Bulls u18 A-team | School | Bulls u18 B-team | School | ||
---|---|---|---|---|---|
1 | Warren Nkobane | Cornwall | 1 | Brailon Brandt | Garsfontein |
2 | Johan van Zyl | Affies | 2 | Janco Uys | Affies |
3 | Gerrit Visser | Waterkloof | 3 | Wihan Bezuidenhout | Affies |
4 | Orateng Koikanyang | St Alban’s | 4 | Qacha Rebone | Southdowns |
5 | Ruben Kotze | Waterkloof | 5 | Justin Sadie | Menlopark |
6 | Siseko Mvemga | St Alban’s | 6 | Jeremy Samukele | VTH |
7 | Jaco Labuschagne | Affies | 7 | Kanya Jada | Pretoria BH |
8 | Phillip Potgieter | Affies | 8 | Divan Venter | Menlopark |
9 | Johan Muller | Affies | 9 | B van der Linde | Menlopark |
10 | Ulrich Maritz | Waterkloof | 10 | Regardt Roets | Affies |
11 | Tyrique Ferris | Wilgers | 11 | Sihle Sobekwa | Southdowns |
12 | Zack Briel | Affies | 12 | Edmund Ludick | Oos-Moot |
13 | Diego Appollis | Garsfontein | 13 | Lehlonolo Neyelele | HTS Pretoria |
14 | Nu Nkosi | Southdowns | 14 | Mpho Kubekha | Pretoria BH |
15 | Gideon Peters | Waterkloof | 15 | Campwill Willemse | Garsfontein |
16 | Steven Billings | Garsfontein | 16 | E Swart | Oos-Moot |
17 | Robert Moekoena | Curro H. | 17 | Kukas Kloppers | Menlopark |
18 | Michael de Waal | Affies | 18 | Amin Amofola | Pretoria BH |
19 | Kgala Mothomogolo | Pretoria BH | 19 | kagiso Woodbridge | Pretoria BH |
20 | Gustav De Jager | Waterkloof | 20 | Franco van Wyk | Eldoraigne |
21 | Keagen Johannes | Garsfontein | 21 | PJ Krugell | Waterkloof |
22 | Charles Goedhals | Affies | 22 | Bjorden Hendricks | Garsfontein |
23 | Steven Ndaya | Overkruin | 23 | Thabiso Mbatha | Pretoria BH |
24 | Themelo Sekhane | Pretoria BH |
@Grizzly: Ek dink BB het beste coach in die game (enige plek in wereld) gekry met nuwe aanwins. Alhoewel Ackers die meeste krediet verdien, het John Mitchell die grond voorberei vir Leeus se opgang.
Hopelik leer almal in julle wereld iets van die moderne game – ingesluit ontwikkeling.
@Grizzly: Droom voort. Stuur n foto as jy hom ontmoet.
@BrotherBear: Goeie post,so vat mens n debat voretoe.As jy mooi lees sal jy sien ons debateer rondom oplossings.So ons erken daar is probleme.Alles fine daar by Helpies tov ontwikkeling?Ons praat Saterdag na die game,sal jou en Rieme graag ontmoet Saterdag.
@Grizzly: so julle dryf nog steeds die beginsel van “kom ons oes en ontwikkel net die room”, “de moer met die res”. Daai onder-rok hang nou darrem ver uit. Skuus, julle se eintlik “kom ons import vir ‘n vale, en de moer met die res”. Eish!?
@Brahmaan: Daai skole wat ek genoem het en nog ander gee nie sommer beurse nie,so as die bulle so 15 seuns identifiseer in gr7,hulle die fin las vat en hulle uit plaas na skole wat in koop in die hele ding.Kom ons se 4 raak menere en haal Gk op meriet in gr10,hulle word dan uit geplaas Makro skole toe.Soos die program pos resultate lewer so groei die getalle elke jaar.Maar die ding moet deur n rugby man vir die unie gedryf word.Pleks van sugar coat raak ernstig en vat verantwoordelikheid.
@Vleis. Die spelers was 2 Garsies, 6 Whk, 8 Ahs en 10 Whk.
@ Grizzly stem 100% saam. Ons het puik laerskole soos Menlo, Constantia Park, Tygerpoort, Anton van Wouw, Mayville, ens ens ens BB moet daar begin en meer betrokke raak. Ons het die spelers en die potensiaal hier in GP.
@Hooit: Wel ten minste weet ek dat my seun (nr12 in die D span op die dag en nie volgens spanlys nie)sy alle beste gegee en gelewer het.
Geluk met die seuns wat gekies is
@Stier: Ja,hier is massive talent,maar nog n probeem is dat die seun op die laaste in gr8 geplaas moet word,vir kultuur en skills doeleindes,skole wat ook geteiken kan word met fin hulp deur die unie is Overkruin,Montana en Gerrit Maritz wat aan die Noorde kant is en dubbel meduim is.Goeie rugby skole met goeie fasaliteite en kultuur.Maar die unie moet dit dryf..
@Grizzly: Dit is jammer dat PBHS dit nie doen nie. Die Bulle moet die plaaslike “kwota” talent begin ontwikkel. Daar is hope talent in Pretoria, die meeste “kwota” talent verkies Engels. PBHS is die ideale skool om te gebruik om die manne in die stelsel te kry. Meer laerskole soos Uitsig is ook nodig om daai basis te bou. Ek dink dit sal ‘n groot verskil maak as iemand dit ordentlik begin doen?
@Stier: Ja goeie punt,dis wat ek ook gedink het,die probleem PBHS werf glad nie.
@Brahmaan: You mentioned that the standout players for the Bulls A team v the Lions were 2, 6, 8 & 10. Was 6 Siseko Mvemga from St Alban’s? I ask, as I’ve seen him play quite a few games and think that he is very good; however, he hasn’t been selected for the CW, AW or even the C team for the Bulls. Not sure how that happened?
@RnR: Dink jou vraag is geantwoord. Nee.
@Grizzly: Ek dink, dinge begin by Uitsig Primary. Hulle het ‘n onnie daar wat baie moeite doen met die laerskool rugby as ek reg onthou is sy naam Ben. Ek dink hulle het verlede jaar iets soos vyf o/13 CW seuns gehad. Daai seuns bly almal daar in Centurion en omgewing. Uitsig High sal dan seker wel baie van daai kinders kry. Die taal is maar altyd ‘n probleem. Hier in die Kaap het baie skole een of twee Engelse klasse per graad soos by Boishaai en PRG. Wat ek nie verstaan nie is hoekom PBHS nie hierdie kinders kry nie as hulle nou nie na ‘n Afrikaanse skool wil gaan nie? Weet julle wat daar by PBHS se rugby aangaan?
Southdowns sit net agter Centurion Golf Estate in John Vorster Weg.
Blou Bul spanne is uit op Facebook vir die wat wil weet
@Brahmaan: Die #9 van die D span was vir my baie skerp en flink gewees en sy posisionele spel was uitmuntend gewees. Die vraag is of die keurders na die seuns kyk wat in die D span uitgestaan het.
@RnR Soos die artikel van @Hooit se het die games van die B, C en D spanne gevloei. Ek kon nie E kyk noe en het 2 de helfte van D se game daar gekom. Nommer 12 en 14 het agter uitgestaan en ek bly die vraag vra WAT SOEK HULLE by D. Al kom hul van verskillende skole en hul geklick, spasies gemaak en die driee gedruk. By C het Hul 12 briljant spasie gemaak en seker 3 driee gemaak. Hul 7 was lekker besig en CJ was briljant vir die tyd wat hy op was. Weet nie waar hy al daai spoed ewe skielik vandaan kry nie… Hul reserwe 1 het net so goed gedoen met sy beseerde rib. By B het De Beer weer gewys dat hy die beste in PTA is by lynstane. Hy kan n lyn lees soos ou Victor en het al hul en 80% Leeus se lynstane gevat. Die stutte het goed gedoen en dan het hul 20 – loskakel gespeel n briljante game gehad.
If the Bulls selectors chose a loosehead at tighthead they are idiots. The two positions are NOT interchangeable and choosing players out of position is coaching hubris.
http://www.ruggas.co.za/?p=13226 Artikel van gisteraand se game
@Brahmaan: Dankie vir verslag.Sjoe die lions Bulle eintlik n moerse pak gegee A span.Keurders doen goeie werk
@Brahmaan: Enige van die BB spelers jou beindruk by die C D en E spanne?
@Brahmaan: Thanks for the update.
@HE: As van die manne in WP snr strukture dieselfde as ek voel, kan ek nie ver verkeerd wees nie. Krake het reeds afgelope 2 jaar met GK seleksies gewys, daai val is naby
Nou ja so kom die aand toe aan n einde waar al die BB spanne gewen het behalwe A en E. Voel baie jammer CJ wat vannaand goed begin het maar na 15 min af is met n knie besering. Sterkte ou maat!! In CW span het dit sukkel sukkel gegaan met swak hantering en veral swak skrum werk. Kan nie onthou of ons selfs een lynstaan gevat het nie. Daarinteen het ons nie net al ons lynstane gevat by die B span nie, maar ook 80% van die Leeus sin. Moet se die uitblinkers by A was Veral Leeus se 2, 6 en 7 en by BB ons 2,6,8, en 10. Leeus wen A span 7 driee teen 1 waar BB drie gedruk was deur BB stut (3). Telling 1ste helfte 2-1 vir Leeus. Na vervangings het sake sleg verkeerd verloop.
By B span het dit die teenoorgestelde gegaan. Manne het saam gespeel. Scrums het gewerk, lynstane was gevat en as n bal gesteel was het 3 ander jand bygesit en die bal gered. Sou egter meer bal by die vlueels wou sien kom. Baie goeie wedstryd…
Hoop die bietjie terugvoer help.
@Carl de Kock: @Ploegskaar: Is die geween en gekners van tande nie bietjie voortydig nie. Sekerlik gaan die CW en Akademie spanne weer grotendeels uit die wynland skole kom, en op enige weergawe kan dit nie swak spanne wees nie.
@Carl de Kock: Ons het die spelerpoel ou maat, oorvloed sg PD spelers wat op meriete kan speel sonder om te steur aan kwota vereistes daarby, maar van raakvat ken die keurders nie. Wat ek wel hierdie jaar na CW sal doen, is om daai slim manne se name hier op te sit, met so bietjie agtergrond van elk
@Ploegskaar: Kon dit al n maand terug vir jou sê…
@Carl de Kock: Nadat ek die WP A & B spanne vandag onder oë gekry het, verseker. As dit die moontlike CW en Akademie spanne is, het hulle Elmo en Clinton onder die bus gegooi. Sterkte manne
@Ooorkant Loftus: Leeus is die span om te klop kom CW..vir wat dit werd is
@Hooit
Baie dankie vir die inligting.
Laat weet ons maar met al die tellings asb !
As jy dit bywoon kan jy maar ook jou menings gee, dit sal waardeer word.
Ek was linkervleuel vir ons 1976 0/13A spannetjie wat die Wes Transvaal liga teen Baillie Park op Olenpark gewen het. Ek was die voorste driedrukker in die liga met 36 driee
2 was onderskep
1 het ek die regtervleuel aan die binnekant geklop
2 aan sy buitekant
1 afstorm drie
4 met n oopdoellyn net buite hul kwartgebied
26 met n oopdoellyn binne opposisie kwartgebied
Ek is nie eers proewe toe genooi
@Grizzly die BB spanne lyk nie sleg nie. CJ ook terug vandag en sal bealis n kans kry om homself op te speel. Hy is goed. Jammer om te hoor van AHS se 9 wat sy been gebreek het. Altyd sleg om van sulke beseerings te hoor. Wil beslis probeer om daar n draai te maak. Ek dink Leeus gaan die jaar moet speel om hulself te bewys. Sou steeds wou sien dar B span se 11 n geleentheid moet kry by A. As land se voorste 3 drukker maak dit net sin om die spoedvraat te oorweeg.
@Grizzly: Dit is moelik om enige kommentaar oor Leeus te gee. Ken nie almal nie en daar is verskeie nuwe kombinasies. Spanne verander gewoonlik die meeste na 1ste proewe game. Glo jul A span is 90% finaal. Ons A span nog nie eers n vol squad nie.
@sewes: Thanks,kom ons kyk hoe gaan dit.Almal betrokke verdien n regverdige kans om hulself te bewys.Die CW eers in Julie dan kan ons reweiw vat.
@Grizzly:Die een CW afrigter asook die een o\19 afrigter is van Kloof.
@Hooit: Ok,maar ek hou by my voorspelling,in my baie beskeie oppinie is dit nie die beste groep wat gekies kan word nie,ek moet egter se dat ek nie al die spelers al sien speel het nie,ek dink Smallies het een keer gevra hoekom Bulle so sukkel op CW.Dit is nie n eenvoudige antwoord nie,maar my kort antwoord is die beste word nie gekies nie.In jou oppinie,is die beste gekies vir julle spanne?Weet iemand op die blog van watter skole Bulle se keurders is?Afrigters?
@Grizzly: Ek het van die huidige o18 groep gepraat, maar nog net 7 ure dan sal ons begin antwoorde kry.
@Hooit: Die bulle het laas jaar Grant komo finaal teen Leeus gewen.
@Smallies: Net nr.13,Diego Appolis van Garsies,dis hoekoem ek so op gewonde is oor Garsies volgende jaar,die Grant komo kaptein plus 3 ander was in begin span,dan nog hele paar in B span,Menlo ons egter gewen in Beeld finaal met 3 punte en het ook hele paar ysters in daai span gehad,Kloof self n baie goeie span,daarom sien ek uit na Noord-Suid volgende jaar,ek hoop ons speel Paarl Gim,julle,maar ons het die span volgende jaar om kompeterend te wees teen HJS,dit belowe ek!
@Smallies: Yep, as I said above, Southdowns is at a similar level to the 6th team of Affies/Grey…maybe even 7th. That said, they have a few good players per age group, but those players don’t get much practice v decent quality opposition.
@Vleis: hoekom ek gevra het is omdat hulle eerste span nogal swaar gekry het teen Grey se 4de span tydens die waterkloof naweek, en nou sien ek 4 van hulle spelers in julle proef spanne….
@Grizzly: bulls was die sterkste span by GK laas jaar hoeveel van daai seuns is in hierdie spanne?
In 2015 the Lions beat the Bulls twice at u16 level and with record scores A and B team. In 2016, last year the Bulls got another hiding from the Lions at CW. So I think the Lions can take them again but it is our 1st game as a team and the Bills have played already.
@Hooit: Ek voorspel n pak slae vir beide bulle spanne,wat het gebeur 0/16 tusen die 2 spanne?Wat voorspel jy,jou seun is in matriek?Ken jy die seuns by die Bulle?
@Ooorkant Loftus: 14h30 E spanne
15h30 D
16h30 C
17h30 B
18h30 A
@Hooit
Jy se by Monnas more maar het jy dalk die presiese tye van die wedstryde ook asb ??
@Rainier: Uitsig welsprekend,maar dit bly n derde taal vir hulle,ek weet nie van ander nie.As ek moet skat die ander ook so.Skole betrokke,Gerrit Maritz,Akasia,Erasmus,FH,Pta Tech High,Tuine Tek,Uitsig ens.
@Grizzly: Is die pd spelers wat jy gesien het Afrikaans sprekend?
En wie van die Blou Bul bloggers gaan op Monnas wees more middag/aand?
@CharlesZA: @Vleis: Dankie,ek verstaan die bulle bele baie by Pta tec high school,hulle fasiliteite top klas,was daar vir Bulls sbr meduim skool 0/18 proewe,hou ook van wat ek sien by Uitsig van Centerion tov ontwikkeling,op die dag 5 wedstryde gesien met omtrent 10 spelers wat makro kan haal,partykeer is die kritiek geregverdig,hier in pta is genoeg talent vir ontwikkeling,dis net my opinie.
@Grizzly: Irene. The school is only ten years old.
@Grizzly: Irene.
Die geld vir daai manne kom seker direk van Bulle af.
@Smallies: @Vleis: Ek bly 45 jaar in pta,het nog nooit gehoor van hulle,meskien is ek net ignorant,dankie Vleis,wat se area van pta is hul gelee?
@Smallies: Southdowns are probably at the level of Affies’ 6th team. They are a small school that play against other small schools. However, they source a handful of talented non-white players from the E Cape each year and their coach (or Director of rugby) is a Bulls CW selector (or coach). I think that most of the payers that they source are very good (e.g. Kwezi Mafu), but it must be extremely difficult for those players to switch from playing in a very weak league to CW standard.
I notice that no-one on this site critisizes Southdowns for their recruiting?!!? :-)
Manne van pta hoe sterk is southdowns college in julle opinie, ek sien 4 van hulle spelers
@Brahmaan: Moelik vir my om te verstaan dat daar nie plek is vir Garsfontein sa 4,12 en 15 in die 2 spanne nie,weet jy van watter skole keurders is,sal iemand soos CJ,nr1 van Garsies nog vir hom plek kan oop speel aan gesien hy heel seisoen uit was met besering?
@aftrap Het na wedsteyde gekyk. Kloof se 15 beslis man of the match gewees. Moet se ons is baie bevorreg met goeie spelers in GP met sterk kompetisie. Dink steeds 6 Kloof vinneger en sterker op die bal maar AHS 6 goeie bal draer. A span het baie balle gewen met Kloof maar moet ook se ref het spel DOOD geblaas en almal in BB gepenaliseer met swak besluite. Was ooglopend n Puma ref. Soos gese goeie kombinasies en lekker keuses vir keurders.
Op ander noot: sien KES se agterlyn in Leeus se A span. Gaan dus lekker vinnige spel wees en manne sal moet raak vat. Laas jaar het Leeus groot score opgesit as ek reg onthou. Manne sal moet weet hul moet raak vat. Meerderheid A span ook soos verwag Monnas. Sou gedink het daar sou ook nog n Helpmekaar seun of 2 wees…
@Aftrap: Baie onderskatte speler. Nie die grootste nie, maar die hart van n leeu.
@Brahmaan: Sien Affies se 10/15 Goedhals in A span. Glo uitstekend by Puma wedstryd op 10 vertoon.
@Brahmaan: Dit is jammer dat Affies nie volsterkte teen HJS kon speel nie, met verwysing na Porgieter. Affies is n ander span as hy speel.
Potgier 8 is 100%. Potgieter senter glo eers terug by Kloof vs AHS saam met James of ten minste so die voeltjie hoor fluit
Pretoria BH moet ‘n yster span he, 7 manne in die twee groepe net Affies het meer spelers in as hulle. So die Affies vs Pretoria BH gaan lekker close game wees?
Ook bly om Garsies no. 2 in BB A te sien. Sy werksverrigting, ingooi en scrum werk was stukke beter by laaste proewe. Wil my verstout om te se hy hoort in A se begin span.
@Brahmaan: Is Potgieter gereed vir die wedstryd?
Sien baie uit na AHS vs Kloof oor 2 weke. Jammer CW span word gekies voor dan. Sou graag wou sien watter veranderinge dan plaas sou vind met meerderheid AHS seuns tans in CW span
@Aftrap: Dit is n uitgmaakte saak. Baie baie goeie flank.
@Blou Trein: du Preez was vir ‘n week af met mangelontsteking. Op die stadium in BB C span, maar behoort homself vining op te werk.
Ek sien nie die naam van die bulflank Divhan du Preez nie. Moet sekerlik beseer wees.
@beet @buffelcm skole sukkel baie met beserings. Kloof 9, AHS 3 & 13 glo uit vir 3 weke nog. Groot slag vir beide skole.
Wel opgewonde oor die AHS 7 en Kloof 6 (BB20) kombinasie. Beide was uitblinkers vanaf 0/16 en het die spel gedryf by Klawer. Glo ook Kloof 10 gaan die agterlyn mooi kan wegsit net jammer van spelers soos Kloof 11 wat nie daar kan wees en AHS slot wat vir seisoen glo uit is ook weens besering.
Waar is Affies se ander vuurvreter flank?
@beet: Do you what happened to the St Alban’s flyhalf that started for the B team v the Pumas? I hope that he isn’t injured.
@beet: That’s a real pity. He has impressed me a lot on the few occasions I’ve seen him
I heard the Klofies 9 is out injured at the moment