@Riempies: OOOPPSS!!Ek gaan gou Dubai toe om n Gupta te vang!Weet nog steeds nie hoe dit gebeur het nie,ek het altwee spanne gesien speel.Tenminste weet ons wie is in die final in afdeling 1 vir 0/16 in Virseker volgende jaar!
@BrotherBear: Baie sterkte vir al die spanne more.Dis Helpies by 14,16 en 1stes maar Transvalia by 0/15.Wys my n span wat hulle in sa kan wen en ek wys jou hoe lyk n Gupta wat belasting betaal!
Weet iemand waar die groot skool finale Saterdag gespeel word? Dis duidelik dat Transvalia en Helpmekaar die reeks oorheers in die liga. Hulle sal definitief na Makro liga toe moet ooskuf in 2018
Wil darem ook vir Centurion geluk wens in makroskole.
Hul het begin vanjaar in 5 hoekige reeks saam met Ben Vorster, Frikkie Meyer, Oos-Moot, en Wonderboom gespeel…..verloor teen Frikkie Meyer, gelykop op teen Oos Moot en wen Vossies met 2 punte
Ben Vorster was die algehele 1ste span wenner aangesien hul Oos Moot (34-8) en FM (44-8) ver gewen het, FM 2e , Centurion 3rde , Oos Moot 4rde en Wonderboom 5de
Algeheel met al die rugbyspanne was hul maar 4rde uit die 5 na BV, Oos Moot en FM
Ten spyte van ‘n sukkelbegin het hul skitterend teruggeveg en is nou in Makro semifinale….hats off
Dink egter nie dit gaan genoeg wees om Nelspruit te klop nie.
Behalwe dat Nellies baie goed is, is daar ‘n ander faktor wat rol kan speel…my seun het laasweek in Nelspruit puma landloop finale gehardloop….dit was 32 grade met tipiese hoee humiditeit van die Laeveld
Ek verwag dat Centurion sal bybly in 1ste helfte, maar as dit weer so ‘n warm dag is, dink ek Nellies gaan 2de helfte weghardloop met wedstryd….sterkte aan beide!
Geluk Transvalia en Helpmekaar….al 4 Helpies se spanne is deur na finaal, Transvalia het 3 spanne , hul 014’s het teen Ligbron verloor
Die grootskole finale gaan brutaal wees….Valia se 015’s is bv Tuks reeks kampioene (het vir Monnas, wat makrofinaal gehaal het, in Tuksreeks finaal geklop)….by die 1stes het Helpies Garsies geklop en Valia het met 1 punt verloor….so kan ek aangaan
@Knowthegame: Het die BB afrigter en keurders van die twee broeder skole nie n hand hierin nie.Dit klink as of jy van die BB CW hier praat selfde simptome.Ek dink die groot probleem is die passasiers(moraal) en beseerings wat gedra word, dit is wat die bulle gekelder het.
@knowthegame: Ek is al van die opinie vir n baie lang ruk dat die algemene vlak van afrigting in SA van n baie swak standaard is. Dit is volgens my die grootste probleem.
@Carl de Kock: ek lees al die geween en verskonings oor SAS.lank en kort…ons is swak afgerig,spelers word uit posisie gespeel en basies geen game plan.Kan nie fases opsit..verloor balle op kritiese tye.Hierdie is basics. Dit gekoppel met n paar passasiers=probleme.Lyk ook of sommige spelers met klein beserings speel
@Stier: die bench spelers het wel ‘n groot verskil gemaak deur skills en intensiteit te bring. Skills in eerste helfte baie swak. Muller is goed, maar sal kan doen met meer lyf (net nie te veel).
Heelwat spelers net te klein om effektief te wees (en ek is nie ‘n voorstander van grootte bo effektiwiteit)
Muller du Plessis is n speler vir die toekoms. Skitterend, skitterend, skitterend. Ek hoop regtig dat die strukture op 0/19 en 0/20 vlak nie sy rugbytalent verander/weggooi/miskyk nie…
Ek dink die verandering was meer a.g.v. taktiek as die spelers. Daai eerste helfte het ons die hele tyd probeer speel met ons forwards en crash balls. Die tweede helfte het ons meer met die backs begin speel en as Muller Dup spasie kry is daar moeilikheid. Ek dink nie ons vleuels het die bal genoeg in spasie gekry in die eerste helfte nie.
@BoishaaiPa: Ek gaan niks hier bespreek of noem wat as negatief beskou kan word. Obs gaan wel ons tempo moet optel. Frankryk span is groter as Engeland en Wallis so manne gaan moet vasstaan voor. Wag nog on te sien hoe lyk die span
@BoishaaiPa: Stem nie volkome met jou saam nie. Ons was stadig in die begin. Nie manne op afbreekpunte commit nie. Toe bench opkom was daar n duidelike verskil.
Dan hoe skop n mens nie pale toe met n strafskop nie?? AI ai?! Ou Naas het seker in sy broek gejam. As ons dit in die begin gedoen het. Ek se as. Dan was die telbord sekerlik ook anders. Ma ja ons kyk en speel nie op die dag nie. So maklik vir ons om kritiek te lewer.
Ek glo dit gaan more baie beter gaan.
@Hooit: Ek dink julle verloor so bietjie perspektief…Die reserwes was al klaar op die veld toe ons nog verder begin agterloop het!..SA het slegs so bietjie aangesig teruggewen met die 2 drie reg teen die einde toe Wallis voet van die pedaal afgehaal het!
@Hooit: Man ek jou lat se werksverigting geniet by SAS. As die andermanne so hart soos hy gewerk het sou daardie telling heelwat anders gelyk het.
Jy kan super trots wees. Ek hoop hy met paar van manne wat van bench af gekom het start met volgende game.
Sal myself more weer voor die TV bevind.
@BrotherBear: Nee wat Boetie. Krediet waar dit toekom.
Nou al so siek vir die geteem om die ander treats.
Ons ou nasie kan maar net nie positief wees nie. Son mag ook oor niemand behalwe hulself skyn nie. Pok tog!!
@knowthegame: soos ek verstaan is al die Helpie spanne nog deel en het ons vol program die Saterdag. Omtrent geen beserings op hierdie stadium. Sommige manne net deurgeloop met griep. Mark terug vir finaal. Lekker om te sien heelwat van volgende jaar se seniors kry ook nou kans.
@Riempies: more…hoeveel van Helpies se ouderdoms groepe nog in die kompetisie?Hoe lyk beserings by 1ste span?Wanneer is Mark weer beskikbaar,sal hy kan speel indien Helpies final toe gaan?
Ek sit nou en lees al die kommentaar op al die ander bloggs. Ai tog ek sien die ouers baklei nou lekker met mekaar soos graad eentjies!
Ek sal dan maar hier eerder myself tot die positiewe wend.
Helpies het die afgelope naweek teen n spannetjie gespeel wat my absoluut verbaas het. Ek moet eerste begin om te se dat ek julle n verskoning skuld…. Ek het eerlik waar jul nie n kans gegun nie! Dr Malan van Meyerton julle was wragtig lus vir rugby speel Saterdag. Julle het met geen vooropgestelde idee opgedaag nie. Ook nie gedink julle staan nie n kans nie! Ek dink dit was van die hardste teenstand wat Helpmekaar nog hierdie hele seisoen gekry het. Ek wil in besonder vir daardie #6 Flankie se, mater jy is regtig n klein Jackrussel. As n span het julle alles gegee. Mooi skoon harde rugby sonder vuilspel of snedige aanmerkings van ouers of kinder.
As ouer en ondersteener was dit n voorreg om Saterdag by Helpies rugby te kyk. Geluk aan al die spanne wat verder deelneem aan die semi-finale.
Virsekerbeker rugby was lekker!!
Eish…daar verloor al 2 my rooi spanne, die Leeus en BV vandag…geluk Potch Gimmies. Ten minste het ons 014s en 015s teen Gimmies en Piet Retief gewen, so hulle haal daren kwarteind. Nou sukkel die Proteas ook..lol..dankie tog vir Manyango en Samaai vir hul goud en brons in die verspring…anders was dit maar ‘n droewige dag!
Transvalia en Helpies lyk onkeerbaar op pad eindstryd toe….Secunda tuis sal dalk vir Valia laat hard werk as hul vir Gimmies wen…maar ek dink Valia/Helpies finaal gaan goed wees
@AbsolutMenlo: Transvalia het dié afgelope naweek enige onduidelikheid uit die weg geruim deur die sterk span van Welkom Gim te klop. Game on in die groot skole.
@Vyfster: Fantastiese skop deur William Thulare (heelagter) van Frikkie Meyer! Hy het deurgaans baie goed pale toe geskop en slegs een gemis, ‘n strafskop minute voor die een waarmee hy die wenpunte aangeteken het, omtrent vanaf dieselfde posisie maar ‘n bietjie nader (net binne sy eie halfgebied) wat net-net kort geval het.
Thulare se skopwerk was die verskil tussen die twee spanne, BV het 3 drieë teen 1 gedruk, maar kon net een verdoel en het ‘n paar relatief maklike strafskoppe verbrou. Daarby was BV se ingooie by die lynstane pateties en het verskeie belowende aanvallende posisies op FM se doellyn verlore gegaan agv daarvan.
Ek dink ook BV was takties naïef, wat telkens die inisiatief aan FM oorhandig het. Hulle het wel goed gedoen deur sterk terug te kom in die 2de helfte nadat hulle rustyd 16-5 agter was om ‘n 17-16 voorsprong te neem, maar as hulle so speel teen Potch Gim volgende week, is dit neusie verby.
Ek dink in elk geval dit gaan ‘n Transvalia-Helpmekaar finaal wees.
Ek moet Frikkie Meyer krediet gee….wen met laaste skop van wedstryd…..’n ongelooflike strafskop van 55 meter plus deur ek dink hul vleuel
Hy het net soos Ruan Combrink teen die Sharks gemaak, maar sy skop was verder
Mense kan gerus video van skop kyk, dit sirkuleer al op ‘n paar rugbysites…..welgedaan jong man!
Jammer dat BV verloor het, maar vlge week probeer ons maar ons bes teen Potch Gimmies…lol…maar op hul tuisveld sal dit bitter moeilik wees.
Let the playoffs start…..good luck to all the teams!
@Riempies: was nie daar met semi’s nie, net verslag gelees….was wel vorige Saterdag by Ligbron vir kwarteind teen BV
die 50:50 calls sal maar meestal na tuisspan neig, maar ek dink daardie dag het ligbron hul wen verdien…al was dit net weens uiters hardnekkige verdediging, en benutting van kanse.
Bly nogal frustrerend as jou span in teenstanders se kwartgebied boer, en ‘n onderskepdrie afstaan….net om weer heeltyd aan te val, en toe te sien hoe hul skrummie onverwags briljant om die skrum breek en 70 meter te nael vir ‘n drie…
dit sal wonderlik wees as BV vir Helpies kry….ons skuld julle ‘n game vanajaar.
Ons kan julle eers in halfeind kry as ons Limpopo wen, of eindstryd as ons naaswenners is, sal in JHB wees…so ek sal hoop op ‘n semifinaal! Maar dit sal ‘n wonderwerk verg om jul span vanjaar op hul tuisveld onder te kry….julle moet nou net nie teen Lichtenburg?Potch Gim in playoffs verloor en nie eers kwarteind haal nie….haha…dit sal die appel kar omgooi
@Vyfster: Jy maak n paar goeie punte maar ter versagting vir Helpmekaar kan ek net noem dat hulle in daardie jare,sonder n afrigter gespeel het.Daar was n ou wat vreeslik kon skreeu van die kant en rustyd,maar ek nie seker of dit die afrigter was nie
@Vyfster: Weet nie of jy die dag teen Ligbron daar was nie. Die telling was so naby omdat Helpies teen 17 man moes speel. Daardie skeidsregter en een lynregter op die dag was uiters swak. Nee jammer hulle was pateties.
Die lynregter het hier voor ons elke keer so 10 meter gesteel. Bal hop binneveld dan is dit direk uit.
O nee my magtig. Dat Helpies daardie game gewen het was n wonderwerk.
Ja dit was miskien nie met n groot telling nie maar dit was met hulp.
Hoop veral ons speel Ben Voster. Ons skuld mekaar mos n game hierdie jaar
@Cappie: Ja, Helpmekaar het ver in finaal gewen weens faktore wat jy noem…maar hulle het nogal bloed gesweet in die halfeind en kwarteind teen Ligbron en Oos-Moot onderskeidelik…beide was die punte verskil 12, maar veral die wedstryd teen Ligbron (27-15)…is die telling ietwat misleidend, wedstryd was lank op mespunt gebalanseer en Helpies moes hard werk om hom deur te trek
@Tzavosky: goeie punt< Valia dink ek het basies net teen Garsfontein gespeel na Tuks (54-55)…die gebrek aan wedstryde kan hul dalk kniehalter….maar op papier is helpies en Valia definitief die gunstelinge.
Maar mense sal onthou dat Tuine vir Helpies 3 jaar terug in kwarteind geklop het, wat 'n groot skok was…so enigeiets is moontlik
@Vyfster: Ja, dit maak sin wat jy sê dat Potch Gim en Lichtenburg sal speel om as Noordwes kampioen gekroon te word. Ek het nie so daaraan gedink nie. Hopenlik gee die wenner darem daarna vir Helpmekaar ‘n goeie wedstryd.
Ek was verlede jaar by die finaal tussen Lichtenburg en Helpmekaar en Helpmekaar het in die eerste paar minute ‘n blitzkrieg van drie drieë gedruk wat die Licktenburgers se moed gebreek het. Hulle het egter nooit gaam lê nie. Die telling was hoog en die wedstryd was baie oop wat Helpmekaar gepas het, derhalwe die groot telling. Ek dink nie Lichtenburg soy Helpmekaar kon wen nie, maar die telling kon dalk laer gewees het as hulle meer vas gespeel het en beter van die wind gebruik gemaak het.
Dink ook nie Transvalia kan afgeskryf word nie. Hulle junior spanne ook almal goed en gaan moeilik geklop word.
Ek is baie impress met wat ek gesien het van Transvalia vandat ons hulle in die begin van Tuks-reeks gespeel het. Spanne is goed afgerig en kondisionering baie goed.
@Vyfster: Ek sal ook geld sit op ‘n Transvalia-Helpmekaar finaal. Maar teen wie het Tvlia na afloop van die Tuksreeks gespeel? Ek het bitter min uitslae van hulle gesien.
Lol…amper so erg soos die valke refs! trust me, hulle vat die koek.
Maar realisties gesproke stuur ons waarskynlik af op ‘n finaal tussen Helpmekaar en Transvalia…..Valia kan nie afgeskryf word nie, hulle blow bietjie hot en cold maar spog met oorwinnings oor ondermeer HTS Middelburg, 2 x oor Rustenburg, 50 punt wen oor Florida, gelyk teen HTS Drostdy…en dan ‘n 1 punt verloor teen Garsfontein
Boland landbou het met dubbel soveel punte teen garsies verloor, dus Transvalia moet logies genoeg 2 x beter as Landbou wees…hehe…aan die anderkant het helpies Vir Garsies met 1 punt gewen en natuurlik vir Waterkloof met amper 40 punte (miskien is dit hoekom Kloof nie vir Garsies wil speel nie)
Oh, well, alle grappies op ‘n stokkie…..Helpmekaar sal waarskynlik te sterk wees vir die res, maar ons het al snaakser dinge sien gebeur….interessante wedstryde le voor, soos elke jaar
@Cappie: Nee, Lichtenburg en Potch Gimmies sal nie vir ‘n verloor speel nie…want die wenner is hul provinsie en unie (Noordwes/Luiperds) kampioen….wat ‘n groot aansporing en eer vir hulle is.
@Tzavosky: hehe, moet asb nie so swartgallig wees nie….hopelik kan Ben Vorster vir FM klop en hul Limpopo kampioen status behou (het hul darem al 44-8 gewen vanjaar, maar dit se nie soveel nie) …..dit behoort hul in uitspeelstryd teen Ermelo weg te laat speel (wat effens verrassend deurgedring het met 26-25 wen oor Piet Retief) …..Ironies is hul bure, Ligbron na die hoeter deur wendrie van Secunda met 29-32 uit die kompetisie geboender, wat net weer wys hoe dramaties die kompetisie kan wees.
My probleem is dat my vrou op Ermelo h/s was, en ek haar die laaste paar jaar lekker terg oor haar skool se minder goeie uitslae….en veral omdat Ligbron hul nou 2 of 3 jaar in ‘n ry gewen het…..so ek sal dit nooit oorleef as BV teen Erries verloor nie!
Ek glo darem hulle behoort te wen, al speel hul weg….maar niks is guaranteed nie
Ek troos my daaraan dat hul laasjaar Limpopo gewen het, en toe in die ooreenstemmende uitspeelstryd vir Transvalia in Vanderbijl gewen het…..ongelukkig het hul wragties in kwarteind op Ermelo teen Ligbron gaan staan en verloor! Ek was daar die dag, en hul was nie skadu van span wat Jeppe en KES gewen het nie, ondermeer weens beserings en Monnas se werwingsbeleid!
As BV volgens plan aanhou wen, sal hul in kwarteind vir bulle wenners kry, wat waarskynlik Oos-Moot sal wees…weerens, ons het hul 34-8 gewen vroeg vanjaar, maar nou is dit ‘n wegwedstryd….daarna wag waarskynlik Helpmekaar in JHB, wat ‘n maklike wedstryd behoort te wees…haha…dan die finaal teen ek reken Transvalia…ook weg…no problemo!
@knowthegame: BTW, het jy al die verslag van die voorsitter van die BB Skeidsregtersvereniging oor die video-analise van daai ghym gelees? En wanneer gaan julle Helpie-pêl Sarel verslag doen in Beeld soos hy belowe het?
Ek het toevallig sy e-pos kommentaar gesien nadat hy die verslag gelees het, maar dit smaak my hy het nie die moed gehad om vir julle te sê wat hy in daai e-pos gesê het nie.
@knowthegame: Jy is darem agter die tyd, hoor. “Hoër as John Williams”? As jy nou gesê het hoër as Jan Serfontein sou dit ‘n baie beter eietydse idioom gewees het!
Dit lyk my dis ‘n geval van Potch Gim en Lichtenburg wat gaan speel vir ‘n verloor, want die wenner kry Helpmekaar in die “play off’s” terwyl die verloorder dalk ‘n ietwat makliker wedstryd teen die verloorder van Frikkie Meyer en Ben Vorster gaan hê. Go Gimmies go! Dit sal beide spanne baat om hul tweede span spelers ‘n kans te gee.
@Speartackle: @Speartackle:EK sien die dokter van Tzaneen is nou bekommerd oor die prioriteitslys.Darem snaaks as jy volwasse raak besef jy “denyl”is die langste rivier in Afrika.Maar darem bakgat dat hy nog kon onthou, ai manne wat n gesig.Om n vlagman hoer te sien spring as John Williams op sy hey day,dit nogal snaaks.Dink die refs in Limpopo, word geborg deur die Guptas.Daai man lyk of hy hekkies hardloop soos hy oor hoekvlag gaan vir doelskop.Eintlik moer snaaks as ek nou daaraan dink,maar nie snaaks daai tyd
@beet: Well, rumour is they will move up to macro schools (as they should), which will establish some sort of equilibrity. if not, as
per my reply to BHP above, but yes, they are in for a few tough years, although I suspect BV will have one or two lean years going forward.
@BoishaaiPa: Nie ‘n snowballs’ hope nie – Limpopo is die jaar heel onder op die prioriteitslys, so alles is weg. Hulle behoort gemaklik in die eerste uitspeelrondte teen Ermelo/Secunda of Potch Gim/Lichtenburg te verloor.
Die Leeus is 2de op die lys, so Helpies moet net ‘n Puma ref in die finaal oorkom, wat minder uitdagend is as die 4 refs wat BV moet oorkom. MAAR, enige plaaslike ref kan ‘n afdag hê (dalk hou hy van buffeljag in die Laeveld, of so-iets – ‘n ou doen maar vooraf jou huiswerk)!
@BoishaaiPa: Behalwe vir een klein probleempie, waarop die Helpie-ouers jou graag sal wil wys – dit hang af waar die wedstryde gespeel word. Daar is ‘n prioriteitslys, wat ek nie seker is hoe dit hierdie jaar lyk nie, maar die span bo-aan die lys speel al sy wedstryde tuis en die een onder aan speel weer almal weg.
So, as jy teen ‘n span speel wat laer op die lys is, is die skeidsregter van jou steeek, en hier op Tzaneen het die besoekende span nie ‘n kans nie (dis nou volgens Knowthegame, edm)!
Cant you just put in Helpmekaar as the final winner and hand them the trophy? I dont see any of these schools having a hope in hell in beating them..Can prevent travel cost and injuries to other schools beforehand!
4 of the 6 regional winners get automatic passage to the quarterfinals.
The other 2 regional winners (Limpopo and Leopards) have to play in the qualifying round to get into the QFs
Helpmekaar – walkover in Lions, therefore only one other Lions team progresses with them
Transvalia – walkover in Valke, therefore only one other Valke team progresses with them.
The other 4 second place regional teams get into the qualifying round.
So only the Lions and Valke regional final losers get knocked out before the qualifying round.
@CharlesZA: No. Only winners progress. Bulls winner vs Limpopo winner. Lions winner vs Transvalia. Valke winner vs Helpies. Pumas winner vs Leopards winner
Hierdie is altyd vir my so deurmekaar. Die verloorder van Dinamika Linden is uit en die verloorder van Driehoek DR Malan is uit. Die ander verloorders kry weer n kans.
Hoe het Transvalia as Valke2 direk in die playoff gekom?
Beet I always thought you try and be informative and knowledgeable on this blog. I am disappointed now. Why is Helpmekaar’s name not in the semi final and finals column? You are losing credibility.

@Grizzly: jy skuld ons nog die een.
@BrotherBear: Baie sterkte vir al die spanne more.Dis Helpies by 14,16 en 1stes maar Transvalia by 0/15.Wys my n span wat hulle in sa kan wen en ek wys jou hoe lyk n Gupta wat belasting betaal!
@BrotherBear: dankie vir die info. Dit behoort baie goeie rugby te wees.
Vyfde jaar in ry wat senior graad groep, van o/14 af, in finaal speel.
Sien uit na spanningvolle Saterdag skolerugby. Al hierdie spanne speel kookwater rugby.
@jakes: Groot skool finale by Helpmekaar hierdie Saterdag. Al 4 Helpie spanne speel
Weet iemand waar die groot skool finale Saterdag gespeel word? Dis duidelik dat Transvalia en Helpmekaar die reeks oorheers in die liga. Hulle sal definitief na Makro liga toe moet ooskuf in 2018
Wil darem ook vir Centurion geluk wens in makroskole.
Hul het begin vanjaar in 5 hoekige reeks saam met Ben Vorster, Frikkie Meyer, Oos-Moot, en Wonderboom gespeel…..verloor teen Frikkie Meyer, gelykop op teen Oos Moot en wen Vossies met 2 punte
Ben Vorster was die algehele 1ste span wenner aangesien hul Oos Moot (34-8) en FM (44-8) ver gewen het, FM 2e , Centurion 3rde , Oos Moot 4rde en Wonderboom 5de
Algeheel met al die rugbyspanne was hul maar 4rde uit die 5 na BV, Oos Moot en FM
Ten spyte van ‘n sukkelbegin het hul skitterend teruggeveg en is nou in Makro semifinale….hats off
Dink egter nie dit gaan genoeg wees om Nelspruit te klop nie.
Behalwe dat Nellies baie goed is, is daar ‘n ander faktor wat rol kan speel…my seun het laasweek in Nelspruit puma landloop finale gehardloop….dit was 32 grade met tipiese hoee humiditeit van die Laeveld
Ek verwag dat Centurion sal bybly in 1ste helfte, maar as dit weer so ‘n warm dag is, dink ek Nellies gaan 2de helfte weghardloop met wedstryd….sterkte aan beide!
Geluk Transvalia en Helpmekaar….al 4 Helpies se spanne is deur na finaal, Transvalia het 3 spanne , hul 014’s het teen Ligbron verloor
Die grootskole finale gaan brutaal wees….Valia se 015’s is bv Tuks reeks kampioene (het vir Monnas, wat makrofinaal gehaal het, in Tuksreeks finaal geklop)….by die 1stes het Helpies Garsies geklop en Valia het met 1 punt verloor….so kan ek aangaan
Tellings
1stes
Helpies 55-23 Oos-Moot
Potch Gimmies 14-39 Valia
016A
Helpies 29-23 Oos-Moot
Ligbron 10-63 Valia
015A
Helpies 31-10 Ben Vorster
Rob Ferreira 3-38 Valia
014A
Helpies 24-19 Pietersburg
Ligbron 33-10 Valia
Sterkte vir almal in grootskole finale!
@Knowthegame: Het die BB afrigter en keurders van die twee broeder skole nie n hand hierin nie.Dit klink as of jy van die BB CW hier praat selfde simptome.Ek dink die groot probleem is die passasiers(moraal) en beseerings wat gedra word, dit is wat die bulle gekelder het.
@knowthegame: Ek is al van die opinie vir n baie lang ruk dat die algemene vlak van afrigting in SA van n baie swak standaard is. Dit is volgens my die grootste probleem.
@Carl de Kock: ek lees al die geween en verskonings oor SAS.lank en kort…ons is swak afgerig,spelers word uit posisie gespeel en basies geen game plan.Kan nie fases opsit..verloor balle op kritiese tye.Hierdie is basics. Dit gekoppel met n paar passasiers=probleme.Lyk ook of sommige spelers met klein beserings speel
@Stier: die bench spelers het wel ‘n groot verskil gemaak deur skills en intensiteit te bring. Skills in eerste helfte baie swak. Muller is goed, maar sal kan doen met meer lyf (net nie te veel).
Heelwat spelers net te klein om effektief te wees (en ek is nie ‘n voorstander van grootte bo effektiwiteit)
Ek dink mens moet ook in ag neem dat hier 0/18 seuns teen 0/19 seuns speel, dit maak tog n verskil.
Muller du Plessis is n speler vir die toekoms. Skitterend, skitterend, skitterend. Ek hoop regtig dat die strukture op 0/19 en 0/20 vlak nie sy rugbytalent verander/weggooi/miskyk nie…
Ek dink die verandering was meer a.g.v. taktiek as die spelers. Daai eerste helfte het ons die hele tyd probeer speel met ons forwards en crash balls. Die tweede helfte het ons meer met die backs begin speel en as Muller Dup spasie kry is daar moeilikheid. Ek dink nie ons vleuels het die bal genoeg in spasie gekry in die eerste helfte nie.
@BoishaaiPa: Ek gaan niks hier bespreek of noem wat as negatief beskou kan word. Obs gaan wel ons tempo moet optel. Frankryk span is groter as Engeland en Wallis so manne gaan moet vasstaan voor. Wag nog on te sien hoe lyk die span
@BoishaaiPa: Stem nie volkome met jou saam nie. Ons was stadig in die begin. Nie manne op afbreekpunte commit nie. Toe bench opkom was daar n duidelike verskil.
Dan hoe skop n mens nie pale toe met n strafskop nie?? AI ai?! Ou Naas het seker in sy broek gejam. As ons dit in die begin gedoen het. Ek se as. Dan was die telbord sekerlik ook anders. Ma ja ons kyk en speel nie op die dag nie. So maklik vir ons om kritiek te lewer.
Ek glo dit gaan more baie beter gaan.
@Hooit: Ek dink julle verloor so bietjie perspektief…Die reserwes was al klaar op die veld toe ons nog verder begin agterloop het!..SA het slegs so bietjie aangesig teruggewen met die 2 drie reg teen die einde toe Wallis voet van die pedaal afgehaal het!
@Riempies: Baie dankie. Sien op die SA skole thread Mark gaan begin. Reserwes het n groot impak gehad
@Hooit: Man ek jou lat se werksverigting geniet by SAS. As die andermanne so hart soos hy gewerk het sou daardie telling heelwat anders gelyk het.
Jy kan super trots wees. Ek hoop hy met paar van manne wat van bench af gekom het start met volgende game.
Sal myself more weer voor die TV bevind.
@BrotherBear: Nee wat Boetie. Krediet waar dit toekom.
Nou al so siek vir die geteem om die ander treats.
Ons ou nasie kan maar net nie positief wees nie. Son mag ook oor niemand behalwe hulself skyn nie. Pok tog!!
@Riempies: dit klink amper of jy vir Oos Moot en Transvalia wil hoop gee. Dankie vir jou jin/jang.
@knowthegame: soos ek verstaan is al die Helpie spanne nog deel en het ons vol program die Saterdag. Omtrent geen beserings op hierdie stadium. Sommige manne net deurgeloop met griep. Mark terug vir finaal. Lekker om te sien heelwat van volgende jaar se seniors kry ook nou kans.
@Riempies: more…hoeveel van Helpies se ouderdoms groepe nog in die kompetisie?Hoe lyk beserings by 1ste span?Wanneer is Mark weer beskikbaar,sal hy kan speel indien Helpies final toe gaan?
@Riempies: Ek sal saam met jou praat want die Pretoria skole bespreking is erg vervelig en nou al hol rug gery. Lyk of julle opbou na n lekker finaal.
Ek sit nou en lees al die kommentaar op al die ander bloggs. Ai tog ek sien die ouers baklei nou lekker met mekaar soos graad eentjies!
Ek sal dan maar hier eerder myself tot die positiewe wend.
Helpies het die afgelope naweek teen n spannetjie gespeel wat my absoluut verbaas het. Ek moet eerste begin om te se dat ek julle n verskoning skuld…. Ek het eerlik waar jul nie n kans gegun nie! Dr Malan van Meyerton julle was wragtig lus vir rugby speel Saterdag. Julle het met geen vooropgestelde idee opgedaag nie. Ook nie gedink julle staan nie n kans nie! Ek dink dit was van die hardste teenstand wat Helpmekaar nog hierdie hele seisoen gekry het. Ek wil in besonder vir daardie #6 Flankie se, mater jy is regtig n klein Jackrussel. As n span het julle alles gegee. Mooi skoon harde rugby sonder vuilspel of snedige aanmerkings van ouers of kinder.
As ouer en ondersteener was dit n voorreg om Saterdag by Helpies rugby te kyk. Geluk aan al die spanne wat verder deelneem aan die semi-finale.
Virsekerbeker rugby was lekker!!
Eish…daar verloor al 2 my rooi spanne, die Leeus en BV vandag…geluk Potch Gimmies. Ten minste het ons 014s en 015s teen Gimmies en Piet Retief gewen, so hulle haal daren kwarteind. Nou sukkel die Proteas ook..lol..dankie tog vir Manyango en Samaai vir hul goud en brons in die verspring…anders was dit maar ‘n droewige dag!
Transvalia en Helpies lyk onkeerbaar op pad eindstryd toe….Secunda tuis sal dalk vir Valia laat hard werk as hul vir Gimmies wen…maar ek dink Valia/Helpies finaal gaan goed wees
@AbsolutMenlo: Transvalia het dié afgelope naweek enige onduidelikheid uit die weg geruim deur die sterk span van Welkom Gim te klop. Game on in die groot skole.
@tzavosky:
@Vyfster: Fantastiese skop deur William Thulare (heelagter) van Frikkie Meyer! Hy het deurgaans baie goed pale toe geskop en slegs een gemis, ‘n strafskop minute voor die een waarmee hy die wenpunte aangeteken het, omtrent vanaf dieselfde posisie maar ‘n bietjie nader (net binne sy eie halfgebied) wat net-net kort geval het.
Thulare se skopwerk was die verskil tussen die twee spanne, BV het 3 drieë teen 1 gedruk, maar kon net een verdoel en het ‘n paar relatief maklike strafskoppe verbrou. Daarby was BV se ingooie by die lynstane pateties en het verskeie belowende aanvallende posisies op FM se doellyn verlore gegaan agv daarvan.
Ek dink ook BV was takties naïef, wat telkens die inisiatief aan FM oorhandig het. Hulle het wel goed gedoen deur sterk terug te kom in die 2de helfte nadat hulle rustyd 16-5 agter was om ‘n 17-16 voorsprong te neem, maar as hulle so speel teen Potch Gim volgende week, is dit neusie verby.
Ek dink in elk geval dit gaan ‘n Transvalia-Helpmekaar finaal wees.
Ek moet Frikkie Meyer krediet gee….wen met laaste skop van wedstryd…..’n ongelooflike strafskop van 55 meter plus deur ek dink hul vleuel
Hy het net soos Ruan Combrink teen die Sharks gemaak, maar sy skop was verder
Mense kan gerus video van skop kyk, dit sirkuleer al op ‘n paar rugbysites…..welgedaan jong man!
Jammer dat BV verloor het, maar vlge week probeer ons maar ons bes teen Potch Gimmies…lol…maar op hul tuisveld sal dit bitter moeilik wees.
Let the playoffs start…..good luck to all the teams!
Goeie game vir die Vossies en Tuine om te verloor, nou kan hulle eers in finaal teen Helpies speel.
@Riempies: was nie daar met semi’s nie, net verslag gelees….was wel vorige Saterdag by Ligbron vir kwarteind teen BV
die 50:50 calls sal maar meestal na tuisspan neig, maar ek dink daardie dag het ligbron hul wen verdien…al was dit net weens uiters hardnekkige verdediging, en benutting van kanse.
Bly nogal frustrerend as jou span in teenstanders se kwartgebied boer, en ‘n onderskepdrie afstaan….net om weer heeltyd aan te val, en toe te sien hoe hul skrummie onverwags briljant om die skrum breek en 70 meter te nael vir ‘n drie…
dit sal wonderlik wees as BV vir Helpies kry….ons skuld julle ‘n game vanajaar.
Ons kan julle eers in halfeind kry as ons Limpopo wen, of eindstryd as ons naaswenners is, sal in JHB wees…so ek sal hoop op ‘n semifinaal! Maar dit sal ‘n wonderwerk verg om jul span vanjaar op hul tuisveld onder te kry….julle moet nou net nie teen Lichtenburg?Potch Gim in playoffs verloor en nie eers kwarteind haal nie….haha…dit sal die appel kar omgooi
@knowthegame: Hoekom nie jou Helpmekaar trui aantrek nie. Volgende jaar is #9 weg dan kan jy nie kla oor hulle nie
@Riempies: Jy het weer niks geluister gister aand. Moet nie die gesag blameer nie.
@Vyfster: Jy maak n paar goeie punte maar ter versagting vir Helpmekaar kan ek net noem dat hulle in daardie jare,sonder n afrigter gespeel het.Daar was n ou wat vreeslik kon skreeu van die kant en rustyd,maar ek nie seker of dit die afrigter was nie
@Vyfster: Weet nie of jy die dag teen Ligbron daar was nie. Die telling was so naby omdat Helpies teen 17 man moes speel. Daardie skeidsregter en een lynregter op die dag was uiters swak. Nee jammer hulle was pateties.
Die lynregter het hier voor ons elke keer so 10 meter gesteel. Bal hop binneveld dan is dit direk uit.
O nee my magtig. Dat Helpies daardie game gewen het was n wonderwerk.
Ja dit was miskien nie met n groot telling nie maar dit was met hulp.
Hoop veral ons speel Ben Voster. Ons skuld mekaar mos n game hierdie jaar
@Cappie: Ja, Helpmekaar het ver in finaal gewen weens faktore wat jy noem…maar hulle het nogal bloed gesweet in die halfeind en kwarteind teen Ligbron en Oos-Moot onderskeidelik…beide was die punte verskil 12, maar veral die wedstryd teen Ligbron (27-15)…is die telling ietwat misleidend, wedstryd was lank op mespunt gebalanseer en Helpies moes hard werk om hom deur te trek
@Tzavosky: goeie punt< Valia dink ek het basies net teen Garsfontein gespeel na Tuks (54-55)…die gebrek aan wedstryde kan hul dalk kniehalter….maar op papier is helpies en Valia definitief die gunstelinge.
Maar mense sal onthou dat Tuine vir Helpies 3 jaar terug in kwarteind geklop het, wat 'n groot skok was…so enigeiets is moontlik
@Vyfster: Ja, dit maak sin wat jy sê dat Potch Gim en Lichtenburg sal speel om as Noordwes kampioen gekroon te word. Ek het nie so daaraan gedink nie. Hopenlik gee die wenner darem daarna vir Helpmekaar ‘n goeie wedstryd.
Ek was verlede jaar by die finaal tussen Lichtenburg en Helpmekaar en Helpmekaar het in die eerste paar minute ‘n blitzkrieg van drie drieë gedruk wat die Licktenburgers se moed gebreek het. Hulle het egter nooit gaam lê nie. Die telling was hoog en die wedstryd was baie oop wat Helpmekaar gepas het, derhalwe die groot telling. Ek dink nie Lichtenburg soy Helpmekaar kon wen nie, maar die telling kon dalk laer gewees het as hulle meer vas gespeel het en beter van die wind gebruik gemaak het.
Dink ook nie Transvalia kan afgeskryf word nie. Hulle junior spanne ook almal goed en gaan moeilik geklop word.
Ek is baie impress met wat ek gesien het van Transvalia vandat ons hulle in die begin van Tuks-reeks gespeel het. Spanne is goed afgerig en kondisionering baie goed.
@Vyfster: Ek sal ook geld sit op ‘n Transvalia-Helpmekaar finaal. Maar teen wie het Tvlia na afloop van die Tuksreeks gespeel? Ek het bitter min uitslae van hulle gesien.
Lol…amper so erg soos die valke refs! trust me, hulle vat die koek.
Maar realisties gesproke stuur ons waarskynlik af op ‘n finaal tussen Helpmekaar en Transvalia…..Valia kan nie afgeskryf word nie, hulle blow bietjie hot en cold maar spog met oorwinnings oor ondermeer HTS Middelburg, 2 x oor Rustenburg, 50 punt wen oor Florida, gelyk teen HTS Drostdy…en dan ‘n 1 punt verloor teen Garsfontein
Boland landbou het met dubbel soveel punte teen garsies verloor, dus Transvalia moet logies genoeg 2 x beter as Landbou wees…hehe…aan die anderkant het helpies Vir Garsies met 1 punt gewen en natuurlik vir Waterkloof met amper 40 punte (miskien is dit hoekom Kloof nie vir Garsies wil speel nie)
Oh, well, alle grappies op ‘n stokkie…..Helpmekaar sal waarskynlik te sterk wees vir die res, maar ons het al snaakser dinge sien gebeur….interessante wedstryde le voor, soos elke jaar
@Vyfster: Maklik wen teen Helpmekaar? Het jy al die Leeus-refs in aksie gesien?!
@Cappie: Nee, Lichtenburg en Potch Gimmies sal nie vir ‘n verloor speel nie…want die wenner is hul provinsie en unie (Noordwes/Luiperds) kampioen….wat ‘n groot aansporing en eer vir hulle is.
@Tzavosky: hehe, moet asb nie so swartgallig wees nie….hopelik kan Ben Vorster vir FM klop en hul Limpopo kampioen status behou (het hul darem al 44-8 gewen vanjaar, maar dit se nie soveel nie) …..dit behoort hul in uitspeelstryd teen Ermelo weg te laat speel (wat effens verrassend deurgedring het met 26-25 wen oor Piet Retief) …..Ironies is hul bure, Ligbron na die hoeter deur wendrie van Secunda met 29-32 uit die kompetisie geboender, wat net weer wys hoe dramaties die kompetisie kan wees.
My probleem is dat my vrou op Ermelo h/s was, en ek haar die laaste paar jaar lekker terg oor haar skool se minder goeie uitslae….en veral omdat Ligbron hul nou 2 of 3 jaar in ‘n ry gewen het…..so ek sal dit nooit oorleef as BV teen Erries verloor nie!
Ek glo darem hulle behoort te wen, al speel hul weg….maar niks is guaranteed nie
Ek troos my daaraan dat hul laasjaar Limpopo gewen het, en toe in die ooreenstemmende uitspeelstryd vir Transvalia in Vanderbijl gewen het…..ongelukkig het hul wragties in kwarteind op Ermelo teen Ligbron gaan staan en verloor! Ek was daar die dag, en hul was nie skadu van span wat Jeppe en KES gewen het nie, ondermeer weens beserings en Monnas se werwingsbeleid!
As BV volgens plan aanhou wen, sal hul in kwarteind vir bulle wenners kry, wat waarskynlik Oos-Moot sal wees…weerens, ons het hul 34-8 gewen vroeg vanjaar, maar nou is dit ‘n wegwedstryd….daarna wag waarskynlik Helpmekaar in JHB, wat ‘n maklike wedstryd behoort te wees…haha…dan die finaal teen ek reken Transvalia…ook weg…no problemo!
@knowthegame: BTW, het jy al die verslag van die voorsitter van die BB Skeidsregtersvereniging oor die video-analise van daai ghym gelees? En wanneer gaan julle Helpie-pêl Sarel verslag doen in Beeld soos hy belowe het?
Ek het toevallig sy e-pos kommentaar gesien nadat hy die verslag gelees het, maar dit smaak my hy het nie die moed gehad om vir julle te sê wat hy in daai e-pos gesê het nie.
@knowthegame: Jy is darem agter die tyd, hoor. “Hoër as John Williams”? As jy nou gesê het hoër as Jan Serfontein sou dit ‘n baie beter eietydse idioom gewees het!
Dit lyk my dis ‘n geval van Potch Gim en Lichtenburg wat gaan speel vir ‘n verloor, want die wenner kry Helpmekaar in die “play off’s” terwyl die verloorder dalk ‘n ietwat makliker wedstryd teen die verloorder van Frikkie Meyer en Ben Vorster gaan hê. Go Gimmies go! Dit sal beide spanne baat om hul tweede span spelers ‘n kans te gee.
@Speartackle: @Speartackle:EK sien die dokter van Tzaneen is nou bekommerd oor die prioriteitslys.Darem snaaks as jy volwasse raak besef jy “denyl”is die langste rivier in Afrika.Maar darem bakgat dat hy nog kon onthou, ai manne wat n gesig.Om n vlagman hoer te sien spring as John Williams op sy hey day,dit nogal snaaks.Dink die refs in Limpopo, word geborg deur die Guptas.Daai man lyk of hy hekkies hardloop soos hy oor hoekvlag gaan vir doelskop.Eintlik moer snaaks as ek nou daaraan dink,maar nie snaaks daai tyd
@tzavosky: Lyk my Knowthegame het al klaar weer vergeet van die Tzaneen lynregters
@tzavosky:
@Speartackle: elke donnerse moangat
@beet: Well, rumour is they will move up to macro schools (as they should), which will establish some sort of equilibrity. if not, as
per my reply to BHP above, but yes, they are in for a few tough years, although I suspect BV will have one or two lean years going forward.
@BoishaaiPa: Nie ‘n snowballs’ hope nie – Limpopo is die jaar heel onder op die prioriteitslys, so alles is weg. Hulle behoort gemaklik in die eerste uitspeelrondte teen Ermelo/Secunda of Potch Gim/Lichtenburg te verloor.
Die Leeus is 2de op die lys, so Helpies moet net ‘n Puma ref in die finaal oorkom, wat minder uitdagend is as die 4 refs wat BV moet oorkom. MAAR, enige plaaslike ref kan ‘n afdag hê (dalk hou hy van buffeljag in die Laeveld, of so-iets – ‘n ou doen maar vooraf jou huiswerk)!
Who is edm?
@beet: So if right I guess Knowthegame edm can sleep peacefully at night until 2018
@tzavosky:
I think this is the Large Schools Priority list for 2017
Pumas ①
Leeus ②
Valke ③
Blou Bulle ④
Luiperds ⑤
Limpopo ⑥
@tzavosky: So jy reken die beker kan dalk BV toe kom as hulle in Tzaneen moet speel?..
@BoishaaiPa: Behalwe vir een klein probleempie, waarop die Helpie-ouers jou graag sal wil wys – dit hang af waar die wedstryde gespeel word. Daar is ‘n prioriteitslys, wat ek nie seker is hoe dit hierdie jaar lyk nie, maar die span bo-aan die lys speel al sy wedstryde tuis en die een onder aan speel weer almal weg.
So, as jy teen ‘n span speel wat laer op die lys is, is die skeidsregter van jou steeek, en hier op Tzaneen het die besoekende span nie ‘n kans nie (dis nou volgens Knowthegame, edm)!
Cant you just put in Helpmekaar as the final winner and hand them the trophy? I dont see any of these schools having a hope in hell in beating them..Can prevent travel cost and injuries to other schools beforehand!
@CharlesZA: No I think you have it right.
4 of the 6 regional winners get automatic passage to the quarterfinals.
The other 2 regional winners (Limpopo and Leopards) have to play in the qualifying round to get into the QFs
Helpmekaar – walkover in Lions, therefore only one other Lions team progresses with them
Transvalia – walkover in Valke, therefore only one other Valke team progresses with them.
The other 4 second place regional teams get into the qualifying round.
So only the Lions and Valke regional final losers get knocked out before the qualifying round.
@Hooit: Walked into that one….
@CharlesZA: See if you guys had a proper league you would know how to read it.
Ok, that makes sense. The little codes Beet put in was there to confuse me?