Braamfontein Co-ed school Helpmekaar Kollege became the very first Afrikaans school in Johannesburg when they opened their doors back in 1921. Then in 1993 the school became the first Afrikaans private school in the whole of South Africa. In April 2017 they will become the first private school to take part at Wildeklawer when they debut at the 9th edition of the successful festival held in Kimberley.
Regarding a Monnas match in 2017, a Monument insider confirmed: “Daar was geen bepaling of versoek tot ‘n moontlike bepaling nie.”
In spite of lining up several very testing interschools and festival matches during the first two terms of the regular season, Helpies will still be playing in the Virseker (Beeld) Large Schools competition, which is one tier down from the Noordvaal top level. That decision might have some outsiders saying: “Komaan Helpmekaar?”
DATE | SCHOOL | SCHOOL | EVENT | |||
---|---|---|---|---|---|---|
Sat.11Mar | Helpmekaar | Eldoraigne | ||||
Sat.18Mar | Helpmekaar | Affies | ||||
Tue.28Mar | Jeppe | Helpmekaar | ||||
Thu.13Apr | TBA | Helpmekaar | St John’s ERF | |||
Sat.15Apr | TBA | Helpmekaar | St John’s ERF | |||
Mon.17Apr | TBA | Helpmekaar | St John’s ERF | |||
Sat.29Apr | Diamantveld | Helpmekaar | Wildeklawer | |||
Mon.01May | Selborne | Helpmekaar | Wildeklawer | |||
Sat.13May | Helpmekaar | Ben Vorster | ||||
Sat.20May | Pietersburg | Helpmekaar | ||||
Sat.27May | Helpmekaar | Waterkloof | ||||
Sat.03Jun | Garsfontein | Helpmekaar | ||||
Sat.29Jul | Parktown | Helpmekaar | ||||
Sat.12Aug | TBC | Helpmekaar | Virseker (Beeld) – “Large” QF | |||
Sat.19Aug | TBC | Helpmekaar | Virseker (Beeld) – “Large” SF | |||
Sat.26Aug | TBC | Helpmekaar | Virseker (Beeld) – “Large” Final |
@Andre T: Nee of moet ek se Ja. Weet ook nie meer nie. Dink ons moet @Beet vra om n blog te begin “Hoe om Afrikaans te lees en te verstaan!”
Gelukkig is ek nie bang nie. of is ek?
Sal sien of ek n paar van daardie Old Boys op St Johns kan kry vir n bier. Sal dan die Afrikaanse onderwyser saambring om te kom verduidelik.
@Riempies: Ag nee ou Rieme, moenie jou so bang skrik as iemand jou uitcrap. Nee man n Helpie deins mos nie terug nie. Maar n mens moet maar versigtig wees, jy weet nooit as n Old Boy dalk agter jou staan……hahahahaha
@Riempies: Jislaaik, maar die manne het jou stellings omtrent verwring en gedraai. Sien ook so bietjie trots en verwaandheid in kappa wat uitgedeel is. Sien uit na volgende jaar. Manne gaan kom vir ons. Geen maklike wedstryde
@Riempies.Jys reg ons het dit nou mooi uitgesorteer.Moet egter sê dat ek Helpmekaar op St Johns sien speel het vanjaar en as julle so baie Gr 11 spelers in die span gehad het vanjaar gaan julle n ma se span hê in 2017.Ek is baie spyt julle kon nie Grey of Boishaai speel in 2017 nie want ek dink dit sou great games gewees het om te kyk.
@Cappie: Dit, verduidelik, dan my onkunde…Ek volg nie, atletiek nie, so ken net rugbyskole…Dankie…
@Cappie: Nee wat jong pla my nie veel nie. Elke mensie hier lees maar in goete wat hulle wil.
Gaan nou verseker nie vir my n nuwe avatar skep nie.
@Hooit: “Ja maar glad nie tevrede nie!”
Of moes ek gese het “Nee maar glad nie tevrede nie”!
Sien nog steeds nie hoe dit beteken dat EK dit is nou ek Riempies gese het dat ons soft games het nie!
Kom ook ma uit n staats skool soos jy weet so 70km van waar jy in een was.
Ag nee Hooit verkoop my n ander poep.
@Riempies: Jong Riempies almal gaan jou nou bollie gee. Laat ek opkom vir jou, Helpmekaar is ‘n uitstekende tradisievolle skool met spogprestasies in alle gebiede, veral atletiek.
@Riempies: Gaan lees post 6 en 7. Maar eers 6 en dan 7 soos ons in die staats skole geleer word. Spear noem dat julle 3 sagte games het. Jy beaam (groot woord vir my) en noem dan dat jy ontevrede is. Dalk die verskil tussen Staats en Privaat onderrig wat lees vermoe en begrip betref. Dalk kan Valkie sê hoe hy dit verstaan het.
@Oakdale supporter: Kan vestaan dat dit jou op hoogte hou.
@Oakdale supporter: Selfs die goeie ou Kaap word nou ingetrek in argumente. Die enigste skole in die land wat nog goeie rugby speel (Kaapse skole) en dit met eer en integriteit doen.
@Hooit: Wie het gese dit gaan sag wees? Wys my gerus waar ek dit gese het? Jou lees vernuf laat jou vandag in die steek.
Was seker n lang dag.
@Riempies: Ek hoef nie kommentaar te lewer om op hoogte te wees van wat aangaan. Ek lees genoeg van hoe julle mekaar slegsê en kan mos maar my eie gevolgtrekkings maak.
Hooit, Monnas is altyd sterk maar hulle sal goed kan voel as hulle altwee wen. Gaan beslis taai wees.
Jy kan die aap uit die bos haal maar die bos uit die aap toe nooit nie.
@Riempies: My kommentaar altyd mooi sonder enige gerugte. Wil nou nie iets negatief van die Dreamteam sê nie. Netnou kry my seun nie n regverdige kans in die CW span nie siende daat daar net 1 of 2 plekke gaan wees vir kinders wat nie in Helpies is nie. Nelspruit het hierdie jaar al vir EG gevat teen verwagtinge en as die game teen Monnas 10 minute langer was kon hul dit ook dalk wen. Glo nie dit gaan so sag wees as wat daar voorspel word nie.
@Oakdale supporter: Dit gaan nogal n belewenis vir ons wees om 2 top Landbou skole in 3 dae te speel. Julle kinders kry mos nie seer so ek hoop ons kan die fisiese stryd hanteer volgende jaar.
@Hooit: Watter vyande? @Oakdale nog nie veel kommentaar van jou gelees nie.
Sien jy stem maar eerder saam met ander.
@Hooit: Nou praat jy!!!
@Riempies: Het jy nie al genoeg vyande gemaak nie? Kan darem eending van jou sê: As jy n gat grawe dan grawe jy hom diep!
@Scrum5: Dan aanvaar ons dit dan so. Dan n wolhaarstorie wat iemand aan my verkoop het. Maar om nou my aanvallende houding te kom bring mos nou niks goeds nie. Kyk daar het ons dit nou opgelos sonder om aanvallend te wees. Reg?
@Hooit: Twee? Ag nee Hooit jy mik gans te hoog!!
@Riempies@Boishaaipa.Ek het by my Boishaai Old Boy pelle gehoor Boishaai het wel ‘n 100 jaar gelede gekies om teen Paarl Gim elke jaar en so 25 jaar gelede ook gekies om te speel elke jaar teen Grey Bloem.Sulke aksies laat my dan regtig dink as hulle vanjaar vir Helpmekaar al geklop het by St Johns en ook jaarliks die bogenoemde skole gekies het om teen te speel dat hulle baie sou hou daarvan om weer op St.Johns in 2017 teen Helpmekaar te gespeel het.My logika sê dan vir my jou gerug is verseker vals van ‘n Kaapse skool se uitsoekerigheid teen wie hulle wil speel op St.Johns en dit klink eerder vir my na ‘n wolhaarstorie met ‘n klankie aan as n gerug.
So as ek reg lees kan Monnas net vir die nommer 2 posisie probeer volgende jaar? ????
Ek het al geleer elke seisoen is ‘n nuwe een en jy kan nie voor die tyd sê jy is beter of slegter as iemand anders nie. Daar was al voorspellings gemaak dat die een daai een met meer as 15 punte gaan wen om dan met meer as 40 te staan verloor.
Elkeen moet maar net dankbaar wees vir wat hy het en teen wie hy speel. Ek kan sowaar nie glo dat HJS sal verkies om nie teen iemand te speel nie, behalwe… Dis so goed as om te sê die All Blacks wil nie teen die Springbokke speel nie, behalwe…
@Org: Bly om te hoor daar darem nog iemand om kos op ons tafels te sit.
Jou MP vriende weet duidelik meer as die meeste van ons hier. Die Helpmekaar spannetjie reken almal is so goed. Die manne het nou nie saak oor wat ons hier op die blog as klomp mense skryf of se nie.
Hulle wil net rugby jol. Hulle het agting vir elke span teen wie hulle speel en wil juis hulself teen die beste meet.
Die seding in die span is ons verloor eerder teen die beste as om ver te wen teen spanne wat nie so goed is nie.
Persoonlik dink ek nie gaan hulle so getoets word in 2017 soos juis Boland nie.
@BoishaaiPa: My vriend dreig jy my nou met old boys? My donner watter deel van gerugte verstaan jy nie? My ouma het dit vir my gese! Maak dit nou vir jou n verskil?
Blaas jou kuite as jy het so bietjie af tot by 2bar! n Mens sou sweer ek het iets sleg van die skool gese.
Is jy betrokke by die afrigting van die skool? As jy is en dit is onwaar dan is dit mos nou so. Duidelik was dit dan n stront storie. Sal nie die eerste een wees nie.
Ek is bitter bang vir al daardie old boys hoor!! Wat gaan hulle doen? My bliksem? Wat is ons nou 14 jaar oud?
@Riempies: My ingeligte bronne, van Mpumalanga, maak selde voorspellings, oor peste, en rugby…
@Andre T: My boerdery bedryf, het my besig gehou die jaar, en ek kon net Landbouskool, se uitslae volg…Maar my ingeligte bronne, vrugteboere van Mpumalanga, het laat weet, Helpmekaar Kollege, gaan soos ‘n kodling mot plaag, alle opposisie uitwis, in 2017
@Riempies: Nou vertel my asb wie dan vir jou gese het en gee my asb sommer kontrak nr ook want ek glo nie in stories loop en versprei nie en ek sal graag wil hoor waar die storie vandaan kom. As jy wil kom stront stories loop en vertel hier van n vooraanstaande skool beter jy jou feite in plek kry want daar is bitter baie old boys wat graag agter die kap van die byl wil kom en as dit die waarheid is sal hulle dit ook wil weet en dit aanspreek.
@Org: Bespeer wel n tuksulkie sarkasme daar vanuit die Boland.
Mag al jou voorspelling waar word.
@Org: Jy moenie sulke voorspellings maak, dit sal n groot orgie veroorsaak…lol
Helpmekaar Kollege se droomspan, gaan volgens gerugte, almal oorrompel, en die rekordboeke herskryf, in 2017…Opponente, kan volgens sekere bronne, hulself moeite spaar, en solank die punte stuur, na Braamfontein…Helpmekaar Kollege, sal SA se no1 skolespan in 2017 wees, word uit sekere oorde beweer…’n Storie doen ook die rondte, dat die droomspan, ten minste 80% van die Leeus Craven Week Span sal uitmaak…En gemaklik die finaal gaan haal, en lag-lag wen…
@Andre T: Wat dink jy? Staan ons n kans?
Kyk gou bietjie da in jou glasbal.
@Valkie:
Helpmekaar sê hulle moet net nog vir Monnas en EG ook bykom dan het hul die room van Makro skole gesmeer na hul teen julle en Garsies gespeel het volgende jaar.
@Andre T: Nee wat, dit sal nie werk. Ek het klaar my sê gesê…….so jy’s welkom om te stir, dalk val die ander Nellies manne vir dit.
Verder het ek niks meer om te sê rakende Helpmekaar nie.
Lol…….ek dink ons moet die Helpies vs Nelspruit game begin aanwakker.
@Valkie: O en ek is nie Brother bear nie. Gaan soek my gerus op twitter. Nie skaam om te se wie ek is nie.
@Valkie: Het ek nou iets oor Nelspruit gese? My magtig nie wat ek kon lees nie!
Nou spring jy hier uit die kas en maak asof ek dink julle is n mindervaardige span! Ag nee ou grote lees weer wat ek gese het. Ek het n ander bepaling vir Helpmekaar vewag!
Gehoop vir PBH en die NSW span. Dit was egter my eie gebede en het niks met iemand ander uit te waai nie.
Sien egter uit om teen Nelspruit te speel. Nog nie teen julle gespeel die afgelope 4 jaar (waarvan ek weet, voor ek nou weer daaroor uitgekek word) nie.
Nee wat ons kyk neer op niemand nie.
Jy duidelik iets anders in my skrewe gelees?!
@Andre T: Doen jy dieselfde met jou ‘golf partners’ voor jy Woensdae afslaan?
@BoishaaiPa: Ag stront man. Skole word wel gevra teen wie hulle sou wou speel so moet nie nou kon stront praat nie.
Duidelik weet jy alles so hoekom vrae jy my dan?
Ek duidelik gese dit wat ek gehoor het en dit nie as n volslae feit uitgemaak nie! En ja is julle dan die anderskool uit die kaap uit is dan is dit seker julle.
Ek het dit gese soos dit aan my gese is.
@Valkie:
Ai ou Valkie ek help hulle net om selfvertroue vir hul wedstryde op te bou.
@Riempies: Spear die hele tyd was ek onder die onderdruk jy is ‘n Monnas man en dan so klein bietjie KHS. Nie geweet jy is ook ‘n Helpies man nie?
Riempies (of is dit nou BrotherBear), so volgens jou is ons (Nellies) en Paul Roos gemaklike wen wedstryde vir Helpies volgende jaar amper iets soos ‘n oefening.
Ek kan nou nie namens Paul Roos praat nie, hulle het monde. Wat Nellies betref: Ja man weet jy, jy is doodreg. Julle gaan reg bo-oor ons loop, ons staan geen kans om teen julle te wen nie. Nie eers met die statistieke na die wedstryd nie. Nog voor ons opdraf, terwyl die toksveters vasgemaak word het julle klaar 20 punte, o ja en 5 punte vir die opwarming. Helpies is die tipe span met wie daar nie gemors gaan word nie, wel beslis nie volgende jaar nie.
Baie geluk, sommer nou al met julle oorwinning teen ons, en dan sommer ook geluk met julle oorwinning teen Paul Roos. Helpies is immers volgende jaar ‘super sterre’ en gaan als voor hulle wegvee met minagting.
Ons bewe solank …..
@Riempies: Nou ja met jou gerugte bedoel jy dus direk dat Boishaai nie teen Helpmekaar wil speel nie..Hoekom dan skimp na “een van die Kaapse Skole”..daar is net twee wat speel by St Johns en ja julle speel klaar teen PR….Al wat ek wil weet is waar jy hierdie gerugte hoor?..Dit gaan nie hier wie beter is of nie….Dit gaan oor stront storietjies loop en versprei dat Boishaai nie teen Helpmekaar wil speel nie…Ons maak nie die bepalings op nie en word beslis ook nie geraadpleeg daaroor nie.
Hier is St John’s bepalings 2017:
Thursday:
Helpmekaar vs St Johns Harare
Paarl Boys vs Eye of the Tiger
Parktown vs NSW Combined Schools
Affies vs Hilton
Paul Roos vs Nelspruit
St John’s vs Florida
Saturday:
Nelspruit vs Eye of the Tiger
St Johns Harare vs Parktown
Affies vs Florida
St Johns vs Hilton
NSW vs PBH
Paul Roos vs Helpmekaar
Monday:
St John Harare vs Hilton
NSW vs Florida
Parktown vs Paul Roos
St Johns vs E o t Tiger
Nelspruit vs Helpmekaar
PBH vs Affies
@Andre T: Ten minste hou hulle dit in die familie.
Ek sien nou eers daai poll onderaan die bladsy, ek sien niemand like my nie.
@Speartackle: En ek het jou famous gemaak terwyl jy nog n PI was daar in Quartz straat
Die St John’s bepalings is horing
Wildeklawer is horing
Alles raak horing
Wanneer is dit weer Renosterdag sodat BOG heeldag met n horing kan loop?
Volgens die WRCBTA sal HJS en Helpmekaar volgende jaar die 2 voorste aanspraakmakers wees vir Nr 1 in RSA en nou gaan hulle nie eers teenmekaar speel.
Ek het eers baie twyfel in senior SA Rugby admin gehad en nou lyk dit of dit deur sypel hoërskole vlak toe ook.
Gelukkig is ons laerskole nog nie korrup
Hierdie is absolute BEDROG
@BoishaaiPa: @BoishaaiPa: Het ek die naam gese Boishaai?? Soos ek gese het dit is gerugte. Om nou jou stert in n knoop te kry is heeltemal onnodig. Soos jy kan sien speel ons wel teen Paul Roos!! Of het jy dit dan misgelees?
Niks maak Helpmekaar soooo spesiaal nie. En ja julle is MOS die beste! So ons sou graag teen julle wou speel. Wat mos die beste is.
As jy weet hoekom ons nie teen julle by St Johns speel nie se so! Ek weet nie die woord gerugte gebruik!! Dit is blykbaar aanvvaarbaar soos deur @Djou van Garsfontein verkondig. Dan dan blykbaar nie leuens nie.
Net sou ou @Bere73!!
@BoishaaiPa: Nou praat jy
@Riempies: Ek sal graag wil weet waar jy daardie gerug gehoor het…Gee asb naam en van sodat ons kan vastel want dis weer die begin van stront stories versprei. Hoekom sal Paul Roos of HJS Paarl nie teen julle wil speel nie?..Wat maak julle so spesiaal?.Dit is maar tog die vinger na wie gewys word of hoe?…Daardie twee skole speel jaar in en jaar uit baie sterker spanne as wat Helpies al ooit was…Hoekom dink jou sal hulle sal nou skielik terugdeins?…Ek dink jy oorskat julle belangrikheid so bietjie in die groter prentjie!..
@Speartackle: Nee o hel!! Weet nie?
Boetie wat se jy?
@Riempies: Wat sê jou neef, BrotherBear van dit?
@Speartackle: Ek het soos @Djou dit stel gerugte gehoor dat een van die Kaap se skole gevra het om nie teen ons te speel nie. Let wel dit is gerugte.
Kan dit nie bevestig nie.
@Riempies: Ek sou ook nie gewees het nie maar nou ja….die groot honde kan mos kies teen wie hulle wil speel
@Speartackle: Ja maar glad nie tevrede nie!!
@Riempies: Julle is darem maar lucky met daai 3 sagte games
St Johns: Helpmekaar playing Paul Roos, Nelspruit and St Johns Harare.
@BrotherBear: Nee jong ek kyk baie games….my beplanning al goed gedoen…..gaan al jul games by St Johns en Wildeklawer sien……jamer ek kan nie jul game teen Affies sien……hou nie van proewe
@Speartackle: gaan die manne jou in lewe de lywe kan bewonder, of sal dit net TV-kyk en fluisteringe behels?
@Cappie: groot skole elke jaar sy verrassings, maak dit nogals exciting.
Ek hou graag volgende jaar die 2 manspan fyn dop.
Gehoop hulle gaan deel neem in makro skole. So weereens geen uitspele om in kwarteind te kom nie. Hulle kwalifiseer per default.
Pasop vir Lichtenburg volgende jaar pappie.