From Premier Interschools
Paul Roos Gimnasium vs Paarl Boys High
On Sat 28 May Wineland neighbours Paul Roos and Paarl Boys High lock horns at Paul Roos’sMarkotter fields in 6th edition of Premier Interschools for 2016. Paul Roos will look to even up the score after having lost against Paarl Boys in 2015. The Paarl outfit is however on a winning streak of 30 odd games having last lost a game at the end of 2014 season. They are currently the No 1 ranked school in South Africa and it will take some doing to put one over on them. However, if someone has the tools and ability to achieve this it most certainly is the Paul Roosteam. They have a solid pack of forwards and a mecurial backline with plenty of playmakers. Pivot and SA Schools player Damian Willemse is the key man in the Paul Roos backline together with flight of foot fullback Joshua Vermeulen, they can cause havoc in any defence.
Paarl Boys is renowned for their good solid defence structures and it will be a battle of wits for one to overcome the other. The 2016 version will be a battle of the same caliber and toughness experienced by previous teams, with the flair of a Paul Roos backline against the might of a solid Paarl Boys pack. These two schools have a sporting history that dates back over a 100 years and have always been great rivals on the sports fields and great friends off it. Many an old boy of these two schools have represented Western Province and South Africa together on the sports fields.
The first recorded time the old boys of the two schools played together for SA was in 1910 when the Springboks played Great Britain in a three test series. Dirkie de Villiers and Cocky Hahn became Paarl Boys’ first Springboks while Gideon Roos (Brother of Paul Roos), Dick and LammetjieLuyt and KootReynecke where the PRG representatives.
Two other famous Springboks, JannieEngelbrecht (PRG) and Mannetjies Roux (Paarl Boys) both made their debuts for South Africa in 1960. The first test they played together was against Wales in SA’s 3-0 win at Cardiff Arms Park. These two played together in 16 tests up to 1969.
The extreme rivalry runs deep between the two schools but so do the friendships. Over the years so many boys from the two schools have represented WP in various age group teams that when they get to their matric year they have played just as often with each other than against each other.
Paul Roos and Paarl Boys were also the two Cape schools invited to the first St Johns festival and have been regular attendees of this festival over the years. In 1999 the Paarl Boys’ team was so depleted with injuries that they were one player short in their starting 15 for the last game against Kearsney. Up stepped George Hauptfleisch from Paul Roos and pulled on a Paarl Boys jersey to help them out. He even scored a try in Neil Fullard’s No 3 jersey so the try was accredited to Neil!.Paarl Boys then helped out Paul Roos by providing some substitutes for their bench just in case they get injuries!
Results Since 2000
YEAR | Paarl Boys | PRG |
2015 | 29 | 10 |
2014 | 13 | 17 |
2013 | 20 | 19 |
2012 | 22 | 17 |
2011 | 20 | 18 |
2010 | 17 | 31 |
2009 | 16 | 11 |
2008 | 29 | 42 |
2007 | 26 | 8 |
2006 | 6 | 10 |
2005 | 16 | 11 |
2004 | 7 | 22 |
2003 | 9 | 12 |
2002 | 18 | 18 |
2001 | 14 | 9 |
2000 | 12 | 8 |
@BoishaaiPa: was daar tot 1984.
@odie15: Yep PRG hockey is tops. Best coaching and organizing by far in the SA. Was the best thing I could do for my son. He love PRG.
@BoishaaiPa: @odie15: @Trots HJS (Tandem): @Calamari: @Losbal: @Kattes-Strofes: Baie geluk met HJS se oorwinning. As ek na die telling kyk…..sjoe. Ek dink nie ek gaan daardie opname kyk nie. Lig julle kenne PRG, en voorspoed vir die res van die seisoen.
@PaarlBok: Hoe lank en wanneer was jy op Springbok?…Dan sal jy dalk my famielie ken!
@Naastrolia: we don’t want that again….rather lose this weekend thanks!
@PaarlBok: thanx it was a point of interest. Yes PRG great hockey school. I think few poor choices made Saturday. Crucial penalties not taken in scoring position. Taking lineout against strong defensive unit instead of points not wise.
@odie15: Jammer ek kom nou eers terug. Ek het geweet HJS gaan baie sterk wees en dit was ook so. Geluk aan julle, dit gaan n groot span vat om julle te klop die jaar.
en ek is en was nog nooit n Springbok nie, ek is oorspronklik van Springbok en my seuns was by Gim, die jongste is egter by PRG oor sy hokkie.
@Trots HJS (Tandem): Niks teen Jaques of Brendan. Ek dink net nie die kontinuiteit is daar vanaf o/16 na o/19. Al wat ek wil sê is dat hulle defenitief ‘n paar lesse by HJS en PG kan vat. Saterdag is baie verkeerde besluite geneem om nie pale toe te skop nie. Dit het ons moontlik ‘n close wen teen Oakdale gekos. Ons het hulle bv o/14,15,19 , oortuigend gewen. Wat het dan daarna verander? Die ander het beter geraak
@Ploegskaar: Stem. Helmut verdien baie meer krediet as wat hy kry. Dis lekker om te hoor dat mense dit raak sien. En ek kan ook net met lof van BL praat. Dinge word nog eenvoudig en ordentlik op die plaas gedoen.
@Gimoldboy: Ek stem oor JS, het in ‘n kort tyd reeds impak gemaak en verkies self ook die kwaliteit bo kwantiteit beleid wat toegepas word, vul leemtes waar nodig en coach die res in lyn. Verkoop ook die skool en wat hulle bied, eerder as om ander se tekortkominge uit te lig, daarvoor het ek baie respek. En solank Helmut daar betrokke is, sal Gim ook kompiterend bly, uitstekende rugbybrein, WP moet hom gouer as later in strukture inkry
@Ploegskaar: JS doen volgens my uitstekende werk. Die fokus by ons en HJS (al dink baie mense anders) is nie om groot geld rond te gooi nie maar om werklik moeite te doen en te fokus goeie werwing. Boland doen ook uitstekende werk om met hul getalle elke jaar op alle vlakke te kan kompeteer. Boland krieket en rugby is altyd tops.
@DieBos: Hi sjoe ek dink darem nie dit is waar nie . Julle het tot laas jaar die SA skole afrigter gehad en Brendan Venter help daar by julle en boonop gooi Jacques Hanekom ook daar ogie . Boonop het julle die klomp brein krag wat daar by Remgro gesetel is en dan nog die manne daar by die Rugby Instituut en Stellenbosch Universiteit . Wat meer is nodig ?Glo nie afrigting kan probleem wees nie . Is dit nie dalk oor reaksie nie ?
@DieBos: Met Paarl skole bedoel jy seker Bois en Gim, want by Boland kan ons net tussen 60-70 invat in gr8 per jaar, waarvan meerderheid regte plaasseuns en OB’s se kinders is, so speel met wat ons kry! Selfs Gim was nie regtig pro-aktief afgelope paar jaar tot JS daar ingeval het nie. Daai o16 groep mooi versterk met daai kranige slot en flank en paar ander!
DieBos
Ek hoor daar was artikels die afgelope week waar die skoolhoof van PR gese het hulle wil nie hul siele verkoop vir rugby nie * ek praat onder korreksie.
Vir my is dit tog n onregverdige aanmerking. Laas jaar interskole het ek juis met die een onderwees meneer vissige gepraat en hy se ja daar is baie rugby spelers maar hulle probeer gebalanceerde kinders kies- bv eerste span stut wat ook koor sing.
Ek dink die groot verskil is by die coaching span en die verskil wat hulle as groep maak. daar was al op papier baie beter HJS spanne wat bv teen grey sou verloor het laas week of pr die afgelope naweek – omdat die africhting vlakke bet nie on par was nie.
BV HJS teen outeniqua en n paar ander wedstryde uit die afgelope 32 wedstryde was baie baie tight en ek dink dat hulle net baie sterk in die kop is en met “confidence” speel.
@DieBos: Ek kan ongelukkig nie hier met jou saamstem nie. Wedstryde altyd baie naby aan mekaar. Daar is niks fout met PRG se afrigting of talent van die seuns nie.
@Naastrolia: Boishaai uitstekend. Al 7 jaar lank seuns in PRG. Seuns doen uitstekend tot o/16 en onderpresteer o/19. PRG afrigtingspan sien nie die agteruitgang vanaf 2010 met uitsonderung van 2014. Selfs 2015 se sg “dream team” het verloor teen al 3 Paarl skole. Dit gaan vanjaar weer gebeur. Te min talent kom o/14 in , want beste o/13 spelers kies Paarl skole aangesien die struktuur van afrigting strate beter is. PRG het geen langtermyn planne. Skiet my maar
Indien HJS die volgende 2 wedstryde wen behoort hulle selfs met n verloor die gym interskole die beste in die land te wees – al die top top skole aangevat die jaar – wat n ongelooflike moeilijke lys van wedstryde.
Ek het gedink die afgelopen naweek sal die eerste verloor wees- net gedink fisies en emosioneel sal dit te veel wees.
dis begin van n nuwe week.
Oakdale is oppad Paarl toe met ‘n mission.
BH sal ‘n fout maak om hulle te onderskat. Hulle is ‘n gedugte span, nr 6 op ranglys, SWD se top span. en hulle het sterk ambisie om nr 1 te eindig.
dis soos dit moet wees.
BH kan nie bekostig om die intensiteit te laat slip nie.
Nog ‘n riller wag.
Baie trots op die Boishaai Blou Trein!! Om twee sulke taai wedstryd kort na mekaar te speel, en deur te trek, se baie van hierdie jong manne.
Ek dink Boishaai se wen resep is baie eenvoudig, maar doeltreffend.
1) Uitstekende afrigting span
2) Talentvolle seuns
3)Briljante verdediging, met almal wat bereid is om hul lywe op die spel te plaas
4)Uitstekend in gebroke spel
5)Slaag baie goed om omkeer besit te benut, met regte besluitneming
6)n Paar X faktor spelers wat sake maklik kan omswaai
7)Uitnemende spangees, waar die span meer belangrik is as die individu
Nou ja! Ek sien heelwat manne praat nou al oor interskole. Daar wag egter nog twee baie taai toffies voor die aanbreek van die vakansie op Boishaai. Volgende naweek ontvang ons die omgesukkelde Oakdale, wat vanjaar nog net teen Grey Bloem vasgeval het. Dit nadat hulle rustyd nog gerieflik voor was. Hul asem het egter in Kimberley opgeraak in die 2de helfde. Ek glo dat hul fiksheid het sederdien baie verbeter. Hulle het ook Saterdag vir Outeniqua behoorlik afgestof (Boishaai het vroeer vanjaar maar klippe gekou teen laasgenoemde).
Die week daarna nog n taaie teen Ploegie se Boland manne op die plaas. Hierdie span het die afgelope klompie jare vir Boishaai behoorlik laat klippe kou, en hulle was ook soms bitter ongelukkig. Dit wil voorkom of hulle nou meer bestendig is, en ek wil glo dat hulle hul lippe aflek vir hul stryd teen hul Paarl bure. Moet ook voel dat die wiel n slag na hulle kant toe draai.
So ja! Vir nou eers baie “happy” met die naweek se uitslag, maar ek glo more is dit weer terug na die “grind stone” vir die manne.
Ek het seker’n ander game as van julle gekyk want PRG kan bly wees Lombaard het sy skop skoen in die koshuis vergeet anders was dit amper veertig drie. PRG het niks op die aanval gedoen nie en net probeer maul? HJS se poging on die bal te dra en altyd die bal in spel te hou was die groot verskil. Hierdie span speel soos een man. Dit maak nie saak of iemand vervang word nie die span speel net aan asof niks verander het nie.
So gepraat van PRG se sport. Al meer kinders in die kom begin Paarl toe gaan i.p.v Stellenbosch. Dit help ook nie dat Eikestad nou al vir jare nie teen die Strand se skole wil speel nie en Klein bois speel wel hier in die kom. Een van die skole hier in die Strand gaan heel moontlik ses o/13 WP spelers he en nie een van hulle gaan Stellenbosch toe nie almal gaan na skole in die Paarl.
@Trots HJS (Tandem): Augustus is defnitief elke Bloedwors en Galpil se gunsteling tyd van die jaar! Dis maar net iets anders. Beslis 50-50. Altyd.
@Gimoldboy: Gim sal altyd reg wees ! Top span met top afrigters so hul is al lank besig om te beplan . Boishaai sal ook reg wees so 50-50 soos altyd !
@odie15: Kan presies dieselfde van julle se !
@Gimoldboy: Ek dink die wedstryd is die jaar in die Paarl , was laasjaar in Riversdal ( nie seker of dit roteer nie ? )
@Gimoldboy: gimmies is altyd moeilik in Augustus!
@Oakdale supporter: Augustus kom nog! HJS is n uitstekende span, een van die bestes nog ooit, maar die Gimmies sal reg wees. Maar eers vir die lang pad Riversdal toe, wat net so hard gaan wees!
@Oakdale supporter: die jaar is nog lank die knie moet gebuig bly met nederigheid. Te maklik om voorbarig te word!
Ek het regtig gedink as Boishaai gewen gaan word die jaar sou dit een van die afgelope 2 naweke wees. Die manier waarop hulle die 2 weke gespeel het wys net op een ding. Nog ‘n onoorwonne en top 1 seisoen. Baie goeie span met ongelooflike selfvertroue. Baie geluk.
@Randy: stem, ook geen strukture op defense nie. Ons was swak by afbreekpunte teen Gim, gesien hoe goed julle was teen Grey, maar nog steeds geen verbetering nie, ek dink daar is baie ontevrede PRG supporters vanaand. Welverdiende wen deur Boishaai, hulle soeel met baie selfvertroue
@kokkie: ek het gedink die 10 en 15 die bal heeltemal te veel in boishaai se keel afskop en dan moes hulle weer verdedig, bal wen net om hom weer weg te skop.
M 2 cents worth
Ek weet obviously heeltemal te min van skoolrugby.
Het meer van tweestryd verwag, maar klink my telling moes nader wees. (Het nie game gekyk)
PRG bly n great hokkieskool.
@PaarlBok: thought not taking penalties was turning point they had opportunity to be up at least 12-8 with 20 min to go. But didn’t convert territory and pressure into points. Scoreline was very deceiving.
Baie geluk Boishaai, julle was ligjare beter as ons in elke faset van die spel! ek is egter baie bekommerd dat ons so baie grond verloor teen die ander groot skole, dit wil vorkom asof die fokus geskuif het na n goeie gemiddelde skool op alle terreine, wat seker nie n slegte ding is nie, maar ons rugby blyk nie die aandag en voorkeur te kry soos n paar jaar gelede nie.
Op junior vlakke kan ons nog kompeteer, vandag het ons 015 a en o 16 a albei gewen, as ek dit reg het is hulle nog onoorwonne die jaar. Maar sodra hulle 019 vlak bereik dan val baie seuns deur die krake!
Met 1300 seuns is so n verloor teen Boishaai n groot pakslae en ek hoop maar dat n paar mense by PRG wakker work voor dit heeltemal te laat is! Se maar net!
Well done Boishaai
Moet se, dink tog die game was closer as wat die telbord se, maar weerseens ‘n baie goeie en klienese vertoning
Pride & passion
@Spook: 1989 debut for Boks I know off top of my head Kobus Burger vs World XV…..
@Spook: Hele paar ander Bokke van Paarl lewer ook reuse bydrae by hulle eie skole…die somme klop mooi.
@Spook: middelste van 3 broers?
@odie15 In1989 het ‘n briljante old boy van ‘n baie bekende Paarl skool sy Springbok debuut gemaak. Hy woon tans in Stellenbosch, sy seun is daar op skool en hy lewer ‘n reuse bydrae daar. Maak jou somme….
Kom ons kyk maar wat gebeur more. My geld sal 9 uit 10 keer op BH wees om te wen teen PR in 2016, maar die timing van die wedstryd pas PR beter.
Kan nie dink dat BH fisiek en geestelik op topvorm kan wees nie. En vir PR moet jy 100% wees en met respek benader.
MAAR weet ook die BH manne het groot kahoennas.
Lyk of dit lekker weer gaan wees. Geniet hom.
Die o/16 game gaan goed wees. Ek verstaan HJS het 15 en PRG 10 manne nog in aanmerking vir WP o/16 span. Kan nie wag nie, weer ‘n naweek van top rugby.
@PaarlBok: paarlbok? Can we explain the name please? Considering you advertising PRG Jersey…
HJS op uitstekende vorm. By verre die gunsteling. Dis altyd lekker om teen die Galpille te speel en te ondersteun. Sien uit na n great naweek wat oor n uur begin.