Provisional rankings – 19 August 2015

From BHP: “Schools I am proposing to adjust.” Blogger input welcomed

cat

 

 

 

 

 

 

 

 

Okay it’s don’t shoot the messenger time. Here is an attempt to show ranking movements from 01 August to 18 August 2015.

These are not the official rankings.

since 01/08 Current Pts Cat Last Result
01..►0 HJS Paarl BH 4.74 5.0 W25-19Oakdale
02..▲1 Paarl Gim 4.34 5.0 L10-16HJS Paa
03..▲1 Affies 4.30 5.0 W56-3Pretori
04..▲2 Grey College 4.11 5.0 W40-10Glenwoo
05..▼3 Paul Roos 4.04 5.0 L17-24Boland
06..▼1 Monument 3.98 5.0 L36-37Garsfon
07..▲4 Selborne 3.76 5.0 W22-18Grey HS
08..▼1 Michaelhouse 3.73 4.5 W38-24Hilton
09..▼1 Grey HS 3.72 5.0 L18-22Selborn
10..▲2 EG Jansen 3.71 5.0 L41-43HTS Mid
11..▲3 Boland Landbou 3.60 5.0 W24-17Paul Ro
12..▲3 Outeniqua 3.54 5.0 W37-23Brandwa
13..▼4 Bishops 3.48 5.0 L7-14SACS
14..▼4 Nelspruit 3.41 5.0 L36-48Garsfon
15..▼2 Oakdale 3.36 5.0 L19-25HJS Paa
16..▲2 HTS Middelburg 3.34 5.0 W43-41EG Jans
17..▼1 Eldoraigne 3.23 4.0 L24-26Monumen
18..▼1 Kynoch Noord-Kaap 3.16 4.0 L10-16Diamant
19..▲1 Diamantveld 3.14 4.0 W16-10Kynoch
20..▼1 Maritzburg College 3.04 5.0 L34-36Grey Co
21..▲2 SACS 3.02 4.0 W14-7Bishops
22..►0 Potch Gim 2.97 3.0 W21-10Ben Vor
23..▲1 Westville 2.88 4.5 L12-16Maritzb
24..▲2 Marais Viljoen 2.83 2.0 L30-37Menlopa
25..▲2 Marlow 2.83 4.0 W31-11Daniel
26..▼5 Waterkloof 2.77 5.0 L22-26EG Jans
27..▲11 Garsfontein 2.73 5.0 W37-36Monumen
28..▼3 Glenwood 2.73 5.0 L10-40Grey Co
29..▲4 Stellenberg 2.70 4.0 W18-9Bellvil
30..▼2 Worcester Gim 2.70 3.0 W38-13Bredasd
31..►0 Wonderboom 2.69 3.0 L13-23Eldorai
32..▲3 KES 2.68 4.5 W24-0Jeppe
33..▼1 Bellville 2.58 3.5 L9-18Stellen
34..▼5 Welkom Gim 2.56 3.0 W20-15AHS Kro
35.. Kempton Park 2.56 4.5 L14-20Eldorai
36..►0 Oos-Moot 2.55 3.0 L19-24Helpmek
37..▼3 Jeppe 2.50 4.5 W9-5Pretori
38..▼1 Helpmekaar 2.49 3.5 W24-19Oos-Moo
39..▲4 Sentraal 2.47 4.0 W31-28Jim Fou
40..▲6 Rondebosch 2.46 4.5 W29-12Wynberg
41..▼11 AHS Kroonstad 2.41 3.5 L15-20Welkom
42..▲2 Brackenfell 2.38 3.0 W15-13Hugenot
43..▼4 St Andrew’s 2.37 4.0 W40-24Muir
44..▲1 Kearsney 2.34 4.5 W66-10Clifton
45..▼4 Voortrekker (Beth) 2.29 3.0 L22-39AHS Kro
46..▼4 Brandwag 2.27 4.0 L23-37Outeniq
47..▲1 Drostdy 2.26 4.5 W10-7Daniel
48..▼8 Dale 2.22 4.5 L17-24Hudson
49..▼2 Louis Botha 2.20 4.0 W56-20Jim Fou
50..▲new Kingswood 2.19 3.5 W16-10Graeme

69 Comments

  1. Rankings looks pretty much fine to me apart from maybe Michaelhouse who I don’t think belongs in Top 10

    Rankings and categorizing should also be more harsh on schools that withdraw, cancel their games irrespective of the reasons.

    ReplyReply
  2. @Boishaaipa….ek verstaan, ek wou net seker maak dat hul ook in ag geneem word…..en as hul presteer, dienooreenkomstig beloon word.

    Jou Rankings is goed, die finale rankings sal baie interessant wees na die ‘fine-tuning’ gedoen word.
    My rankings enigste wat joune oortref….en hy is veel meer eenvoudig

    1, Ben Vorster
    2-50…Die res :mrgreen:

    ja, top 50 is moeilik…nevermaaind Dale….seker lanklaas gebeur dat Queens College buite le…an niemand sou ‘n jaar terug kon dink dat Menlo nie top 50 sou haal nie! om nie te praat van Framesby, Daniel Pienaar en Florida nie.

    ReplyReply
  3. @BoishaaiPa: Ek dink nie daar kan te veel geredekawel word oor die top 5 nie. Trouens, enige een van 2-5 kan in enige posisie wees. Die problem is dat die makroskoleliga baie taaier is as die van die groot skole, m.a.w. as die groot skole weekliks teen die makro skole sou speel, is die kans baie goed dat hulle die meeste wedstryde sal verloor en net hier en daar sal wen. Hulle sal baie meer diepte moet kry want beserings is deel van die spel en daarom dat die makro skole ‘n groep van 30 – 35 spelers het wat eerstespan kan speel.
    So byvoorbeeld sal Potch Gim moeilik wen teen bv. Kempton Park en Menlopark indien hulle reeds teen Waterkloof, Monnas, HTS Middelburg, EG Jansen, Garsies en Eldoraigne gespeel het pleks van teen hul huidige teenstaanders soos Oosterlig, Anker, Wesvalia, Lichtenburg ens (geen disrespek teenoor laasgenoemde skole nie – net om te toon dat die makrskoleliga weekliks ‘n groter toets is). En Marais Viljoen het maklik verloor teen bv. Menlopark en andersins die wedstryde wat hul gewen het teen mindere teenstand gewen (behalwe vir Kempton Park).

    ReplyReply
  4. Dan moet Framesby en Queens…watookal hul kategorie punt was , sekerlik afwaarts aangepas word die jaar…..ek vermoed hulle het redelik hoe kategoriepunte gehad, wat nie die seisoen werklikheid weerspieel nie….veral in Framesby se geval
    Rustenburg en Florida dalk ook afwaarts?

    ReplyReply
  5. Wat kategoriee betref….die voorstelle lyk goed…..Ek sal Eldoraigne opskuif na 4.5 (van 4), Wonderboom van 3 na 3.5, Westville op 4.5 hou en Dale van 4,5 na 4 afskuif…..miskien Diamantveld en Noord-kaap opskuif na 4.5

    Die ander skool se kategoriepunt wat ek graag sal wil weet, is Middelburg hoer….ek dink hulle is nie te sleg nie en ten minste top 50 materiaal?….en skole wat hulle wen, behoort dalk bietjie meer krediet te kry

    ReplyReply
  6. @Boishaaipa; jou verduideliking vanoggend maak perfek sin, dit is presies wat ek bepleit het, min wetende dat dit wel so gebeur het.
    thanx, nou verstaan ek beter en het ek onnodiglik aangegaan oor skole se kategoriepunte wat imo nie werklikheid weerspiel nie!

    Net een vraag, skole wat nie verskyn in blou op tellings nie….of wie se uitslae nie onder verskillende provinsies verskyn nie….word hul enigsens in ag geneem om in rankings te verskyn…..en watter kategoriepunt is hulle?

    Ek praat nou van skole soos Hudson Park in Oos-Kaap

    In Noordvaal kan ek heelwat voorbeelde noem wat om top 50 kan meeding……vbe is Montana, Zwartkop, John Vorster en Overkruin in Pta….Noordheuwel by leeus begin stem gaandeweg dikker maak, Randburg, Die Anker en Vereeniging gim
    Lichtenburg en Potch volkskool by luiperds….. Secunda en Ligbron by Pumas is besig om krag te word

    Vereeniging gim het Heidelberg volkskool gewen, Secunda was Puma grootskole kampioene, Die Anker het helpies gewen

    Ek ken nou nie ander provinsies se spanne so goed nie, maar ek reken van hirdie spanne hierbo kan challenge vir plek in top 50

    ReplyReply
  7. Interessant om te sien dat Potch Gim net 1 Cravenweek speler gehad het (Gerhard Steenekamp sou ook gespeel het maar was beseer)in grootskole finaal is en dat Vryburg wat 4 Cravenweek manne vir Luiperds gehad het vasgeval het in die Medium skole.

    ReplyReply
  8. @Cappie: As hulle nou 10 en 15 gele het kon jy hulle dalk underdogs noem, …maar top 5?…Dink nie so nie,, dis almal baie gelyk!..Dus het die Top 4 wat deelneem al 4 die semi’s gehaal…Ek dink dis redelik akkuraat!

    ReplyReply
  9. @Cappie: As jy kyk na die Noordvaal Top 15 (Maw slegs games tussen Noordvaal spanne gespeel) sal jy sien dat Behalwe Affies wat nie Beeld speel nie, Die spanne nogal redelik die Semi’s weerspieel of hoe?

    Team Played Won Lost Draw Avg
    Affies 6 6 0 0 4.77
    Monnas 14 11 2 1 3.72
    EG Jansen 13 9 4 0 3.35
    Garsf 11 8 3 0 3.25
    HTS M 12 9 3 0 3.22
    PotchG 12 12 0 0 3.18
    Eldo 14 12 2 0 3.12
    Nelspr 15 9 6 0 3.03
    Waterkl 9 5 4 0 2.81
    Marais V 13 11 2 0 2.68
    Helpm 13 10 3 0 2.50
    KES 10 7 3 0 2.40
    Oos-Moot 15 13 2 0 2.30
    Wonderb 9 5 4 0 2.24
    HeidelbVl 14 12 2 0 2.19

    ReplyReply
  10. @Cappie: Met die dat die spanne so naby aan mekaar is en dat spanne van No 10 to 30 maar met 1 punt op gemiddeld verskil, kan mens verstaan hoekom 5 games waar Garsies geen ranking punte verdien het, hulle vroeer die seisoen waardevolle plekke laat afstaan het. Dis geen refleksie van hoe sterk hulle werklik is nie, maar wel hoe hulle deur die loop van die seisoen gevaar het teen hull opposisie.

    ReplyReply
  11. @BoishaaiPa: @Djou: Ek moet nederig om verskoning vra. Ek het ‘n fout gemaak met Garsfontein se punte. Hulle moet inderdaad nou op 2.67 staan en indien hulle wen teen HTSM sal hulle opskuif na 2.80 toe. verloor hulle met meer as 10, sak hulle na 2.51, en indien hulle met tussen 10 en 5 (nie doodseker of dit 5 of 7 is nie) gaan hulle na 2.63, en verloor hulle met minder as 5, word die punt 2.71.

    Ek weet nie of hulle gelykop mag speel nie, maar indien wel sou hulle eindig op 2.74. As hulle met meer as 30 wen is hulle punt 2.83!

    Ek hoop ek het die resep reg?

    ReplyReply
  12. @BrotherBear: Ja..Dis eerstens gebasseer op historiese data..tweedens soos jy kan sien kalibreer ons dit teen die einde van die seisoen om die relatiewe sterkte deur die jaar meer toepaslik te maak. Dus sal volgende jaar se rankings weer met dieselfde kategoriepunt begin waarmee ons vanjaar ge-eindig het.

    ReplyReply
  13. @BoishaaiPa: Sien nou jou post van vroeer vanoggend het van my vrae aangespreek.

    ReplyReply
  14. @BoishaaiPa: Sal interresant wees om te verstaan hoe (en hoe gereeld) jy die spanne (skole?) se “category points” kalibreer en aanpas. Alle skole het nou en dan ‘n swakker jaar en sommige kan dan se dis maklik om teen hulle te wen en dus makliker “punte” te behaal. Pas ‘n mens hulle afwaarts aan kort na die seisoen begin het? Ander skole (verskeie van hulle) is weer op ‘n opwaartse kurwe in algemeen, maar het nog steeds swak seisoene. Indien hulle te gou te hoog aangeslaan word is dit ook maklik om punte teen hulle te kry vir ‘n wen. Detail kan bepalend wees, maar ‘n mens kan gou verstrengel raak indien ‘n perfekte sisteem nagejaag word. Ek sou tog voorstel dat historiese data ook gebruik kan word om die “category points” te voorspel en dan te kalibreer gedurende seisoen. Mens moet dan ook net nie double-dip indien die formule ook daarvoor voorsiening maak. In alle geval ‘n baie lekker speelveld vir die syfers manne.

    ReplyReply
  15. @Die Ken: Niks ernstigs ou maat en moet asseblief nie persoonlik opneem. Goed as ons by tegniese aspekte en rugby kan bly, maar soms leen ‘n situasie hom net tot ‘n bietjie “afleiding”.

    ReplyReply
  16. @Redblack White: Ja, sorry man. Ek het nie geweet dis Beet se rankings nie, want soos klokslag kry ek deur die jaar dieselfde antwoorde as BHP sy rankings bekend maak. Dus kon ek nie hierdie nuwe syfers verstaan nie.

    ReplyReply
  17. @Cappie: @BoishaaiPa: Haai shame julle ouens – los vir arme Beet so bietjie uit.

    Sy thread lees mos “Provisional Rankings” , dan se hy ook dat dit an “attempt” is om die skuiwings te wys en sommer ook lekker in rooi :”These are not the official rankings”

    Laastens gooi hy sommer ook die “dont shoot the messenger”

    So – dont shoot guys, hold your fire :lol: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
  18. @kosie: Jy kan dit maar 1 ook maak, want jou eie kategoriepunt het niks te doen met die punte wat jy verdien nie. Jou punt word bepaal deur die kategoriepunt van die opposisie waarteen jy speel. Jy gaan baie ouens wat teen Affies speel kwaad maak as jy die punt wil sak, maar ek gee glad nie om as hy sak nie.

    ReplyReply
  19. @BoishaaiPa: Dis mos hoe ek jou ken! Ek was totaal verstom toe ek hierdie ranking sien, want skielik wou die resep wat jy ons gegee het nie meer ‘n koek aanmekaar sit nie. Ek sal net bly wees as daar in die toekoms gesê word: “BEET SE BAKSEL” sodat ons onderskeid kan tref tussen hom en “BHP top 50″…

    ReplyReply
  20. @Cappie: As ek die formule toepas soos ek dit verstaan, (dis maar baie beperkte kennis wat ek het), en ons maak Affies ‘n kategorie 3 skool, (gebasseer op verlede jaar se uitslae :mrgreen: ), behoort Affies gemaklik op te skuif na nr 1 hierdie jaar. Dit mag julle egter, volgens my verstane, volgende jaar weer nadelig beinvloed. :lol:

    ReplyReply
  21. @Cappie: Dis Beet wat op sy eie aandonner…Hy span die wa voor die osse…My formules is soos n ou tannie se resep..ek laat dalk net daai knippie sout uit wat die ding laat flop!

    ReplyReply
  22. @Cappie: Lyk my jy en Beet het julle eie formules wat nie so lekker saampraat met myne nie….Wag nou maar vir die finale uitslag..Dinge sal nie so drasties verander nie.

    ReplyReply
  23. @Djou: Ek wil darem nog iets byvoeg. Ek dink Garsfontein se spelpyl is nou vuurwarm. Hulle het hulle laaste 6 wedstryde almal gewen, en vier van die ses was teen skole met ‘n kategorietelling van 5. Welgedaan aan die manne van die Ooste!

    ReplyReply
  24. @Djou: Om jou vraag voorheen van Garsfontein se posisie te beantwoord. Volgens die oorspronklike kategoriepunte moes Garsfontein nou op 2.98 gestaan het, en indien hulle HTSM sou wen sou hulle finale punt op 3.10 gewees het, maar nietemin BHP het intussen die kategoriepunte verstel.

    ReplyReply
  25. @Ploegskaar, @Ken: Haai kerels, jammer dat julle so geaffronteer is deur kommentaar in die algemeen gelewer. Is heel aangedaan deur die emosionaliteit getoon maar verstaan dit is maar ‘n vreemde ding indien min ervaar. Bly om te sien julle kan vertoosting by mekaar vind, net versigting wees in ‘n openbare forum indien die ouens naby aan julle nog nie van JULLE weet nie.

    ReplyReply
  26. Ek dink Garsies moet ook afwaart aangepas word, die manne speel lekker rugby as hulle hier amper in die 40’s op die ranglys is. :wink:

    ReplyReply
  27. @Die Ken: Einste met die droë saad en die nat grond, wat roggel of hy onkruid gerook het. Manne van teaterskool is te slim vir my

    ReplyReply
  28. @Vyfster: Sien hele paar sade het toe op nat grond geval en begin ontkiem. Ander lande het toe wel bietjie nattigheid gekry maar die onkreid groei geil. Glo tog daar is goeie grond waar die onkreid nou groei, seker net verkeerde kunsmis deur die helper gestrooi ;-)

    ReplyReply
  29. @Djou: Ek sê lankal dit moet statisties benader word, waar jou rankingpunt soos op die stadium wat die wedstryd gespeel word dien as jou kategoriepunt vir die berekening van jou nuwe ranking. Sodoende sal die hele storie naderhand statisties gedryf word, en daar is meer gewig aan die eindpoging, en dit is nie eweredig verdeel deur die jaar nie.

    ReplyReply
  30. @BoishaaiPa: Just my 5 cents on the proposed adjustments on the schools I know.
    Up north Menlo was expected as the school to beat due to their performances during under age group level. They lost a huge number of games by less than 5 points – against highly ranked teams. True, they underperformed and sometimes played with their 2nd team (e.g. against Diamantveld). So, it is a high category team that underperformed.

    Marais Viljoen to my mind should be graded higher, but not as high as proposed. I also think Eldoraigne needs to be categorised higher.

    Finally, if you can devise a system whereby the points received increases as the season progresses, it should reduce inequalities – e.g. a number of teams play without athletes up to May and is considerably stronger afterward.

    ReplyReply
  31. @Cappie: En moet nie dink ek stem nie saam dat die nuwe katergoriepunte wat voorgestel word waarkynlik ‘n beter weergawe van die skool se krag vir die jaar is nie, maar ek sê net dit laat ‘n skuiwergat oop vir manupilasie…

    ReplyReply
  32. Glenwood were within a minute of beating the No3 (Affies) and beaten No18 (Noord Kaap) and No 20 (College by over 50 points) but still battling to stay in the Top 30, shows how close the schools are this year…

    ReplyReply
  33. @BoishaaiPa: Dis waar die manupilasiefaktor insluip, en sodoende kan beheer geneem word om die een skool net bo die ander een in te kry. Ek sê, as dit in die begin van die jaar vasgemaak is, dan bly dit vas, anders kan ander dit nie volg nie en raak dit ‘n “ESKOM”…

    Ek het nog steeds gedink die Wildeklawer Uitnodigingspan(3) wat Louis Botha (4) ver gewen het was te laag geklasifiseer, maar volgens die streng reëls, wat nou na willekeer gemanupileer kan word, word alle uitnodigingsspanne altyd op 3 geplaas. Hierdie rankingstelsel met die resep wat na smaak aangepas word, en gespice word net voor die koek gaar is het nou platgeval!

    ReplyReply
  34. Beet, re the adjustments, I suggest KES and Wynberg even lower; and not sure whether Westville and SACS should go up.

    ReplyReply
  35. @Vyfster: Te veel aannames, afleidings en gevolgtrekkings. Vir klariteit, my lysie is kort, net 5 riff-raff en/of wannabes, nie een ‘n klein/plattelandse/minder gerekende skool. Vir perspektief, is sedert insepsie medeborg by die Tony Stoops Fees, 95% klein/plattelandse/minder gerekende skole. Ook paar jaar al mede-borg van ‘n premB skool, help waar ek kan by ‘n ander, nie een hoëprofiel.

    Mamparas, nie regtig ‘n refleksie op ‘n skool of skole, sien wel een het hier uitgepeul en op jou trekker gespring.

    ReplyReply
  36. Dis hoekom almal wat wil byhou nie altyd kan byhou nie, want voor die laaste rankings uitkom word die kategoriee aangepas om die skole se meer relatiewe sterkte vir die jaar te weerspieel…Dis die enigste “manual adjustment” wat gedoen word om alles mooi in lyn te trek vir die final rankings…Dit wat deur die loop van die seisoen gebeur is net n riglyn…Die finale ranking is al een wat tel..Dus sal Helpies waarskynlik n hoer kategoriepunt kry en skole wat teen hulle gespeel het sal bevoordeel word…Menlo kan dalk n punt drop, met dieslfde gevolge. Ek konsulteer gewoonlik met so paar kenners van elke streek om die finale kategoriepunt saam te stel, en dan publish ons die finale rankings as almal klaar gespeel het. Dit maak net meer sin en is meer in lyn met huidige vorm. Dus kan daar nog n paar lekker verassings kom!

    ReplyReply
  37. @ploeg: ek glo jy het dit seker nie so bedoel nie, maar ek voel darem ek moet jou aanvat op een stelling.
    Ek het voorheen gese ek het geen lysie van skole wat ek nie like nie, en dit is waar. Ek het wel ‘n dislike as sekere skole se ondersteuners neerhalend praat van ander….en die indruk skep dat hul ‘n God given right het om hulself beter te ag as ander.

    Hierbo in thread se jy ‘n gevaarlike ding wat maklik misverstaan kan word.
    Ek haal jou aan “. Anders sal al die riff-raff en wanabees wat net teen mamparas speel mos bo wees, wat nie sin sou maak nie.”

    ek is seker jy bedoel dit nie so nie…..maar om na ander skole se spanne as riff-raff, wannabees en mamparas te verwys is disrespekvol.

    Almal kan nie ewe sterk wees nie, en die swakker skole wat teen mekaar speel, doen dit met net soveel ywer en liefde vir die spel as enige iemand anders……daardie “mamparas” probeer net so hard as die ouens wat groot derbies op TV speel…..hul verdien ook respek :wink:

    Hierdie naweek is daar beeldfinale ook in medium, middel en klein skole afdelings…..en ek belowe jou daar is skole betrokke waarvan jy dalk nog nooit gehoor het nie…..van hulle is nog onoorwonne…..hulle weet hulle is nie so sterk nie, maar hulle is net so trots op hul spanne as wat die finaliste in makro en grootskole afdeling is, en die wedstryde beteken vir hulle net soveel…..hulle verwag ook nie om op rankings te verskyn net omdat hul Beeld wenners is en onoorwonne is nie……ek dink net nie hul wil “mamparas” genoem word nie

    ReplyReply
  38. BTW ek verstaan nie mooi jou opmerking dat ek niks se oor Boishaai en Monnas nie…..bedoel jy dat julle goed gedoen het om naelskraap teen hulle te verloor?……Ok, ek dink julle het baie goed gedoen teen die 2 skole, kon netsowel gewen het as ek na tellings kyk.

    Maar dit versterk weereens my argument……Kemptonpark, wat op vorige ranglys van 1 Aug nr 48 was, het gelykop gespeel teen Monnas in Leeu makro liga……..Garsfontein (toe nr 33) het Monnas (toe 5) natuurlik die naweek gewen.

    Dit wys mos duidelik dat die rankings geen aanduiding gee van huidige vorm nie, en slegs ‘n interessante weerspieling van totale jaar se uitslae.

    Kempton was op stadium glad nie op top 50 nie, en het nie eers die regional Noordvaal top 20 gehaal nie…terwyl Rustenburg wel het.

    So laat ek dit dan maar so stel, Monnas word ietwat bevoordeel deur hul bepalingslys, terwyl Kempton teen sge swakker kategorie spanne verloor het, terwyl van daardie skole eintlik beter kategories moes wees (sien Marais Viljoen kat 2!)….dit het rankings beinvloed…..en soos ek voorspel het, het Kempton wegholoorwinning oor Rustenburg behaal….en gelykop teen monnas gespeel…..daardie gelykop uitslag asook beide spanne se vertonings teen Eldo’s suggereer dat daar nie so massiewe verskil tussen die 2 spanne is, soos ranglys seg nie……selfde met Garsies vs Monnas

    Dis tog nie so moeilik om te verstaan nie……garsies wen vir helpies naelskraap……monnas wen vir Boland landbou naelskraap…..dit beteken vir monnas baie meer punte aangesien BL kat 5 is , terwyl dit Garsies nie veel baat om kat 3,5 skool te wen nie…en die kumulatiewe effek van sulke wedstryde groot gap op rankings veroorsaak……terwyl daar nie so ‘n groot verskil tussen monnas en garsies is nie

    ReplyReply
  39. @Ploeg: lol…sjoe, jy is darem liggeraak. Ek het mos 1ste post gese ek was verkeerd oor julle, julle het my verras.
    As ek reg onthou het ek paar maande terug voorspel dat Julle gaan val op ranglys….ek het terselfdertyd genoem dat ek dink Eldoraigne en Nelspruit gaan ook val (was toe in top 10), terwyl Garsfontein baie beter gerank sal word teen einde van seisoen….so ek was reg met daardie 3, verkeerd met julle.

    Toevallig is Nelspruit 1 van my gunstelingskole, het menige wonderlike tweestryde teen hulle gehad, maar ek het gereken hul was te hoog gerank imo. Selfde met Eldo, ek het paar familielede wat daar skoolgegaan het.

    Ek kan jou verseker ek het geen lysie van skole wat ek fokol like….en definitief ken ek niemand van BL nie (al verskyn Derick Hougaard en karlien elke week in Huisgenoot), was ook nog nooit daar nie……om die waarheid te se, ek hou van die underdogs wat die tradisioneel meer gerekende teenstanders bloedneus gee…soos wat julle telkens teen Paul Roos doen…as jy op beeld thread lees, sal jy selfs sien ek het spesiaal moeite gedoen om BL geluk te wens met wen oor PRG.

    Ek probeer ‘n punt maak oor aanpassings wat ek reken aan kategorie
    toekenning gedoen behoort te word…daarom moet ek selektiewe vbe uitwys om sekere absurditeite aan te toon….ek kon net so maklik Noord-kaap of Glenwood as vbe gebruik het….of Belville for that matter.

    So ontspan, ek reken dit is ‘n redelik akkurate weerspieling van hele jaar se gebeure…..ek staan by my standpunt dat dit sommige skole automaties effens bevoordeel…..maar dis nie so nb nie, ek gee maar my humble opinie, waar ek reken sisteem kan so bietjie gefine tune word om nog akkurater te raak….sekerlik my reg.

    ReplyReply
  40. @Vyfster: Kyk, as jy selektief na die uitslae wil kyk is dit reg (noem bv Menlo en die Turkois Skool, sê niks oor Monnas of Bois), jy het jou vooroordeel paar weke terug gewys, nou weer bevestig. Ook geen probleem daarmee nie, soms like mens net ‘n skool of sy mense fokol nie, ek het ook so ‘n lysie

    ReplyReply
  41. @Ploeg: 9/16?….lol…so julle tel dus nie die pre-season Newlands rugbydag nie? Ek weet dis verkorte wedstryde, maar snaaks hoe die wenners dit altyd by hulle tally tel.
    Ek is bewus van hoe Cape week werk. ek dog net daar is ooreenstemming dat as jou 1ste span uitdraf, tel dit as jou 1ste span….as boishaai teen Oakdale verloor het, was dit nou maar dit…maak nie saak hoevel sa skole spelers afwesig is nie.

    Dis vir my heel logies dat wen % nie alles is nie, en natuurlik is kwaliteit opposisie nb, anders sou julle mos nooit as te nimmer nr 11 kan wees met 7 (of 8) nederlae al nie…so ek het geen probleme met rankings nie……ek se egter nog steeds dit het inbuilt bias wat julle effens bevoordeel…..so ‘n verloor teen ‘n kategorie 5 skool beteken meer vir julle ranglys posisie as wat ‘n ander skool se wen teen ‘n kategorie 4 skool beteken.

    Waarskynlik skew die kategorie indeling die sisteem effens…..ek meen dis nie asof julle Stellenberg gewen het nie……ek verstaan nie heeltemal hoe Diamantveld kategorie 4 is nie…..darem het hulle gelykop teen GCB en Selborne gespeel en Menlo 37-3 gewen om te wys hulle word dalk ietwat laag aangeslaan…..Potch Gim begin as kategorie 3 skool klaar met agterstand….hulle wen wel vir Diamantveld……Helpmekaar kat 3.5 , Maar Jeppe, Drostdy, KES en Westville 4.5……..selfs klerksdorp wen Drostdy en ek belowe jou dis deesdae makliker om Jeppe of kES te wen as vir Helpmekaar…..vra maar vir Waterkloof of Jeppe self…..dus ‘n verloor teen Drostdy beteken meer ranglys punte as wat bv ‘n wen teen Potch Gim beteken…klink dit vir jou reg?

    ek reken rankings nie slegte poging nie, maar probleem le met kategorie indeling wat party skole bietjie laag skat…..en ander te hoog…..dus jou eindresultate sal altyd sekere skole effens bevoordeel.

    Wat julle betref, dink ek julle oorwinning teen Paul Roos en daardie naelskraapse een teen Bishops het jul seisoen gered……maar net om te wys hoe naby skole soms aan mekaar is, julle het Menlopark net- net gewen…hulle beleef ‘n horror seisoen as 1stes…ruik nie eers top 50 nie…maar wen amper teen huidige nr 11….

    Sterkte teen Oakdale :wink:

    ReplyReply
  42. @Cappie: Ok, ons vra vir BoishaaiPa. Sou net interessant gewees het om te weet waar die Noordvaal se beste span (uitgesluit Affies) sou eindig.

    ReplyReply
  43. @Djou: sou graag wou, maar die resep is nie ten volle deurgegee nie. Ek het tot voor hierdie rankings nog tred gehou met ‘n paar skole se berekeninge maar daar is nou ‘n ander “faktor” wat ingekom het waarvan ek nie weet nie. My somme klop nie meer met BHP se somme nie….

    ReplyReply
  44. @Cappie: Bereken gou vir ons tot waar HTS Middelburg en Garsies kan opskuif indien hulle wen en wat gaan gebeur indien hulle verloor.

    ReplyReply
  45. Ek aanvaar PG se telling teen Boishaai kon dalk al in berekening gewees op 1 Aug, maar het hulle daarna weer ‘n game gespeel? Indien nie, hoe verander die gradering dan?

    ReplyReply
  46. Net toe ek dog ek verstaan hoe die rankings werk, toe word ek weer verras!
    Paarl Gim was op 4.22 op 1 Aug. hulle verloor intussen teen Boishaai, en daar skuif hulle op na 4.34. Hulle kan ook nie ‘n 80% wenratio claim nie. Verdermeer, aangesien hulle met minder as 10 punte verloor maar met meer as 5 teen Boishaai (telling was mos 16-10), kon hulle 40% van Boishaai se gradering van 5 kry, wat 2 is… Ag toemaar, ek gee op!

    ReplyReply
  47. @Vyfster: Nee, jy hoef niks te erken nie. Formule neem gelukkig nie net wen % in ag nie, darem ook krag van opposisie en naby verlore teen sterk opposisie. Anders sal al die riff-raff en wanabees wat net teen mamparas speel mos bo wees, wat nie sin sou maak nie.

    Cape Schools, geen geween en gekners van tande, maar het teen beide Grey PE en Selborne, wat gelaai was met CW/Akademie spelers, sonder ons 4 provinsiale spelers moes klaarkom. Perspektief.

    Ons het een keer die jaar ordentlik pak gevat, teen Gim, die res kon enige kant toe, word geassimileer in die formule en gereflekteer in die ranking, werk vir my. En dis tans 9/16, nie 9/17.

    ReplyReply
  48. @Grasshopper: Agree, I haven’t followed the Michaelhouse fixtures, but wonder how many of the top-ten ranked schools they played against in their unbeaten season? They are ranked a credible 8th in the Country.

    ReplyReply
  49. Na Selborne game was julle rekord in SA….. played 13 won 5 lost 8 win 38%

    nou darem 9 wins out of 17 53% win.

    as julle Oakdale wen sal jul seisoen eindig met 56% wen…as julle verloor presies 50%

    ReplyReply
  50. Het nie geweet daar was ‘n nuwe kategorie ingebring nie. Ek sien Marais Viljoen is ‘n kategorie 2. Die enigste op die top 50.

    ReplyReply
  51. @Ploegskaar; laat ek maar ruiterlik erken, ek was verkeerd, julle het my verras.

    Na cape week (en Selborne en Grey Pe)…..dog ek nog my voorspelling is op koers maar julle laaste 4 wedstryde …..en veral teen Rondebosch en obviously PRG het my verras…..so jul verdien jul plek….sal sien wat teen oakdale gebeur, wenner daar sal waarskynlik nog paar plekke spring

    ReplyReply
  52. @meadows: Yep, as I have said many times I don’t like school boys playing 20 games plus, 15 or less is far better. However, comparing schools who have played 25 games vs those who have played 10 isn’t really comparing apples with apples, playing more means you have more chance to lose. It also means you have more chance of injury, hence need greater depth. It wasn’t a dig at House, they can do what they want being a private school & having the luxury of not really needing to ádvertise’. There should be a point of having played enough games to be included. A school could play 8 games, win them all and then be in the top 10. What if all 8 games were against weak opposition?

    ReplyReply
  53. @Grasshopper: Like the unbeaten 2013 Affies side who played 14 games? I suspect that they were more than adequately tested looking at their fixture list. The brilliant 2007 Grey side played exactly 15 games.
    This trend of playing 20 games plus is a fairly recent phenomenon, one seemingly not pursued by the likes of Grey and Affies.
    if one looks further back another brilliant unbeaten Grey side in ’81 played 13 games, followed by another unbeaten side in ’82 that played only 12 matches.

    ReplyReply
  54. Looks a pretty fair reflection, although I would have a caveat next to teams who have played less than 15 fixtures. To me they have not been tested enough..

    ReplyReply
  55. @Rugbyman: I saw on Twitter that Garsies were 36-10 down to Monnas at one stage – was that true and if so that was one hell of a comeback?!

    ReplyReply
  56. Seems fair…given that it reflects the whole year’s performance…. recent form
    would suggests that Garsies, Helpies ,Kempies HTSM and even SACS probably are better than their rankings indicate…..also Oakdale is a mite unlucky with a couple of their last games, I still believe they are a top 10 side……you instictively feel that Heidelberg volkskool and maybe Hudson Park should be in top 50….but that is the rankings and one can’t complain about the formula….it is not a predictor of current form but a reflector of year round results ……then it is fair enough

    ReplyReply

Leave a Reply