Affies take on Helpies in the first of 3 tough games on the road

Affies 1st XV kicks off what promises to be good rugby campaign with an away match against unpredictable private school Helpmekaar on Saturday 21 March 2015.

Affies will follow this up with a much anticipated televised game against the very highly rated Paul Roos at Markotter in Stellenbosch on 28 March 2015.

The next assignment for the Witbulle will be the Kearsney Easter Rugby Festival in KZN, where they come up against another powerful team in the form of Bokburg’s EG Jansen on Day 1 being 02 April 2015.

Taken from the website AffiesRugby (an absolute must visit site for all Affies supporters), here is the Affies starting lineup for the Helpies match. It a combination of experience and youthful grade-11 players.

No. Name Level Prov. Achievement
1 Janu Espag 1st XV 2014
2 Schalk Erasmus Grade-11 u16 Grant Khomo
3 Niell Bezuidenhout 1st XV 2014
4 Ruben van Heerden 1st XV 2014 u16 Grant Khomo
5 Jaun Basson 1st XV 2014 u16 GK, u18 Academy Wk
6 Phillip Krause Grade-11 u16 Grant Khomo
7 Eduan Lubbe 1st XV 2014 u16 GK, u18 Craven Wk
8 Lombaard Grobler 1st XV 2014
9 Jack Hart Grade-11 u16 Grant Khomo
10 Ruan de Swardt Grade-11 u16 Grant Khomo
11 Christiaan Strydom Grade-11
12 Eddie Fouche 1st XV 2014 u16 GK, u18 Craven Wk
13 Louritz van der Schyff Grade-11 u16 Grant Khomo
14 Jacobus van Staden Grade-12
15 Henco Jordaan 1st XV 2014

47 Comments

  1. avatar
    #47 Maroon

    @bison: Ek het nognie die span gesien vir Saterdag nie, maar verstaan ook daar is baie spoed agter. Sal laat weet as ek die finale span gesien het wat betref die graad 11’s .
    Sien uit daarna om julle Saterdag te ontvang.

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 21:36
  2. avatar
    #46 bison

    @Maroon: Hoeveel graad 11’s is in julle span vir Saterdag – ons sien regtig uit daarna om weer in Stellenbosch te kuier en gaan dit terdee geniet! Miskien selfs bietjie de Akker toe gaan. Ek hoor daar is baie spoed in julle agterlyn? @pietretief: Ek het die Helpmekaar wedstryd gekyk en sal persoonlik ‘n paar posisionele skuiwe in die agterlyn maak. Ek sal presies dieselfde pool spelers gebruik maar sal niemand uit posisie uit kies nie. Hoop hulle kry die kombinasies reg want dan sal hierdie span tot hulle potensiaal kan speel.

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 18:56
  3. avatar
    #45 Cappie

    @Maroon: Sien uit om julle Saterdag te sien. Ons is vier wat deur vlieg vir die wedstyd. Ja, dis baie belangrik om saam te speel, want op die ou einde van die dag is dit waaroor dit gaan. Rugby is ‘n spansport en nie ‘n individuele sport nie. Die pasafgelope Saterdag het dit gelyk of die Bulle mekaar vir die eerste keer ontmoet het. Dit was hulle swakste wedstryd in mense heugenis, soos een van my vriende die wedstryd beskryf het.

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 13:21
  4. avatar
    #44 Maroon

    @Cappie: Die Paul Roos groep is al ‘n geruime tydjie bymekaar, maar het vanjaar nog net een wedstryd gespeel. Het 67-0 gewen teen Swartland laas Vrydag. Die meeste van die span, uigesluit die graad 11’s wat eerstespan gespeel het, het egter laas jaar saam as die derdespan gespeel. Die derdespan het laas jaar uitsluitlik uit graad 11 spelers bestaan.
    Paul Roos speel more-aand teen Rondebosch by WP se jaarlikse skole rugbydag. Dit is egter net 20 minute aan ‘n kant en geen skoppe pale toe word toegelaat nie. Ek twyfel egter of die volle span sal speel more-aand, gegewe die feit dat Affies eerskomend Saterdag wag!

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 13:01
  5. avatar
    #43 Playa23

    @Cappie: Ek dink dit gaan ons taaiste wedstryd van die seisoen wees, hulle is altyd moeilike oponente

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 11:49
  6. avatar
    #42 Cappie

    @AffiePa: Ons moes dalk so twee of drie meer oefenwedstryde gespeel het as dit die geval is. Ons is nou in vir die groot dinge. Nietemin, ek dink Paul Roos sit dalk in diesefde bootjie.

    EG Jansen gaan ‘n taai toffie wees. Hulle het al ‘n paar wedstryde agter die rug.

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 11:38
  7. avatar
    #41 AffiePa

    @4×4: Tipiese 1ste wedstryd – outjies verstaan mekaar nog nie plus nog heelwat individuele spel. Baie positiewe aspekte – het voor gedomineer – te min balle agterlangs gestuur plus die agterlyn het te vlak gespeel so geen tyd om die bal verby die binne senter te kry nie. Die een volle lyn beweging het geeindig in a drie deur die vleuel in die hoek.

    Dink dit gaan nog so 3-4 wedstryde wees voor die manne “settle” – baie talent so ek dink hulle gaan baie verbeter deur die seisoen – ek sien egter harde tye vir die volgende 2 wedstryde.

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 10:32
  8. avatar
    #40 Playa23

    @pietretief: Ek persoonlik dink dat die kombinasies sal hulle self uitsort, die squad wat Stellenbosch en Kearsney toe gaan bestaan uit spelers wat die agterlyn op die ou einde sal opmaak, dink van die ander agterspelers sal kans kry om te bewys wie moet daar wees. Baie diepte in oop spanne, die 2des het ook goeie wen gehad. Helpmekaar se agterlyn het baie spoed en die verdediging was nie te sleg vir eerste wedstryd nie, maar ja PRG is baie meer balvaardig en vlugvoetig agterlangs.

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 10:31
  9. avatar
    #39 pietretief

    @Playa23: Praat vanoggend met ‘n paar mense daar van affies, soos jy genoem het, voor het dit goed gegaan, ander bronnen nie te gelukkig met die kombinasies agter nie, klink nie of Helpmekaar agterlangs die manne werklik getoets het nie.

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 10:12
  10. avatar
    #38 Playa23

    @4×4: Tipiese eerste game gewees, dink die kombinasies wat die afrigters na gekyk het het gewerk. Baie goeie eerstefase bal gekry, skrums en lynstane was baie goed. Affie voorrye het hulle paar keer van die bal af geskrum. Bietjie botter vingers agterlangs gewees, maar dit kan reggestel word. Eerskomende Saterdag is ‘n ander storie, teen Paul Roos.

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 09:46
  11. avatar
    #37 4×4

    Sien die Affies ouers verwys na kombinasies wat gekies is vir Saterdag se wedstryd teen Helpies. Het die kombinasies afgekom en sal julle voorstel dat daar veranderings aangebring word? Die pak het blykbaar mooi presteer maar agterlangs het dit blykbaar so bietjie gelol. Wat is julle opinie?

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 08:36
  12. avatar
    #36 beet

    @gokkie: Hi Gokkie. Are you able to help with details about the inligtingsaande. How many are there, when do they take place, how are they advertised and the main goal.

    ReplyReply
    23 March, 2015 at 07:44
  13. avatar
    #35 gokkie

    Lindenpa – net gou n paar regstellings !!!! Helpies is wel naby 900 MAAR nog nie daar NIE.
    Rondom die ‘Koop” storie. Vergewis JOU eers van die feite voordat jy sulke aannames maak. Die seun is NOOIT deur niemand genader nie-die familie het bloot opgedaag by een van Helpies se inligtingsaande en navraag gedoen. Vertel gou vir ons hoeveel van Randburg en Florida se seuns is NOU in die 0/15 span ??????

    ReplyReply
    22 March, 2015 at 20:04
  14. avatar
    #34 Lindenpa

    @BrotherBear: Ek wonder oor die 750+. Met meer as 200 Gr 8’s hierdie jaar en 190 verlede jaar, moet Helpies se getalle nou baie naby aan 900+ wees. Stem saam dat julle talent van oor die spektrum “draw” (koop). Een van Linden se top O/15-atlete is in die laaste week gekoop en het sommer onmiddelik erekleure by Helpies gekry om hom te oortuig om te kom saam met sy 2 sussies. Nog `n O/15 seun van Linden is skielik Helpies toe, wonder wat hy belowe is?

    Ek dink Linden se O/15’s en eerstes sal hierdie jaar baie kompeterend met Helpies wees, maar ek is bevrees die O/14’s en O/16’s sal slae kry.

    ReplyReply
    22 March, 2015 at 16:20
  15. avatar
    #33 BrotherBear

    Baie dankie @Rugbyman. Sien ook uit na wedstryde in Pta. – altyd kliphard. Stem saam met @Die Ken dat 1e span nog werk het wat voorle.
    @Beet – I think consistent success @ Large school Beeld trophy level is necessary before moving higher. Helpmekaar draws a mix of talent across all sport fraternities and with only +- 750 pupils (B&G), consistently performing in each year group will be very challenging. I actually believe they are setting the benchmark for other Large schools in the Lions region. Linden seems to have “upped the ante”.

    ReplyReply
    22 March, 2015 at 14:30
  16. avatar
    #32 Die Ken

    @beet: hoor hoor

    ReplyReply
    22 March, 2015 at 11:01
  17. avatar
    #31 beet

    @Rugbyman: Yes good point. If your A-teams can give Affies of all schools a go, there is no ways you should be playing anything lower that Macro for the Beeld.

    ReplyReply
    22 March, 2015 at 08:44
  18. avatar
    #30 Rugbyman

    @BrotherBear: Baie geluk! Julle het inderdaad ‘n baie goeie dag teen affies gehad! Nou moet julle maar opskuif makro-skole toe…. Ek het gedink julle juniors sal affies besig hou… julle kan trots wees! Sien julle later die jaar!

    ReplyReply
    21 March, 2015 at 19:48
  19. avatar
    #29 Die Ken

    @BrotherBear: juniors lyk goed, 20 plus punte verloor is nie aanvaarbaar nie. Nog baie werk wat voorle

    ReplyReply
    21 March, 2015 at 17:03
  20. avatar
    #28 BrotherBear

    @Murrayfield & @Rugbyman: Kerels, daar word toe nuwe geskiedenis deur Helpmekaar gekryf. Wen 2 van 4 A-span wedstryde: O/14 en heelaas 0/16. Diepte kort nog, maar O/16 ‘n bul (sorry Leeu) spannetjie. Eerstes toe ook nie ver verloor.

    ReplyReply
    21 March, 2015 at 15:53
  21. avatar
    #27 japs

    .@Murrayfield: Hi Murrayfield, sterkte met jul games teen Grey. Ons moet volgende week n skuimkop gaan geniet by LM. Hoop ons kan dan vir Rugbyman en 4×4 n biertjie koop.. Sal dan lekker kuier. Sterkte ook aan Affies en Garsies die naweek!!

    ReplyReply

    20 March, 2015 at 13:30
  22. avatar
    #26 Rugbyman

    @Murrayfield: vind maar bietjie by die bloggers uit wie ek is… jou vriend djou ken my goed…

    ReplyReply
    20 March, 2015 at 07:37
  23. avatar
    #25 Murrayfield

    @Rugbyman: Sorry RugbyMan, LM kan ‘n Porra hoender voorberei!

    Belowe ons gaan ‘n skuimkop neem by LM as ek net jou kan herken en groet!!

    SAterkte vir julle games die naweek!

    ReplyReply
    20 March, 2015 at 06:23
  24. avatar
    #24 kwartlyn

    @Woltrui: Stem saam met jou n lekker pak voorspelers maar na Saterdag glo ek daar gaan so een of twee skuiwe wees in die span, hoop net die wyse manne kies reg en nie soos sekere afrigters wat spelers uit hulle beste posisie speel net omdat hulle nie van die ander speler hou nie of dalk nie van sy ouers nie, alhoewel n mens nie so iets van n afrigter verwag nie. Maar deur die jare het ek al geleer dat sulke afrigters groot is tussen seuns maar n seun is tussen volwassenes

    ReplyReply
    19 March, 2015 at 21:23
  25. avatar
    #23 Rugbyman

    @Hanswors: jy is doodreg ja…. alweer ‘n post matriek… :mrgreen: :twisted: :mrgreen:

    ReplyReply
    19 March, 2015 at 18:36
  26. avatar
    #22 Hanswors

    Rugbyman: Is ek reg as ek se dat hy dan onder 19 is die jaar en nie kwalifiseer vir Craven week nie?

    ReplyReply
    19 March, 2015 at 13:08
  27. avatar
    #21 Rugbyman

    @Hanswors: Hy is ja… Hy is nou in matriek… Hy het in graad 10 by ons begin wat beteken hy was graad 10, 11 en nou ‘n gedeelte van 12 by ons… Hy was in graad 8 en 9 in tygerberg as ek dit nie mis het nie

    ReplyReply
    19 March, 2015 at 13:04
  28. avatar
    #20 Hanswors

    Rugbyman: Ek hou nie daarvan om spelers op die naam te noem nie maar is die flank wat 2 jaar terug SA Skole gespeel het wat daar by julle is nog op skool? Jy het nou die dag genome dat hy langer by julle is as wat hy by die Tiere was?

    ReplyReply
    19 March, 2015 at 12:50
  29. avatar
    #19 Rugbyman

    @Murrayfield: Soos ek al vir my vrou gese het… eks altyd reg…. :wink:

    Hang jy gereeld vir lunches uit by LM in the East of was dit ‘n once off…? Jy loop reg verby my en groet nie eers nie…. :mrgreen:

    ReplyReply
    19 March, 2015 at 10:12
  30. avatar
    #18 Murrayfield

    @Rugbyman: Stem saam met jou Rugbyman! Affies gaan vir Helpies seermaak!

    Miskien kan Helpies se junior A spanne bietjie kompeteer of dalk net net wen maar Helpies het ‘n geskiedenis van junior talent werf ( Daar is Gert Lindeque uitstekend in!) en vanaf O/16 val hulle plat. Die geskiedenis kan dit bevestig!

    ReplyReply
    19 March, 2015 at 08:57
  31. avatar
    #17 pietretief

    @kosie: ek hoor maar ook net, dink as hulle moes vas val die naweek sal daar chaos wees daar langs loftus. maar dis soos jy se die 2 weke daar na sal bepaal hoe die jaar gaan wees.

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 21:14
  32. avatar
    #16 kosie

    @pietretief: Op ‘n meer ernstige nood. Kan regtig nie sien hoe Affies teen Helpies kan verloor nie. Die volgende 2 wedstryde sal Affies se jaar bepaal. Sterkte Affies vir die jaar!

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 21:07
  33. avatar
    #15 pietretief

    @kosie: jou ou grap gat……..

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 20:59
  34. avatar
    #14 kosie

    @pietretief: Wat, is daar nie een speler jonger as 19 nie? Onmoontlik!

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 20:54
  35. avatar
    #13 pietretief

    @AffiePa: stem met jou saam, daar is nie een in die span nie.

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 20:51
  36. avatar
    #12 AffiePa

    @Woltrui: Ek dink nie daar is n onder 19 in die span nie?

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 20:45
  37. avatar
    #11 Rugbyman

    In my beskeie opinie en met groot respek teenoor helpies kan ek nie sien dat hulle affies kan stop nie… ek vermoed affies se pak gaan heeltemal te sterk wees… my voorspelling is affies met 40+

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 20:41
  38. avatar
    #10 Woltrui

    Ek hou van n pak met baie matrieks (harde baarde). Ses uit die agt in die pak in Matriek(4 uit die vaste vyf). Alhoewel in St 9 (Graad 11) is die No 2 n groot bul. Het n baie goeie Grant Khomo gehad in 2014. Een o/19 speler in die groep? Die wedstryde teen Paul Roos en Jansies beloof om rillers te wees! Hoop die wedstryde by KERF word gebeeldsend op TV?

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 20:06
  39. avatar
    #9 bison

    @AffiePa: Die matriek groep wás baie sterk op 016 vlak. Daar is 1 of 2 keuses wat ek ook nogal oor wonder – veral op verdediging. Maar soos jy tereg sê dit gaan oor die kombinasies. Dit sal interressant wees om te sien hoe die span verskil van die een wat teen Paul Roos gaan speel die 28e. @playa23: Ek dink Affies se diepte behoort tot in die laer spanne – miskien 4es te wees. Die regte kombinasies moet net gevind word.

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 19:34
  40. avatar
    #8 AffiePa

    @Cappie: Jy moet darem onthou dat die matriek groep net so sterk 0/16 groep was. Ek is ook verbaas oor een of twee keuses maar soos Playa23 tereg sê, die afrigters kyk duidelik uit vir kombinasies. Aan diepte is daar nie n tekort nie en ek is seker die span gaan nog hier en daar verander – baie talent om mee te werk.

    @beet – please dress me with an appropriate jersey.

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 16:16
  41. avatar
    #7 Playa23

    @beet: Certain positions is going to be very competitive and that is a sign of depth and alerting the players that the next player for the position is looming.

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 15:13
  42. avatar
    #6 Playa23

    Ek dink die span kan nog verander na Saterdag, afrigters het kombinasies gekies. Vic nog nie heeltemal reg na sy knieg operasie laasjaar nie. Ek dink die mix is reg. Goeie teken is die spangees wat bestaan. die ouens wil vir mekaar speel.

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 15:09
  43. avatar
    #5 beet

    @Cappie: Yeah Viaan Mong was the missing name that immediately caught my attention because of his achievements at u16 level.

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 15:05
  44. avatar
    #4 Cappie

    Nieteenstaande ‘n sterk 0’16 groep van laas jaar, bestaan die kern van die span uit matriekulante wat meeste reeds verlede jaar eerste span gespeel het, alhoewel baie gesukkel.

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 15:00
  45. avatar
    #3 Cappie

    @ROOIBUL: Phillip moes dan vir Vic Meyer (seun van Heynecke) gelig het?

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 14:55
  46. avatar
    #2 Cappie

    Ek sien ten minste 3 spelers wat verlede jaar eerstespan gespeel het, het nie span gehaal nie. Posisies 2, 6 en 9 wat ek hier raak sien.

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 14:53
  47. avatar
    #1 ROOIBUL

    (6) Phillip Krause n seun van Middelburg, hou hom ma dop :wink:

    ReplyReply
    17 March, 2015 at 14:32

Leave a Reply