School Rugby fixtures & results – week ending 10 June 2017

DATE SCHOOL SCHOOL INFO INFO
Sat.10Jun Hilton 61 07 Northwood
Sat.10Jun Kearsney 62 12 St Benedict’s
Sat.10Jun Maritzburg College 50 15 Westville
Sat.10Jun St Charles 17 27 Michaelhouse
Sat.10Jun Clifton 13 15 St David’s
Sat.10Jun Dale 28 27 Grey HS SSL youtube link
Sat.10Jun Hudson Park 41 23 Stirling
Sat.10Jun St Andrew’s 37 11 Pearson
Sat.10Jun Framesby X X Glenwood Glenwood cancelled
Sat.10Jun Graeme 18 11 Queen’s
Sat.10Jun Grens 10 35 Kingswood
Sat.10Jun Brandwag 107 08 Otto du Plessis
Sat.10Jun St John’s 19 57 KES
Sat.10Jun St Alban’s 08 30 Pretoria BH
Sat.10Jun Waterkloof 46 23 Menlopark SSL youtube link
Sat.10Jun Montana 17 53 Eldoraigne
Sat.10Jun EG Jansen 18 52 Monument
Sat.10Jun Florida 23 29 Kempton Park
Sat.10Jun Tom Naude 31 07 Ben Vorster 2nd XV
Sat.10Jun Marais Viljoen 29 21 Noordheuwel
Sat.10Jun Oos-Moot 52 00 Pretoria Noord
Sat.10Jun Zwartkop 38 19 John Vorster
Sat.10Jun Die Anker Jeugland
Sat.10Jun Pietersburg 67 05 Louis Trichardt
Sat.10Jun Lichtenburg 60 10 Potch Volkskool
Sat.10Jun Klerksdorp 17 19 Potch Gim
Sat.10Jun Tuine 34 31 Midstream
Sat.10Jun Boland Landbou 24 15 Paarl Gim
Sat.10Jun Bellville 13 07 Durbanville
Sat.10Jun Swartland 45 11 Vredenburg
Sat.10Jun Rondebosch 14 14 SACS
Sat.10Jun Bishops 00 25 HJS Paarl BH
Sat.10Jun Paul Roos 27 10 Oakdale SSL youtube link
Sat.10Jun DF Malan 28 07 Hugenote
Sat.10Jun Stellenberg 47 05 Wynberg

164 Comments

  1. @ Beet: St Alban’s are playing Pretoria Boys at home, not Jeppe away. I expect quite a few thousand spectators to turn up, as it’s Old Boys day at St Alban’s, plus Pretoria THS and Southdowns are also involved to give Boys High more fixtures….plus…Boys High will be itching for revenge after the hiding that they received from St Alban’s at home last year!

    In the past few weeks, St Alban’s has suffered numerous injuries (including a bunch during the game v Parktown), which has them on the back foot. It puts it into perspective how well the team did last year given that they had between 5 and 11 players out for every single game. Smaller schools like St Alban’s really struggle when there are a many injuries…but…you can be certain that whoever puts on the hoops jersey on Saturday will be 100% up for it on OB day!

    ReplyReply
  2. May the rugby gods please keep the KWT signal in check…I really really really want to see this game :mrgreen:

    ReplyReply
  3. Game van die naweek. EG Jansen teen Monument. Ek het ‘n gevoel EG Jansen gaan ‘n baie sterker span wees teen wie Monnas in die Tuks finaal gespeel het. Die score gaan close wees

    ReplyReply
  4. @jakes: Paul Roos v Oakdale? En natuurlik Menlo en Kloof. 3 goeie wedstryde om na uit te sien. Speel Beytel Saterdag?

    ReplyReply
  5. @4×4: Jy is reg. 3 goeie games om na uit te sien. Kloof en Menlo ook baie belangrike game. Ek is nie seker of Beytel speel nie, het nie meer direkte kontak met die ouens nie. Ek is maar net ‘n supporter op die blog deesdae. As ek so na EGJ se scores kyk laaste 3 weke is hulle besig om vinnig spoed op te tel. Laas week se 75-5 teen Florida lyk hulle witwarm maar ons sal sien teen Monnas Saterdag.

    ReplyReply
  6. As ek vanaand n genie was en n wens kon maak sou dit wees dat Menlo vir Kloof op die bek skop saterdag.

    ReplyReply
  7. @Playa: good luck for this weekend, I think it should be a humdinger and for me probably the game of the weekend…..partly because things is incredible unpredictable in the EC and Border this year…..st Andrews on fire, Selborne beating GCB, but losing many local games, Queens blowing hot and cold…..you guys on a roll.

    Monnas/EG, boland/gim, PRG/Oakdale, Framesby/Glenwood probably the pick of the rest,and should all be crackers.

    One other game might be very interesting…st John’s vs KES….KES will probably be too strong,but st Johns are no pushovers this year….I think anyone attending is in for a treat…should be a massive crowd and a great vibe

    @Vleis: yeah, should be a greta game between st Albans and PBHS….earlier in season I would have backed you guys for a win, but now I think its gonna be a very difficult one< PBHS have found their mojo at last, you guys wracked by injuries, should still be very close….enjoy it

    Good luck to all

    ReplyReply
  8. @Vyfster: GW not playing Framesby maybe GW got scared with their tweesters out with injury. Hopefully someone can explain why GW aren’t playing

    ReplyReply
  9. @Rugbymal:Hierdie post van jou bevestig net dat dit hier oor jou self en grootmens belange gaan dis seuns wat hier speel wat niks met die politiek te doen het nie en ek glo Menlo sal op daag vir die gamees hull jnr kan groot tellings opsit maar as dit is wat jou dag maak good luck.

    ReplyReply
  10. @Vyfster: Grey will be hurting following a close shave against QC, and last week’s shock against St Andrews, so they may just be a dangerous outfit with a lot of pride to play for. Dale will have their tails up following 7 wins on the trot. So should be a great game of rugby. History is against the Dalians, as the last back-to-back wins against Grey were back in 1994-1995.I hope they don’t go in with that pressure on their shoulders :mrgreen: , and just play as if it’s any other game. Whatever happens, there’s no doubt that the better team on the day will win.

    I am expecting two ‘upsets’ this weekend – Boland to shock Gim & Oakdale to pip PRG. Gotta love this game :mrgreen:

    @Bush: What’s up with that? Which school actually cancelled the fixture? That will mean Glenwood would end the season having only played 12 games 8-O . Very low number for a school that plays till August…especially considering that the schools that only play till June average 13 games in a season. GW needs to get their KZN rivals back on their fixture list…House, Hilton,and the return game against College at the very least.

    ReplyReply
  11. @sewes: ontspan die boude en sien partymaal iets as lighartig of pas dit nie in in jou verwysings raamwerk nie.

    ReplyReply
  12. @Playa: It’s time for Oakdale to win. 3 losses in a row with 4-5 points :roll: :roll: , so close but no cigar. PRG here we come.

    ReplyReply
  13. @Playa: Lekker Playa, not only that they start rugger in March and have 13 CW players. Bad bad bad planning for a rugby school

    ReplyReply
  14. Quick question can a player be prevented from representing their province because of a school discipline issue?

    ReplyReply
  15. Jis I’m watching this program on SS1.The Raod Less Traveled-I’m sending my kids to GW and I’m moving to the Bluff. Hope Hoppers Suster is still in SA

    ReplyReply
  16. Is the Glenwood / Framsbey game seriously off today? The College/ Westville game could be worth a watch.Always a good day at Goldstone.

    ReplyReply
  17. @jakes: Net soos laasjaar met die Monnas vs EG game is n verloor vandag beter as n wen. Wenner speel weer Bulle 1 in semis en verloorder Puma 1 as al die wenners deurgaan ander speel verloorder Bulle 2 in semi

    ReplyReply
  18. @Hooit: Gaan julle die game gooi? Laasjaar was die rumour dat EG die game gegooi het… Noordvaal moet rerig gaan kyk na die playoff bepalings… blou bulle 1 en valke leeus 1 behoort mekaar nie in die semis te kry nie

    ReplyReply
  19. Dit sous omtrent in die Kaap. Sulke eendeweer speel mos gewoonlik ook n groot rol in die uitslae, en verrasings is dus nie uitgesluit nie.
    Boishaai speel vandag teen Bishops in Rondebosch, waar dit mos altyd nog meer reen as elders. Boishaai se hele lostrio is uit met skete, maar ek het volle vertroue in die nuwe manne se vermoens. Ek vemoed dat die reen ook meer teen die tuis span sal tel, wat bekend is vir hul bal in die hand benadering. Maar ja! Alhoewel ek vol vertroue is, knaag daar tog n bietjie senuwees weens die onvoorspelbaarheid van n ovaalbal in nat omstandighede.

    Sterkte vir al die skole vandag ! Hoop die regte span kom bo uit !

    ReplyReply
  20. Boishaai Seccies storm voort en behou hul onoorwonne status met n 55 – 0 sege oor Bishops.

    ReplyReply
  21. @Kattes-Strofes: I believe from mylink that the Bishops crowd was asked to vacate the stands due to their behaviour? That happens in Italian football – but schoolboy rugby at a well known school as Bishops. Amazing. Perhaps it is a money / entitlement thing and not league or cup.

    ReplyReply
  22. “Many very confused and rather unsettled about the fact that the entire Bishops stands were sent away due to bad behaviour and conflict with players on the field”

    ReplyReply
  23. Final score: Boishaai 25 – Bishops 0. Die Blou Trein stoom steeds voort. Nog 3 kwaai toetse wat voorlê ! Boland, SACS en dan natuurlik die grote teen Gimmies.
    Well done, manne ! Mooi kop gehou in moeilike omstandighede.

    Beide spane was bereid om die bal te dra, maar die nat bal het hanteerwerk baie bemoeilik. Boishaai het voorlangs oorheers, en hul dryfwerk was uit die boonste rakke.

    ReplyReply
  24. @apple: I also read it. Written by an Bishops old boy. However! I choose to keep to the ruggas, and not to get involved with the off the field going ons of supporters.. We have a fantastic relationship with Bishops over an extended period. I am possitive that they will take the appropiate action. Also heard that the match itself had no real ill discipline issues.

    ReplyReply
  25. understood and probably more prudent to focus on the rugby. recall that when we played in the southern suburbs, one local parent shouted “don’t worry boys, they are all brawn and no brains” which also caused an inter parent wrestle. but to vacate the stands is quite an extreme step to take and, if true, all need to reflect on why that happened.

    ReplyReply
  26. I see my first predicted ‘upset’ has come to life with Boland beating Paarl Gim. WOW! What a result for the Boere, well done.

    ReplyReply
  27. Lekker nat gereen sommer die nat klere in die swembad uit gedruk nou is hy ook weer vol. Die Blou Trein loop nog al was daar heelwat manne gerus en beseer. Dit verstom my altyd hoe die nuwe manne lyk of hulle nog altyd deel was van die span. Sean julle is ysters.

    Ploegie moet gelukkig wees sy span wen toe vir Gim 24-15. Lyk my die tuiniers raak moeilik as dit eers begin reen.

    PRG 16-10 Oakdale.

    ReplyReply
  28. Stellenberg 47 – Wynberg 5. Baie geluk aan die span en coaches. Versterk my oppinie dat die Premier A liga vergroot moet word.

    Baie geluk aan Boland (en Ploegie) se boertjies ! Eish ! Nou is daai sterte behoorlik in die lug, en Boishaai is mos volgende op die spyskaart. Ek het juis verlede naweek by van die Boland ouers gehoor dat die manne lek al lank hul lippe af vir Boishaai. Ek glo dat die selfvertroue nou daar is, wat hulle besonders gevaarlik maak.

    ReplyReply
  29. @Kattes-Strofes: Ek dink ook Stellenberg kan gerus ‘n kans gegee word. Hulle gaan dalk sukkel as daar elke naweek groot wedstryde is maar hulle verdien ‘n kans. Ek dink oor ‘n jaar of twee gaan Durbanville ook ‘n kans moet kry hulle junior spanne lyk sterk.

    Soos die laaste twee jare gaan daai tuiniers reg wees. Boishaai het drie groot games wat kom. SACS lyk ook baie sterk die jaar en dan Gim….eina.

    ReplyReply
  30. Lyk my Waterkloof kook, eers klop hulle vir Affies en nou Menlo. Waterkloof 46-21 Menlo.

    ReplyReply
  31. @Stier: Ek hou by my stelling dat Stellenberg, Brackenfell , Tygerberg en Bellville, sal nie uit hul diepte wees op eerstespan vlak teen die meeste Premierliga A skole(met uitsondering van die groot Wynland skole)nie. Brackenfell was die afgelope klompie jare nou al kompeterend, en was verlede jaar ook die top Premier B liga span nadat hulle vir Stellenberg geklop het. Hulle het toe ook baie goeie teenstand vir Bishops en Gimmies gebied. Vanjaar weer baie kompeterd en het vir SACS n baie goeie go gegee, soos een van die threads deur een van hulle skrywers,hierbo van getuig. Dan het hulle darem ook op nasionale vlak n bydrae gelewer met blitsbokke Isak Saayman en Cheslin Kolbie, terwyl Courtnal Skosan vandag sy debut maak vir die Bokke.
    Stellenberg het ook nou al vir n paar jaar bewys dat hulle erns het met hul rugby, en hul vertonings verdien beslis ook promosie. Eben Etzebeth se Tygerberg is ook al n geruime tyd een van die voorste skole in die noordelike voorstede, terwyl Bellville ook altyd kompeterend bly. Ek verstout my om te sê dat al 4 genoemdes ten minste een van die suidelike voorstede spanne sal klop.

    Wat betref Durbanville. Ja! Hulle het hard gewerk om goeie juniors te werf vanjaar. Of dit genoeg sal wees om vorentoe sukses te verseker, sal nog moet gesien word. Dit is al telkemale bewys dat goeie junior spanne word nie noodwendig blink senior spanne maak nie, en ook andersom. Daar vind gans te veel ontwikkeling van spelers vanaf o/16 vlak af plaas, om enige iets te kan waarborg.

    Ter illustrasie, Boishaai se 2015 eerstespan, wat ons goue tydperk ingelui het met 19 agtereenvolgende seges, het op 0/16 vlak nie minder nie, as 6 wedsryde verloor. Hulle het egter op senior vlak al daai skole afgestof.

    ReplyReply
  32. @Rugbyman: Monnas dien nie daai nie. Monnas wen 52 – 18. Dit moes 80 gewees het. Monnas bietjie gaan lê die laaste 15 min.

    ReplyReply
  33. @Kattes-Strofes: Ek is met jou oor die o/14 manne wat nie noodwendig op o/18 produce nie. Maar hoekom dan worry as die groot wynland skole die o/14 kinders vat? Al daai skole is tog vol of het hulle plek vir nog kinders?

    Ek is nie so seker of al daai skole sal kan byhou nie. Velede jaar het Stellenberg swaar gekry toe hulle vier groot games na mekaar trek, gaan kyk maar die uitslae. Natuurlik sal dit lekker wees as al die skole in die Kaap mekaar kan speel. Dit is egter onmoontlik, hoe besluit mens wie kan speel en wie nie? Strand, HHH, PV en ander sal ook dan betrek moet word.

    Wat doen mens dan met die laer spanne by die groot skole, speel hulle nie of moet hulle teen ander skole gaan speel? Vandag het die o/14, 15 en 16 C spanne in Somerset teen PV se B spanne gespeel. Dit kan gedoen word maar die seuns wat daar speel mis uit en teen die kleiner skole sal drie of vier spanne per ouderdom groep iewers anders moet speel.

    Geen stelsel sal ooit almal kan help nie en mens moet dit aanvaar. Hoe sou jy wil he moet dit werk? En hoekom net die noordelike-voorstede se skole betrek?

    ReplyReply
  34. @Stier: Die skole in die Helderberg kom se rugby gehalte het drasties agteruit geboer die afgelope klompie jare. Strand het nog so af en toe n opflikkering, maar sukkel ook maar om gereeld goeie spanne te lewer. Hulle is egter nie alleen nie. Hier in die noordelike voorstede is daar ook talle skole, wat voorheen baie sterk was, wie se rugby onlangs agteruit geboer het. Die 4 skole wat ek genoem het, het nou al vir n hele klompie jare begin stem dik maak. Ek vermoed ook dat die aantal jonger inwoners by n gemeenskap, speel n reuse rol in die sukses van skole op veral, sport gebied. Die meer gevestigde buurte het net nie meer soveel jong kinders nie, wat dan negatief inwerk op die plaaslike skole.Tygerberg ,het na die sluiting van my Alma Mater JJ du Preez, byna n monopolie op die Parow kinders. Bellville dien n groot stedelike gemeenskap. Brackenfell het die afgelope aantal jare met rasse skrede uit gebrei, terwyl Stellenberg ook n taamlik nuwe en jong gemeenskap bedien.

    ReplyReply
  35. EG wen Florida met 60. Monnas wen EG met 50. Gaan Florida teen Monnas speel. Huidige Monnas o18 groep alreeds 2 keer Florida met 100+ gewen. Gaan Florida Woensdag teen Monnas speel?

    ReplyReply
  36. Ek dink die enigste manier hoe mens almal gaan betrek is om skole te kombineer. Die probleem is dat party skole het genoeg spanne maar is nie altyd op standaard nie terwyl party se standaard goed is maar hulle het nie genoeg spanne nie.

    As mens bv. Durbanville en Stellenbosch laat speel teen Boishaai. Dit beteken Durbanville se A spanne teen Boishaai se A spanne en Stellenbosch se B spanne teen Boishaai se B spanne en dan gaan jy maar nou net so aan verder onder toe. Dit gaan net beitjie werk kos van die skool wat die wedstryde aanbied. Oakdale het verlede week ook spanne van buite genooi om te help met al ons spanne.

    Ek begryp jou frustasie en unies moet meer doen om omstandighede wat verander in ag te neem. Dit bly egter ‘n moeilike probleem, selfs Boishaai het ook maar sy op en af jare.

    ReplyReply
  37. @Rugbymal: Lyk my @sewes het daai stupid post van jou vir die seuns gewys. As jy jou genie soek, loop soek daar by one mil, 15 Waterkloof seuns het blykbaar sy bek toe gebliksem.

    ReplyReply
  38. @Rugbyman: Monnas sal nie graag die jaar sommer ‘n game wil ‘gooi’ nie. Hulle mag dalk op nr 1 op die top 20 eindig en sal nie daai kans waag nie. Vir EGJ maak dit nie saak waar hulle eindig nie. :wink:

    ReplyReply
  39. @Stier: Paarl Gim, Waterkloof, Menlopark, EG Jansen, HTS Middelburg, Bishops, Outeniqua, Rondebosch, Boland Landbou, Wynberg…..en Stellenberg hou nog steeds by. Ek dink die wynland skole swaai die septer en sonder hul inskiklikheid, sal die A liga nie sommer vergroot word nie, ongeag die nuwer skole se sukses.

    ReplyReply
  40. @Hooit: @jakes: Lekker ruggas gekyk by EG vandag! Monnas was net te goed vir EG! Monnas se 7 en 15 was groot dorings in die EG vlees! Eks nie seker of EG hul huiswerk reg gedoen het nie, hulle het baie direk om monnas se reuse pak afgehardloop en dit het nie vir hulle uitgewerk nie! Baie geluk Monnas! Ek kannie sien dat iemand julle gaan wen in die virseker beker nie!

    En Jakes, jammer ou maat maar EG het toe nie die span om monnas te klop nie!

    ReplyReply
  41. @Crusader: Meeste mense kyk gewoonlik vir die spelers wat met die bal hardloop en nie vir die wat hul die bal gee om mee te hardloop nie of die wat hulle werk doen sodat ander kan staan en wag vir die bal nie.
    @jakes: Ek glo Monnas moes 80 punte opgesit het. EG was in die game die 1ste 10 min en toe nooit weer nie. So jul nog steeds bly oor die verloor uitslag soos laasjaar?.

    ReplyReply
  42. @Rugbymal: Dis sulke comments soos die waarom ek verstaan dat Kloof vere voel vir Van hulle bure… Baie het beweer vroeer die jaar hulle rugby disintigreer. Die jaar het hulle paar grotes gestamp. Hul o16’s wen Menlo vandag wat as een vd bestes in die land beskou word. Lyk nie vir my of hulle disintigreer nie. Hulle juniors sukkel bietjie, maar as ek reg onthou het die huidige gr 11’s 60 gekry vs Affies op o14 level, toe wen hulle Affies op o16 laasjaar . en toe eerstes weer laasweek Selfde seuns….dink hulle doen dalk iets reg

    ReplyReply
  43. @Crusader: ek het nooit gedink EGJ sal Monnas klop nie. EGJ het net nie een van hul beste seisoene in ‘n lang tyd nie en Monnas seker hul sterkste span in jare in 2017. Niemand gaan die Monnas span in die Virseker kompetisie maklik wen nie. Ek het dit al gese. Maar EGJ staan nie terug vir Monnas nie. Indien die twee mekaar in finale weer ontmoet, groot indien, gaan dit nogsteeds hard wees.

    ReplyReply
  44. @Hooit: Ek stem! ek het maar net twee manne uitgesonder wat vir my goed was! Julle span het in geheel EG outplay! Well done! Julle kan trots voel! EG moes gaan score het direk vd afskop af toe dit 13 – 7 was, maar het nie en dit was hulle swanesang.

    ReplyReply
  45. Boys High beat St Alban’s by 30 to 8 at St Alban’s. I think that the score flattered Boys High, but there is no doubt that they were the better team on the day. St Alban’s had a number of injuries, but the most crucial guys missing were their Craven Week flank, Craven Week lock (plays 8 for SAC) and their big ball carrying lock who did so much damage to Boys High last year. St Alban’s simply does not have the depth to replace guys of that stature, so were bullied up front. That said, they never gave up and feel proud of their guts.

    Pretoria Boys did not have many X-factor players, but were very well drilled. In fact, that was the most cohesive, well-coached performance that I have seen from them for at least four years. So, well done to them. Can any Candies supporters let me know if the 1st team coach is new? If so, you should hold on to him with both hands, as your team is going from strength to strength. Welcome back Boys High!

    ReplyReply
  46. @HE: Jy is reg as die mense wat die besluit neem nie die wil het om dinge te verander nie gaan dit ook nie verander nie. Ek kan egter nie ‘n opinie gee oor wie daai mense is nie want ek weet nie wie hulle is nie. Ek vermoed die wynland skole sal ‘n groot seg he. Ek dink egter die vier engelse skole in die suidelike voorstede sal ook ‘n se he, maar nou raai ek net.

    Ek voel egter dat Stellenberg ‘n kans verdien. Soos Kattes genoem het is daar ander skole ook. Daar is soveel goed wat mens in aanmerking moet neem dat daar maar altyd skole gaan wees wat voel dat hulle benadeel word. Ek verstaan egter julle frustrasie. Dit sal eerste prys wees as ons net in die Kaap kan speel, dit sal my baie geld spaar.

    ReplyReply
  47. @Vleis: Do you think Boys High has a chance against Affies? It sure would be nice to see a strong Boys High team giving Affies a hard time. It is one of those derby’s that creates a huge interest. The last few seasons has been to one sided.

    ReplyReply
  48. @Kattes-Strofes: biggest factor of 2015 was addition of 3 players that were grade 11! Ruben/Salmaan combo was key to an AWESOME tight 5. And the work ethic pushed things forward more each match until today.

    ReplyReply
  49. @Vleis: the ex Glenwood coach is the new director of rugby – Rudi Dames I think? Must be like night and day for him with Boys High’s stance on bursaries etc :roll:

    KES hammered St John’s today – one way traffic. Their coach can’t be pleased at that lackluster effort

    ReplyReply
  50. @jakes: Ek glo albei het gespeel vir die wen. Dit was baie fisies voor maar EG het houe gevat wat hul getap het.

    ReplyReply
  51. Vandag EG Monnas rugby bygewoon. Dink EG het probleme groter as wat hulle dink. En ek verwys van u14 tot seniors. Hou EG al baie jare dop en het hulle tipe rugby altyd bewonder. Daar is egter geen plan nie van jnr tot snr en dink hulle is n swak afgerigte span. Monnas was baie goed in alle fasette en selfs met daardie telling dink ek EG kan gevlei voel moes 80 plus gewees het.

    Met van die ouers gesels en oh magtig as ek op die blog se wat hulle voel en dink sal ek dalk aangekla word.

    Monnad well done julle verseker die gunstelinge vir Virseker titel

    ReplyReply
  52. @Skoorsteen:Miskien het die rugby ouens meer studie tyd nodig? :lol:

    @Spuit:JY weet my broer se altyd gee n ou genoeg tou en hy hang homself op.As jy nie die talent wat jy in Gr8 kry kan ontwikkel nie werk die aanvullende koop op die einde van die dag nie.Ons speel teen skole wat agresief koop na gr8 en is nog steeds komiterend en ek dink dis een van die faktore wat die ouens se gatte krap jy kan dit veral na laas naweek sien al was dit teen n swakker span met beseerings o ja en dan is daar ook die Paul Roos wen.Voor daar nou weer gese word ek is windgat daar le nog baie werk voor voor dat ons by die QF kom en eenige iets kan gebeur die spanne le baie na aan mekaar.

    ReplyReply
  53. @Rainier: Is julle nog OK. Ek sien die vure brand nou al amper tot in PE. Woodbridge College het ook gebrand. Sterkte vir julle daar ek hoop almal is veilig.

    @odie15: Sorry, I was talking about Pretroia Boys High.

    ReplyReply
  54. @Stier: Net gou n bietjie stats van Stellenberg se results teen SS spanne die jaar.

    Vs Rondebosch
    P14
    W8
    D1
    L 5

    Vs Bishops
    P14
    W 4
    D 2
    L 8

    Vs Wynberg

    P 12
    W 8
    D 1
    L 3

    Dink dit is redelike goeie uitslae. Ons o14 groep het gesukkel die jaar sover maar ons sal werk daar.

    Trots op die 1ste span se uitslag vandag. Kon maklik na laas week se teleurstelling n flat game gehad het maar het tempo gelig van die begin af. Wil veral n paar spelers noem, Ryan Brown het baie goed geskop in kwaai wind en reen, Roche Malan op 11 het n skitterende wedstryd gehad en Johann vd Merwe speel elke week beter.

    ReplyReply
  55. @CharlesZA: Ja die stats lieg nie. Julle kan baie trots wees op julle seuns en coaches. Dit was lekker om vir ‘n slag weer nat te reen langs ‘n rugby veld.

    ReplyReply
  56. Net vir interessantheid, hoeveel spanne het Monnas, EG, Helpmekaar, Waterkloof, Menlopark, en Garsfontein, gemiddeld elke naweek.

    ReplyReply
  57. @HE: A tot C in juniors en 1 – 4 in seniors. Met regtig baie moeite en oproepe dalk n 5de span.

    ReplyReply
  58. @HE: Hoekom ek dink n interskole teen een van daai spanne kan lekker wees vir ons. Kan netbal hokkie en alles insluit. Sal duur wees maar n helse dag se skole sport.

    ReplyReply
  59. @CharlesZA: Stem saam. Probeer net n idee kry van die gemiddelde hoeveelheid spanne wat van die meer bekende en histories sterk co-ed skole kan bied.

    ReplyReply
  60. @Stier:Haai, Woodridge se koshuis het gebrand. Brand sleg by Van Stadens en by Gamtoos Rivier. Ook brand naby Humansdorp. Niks by ons nie, net baie rook. Wind het gaan le, so hopelik sal dinge nou bedaar.

    ReplyReply
  61. @CharlesZA: Nog n jaarlikse interskole vir Stellies teen een van die Noordvaal skole, klink miskien lekker, maar ek wonder oor kostes, gegewe die deelname reeds aan noord/suid en Wildeklawer.Daar is maar by alle skole kinders, wie se ouers sukkel om hul uitgawes te dek. Gewoonlik maak die skool d.m.v. weldoeners ens. gebruik om te help. Dit bly egter vir sulke ouers n verleentheid om bakhand te staan. Ek het vir 6 jaar op n plaaslike laerskool se beheerligaam gedien, en is dus baie bewus van die finansiele las op ouers. So mens moet maar mooi dink voordat jy te veel goed aanpak, wat nog ekstra uitgawes beteken. Maar ek stem! Dit kan lekker vir julle wees.

    ReplyReply
  62. @Hooit: Morrison is unknown by whom? The CW coaches know him very well. The KES back line revolves around him. An outstanding distributor and good all round player. Because of his long gangly legs, he looks awkward but has been a brilliant 10 this year.

    ReplyReply
  63. Verrasings volgens my in die Wes Kaap is – Sacs 14 Rondebosch 14 ; Boland 24 Paarl Gim 15 en DF Malan 28 Hugenote 7.

    Laasgenoemde is saam met Drosdy, jaarliks die twee sterkste skole in die Boland. DF Malan beleef egter een van hul beter jare in n lang tyd, en het vanjaar nog slegs in hul eerste wedstryd teen Charlie Hofmeyer van Ceres (17-15) en verlede naweek teen Brakkies (30-5) verloor.

    Hoewel ek verbaas is oor die 9 punte verskil in die Boland/Gim stryd , is die uitslag tog nie heeltemaal so onverwags nie. Die boertjies het al n paar keer vanjaar getoon hoe gevaarlik hulle kan wees, teen enige iemand, veral as hulle die dag aangeskakel is. Wisselvalligheid bly egter hul doodsteek, anders was hulle veel hoer op die rankings.
    Waar bly Ploegie dan met die feesvieringe ?

    Dan wil ek glo dat Rondebosch bo hul vermoe gespeel het in hierdie derby stryd teen hul bure SACS, en ook die droewige toestande beter benut het.

    Stellenberg was ook soos te verwagte, gans te sterk vir Wynberg (47-5). My ander span Brakkies, se wedstryd teen Bellville Tech is blykbaar op versoek van laasgenoemde uitgestel. Ek hoop nie dit word sommer nou ook afgestel nie.

    ReplyReply
  64. @Rainier: The events in the Eastern Cape have been tragic and that news about Woodridge College was very depressing. So many things that mean so much to so many people are being lost forever in those fires. Very sad.

    ReplyReply
  65. @Stier: No, I don’t think that that they are yet capable of surprising Affies, as they still need a few more X factor players. They may just give KES a little fright in the retuen fixture. :wink:

    @Roger: Yes, a very good won for KES – congrats. A mate who was there for the second half said that Houlston played very well though.

    @Hooit: I think that you may have misunderstood my comments re SJC. The issue re SJC was why they had only one player in the five Lions teams when the three teams that they have beaten had 26 players in the five teams. I didn’t say that they should have had any in the CW team, apart from Houlston. Also, I was confused why Jeppe had 9 players in the GK team and SJC only 2 when SJC beat Jeppe by over 20 points. For what it’s worth, the SJC u16A team beat KES today.

    ReplyReply
  66. @KES Oldboy: Not saying he does not deserve it or is not good. Think he is the only player in CW without a rugby ‘CV’I have been following rugby for the current u18 age group from u12 Lions. Never heard of him. Lions backline doing very well this year as is KES so he must be good.

    ReplyReply
  67. @Vleis: I’ve heard Houlston played trials while being sick unknowingly. Think he did not play the last trials he was selected for. If my info is correct it will explain his non selection.

    ReplyReply
  68. @Hooit: Hoe het julle fullback NIE cravenweek of akademieweek gemaak nie? Of het dit maar gewerk soos met ons 3 en 12 wat slegs die bench vd akademieweek kon maak…?

    ReplyReply
  69. @Rugbyman: Jy weet seker soe goed soos meeste mens vra nie hoe iemand nie CW gekry het nie. Is mos maar n deurmekaar spul.

    ReplyReply
  70. @Vleis: There was no doubt in my mind that the Candies would win, with or without the St Alban’s injured players, as this team had beaten St Alban’s each year since u/14. It was a great team effort yesterday and a huge improvement from last year. Congrats to the coaching staff, hard work pays off!

    I think that the 2016 St Alban’s side was something special and it would take a while for St Alban’s to have such a quality side again.

    ReplyReply
  71. Die telling tussen Kloof en Menlo vlei ongelukkig vir laasgenoemde. Dit kon maklik nog ‘n 60-punter teen Menlo gewees het. En geluk aan Klofies se o.16’s wat op die einde die knoop deurgehak het teen ‘n goeie Menlospan. Maar Menlo se o.14 en o.15’s was heeltemal te goed en het die 50-talle verdien.

    ReplyReply
  72. @Hooit: Dis dan die antwoord… nie nodig om my kop af te byt nie… ek het maar net gedink julle fullback is goed genoeg vir een vd 2 spanne… duidelik was ek verkeerd

    ReplyReply
  73. Lank gedink of ek iets moet se maar ernstig bekommerd oor EGJ rugby. Vat niks van Monnas af weg nie hulle is een massiewe goeie span. Dink die verlies van hulle rugby man groter as wat hulle besef en dan saam met dit die feit dat hulle nie die pos gevul het nie.

    Geluk ook aan al die ander wenspanne en jongmanne wat verkies is in hulle onderskeie CW spanne. Dink Leeus en WP sal CW domineer.

    En laastens om vadersnaam kan ons die onderlinge venyn en baklei oor wie se kind is wie se kind tog maar bietjie agterwee laat.

    ReplyReply
  74. @MikeSt: Welkom terug mike! Geluk met jou man se goeie performance vir die junior bokke! Ek hoop rerig hulle wen die beker! Spannetjie lyk goed…

    ReplyReply
  75. @Hooit: verwys na die ander threads van hofsake weier om teen mekaar te speel alles oor wie steel wie se kind. Just let it be.

    ReplyReply
  76. @Rugbyman: I agree with Hooit that the KES fullback certainly deserves his CW selection (he made the CW team last year already), but I also agree with you that the selectors should have found a spot for the Monnas fullback. I mentioned that a few weeks ago on the Lions school rugby thread. He can feel very unlucky.

    @Candies: They may have beaten St Alban’s through the age groups, but I remember it being exceptionally close in u16. Was it one point via a last minute try? It would’ve been very interesting if the current 1st teams had met a few weeks ago, but we’ll never know now and there are no remarks columns in the history books. At least my son can say he captained the first St Alban’s team to ever beat Boys High last year…but I hope it does not become the only St Alban’s team to beat Boys High! :lol: :lol:

    ReplyReply
  77. @Hooit: Okay – I understand your point. You are right, he has no CV. But bare with him, he has magic hands and vision.
    @vleis Houlstan did have a good game yesterday. He’s a very good runner with the ball and needs to be at St. John’s as they don’t have much outside him but it would be a big call to pick him for CW where Morrison’s distribution to a potent back line is more important to the team. He is probably a better fullback but I really don’t think he’s better than the KES fullback who is very fast & can step.

    ReplyReply
  78. @MikeSt: Ek dink histories was daar maar altyd min liefde tussen Monnas en EG. By Kearsney het die 2 spanne saam in n koshuis gebly en wonderlike vriendskappe gevorm. Ek het gister gesien my seun en jul slot het baie met mekaar gepraat in due game. Ek vra hom toe of hulle in mekaar probeer uithaal het. Hy se toe nee hul gepraat oor hoe moeg hul is en ander goed. So ja die ouers moet net ontspan. Die seuns besef darem waaroor die gees in rugby gaan. Jammer on te hoor van jou seun. Hy was nou nooit n gunsteling by Monnas nie agv sy rugby maar hy het n groot verskil in die bokkies span gemaak.

    ReplyReply
  79. @MikeSt: Die verlies van n goeie afrigter enersyds en andersyds die aanwins van n uitsonderlike afrigter, kan dramatiese gevolge vir n span he.

    Sean Erasmus is n sprekende voorbeeld van n afrigter wat holisties afrig. Die man het nie sy gelyke as strateeg, bestuurder, mentor en motiveerder nie.

    Ek het GEEN direkte of indirekte belang by Boishai nie, maar net bewondering vir n coach wat weet wat hy doen. Sommige slimjanne kan gerus maar kyk hoe dit gedoen moet word.

    Ek kan vir die huidige nie sien hoe ENIGE skolespan vir Boishai kan klop nie.

    ReplyReply
  80. @Pinotage: baie waar wat jy se maar dan as die leemte kom moet die gat gevul word. En dit is waar hulle fouteer die gat is nie gevul nie.

    ReplyReply
  81. @Hooit:y verwsying gaan na die gevegte woordewisseling regs aktiwiteite tussen Pta skole en geensins n verwysing na EGJ en Monnas nie maar in elk geval dankie vir die verwysing van my hom. Net toevallig is hy en Len en Notties groot pelle daar in Georgia.

    ReplyReply
  82. @Smallies: Small mercies.Grey left a lot of points which could have made the difference.First back to back in my adult life.I’ll certainly drink to that

    ReplyReply
  83. @Playa: Looking forward to our games against you guys. Think it might be the first time ever the 2 schools will meet on the rugby field. Will you guys be brining your CW players down to Cape Town?

    ReplyReply
  84. @Kattes-Strofes: Wen was mooi en daar was vreugde, maar dis nou verby. Soos ons vriende van Noorder Paarl het Landbouers mos ‘n gly in die wat lyk of hulle te hard probeer en aangaan asof hulle niks gewoond is nie. Oor 2 weke wag daar nog ‘n bulspan op Brug en manne weet as hulle wil kompiteer moet hulle aanbeweeg, telbord staan weer op 0-0

    ReplyReply
  85. @CharlesZA: We always bring full strength to CSW.All available players will be there. Looking forward to the game against Stellies…though I’m nervous about it given your guys’ form this year.Should be a good one.Would love to meet up if you’ll be attending.

    ReplyReply
  86. @Playa: We might be without our CW players and if the case will be a shame really. To play without so many regulars will be a big test for us. Will be at both games, might even spend some time in the booth for SSL.

    ReplyReply
  87. @Beet: as Tzavosky told you already on friday….Ben Vorster is sending their 2nd team to play Tom Naude 1st team the next day…maybe you missed his post….so I am just repeating it, before people think TN 1st team beat BV 1sts…that will never do….lol.

    Well done Playa….seems Dale are the kings of the 1 point wins (and losses) this year…must be very exciting, but i am certain the spectators and coaches must have come close to heartattacks with all those close games…hehe

    But 8 wins in a row is splendid!

    ReplyReply
  88. @Playa: Maybe you can help me on the Monday morning with the pronunciation of some of the surnames. Sure ill buthcer a few.

    ReplyReply
  89. @Playa: QC with there current win ratio of 28,57% are looking at currently the worst QC team since 1929. And I doubt it will get better with CSW and still the return Dale/Selborne leg to come.

    What a shocker maybe somebody will now open there eyes. :oops: :oops: :oops:

    ReplyReply
  90. @Vyfster: Hahahaha :lol: ! I thought there was something wrong with that score. Either that or Tom Naude are an unknown giant that is awakening.

    As for those little dare devils in he Dale 1st XV…seems they like life on the edge.They just need to consider us ‘oldies’ when they do this, as we are heart attack risks :mrgreen:

    @CharlesZA: :lol: I would be happy to

    @Queenian: The closeness of these losses, speaks volumes – it surely is not a case of lack of talent from the boys, but something bigger than the 15 boys who run onto the field. Whatever it is, my hope is that the QC powers that be get on top of it quickly. But I’m optimistic – things will get better. They might just surprise us all at CSW.

    ReplyReply
  91. @Playa: congrats ,that Dale team has shown so much improvement in the last 2 months,just amazing.That Griffy and Barry have got some serious magic.I watched the Dale team at Border schools day and just shock my head,felt very sorry for the school,what a turn around.Happy for you guys.

    ReplyReply
  92. @Playa: HTS Tom Naude used to be a power house in the past, having won the Administrators Cup (Virseker nowadays) on more than one occasion IIRC. Not so musch these days. They were beaten by Louis Trichardt recently, whom were beaten 107-3 (or some such) by BV. No point being involved in games with that scoreline for either side, therefore BV decided to send their 2nds.

    Congrats with Dale on Saturday, I thoroughly enjoyed watching them!

    ReplyReply
  93. @Queenian: There are sometimes just years like that. You’ve got to also look objectively at it:
    1) Do you have a strong team this year?
    2) have the teams you’ve lost to been good?
    3) have you been lucky or unlucky?
    4) have there been significant injuries?

    I don’t know anything about Queens this year. I’m merely saying “keep the faith”. Let’s keep the old state boys schools strong.

    ReplyReply
  94. @Playa: I watched the highlights of Dale/Grey…very nice, Fassi scored 2 brilliant tries….thrilling finish.

    But I have to ask….What on earth was the ref and the linesmen wearing?????
    That red camo outfits can maybe work in an abattoir….but jeez, looked a bit off on the rugbyfield…lol….is that the official dress code for the Border/EP region refs?

    I hope not, but then again, maybe i am a bit old fashioned and others might think it looks great…hahaha…..anyway congrats again on the win

    ReplyReply
  95. Good Morning, big game this weekend in KZN. Going to take my beard off to Dixons. Maybe there will be a new owner of Dixons ?????????

    ReplyReply
  96. @Bush: Big game, MC will be smarting after Saturday’s loss and GW coming off their 2nd sabbatical of the season. It’s a bit like night shift, one on – two off.

    ReplyReply
  97. @Bush: Were you and McCulleys at House on Saturday. It was sweet redemption for a lot of older 1st team Hilton players that more often than not left Meadows with their tails between their legs. :lol: The celebrations raged all night in the Midlands and I have a few cuts and bruisers that can’t be easily explained. :mrgreen:

    ReplyReply
  98. @McCulleys Workshop: @Bush: Its not Glenwoods fault. Surely could have arranged a game with another school in KZN if only willing last weekend. Hopefully there will be more willing and able headmasters next year to get things going in the right direction as far as interschools in KZN is concerned. Get rid of the airs and do what the kids want. To play. Just check the mess up north with Edwards from Affies and his protégé Potgieter (ex Affie teacher) at Waterkloof.They like the “Guptas”. Decide when, where and how. :-x

    ReplyReply
  99. @star: Howzit Star, I didn’t make the pilgrimage, I had a freebee to one of our Vyfster hotels which proved to be more enjoyable than watching you guys coyote ugly on the Notties Bar Counter. But great win for you, we are quits!

    ReplyReply
  100. @star: I was in the middle of the Hilton supporters. The guy with the long face amongst the winners. Glad that there was a test on and I had to go home. Burnt the Spar Wors purchased from the Hilton Spar. It was a long day and evening. Thank goodness the following day was Fathers Day.

    ReplyReply
  101. @Greenman: Howzit, I assume work is keeping you on your toes?
    I think the Headmasters Agreement (HMA) in KZN has kept things on a relatively even keel, except for our perennial defaulted Glenfontein. That being said at least there’s a basic framework and some form of rules of engagement. If a school elects to play outside the agreement, so be it. But then they should expect to be sanctioned. As I understand it the HMA deals with poaching and age issues etc. I think GW have a really good side this year and it’s disappointing that they aren’t getting games, I would hazard a guess that their managements attitude and historic conduct have played into this.
    The PTA issue is different as there is no HMA, so there are no boundaries to play within, just each mans version of ethical conduct, and that includes parents who hawk their kids around.
    I don’t have a problem with a school selecting their opponents for a season.
    There have been a range of reasons put forward for no GW House game this year: House only play in the second term and can only get 12 games in, including 1 before Easter, Easter w/end until the end June. They have dropped Campbell totally and then have dropped one of Nwood, Wville or Gwood over the last 3 years. It’s rumored that GW agreed a date and then dropped it for an out of province game, only for House to have no other dates (I hope it wasn’t the Framesby debacle) and the final reason being the treatment of the second team game last year. Of course there are those braver than smart that think it’s because House are scared. That being said, it is a loss for both schools and House need to step up to the plate in the rugby department, our arts and culture are fine.
    Pretoria has the problem of residents stealing the washing off their neighbours washing line, and then claiming the short pant climbed over the fence by itself. It’s all possible and until parties can talk and agree some form of framework, or agree to disagree, these skirmishes will continue. That’s before the guys from the Boland claim landing rights at Ysterfontein for Garsies daughters wedding.

    ReplyReply
  102. I have actually met the most amazing Maori lady after the Rotorua game….she thought I was Rob Andrew and I played along…..we can not get enough of each other and I think we are in love……she calls me Robbie and I dont know how to tell her the truth…..she’ll dump me so this is an extremely tough situation

    ReplyReply
  103. @Speartackle: I met a young lady she made me nervous, she took me in and gave me breakfast, do you come from a land down under, where woman glow and men chunder

    ReplyReply
  104. Its fisting five o clock in the morning here man….you okes are keeping us awake here…….its my last morning with her….go away now

    ReplyReply

Leave a Reply