“National Championship game 2026” – Paarl Gim vs Paul Roos

South African schoolboy rugby has been blessed with two memorable season finales in 2024 and 2025. In both years, the final big interschool derby fixture on the calendar effectively served as an unofficial national championship decider.

In 2024, Paul Roos produced a performance for the ages, dismantling Grey College 36-3 to complete an unbeaten season and secure the national crown for the first time in two decades.

A year later, the biggest fixture in schoolboy rugby once again delivered. Paarl Interskole lived up to its billing as Paarl Boys’ High staged a dramatic comeback to edge Paarl Gymnasium 35-33 in a classic encounter, capping a magnificent season and ending the year as the country’s top-ranked team.

The prospect of another season-ending grand finale is not on the cards in 2026. Instead, the destination of the national title is likely but not definitely set to be decided on the Jan Kriel Field on 6 June, when two of the game’s heavyweights collide in a match of enormous significance.

Before the season began, Paarl Gim was widely regarded as favourites to claim the honours. Despite stumbling against Stellenberg on the opening match day of their campaign, they have responded emphatically, producing a string of commanding performances built on exceptional teamwork, precision and execution. Such has been their form that even a team of Paul Roos’ quality enters this defining encounter as a clear underdog.

That should not be mistaken for any weakness on the part of the Stellenbosch side. Paul Roos has enjoyed an outstanding season of their own, with their only defeat also coming against Stellenberg. They remain one of the most complete teams in the country, excelling in numerous facets of the game. However, Saturday will present their sternest examination yet.

If the Maroons are to pull off a major upset, they will need to produce their finest performance of the season. Anything less is unlikely to be enough against a Paarl Gim side operating at an exceptionally high level.

Perhaps the most intriguing subplot heading into the derby is the curious irrelevance of home-ground advantage in recent years. It is one of the few rivalries in SA schoolboy rugby where playing at home has counted for remarkably little.

The last time Paarl Gim defeated Paul Roos on the Jan Kriel Field was in 2021. Since then, neither side has managed to win at home. Translated it means Paul Roos has emerged victorious in their last two visits to Paarl, a statistic that may provide the Stellenbosch faithful with a glimmer of hope ahead of one of the biggest matches of the 2026 season.

Leave a Reply

49 Comments

  1. avatar
    #49 tzavosky

    @gimmie (Comment #47) Thanks. Indeed and indeed. He started with the u14’s at Ben Vorster when my son was in Gr8, and I believe he also started with u14’s at Gim.

    ReplyReply
    9 June, 2026 at 09:22
  2. avatar
    #48 Grizzly

    @gimmie (Comment #45)
    Dankie, uit die perd se bek. I’ve been saying this all along.

    ReplyReply
    9 June, 2026 at 06:39
  3. avatar
    #47 gimmie

    Backline coach 19B, great guy and very good coach

    ReplyReply
    8 June, 2026 at 23:44
  4. avatar
    #46 tzavosky

    @gimmie (Comment #45) Where does Hein Wagner fit in with Gim’s coaching structures?

    ReplyReply
    8 June, 2026 at 21:57
  5. avatar
    #45 gimmie

    What can I say, to watch my team play rugby of a quality that exceeds all expectations is such a privilege. The performance against Paul Roos was probably the finest performance by any Gim team in our history. Paul Roos is a very good team as they have shown all season. I stopped a very long time ago judging our whole season on the interschools result. I was very happy with our 2025 season although we lost against our greatest rivals, HJS, in an epic encounter. In 2026, we have convincingly beaten Affies, Grey B and Paul Roos so how can that not be an exceptional season. Moreover, if you consider the post COVID (from 2022) record of the 5 big dogs it reads as follows: Paarl Gim – 8 losses. Grey B – 10 losses. Paul Roos – 16 losses. Affies – 17 losses and HJS – 19 losses. Given what we consistently achieve playing the best of the best, why would I measure our success solely on 1 game. And very important to me, we are achieving these results through developing our players without the need to compromise our culture by bringing in players at Grades 11 or 12 stage. By the way when you look at the stats over the past 5 seasons Grey B is still doing exceptionally well.

    ReplyReply
    8 June, 2026 at 21:17
  6. avatar
    #44 Pypkan

    Paarl Interskole is groot, maar soos Skolerugby tussen die grotes al hoe meer ‘n ware nasionale kompetisie geraak het, is dit nou vir die twee skole die grootste van die groot wedstryde. Vir seker nie meer die enigste een wat tel nie. Amper soos die Curriebeker wat al hoe meer plek moes maak vir internasionale kompetisies.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 20:51
  7. avatar
    #43 OupaPB

    @Snelvuur (Comment #41)
    Die Dream team van Corne Krige se jaar het interskole verloor. Daai een word nou nog bespreek. Marius Joubert se ouer broe het daai een gewen vir Gim. Met Paarl interskole is dit altyd beter om die underdogs te wees.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 20:32
  8. avatar
    #42 OupaPB

    @Kantman (Comment #40) Yep. My kinders was in Klein en Groot Gim. Daar is big brags vir alle sporte waar elke span van u7 -19 voorgestel word aan die skool. By Gim woon die ouers dit ook by. Dis n week van sport. Die span se sukses is presies soos jy gestel het. Dis ook die laaste wedstryd van die jaar. Wedstryde teen Garsfontein, Grey, PRG is opwarmings wedstryde vir Interskole.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 20:26
  9. avatar
    #41 Snelvuur

    @Kantman (Comment #40)
    Geneig om met jou saam te stem hieroor. Dit is soos Engeland met die Ashes: hulle sal die hele World Test Championship opgee om die Ashes te wen, maar nie andersom nie. Dieselfde in die Paarl. Ek ken ouens in HJS-spanne wat klomp games in die seisoen verloor het, maar Interskole gewen het, wat as meer suksesvolle jare onthou word as spanne wat basies onoorwonne was en net Interskole verloor het. Persoonlik verstaan ek dit nie en dink ek dis nogal simpel, maar dit is hoe dit daar werk.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 19:22
  10. avatar
    #40 Kantman

    @Grizzly (Comment #37)
    Not my circus – maar as ek luister na die manne van die Paarl dan dink ek Interskole is die enigste beker waarvoor hulle speel (al is daar nie ‘n beker nie, maar julle manne uit die Noorde verstaan bekers dalk beter).
    En elke persoon in die twee skole weet wie het die beker gewen elke jaar, lank voor rankings uitgekom het of belangrik geraak het.
    Jy gaan nege jaar in die Paarl moet wees voor jy kan begin om dit te verstaan. En jy gaan elke wedstryd in daardie week moet bywoon, want elke speler van elke span onthou presies of hulle die beker gewen het daardie jaar of nie.
    Sela

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 18:57
  11. avatar
    #39 Grizzly

    @Rainier (Comment #38)
    Soos Smallies ook se, o ja ekt vergeet. 😂

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 18:25
  12. avatar
    #38 Rainier

    @Grizzly (Comment #37)

    Onthou, jy kan nie verstaan nie.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 18:21
  13. avatar
    #37 Grizzly

    @OupaPB (Comment #36)
    Ek was 9 maande in die Paarl en verstaan beter as wat jy dink.Ek gaan weer daai rigting later maar gaan nie daar wees vir interskole nie. Dis nie die alles soos jy dit maak nie. Gim was baie teleur gestel na die seisoen wat hulle gehad het om die laaste game, die belangrik game te verloor laas jaar. Dit gaan nie weer gebeur nie.Miskien nie die jaar nie maar Grey is die bench en almal wil hulle die graagste wen. As Boishaai vir Gim wen Augustus maak dit hulle seisoen n sukses op die standard wat hulle vir hul self stel, ek dink nie so nie.Om te se dis die enigste uitslag wat vir die 2 skole saak maak is om nonsense te praat.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 17:36
  14. avatar
    #36 OupaPB

    @Grizzly (Comment #35)
    Oupa? Ek is neutraal met beide spanne. Die een ding wat die Paarl jou leer is om n pak te kan vat. Vir Paarl Gim was dit n groot oorwinning wat niks gaan tel as hul interskole verloor nie. Dis die enigste wedstryd wat in die Paarl tel. Rankings of enige ander tellings tel niks as jy nie interskole wen nie. Dit maak jou seisoen n sukses. Iets wat jy sekerlik nie verstaan nie.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 16:29
  15. avatar
    #35 Grizzly

    Snelvuur en Bungee is oraait, hulle gee altyd krediet waar due is. Jong Matie en oupa het hom nodig gehad. PRG loshande nog top 5.Die wen van bv Jeppe oor n goeie Grey is n groter skok vir my persoinlik gewees. Geluk aan die Bere. Ekt nie daai een sien kom nie. Jammer hulle kan nie daai uitstekende Gim span speel nie. Ek het net die highlights gekyk en die spoed waarteen Gim speel/dinge doen is verbysterend. Baie geluk.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 08:42
  16. avatar
    #34 Pypkan

    @Snelvuur (Comment #33) Die tuiswedstryd-spook wat die afgelope vier jaar by hierdie twee skole gegool het, is uiteindelik verdryf.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 08:19
  17. avatar
    #33 Snelvuur

    @TWE (Comment #31)
    Dis maar hoe dit gaan as jy week-in, week-uit teen die bestes speel! Af en toe gaan ‘n skool jou nommer op die dag hê. Geen verskonings nie. Eerstespan het 22 strafskoppe afgestaan teenoor Gim se 7 – vir my was dit die grootste verskil. 14A wedstryd was maar ‘n getjommel van beide spanne – Gim se uitstekende skopper die verskil daar. 15A het PRG heeltemal oorheers: daardie jaargroep van ons beweeg heeltemal onder die radar, maar lyk belowend. 16A’s was ‘n groot opskudding: Gim se pak het hulle baie probleme gegee, maar hulle agterlyn het puik gedoen om hul so lank in die game te hou. Die dinge gebeur. Oor ‘n paar weke probeer ons weer.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 07:49
  18. avatar
    #32 Rainier

    Ek voel jammer vir die seuns, om so ‘n pak slae te vat in die Nasionale Kampioenskap Wedstryd op tv kan nie lekker wees nie. Van die PR bloggers het egter die die lessie broodnodig gehad.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 00:56
  19. avatar
    #31 TWE

    @Snelvuur (Comment #30)
    Laas week het julle 3/5 van die “groot” wedstryde gewen, vandag 4/5 verloor. Hou n rugby program nederig. Maar dit is moeilik om n groot wen tuis op te volg weg. Gim het baie geleer van jul wen teen Boishaai.

    ReplyReply
    7 June, 2026 at 00:17
  20. avatar
    #30 Snelvuur

    @Mate (Comment #28)
    All Blacks hulle grootste verloor ooit teen die Bokke gehad twee maande voor hulle teen ons in die World Cup final gespeel het (en hittete met een punt verloor het). Een uitslag definieer nie ‘n span nie, en ek’s nogsteeds baie trots op ons ouens. Gim was net next level vandag en ons kon nie byhou nie.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 22:02
  21. avatar
    #29 OupaPB

    Jong Matie drink Paarl Noord water vanaand.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 21:34
  22. avatar
    #28 Mate

    Ek dink as jy so pakslae ontvang moet jy sommer uit jou eie bedank uit die Top 5

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 20:44
  23. avatar
    #27 Snelvuur

    @Djou (Comment #26)
    Ek stem 100% saam! Al wat ek sê is dat een pakslae nie beteken dat jy nie meer ‘n top 5 span is nie – veral aangesien PRG twee van die ander top 5-spanne al geklop het hierdie jaar.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 19:45
  24. avatar
    #26 Djou

    @Snelvuur (Comment #25)
    Dit help nie jy probeer deflect na Garsies toe nie as mens dit op die naam noem, want dit is ‘n massiewe pak.
    Mense leer mos, dan nie?
    Wanneer jy ‘n groot pak vat, vat hom en bly stil, verwerk dit, en probeer weer.
    Moet byvoeg, ek het gedink Gim gaan maklik wen, maar wow, nie so ver nie.
    Gim is by verre die topspan en die res ver agter!

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 19:39
  25. avatar
    #25 Snelvuur

    @Wonder (Comment #24)
    Hoe ver het Garsies dan vir Gim gewen? Ek daai een seker gemis.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 18:52
  26. avatar
    #24 Wonder

    @Snelvuur (Comment #23)
    Gaan oor hoe ver jy verloor, behoorlik op Jul moer gekry. Meisieskool het julle verwoes

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 18:29
  27. avatar
    #23 Snelvuur

    @Wonder (Comment #22)
    Twee ander top 5 spanne gewen – insluitende Garsies. Wie eindig dan top 5? Hilton?

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 18:13
  28. avatar
    #22 Wonder

    As jy sover verloor kan jy seker nie verwag om in die top 5 te eindig op die rankings nie. Grey lek hul lippe af.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 17:58
  29. avatar
    #21 Snelvuur

    Baie geluk, Gim! Next level span hierdie en eenvoudig net hopeloos te goed vandag. Ons gaan terug drawing board toe en sien julle in Stellenbosch volgende jaar!

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 16:46
  30. avatar
    #20 Kantman

    @Rainier (Comment #17) 😂

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 15:50
  31. avatar
    #19 tzavosky

    @OupaPB (Comment #18) Stellenberg verskil blykbaar van jou.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 15:34
  32. avatar
    #18 OupaPB

    Dit was nou n pakslae. Gim is ver bo enige ander span

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 15:29
  33. avatar
    #17 Rainier

    @Kantman (Comment #7)

    Nee, maar wel ‘n krieket telling.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 15:29
  34. avatar
    #16 OupaPB

    Paul Roos vat lelik pak.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 14:24
  35. avatar
    #15 Bungee

    @gimmie (Comment #6) Sorry, ek dog my comment het gewys dat hulle baie respek het vir die afrigting van die PRG span! Dit was meer n “eks geirriteerd met hoe goed hulle afgerig is” tipe frustrasie dink ek!

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 13:56
  36. avatar
    #14 Snelvuur

    @Gimnasias (Comment #10)
    Moet ‘n pluimpie vir Gim se manne gee – hulle pak is enorm! Spesiale vermelding vir hulle een baldraer wat, nadat die skeidsregter ‘n drie vir Gim gegee het, vir die skeidsregter gaan sê het dat hy eintlik aangeslaan het en die drie nie moet staan nie. Dis great om 16-jarige outjies met soveel inbors te sien optree. Dis jammer dat die skeidsregter gesê het hy gaan bly met sy beslissing op die veld en die drie toeken want, in sy woorde, “I can make a fout”. Maar ek dink daardie seun verdien steeds om uitgesonder te word – daar’s min 16-jariges wat so die fluitjie op hulself sal blaas. Uitstekende refleksie op Gim as ‘n skool.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 12:42
  37. avatar
    #13 Snelvuur

    @OupaPB (Comment #12)
    14A 13-5 vir Gim
    15A 41-7 vir PRG
    16A 33-26 vir Gim

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 12:38
  38. avatar
    #12 OupaPB

    @Gimnasias (Comment #10) Wat was die u15A se telling. Uitsending was frustrated, vashak.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 12:04
  39. avatar
    #11 Mate

    @Gimnasias (Comment #10)
    Wow, ek glo dit nie

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 12:02
  40. avatar
    #10 Gimnasias

    En daar gee Gim se o/16 A’s met geelkaart en al vir PR hul eerste nederlaag die seisoen. Was n goeie game en voorspel dat Gim en PR weereens goeie 1ste spanne sal he in die nabye toekoms. Sien uit na die groot wedstryd vanmiddag.

    ReplyReply
    6 June, 2026 at 11:24
  41. avatar
    #9 OupaPB

    @Kantman (Comment #7) Gim 1-2 PRG. Gim se hokkie het baie verbeter onder Steve oh. PRG het twee mooi field goals gescore.

    ReplyReply
    5 June, 2026 at 21:18
  42. avatar
    #8 buitestaander

    PRG 2 / Paarl Gim 1

    ReplyReply
    5 June, 2026 at 21:17
  43. avatar
    #7 Kantman

    @OupaPB (Comment #1)
    Is daar hokkie telling?

    ReplyReply
    5 June, 2026 at 20:54
  44. avatar
    #6 gimmie

    @Bungee, I speak to our coaches regularly and I can assure you that Pieter and his coaching team have the highest respect for Corne and his fellow coaches. Paul Roos is a very well coach team that can play any style of rugby. I do not think your post is accurate and I also think it was unnecessary. The Paul Roos game is a massive occasion and after HJS probably our biggest game every year. We are all looking forward to Saturday, just a pity we are not playing on our ‘home’ field at Markotter where we have not lost since 2009! Good luck to both teams.

    ReplyReply
    2 June, 2026 at 14:06
  45. avatar
    #5 Bungee

    @Snelvuur (Comment #4) Ek onthou by Noord-Suid het die Gim afrigters vir my gese dat hulle haat dit om Paul Roos se rugby te kyk en teen te speel. Hulle gese PRG gaan nie iets briljant doen om jou te wen nie, maar hulle is so afgerig om enige fout wat jy maak te maximize. So amper meer n game wat jy teen jouself speel as teen PRG

    ReplyReply
    1 June, 2026 at 14:36
  46. avatar
    #4 Snelvuur

    Gim massiewe gunstelinge. Hulle is die skolespan wat hierdie jaar die meeste punte per wedstryd aanteken (51.25) en die minste afstaan (14.17). Dus beide die beste aanvallende en die beste verdedigende span in die land. Dit gaan ‘n groot poging van ons manne verg. Die een ding wat my hoop gee is dat PRG nog nie vandat Corné Uys afrigter is meer as 24 punte in ‘n wedstryd teen Gim afgestaan het nie (al is Gim se gemiddelde punte per wedstryd in hierdie tyd naby aan 50). As ons Gim onder 30 kan hou, het ons ‘n kans.

    ReplyReply
    1 June, 2026 at 11:05
  47. avatar
    #3 Kudu

    Gim by 17

    ReplyReply
    1 June, 2026 at 10:49
  48. avatar
    #2 Gimnasias

    @OupaPB (Comment #1)
    Dit gaan n riller wees. Ek dink die stelskoppers sal die uitslag bepaal. Gim sal definitief nie oorgerus in die wedstryd gaan nie, hul het laasjaar teen Boishaai n harde les geleer. Dissipline sal ook n groot rol speel. Wat ek wel van hierdie Gimspan kan se is dat hul baie geduldig is, ons het dit weer teen Oakdale gesien. Hul rattle nie wanneer hulle agter is nie en sodra hulle momentum kry is hulle taamlik ontstuitbaar. Sien baie uit na hierdie wedstryd.

    ReplyReply
    1 June, 2026 at 10:41
  49. avatar
    #1 OupaPB

    Stem saam. Die grootste stryd van 2026. Gimmies die groot gunsteling saterdag.

    ReplyReply
    1 June, 2026 at 09:42