Garsfontein, who made history in 2015 by capturing the first ever Beeld Trophy Makro Schools title, are close to finalising what looks like a very challenging fixture list for 2016. A significant change is the effective switching from St John’s Rugby Festival to Wildeklawer, where they will take on Grey College in the opening match.
Fixture list:
DATE | OPPONENT | EVENT |
---|---|---|
Sat 05Mar | Menlopark | Tuks |
Sat 12Mar | EG Jansen | Tuks |
Sat 19Mar | Outeniqua | Noord-Suid |
Tue 22Mar | Paarl Gim | Noord-Suid |
Sat 09Apr | Marais Viljoen | Tuks |
Sat 16Apr | Tuks Quarterfinals | |
Sat 23Apr | Tuks Semifinals | |
Sat 30Apr | Grey College | Wildeklawer |
Mon 02May | Stellenberg | Wildeklawer |
Sat 07May | Tuks Finals | |
Sat 21May | Helpmekaar | Friendly |
Sat 28May | Menlopark | Beeld/FNB Classic Clash |
Sat 04Jun | Waterkloof | Beeld |
Sat 11Jun | TBA | |
Sat 23Jul | Helpmekaar | Friendly |
Tue 30Aug | Beeld playoffs |
@BOG: Garsfontein oefen op teer. Dit help vir ordentlike agterlyn bewegings. Mens “Crash-ball” nie op teer nie.
Saterdag 28 Mei, Beeld/FNB Classic Clash, Beeld Champions, DIE Hoërskool Menlopark…AbsoluteFantasties
@Rugbyman: hehehehe!
@Rugbyman…net pars, nie plunder
@BOG: die wingerde steek ons goed weg… anders wil ander ons wingerde plunder…
@Skopgraaf243: nee wat… ek los die import werk vir absolute menlo…
@Rugbyman…jy seker daai landing strook is nie vir “imports” nie?..
@Rugbyman: Dankie, maar ek het gedink dat julle wingerd daar gaan plant om die nuwelinge uit die Kaap te akkommodeer
@BOG: Ons speel noord suid op die teer… dis al manier hoe ons n kans staan teen gim en outeniqua…
@Skopgraaf243: @BrotherBear: Middag dames… ek was nogal lanklaas hier… ons speel twee keer teen helpies want hulle is sulke topklas manne!!! Die 1ste keer is met al die spanne en die 2de keer met slegs die A-spanne as voorbereiding vir die Beeld uitspele… En ontspan, ons sal nie onttrek nie… dis nie ons styl nie… Julle gaan mos wild wees volgende jaar? Ons sal beslis die underdogs wees…
Ons sien uit na ‘n baie uitdagende seisoen! Dis al amper weer tyd, of hoe? Lekker man lekker!
@skopgraaf243: Hulle sal net een keer teen Helpmekaar speel – altwee placemarkers. Mag ook dalk besluit om glad nie te speel as hulle sien Helpmekaar kom te sterk deur ;-)
Why is Garsfontein tarring their rugby field ?
Hoekom twee keer teen Helpmekaar?
Ek dink dis lang pad vir Garsfontein en groot “howdie!” Vir 2016.
All the best for a defending year.
Hulle se mos dis nie hoe jy daar gekom het nie maar hoe jy daar bly!