Leave a Reply

60 Comments

  1. avatar
    #60 BrotherBear

    @Blou Trein: Ek sou vra – watter een?

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 18:43
  2. avatar
    #59 Blou Trein

    @Riempies: Ek skud maar net my kop.

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 17:43
  3. avatar
    #58 Riempies

    @Blou Trein: Gaan lees die as jy nog nie het nie. Van n derde persoon wat geen affiliasie met enige skool of kind het nie en wat die twee dae se trails gekyk het. Laat mens ma net wonder.

    http://www.ruggas.co.za/?p=12886

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 17:15
  4. avatar
    #57 Riempies

    @Blou Trein: Ek gaan myself liewer nie uitlaat nie. Nou nou word da weer gese ek is suurgat. Nee wat. Kom ons los hom eerder daar.

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 17:02
  5. avatar
    #56 Blou Trein

    @Riempies: Het die spelers swak proewe gehad, of het die keurders oogklappe aan, of is die ander skole se spelers eenvoudig beter?

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 16:52
  6. avatar
    #55 Riempies

    @Blou Trein: Selfde hoeveelheid in die B span. O en dan C span.
    Dit hoekom ek se ek lag eerder.

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 16:43
  7. avatar
    #54 Blou Trein

    @Riempies: Ek kan nie glo Helpmekaar het so min spelers in die voorlopige A-span nie.

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 16:33
  8. avatar
    #53 Riempies

    Ek lag ma eerder net. Anders mag ek dalk huil.

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 16:25
  9. avatar
    #52 Hooit

    @Greenman: Kry my nommer by Spear of op FB dan verduidelik ek

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 15:38
  10. avatar
    #51 Hooit

    @Roger: ????

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 15:31
  11. avatar
    #50 Hooit

    @Greenman: Dit is dieselfde span. Hul speel nog proewe tot n Junie. Dan maak hul die CW groep amptelik. Daar is nog geen squad nie.

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 15:30
  12. avatar
    #49 Greenman

    @Hooit: Nou wat se nut is die under 18 A to E spanne wat preliminary is wat Beet nou gepost het?

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 15:06
  13. avatar
    #48 Blou Trein

    @knowthegame: ‘Blou Trein

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 13:21
  14. avatar
    #47 knowthegame

    @Blou Trein: ek verstaan nou die naam Bloutrein

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 13:11
  15. avatar
    #46 Blou Trein

    @Roger: Ek dink die Leeus is die span om te klop. Op papier is hierdie n baie goeie span.

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 12:30
  16. avatar
    #45 Roger

    that is one hell of a loose forward trio…….
    ….. and front row not too shabby either!

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 12:26
  17. avatar
    #44 Blou Trein

    Hoekom so min spelers van Helpmekaar?

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 12:23
  18. avatar
    #43 VaskopVleuel

    A Team vs Blue Bulls

    1. Oosthuizen Florida
    2. Brandon Monnas
    3. Glade KES
    4. van Niekerk Monnas
    5. le Roux Monnas
    6. Snyman Helpmekaar
    7. Jacobs Monnas
    8. Gordan KES
    9. Combrinck Monnas
    10. Morrison KES
    11. Swanepoel Florida
    12. Hlalu KES
    13. L. Mpeku KES
    14. Cary Helpmekaar
    15. Mpeku KES

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 12:00
  19. avatar
  20. avatar
    #41 Blou Trein

    @Skopgraaf243: Tyd sal leer

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 07:35
  21. avatar
    #40 Skopgraaf243

    @Blou trein…Bloubulle se skole het baie groot/wye voedings area!
    Die “geleenthede” wat kinders gebied word om te kan skoolgaan in die stede :lol:

    ReplyReply
    17 May, 2017 at 07:10
  22. avatar
    #39 McCulleys Workshop

    @Hooit: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 19:55
  23. avatar
    #38 Blou Trein

    @Hooit: Ek is nou glad nie by met wat jy probeer se nie.

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 16:33
  24. avatar
    #37 Hooit

    @Blou Trein: Want WP en Boland het 1ste keuse op spelers en dan kan hul kies wat oorbly.??

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 16:06
  25. avatar
    #36 Blou Trein

    @Hooit: Hoekom sukkel die NTVL span elke jaar by die Craven Week?

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 15:54
  26. avatar
    #35 Hooit

    @Greenman: Spanne is nou glo by Unie vir goedkeuring. Gebasseer op laasjaar is hierdie spanne gewoonlik 90% finaal. Hul speel dan 3 wedstryde teen Bulle, Luiperds en Valke waarna hul die amptelike span aanwys.

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 15:44
  27. avatar
    #34 Speartackle

    @Greenman: Spanne klaar gekies…..by die priesters vir goedkeuring

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 15:13
  28. avatar
    #33 Greenman

    @Hooit: Hoeveel trials nog oor vir die Lions voor spanne bekend gemaak word/

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 14:46
  29. avatar
    #32 Blou Trein

    @BoishaaiPa: Die hele HJS eerstespan het dieselfde dag van vertrek met bus na die Rosestad nog WP proewe gespeel.

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 14:38
  30. avatar
    #31 Hooit

    @BoishaaiPa: Stem 100% saam.

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 14:36
  31. avatar
    #30 BoishaaiPa

    Proewe is al jare lank net daar om mense maar gelukkig te hou en illusie te skep van geleenthede!..98% van die spanne is lank voor die tyd al gekies…Enigste doel van proewe is om dalk daai een uitskieter raak te sien wat hulle dalk gemis het langs die pad…Dit is maar oral so en word orals dieselfde toegepas.

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 14:31
  32. avatar
    #29 Hooit

    Will The Lions Craven Week Side Be Good Enough For WP? http://www.ruggas.co.za/?p=12886. Some 3rd party feedback on Lions trials.

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 14:21
  33. avatar
    #28 knowthegame

    ek jammer om te hoor die proewe n vokkop.Ek hoop regtig julle kids maak dit.Ek se weer ek dink wyse manne het al lankal span gekies.Hoeveel keurders is daar,en wie coach die span.Julle weet by lions berus die finale keuses by afrigter en die keurders as geheel nie.Sterkte manne

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 13:47
  34. avatar
    #27 Riempies

    @Hooit: Met die spoed wat almal teen Helpies kanseleer verbaas ek my nie. Die naweek sou Pietersburg gewees het.

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 09:14
  35. avatar
    #26 Hooit

    @Riempies: 1ste games glo teen Bulle by Monnas Dinsdag volgende week. Helpies glo gevra vir n rugby game op monnas se veld. Glo op hul bucket list.??

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 09:05
  36. avatar
    #25 Riempies

    @BrotherBear: Nee wat Boetie en ma die rugby gekyk :-D

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 09:00
  37. avatar
    #24 Riempies

    @Hooit: Nee wat in die geval was dit nie wedstryd tyd nie.
    Moet met jou saamstem oor baie van die sogenaamde sterre van AL die skole. Dit juis my aanmeking van hierbo.
    Hoe bv evalueer jy n senter as hy in die volle speeltyd slegs twee keer die bal kry??
    Met moeite sou ek se.
    Dan weet ek en jy albei dat die keurings proses nie in isolasie plaasvind nie. Dink die seuns word dopgehou in nie proewe wedstryde en daarop word hopelik n besluit geneem. Indien nie sal bittermin van hulle my span maak op gisteraand se vertonings.
    Kom ons wag maar en kyk….
    Die volgende inter-provinsiale games sal n baie beter indikasie gee wanneer daar meer strukture is. Hopelik maak die regte manne dit tot by daardie fase.

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 08:58
  38. avatar
    #23 BrotherBear

    @Riempies: Rieme, Rieme, Rieme; daar is baie meer aan hierdie proewe as wat ooglopend voorkom. My pelle vertel my hulle het die volgende opgemerk:
    1. Catering van Monnas se kant was van absoluut bostaande gehalte. Dit was net pasteitjies en vlerkies en worsies en ribbe, om nie eers van die samoosas en springroles te praat nie. Lyk my hulle vrees die ander skole se rugby begin nou inbreuk maak op hulle grondgebied.
    2. Jy moes gesien het hoe van die mammas hulself “opgedollie” het. Die is nou nie net van Monnas se kant. Dink daar was meer poeier op sommige gesigte as wat ‘n pizza-man gebruik om sy deegie te rol. En die bootse met kort rokkies. Kyk, jy kon sien wie is stut se ma en wie is vleuel se ma, maar almal dra bootse en minis met sulke eina kousies. Brrrr

    So, ja die keurders mag dalk ‘n moeilike taak he om die regte talent te spot en “regverdigheid” te laat geskied. Maar soms is dit nog moeiliker om al die ander attensies van jou lyf te hou – maar nie noodwendig onaangenaam.

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 08:21
  39. avatar
    #22 Hooit

    @Riempies: Die 1ste proefgame was eintlik n mooi game. Tot die vleuels het baie bal gekry. Paar seuns het hul kanse verbeter. Vanaf die 2de proef game het dit n getjommel geword met elke speler vir homself.
    Dink jy nie jul gebrek aan wedstryd tyd kos julle nie. Was asof die Helpie seuns nie aan die gang kon kom nie?
    Hele paar Leeu sterre van alle skole bietjie verdwyn gisteraand. Hoor glo die spanne is gisteraand gekies. Nou vir goedkeuring by die Unie. As hul dit goedkeur word dit bekend gemaak. So enige tyd van vandag tot Donderdag toe

    ReplyReply
    16 May, 2017 at 08:18
  40. avatar
    #21 Riempies

    Moet se proewe bly ma k.k! Hoe die keurders weet wat is wat en wie is wie agter n ongeorganiseerde gestommel gaan my vestand te bowe. Sterkte menere. 8-O

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 17:50
  41. avatar
    #20 pietretief

    @Hooit: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 12:07
  42. avatar
    #19 Riempies

    @Hooit: Nie in Suid Afrika nie maar wel in Aus.

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 12:02
  43. avatar
    #18 Hooit

    @Riempies: Niemand begin darem spontaan te lag as jy Brumbies sê nie.

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 11:54
  44. avatar
    #17 Riempies

    @Hooit: Brumbies doen nie veel beter nie.

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 11:48
  45. avatar
    #16 Hooit

    @Riempies: Ek hoop net die span waarin my seun speel word regverdig gekeur. Om deesdae vir die Bulls te speel en iemand te impress gaan baie moeilik wees.

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 10:47
  46. avatar
    #15 BrotherBear

    @knowthegame: ten minste een ekstra span is geregverdig – dus 3 by St. Stithians (CW + AW).

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 10:09
  47. avatar
    #14 Hooit

    @knowthegame: Alweer verstaan ek jou nie. Verduidelik?

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 09:49
  48. avatar
    #13 knowthegame

    @Hooit: dit sal belaglik wees,so omtrent 100 spelers uit lions….nee maak 0 sin

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 09:39
  49. avatar
    #12 Hooit

    @Riempies: Sal vanmiddag met die Leeus manne gesels en hoor.

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 09:13
  50. avatar
    #11 Riempies

    @Hooit: Ek dink as laas jaar as maatstaf gebruik word maak dit sin. Of dit ooit sal gebeur twyfel ek baie groot. Kom ons wag maar en sien, aangesien ek ook die praatjies langs die veld gehoor het. Miskien het ons dieselfde mense hoor praat. Ongelukkig nie naby genoeg aan enige belangrike persoon om dit te kan bevestig nie.

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 08:52
  51. avatar
    #10 BrotherBear

    @Hooit: ek preek al lank dat hulle krag teen krag laat speel en groter unies meer spanne toelaat.
    Paar van die CD spanne speel aanskoulik maar hulle heeltemal te lig in broek vir CW. Is dit politieke besluite of net uiters swak administrasie?

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 08:46
  52. avatar
    #9 Hooit

    @Riempies: Ek het dit nou al by verskeie rugby pappas gehoor maar op die skedule vir CW is daar net 1 span. Nou gaan ek baie onstel. Ek glo hul moet die Country Districts (CD) teams in AW laat speel en die Groter unies AW spanne in CW laat speel.

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 08:34
  53. avatar
    #8 Riempies

    @Hooit: Then I always believed that the bigger province should have two teams at CW. Normally the AW teams would beat 50% of smaller province CW teams.

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 08:16
  54. avatar
    #7 Riempies

    @Hooit: ??? Did not even know this. Did hear some speculations but thought it would be 2 at AW and 1 at CW and then the 0/19 PUK team.
    Seem to be a state secret. 8-O
    Does anybody know??

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 08:13
  55. avatar
    #6 Hooit

    @Riempies: Can we get confirmation if the Lions will have 2 teams at Cravenweek and 2 at the academy week?

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 07:41
  56. avatar
    #5 Riempies

    Currently 12 Teams. After today’s trails does anyone know how many teams will be left?
    Good luck and I hope all stay injury free.

    ReplyReply
    15 May, 2017 at 07:32
  57. avatar
    #4 warriors7

    @Hooit: Thank you :mrgreen:

    ReplyReply
    13 May, 2017 at 08:01
  58. avatar
    #3 Hooit

    @warriors7: u19 play trial for provincial C team that includes them and is filled with u18 players for the potch puk week in Noordvaal

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 19:50
  59. avatar
    #2 warriors7

    Why is an u19 allowed to attend trials?

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 15:23
  60. avatar
    #1 Hooit

    Teams are very mixed at this stage. A few interesting match ups.
    1. Game 1 – tight 5. Also the Monnas 2 vs Helpies 2.
    2. Game 2 – Monnas 8 vs KES 8. Monnas 9 vs Helpies 9. Monnas 12 vs Helpies 12. Helpies 15 vs Florida 15.
    3. Game 3 – Florida 10 vs Helpies 10. Kes 13 vs Jeppe 13. Kes 15 vs Monnas 15.
    4. Game 5 – Helpies 13 vs Monnas 13.

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 13:32