@rugbyman en ou @bere007 saam met julle bly oor Garsies se vertoning en terugbreek! Ek weet julle is verby trots op die manne. Dink ons almal is vurige ondersteuners v ons onderskeie skole. Ek sê weer “geniet julle wen” dis welverdiend!
Dankie, bly as die vredesvlag wapper! Tyd dat ons manne in die Noorde saamstaan en mekaar tot nuwe hoogtes laat rys! Synergie is groter as somtotaal!
@AffieOuer…..ek kom in vrede…..het baie rugby,studente vriende wat in Affies was….ten spyte van alles nog steeds vriende……weet hoe werk die status quo daar….. het lankal aanbeweeg…..
@Rugbyman…. …Nog steeds baie baie trots op die manne met wat julle vermag het against all odds….verstaan almal gaan Saterdag by Loftus wees vir erkenning…..weereens baie geluk…..die gevoel na die semi en finaal hierdie jaar was net soos toe die Bulle die Super Rugby in 2007 gewen het….moeilik om te beskryf na die Puma affere van laas jaar…..
Ek moet egter byvoeg dat affies heelwat ouer as garsies is… daarom het julle meer derbies met so baie mense… ek dink dat garsies die laaste 3 jaar ‘n naam gemaak het met die tipe rugby wat ons speel en dat dit lekker op die oog val vir selfs ons vyande… ons het ook derbies, alhoewel binne in die beeld trofee en dit is veral ten waterkloof en menlo… kom kyk gerus daai games en jy sal dieselfde vol pawiljoen ervaar… Ek dink nie ou Bere het enige slegte intensie met sy post gehad of probeer afkraak nie – hy is bloot passievol en trots op die beker wat ons gewen het en ten spyte van die rankings voel hy dat ons iets groots bereik het die jaar… ons was darem ook die laaste 7 games in n ry onoorwonne en het teen al die doemprofete se voorspellings in die seisoen omgedraai in iets spesiaals… waar mense 4 tot 5 jaar terug nog vir ons gelag het, word ons ten minste nou gereken al is ons altyd die underdog…
You have to beat the best to be the best sê jy? Wel my maat jy en ek weet wat laasjaar sou gebeur het as ons sou gespeel het… en ek verseker jou die jaar sou julle harde bene gekou het en dit kon enige kant toe gegaan het… So tot tyd en wyl die 2 sterkste rugby skole in pretoria teen mekaar speel sal ons seker maar aanhou bespiegel…
@Bere007: Nederig my maat, nederig… netnou vat ons volgende jaar weer houe… die wiel draai mos maar heeltyd
@LAEVELDER: Ai man ons het al ‘n paar keer melding gemaak van die feit dat ‘n opwarmertjie so aan die begin van die seisoen met ‘n uittog Nelspruit toe wragtig lekker kan wees. Die Laeveld is pragtig – ek vir een, het altyd die Laerskool toere Witrivier toe, baie geniet. Sal nie omgee om weer ‘n draai in daai geweste te maak nie en as ons boonop kan rugby speel kan dit mos net lekker raak
@Bere007: Bere ek stem saam met @ Kattes-Strofes. Die fokus is regtig nie op bekers vir die skole wat derby’s speel nie…en nee ten minste sover dit vir Affies gaan is daar geen ander accolade as ‘n handdruk, ‘n klop op die skouer en die eer om in die trui te speel nie. Dis ‘n trotse kultuur!
Ons het die Beeld finaal gaan kyk en dis was wonderlik om te sien hoe die onderskeie skole opgewonde was oor die gees wat op die dag geheers het en die hype oor die great ondersteuning van talle leerders op die dag. DIT my vriend is wat ons MET ELKE derby ervaar. Skoolkinders wat gepak sit om die 1ste span game te kyk, singende, trots en begeesterd. Dit is daardie hype wat ons gelukkig genoeg is om elke naweek keer op keer te ervaar. As ek dus moet kies tussen Derby’s of Bekers, dan is dit maklik. Daar is min dinge soos 500 seuns wat “power of Affies” uit volle bors sing met die afskop van die 1ste span game!!
Ek is baie bly vir elke skool wat seevier hetsy as wenners van ‘n kompetisie of ‘n derby. Ek respekteer skole se keuse watter kant toe ookal. Wens net soms dat ander ouens ook wil. Die alewige geniepsige kommentare of insinuasies oor Affies se keuses tav sy rugbyprogram raak afgesaag. Ek aanvaar jou seun is nie daar nie, dus is jy nie geaffekteer deur wat Affies doen of nie doen nie. Soos ek al voorheen gesê het – move on my vriend
As dit vir jou belangrik is om bwv die Beeld kompetisie as die “beste” bekroon te word dan is dit goed so. Daar is ook ‘n gesegde “to be the best, you have to beat the best”. Dalk is die kwessie eerder die frustrasie dat daar nie ‘n geleentheid vir Garsfontein is om sy staal teen Affies te wys nie?
Garsfontein is ‘n skool wat respek afdwing deurdat hy ‘n bepaalde oogmerk gestel het en dit suksesvol bereik. Geniet dit. Dis nie nodig om die prestasie te kwalifiseer nie – geniet dit net. Ons weet almal dat jy is net so goed soos jou laaste game en dus volgende jaar begin ons almal maar weer by nul – Affies, Garsies, Boishaai, Paul Roos, Gim, Nellies 8)
@Rugbyman:
Ons rekord teen Affies is eintlik : 20 gespeel, 4 gewen , 1 ge-draw en 15 verloor. Het wel jare laas teen die witbulle ge-jol.. dalk 2 games in die laaste 5/6 jaar.
@Rugbyman:
One of statistics foundations is the law of averages.. dis nou maar so
Ons rekord teen Affies is anyway nie te goed nie: 4 wenne, 2 of 3 draws en 17 verlore. Teen Garsies lyk ons ietwat beter 4 wenne en 3 verlore..en ek weet ons het al 3 tuis wedstryde gehad en julle net een… die ander 3 games op neutrale velde.. 2 op L.C. en een op St.Johns…wat darm bietjie nader is aan Garsfontein as aan Nelspruit.. maar jy is net so goed soos jou laaste game ne.. en jul het nou die bragging rights..2 in a row!! ..we’ll be back ..dankie Barry vir bietjie back-up
@Rugbyman: @LAEVELDER: Rugbyman laat dit nou seker wees: niemand slaan aan ‘n ‘laevelder’ en kom weg daarmee nie …….. Ons manne ken van!
Ek herhaal my toekoms wens: Daar is een toernooi waar alle en enige skool kan inskryf en aan kan deelneem sonder al die kriteria van ‘makro’, ‘groot’ en wat ookal. Dit sluit 2de, 3de en B asook C spanne in. Amper soos die Tuksreeks….. Te veel skole se 2de spanne en B-spanne is die 1ste (A) spanne se stampkarretjies en kom tot hulle eie reg nie.
Wens NHS kan ook ‘n ‘classic clash’ kry …..dis mooi in die Laeveld en die Rhinos kan lekker gat skop.
@Kattes-Strofes….geen skole se prestasies is minderwaardig weens gebrek aan trofees……,kry tradisionele skole derby wenners nie erkening na n wedstyde nie of net n handdruk en n klop op die skouer?……onoorwonne vertonings word sekerlik aan die einde van die seisoen met n medalje ,sertifikaat of iets dergliks erken……indien n gesamentlike geheel beeld van skole se krag belangrik is …….het ek geen probleem as dit mense gelukkig maak nie……die beginsel vir my is ook nie soseer streeks gebondenheid nie maar n krag teen krag beginsel met iets op die spel wat die publiek se verbeelding aangryp…….. soos n Super Rugby,Varsity Cup,Cartlon Beker,Sport Pienaar Beker ,Nasionale Sewes Toernooi ,Nasionale Klub Kampioenskappe,,Community Shield ens. waar daar iets op die spel is….vir skole wat nie aan die Noordvaal wil deelneem nie het ek ongelukkik geen simpatie of voorskif medisyne nie……. maar soos hulle se each to his own…….krag teen krag was nog altyd n bousteen van ons rugby
@Bere007: Beertjie! Kan nie heeltemaal met jou saamstem nie. Ja, ek weet dit verg n helse poging om bekers soos Die Beeld te verower.Maar dit moet darem ook in perspektief gesien word. Hierdie reeks is streeks gebonde en nie eers al die skole neem daaraan deel nie. Indien Affies en die goeie Engelse skole ook deelgeneem het, kan mens meer praat van n Noordvaal kampioen, of sit ek die pot heeltemal mis.
Om ook te se dat ander skole in die land se prestasies minderwaardig is weens n gebrek aan trofees, is volgens my ook verkeerd.Vir skole wat onoorwonne is of moontlik slegs n verloor of 2 deur n seisoen belewe het, beteken hul vertonings net soveel, indien nie meer nie,as n skool wat n beker gewen het. En dit is hier waar die rankings inkom. Laasgenoemde betrek die hele land , sonder om op slegs een streek te konsentreer.En ja, sommige is maar bra verdag, maar mens kry darem n gesamentlike geheel beeld van skole se krag,
With all due respect…… Rankings are meaningless ….. it’s pure speculation…..it’s the silverware that counts ……ask the All Blacks about the World Cup….. The Bulls about Super Rugby…..and then the Proteas about topping all rankings and still having an empty cabinet……Do you want to top the rankings or rather have the silverware….. unless of course you are into that kind of thing….
@BoishaaiPa: Yes, true, but then again, so would Affies and possibly Grey Kollege.
So, I am just glad the season does not work like that. Thing is, I never in my wildest dreams – at the beginning of the year – expected Garsies to do so well. However, the coaches told me to be patient and wait for the athletes and injured to return. So, I guess they knew what they were talking about.
There are 30 schools that made the SBR Top 50 (final Top 50) three years in a row, the average of the three years shows the following Top 30 for 2013,2014 & 2015:
@Djou: There are plenty ways to skin a cat…another way to look at it is if all the games where knock-out games Garsies season would have been over in April!! …
@BoishaaiPa: I agree number 1 is all that counts and I am almost 100% sure that Boishaai will next year again be in the top spot – or very very close.
And because I agree that number 1 is all that counts, I must “mischievously” add it is how you end the season and Garsies got the number 1 spot in Noordvaal.
After all the Currie Cup (and I may add the Super Rugby Cup and World Cup) is won in the last match, not in March/April.
@BoishaaiPa: Amen!
Thanks for all your hard work. At leas it helps us get some interest in some schools that we would otherwise not be bothered to follow.
Its only No 1 that counts..been like that for all eternity…who comes second to 50 is irrelevant…this year is was Boishaai who was good enough to claim top spot as in 2012…next year it will be someone else or they might do it again…the rest of the schools are all good enough to reach that spot…that is why there is so much conversation around who might end where…2 to 50 is all second place and the schools all should be proud of their performances. At least the No 1 spot was not contentious as it was in some precious years. Next year we all start all over again!
See Rugby 365,s final rankings. Some changes. I bragged more than enough on Boishaai,s performance, but looking at all the rankings, Boishaai beat at least 11[ in some rankings 12] of the TOP 20 schools. Six of these were top 10 schools. That is also some sort of record,I presume? Anyway, Congrats to all the schools. And thank you to all the schools for giving our rugby mad folks so much pleasure, whether you are a top rated school, or just playing for the love of the game and the pride of representing your Alma Mater.
Beet. Can we not start a new thread on next year,s predictions, possible new line-ups etc.? I know it is way to early to speculate on the coming season, but it will be interesting to see how many players will again be available, how the Seccies and u/16 sides performed, new coaching staff etc.
yup that damn loss against BL we were without 3 SA Schools players & our coach (and the replacement flyhalf got injured in the game) but ALOT more was made of Boishaai without their 5 SA players & coach vs Oakdale
We won you guys & last time i checked BL were 5 places above SACS on the rankings so no ways “should we be below Affies in any case”
Affies definitely deserve to be above GCB though
@Rugbyman: In a ranking system whereby recent performances carry more weight than the older once, rugby15 is most probably the closest, although Paul Roos recently lost to Boland Landbou and should be below Affies in any case.
@phat55: Considering Paul Roos’ oversees achievement, Paul Roos should be close to second, however as for Affies and Paarl Gim, they also had an unexpected lost against Boland Landbou.
the combined rankings doesnt mean anything really, though i do feel that PRGs 6 games overseas should be taken into account somehow, but that’s just my opinion of course.
Nelio’s ranking does take into account that PRG played 22 games over the season & then it stacks up much better vs the 15 and 18 games of Affies & Paarl Gim.
Besides Affies & Gim lost to SACS & Bishops, which means they should automatically drop outta the top 10
@phat55: Do you think mafia365 is spot on, especially with Grey above Affies and Monnas, which both won them? Grey end up losing four games, compared to Affies’ two!
@Vyfster: Beet used rugby365’s 1st of September ranking, which in all fairness is not their final one. They have a policy of excluding teams that are not playing, as did MHS after the July holidays.
Not trying to be an apologist for Paul Dobson, but I’m quite certain MHS will feature in their final rankings. The one ranking that’s not worth looking at is Saschoolsports’.
lol…yeah, i’m sure there must be a glitch somewhere…..their season not bad but definitely not top 20 candidates.
The other interesting thing is the omission of Michaelhouse of Rugby 365’s top 20…..whilst being a top 10 side in all the other rankings…..One can perhaps argue that their fixture list and amount of games played is less taxing than other teams…..but surely they deserve to be in a top 20 at least after their brilliant season?
@AffieOuer: Dit is ook ‘n wen vir die hele Pretoria! Ons het baie houe moes vat die jaar en verlede jaar.
@rugbyman en ou @bere007 saam met julle bly oor Garsies se vertoning en terugbreek! Ek weet julle is verby trots op die manne. Dink ons almal is vurige ondersteuners v ons onderskeie skole. Ek sê weer “geniet julle wen” dis welverdiend!
Dankie, bly as die vredesvlag wapper! Tyd dat ons manne in die Noorde saamstaan en mekaar tot nuwe hoogtes laat rys! Synergie is groter as somtotaal!
@AffieOuer…..ek kom in vrede…..het baie rugby,studente vriende wat in Affies was….ten spyte van alles nog steeds vriende……weet hoe werk die status quo daar….. het lankal aanbeweeg…..
@Rugbyman…. …Nog steeds baie baie trots op die manne met wat julle vermag het against all odds….verstaan almal gaan Saterdag by Loftus wees vir erkenning…..weereens baie geluk…..die gevoel na die semi en finaal hierdie jaar was net soos toe die Bulle die Super Rugby in 2007 gewen het….moeilik om te beskryf na die Puma affere van laas jaar…..
@AffieOuer: Moet darem ook net byvoeg dat affies wel respek afdwing… dink rerig nie iemand kraak meer af nie ons het almal al aanbeweeg…
@AffieOuer: Ek aanvaar die gees van jou post…
Ek moet egter byvoeg dat affies heelwat ouer as garsies is… daarom het julle meer derbies met so baie mense… ek dink dat garsies die laaste 3 jaar ‘n naam gemaak het met die tipe rugby wat ons speel en dat dit lekker op die oog val vir selfs ons vyande… ons het ook derbies, alhoewel binne in die beeld trofee en dit is veral ten waterkloof en menlo… kom kyk gerus daai games en jy sal dieselfde vol pawiljoen ervaar… Ek dink nie ou Bere het enige slegte intensie met sy post gehad of probeer afkraak nie – hy is bloot passievol en trots op die beker wat ons gewen het en ten spyte van die rankings voel hy dat ons iets groots bereik het die jaar… ons was darem ook die laaste 7 games in n ry onoorwonne en het teen al die doemprofete se voorspellings in die seisoen omgedraai in iets spesiaals… waar mense 4 tot 5 jaar terug nog vir ons gelag het, word ons ten minste nou gereken al is ons altyd die underdog…
You have to beat the best to be the best sê jy? Wel my maat jy en ek weet wat laasjaar sou gebeur het as ons sou gespeel het… en ek verseker jou die jaar sou julle harde bene gekou het en dit kon enige kant toe gegaan het… So tot tyd en wyl die 2 sterkste rugby skole in pretoria teen mekaar speel sal ons seker maar aanhou bespiegel…
@Bere007: Nederig my maat, nederig… netnou vat ons volgende jaar weer houe… die wiel draai mos maar heeltyd
@LAEVELDER: Ai man ons het al ‘n paar keer melding gemaak van die feit dat ‘n opwarmertjie so aan die begin van die seisoen met ‘n uittog Nelspruit toe wragtig lekker kan wees. Die Laeveld is pragtig – ek vir een, het altyd die Laerskool toere Witrivier toe, baie geniet. Sal nie omgee om weer ‘n draai in daai geweste te maak nie en as ons boonop kan rugby speel kan dit mos net lekker raak
@Bere007: Bere ek stem saam met @ Kattes-Strofes. Die fokus is regtig nie op bekers vir die skole wat derby’s speel nie…en nee ten minste sover dit vir Affies gaan is daar geen ander accolade as ‘n handdruk, ‘n klop op die skouer en die eer om in die trui te speel nie. Dis ‘n trotse kultuur!
Ons het die Beeld finaal gaan kyk en dis was wonderlik om te sien hoe die onderskeie skole opgewonde was oor die gees wat op die dag geheers het en die hype oor die great ondersteuning van talle leerders op die dag. DIT my vriend is wat ons MET ELKE derby ervaar. Skoolkinders wat gepak sit om die 1ste span game te kyk, singende, trots en begeesterd. Dit is daardie hype wat ons gelukkig genoeg is om elke naweek keer op keer te ervaar. As ek dus moet kies tussen Derby’s of Bekers, dan is dit maklik. Daar is min dinge soos 500 seuns wat “power of Affies” uit volle bors sing met die afskop van die 1ste span game!!
Ek is baie bly vir elke skool wat seevier hetsy as wenners van ‘n kompetisie of ‘n derby. Ek respekteer skole se keuse watter kant toe ookal. Wens net soms dat ander ouens ook wil. Die alewige geniepsige kommentare of insinuasies oor Affies se keuses tav sy rugbyprogram raak afgesaag. Ek aanvaar jou seun is nie daar nie, dus is jy nie geaffekteer deur wat Affies doen of nie doen nie. Soos ek al voorheen gesê het – move on my vriend
As dit vir jou belangrik is om bwv die Beeld kompetisie as die “beste” bekroon te word dan is dit goed so. Daar is ook ‘n gesegde “to be the best, you have to beat the best”. Dalk is die kwessie eerder die frustrasie dat daar nie ‘n geleentheid vir Garsfontein is om sy staal teen Affies te wys nie?
Garsfontein is ‘n skool wat respek afdwing deurdat hy ‘n bepaalde oogmerk gestel het en dit suksesvol bereik. Geniet dit. Dis nie nodig om die prestasie te kwalifiseer nie – geniet dit net. Ons weet almal dat jy is net so goed soos jou laaste game en dus volgende jaar begin ons almal maar weer by nul – Affies, Garsies, Boishaai, Paul Roos, Gim, Nellies 8)
@Rugbyman:
Ons rekord teen Affies is eintlik : 20 gespeel, 4 gewen , 1 ge-draw en 15 verloor. Het wel jare laas teen die witbulle ge-jol.. dalk 2 games in die laaste 5/6 jaar.
@Rugbyman:
One of statistics foundations is the law of averages.. dis nou maar so
Ons rekord teen Affies is anyway nie te goed nie: 4 wenne, 2 of 3 draws en 17 verlore. Teen Garsies lyk ons ietwat beter 4 wenne en 3 verlore..en ek weet ons het al 3 tuis wedstryde gehad en julle net een… die ander 3 games op neutrale velde.. 2 op L.C. en een op St.Johns…wat darm bietjie nader is aan Garsfontein as aan Nelspruit.. maar jy is net so goed soos jou laaste game ne.. en jul het nou die bragging rights..2 in a row!! ..we’ll be back ..dankie Barry vir bietjie back-up
@Rugbyman: @LAEVELDER: Rugbyman laat dit nou seker wees: niemand slaan aan ‘n ‘laevelder’ en kom weg daarmee nie …….. Ons manne ken van!
Ek herhaal my toekoms wens: Daar is een toernooi waar alle en enige skool kan inskryf en aan kan deelneem sonder al die kriteria van ‘makro’, ‘groot’ en wat ookal. Dit sluit 2de, 3de en B asook C spanne in. Amper soos die Tuksreeks….. Te veel skole se 2de spanne en B-spanne is die 1ste (A) spanne se stampkarretjies en kom tot hulle eie reg nie.
Wens NHS kan ook ‘n ‘classic clash’ kry …..dis mooi in die Laeveld en die Rhinos kan lekker gat skop.
@LAEVELDER: Mmmmmm die affie manne gaan jou hard moer…
@Rugbyman:
Made one little error… the Rhino’s are actually edging Affies on average for the three years and we move into 12th
@LAEVELDER: I like what you have done with the average for three years… that is a very interesting angle and makes for good reading…
@Kattes-Strofes….geen skole se prestasies is minderwaardig weens gebrek aan trofees……,kry tradisionele skole derby wenners nie erkening na n wedstyde nie of net n handdruk en n klop op die skouer?……onoorwonne vertonings word sekerlik aan die einde van die seisoen met n medalje ,sertifikaat of iets dergliks erken……indien n gesamentlike geheel beeld van skole se krag belangrik is …….het ek geen probleem as dit mense gelukkig maak nie……die beginsel vir my is ook nie soseer streeks gebondenheid nie maar n krag teen krag beginsel met iets op die spel wat die publiek se verbeelding aangryp…….. soos n Super Rugby,Varsity Cup,Cartlon Beker,Sport Pienaar Beker ,Nasionale Sewes Toernooi ,Nasionale Klub Kampioenskappe,,Community Shield ens. waar daar iets op die spel is….vir skole wat nie aan die Noordvaal wil deelneem nie het ek ongelukkik geen simpatie of voorskif medisyne nie……. maar soos hulle se each to his own…….krag teen krag was nog altyd n bousteen van ons rugby
@Bere007: Beertjie! Kan nie heeltemaal met jou saamstem nie. Ja, ek weet dit verg n helse poging om bekers soos Die Beeld te verower.Maar dit moet darem ook in perspektief gesien word. Hierdie reeks is streeks gebonde en nie eers al die skole neem daaraan deel nie. Indien Affies en die goeie Engelse skole ook deelgeneem het, kan mens meer praat van n Noordvaal kampioen, of sit ek die pot heeltemal mis.
Om ook te se dat ander skole in die land se prestasies minderwaardig is weens n gebrek aan trofees, is volgens my ook verkeerd.Vir skole wat onoorwonne is of moontlik slegs n verloor of 2 deur n seisoen belewe het, beteken hul vertonings net soveel, indien nie meer nie,as n skool wat n beker gewen het. En dit is hier waar die rankings inkom. Laasgenoemde betrek die hele land , sonder om op slegs een streek te konsentreer.En ja, sommige is maar bra verdag, maar mens kry darem n gesamentlike geheel beeld van skole se krag,
With all due respect…… Rankings are meaningless ….. it’s pure speculation…..it’s the silverware that counts ……ask the All Blacks about the World Cup….. The Bulls about Super Rugby…..and then the Proteas about topping all rankings and still having an empty cabinet……Do you want to top the rankings or rather have the silverware….. unless of course you are into that kind of thing….
@BoishaaiPa: Yes, true, but then again, so would Affies and possibly Grey Kollege.
So, I am just glad the season does not work like that. Thing is, I never in my wildest dreams – at the beginning of the year – expected Garsies to do so well. However, the coaches told me to be patient and wait for the athletes and injured to return. So, I guess they knew what they were talking about.
There are 30 schools that made the SBR Top 50 (final Top 50) three years in a row, the average of the three years shows the following Top 30 for 2013,2014 & 2015:
1.Paarl Gim
2.Grey Bloem
3.Boishaai
4.Monnas
5.E.G.Jansen
6.Paul Roos
7.Grey P.E.
8.Outeniqua
9.Garsfontein
10.Selborne
11.Oakdale
12.Affies
13.Nelspruit
14.HTS Middelburg
15.Waterkloof
16.Westville
17.Glenwood
18.Maritzburg College
19.Bishops
20.Marlow
21.Boland Landbou
22.Louis Botha
23.Kearsney
24.Stellenberg
25.Brandwag
26.Diamandveld
27.Jeppe
28.Voortrekker (Bethlehem)
29.Kemptonpark
30.Nico Malan
@Djou: Jaaaa, Djou! En Griekwas of is dit WP is die vodacom cup kampioene!
@BoishaaiPa: Then half of all the teams would only play 1 game in a season.
@Djou: There are plenty ways to skin a cat…another way to look at it is if all the games where knock-out games Garsies season would have been over in April!! …
@BoishaaiPa: I agree number 1 is all that counts and I am almost 100% sure that Boishaai will next year again be in the top spot – or very very close.
And because I agree that number 1 is all that counts, I must “mischievously” add it is how you end the season and Garsies got the number 1 spot in Noordvaal.
After all the Currie Cup (and I may add the Super Rugby Cup and World Cup) is won in the last match, not in March/April.
The Real Rankings (according to number of players in Bok squad, selection issues aside):
1. GCB (5) 2. PGym (3) 3. PRG (2) 4-24. Affies, Bastion, Ben Vorster, Bishops, Boishaai, Genl Hertzog, Grey PE, Hugenote Springs, KES, Maria Louw, Maritzburg, Michaelhouse, Milnerton, Monnas, Nelspruit, PW Botha, Peterhouse(Zim), Pietersburg, Sand du Plessis, Swartland, Tygerberg (1 each).
BOG (and a lot of others) will love it!
@BoishaaiPa: Amen!
Thanks for all your hard work. At leas it helps us get some interest in some schools that we would otherwise not be bothered to follow.
Its only No 1 that counts..been like that for all eternity…who comes second to 50 is irrelevant…this year is was Boishaai who was good enough to claim top spot as in 2012…next year it will be someone else or they might do it again…the rest of the schools are all good enough to reach that spot…that is why there is so much conversation around who might end where…2 to 50 is all second place and the schools all should be proud of their performances. At least the No 1 spot was not contentious as it was in some precious years. Next year we all start all over again!
final rugby365 rankings :
http://www.rugby365.com/sa-schools/top-20/68540-schools-top-20-2015
@ Cappie – PRG in 3rd makes more sense, only 15 vs 22 of PRG and we won you guys
See Rugby 365,s final rankings. Some changes. I bragged more than enough on Boishaai,s performance, but looking at all the rankings, Boishaai beat at least 11[ in some rankings 12] of the TOP 20 schools. Six of these were top 10 schools. That is also some sort of record,I presume? Anyway, Congrats to all the schools. And thank you to all the schools for giving our rugby mad folks so much pleasure, whether you are a top rated school, or just playing for the love of the game and the pride of representing your Alma Mater.
Beet. Can we not start a new thread on next year,s predictions, possible new line-ups etc.? I know it is way to early to speculate on the coming season, but it will be interesting to see how many players will again be available, how the Seccies and u/16 sides performed, new coaching staff etc.
@Tzavosky: yeah, thanx for correcting me…..apologies rugby 365, I’ll wait for their final rankings, which surely will include Michaelhouse!
@Cappie:
yup that damn loss against BL we were without 3 SA Schools players & our coach (and the replacement flyhalf got injured in the game) but ALOT more was made of Boishaai without their 5 SA players & coach vs Oakdale
We won you guys & last time i checked BL were 5 places above SACS on the rankings so no ways “should we be below Affies in any case”
Affies definitely deserve to be above GCB though
@Rugbyman: In a ranking system whereby recent performances carry more weight than the older once, rugby15 is most probably the closest, although Paul Roos recently lost to Boland Landbou and should be below Affies in any case.
@phat55: Considering Paul Roos’ oversees achievement, Paul Roos should be close to second, however as for Affies and Paarl Gim, they also had an unexpected lost against Boland Landbou.
@Cappie:
the combined rankings doesnt mean anything really, though i do feel that PRGs 6 games overseas should be taken into account somehow, but that’s just my opinion of course.
Nelio’s ranking does take into account that PRG played 22 games over the season & then it stacks up much better vs the 15 and 18 games of Affies & Paarl Gim.
Besides Affies & Gim lost to SACS & Bishops, which means they should automatically drop outta the top 10
@Cappie: I don’t fully agree…. but hey, just my opinion…
BHP has been critisised a lot by all bloggers, but in all fairness, it is the closest to the combined log of all.
@phat55: Do you think mafia365 is spot on, especially with Grey above Affies and Monnas, which both won them? Grey end up losing four games, compared to Affies’ two!
@phat55: Do you think they deserve the second spot?
@tzavosky:
because of their weird ranking, PRG cant get that 2nd place on the combined rankings
@Tarpeys: Hahahahaha
@Vyfster: Beet used rugby365’s 1st of September ranking, which in all fairness is not their final one. They have a policy of excluding teams that are not playing, as did MHS after the July holidays.
Not trying to be an apologist for Paul Dobson, but I’m quite certain MHS will feature in their final rankings. The one ranking that’s not worth looking at is Saschoolsports’.
lol…yeah, i’m sure there must be a glitch somewhere…..their season not bad but definitely not top 20 candidates.
The other interesting thing is the omission of Michaelhouse of Rugby 365’s top 20…..whilst being a top 10 side in all the other rankings…..One can perhaps argue that their fixture list and amount of games played is less taxing than other teams…..but surely they deserve to be in a top 20 at least after their brilliant season?
@Vyfster: I know that they lost 34-20 to Hilton at St Johns. I think that they were also well beaten by Jeppe.
@Vyfster: both
@Vyfster:
or on the green stuffs
@Vyfster: True.
The guys at SAschool sports must be old boy’s from St Benedicts!
Beet, You may also have a look at School of Rugby,s final rankings. Hannes Nienaber covers school sport for Rapport and Beeld.