Monnas are the Coke-Reeks champs for 2015

Monument of Krugersdorp defeated 2014 champs Menlopark 23-13 in the final to become the Coke-Reeks title holders for 2015.

The Coke-Reeks is a regional Noordvaal tourament organised by UJ. It starts after the conclusion of the regular school rugby season. Making it unique is that matrics are excluded from teams. So it’s essentially a Stayers tournament but due to it’s timing it also excludes many athletes and cricketers who in some instances are value adders. As a result it’s difficult to read too much into the results as indicators of what will transpire in 2015.

The  8 schools participating were:

Pool:
Florida
Kempton Park
Linden
Menlopark

Pool:
KES
Klerksdorp
Marais Viljoen
Monument

Semi finals:
Menlopark 45 – 16 KES
Monument 49 – 0 Florida

Final:
Monument 23 – 13 Menlopark

Leave a Reply

43 Comments

  1. avatar
    #43 BrotherBear

    @Die Ken: Monnas se O16 senters van 2015 was in my opinie baie goed. Hulle is beide groot, vining en sterk, met goeie hande. Miskien wil die manne vir MJ net ‘n nuwe dimensie gee in die aanloop tot nuwe seisoen en hom dan terugskuif na die losvoorspelers.
    Aan die ander kant sal ek nie verbaas wees indien die O16 8e-man se pa iets hiermee te dien het nie. Die seun speel lekker rugby, maar heeltemal te veel druk en inmenging van die ouer.

    ReplyReply
    8 September, 2015 at 08:25
  2. avatar
    #42 Babbelas

    MJ Pelser speel van sy laerskool dae by Laerskool Vastrap in Rustenburg 8 ste man of flank. Hy was altyd heelwat groter as die res maar van die jaar af het die ander seuns hom ingegroei. Hy het laas jaar nog agsteman gespeel vir die 016’s en ek dink Monnas het hom senter toe geskuif die jaar omrede hulle 3 sterk Gr12 losvoorspelers in die span gehad het.

    Ek sal hom ook terug skuif losvoorspelers toe, hy is nie ‘n natuurlike senter nie!

    ReplyReply
    8 September, 2015 at 08:13
  3. avatar
    #41 AbsolutMenlo

    @4×4: soos jy se rugby kas is leeg die jaar maar Menlo sal Absolut weer daar wees in 2016.

    ReplyReply
    8 September, 2015 at 07:02
  4. avatar
    #40 Die Ken

    @Rugbyman: Amen brother

    ReplyReply
    8 September, 2015 at 06:47
  5. avatar
    #39 Rugbyman

    @4×4: Monnas gaan weer ‘n bul span in die veld stoot volgende jaar… jy moet dalk juis hoop dat affies en monnas nie speel nie… :wink:

    ReplyReply
    8 September, 2015 at 05:54
  6. avatar
    #38 Rugbyman

    @Die Ken: mmmmmm

    Ek stem met jou saam oor pelser! Baie groot en sterk seun… sal ‘n bul wees op 7 of 8… Dis waar ek hom ook sou kies…

    ReplyReply
    8 September, 2015 at 05:53
  7. avatar
    #37 Die Ken

    Volgens Suparugby volhard Monument met MJ Pelser op binnesenter! Ek kan nie verstaan waarom hierdie obsessie voortgaan nie. SKUIF DIE MAN AGSTEMAN TOE!

    ReplyReply
    8 September, 2015 at 05:47
  8. avatar
    #36 4×4

    Absolutmenlo….julle rugby trofee kas is absolut leeg die jaar, maar die hokkie, krieket en atletiek spens is vol. Sterkte vir volgende jaar!

    Baie geluk aan Monnas met die Coke Trofee. Hopelik sal Affies en Monnas erens volgende jaar ontmoet!

    ReplyReply
    5 September, 2015 at 09:36
  9. avatar
    #35 Bere007

    Baie geluk Monnas!! Julle gaan weer n Bulspan volgende jaar he!!

    ReplyReply
    5 September, 2015 at 04:25
  10. avatar
    #34 AbsolutMenlo

    Geluk aan Monnas UJ Coke wenners 2015. (23 – 13) Sterkte aan beide skole vir 2016! Sien reeds uit na 2016!
    AbsolutRugby!

    ReplyReply
    4 September, 2015 at 20:17
  11. avatar
    #33 AbsolutMenlo

    @Rugbymal: Glad nie sensitief nie my ou maat…kom maar net op vir die organiseerders, borge en spelers betrokke…vir hulle is dit nie”afgewater” nie.
    @BrotherBear:
    Waar val jy uit…totally off topic!
    Dankie vir die goeie wense!

    ReplyReply
    2 September, 2015 at 18:17
  12. avatar
    #32 Djou

    @Murrayfield: Thanks! Sterkte vir julle Vrydag. Hoop julle kan hom deurtrek.

    ReplyReply
    2 September, 2015 at 11:29
  13. avatar
    #31 Murrayfield

    @Rugbymal: Hiermee net die volgende betreffende die Coke reeks:

    1. Meeste skole se kondisioneringsprogramme begin eers die eerste week in die vierde kwartaal.
    2. Ek glo dat as Monnas, Kemptonpark, Klerksdorp en KES die toernooi bywoon dit nie as afgewater gemaak kan word nie.
    3. Daar is twee toernooie soort gelyk tans in Johannesburg, een by Roodepoort rugbyklub( Word rereel deur Roodepoort Rugbyklub) en een by UJ (Coke reeks)
    3. Die toernooi is vir graad 10 en 11 leerders.
    4. Dit is ‘n goeie toernooi vir proewe vir volgende jaar, die seuns is nog wedstryd fiks en skole kan nuwe kombinasies toets ens.
    5. Daar is skole wat slegs fokus op 7’s die tyd van die jaar nie.( Menlo is nie een daarvan nie)

    en Djou ja geluk met Garsies se wen, dit was fenomenaal!

    ReplyReply
    2 September, 2015 at 09:36
  14. avatar
    #30 BrotherBear

    @Rugbymal: Jong, jy moet maar bietjie empatie betoon met ons maatjies by Menlo. Hulle ly aan ‘n ligte vorm van bomskok na verskeie “issues” hierdie jaar hulle bestuur getoets het. So indien jy iemand raakloop in Pretoria met ‘n sporadiese “twitch”, moet jy weet hulle is van Menlo en waarskynlik betrokke by rugby. Maar sien hulle is alreeds weer terug in die “mark” met verskeie spelers wat nader gehark word.
    @AbsolutMenlo: Baie sterkte met julle aanslag Vrydag.

    ReplyReply
    2 September, 2015 at 09:30
  15. avatar
    #29 Rugbymal

    @AbsolutMenlo: Jammer as jy dit so sien wat ek prober se het. Het geen alliansie met enige skool nie.

    Dinks dit is n great reeks nog steeds net jammer dat daar nie soos in die verlede al die skole betrokke is nie dis al wat ek probeer se.

    Nie nodig om sensititief te raak nie ou grote

    ReplyReply
    2 September, 2015 at 08:49
  16. avatar
    #28 AbsolutMenlo

    @Rugbymal: …dan is UJ Coke nie vir jou nie.
    Vir die betrokke is dit ‘n great reeks en die seuns geniet dit…swak styl om dit te probeer afmaak as jou skool nie daar betrokke is nie.

    ReplyReply
    1 September, 2015 at 21:50
  17. avatar
    #27 AbsolutMenlo

    Semi finals:
    Menlo 45 – 16 KES
    Monnas 49 – 0 Florida
    Baie geluk en sterkte vir die twee spanne in Vrydag se finaal.

    ReplyReply
    1 September, 2015 at 18:54
  18. avatar
    #26 Rugbymal

    Ongelukkig het die Coke reeks n afgewaterde kompetisie geraak want baie skole speel nie hulle beste spelers nie en meeste skole deesdae gebruik die tyd van die jaar as recovery en off season training.

    N paar jaar terug was dit n spog kompetisie met al die beste skole betrokke. Deesdae net n handvol ongelukkig.

    ReplyReply
    1 September, 2015 at 14:49
  19. avatar
    #25 AbsolutMenlo

    Today’s semi finals:
    KES vs Menlo and Florida vs Monnas.
    Sterkte aan al vier spanne!
    Nice to have KES in the series this year…with a spot in the semi finals.
    GO Menlo!!

    ReplyReply
    1 September, 2015 at 08:18
  20. avatar
    #24 AbsolutMenlo

    Last pool games:
    Linden 5 – 28 Florida
    Menlo 39 – 8 Kemptonpark
    KES 24 – 0 Klerksdorp
    Monnas 71 – 8 Marais Viljoen

    ReplyReply
    28 August, 2015 at 21:22
  21. avatar
    #23 AbsolutMenlo

    @Djou: Die talent was daar maar die span kon om een of ander rede net nie gel nie…dit was individue nie ‘n span nie,

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 22:36
  22. avatar
    #22 Djou

    @AbsolutMenlo: Waarom, as Menlo verlede jaar die Cokereeeks gewen het, het die eerste span vanjaar so gesukkel. Almal het gedink Menlo gaan die span wees om te klop vanjaar.

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 19:46
  23. avatar
    #21 Die Ken

    @AbsolutMenlo: Ek maak NOOIT sulke voorspellings nie! :lol:

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 10:56
  24. avatar
    #20 AbsolutMenlo

    @Die Ken: …en die CHAMP?

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 10:54
  25. avatar
    #19 Die Ken

    @AbsolutMenlo: DUS, Menlo/Monnas finaal! :mrgreen:

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 10:41
  26. avatar
    #18 AbsolutMenlo

    @Die Ken: @Skopgraaf243:
    Semi final is nog nie bepaal nie. Die laaste pool games is eers Vrydag…Monnas en Menlo tans onoorwonne.
    Pool A: Monnas, Klerksdorp, KES en Marais Viljoen.
    Pool B:Menlo, Florida, Kemptonpark en Linden.

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 10:29
  27. avatar
    #17 Skopgraaf243

    Ek dink dit sal goed wees om die twee spanne in finaal te sien.
    @AbsolutMenlo…het jy dalk log van die coke reeks. Sal interresant wees omrede beide wat verloor het gister advance, maar nie een wat gewen het is in semi nie.
    hoeveel neem deel aan die reeks?

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 09:17
  28. avatar
    #16 Die Ken

    @AbsolutMenlo: Dus, ‘n Menlo/Monnas finaal… :lol:

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 07:48
  29. avatar
    #15 AbsolutMenlo

    @Die Ken: Op die stadium lyk dit so maar daar is nog ‘n semi final en ons het gesien wat in semi finals kan gebeur.
    Laaste pool games is Vrydag: Menlo vs Kempton en Monnas vs Marais Viljoen.
    Semi final Dinsdag 1 September
    Final Vrydag 4 September.
    …moenie worry…ek sal hierdie topic lewendig hou…al moet ek hom skop!

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 07:35
  30. avatar
    #14 Die Ken

    @AbsolutMenlo: Menlo/Monnas finaal?

    ReplyReply
    26 August, 2015 at 05:58
  31. avatar
    #13 AbsolutMenlo

    Vandag se tellings:
    Monnas 24 – 0 KES
    Klerksdorp 21 – 13 Marais Viljoen
    Florida 21 – 10 Kempton
    Menlo 45 – 8 Linden

    ReplyReply
    25 August, 2015 at 21:14
  32. avatar
    #12 AbsolutMenlo

    @BoishaaiPa: @Die Ken: Coke reeks sluit o/16 in dus jou moontlike volgende jaar se eerste span.

    ReplyReply
    21 August, 2015 at 11:22
  33. avatar
    #11 Die Ken

    @BoishaaiPa: Niks stop hul om 0/16s deel te maak van die groep spelers nie.

    ReplyReply
    21 August, 2015 at 08:04
  34. avatar
    #10 BoishaaiPa

    @Die Ken: Ek is nie so seker of n 0/17 toernooi aan die einde van n seisoen enige waarde het nie…tensy jou huidige 0/16’s ook kan deelneem..Want jou span dinamika gaan heelwat anders wees wanneer jy 0/16’s ook bygooi want hulle sal deel vorm van die volgende jaar se 0/19 groep.

    ReplyReply
    21 August, 2015 at 08:02
  35. avatar
    #9 Die Ken

    @BoishaaiPa: Wat ookal goed is…die punt is, Cape Schools werk nie in sy huidige formaat nie, en Coke reeks, werk. So, daar is ‘n geleentheid om te leer by die Noorde, al is dit n bitter pil om te sluk vir die gem. WP-man.

    ReplyReply
    21 August, 2015 at 07:58
  36. avatar
    #8 BoishaaiPa

    @Die Ken: Cape Schools should be played every 2nd year over Easter Weekend..That way schools can plan that every other year they can go to one of the Easter Festivals. There is way to much rugby at this level in any case.

    ReplyReply
    21 August, 2015 at 07:50
  37. avatar
    #7 Die Ken

    @BoishaaiPa: Ja, maar skuif dit dan ook na die einde vd seisoen, ‘n goeie losmaker vir die vlg jaar

    ReplyReply
    21 August, 2015 at 06:34
  38. avatar
    #6 Playa

    @Die Ken: @BoishaaiPa: Best bet would be if Cape Schools Cricket week stopped being an annual event, and the two weeks alternated ever 2 years. A stayers week with grade 11/10s. No more “we don’t have our craven week players” mind games :mrgreen:
    Tough one for the matrics to swallow I guess.

    ReplyReply
    20 August, 2015 at 15:32
  39. avatar
    #5 BoishaaiPa

    @Die Ken: Dit kan werk, indien die Wes Kaap spanne nie te veel Gr 11’s in hulle CW en Akademie spanne het nie..Dit gaan dalk veroorsaak dat hulle nog meer verswak is as matrieks nie kan speel nie.

    @AbsolutMenlo: Die Marie Biscuit liga is vir spanne wat met streeptruie rugby speel…hoe sterker die span hoe meer strepe kry jy!..Putsonderwater het die liga vir die dun strepie skole gewen!.. :mrgreen:

    ReplyReply
    20 August, 2015 at 14:47
  40. avatar
    #4 AbsolutMenlo

    @AbsolutMenlo: korreksie oog op 2016.

    @BoishaaiPa: …stuur bietjie detail van die Marie Buiscuit liga ons hou mos van trofee rugby…Menlo self het ‘n dun strepie.

    ReplyReply
    20 August, 2015 at 14:36
  41. avatar
    #3 Die Ken

    @BoishaaiPa: Cape schools week kan die beginsels vd Coke reeks toepas – sal dan ‘n beter doel dien.

    ReplyReply
    20 August, 2015 at 12:20
  42. avatar
    #2 BoishaaiPa

    Liewe Genade..hoeveel reekse gaan julle nog he daar in die Noordvaal?..Ek hoor Putsonderwater het die Marie Biscuit liga gewen vir die span met die dunste strepie op sy trui!…

    ReplyReply
    20 August, 2015 at 10:40
  43. avatar
    #1 AbsolutMenlo

    Die 2015 reeks het Dinsdag afgeskop met die volgende tellings:
    Marais Viljoen 16 – 8 KES
    Florida 5 – 32 Menlo
    Linden 28 – 13 Kempies
    Die ander twee skole betrokke is Monument en Klerksdorp. Ek weet nie of hulle gespeel het nie met Monnas wat nog in Beeld betrokke was.

    Hierdie is na my mening ‘n lekker reeks om ‘n groter 0/17 groep saam te trek met die oog op 2017.
    Sterkte aan al die spanne betrokke!

    ReplyReply
    20 August, 2015 at 09:51