptive ability, aggression, etc.). But then one can say same for some “other” players. Well that is where the politics come in. Big names can unfortunately only be carried so far, then they need to perform. The guys that stay behind, for now, are actually better off. They stay hungry and with right work ethic will get their chance. But then they must be ready. Problem is that many of the poor performers have been signed by unions for big amounts, keeping other potentials sidelined. Moral of the story for players – it is tough because the system is broken and may never be fixed. Play rugby because you love it, because if you put all your eggs in that one basket you probably going to he hungry later.

    ReplyReply
  112. @odie15: tarentaal rugga het julle mughty wiepie n snotklap of note gegee by die Cw, soveel so da die recently bankrupt wiepie nie minder nie as 5 tarentale wil kontrakeur, nee wat pellie due verkoor kom ma saan met due game, solank jy net meer web as verloor is die lewe greyt…. En 90%oor n 100 jaar is darem nie te sleg nie,

    ReplyReply
  113. @ Smallies and @Odie15. Manne regstig. Kom ons word groot. Dan in Engels. Please grow-up.
    Both of you represent Honorable schools with exceptionable results. This type of behavior not befitting both these schools.
    You are both adult men.

    ReplyReply

Leave a Reply