Kwagga Junior Rugbyweek 2015

Eerskomende vakansie, vanaf Woensdag 1 April tot Maandag 6 April 2015, bied Hoërskool Outeniqua weer die Nashua Kwagga Junior Rugbyweek aan. Die week word sedert 1995 aangebied, en het gegroei tot sekerlik die grootste junior rugbyweek in die land. Hierdie jaar gaan daar 34 spanne deelneem. Veral die o/14 spanne wat deelneem verteenwoordig die top rugbyskole in Suid-Afrika. Wedstryde sal plaasvind op Donderdag 2 April, Saterdag 4 April en Maandag 6 April te Hoërskool Outeniqua.

Woensdagaand 1 April om 19:00, is daar ‘n openingseremonie, en almal is welkom om dit by te woon.

Dit beteken dat hier ongeveer 1 000 leerders, asook afrigters en ouers in George gaan saamtrek vir hierdie sportweek, wat ook ‘n lekker finansiële inspuiting vir die dorp gaan wees. Persone wat betrokke wil raak kan gerus met Outeniqua skakel.

Heerlike ontbyte en middagetes kan ook geniet word tydens die wedstryde by Outeniqua se eie restaurant, die KWAGGA CUISINE.

Vir enige navrae skakel gerus vir Pieter Cloete by 084 432 5556.

 
NASHUA KWAGGA JUNIOR RUGBYWEEK 2015 – DONDERDAG 2 APRIL

A – VELD B – VELD
Windhoek Gym – York High o/15 08:30 OHS o/15B – Glenwood House o/15
Bellville – Diamantveld o/15 09:30 Oudtshoorn – Jeugland o/14
Westville – Selborne o/14 10:30 Oudtshoorn – Durbanville o/15
Menlopark – Paul Roos o/14 11:30 Outeniqua – Waterkloof o/14
Grey – Garsfontein o/14 12:30 Boland Landbou – Eldoraigne o/14
Affies – HJS o/14 13:30 Windhoek Gym – Durbanville o/14
Selborne – Eldoraigne o/15 14:30 Centurion – Stellenberg o/14
Outeniqua – Centurion o/15 15:30 Brandwag – Diamantveld o/14
16:30 Parel Vallei – OHS o/14B

TJEKOORHANDIGING:
Hoërskool Outeniqua wil hiermee ook baie dankie sê vir Nashua George, ons hoofborg van die week. Sonder hulle sou die week nie moontlik gewees het nie.

Kwagga2015

Op die foto oorhandig Mnr en Me Rooyakkers, eienaars van Nashua die borgskap aan Christo Vorster (Skoolhoof links) en Pieter Cloete (Adjunkhoof: Sport – heel regs)

10 Comments

  1. avatar
    #10 Splittie

    Paul Roos 14 Selborne 21
    Boishaai 19 Menlopark 5
    Outeniqua XV 25 Centurion 14
    Outeniqua -2 Grey Kollege 10
    Waterkloof 22 Boland Landbou 19
    Affies 26 Brandwag 0
    Durbanville 45 Eldoraigne 5
    Garsfontein 5 Stellenberg 26

    ReplyReply
    6 April, 2015 at 18:42
  2. avatar
    #9 Leelu

    @Splittie: Baie dankie vir die updates. :mrgreen:

    ReplyReply
    5 April, 2015 at 07:20
  3. avatar
    #8 Splittie

    Menlopark 12 Brandwag 0
    Paul Roos 19 Affies 17
    Boishaai 10 Selborne 5
    Outeniqua 50 Boland Landbou 0
    Grey 24 Stellenberg 0
    Centurion 24 Oudtshoorn 3
    Diamandveld 29 York High 19
    Eldoraigne 16 Outeniqua XV 10
    Garsfontein 30 Diamandveld 0
    Waterkloof 36 Windhoek Gym 0

    ReplyReply
    4 April, 2015 at 18:03
  4. avatar
    #7 Splittie

    Stellenberg 76 Centurion 3
    Selborne 67 Westville 5

    ReplyReply
    2 April, 2015 at 16:33
  5. avatar
    #6 BoishaaiPa

    @Cappie: Ons vat maar enige wen teen Affies as n bonus..maak nie saak op watse game dit is nie!..

    ReplyReply
    2 April, 2015 at 15:22
  6. avatar
    #5 Cappie

    @BoishaaiPa: Baie geluk, vir een of ander rede wen julle altyd hierdie enetjie teen Affies. Verlede jaar dink ek was die telling 12-10 of so iets.

    ReplyReply
    2 April, 2015 at 15:12
  7. avatar
    #4 BoishaaiPa

    Great wen Boishaai.>Well done to the rest as well!

    ReplyReply
    2 April, 2015 at 15:05
  8. avatar
    #3 Splittie

    Menlopark 10 Paul Roos 19
    Outeniqua 59 Waterkloof 10
    Grey 48 Garsfontein 5
    Boishaai 29 Affies 15
    Boland Landbou 47 Eldoraigne 12

    ReplyReply
    2 April, 2015 at 14:51
  9. avatar
    #2 beet

    @CharlesZA: There’s a cell no. for enige navrae.

    Or maybe you could provide the vertaling for Day 2 and Day 3 fixtures to be arranged after the previous day’s matches.
    KTK – krag teen krag :)

    ReplyReply
    18 March, 2015 at 21:57
  10. avatar
    #1 CharlesZA

    Fixtures for the Saturday? Easter weekend this one right?

    ReplyReply
    18 March, 2015 at 20:53

Leave a Reply