Menlopark wins the overall Tuksreeks title for 2017

SCHOOL Rugby HockeyB HockeyG Netball Golf Chess Squash C/Country Tennis Total
1 Menlopark 60 15 32 32 7 5 8 10 16 184
2 Garsfontein 48 16 26 30 8 4 7 13 13 165
3 Monument 64 7 28 24 6 2 5 14 9 158
4 Nelspruit 44 14 24 18 7 6 8 15 15 150
5 HTS Middelburg 36 11 18 28 8 4 6 11 14 135
6 Transvalia 52 9 22 10 5 5 7 5 7 121
7 Rustenburg 40 13 10 20 5 8 3 9 12 120
8 Eldoraigne 32 11 16 26 3 7 4 12 8 119
9 EG Jansen 56 6 20 16 3 3 2 6 5 117
10 Kempton Park 28 8 14 22 4 8 5 16 6 110
11 Pietersburg 24 12 30 12 4 6 4 8 10 110
12 Klerksdorp 16 5 12 14 6 3 3 7 11 77
13 Florida 20 4 8 8 7 6 4 4 61

Leave a Reply

26 Comments

  1. avatar
    #26 oppimoot

    @Skopgraaf243: Hierdie is al die spanne wat gespeel het, behalwe vir o15b wat Menlo o15c gepeel het. Onder korreksie dink ek die telling was 5-24 in Menlo se guns. Dalk verander die rugbywereld hier by die Bulle aan die einde van die jaar, wat ons skole meer kans gaan gee om teen mekaar tw speel. As ek reg verstaan sou dit hierdie jaar al gebeur het, maar sommige skole was nog nie reg hiervoor nie.

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 16:51
  2. avatar
    #25 Skopgraaf243

    @Oppimoot…het jy die uitslae van Menlo C spanne vs OM B spanne ook asb?

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 16:22
  3. avatar
    #24 AbsolutMenlo

    @oppimoot: Dankie Oos-Moot dit was harde lekker kompeterende wedsryde wat in ‘n baie goeie gees gespeel is.
    @CharlesZA: Die b, c, 3de + spanne speel so 10 wedstryde ‘n jaar.

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 15:31
  4. avatar
    #23 Grizzly

    @oppimoot: My alma mater!Baie geluk,ek dink dis wat @4×4 bedoel,rugby kan net vorentoe gaan met meer sulke games,dis amper soos club rugby,jy kan net speel as daar wedstryde is,sal graag wil sien dat Garsfontein ook by so iets betrokke raak.

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 15:16
  5. avatar
    #22 Hooit

    @CharlesZA: Ek het geen idee nie. My opmerking is op skole in die algemeen in die Noordvaal. Glo die meeste B spanne speel net 60/70 % van die hoeveelheid games wat die A spanne speel.

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 15:07
  6. avatar
    #21 oppimoot

    @CharlesZA: Hooit ons het die reeling met Affies al vir baie jare. Oos-Moot het verlede jaar met dieselde reeling teen Menlo begin. Dit is vir ons as groot skool tussen die Pretoria makro skole soms moeilik om vir ons b spanne wedstryde te reel. Ons is die makroskole dankbaar vir so geleentheid. Dit gee ons ook kan om onsself te meet deur te sien waar ons standaard is en waar ons kan wees as ons nog harder werk.

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 14:24
  7. avatar
    #20 CharlesZA

    @Hooit: Hoeveel games sal Menlo se o16B span byvoorbeeld speel in n jaar?

    Goeie uitslae vir OM veral by die ope spanne.

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 14:17
  8. avatar
    #19 Hooit

    @oppimoot: Daar moet meer sulke rugby dae gereel word soos julle teen Menlo. Makro skole se B en laer spanne is honger vir games en ek glo daar is baie groot skole wat teen Makro se naasbestes sal/wil speel. Welgedaan aan beide skole.

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 12:56
  9. avatar
    #18 oppimoot

    @Grizzly: Was harde rugby. Uitslae as volg:
    OM 14A 19-19 Menlo 14B
    OM 15A 14-15 Menlo 15B
    OM 16B 0-24 Menlo 16B
    OM 4es 39-7 Menlo 4es
    OM 3es 19-10 Menlo 3es
    OM 2es 21-47 Menlo 2es

    Dankie aan Menlo dat ons n lekker dag teen hulle kon he. Dinsdag verwelkom ons Affies se laer spanne by ons.

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 12:11
  10. avatar
    #17 Grizzly

    @AbsolutMenlo: Glad nie,hierdie is amper vir ons soos proewe,ons raak nou ernstig!Wat het gebuer Oos-Moot,het jy uitslae?Julle die week gespeel?

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 08:32
  11. avatar
    #16 AbsolutMenlo

    @Grizzly: Dankie!
    Julle nie net so bietjie bekommerd om rugby van 2 na 5 te slip nie!?

    ReplyReply
    12 May, 2017 at 05:21
  12. avatar
    #15 Grizzly

    @AntonT: Ek weet Ernie was ook 16 toe hy gewen het,ek weet nie hoeveel maande nie,dis baie impresive,George steeds my gunsteling baan,ek het nog nie Leopard Greek gespeel nie,wie het??In 2015 het julle kontak gemaak aangaande my klong vir krieket deur iemand wat hier in pta was en toe daar na julle toe is,dit het nie uit gewerk nie,maar ek het vir hom gese hy kan enige tyd gaan,altyd daar in Dana baai vakansie gehou,mooiste plek in SA die tuinroete!!

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 21:10
  13. avatar
    #14 BrotherBear

    @AntonT: Well done vir die presteerders.
    Waar is swd? Is dit daai dorp suid van Upington?

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 19:24
  14. avatar
    #13 AbsolutMenlo

    @AntonT: Klink vir my na ‘n baie goeie idee!! Vir ‘n begin kan die Tuks-wenners teen Outeniqua gaan speel!

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 17:52
  15. avatar
    #12 AbsolutMenlo

    AbsolutMENLO!
    Ek is veral bly dat ons nommer twee in rugby kon bly en weer twee ouderdomsgroepe wen. 2018 is ons reg vir daardie top rugby spot!
    Menlo is dankbaar vir die geleentheid (Tuks) en dankbaar vir die geluk wense….volgende jaar maak ons weer so!

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 17:45
  16. avatar
    #11 AntonT

    Geluk Menlo!

    Voel julle nie lus om een keer ‘n jaar ‘n draai hier in George te kom maak nie.
    Dan speel ons al die “tuks reeks” sporte teen mekaar.

    Golf oefen ons ouens twee keer ‘n week by Oubaai. Chriso Lambrecht is op die oomblik ons beste speler op 16 jarige ouderdom het hy die jaar die Suid Afrikaanse amateur match play kampioenskappe gewen en was vierde in die stroke play. Die jonste amateur ope wenner ooit.

    In muurbal het ons 16 SWD spelers waarvan 3 die Suid Afrikaanse platteland span gehaal het.

    In skaak het ons top seun 18 by die sa kampioenskappe geeindig en ons top dogter 5 de. hulle het elkeen net een wedstryd verloor.

    In hokkie het ons 11 seuns SWD spelers en 19 dogter SWD spelers. Dis nou in al die ouderdoms groepe.

    Ons het nie landloop nie – die ouens doen tweekamp Ons het nege atlete wat gaan deelneem het aan die SA kampioenskappe. o/15seun derde gekom en 0/17 dogter 5. Hulle sal maar moet hardloop.

    Ek dink ons sal julle ordentlike wedstryde in Rugby en Netbal kan gee.

    Dis mooi hier, julle kan groen gras sien in die winter en ons kan lekker braai.
    Wat se julle ?

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 16:41
  17. avatar
    #10 BrotherBear

    @Stier: hulle moet asseblief nie die Monnas manne keer dink nie. Hulle is gewoond aan en bekend met instink, hou dit nou net so. Behoede die spel as rugby-spelers begin dink. Netnou einding hulle op as All Blacks. Wat dan, ons afrigters sal nie weet wat de hel om te doen nie.

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 15:42
  18. avatar
    #9 Vleis

    Slightly off topic, but I notice that 5 out of the top 6 netball schools are from Gauteng. I’ve just received the Gauteng netball squads for 2017 and out of the 150 girls picked (from u14 to u18), only 20 come from said top 5 schools – i.e. 13%. The same exercise for rugby would produce a much higher percentage, which confirms how professionalism is pushing SBR towards a few super-schools/academies.

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 15:22
  19. avatar
    #8 Bere007

    Baie geluk Menlo !! Julle is my tweede skool !!

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 11:11
  20. avatar
    #7 Stier

    Geluk Menlo en Monnas. Ek hoop Eldoraigne beweeg ook op volgende jaar. Ek is verbaas dat Eldoraigne nie beter gedoen het met die netbal nie of kry hulle nie al daai sterk spanne van Laerskool Wierdapark nie? Ek sien Monnas se seuns sukkel met die duiwel se sport.

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 10:51
  21. avatar
    #6 Grizzly

    @Hooit: Nee wat,stuur net skaak spelers na Tjaart,takties is hy briljant!

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 10:42
  22. avatar
    #5 Carl de Kock

    Skitterend Menlo Park, welgedaan!

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 09:53
  23. avatar
    #4 Hooit

    @Grizzly: Dink ons moet n paar stutte en slotte laat skaak speel. As ons 1 game kan wen deur intimidasie is dit al beter.

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 09:46
  24. avatar
    #3 Grizzly

    @4×4: Geluk Menlo!Geluk ook aan Monnas vir rugby.

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 09:16
  25. avatar
    #2 Valkie

    Ja geluk aan Menlo, dis nou twee jaar in ‘n ry. Julle beplan julle dinge mooi.

    Geluk ook aan Garsfontein en Monument, well done!

    Ek is trots daarop dat ons 4de kan wees, well done Nellies…….

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 09:15
  26. avatar
    #1 4×4

    Geluk Menlo!!!

    ReplyReply
    11 May, 2017 at 08:48