Rank | Team | Avg |
---|---|---|
1 | Paul Roos | 4.85 |
2 | Paarl Gim | 4.85 |
3 | Monument | 4.17 |
4 | Affies | 4.08 |
5 | KES | 4.00 |
6 | Grey College | 3.98 |
7 | Grey PE | 3.93 |
8 | Glenwood | 3.85 |
9 | HTS Drostdy | 3.31 |
10 | Kearsney | 3.31 |
11 | SACS | 3.30 |
12 | Noord-Kaap | 3.29 |
13 | Waterkloof | 3.23 |
14 | Nelspruit | 3.21 |
15 | St Johns | 3.17 |
16 | Ben Vorster | 3.08 |
17 | Helpmekaar | 3.00 |
18 | HTS Louis Botha | 3.00 |
19 | Selborne | 2.88 |
20 | Dale College | 2.88 |
21 | HTS Middelburg | 2.88 |
22 | Transvalia | 2.86 |
23 | Eldoraigne | 2.79 |
24 | Durbanville | 2.75 |
25 | Tygerberg | 2.73 |
26 | DHS | 2.69 |
27 | Nico Malan | 2.68 |
28 | Menlopark | 2.67 |
29 | Framesby | 2.60 |
30 | Brackenfell | 2.50 |
Based on more than 3 games played (in SA), thus Paarl Boys will not yet appear on rankings
I’m hoping as the season progresses, Rondebosch will climb up the ladder. We have a decent team so hopefully we can click. One can only hope!
@BoishaaiPa: When we started playing Bellville, it was still only 9 holes. Wonder how long it will last before it becomes 9 holes again given property prices there. Brothers used to carry for Ryk van Schoor and his friends. He convinced my parents to send us to PBHS – old Springbok that always remained loyal to the school.
@BoishaaiPa: Ken self n paar manne wat liga gespeel het daar. Manne soos James Wade, Charl Coetzee en dink Jacobus Roos was ook daar.
@kokkie: Janee..geniet die klub baie…Werner is klas ou! Baie oud PRG en Boishaai manne wat daar speel!
@BoishaaiPa: Bellville het n class set up, met Werner daar loop alles mooi, ek het laas jaar in die mid ams verloor teen kevin hitch by julle, was nog all square op 15de, daarna twee bogeys en verloor op 17de, n paar groot geeste daar by julle!
@BoishaaiPa: Daar moet ek met jou saamstem, soos n swerm bye sak die manne en vrouens toe, hier van 12:00 af…kan omtrent nie eers op die oefen setperke kom nie..
@Carl de Kock: Hermanus is OK as jy n vroee afslaantyd het..want dan speel jy voor in die veld. Enige tye hier van die middel van die veld tot agter is n nagmerrie!
@kokkie: Ek is al baie lank lid by Bellville en ons Saterdag veld loop altyd mooi…Sondae is n ander storie..verkies om nie dan te speel nie!
@BoishaaiPa: Die vele male wat ek op Hermanus gespeel het, het ek nog nooit gevoel die spel is te stadig nie.
Selfs Desember maande speel ek altyd op tyd…indien jy agter is, hoor jy dit by die halfweghuis….kyk, daardie ou toppies is nie jou maat nie!!
Ek het 01/01/2017 lekker 07:20 gaan speel….HEERLIK!
@Andre T: jy.s reg n par 5, nie te moeilik nie as jy die hook reg kry nie, anders n 4 yster en so 200m uit met elevated green, par dan op kaarte
@BoishaaiPa: @kokkie: Ek bly nou in Natal….speel net as Bush my nooi ….Somerset se een nege begin mos waar jy met n snap hook moet begin
@BoishaaiPa: stem, op so n besige baan moet daar n Marshall op die baan wees wat nie skrik vir die toppies nie, dis erg frustrerend, Strand is n goeie opsie op oomblik, greens is great. Ook gesien Boschenmeer het nou ook lekker special aan!
@Speartackle: Ek het Saterdag Hermanus gespeel saam Marco se Pa..Wat n f-op…Behalwe my swakste rondte golf ooit, was dit n geval van slaan die bal..wag 10 minute..daai klomp ou toppies speel hopeloos te stadig na my sin!..
@kokkie: Hulle het my lekker onkant gevang laasweek. Daag daar op vir n potjie, en niemand het my voor die tyd gewaarsky dat dit nou net n 9-putjie baan is nie. Klomp bliksems
@CharlesZA: die 12de tot 16 de, die gate word ingepas tussen bestaande gate, maar vir volgend jaar is ons n 9 gate baan, al die gate om die klubhuis, duskant spoorlyn.
@kokkie: Hoeveel gate is verkoop? Gaan dit n 9 gate baan raak?
@Speartackle: waar is jy n lid? Ek is op somerset wes, ons baan is nou onder konstruksie, het die grond tussen r102 en n2 verkoop.
@Rugbyrealis: Gee ons jou top 10.
@McCulleys Workshop: Good one,but its frustrating to know out there somewhere must be a wareproof system trustworthy and believeble to most of us,ek soek nie n ranking system wat Garsies plaas waar hy nie hoort nie,hetsy 1 of 50,but I think here is at least one we can work on and maybe make it in time perfect.
What a load of shit!Die ou wat die ranglys opstel is van lotjie getik.
@AntonT: Geldige argument,maar ja ek se dit,ek dink lank terug was mense presies waar ons nou is en het toe bekers en kompetisie in gebring om die argument te settle,maar ek verstaan jou argument,ek hoef nie een toernooi in n jaar te wen nie maar kan nog stees nr 1 afsluit op Sony se lys in Gholf,maar die teen argument is weer ek kry baie meer ranking points as ek n Major wen(beker) as jy wat 2de kom in n gewone PGA tournament(bekerloos)Dis moeilik maar ek vind hierdie een is baie naby die oplossing.Net vir intresantheid,laas jaar 0/16 skakel garsfontein vir Monnas by Monnas uit in die semis van die Beeld,garsies eindig 50 en Monnas 1 op saschoolsport se rankings
@Bush: Mine was with no formula and after a few cold ones late at night. BHP also not listing them as top 20.
@Grizzly: Kom ek verduidelik dit so: Kom ons se die Stormers wen die Super 18. Gaan dit beteken hulle is beter as die Leeus?… Nie alles gaan oor bekers nie. Jy moet konstant goed kan vertoon.
@BoishaaiPa: Ok,nou dat hy verduidelik is moet ek toe gee dit lyk heel bilik(Beet op die ander post).Dis jou baba so jy ken hom die beste,wat volgens jou pla nog,dalk kan die bloggers met voorstelle kom,daar moet iewers n perfekte system wees.Ek het net een vraag,as ek die Beeld wen,hoe kan n ander skool van Noordvaal bo my gerank word?Se ons nie dan daar is fout met die kompetisie nie?
@Carl de Kock: Verskoon my asb….ek moet gaan tennis oefen
@Speartackle: Aitsa!
@Carl de Kock: Teruggetrek vanaf die agterste fringe
@Speartackle: Vorentoe tol of tru-tol?
@knowthegame: En onthou jy op die kort 4de amper my gap wedge in die gat in gespin?
@Speartackle: nee jy was wit warm…daai birdie op 3,par 5.Drywer 8yster.Nee ek hhok by day en fade by night op die oomblik.Gelukkig om op River Club 90 te breek
@knowthegame: Ja ek dink ek het daai dag op Wild Coast met 2 double drops begin en toe 6 voële in n ry
Ek wen nou pryse deesdae
@knowthegame: Spies is nou n +2…
ek onthou die dag toe jy op Wild Coast 68 gemaak het in die wind…dit nadat hulle jou van die tafels gaan haal het om af te slaan
Talent het jy baie
@Speartackle: Spear speel jy nog van n 0 voorgee?
Kuilsrivier se rof is net sand
Kleinmond lekker baan
Met n golfkarretjie in Erinvale se 11de greenside bunker ingeval
Aan die slaap geraak in Stellenbosch se klubhuis en volgende oggend deur manager wakker gemaak
Het eendag n moerse maagwerking op Langebaan gekry en moes noodgedwonge n gaatjie in bunker grou……..iemand moes daarna defnitief n k@k hou daaruit geslaan het
@Speartackle: Was baie lank n Boland Nomad en voorreg gehad om op al die topbane daar te speel
Herm Anus was my gunsteling, Atlantic Beach my nagmerrie
@Atlantic: Dan kan n man oorbeweeg na Boschenmeer se 22ste gat, hy is ok nie jou maat nie!!
@Carl de Kock: Milnerton back 9 is Legendary ……..Strand se 3 de is ook nie jou speelmaat nie…
@Carl de Kock: Het baie ure in daai pub wat so na die Helderberg uitkyk, gekuier en baie geld op daai pool tafel verloor, veral in die vroeê oggendure
@Speartackle: Nou is ek by. Klink of jy n ou gholfer daar op St Rand op jou dag was….
@Carl de Kock: Nee, die 1ste is n par 4, 2de n kort par 5 met bosse voor green regs, dan daai 3de reguit see toe, 4de kort par 4 wat mens met n 5 hout kan dryf as wind reg waai
Tensy hul die neges omgeruil het nou
@Speartackle: Is dit die Par 4 wat reguit in die suid-oos in slaan, net voordat jy onder deur die pad loop?
@Carl de Kock: Strand se 3de ook n rillertjie……het al n sand wedge geslaan en op n ander keer drywer kort
@Atlantic: Ek het in my lewe nog nie so iets beleef soos Milnerton se 2de 9 nie….
@Carl de Kock: Ha ha…. weet presies waarvan jy praat ! Al wat dit klop is Humewood se 6 de gat – die Par3……staan ook bekend as die korTste Par 5 in SA !!
hoekom helpies so hoog?
@Speartackle: goeies
@Oakdale supporter: Dit is wel waar, ek trek sommer net bietjie julle been.
BoishaaiPa se stelsel is beslis die beste uit al die ‘rankings’/formules ens wat gebruik word, ek dink nie enige iemand kan daarteen stry nie.
@Carl de Kock: Dit bly tog lekker om met dieselfde stelsel in plek te sien hoe jou span van jaar tot jaar presteer al dan nie. Use it, Don’t use it, jou keuse.
@Oakdale supporter: Ek het n maklike oplossing, los die ‘rankings’, almal speel nie teen mekaar nie, nou hoe nou… dit is een groot totale euwel….
@Carl de Kock: Daar was al 101 verskillende kriteria bespreek wat in ag geneem kan word. Volgens my bly hierdie ranking die naaste aan die waarheid. As jy ‘n beter idee het kom met die oplossing. ‘n Span met min diepte kry een sleutel speler wat seerkry (kom ons gebruik EG Jansen as voorbeeld) en dit het ‘n groter invloed op die span as bv Grey wat 3/4 beserings kan hê maar die diepte het om daarvoor op te maak. Moet diepte en hoeveelheid seuns in die skool ook nou ‘n kreteria wees. Ek sal net graag aan die begin van elke seisoen die lys van al die skole met hul kategorie punte wil sien, maar verder kan ek maar net aan BHP sê. Well done met ‘n goeie stelsel
@Speartackle: Ek is bly ek en jy kan ten minste daaroor saamstem….ek neem aan jy gaan dit ten minste op TV kyk?
Daar is twee wedstryde wat ongelukkig op dieselfde tyd vertoon word.
PRG vs Gim (Supersport)
HJS vs Kwaggas (SSL)
@Carl de Kock: Al wat ek kan sê is dat die top 2 spanne in SA mekaar Saterdag op Markotter pak en ek wat wou sou gee om dit by te woon.
Rugby puris se droom
@Speartackle: Spies, wat dink jy van die basies foutlose ‘ranking’ stelsel?
I once attended a golf clinic presented by the late Simon Hobday…….one oke asked him how do you stop a 3 iron?
Hobday then asked him how far does he hit his 3 iron…..the oke replied……160m
Hobday answered…….why do you want to stop it then?
@BoishaaiPa: Meer wedstryde = vergroot jou kans op beserings, dit is medies bewys…pas jou ‘rankings’ aan, ek is seker daarvan dit is nie moeilik vir n slim man soos jy nie.
@BoishaaiPa: Mens kan sien jy speel baie gholf…(veral op Milnerton)
@CharlesZA: Enige ou wat ‘n hybrid op 70m slaan het wragtig niks om oor te brag nie!
@Carl de Kock: Einsteins relativity theory consists of a set of 10 equations or formulas..I would say that formulas is pretty perfect. It is how you apply formulas that would get different results. Rather stick to soccer stats my friend.
@Carl de Kock: Brag ons nou oor hoe ver ons n bal kan duff?
@McCulleys Workshop: Agree..I have no actual evidence but I have the suspicion that most serious injuries occur within the first 3 to 4 weeks of a rugby season or even pre-season.
Early days for KES but they are 5 from 5 and playing fantastic rugby at the moment. Tough game this w/end against Waterkloof will give us all a better idea of where they are at – good luck to them – they are a joy to watch this season!
@McCulleys Workshop: Lets agree to disagree, no formula is perfect.
@Carl de Kock: Your view might seem rational and reasonable, but is it? Only empirical evidence will prove or refute it. How many injuries take place at CW trials or at CW itself? How many injuries take place when the players are not match fit at the start of a season? I’m not sure it has any relevance nor that you could counter it with a risk premium in the formula.
@BoishaaiPa: Alle ‘rankings’ wat gebruik word het maar sy gate…sal maar altyd moeilik wees, want die beste spanne in SA speel nie jaar in en jaar uit noodwendig almal teen mekaar nie.
Almal in Spanje het gedink Barcelona is tops tops tops….voordat hulle teen die span van Massimiliano Allegri te staan gekom het…en ons almal weet wat daar gebeur het..
@Carl de Kock: Dit is irrelevant..Jou beserings kan in die eerste 3 wedstryde gebeur en daarna niks. Jy word beloon in n mate vir meer wedstryde deurdat jy meer bonuspunte kan verdien. Jy val nou in die katergorie van belaglikheid as jy tot sulke kriteria in ag wil neem.
@BoishaaiPa: …..n span wat bv 13 wedstryde speel het mos n baie kleiner kans op beserings as n span wat bv 20 wedstryde speel, beserings het n invloed op resultate en n direk invloed op jou slim sommetjies?
@Carl de Kock: Jy is reg..jy het geen idee nie …n Noddy Guide vir oningeligtes is oppad.
Hooit, the start of this list except KES was the same as what you mentioned at the party we gate crashed. I still don’t understand why that oke got pissed off with you. The thing is you are a lover not a fighter. So I heard from Spear. Spear welcome back, where were you hiding????
@Grizzly: baie van die top skole in die land speel nie liga rugby nie in die noord oos kaap waar ek bly is daar geen trofee rugby nie, en tog val marlow in ons streek ek dink dis die selfde in die grens en op ook ek weet die vrystaat het n kovsie beker maar weet glad nie van die wp en kzn nie
@Atlantic: Hoe meen jy nou, ek het al daar n ‘hybrid’ met 70m in geslaan ……2de laaste gat…ongelooflik!!
@Carl de Kock @ CharlesZA – Klink of julle manne die back 9 op Milnerton Golf Club speel !!
@Grizzly: Howzit Grizzly, the easiest thing to do is for you to write your algorythme and forward it to BranderwynHansaPinotage and ask him to update his XL. We should then see more accurate results that we would all agree with.
@Grizzly: Watter skool wat buite top 50 geeindig het verwys jy na? Jy sal bv selfde punte kry om vir Monnas weg te wen in Semis as om vir Paarl Gim weg te wen. Klink fair vir my.
@beet: Dankie,dit maak nou baie meer sin.BHP,ek glo jy sal die kriteria wat jy gebruik dan op daai bladsy verduidelik.
@Grizzly: Ek het geen idee nie, ek weet net daar is sekere punte wat nie aangeraak word nie, soos ek hierbo al genoem het.
@Smallies: By ons as jy Noord Vaal wen(transvaal voor 1994)da kry jy die versekerbeker,die ander provisies moet seer sekerlik soort gelyke kompetisie he?Wie was laas jaar Vrystaat kampioen?Noord kaap?Kaap?KZN ens,die selfde punte stelsel of bonus puunte stelsel geld vir elke prov kampioen,ek kan nie sien hoe ek dieselfde punte kry om Monnas weg te wen in die semmis van die Beeld,of as ek n skool wen wat laas jaar nie top 50 gehaal het,en wen hom in n fees toernooi in April @Carl de Kock: Is jy happy met die rankings?Weet jy wat is kriteria,ek weet nie hoe werk punte nie meskien as jy my kan in lig sal ek beter verstaan,wie weet,dalk verander die wind half tyd..
@Grizzly: BHP = BoishaaiPa
He has been using more or less this same formula since 2009, so closing in on 9 seasons.
@Grizzly: I will create a reference page where lots of FAQ will be answered.
@Smallies: Die manne wat in winderige weer rugby speel word mos ook onregverdig benadeel?
@CharlesZA: Solank die wind in een rigting waai gedurende n wedstryd, is alles mos reg?
@Grizzly: vrystaat kaap kzn skole speel nie virseker trofee nie dit sal mos moerse onregverdig teenoor hulle wees nie waar nie
@beet: Voor ek my coment post,wie se ranking is die?Wie is BHP?Hoekom word n span nie juis bonuspunte gegee om daai laaste been van verseker onoorwone af te sluit,en bonuspunte vir die trofee?
@Carl de Kock: Ook nie vir die rigting wat die wind waai.
Daar word geen gewig toegeken aan die verhoogde risiko van beserings agv meer hoeveelheid wedstryde gespeel nie…
@CharlesZA: Formula changed along the way but looking back its seems to be upward of 3.15 and been as high as about 3.50 which is pretty hard to get to.
A good season would be say playing 16 games and only losing 2. If in those 2, the team does not collect any points, it means they have to average 4 points per game to ensure a 3.50 average which is fairly steep.
@beet: Historically what number do you need to get to get Top10/20?
Dinge sal in die maand wat kom baie vir Grey verander speel Paarl gim Boland landbou Affies HJS Paarl en Selborne binne n maand
@Vyfster: @Vyfster: ek dink dis dalk omdat Waterkloof op die staduim die enigste top 20 skool is wat Grey al gespeel het….
@Valkie: Nee wat ek stem saam met jou dit is wat dit is. Ook nie een dieselfde nie. Ek weet die manne sal opstaan daarom my sterkte aan die res van die spanne wat hul die jaar speel. Hulle het ten minste twee games die jaar verloor wat hulle moes gewen het.
Sien uit na Wildeklawer.
I reckon a 3.15 average for the season might be enough for top 10 finish this year.
My gut feel is that once everything settles into regular season rhythm:
Paarl Boys’ High
Selborne
Garsfontein
Boland Landbou
will all be Top 10 contenders.
Based on what they are capable of delivering on the field of play, Helpmekaar should also strong challengers but they have to make their matches vs Selborne, Klofies and Garsies count big time because the way the BHP works, the predicted streak of victories in the Virseker big schools playoffs in the third term are unlikely to provide the necessary points to overtake log rivals.
@Riempies: Ek hoor wat jy sê(tik ) maar realisties gesien is hierdie ‘rankings’ nie van veel waarde nie. Dis hoogstens net iets om na te kyk maar dis sonder tande. Jy weet so goed soos ek weet, dat as ons nie almal teen mekaar speel nie kan hierdie ‘ranking’ sisteem nie werk nie.
Julle het ‘n goeie span, en hulle sal weer presteer. Die seuns is goed afgerig en doelgerig. Dis nie span wat gewoond is aan verloor nie, so die dinge sal draai. By die Wildeklawer oor ‘n week of wat gaan julle die dinge weer mooi roer.
@McCulleys Workshop: Dont have to believe in it. I just want it to inspire them. See on School of Rugby they are ranked 23. Even more reason to pull their finger.
@Riempies: That only applies if you believe in the accuracy or relevance of any of the rankings
Hierdie is die laagste wat hierdie groep Helpies nog ooit gerank was. Dit is n goeie wakeup call vir hulle en net wat hulle nodig het.
Sterkte aan die spanne wat hulle volgende speel.
@Bere007: Mens kan nie n ranking ernstig opneem wat Secunda op 36 het en HTS Middelburg op 51.
@Bere007: Ruggas sin lyk reg….met KES op 23. Daar is nie ‘n manier dat KES top 20 gaan wees nie.
Alternatives for the not so fortunate chosen few
http://www.saschoolsports.co.za/rugby/national/first-xv-rugby-this-weeks-belgotex-sports-top-100-rankings-19-04-2017.html
& http://www.ruggas.co.za/?page_id=11254
@Vyfster: Probably right, slipped my mind that Bolands first game was against Windhoek. Will get a more accurate idea in a month or so. Think the rankings will change significantly.
@Vyfster: Correct..Boland and Oakdale only played 3 games so far..Stellies will get there..lost 2 games out of 5 so far. Still early days.
@He..I think teams like Boland landbou, and Oakdale doesn’t yet qualify for inclusion…BL played IN Sa against Windhoek, so i suppose that doesn’t count, same with Oakdale against France….Stellenberg will be back,must be hovering just outside top 30, still early days
Also can’t recall a top 30 without Eg and/or Outeniqua in it….wonder when it last happened?
Bit baffling currently. Teams like Tygerberg,Brackenfell,Nico Malan and Transvalia in the top 30 but no Stellenberg or Boland Landbou (despite some very good performances). Guess the easier your games the higher your potential ranking.
Interesting, the early rankings….Oakdale,Boland and HJS will probably appear in top 10, depending on weekends results…..Surely Selborne will improve on the table…..i know that the quality of opposition differed, but I still find it hard to fathom that the unbeaten Grey College is ranked below a team who already lost twice this year, for that matter even SACS probably deserve a top 10 ranking at this point in time …..will Stellenberg appear on the list next time, what about Garsies and Hilton?
Very interesting season, with teams like St John’s, Hilton, KES, SACS and Selborne looking good, time will tell if they can keep it up. Good to see some surprising teams like Durbanville and Tygerberg currently in the top 30, makes things interesting, but i suppose they will start dropping out as the season progresses
Good to see Waterkloof, KES and Nelspruit up there in top 20. Watched them over the easter festivals. Played very good rugby.