School Rugby fixtures & results – for the week ending 08 April 2017

DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
Mon.03Apr Daniel Pienaar 24 31 Middelburg Drostdy North-South
Mon.03Apr New Orleans 34 34 Marais Viljoen Drostdy North-South
Mon.03Apr Drostdy 26 26 Transvalia Drostdy North-South
Mon.03Apr Hermanus 24 15 Brandwag Oakdale Festival
Mon.03Apr Durbanville 18 18 Upington Oakdale Festival
Mon.03Apr Oakdale 34 06 Diamantveld Oakdale Festival
Mon.03Apr Overberg 18 12 Landboudal Oakdale Festival
Mon.03Apr Hugenote 12 26 Kempton Park Oakdale Festival
Mon.03Apr Vredendal 12 00 Montana Oakdale Festival
Mon.03Apr Strand 36 06 Oosterlig Oakdale Festival
Mon.03Apr Dirkie Uys 17 24 Monument Park Oakdale Festival
Mon.03Apr Montagu 08 10 Sentraal Oakdale Festival
Mon.03Apr Langenhoven Gim 31 37 Bredasdorp Oakdale Festival
Mon.03Apr Augsburg 19 17 Rustenburg Oakdale Festival
Mon.03Apr Bellville 12 07 Lichtenburg Oakdale Festival
Mon.03Apr Witteberg 19 23 DF Malan SCST
Mon.03Apr Duineveld George SCST
Mon.03Apr Clifton 59 00 Kathu SCST
Mon.03Apr Primrose Brandwag SCST
Mon.03Apr Duineveld PW Botha SCST
Mon.03Apr Wonderboom 26 27 HJS Paarl 3rd XV SCST
Mon.03Apr George President SCST
Mon.03Apr Bergsig Hopetown SCST
Mon.03Apr Groenberg 18 14 Worcester Gim TSRF
Mon.03Apr Brackenfell 33 22 Pietersburg TSRF
Mon.03Apr Knysna 15 43 Paulus Joubert TSRF
Mon.03Apr Emil Weder 06 24 Victoria Park TSRF
Mon.03Apr York 21 28 Jan van Riebeeck TSRF
Mon.03Apr Jan Kriel 17 15 Louwville TSRF
Mon.03Apr Pionier 26 15 De Kuilen TSRF
Mon.03Apr Schoonspruit 37 14 Robertson TSRF
Mon.03Apr Oudtshoorn 24 22 Aliwal North TSRF
Mon.03Apr Tygerberg 19 08 Humansdorp Sec TSRF
Mon.03Apr Alexander Road 10 20 Lutzville TSRF
Mon.03Apr Klein Nederburg 18 10 Piketberg TSRF
Mon.03Apr Nico Malan 24 22 Bellville South TSRF
Mon.03Apr Otto du Plessis 18 14 HTS Bellville TSRF
Mon.03Apr Porterville 08 26 Ligbron TSRF
Mon.03Apr Vredenburg 22 07 Langenhoven HS TSRF
Mon.03Apr Pearson 46 20 Swartland Union HS Festival
Mon.03Apr Volkskool Graaff-Reinet 00 65 Stirling Union HS Festival
Mon.03Apr Union 17 39 Charlie Hofmeyr Union HS Festival
Mon.03Apr Grey College Cherries 60 08 Grens Union HS Festival
Mon.03Apr Grey College 94 10 Muir Union HS Festival
Mon.03Apr Gill 45 12 Cambridge Union HS Festival
Mon.03Apr Kingswood 13 16 Bishops
Tue.04Apr Vryburg 14 00 Klerksdorp A Johnson SW
Tue.04Apr Hugenote (Springs) 24 07 Oos-Moot Hansieweek
Tue.04Apr Zwartkop 10 10 Volkskool Heidelberg Hansieweek
Tue.04Apr Hentie Cilliers 20 13 Hans Strijdom Hansieweek
Tue.04Apr Menlopark 12 33 Stellenberg Noord-Suid
Tue.04Apr EG Jansen 10 39 Paarl Gim Noord-Suid
Tue.04Apr Garsfontein 43 41 Boland Landbou Noord-Suid
Tue.04Apr Waterkloof 34 15 Outeniqua Noord-Suid
Tue.04Apr Hereford 08 14 Centurion Glenwood Fest
Tue.04Apr Jim Fouche 42 12 Wesvalia Glenwood Fest
Tue.04Apr Milnerton 19 36 Die Anker Glenwood Fest
Tue.04Apr Trinityhouse 23 19 Hoogenhout Glenwood Fest
Tue.04Apr Louis Botha 36 12 Alberton Glenwood Fest
Tue.04Apr Potch Volkskool 08 23 Montana Glenwood Fest
Tue.04Apr Goudveld 18 24 Glenwood Inv Glenwood Fest
Wed.05Apr Daniel Pienaar 23 15 Marais Viljoen Drostdy North-South
Wed.05Apr New Orleans 07 45 Transvalia Drostdy North-South
Wed.05Apr Drostdy 48 05 Middelburg Drostdy North-South
Wed.05Apr Nelson College (NZ) 12 81 HJS Paarl BH New Zealand Tour
Wed.05Apr Hermanus 31 29 Upington Oakdale Festival
Wed.05Apr Windhoek Gim 43 17 Diamantveld Oakdale Festival
Wed.05Apr Augsburg 10 45 Voortrekker (Beth) Oakdale Festival
Wed.05Apr Durbanville 30 33 Welkom Gim Oakdale Festival
Wed.05Apr Oakdale 66 12 Potch Gim Oakdale Festival
Wed.05Apr Dirkie Uys 44 03 Montana Oakdale Festival
Wed.05Apr Brandwag 13 27 Kempton Park Oakdale Festival
Wed.05Apr Rustenburg 45 00 Langenhoven Gim Oakdale Festival
Wed.05Apr Vredendal 31 17 Bredasdorp Oakdale Festival
Wed.05Apr Lichtenburg 20 07 Strand Oakdale Festival
Wed.05Apr Oosterlig 14 38 Overberg Oakdale Festival
Wed.05Apr M&F Agri XV 17 05 Hugenote Oakdale Festival
Wed.05Apr Sentraal 21 35 Driehoek Oakdale Festival
Wed.05Apr Monument Park 12 19 Landboudal Oakdale Festival
Wed.05Apr Bellville 53 10 Montagu Oakdale Festival
Wed.05Apr Witteberg HJS Paarl 3rd XV SCST
Wed.05Apr Kalahari 31 07 PW Botha 2nd XV SCST
Wed.05Apr Duineveld Brandwag SCST
Wed.05Apr DF Malan George SCST
Wed.05Apr Kathu Outeniqua 3rd XV SCST
Wed.05Apr President SWD President XV SCST
Wed.05Apr Grey College 3rd XV Wonderboom SCST
Wed.05Apr Woodridge DF Malan Inv XV SCST
Wed.05Apr Ligbron 43 05 Bellville South TSRF
Wed.05Apr Schoonspruit 24 26 Nico Malan TSRF
Wed.05Apr Groenberg 31 00 Oudtshoorn TSRF
Wed.05Apr Pietersburg 08 32 Tygerberg TSRF
Wed.05Apr Porterville 25 14 HTS Bellville TSRF
Wed.05Apr Brackenfell 67 12 Pionier TSRF
Wed.05Apr Alexander Road 21 15 Jan van Riebeeck TSRF
Wed.05Apr Otto du Plessis 11 15 Aliwal North TSRF
Wed.05Apr Robertson 20 20 Vredenburg TSRF
Wed.05Apr Lutzville 00 20 Langenhoven HS TSRF
Wed.05Apr Worcester Gim 07 20 Piketberg TSRF
Wed.05Apr Victoria Park 20 10 York TSRF
Wed.05Apr Humansdorp 13 14 Paulus Joubert TSRF
Wed.05Apr Louwville 06 20 Knysna TSRF
Wed.05Apr Klein Nederburg 24 10 Emil Weder TSRF
Wed.05Apr Clifton 22 12 Hopefield SCST
Thu.06Apr TBA Oos-Moot Hansieweek
Fri.07Apr Christchurch BHS (NZ) HJS Paarl BH New Zealand Tour
Fri.07Apr Duineveld Wonderboom SCST
Fri.07Apr DF Malan Brandwag SCST
Fri.07Apr Hopefield Outeniqua 3rd XV SCST
Fri.07Apr Swellendam Hopefield SCST
Fri.07Apr HJS Paarl 3rd XV George SCST
Fri.07Apr Kathu Witteberg SCST
Fri.07Apr President Duineveld SCST
Fri.07Apr Bergsig HJS Paarl 4th XV SCST
Fri.07Apr Primrose Hoopstad SCST
Fri.07Apr Clifton 28 19 PW Botha
Sat.08Apr TBA Oos-Moot Hansieweek
Sat.08Apr St John’s St Stithians
Sat.08Apr St David’s St Benedict’s

129 Comments

  1. Week ending 1/04/2017

    Still only 3 Dream Teams standing

    Cup

    Paarl Boishaai
    Grey Bloem
    Boland Landbou

    Plate ( unbeaten in Plate…..if defeated again will be relegated to Bowl )

    Affies
    Helpmekaar

    ReplyReply
  2. @Speartackle: Boland Landbou lost to Gim, which is unbeaten so far.
    Remember that bumping your head more and often does not make the headache go away ;-). You may however get so damaged that you forget about pain.

    ReplyReply
  3. @BoishaaiPa: yes, yes, apologies. Meant to print that Boland lost to SACS and Gimmies still unbeaten.
    Also had to provide Spiesie a bit of ammunition – he is running out of ideas ;-)

    ReplyReply
  4. Oakdale wen Diamantveld 34-6. Weer voltal vir al die spanne. Go Bulle!!!!

    ReplyReply
  5. @Speartackle: neewat ou spies. Die o/18 groep was eintlik onder gemiddeld deur jare. Oakdale het egter die manier om beter te raak met tyd. Kyk ons verloor nie spelers agv poachers nie en spelers leer mekaar ken.

    ReplyReply
  6. @BuiteBreek: Daarsy…..dan is Oakdale se 0/14’s tesame met Menlo se 0/14’s Dream Teams tot en met 2021 wanneer hulle in matriek is. Selde reels geld vir vanjaar se Dream Teams……eerste game wat hul op 0/19 vlak verloor skuif hul af na Plaatafdeling

    ReplyReply
  7. @Speartackle: Stadig Mnr Spies. Jy het self die kreteria gestel en kan nie nou sommer verander nie. Daai spannetjie het okay begin maar speel nog nie eens in die Oakdale blou truie nie, maw dis nog pre-season. Met respek gesê, om teen Belville, HTS Middelburg en Westville te wen is nice, maar more speel hulle Grey en dan lê seisoen nog voor met die die wynlande se groot 4 plus Drostdy, Outeniqua, Framesby en Marlow. Verloor is feitlik ‘n uitgemaakte saak een of ander tyd.

    ReplyReply
  8. @Oakdale supporter: Okay ek verlos julle dan van Dream Team status a.g.v jul nederigheid maar jy sal met Buitebreek moet praat asb. Ek hou nie van die woord “jol” nie……dit klink Oos Rand…….en baie na hol…..hol jol

    ReplyReply
  9. @BuiteBreek: Oakdale supporter. Nou begin julle manne die idee kry hoe dit voel om die “Dream Team” genoem te word. Glad nie so snaaks soos party mense op die blog dink nie.
    Grappie net n grappie tot dit nie meer snaaks is nie. 8-O

    ReplyReply
  10. Dankie tog, ons speel nie meer Drostdy nie, en die afsprakie met die span in die noorde van die Paarl is die laaste een van die jaar… (ook maar lank geneem op tot by hierdie punt te kom……en ons is nou nie hier besig met algoritmes nie…)

    ReplyReply
  11. @Speartackle: Ek het n nuwe naam vir jou. @ Speartackle aka Jack Russel. Jy loop net so baie en kak soek soos een van daardie tipe hondjies :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
  12. @Riempies: Ek het twee Jack Russels en het al voorheen ook enetjie gehad…Hulle soek nie kak nie…hulle is eindelik baie liefdevol en soek net baie aandag en liefde…hulle raak net stout as jy hulle afskeep. Hulle dink hulle is Rotweilers so hulle sal meer aanvat as wat hulle kan klaarmaak..maar opgee sal hulle nooit!..Dus nie kaksoekers nie, maar re-aktief op eksterne prikkels. Jy is dus reg om Spies te vergelyk met n JR, maar nie om die regte rede nie! :mrgreen:

    ReplyReply
  13. @Riempies: Jong, ek dink ons los daai huidige been by Spiesie en sy slim maters, daar uit jou geweste. Die spin baat meer as andersins.

    ReplyReply
  14. @Riempies: Volgens my PR vriende moet ons nie te veel van hulle verwag vanjaar nie, maar ek het nog nie n swak PR span gesien in my tyd nie..Dalk swakker in vergelyking met n ander jaar, maar defnitief nie swak in die groter opset nie. Hulle is maar redelik beskeie oor vanjaar se groep. Volgende jaar en die jaar daarna sal hulle weer baie sterk groep he…dink in 2019 sal hulle die span wees om te klop..Soos Spiesie sal se hulle “dreamteam” skop hier rondom volgende jaar dalk al in!

    ReplyReply
  15. @BoishaaiPa: Dankie vir die terugvoer. Ek het ook so verneem. Vir Helpies gaan dit seker die grootste wedstryd vir die jaar wees. Nie omdat ek enige iets van enige ander span wegneem nie maar slegs omdat hulle teen een van die GROOT name in rugby kan speel. My seun praat nogsteed oor die wedstryd teen PBHS laas jaar as een van sy groot wedstryde. Dus twee hoogtepunte vir die jaar. 1. St Johns Festival 2. Wildeklawer waaraan hierdie groep al van 0/14 al wou deelneem.
    Miskien is daar iewers ander spanne wat net so graag teen hulle wil speel.
    Ons verloor ver eerder teen top groot naam spanne as om te wen teen nie groot naam spanne. :-P

    ReplyReply
  16. @Riempies: Wanneer het julle teen PBHS gespeel?

    Jy bedoel seker HJS Paarl……die Paarlkiete is baie streng op hul wetenskaplik korrekte afrikaanse naam ou Slapriemkop

    ReplyReply
  17. @Riempies: Sou jy eeerder op n besigheids trip n kaal mooi vrou op TV wil sien of n lelike kaal een reg voor jou in jou kamer?

    ReplyReply
  18. @Speartackle: Sorry dan.HJS Paarl. Maar sommer net Boishaai. Solank sy kaal is. Net nie n vet kaal een nie. :oops: Ag nee sies man hier is kinders wat die goed lees. 8-O

    ReplyReply
  19. Baie geluk aan Garsies en Kloof met julle wenne!!! Jammer Menlo, ek vertrou dat julle nog steeds heelwat kaarte gaan deurmekaar krap die jaar!

    ReplyReply
  20. Congrats to Helpmekaar U/16 team – winning all their games at the Jeppe U/16 festival.

    ReplyReply
  21. @BrotherBear: Skitterende nuus, dit lyk of Helpies se laer ouderdomsgroepe ook lekker sterk is.

    Teen wie en het julle jaarliks n ‘derby’ wat julle beskou as julle grootste wedstryd van die jaar?

    ReplyReply
  22. @Carl de Kock: Dink nie ons het so iets nie. Die naaste wat ons daaraan kom is miskien Garsfontein en Affies.
    Bere sal goeie game wees. Speel hulle weer die jaar. Het hulle wel laasjaar twee keer geklop. :-?

    ReplyReply
  23. @Riempies: Dit klink vir my of Helpies se rugby verseker jaar na jaar verbeter, sien uit om julle by die paastoernooi dop te hou…..dalk wil van daardie mannetjies kaap toe kom lol?

    ReplyReply
  24. @Carl de Kock: Glo my die meeste van hulle wil da kom swot.By Stellies natuurlik. Sal plan maak om myself ook aan jou te kom voorstel. Ek Valkie, Hooit en sommer nog n paar manne gaan n koue enetjie saam geniet. Die Sondag da n lekker speler ouer braai. :mrgreen:

    ReplyReply
  25. @Riempies: Ek nog besig met my sekuriteits assesering van die braai. Daar is baie braai vurke en messe wat rondlê by so n geleentheid. Kry more my terugvoering van CIA, FBI, KGB ens oor die identiteit van Boetiebeer. Ek kan nie my ‘I created the Dreamteam’ t-shirt aantrek as hy daar gaan wees nie.
    Of ek sal net dumpies drink en naby n klipmuur of iets staan dat ek altyd gewapen is.

    ReplyReply
  26. @Hooit: ek kom ook parties toe. Of dalk moet ek my aan aanvallige verteenwoordiger stuur. Hele paar Helpie-pa’s sal waarskynlik saam kuier. Dink die pseudoniem nogals gepas vir ‘n veranderlike identiteit. Word oorgedra soos pa’s skool verlaat. Mag net nie se wie is wie.

    ReplyReply
  27. @Carl de Kock: elke jaar gaan hele klomp “Bos” toe – maar eers na skool. Plek hier bo te lekker. Ons stuur maar “hilbrow” beeld uit na res van land sodat hele volk nou nie hier bo eindig nie. Hier werk ons in die week, gaan Bosveld toe oor die naweek en see toe vir vakansie.

    ReplyReply
  28. @Carl de Kock: So as jy die vakansie daar naby die see rondloop en jy sien n baie wit witman wat oorwerk lyk en na bosveld vuur rook ruik met n I support The Dre, nee ‘I support Helpies’ keps dit is Boetiebeer. Neem maar n foto en stuur aan.

    ReplyReply
  29. @Hooit: @Riempies: Klink of ek ook vir my sekuriteit gaan moet reël vir die Sondagbraai. Check maar julle tjoppies die hele tyd want my koelboks gaan gevul wees met wapens…..Ons kan dalk manne in die oë kyk wat weet wie ons is maar lieg oor wie hulle is…… :mrgreen: ….of dalk weet ons en lieg vir hulle….. Ons kyk maar hoe dinge gaan loop…. :lol:

    ReplyReply
  30. @Carl de Kock: Ek trek so bietjie of baie hul been maar het nog nooit gesê hul is nie goed nie. Goed gebalanseerde span met die kern wat nou al in hul 5 de jaar is van saamspeel.

    ReplyReply
  31. @Valkie: Ag nee wat. Geen wapens nodig nie. Mense moet net leer om te kan verskil. Iets waarmee ons boere nasie baie sukkel.

    ReplyReply
  32. @BrotherBear: Geen idee of daar meer as een BB is nie. Op die einde van die dag maak dit ook nie regtig saak nie. As mens nie geken wil wees nie, is daar maar altyd ‘n rede voor, is dit nie?

    ReplyReply
  33. @4×4: Die nr.2 waarvan AbsolutMenlo praat kom daar uit julle geweste,wat gooi julle in die drinkwater daar,hy is n monster,nou eers gr.11,wil hom nie volgende jaar beleef nie!Sterkte vir Affies vir die week wat wag,99% van Pretoria support julle.

    ReplyReply
  34. @Hooit: what about living on the wild side for a while? That place where you don’t really know what is coming your way, and don’t exactly know how to handle it. The thrill keeps you young and sharp.

    ReplyReply
  35. @BrotherBear: @Hooit julle twee kinders kan maar saam die grootmense kom braai. Sal self vir julle altwee n biertjie koop uit my pensioen fond.

    ReplyReply
  36. @Hooit: Eish, the only sharp thing you will find there is your friend’s name (sorry could not resist that jibe ;-)

    ReplyReply
  37. @4×4: Pra jy…,sy pa is een van daai ouens as hy in n bar in stap is 6 of 7 ouens ewe skielik klaar gedrink!Ek het met Marnus se pa gepraat dinsdag en verstaan hy is nog uit vir n ruk,sorry man.

    ReplyReply
  38. @Hooit: Ek het ‘n funny feeling dat Spies nêrens naby rugby gaan wees oor die Paasnaweek nie. Sekere bronne het so sagte voëltjie hoor fluit dat hy ander verpligtinge gaan hê tensy hy of homself daaruit kan draai sonder nagevolge of hy sy verpligtinge saam met hom Jhb toe moet bring…… :-D :lol: :lol:

    Moet tog nie vir my sê jy is onseker waar om te braai nie. Riempies moet maar pa staan vir enige uitspatighede, wie’s bang?

    ReplyReply
  39. @Valkie: Soos jy gesien het gaan ek maar my gauteng tjoppie by Kearsney braai. Vir n lekker braai by St Johns moet net niks negatief van Helpies se voor die braai nie. Ook nie die woord droom of dream in hul teenwoordigheid noem nie. Ons is nog nie seker oor BB se identiteit nie. Na die die braai of Maandag oggend vroeg kan jy maar jou hart uitpraat.

    ReplyReply
  40. @Hooit: :mrgreen: Ons jol Helpies die volgende dag of die dag na die braai. Ek wonder nog of dit ‘n goeie ding is om saam van die Helpiesmanne te braai terwyl die Nellies se ouers ook daar is. So dinge mag dalk heel anders uitdraai as wat ons dink. Dalk moet ek en jy vir Mnr Riempies op ‘n ander takseer vir daardie biertjie wat hy so graag vir ons wil koop. Ek is nog nie seker presies wanneer ek St. John’s toe gaan nie, daar is komplikasies hierdie kant.

    Oor BB se ware identiteit steur ek my nie veel nie. Dis sy reg om weg te kruip.

    ReplyReply
  41. @Valkie: Man nou is jy vol verskonings. Ek gaan daar wees en die aanbod staan. Vra maar die Helpies ouers da hulle weet wie Riempies is. Dra gewoonlik my groot bruin hoed.

    ReplyReply
  42. @Riempies: Glad nie Mnr Riempies. Daar is iets wat ek vir jou moet verduidelik. Sal jou ń boodskap stuur buite hierdie forum. Ek is bang vir baie min dinge in die lewe.

    ReplyReply
  43. @Riempies: Ek het gisteroggend vroeg vir Chuiner by Kings Park raakgeloop. Hy was al 7 uur aan die oefen daar op sy eie. Hy lyk goed en sê hy geniet Durban baie, besig om te herstel van n besering

    ReplyReply
  44. @Valkie: jy en @Hooit maak die braai storie darrem moerse gekompliseerd. Kry julle ooit gebraai?
    Ek maak punt daarvan om by almal draai te maak. Niemand dink snaaks van enigiets nie.
    Ek dra ‘n wit of ‘n bruin hoed – moet net nie vra wie is BB ;-)

    ReplyReply
  45. @Andre T: Hom nou die dag by die game tussen ons en Affies gesien en gou gepraat. Dit klink net of hulle nie genoeg speeltyd kry nie. Speel glo heelwat klub games om match time tekry. Hy is n moerse nice seun.

    ReplyReply
  46. I watched St Alban’s beat CBC Boksburg by 88 to 3. St Alban’s rested 4 players and they blew the game 10 minutes early. To be fair, CBC only has 250 boys in the high school, so kudos to them taking on a bigger school.

    Per Twitter, St Joihn’s beat Saints at Saints by 25 to 17 and St David’s beat Bennies at Bennies by 41 to 18.

    ReplyReply
  47. @Wyvern: It’s a combination of Bennies being weaker without their “mature” players anymore and St Davids having a strong year. As I mentioned a few weeks ago, the current St Davids’s g12s had a very good season as u16s a few years ago.

    ReplyReply
  48. @Valkie: Probleempie vir jou. Feitlik al die Helpies ouers dra hoed. Hul skrik vir min maar is glo baie bang vir daai Hillbrow/Braamfontein son

    ReplyReply
  49. @beet: @Wyvern: Wow, that’s a long time. Historically, St David’s have been by far the weakest of the bigger monastic private schools in Gauteng for a few reasons:
    1. They have no boarding facility, so rely solely on the local kids for talent. which is made even more difficult by them not being known as a rugby school.
    2. Along with St Alban’s, they were the smallest of said private schools.
    3. They’ve had very weak rugby schedules – i.e. they do play the other private schools, but not KES, Jeppe, Helpies, PBHS, etc. Instead, they’ve played a bunch of co-ed schools.Also, until very recently, they played in very weak Easter festivals – e.g. Krugersdorp.

    However, in the past few years, they seemed to have made a concerted effort to up their game. They had a very good head of rugby until this year. They now play in good Easter festivals – e.g. KES, Saints. They have increased the numbers at the school – it may be up to some 600 boys now. They are starting a boarding establishment from next year.I think that the Gauteng private schools will be more competitive in future – not world beaters, but more competitive.

    ReplyReply
  50. @Vleis: @beet: It would be interesting to see a “log” between all the “saints” schools in Gauteng and who comes out on top. Do they all play each other? Out of interest who would you predict to be on top, St Johns?

    ReplyReply
  51. @Wyvern: @beet: Over a longer period of time, SJC and Saints will pop out on top as they are arguably the most prestigious, but are certainly the most well resourced and are the largest. Saints have just under 800 boys and SJC have some 760, while Bennies and St David’s have some 600 and St Alban’s have some 540.

    This year specifically, I think that SJC are favourites, but St Alban’s may surprise.

    ReplyReply
  52. @Vleis: I agree with you Vleis – St. Alban’s could well be the surprise package. St Davids beat Bennies far more comfortably that St Johns did so I think it’s all quite close in the private school league. I am most concerned about the number of boys playing rugby in Gauteng. St Johns vs Saints there were only ABC fixtures for U14 and U16 and only AB for U15s. There were 6 Open teams. Now these are not small schools with about 160 boys in a grade. If only 50 odd boys are playing rugby, what are the others doing as there are not 10 hockey teams per age group!
    St Alban’s number of teams is also very poor considering they have a boarding house and a lot of Afrikaans boys – they only give KES 10 fixtures – 2 per age group and 4 Open teams. Compared to a school like St Andrew’s College which has 480 boys and puts out 16 teams vs Grey and Selborne. I just think it’s a bit of a concern and the schools need to find out why boys don’t want to play.

    ReplyReply
  53. @KES Oldboy: I wouldn’t say that St Alban’s has a lot of Afrikaans boys, but it probably has more than the other privates. I agree that 10 teams is too little. They need to get back up to 13/14 teams at least, which is where they were five years ago. I’m hoping that their new head of rugby will address this issue, as we discussed it a few times last year. I think the problem is due to:

    a) some boys being disinterested in rugby – e.g. it attracts a lot of diplomats’ kids, who generally don’t love rugby; and
    b) competing sports: i) it’s mostly better at hockey than rugby (there are more hockey players than rugby players :( ); ii) the school finishes in the top 3 in the country in rowing, so that takes away some talent as our rowers often don’t do other sports; iii) St Alban’s is very good at basketball, so that takes away a lot of tall, athletic kids, as the seasons overlap until April/May and the provincial players (basically the whole team) are not allowed to play rugby above 4ths.

    …and as Wyvern suggest, there are probably a lot of Mall-rats, whereas there won’t be any at Kingswood, St Andrew’s, etc, as they are termly boarding schools…plus there are no malls in Grahamstown. :-)

    ReplyReply
  54. @Wyvern: over twenty plus years I reckon St Stithians would be on top (just) followed by St Johns, St Albans, St Davids and St Benedicts. St Stithians had a few very good teams in the late 90’s early 00’s. Bennies only started playing rugby +-20 years ago – prior to that they were soccer only. St Davids were a school of only +-250 boys in the High School up until the 1990’s when they started expanding slowly – mainly due to the increasing demand for private schools and the very affluent area they are situated in. Prior to that they were a very small Catholic brothers school. Unfortunately with the demise of rugby playing schools like Athlone, Highlands North etc and many of the old co-ed schools, as @KES Oldboy: says the number of rugby players in JHB is dropping. In the eighties, even the co-ed schools like Bryanston High, Greenside, Sandringham etc could put out 16 teams on the weekend

    ReplyReply
  55. @Roger: True, but it does partly overlap with basketball and there are other issues re rowers, etc. That said, 10 teams is simply not good enough. Last year, a pretty good season could have been a great season if we did not have between 5 and 10 injuries for the whole season, as our depth is not good enough with only four open teams.

    Where is your lightie currently and what high school are you favouring at present?

    ReplyReply
  56. @Vleis: don’t mention the war :mrgreen:

    Currently at St Davids Prep but still many years left to convince the trouble and strife :mrgreen:

    ReplyReply
  57. @Roger: Aaah…now I know why you seem so up to date on St David’s! :lol: I hear that their prep teams do pretty well. Last year they clobbered your Alma Mater!

    ReplyReply

Leave a Reply