Kwagga Junior Rugby Week 2017

Match Day 1 of the Kwagga Junior Rugby week. The organisers are very excited about the u14 lineup for the week. There will be games on Monday 3 April and Wednesday 5 April on a win against win basis.

FIELD DATE A/G
A Sat.01.Apr u15 Brandwag 20 5 Parel Vallei
A Sat.01.Apr u14 Boland Landbou 22 16 Waterkloof
A Sat.01.Apr u14 Monnas 26 5 Stellenberg
A Sat.01.Apr u15 Windhoek Gim 7 27 Diamantveld
A Sat.01.Apr u14 Paul Roos 10 20 Affies
A Sat.01.Apr u15 Jeugland 12 35 Bellville
A Sat.01.Apr u14 Paarl Boys 18 19 Menlopark
A Sat.01.Apr u15 Durbanville 17 31 Boland Landbou
A Sat.01.Apr u15 Outeniqua 29 8 Grey High
B Sat.01.Apr u14 Centurion 7 45 Kwagga XV
B Sat.01.Apr u14 Diamantveld 41 0 Jeugland
B Sat.01.Apr u14 Wynberg Boys 20 12 Kemptonpark
B Sat.01.Apr u14 Outeniqua 71 0 Garsfontein
B Sat.01.Apr u14 Noordheuwel 5 45 Durbanville
B Sat.01.Apr u14 Windhoek Gim 19 24 Brandwag
B Sat.01.Apr u14 Klerksdorp 8 5 Parel Vallei
B Sat.01.Apr u15 Noordheuwel 24 15 Klerksdorp
B Sat.01.Apr u15 Heidelberg Volkies 17 7 Sentraal
C Sat.01.Apr u14 Heidelberg Volkies 74 0 Sentraal
C Sat.01.Apr u14 Grey High 21 19 Florida
A Mon.03.Apr u15 Brandwag 24 15 Klerksdorp
A Mon.03.Apr u15 Noordheuwel 10 17 Bellville
A Mon.03.Apr u14 Heidelberg Volkies 5 20 Wynberg
A Mon.03.Apr u14 Outeniqua 10 5 Affies
A Mon.03.Apr u14 Monnas 22 21 Paul Roos
A Mon.03.Apr u15 Boland Landbou 19 24 Grey High
A Mon.03.Apr u15 Outeniqua 36 5 Diamantveld
A Mon.03.Apr u14 Menlopark 21 13 Durbanville
B Mon.03.Apr u14 Stellenberg 48 14 Kempton Park
B Mon.03.Apr u14 Diamantveld 15 17 Florida
B Mon.03.Apr u14 Brandwag 38 5 Klerksdorp
B Mon.03.Apr u14 Boland Landbou 12 25 Grey High
B Mon.03.Apr u14 Waterkloof 0 70 Paarl Boys
B Mon.03.Apr u15 Heidelberg Volkies 17 31 Durbanville
B Mon.03.Apr u15 Windhoek Gimnasium 22 7 Jeugland
B Mon.03.Apr u15 Parel Vallei 19 26 Sentraal
C Mon.03.Apr Windhoek Gimnasium 8 24 Kwagga XV
C Mon.03.Apr u14 Centurion 26 5 Sentraal
C Mon.03.Apr u14 Jeugland 15 19 Garsfontein
C Mon.03.Apr u14 Noordheuwel 17 5 Parel Vallei
A Wed.05.Apr u14 Stellenberg 0 62 Affies
A Wed.05.Apr u14 Paarl Boys 29 10 Grey High
A Wed.05.Apr u14 Wynberg 7 42 Monnas
A Wed.05.Apr u15 Grey High 24 46 Durbanville
A Wed.05.Apr u14 Outeniqua 15 10 Menlopark
A Wed.05.Apr u15 Brandwag 0 31 Diamantveld
A Wed.05.Apr u15 Outeniqua 60 13 Bellville
B Wed.05.Apr u14 Garsfontein 28 19 Windhoek Gim
B Wed.05.Apr u15 Sentraal 31 33 Windhoek Gim
B Wed.05.Apr u15 Boland 33 10 Noordheuwel
B Wed.05.Apr u14 Boland 19 7 Noordheuwel
B Wed.05.Apr u14 Waterkloof 21 12 Heidelberg
B Wed.05.Apr u14 Paul Roos 54 0 Florida
B Wed.05.Apr u14 Durbanville 38 7 Brandwag
C Wed.05.Apr u14 Kempton Park 48 0 Sentraal
C Wed.05.Apr u14 Klerksdorp 26 26 Diamantveld
C Wed.05.Apr u15 Klerksdorp 5 21 Jeugland
C Wed.05.Apr u14 Kwagga XV 19 10 Jeugland
C Wed.05.Apr u14 Centurion 42 12 Parel Vallei
C Wed.05.Apr u15 Parel Vallei 6 0 Heidelberg

Leave a Reply

46 Comments

  1. avatar
    #46 AntonT

    Lekker dag met boishaai en girls high, en alles van rugby, hokkie, netbal tot skaak.

    Die eerste span gaan moet kyk waar hulle sterk punte is en meer daarop fokus anders gaan dit n lang middag word.

    ReplyReply
    5 April, 2017 at 14:19
  2. avatar
    #45 AbsolutMenlo

    @AntonT: Baie geluk!!

    Well done MenloBoys steeds baie suksesvol gewees!!

    ReplyReply
    5 April, 2017 at 14:14
  3. avatar
    #44 BoishaaiPa

    @AntonT: Sien julle 22 April op Brugstraat. Gaan klippe kou games wees lyk dit my!

    ReplyReply
    5 April, 2017 at 14:10
  4. avatar
    #43 AntonT

    O/14 Outeniqua 15 – 10 Menlopark
    Menlo het hulle kanse gehad… Dalk te veel sterre in een span. Dis asof almal op hulle eie die game wou wen.
    Trots op die Kwaggas, enige span wat George toe kom moet weet hulle gaan baie hard vir n wen moet werk.

    Ek dink die groot game gaan die jaar teen Oakdale wees.

    ReplyReply
    5 April, 2017 at 14:08
  5. avatar
    #42 4×4

    @AbsolutMenlo: Reuse game vandag tussen Menlo en Outeniqua…dink julle groote gaan dalk Outeniqua se spoed troef

    ReplyReply
    5 April, 2017 at 07:41
  6. avatar
    #41 BoishaaiPa

    @Carl de Kock aka Calamari: Nee..dis net jy wat deurmekaar is.

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 12:15
  7. avatar
    #40 Carl de Kock aka Calamari

    @Andre T: Geldige punt, kyk, die stelsel is so deurmekaar…..speel krieket in die Boland, en Ruggas in die WP….#ongelooflik

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 12:09
  8. avatar
    #39 Andre T

    @Oakdale supporter: Ek hoop net nie hy skommel Stellenbosch en Paarl terug in die Boland in nie

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 12:05
  9. avatar
    #38 BoishaaiPa

    @Oakdale supporter: Skerp!

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 12:01
  10. avatar
    #37 Oakdale supporter

    @Speartackle: Ek hoor vanoggend dat mense gewaarsku word om soggens seker te maak as hul opstaan of Zuma nie die provinsies ge-“reshuffle” het nie. Jy kon dalk in Gauteng gebly het en more in Limpopo wakker word. Dan sal die Leeus nuwe skole moet soek

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 11:54
  11. avatar
    #36 Speartackle

    @Carl de Kock aka Calamari: Die meerderheid van vanjaar se Leeu CW span sal uit KES, Jeppe, St Johns, St Stithians, Parktown, St Benedicts, Northcliff High en Damelin Bruma bestaan……the times they are a changing…..thats why Mr Ackers is also doing the a changing thing…….viztaan zy?

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 11:38
  12. avatar
    #35 BoishaaiPa

    @AbsolutMenlo: Daar geen verskonings..net ontledings. Groot verskil is dat ons die o/14 en 0/15 wenne of verlore nie kop toe vat nie.

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 11:21
  13. avatar
    #34 Carl de Kock aka Calamari

    @Kattes-Strofes: Watter spanne in Leeuland sal dus sterk wees … Helpies, Monnas en wie nog?

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 11:12
  14. avatar
    #33 Kattes-Strofes

    @Carl de Kock aka Calamari: Volgens my gaan die Leeus n bul span vanjaar by Cravenweek hê, en is dus my vroee gunsteling om gekroon te word as die nie-amptelike kampioene. Dan sal WP oudergewoonte in die mix wees.

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 11:05
  15. avatar
    #32 Carl de Kock aka Calamari

    @AbsolutMenlo: …na die vakansie of volgende jaar?

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 10:45
  16. avatar
    #31 AbsolutMenlo

    …. ons vat dit maar jaar vir jaar …. 2017 het Menlo se O/14 en 0/15 HJS gewen! Ai die verskonings. Ons GROOT rugby begin ook eers na die vakansie … Virseker :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 10:44
  17. avatar
    #30 Carl de Kock aka Calamari

    @Speartackle: Totaal, ek stem saam…manne het dit tog mooi volgehou tot 19’s nou.

    Is dit te vroeg om te voorspel, maar wie sal die sterk spanne by vanjaar se Craven Week wees?

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 10:30
  18. avatar
    #29 Speartackle

    @Carl de Kock aka Calamari: Kyk bv hoe het Helpies oorheers van 0/14 tot 0/16

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 10:09
  19. avatar
    #28 Carl de Kock aka Calamari

    Die span van die vlaktes se 14s en 15s trap ook maar klei…..en ewe skielik is dit letterlik en figuurlik n ander span kom 16’s..

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 09:10
  20. avatar
    #27 BoishaaiPa

    @Stier: Dis dan net soos ek se…Niks om regtig bekommerd oor te wees nie. Ons o/14’s moet eintlik net 3 games wen deur die jaar dan is ek tevrede :mrgreen: ..Die res kan hulle maar rondtjommel en hulle voete vind!

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 09:06
  21. avatar
    #26 Carl de Kock aka Calamari

    @BoishaaiPa: Tweede wedstryd van die jaar, GP skole..6/7 wedstryde al….

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 08:33
  22. avatar
    #25 Stier

    Sorry dit moet wees Paarl Boishaai 73-0 Waterkloof.

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 08:24
  23. avatar
    #24 Stier

    @BoishaaiPa: Onthou ook hierdie is eintlik ons eerste groot wedstryde van die seisoen. By Porterville was dit kort wedstryde en baie swakker teenstand. Boishaai speel ook met twee spanne by Kwagga week nie net die a span nie. Almal kry ‘n kans om te speel en die week is eintlik nog deel van die o/14 proewe. Ons o/14c en d spanne is ook in George en speel in ‘n ander toernooi. Dit is hulle eesrte wesstryde van die jaar. Hulle speel teen kleiner skole se eerste spanne. Gister het die o/14c span vir Struisbaai o/14A 10-36 gewen en die o/14d het 10-10 geeindig teen Goerge High se o/14A span. Net vir die rekord die o/14c se stut is 1.8m en weeg 120kg hy het craven week vir Boland gespeel. Dan is daar nog ‘n o/14 seun wat by SA atletiek spiesgooi in die o/15 ouderdom. Die seun is 1,92 en weeg 94kg. Ek dink die span sal nog baie verander voor Wildeklawer. Die span gaan nog goed wees. Selfs die o14/c span het baie goed gelyk veral vir ‘n groep seuns wat mekaar nog nie ken nie en in hulle eerste wedstryd saam gespeel het.

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 08:19
  24. avatar
    #23 4×4

    @Speartackle: As Menlo teen Outiniqua gaan speel Woensdag kan jy gerus die spannetjie van Ouentiqua dophou. Ek dink dit is die 2 sterkste onder 14 spanne in die land op die oomblik. Affies het in beseringstyd verloor teen ‘n span wat Garsies 70-0 gewen het. Ek vermoed dit gaan ‘n game van Grootte v Spoed wees

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 07:27
  25. avatar
    #22 4×4

    Nou wonder ek of daar ‘n nuwe span is wat as die Dream Team bekend gaan staan?

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 07:26
  26. avatar
    #21 4×4

    @BoishaaiPa: Ek stem volkome met hou saam. Diepte beteken alles in hoërskool rugby. Elke jaar sien ek hoe Affies afgemaak word dat hulle rugby besig is om swakker te word agv hulle onderouderdom groepe se prestasies…maar tog is hulle 1stes elke jaar onder die Top 5 in die land.

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 07:23
  27. avatar
    #20 BoishaaiPa

    @AntonT: Ek het gehoor die Menlo outjies is huge..Op 0/14 en o/15 vlak het dit nog n groot invloed op n game. As die ander mannetjies hulle begin inhaal hier van 0/16 af raak dit al hoe minder n faktor tot en met 0/19 rugby wat dit heeltemal verdwyn. In die opsig is ek dus glad nie bekommerd oor HJS se 1 punt verloor teen Menlo nie. Daar is mannetjies wat nou nog C, D en E spanne speel in ouderdomsgroepe wat later sal deurkom.

    ReplyReply
    4 April, 2017 at 06:20
  28. avatar
    #19 Stier

    Paul Roos 21-22 Monnas. Paarl Boishaai 70-0 Waterkloof. Boland Landbou 15-17 Grey High PE.

    ReplyReply
    3 April, 2017 at 21:44
  29. avatar
    #18 Speartackle

    @Only Sport: Ek dog dan Outeniqua het hul vandag gewen

    ReplyReply
    3 April, 2017 at 20:43
  30. avatar
    #17 Only Sport

    @AntonT: Ek het gedink Affies gaan dalk verrasing kry. Affies se xv sal ook moet opskerp anders gaan hulle ook pakslae kry

    ReplyReply
    3 April, 2017 at 20:40
  31. avatar
    #16 Kattes-Strofes

    @AntonT: Ander tellings, asb. , Anton ?

    ReplyReply
    3 April, 2017 at 19:00
  32. avatar
    #15 AntonT

    @Skopgraaf243: Outeniqua o/14 10 – 5 Affies.
    Ek dink dag 3/woensdag sal dan Menlopark teen Outeniqua wees. Die Menlo ouens is rerig baie groot maar as outeniqua se agterlyn genoeg bal kry kan dit ‘n goeie wedstryd wees.

    ReplyReply
    3 April, 2017 at 18:46
  33. avatar
  34. avatar
    #13 Ploegskaar

    @QC86: It was a good win, but Tuesday brings a new and strong challenge, so we never get ahead of ourselves, it’s schoolboy rugby and the ball is not round after all. None the less, we enjoy the tipple ?

    ReplyReply
    1 April, 2017 at 22:16
  35. avatar
    #12 QC86

    @Ploegskaar: you still standing?? Thought the red wine would have had you in bed by now after that fantastic Boland win

    ReplyReply
    1 April, 2017 at 21:21
  36. avatar
    #11 Ploegskaar

    @AntonT: Baie dankie vir al die updates vandag ???

    ReplyReply
    1 April, 2017 at 21:01
  37. avatar
    #10 AntonT

    O/14
    Menlopark 19 – Paarl Boys 18
    Affies 20 – Paul Roos 10
    Brandwag 24 – Windhoek Gym 17

    O/15
    Belville 35 – Jeugland 12
    Outeniqua 28 – Grey High 08

    ongelukkig het ons spanne op toer nie so goed gedoen nie. 1stes verloor 30 – 47 teen Menlo park en ons O/16 verloor 12 -19 teen EG Jansen

    ReplyReply
    1 April, 2017 at 18:33
  38. avatar
    #9 AntonT

    O/14
    Outeniqua A 71 – garsfontein 0
    stellenberg 7 – monument 22

    o/15
    diamantveld 22 – wimdhoek gym 7

    ReplyReply
    1 April, 2017 at 12:40
  39. avatar
    #8 AntonT

    0/14
    Boland landbou 22 -16 Waterkloof
    diamntveld 45 – 7 Jeugland
    outeniqua B 42 – Centurion

    ReplyReply
    1 April, 2017 at 10:40
  40. avatar
    #7 Skopgraaf243

    I think even though there is a scoreboard, one has to be reminded about the hindsight of north vs south.
    Schoolboy rugby is all about enjoyment and meeting new friends. However there are great rivals at a healthy level to compete against recognised opposition.
    Nobody will ever find a landmark in the result but will have great confidence in moving onto the next fixture.
    Allways good finding strength to stand the test.

    ReplyReply
    28 March, 2017 at 23:29
  41. avatar
    #6 BoishaaiPa

    These u/14 games should be about the opportunity provided to compete against schools you dont usually encounter. Enjoy the games and try and find the right combinations for the season ahead. Results is not that important as we all know that it is meaningless in the long run as indicator of 1st XV strength in years to come. Yes, it is nice to get a win over tough opposition, that is why there is a scoreboard, but it is not the alpha and omega.

    ReplyReply
    28 March, 2017 at 22:54
  42. avatar
    #5 AntonT

    @Skopgraaf243: Ek sien aan die uitslae dat hier ‘n rowwe span aan die kom is. Sal hulle dophou. Dis jammer dat Oakdale se 0/14 nie deel is van die kwagga week nie. Hulle het blykbaar ook ‘n baie goeie span. As die kwaggas die knoop op dag een kan deurhak sal ons dalk maandag teen julle kan speel.

    ReplyReply
    28 March, 2017 at 17:26
  43. avatar
    #4 Skopgraaf243

    Boerboel…I’m sure it will always be tough agaisn’t Paarl Boys High School.
    What makes you think Paarl Boys will have it any easier?
    I think Menlo has a good and big u14 side this year and they are going from strength to strength.
    I would just like to see that the respective coaches are reminded, with both schools jerseys being blue!

    ReplyReply
    20 March, 2017 at 10:01
  44. avatar
    #3 boerboel

    @Skopgraaf243: will be a tough day for menlo u14

    ReplyReply
    20 March, 2017 at 08:49
  45. avatar
    #2 AntonT

    ‘n Heerlike 0/14 en 0/15 week. Daar is ook ‘n 0/14 hokkie toernooi wat op die selfde tyd plaasvind. Ek gaan my kossies pak en van vroeg af sit en kyk. Ek sal sorg dat ek die tellings plaas deur die loop van die dag.
    Ek hoop Outeniqua 0/14 wen hul wedstryd op die eerste dag dan kan hulle die maandag dalk teen Affies of Paul Roos speel.

    ReplyReply
    17 March, 2017 at 15:43
  46. avatar
    #1 Skopgraaf243

    U14
    Paul Roos vs. Affies
    Paarl Boys vs. Menlo should be good matches!

    ReplyReply
    17 March, 2017 at 11:54