| School Rugby fixtures & results – week ending 09 May 2026 | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| WESTERN CAPE | ||||||
| Sat.09May | SWD | Oakdale | 13-15 | Stellenberg | WP | |
| Sat.09May | WP | Rondebosch | 19-17 | SACS | WP | |
| Sat.09May | WP | Bishops | 20-38 | Wynberg | WP | |
| Fri.08May | WP | Paul Roos | 64-19 | Durbanville | WP | |
| Sat.09May | WP | Paarl Gim | 64-15 | Boland Landbou | WP | |
| Sat.09May | SWD | x-x | EP | |||
| Sat.09May | WP | Parel Vallei | 31-14 | DF Akademie | WP | |
| Sat.09May | WP | Milnerton | 20-27 | Bellville | WP | |
| Sat.09May | WP | Brackenfell | 29-32 | Worcester Gim | BOL | |
| Sat.09May | WP | Strand | 24-22 | Tygerberg | WP | |
| Sat.09May | SWD | x-x | EP | |||
| Sat.09May | SWD | x-x | BOL | |||
| Sat.09May | BOL | Hugenote | 14-40 | Drostdy | BOL | |
| Sat.09May | BOL | Swartland | 61-28 | Robertson | BOL | |
| KWAZULU-NATAL | ||||||
| Sat.09May | KZN | Clifton | 12-94 | St Charles | KZN | Sharks Rugby Day @ Hilton |
| Sat.09May | KZN | KZN Tier 2 Urban | vs | KZN Tier 2 CD | KZN | Sharks Rugby Day @ Hilton |
| Sat.09May | KZN | Kearsney | 32-31 | Michaelhouse | KZN | Sharks Rugby Day @ Hilton |
| Sat.09May | KZN | Northwood | 19-14 | Westville | KZN | Sharks Rugby Day @ Hilton |
| Sat.09May | KZN | Hilton | 42-07 | Glenwood | KZN | Sharks Rugby Day @ Hilton |
| Sat.09May | KZN | Maritzburg Coll | 18-17 | Durban HS | KZN | Sharks Rugby Day @ Hilton |
| EASTERN CAPE | ||||||
| Sat.09May | BOR | Dale | 31-27 | Selborne | BOR | |
| Sat.09May | EP | Graeme | 90-21 | Cambridge | BOR | |
| Sat.09May | EP | St Andrew’s | 33-27 | Marlow | EP | |
| Sat.09May | EP | X-X | EP | |||
| Sat.09May | EP | X-X | BOR | |||
| Sat.09May | BOR | X-X | EP | |||
| FREE STATE – GRIQUAS | ||||||
| Fri.08May | FS | Jim Fouche | 31-24 | Duineveld | GRQ | |
| Sat.09May | FS | Grey College | 31-21 | Paarl BH | WP | |
| Sat.09May | FS | Sentraal | 38-52 | Diamantveld | GRQ | Wesgrow SSR |
| Sat.09May | GRF | Trio | 33-05 | Beth. Voortrekker | GRF | Wesgrow SSR |
| Sat.09May | GRF | Welkom Gim | 49-10 | Witteberg | GRF | |
| Sat.09May | FS | Fichardtpark | 24-27 | Landboudal | FS | |
| Sat.09May | GRF | Hentie Cilliers | 29-11 | Goudveld | GRF | |
| NOORDVAAL CUP | ||||||
| Sat.09May | LIO | Monument | 41-15 | Noordheuwel | LIO | NV Cup |
| Sat.09May | BUL | Waterkloof | 18-24 | Garsfontein | BUL | NV Cup |
| Sat.09May | VAL | EG Jansen | 32-28 | Rustenburg | LEO | NV Cup |
| Sat.09May | BUL | Menlopark | 38-31 | Helpmekaar | LIO | NV Cup |
| Sat.09May | BUL | Montana | 31-37 | Nelspruit | PUM | NV Plate |
| Sat.09May | VAL | Kempton Park | 52-08 | Oos-Moot | BUL | NV Plate |
| Sat.09May | BUL | Zwartkop | 54-19 | Transvalia | VAL | NV Plate |
| Sat.09May | LIM | Pietersburg | 31-22 | Marais Viljoen | LIO | NV Shield |
| Sat.09May | PUM | Ligbron | 19-21 | Ben Vorster | LIM | NV Shield |
| Sat.09May | BUL | Eldoraigne | 20-32 | Secunda | PUM | NV Shield |
| Sat.09May | PUM | Piet Retief | 34-12 | Heidelberg VS | VAL | NV Shield |
| Sat.09May | VAL | Brandwag (Benoni) | 17-17 | Hugenote (Springs) | VAL | NV Bowl Oos |
| Sat.09May | LIO | Dinamika | 34-14 | Die Anker | VAL | NV Bowl Oos |
| Sat.09May | PUM | Ermelo | 44-34 | Merensky | LIM | NV Bowl Oos |
| Sat.09May | LEO | Bergsig Ak | 36-31 | Potch Gim | LEO | NV Bowl Wes |
| Sat.09May | BUL | Centurion | 61-17 | Jeugland | VAL | NV Bowl Wes |
| Sat.09May | NV | Midstream | 23-17 | Potch Volkskool | LEO | NV Bowl Wes |
| NOORDVAAL | ||||||
| Sat.09May | BUL | Affies | 78-10 | Jeppe | LIO | |
| Sat.09May | LIO | Parktown | 08-24 | KES | LIO | |
| Sat.09May | LIO | St David’s | 31-47 | Pretoria BH | BUL | |
| Sat.09May | LIO | St Stithians | 38-08 | St Alban’s | BUL | |
| Sat.09May | LIO | St John’s | 31-21 | St Andrew’s Sch | FS | |
| Sat.09May | VAL | CBC Boksburg | 03-31 | St Benedict’s | LIO | |
| Sat.09May | LIO | Northcliff | 31-07 | Randpark | LIO | |
| Sat.09May | PUM | Middelburg | 26-10 | HTS Middelburg | PUM | |
| Sat.09May | LEO | Lichtenburg | 23-38 | Klerksdorp | LEO | |
@Jakkals (Comment #21)
Eish talk about ragebait but let me bite was it the same Jeppe guy who said Marias Viljoen had the best team in the Noordvaal this year 😜😜😜😜
Regstelling – by Drakenstein Munisipaliteit navraag gedoen. Absolute toelaatbare en maksimum skare vir Faurestraat is 20 000 , niks meer nie. Dus , egter nie naastenby 25 000 of 30 000 nie.
@Veddie (Comment #54) Ons het dieselfde gehad by ‘n Aloe Beker finaal. JBay se /11 toernooitjie. Skeidsregter het by Olimpiese Spele 7’s geblaas, maar die verloor span se ouers was vas oortuig hy het sy wit kierie by die huis gelos. Ouers suig…
@Veddie (Comment #54)
Lol 😂
These days apparently the Ref checks his 2 GoFundMe accounts at half time to see which side he must favour…
Kyk ne…die entertainment value op die pawiljoen met die onkunde van ouers (meestal mammas en oumas) tov van reels en kennis is moerse hoog, meer as dit wat op die veld gebeur.
In 2004, gaan kyk ek ‘n game by HTS Springs. Agter ons sit ‘n hele familie,…Oupas, Oumas, Ooms, en Tannies het vir boetie kom kyk wat 1ste span speel. Andre Watson het daardie game geblaas. HTS was onder druk, toe sê ouma kliphard (na nog ‘n strafskop teen HTS) ‘Waar het hulle hierdie ref gekry??? Hulle het hom seker omgekoop met ‘n skaap’ 🤣🤣🤣 Dit nadat Andre 3 maande tevore ‘n Wereldbeker finaal geblaas het. 🤣🤣
Welgedaan Garsies, 9/13 games gewen. Daai 0/16 span is ysters!!
@Leon (Comment #35)
Ek het toe my oudste o/9 was die besluit geneem om nie op die pawiljoen te sit of langs die kantlyn te staan by skolerugby nie. Ek sukkel ongelukkig om dit te ignoreer as volwassenes sukkel om die volwassene te wees langs die veld.
Sedertdien geniet ek dit in elk geval meer om rugby van agter te kyk, selfs as ek senior rugby in groot stadiums bywoon.
Kaartjies wat in 2025 by Faure str verkoop is vooraf en op die dag is 21 438 amptelik, dan sluit dit nie die mense in wat gratis inkom nie, borge, eregaste, noodhulp, media (TV,Fotograwe). 30 000 is ‘n bemarkingsfoefie dalk, maar ek het nou met Hannes Nienaber gesels, verlede jaar kan hulle bevestig, die mense wat deur die hekke is, is beslis bo 25 000 mense by Faure str.
@Atlantic (Comment #47)
Met ander woorde volgens jou is die Paarl interskole een van die gemiddeldes met slegs 12 000. ?
@Hanswors (Comment #48)
Ja so n insident is nooit nice nie ,my seun het my verbied om enigsins iets langs die veld te se behalwe well done en bad luck….ook maar goed so wnt ek is nogals n warm kop …
Ek dink ouers se job is om hulle kids te ondersteun ,en dit behels ook om nie hulle name te vergat nie.
Lekker lag ek nou…klink amper soos n myne is grooter as joune speletjie!!
Ek geniet al die groot derbies maar as ek dink aan die platteland, Middelburg is ook net so groot en daar is nie stede naby nie, dan is dit goed vir die dorp.
#Chronicle – I understand your point to focus on the positive and there are many indeed BUT that 1 insident will stick with me because I have seen the embarrassment on the boy’s face to go and ask his dad to leave the field for the game to carry on!
PAARL INTERSKOLE - FAURE STRAAT SKARE KAPASITEIT IS IN LYN MET DIE BOLAND SATDION WELLINGTON. RISIKO PROTOCOL SAL NIE MEER AS 12 000 TOESKOUERS TOE LAAT NIE. DIE 26 000 NOMMER IS N BEMARKINGSFOEFIE !
@Smallies (Comment #45)
Ek stem saam dat die getalle bietjie oordryf word. Drie weke voor die Paarl Interskole word daar altyd 20,000 mense verwag, twee weke voor Interskole word 25,000 verwag en ‘n week voor Interskole verwag almal dat daar 30,000 mense gaan wees. Dis maar so bietjie opwinding en die ding aanhits. Ek dink nie daar kan 26,000 mense in Faurestraat pas nie en, buitendien, is die kontingent van die wat nie op die pawiljoene sit nie wat staan nie só groot nie (meeste mense bring kampstoele en sit op die walle – en ‘n kampstoel vat meer spasie as ‘n stoeltjie op ‘n pawiljoen). Dit klink vir my altyd soos die Nerendra Modi krieketstadion in Ahmedabad in Indië: amptelik is sy kapasiteit 130,000, maar hy was al “sold out” toe 98,000 kaartjies vir ‘n wedstryd verkoop was.
@buitestaander (Comment #43)
Jy moet onthou dat staanplek baie meer mense as siteplekke kan akkomodeer
@Smallies (Comment #42)
Sal bietjie al die getalle van verlede jaar kry. Vriend van my wat CEO van King Price is (Gideon G) se bemarkingspan het die presiese getalle van 2025 van al die King Price derbies. Hulle gebruik dit vir reklame en borge wat wil adverteer op die dag by die dag self. Ek kan net die 5 groottes se getalle onthou. Sal in die week die lys publiseer. Ons moet onthou, op die dag word daar bykomende stands vir die skoliere gebou, behalwe by Faure str, by die stands kan nog 3000 kinders bygetel word.
Ek vermoed die getalle word oor die jare bietjie oorskat. Paul Roos het by geleentheid teen Grey College op die Danie Craven-Stadion gespeel. Die stadion was stampvol, en na my beste wete kan die Danie Craven 18 000 mense akkommodeer. Nie Markötter of Grey kan 22 000 mense hanteer nie. HJS en Gim speel op die Faurestraat-stadion in die Paarl. Daar is geen manier waarop daardie stadion 26 000 mense kan akkommodeer nie. Die helfte van ‘n volgepakte Nuweland? Dit is wonderlik om die uitsonderlike ondersteuning by ons skole te sien, maar die getalle word bietjie oordryf.
@Smallies (Comment #39)
Die Grens interskoles op Queenstown is ook groot dink nie 20 000 groot nie maar groot
@Laeveld Renoster (Comment #40)
Affies en die Engelse skool is groot ,het dit n paar jaar gelede by gewoon…gees is beflok lekker
@Smallies (Comment #39)
Ja laasjaar was Grey vs Affies se getalle 16 000, maar Pta boys vs Affies is groter. Ek het vergeet van SACS vs Bishops wat ook 18 000 is. KES vs JEPPE is ook 16 000.
@Laeveld Renoster (Comment #38) Grey Affies is ook huge ,So ook Grey Boishaai,en ek vermoed Grey Paarl Gim gaan ook groot raak
@Hanswors (Comment #36) Daardie is beslis groot derby, maar nie die tweede grootste nie. Daar was Saterdag 11 800 mense by die Middelburg Derby. -) Paarl Gim vs Boishaai – 26 000 -) Grey vs Paul Roos – 22 000 -) Hilton vs Michaelhouse – 20 000 -) Affies vs Pta Boys high – 20 000 -) Maritzburg College vs Hilton College 18 000
An intersting fact in life is how people focus on the negative and sort of ignore the positive, which normally overshadows the negative.
Hardly ever do we see comments on the 99% of spectators who behave and support. The focus is so much on the one or 1% of badly behaving spectators who you will find everywhere. And this is the story discussed at get togethers.
Call them out, yes, but give more credit to the majority as they matter more.
Middies pa – Baie lekker om te sien my alma mater het omtrent skoonskip gemnaak daar op Middelburg. Ek het seker 20 jaar laas die derby bygewoon. Kon nie glo die paviljoene is vol en ook op die atletiekbaan het kinders en mense gesit. Ek praat nie eers van die tydelike strukture wat opgesit was nie en wat ook vol was.
Ek reken hierdie is die 2 de grootste derby in SA!!
Go Middies.
Die skeidsregters loop altyd deur maak nie saak of hy reg of verkeerd is nie en die oomblik wat daar kontak is dan skree die ouers ” holding holding ref…..” met lelike woorde wat toegesnou word.
By die onder 16’s by n derby in Pretoria wat ek gaan kyk het, het die 1 pa n rooikaart by die ref gekry. Hy het die ref gevloek by verskeie geleenthede van agter die pale af.
Die pa wou nie loop nie en die ref wou nie die spel laat aangaan nie. Die arme kind mnoes uit die skrum posisie uit kom om sy pa te smeek om die veld te verlaat……wat se verleentheid is dit nie vir so kind nie!!!
@Sisyphus1866 (Comment #22) Ek was daar en vir my was dit maar rof aan tuisdorp se kant ook. Afrigter wat op ref skreeu en selfs ‘n tuisspan pa wat op veld wou hardloop na die ref….paar manne moes hom terughou. Altyd goed om nie net op “hear-say” te gaan nie. Ek het op die pawiljoen gesit met tuisspan ondersteuners agter my en moes halfpad deur die game opstaan en agter pale gaan staan en kyk, want sulke taal en aanmerkings wat elke 2 minute geskreeu word, was ek darem nie gewoond nie.
Baie geluk aan Grey met die oorwinning.
Dit was n titaniese stryd.
Altyd ‘great’ om jou teen die beste (die barometer van SA rugby) te meet.
Ek hoop ons senter is nie te ernstig beseer nie.
Sien julle DV 2027 op Brugstraat
@Bungee (Comment #25) Korrek.
@Sisyphus1866 (Comment #22)
Jammer om dit te hoor. Daar is so baie belangriker dinge in die lewe.
@Boereworsgordyn (Comment #26) Ek weet nie wat gebeur het nie, ek lei net af van wat die man se
@Laeveld Renoster (Comment #23)
Ironies neh,
Die Oos-Moot Kempton uitslag maak nie sin nie. Hoe kry OM dit reg??Kloof baie naby gekom…..
Ek doen elke jaar die moeite om minstens een van die groot interskole games van Grey te gaan kyk…die jaar was dit Boishaai gewees ,en weereens het die seuns en ouers van Boishaai my beindruk met hull class en maniere, well done Boishaai julle is werklik n instansie waarop die hele land trots kan wees…
@Laeveld Renoster (Comment #23) Hy sal moet meer detail gee want ek weet nie van hulle nie. Van watter skole het hulle gekom? Ek is nie baie betrokke by die jonger manne nie. Ons probeer om die seuns al in graad 7 te oortuig om graad 8 na ons toe te kom maar met die ouer seuns is dit maar gewone skuiwe wat deur ouers gemaak word.
@Bungee (Comment #25)
So wat het gebeur?
@Sisyphus1866 (Comment #22)
Seker maar die situasie wat ons van leer in “The Great Gatsby” met die ou geld nuwe geld
NELSPRUIT 37 MONTANA 31, RESULTS WRONG HERE
@Middies pa (Comment #4)
Geluk met julle goeie uitslae teen die Rooi Bulle. ‘n Vriend van my wat by die 0/14B’s by HTS afrig beweer Middelburg het die afgelope maand heelwat huursoldate (seuns van ander skole) bygekry? Is dit so?
OAKDALE VS STELLENBERG, BLYKBAAR MAAR 'N ONSMAAKLIKE STORIE?
Dis seker maar “par for the course” wanneer mense niks gewoond is nie?
“Be graceful in defeat and humble in victory” seg ons altyd…
Where’s that Jeppe guy that said they were going to have an unbeaten season?
Well done MenloBoys … you stayed in the fight … resulted in a win.
@Sisyphus1866 (Comment #16)
An absolute hiding…Paul Roos on the warpath
PAUL ROOS 64 DURBANVILLE 17
@Mate (Comment #15)

ANY SCORE YET FOR PRG VS DURBANVILLE?
Some of us live outside SA, so trickle down news it is.
@Kaya 85 (Comment #14) We might soon need the help of Bolhuis to solve all these scenarios
3 Scenarios : Grey v Paarl Boys High
Grey 26 – 28 Paarl BH
Grey 31 – 28 Paarl BH
Grey 41 – 28 Paarl BH
If the field is heavy, but playable, Paarl could win a tight and close encounter (scenario 1). If the sun is out Grey will edge it (scenario 2), and if the conditions are drier on Friday and Saturday with a firmer surface, expect Grey’s tempo game to overcome the power, structure and set piece potency of the Paarlites (scenario 3).
@Mate (Comment #8)
😂😂😂
@Kaya 85 (Comment #7)
Fully rested and full strength I’d imagine also given that there was no game last weekend.
Boland don’t look that strong this year, I don’t think that was much of a shock result. I must say however that that was our best showing this season so far, particularly the first half. I think beating Westville was a greater achievement.
As HSBR mentions, earlier on in the season, maybe I’d have held more hope, but the dust has settled now and we can see things more clearly. We haven’t gotten going really, and it won’t start AWAY at Affies. Best case scenario is your scenario 1 in my opinion, but whereby it never feels like we can win despite being “close”. But hey, who knows, maybe they click and put in a mega performance.
@Kaya 85 (Comment #7) Had it been the first few games of the year I would’ve said it’s a 50/50 and even giving Jeppe a slight edge but it does seem if Affies is peaking at the moment so I think your last score given is the likely outcome
@Sisyphus1866 (Comment #5) Grey vs Boishaai.
Grey vs Queens has been canceled due to severe weather. Kingswood vs Hudson might be off too.
@Kaya 85 (Comment #7)
This sounds like a case study when I was in the police college
3 Scenarios : Affies v Jeppe
Affies 40 – 32 Jeppe
Affies 37 – 35 Jeppe
Affies 47 – 28 Jeppe
I can’t see Jeppe beating Affies, although it could be close (scenario 1) or even very close (scenario 2). But it could also turn out to be a convincing 19 point margin, (e.g. scenario 3). If Jeppe supporters can give some insight or inside news, maybe there is another scenario where Jeppe wins, like they did v Boland Landbou or Garsies.
@Middies pa (Comment #1)
Can’t wait.
Last term I expected a HS Middelburg win. This one I am going to predict HS Middelburg again.
Waterkloof vs Garsfontein and Oakdale vs Stellenberg.
These seem to be the games to watch this weekend?
Saturday will be sunny in Riversdal, but looks like lots of rain during the week.
@OUD ANKER (Comment #2)
Dankie. Ons het dit ook nie verwag nie maar 10 wenne uit 13 sal ons enige tyd vat. Die seisoen is egter nog baie lank. Ten minste het ons punte op die log.
The Paul Roos vs Durbanville game is taking place on Friday night under the lights according to PRG’s website
@Middies pa (Comment #1) Ek is bly die derby gaan voort ten spyte daarvan dat HTS en MHS tans nie in dieselfde afdeling van die Noordvaal speel nie. En by the way, BAIE geluk met die wen(ne) van MHS oor Menlopark…”if I were a betting man” sou ek sleg geld verloor het, ek het nie daardie uitslae teen Menlo sien kom nie.
It is derby week in Middelburg. Will be interesting to see how the rugby will play out after the weekend’s results. Good luck to all sport codes and sport teams.