The second part of a three year arrangement comes into effect this weekend when an honoured and enthusiatic Menlopark travels to Bloemfontein to take on Grey College. After the 2016 match the schools will decide whether or not to enter a new arrangement.
Five Menlo players that were part of the 1st XV that went down 68-15 to Grey in 2014, are again in the starting line-up. They are Stean Pienaar, Riekert Korff, Wiehann Pienaar, Willem Hoffmeyer and Wayne van der Bank, whose brother Dylan is now also in the starting line-up. Interestingly former Bok player and coach Rudolf Straueli’s promising son Ruan starts at lock, making him one of five Grade-11’s in the Menlo starting 1st XV.
After the Grey College defeat last year, the Pretoria Co-ed with 650+ boys bounced back to record memorable victories against Paarl Gim, Grey High (PE), Pretoria Boys High, Marlow and Diamantveld during the 2014 season.
This year Grey College will be the first of three powerhouse schools that Menlo come up against, with the other two being Paarl Gim and Affies.
There are also matches against highly rated Selborne and Garsfontein, as well as never to be underestimated Outeniqua, Waterkloof and Westville, while involvement in the Beeld Macro Schools competition means that possible meetings against top schools Monnas and/or EG Jansen could also take place during the playoffs this year.
All-in-all it’s a very challenging and impressive fixture list for Menlopark, and serves as testimony to the influence and improvement of the school’s rugby since new headmaster Schalk Reynders took charge in January 2013. Reynders, a former Lions Craven Week and Grant Khomo coach supports the need for tougher fixtures, better training of coaches and more emphasis on conditioning as part of an effort to advance Menlopark rugby.
TEAMS
# | GREY COLLEGE | # | MENLOPARK |
---|---|---|---|
1 | Reynard Esterhuzien | 1 | Wiehann Pienaar |
2 | Matthew Wessels | 2 | Ruben Maritz |
3 | IG Prinsloo | 3 | Roan Liebenberg |
4 | Bakkies Rossouw | 4 | Ruan Straeuli |
5 | Marius Kruger | 5 | Riekert Korff |
6 | Johan Dippenaar | 6 | Gerald Lowe |
7 | Hardus Nel | 7 | Dale Hartmann |
8 | Werner Roberts (C) | 8 | Willem Hofmeyer (C) |
9 | Niel Durow | 9 | Dylan vd Bank |
10 | Mario Vieira | 10 | Brian Bouwer |
11 | Dawid Snyman | 11 | Dewald Peens |
12 | PR Serfontein | 12 | Wayne vd Bank (V/C) |
13 | Gerrie Koegelenberg | 13 | Stean Pienaar |
14 | Dian Gouws | 14 | Leon Pretorius |
15 | Sentle Lehoko | 15 | Andell Laubsher |
@beet: do you maybe have the players’ heights and weights, as per the EGJ/Monnas table?
@Murrayfield: ek praat nou onder korreksie, maar ek het iewers gesien dat Queens Coll en Monnas die beste oor al die jare teen GCB presteer.
@bison: Dankie vir die ondersteuning van al julle bloggers vir Menlo. Selfde van Menlo se kant vir al die Pretoria skole se wedstryde.
In my opinie is Grey College Bloem seer sekerlik die beste rugbyskool in die wereld! Dit is selfs vir die “groot”seuns skole ‘n challenge om Grey Bloem te wen!
Sal graag wil weet wat is Affies, Paul Roos, Glenwood, Grey PE se wenprestasies op U/19A vlak vs Grey Bloem?
@DJou@Woltrui: Daar is wel ‘n seun wat 019 is wat potensieel vir die Witbulle kon speel maar nie Saterdag teen Helpmekaar vir die 1e span uitdraf nie. Sterkte vir die Menlo manne teen Grey – hou Pretoria se naam hoog.
I’ve added the Grey College team to play Menlo. No Louwtjie Steenkamp or Jurie Burger. Both experienced players have been sidelined with injuries.
@Woltrui: Volgens hulle is daar nie soos jy beweer o.19-spelers in die Affiespan nie.
Ek is nie so ernstig nie. Dit is net ongelooflik dat jy aanhou leuens versprei en ander skole afkraak en wanneer jy uitgevang word dan is almal te ernstig.
In elk geval, dit is ‘n berig oor Menlo en jy maak dit afbrekend teenoor Garsies – en dit is mos bewus van jou nydigheid. Stop nou en word groot en skryf sin.
@scrummie: Klink my die game is een soos Willie John McBride gesê het toe hulle hom vra om SA te toer in 1974 en dat daar dalk ‘n paar vuiste kan klap: “Then its my kind of a game”.
@ Woltrui @ Rugbyman – Gaan definitief n baie fisiese game wees soos altyd maar ek dink Oosies gaan JVs pakslae gee vanaf 0/14 tot Snrs, die o/16s behoort juis interresant te wees aangesien so baie van JVs se spelers Oosies toe is. Dink paar manne begin al hul vuiste reg maak, game teen JVs is nie n game sonder n paar vuiste hier en daar nie
@Woltrui: ek kan nie sien dat JV werklik ‘n kans staan in die game nie… Hulle rugby het baie agteruit gegaan in die laaste paar jaar…
Met al hierdie gerekende opposisie, is dit ‘n groot uitdaging en voorreg, om die magtige Menlo, by WIldeklawer te speel
@Djou: “Hy is pas deur ander Affie manne reg gehelp oor n ander wolstorie wat hy versprei het”. HUH?? Lig my ook asb in oor die ander “Affie manne” en die ander “wolstorie”?
Jy vat jouself te ernstig Djou. Drink n wiskey en ontspan. Ons klets oor n skole sport hier.
@Rugbyman: Geen twyfel dat julle nie windgat en grootbek is nie. Wou maar net draak steek na jou “visvang” aksie van gister. Ja dankie, Oosies lyk goed. Sien werklik uit na hulle derby teen John Vorster. Behoort n goeie wedstryd te wees. Met die twee skole wat seker nie verder as 2 of 3 kilo’s van mekaar is nie sal daar natuurlik ook baie emosies teenwoordig wees.
Kan ons asb. vir Murrayfield terugkry op die blog – sal graag sy siening wil hoor.
@Cappie: Ek is nou doodseker jy het minstens een dogter in Menlo.
@Rugbyman: Moenie jou steur aan die winderige wollerige windgat nie. Sy integriteit is lankal daarmee heen – met al sy leuens. Hy is pas deur ander Affiemanne reggehelp oor ‘n ander wolstorie wat hy versprei.
En hy probeer met smileys sy geniepsigheid verdoesel. Wat ‘n individu? Ek sou myself skaam as ek hy was.
Nietemin, met al Grey se beserings is dit Menlo se beste kans in jare om Grey te klop. Sou dit gebeur sal ek dit nie as ‘n verrassing sien nie. Maar Grey bly klas.
Hopenlik gaan Menlo nie Grey toe om net te leer nie, maar om hier en daar ook ‘n oorwinning op te tel; anders as verlede jaar waar hulle dier ergste verwag het, en erger gekry het.
Hulle moet in hulle vermoëns glo, dan kan hulle sukses behaal, soos gewys deur goeie vertonings en wenne later die seisoen. Hulle het immers teen Grey PE gewen wat vir Grey gewen het. Ek hou styf duim vas vir ‘n suksesvolle toer Bloem toe.
@Woltrui: hiers vir jou n ope uitnodiging…. kom woon een van ons oefeninge by, ontmoet die mense betrokke en kyk en luister na wat by ons oefening gebeur… dalk verander dit jou hatige houding teenoor garsies…
@Woltrui: Ja… ek los die aas maar moeilik…
As jy deur al my posts deur die laaste paar jaar lees sou jy nooit enige iets windgat opgetel het nie en ek dink dat meeste bloggers kan daarvan getuig, ook die wat my persoonlik ken! Ons 1ste span leuse is: work hard, stay humble… Ek probeer dit uitleef… So eintlik spoeg ek jou rapala met minagting uit soos ‘n tiervis as jy nie behoorlik strike nie!
Ek sien dit gaan goed met jou angenome oos-moot span…
Geniet die rugby!
Grey gaan hulle hande vol he met Menlo se no 13! Groot seun!! En nog vinnig ook! 100m gewen op Interhoër.
@Woltrui:
@Rugbyman en Djou:
Visvang Boeta, visvang.
Ek hou van die “nederige” manier van dinge doen by Parkies. Die groot bek windgatte van Garsies kan n paar dinge leer.