School Rugby Fixtures & Results – week ending 05/04/2014

FIELD TIME DAY DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
Tue 01/04/2014 Menlopark 98 0 Harrismith Noord-Suid Toernooi
Tue 01/04/2014 Waterkloof 10 24 Paarl Gim Noord-Suid Toernooi
Fri 04/04/2014 Waterkloof Harrismith Noord-Suid Toernooi
Fri 04/04/2014 Menlopark 22 18 Paarl Gim Noord-Suid Toernooi
Wed 02/04/2014 Outeniqua 31 12 Transvalia Pukke Skouspel
Wed 02/04/2014 Garsfontein 68 14 Potch Gim Pukke Skouspel
Wed 02/04/2014 Florida 24 43 Boland Landbou Pukke Skouspel
Wed 02/04/2014 Framesby 31 14 Centurion Pukke Skouspel
Wed 02/04/2014 Klerksdorp 24 30 Drostdy Pukke Skouspel
Philip 08h30 Wed 02/04/2014 Westville 22 8 Louis Botha Grey PE Fest
Philip 09h45 Wed 02/04/2014 Hudson Park 8 20 Pretoria BH Grey PE Fest
Philip 11h00 Wed 02/04/2014 Windhoek Gim 13 13 Graeme Grey PE Fest
Philip 12h15 Wed 02/04/2014 Muir 17 15 Parktown Grey PE Fest
Philip 13h30 Wed 02/04/2014 Grey HS 10 7 Michaelhouse Grey PE Fest
Pollock 09h45 Wed 02/04/2014 SACS 24 13 DHS Grey PE Fest
Pollock 11h00 Wed 02/04/2014 Ithembelihle 0 41 Grey Unicorns Grey PE Fest
Wed 02/04/2014 Oakdale 12 3 Sentraal (FS) Oakdale Festival
Wed 02/04/2014 Brandwag (Uitenhage) 21 7 Kempton Park Oakdale Festival
Wed 02/04/2014 Augsburg 13 19 Hugenote Oakdale Festival
Wed 02/04/2014 Diamantveld 20 17 Voortrekker (Beth) Oakdale Festival
Wed 02/04/2014 Piketberg 38 7 Sasolburg Tony Stoops RF
Wed 02/04/2014 Tygerberg 25 10 Noord-Kaap Tony Stoops RF
Tue 01/04/2014 Merensky 0 45 Lichtenburg Bizsport
Tue 01/04/2014 Middelburg 51 0 Dr Malan Bizsport
Tue 01/04/2014 Ben Vorster 7 3 Potch Volkskool Bizsport
Tue 01/04/2014 Jim Fouche 32 24 Rustenburg Bizsport
Tue 01/04/2014 Benoni 21 20 Northcliff Bizsport
Tue 01/04/2014 HTS Witbank 17 3 Montana Bizsport
Thu 03/04/2014 Ben Vorster 83 0 Benoni Bizsport
Thu 03/04/2014 Potch Volkskool 36 20 Montana Bizsport
Thu 03/04/2014 Middelburg 7 29 Jim Fouche Bizsport
Thu 03/04/2014 Merensky 32 5 Northcliff Bizsport
Thu 03/04/2014 Lichtenburg 0 5 HTS Witbank Bizsport
Thu 03/04/2014 Dr Malan 0 47 Rustenburg Bizsport
Sat 05/04/2014 Ben Vorster 7 31 Jim Fouche Bizsport
Sat 05/04/2014 HTS Witbank 65 0 Northcliff Bizsport
Sat 05/04/2014 Lichtenburg 33 20 Montana Bizsport
Sat 05/04/2014 Potch Volkskool 26 0 Merensky Bizsport
Sat 05/04/2014 Middelburg 20 17 Rustenburg Bizsport
Sat 05/04/2014 Dr Malan 7 20 Benoni Bizsport
Wed 02/04/2014 Daniel Pienaar 34 15 Elnatan Woestyn Fees – Walvisbaai
Wed 02/04/2014 Clifton 29 8 Pro-Ed Akademie Woestyn Fees – Walvisbaai
Wed 02/04/2014 Monument 34 15 Windhoek APS Woestyn Fees – Walvisbaai
Tue 01/04/2014 Italian Nat. Academy 31 25 Stellenberg
Tue 01/04/2014 Linden 55 5 Weston
Wed 02/04/2014 Linden 55 7 Tom Naude
Sat 05/04/2014 Brandwag (Benoni) 10 30 Paul Roos
Sat 05/04/2014 St John’s 15 0 St Benedict’s
Sat 05/04/2014 St Stithians 21 15 St Alban’s
Sat 05/04/2014 Marais Viljoen 38 12 Piet Potgieter

Leave a Reply

45 Comments

  1. avatar
    #45 PaarlBok

    @valke: Sorry my fout, hulle klink amper dieselfde.

    ReplyReply
    7 April, 2014 at 09:33
  2. avatar
    #44 valke

    @PaarlBok: Menlo Park. Kempton sou wat wou gee om teen Gim te wen. :wink:

    ReplyReply
    7 April, 2014 at 07:51
  3. avatar
    #43 PaarlBok

    Kan nie glo Gim verloor teen Kempton Park nie. 8-O Net die regte medisyne vir die seisoen.

    ReplyReply
    7 April, 2014 at 07:31
  4. avatar
    #42 BOG

    Waarom speel jy nie gholf vandag nie? Elmboog beseer, of wat?

    ReplyReply
    6 April, 2014 at 13:52
  5. avatar
    #41 Andre T

    @BOG: Nee ek hoor weer hulle jaag dadelik huistoe want hulle is bang Naka is daar.

    ReplyReply
    6 April, 2014 at 11:27
  6. avatar
    #40 BOG

    @Andre T: Miskien probeer hulle te veel byhou met Os en Naka, na die games

    ReplyReply
    6 April, 2014 at 11:22
  7. avatar
    #39 Andre T

    @BOG: Ja met 0 punte. Blykbaar met die fiksheidevaluasie is bevind die spelers is gemiddeld 39, 876 % fiks.

    ReplyReply
    6 April, 2014 at 10:19
  8. avatar
    #38 BOG

    @Andre T: Ek kon gister nie die wedstryd gestream het nie. Het die VS toe so ver verloor as wat jy voorspel het?

    ReplyReply
    6 April, 2014 at 10:12
  9. avatar
    #37 Andre T

    @Maroon: Namiddag? O ja, ekt vergeet, Stellenbosch maak mos eers 10 uur in die oggende oop.

    ReplyReply
    6 April, 2014 at 08:44
  10. avatar
    #36 Maroon

    @Ploegskaar: hoofwedstryd is eers namiddag.

    ReplyReply
    5 April, 2014 at 21:39
  11. avatar
    #35 Ploegskaar

    @Maroon: Bellville se eerste tuiswedstryd, so as een van die borge wil ek gaan kyk dat die logo’s op die regte plekke is en die baniere/feathers langs die veld op is. Deel die seisoen my wedstryde tussen Boland en Bellville maar sien jou beslis vir Boland se game op die Markotter. Sal julle game teen Grey PE PVR, geniet!

    ReplyReply
    5 April, 2014 at 20:20
  12. avatar
    #34 Maroon

    @Ploegskaar: Second team beating Duinevelds first team 30 and the grade 11 3rd team beating Landboudal’s second team 50-0.

    ReplyReply
    5 April, 2014 at 20:05
  13. avatar
    #33 Maroon

    @Ploegskaar: sien ek jou by Markotter Saterdag. Gaan groot wees teen Grey High!

    ReplyReply
    5 April, 2014 at 20:04
  14. avatar
    #32 Ploegskaar

    Paul Roos 30 Brandwag EC 10
    Impressive result with Paul Roos playing what I consider many first choice players off the bench.

    ReplyReply
    5 April, 2014 at 17:08
  15. avatar
    #31 beet

    @Rucker: Geez and I was just having a convo with some guys about what Grey Bloem did to Menlopark not too long ago. 68-15

    ReplyReply
    4 April, 2014 at 21:41
  16. avatar
    #30 Rucker

    Menlo Park played well to beat Paarl Gim 22-18. A game of two halves with Menlo Park dominating and pushing Paarl Gim back with deep kicks in second half.

    ReplyReply
    4 April, 2014 at 21:29
  17. avatar
    #29 Rucker

    Menlo Park beat Paarl Gim 22-18!

    ReplyReply
    4 April, 2014 at 21:28
  18. avatar
    #28 Toffee

    Great results for Wynberg at the start of the season. The firsts won both matches at The Tony Stoops Festival after beating Boland at the Newlands Rugby day. The under 15’s have also had a good start beating Framesby 36 – 0, Westville 24-17 and Monument 12-5 at the Paarl Boys festival. The under 16’s won their first match yesterday against a touring Argentinian team. Could be another good year for “The Berg” and hopefully we can beat one or two of the Boland teams in the process.

    ReplyReply
    4 April, 2014 at 12:45
  19. avatar
    #27 BuiteBreek

    @beet: He might be thinking about a comeback. If Matfield can… And where better to get fit, than in that soft Kalahari sand. :lol:

    ReplyReply
    4 April, 2014 at 08:19
  20. avatar
    #26 beet

    @BuiteBreek: Dankie meneer.

    Geez Kobus Wiese at lock. :mrgreen:

    ReplyReply
    4 April, 2014 at 08:14
  21. avatar
    #25 BuiteBreek

    @beet: Mutual & Federal XV:

    15 SJ Fourie (Sentraal), 14 Nthokozisi (HTS Ligbron), 13 Boeta Vermaak (Voortrekker), 12 JT Jackson (Oakdale Landbou), 11 JP Coetzee (Oakdale Landbou), 10 DP de Lange (Sentraal), 9 Wikus Badenhorst (HTS Ligbron), 8 Daniel Maree (Oakdale Landbou), 7 Stefan Janse van Vuuren (Brandwag), 6 Juanre van der Walt (Kemptonpark), 5 Kobus Wiese (Hoerskool Upington), 4 SJ Wessels (Sentraal), 3 Lafras Bekker (Sentraal), 2 Christo van Zyl (Voortrekker), 1 Kabous Voges (Brackenfell).

    ReplyReply
    4 April, 2014 at 08:09
  22. avatar
    #24 beet

    @valke: Hi Valke. 100% right. You did. Where can I see that team please?

    ReplyReply
    4 April, 2014 at 08:02
  23. avatar
    #23 Oakdale supporter

    @kierie: Dankie vir die vertroue, maar ek dink nie die bulle wil te hoog aangeskryf word so vroeg in die seisoen nie.
    hulle verkies om so bietjie “off the radar” te opereer. Ek glo, Malan, Tommy en Lukas sal wil hê die manne moet self die praatwerk op die veld doen.

    ReplyReply
    4 April, 2014 at 07:42
  24. avatar
    #22 kierie

    Janee, het ook n sagte plekkie vir al die manne op die 3 plase. Wel, is bly die seisoen het weer woema en al ons tienerseuns is weg van die videospeletjies, rekenaars en coffeeshops en weer op die veld tussen pelle waar hul kosbare lewenslessies leer…. het noudie dag gou n draaigemaak by n rugbyweek waar klein skooltjies is. Daar was min ballsence maar net so baie woema soos by die groot rugbyweke. Ai, net lekker om seuns dop te hou wat alles gee vir hulself en die team. Wil ok byvoeg dat die ouers en afrigters is amper lekkerder om dop te hou, hul is soos oscar gehalte hollywood komedie!!!!!
    Wel , hierdie gaan weer n interresante jaar wees, kom ons gooi mielies…

    ReplyReply
    3 April, 2014 at 20:05
  25. avatar
    #21 valke

    Beet, earlier this year I told you about the 6 from Kempies, Juandre van der Walt.
    Although Kempies did not do to well at Oakdale, I see he was still included in the team selected from the tournament.
    I am glad to see that he not injured ( very injury prone ) and expect good things from him this year, if he stays healthy.

    ReplyReply
    3 April, 2014 at 16:08
  26. avatar
    #20 Ploegskaar

    @kierie: As jy nou mooi gefokus het sou jy opmerk dat ek een van die eerstes was wat vroeer die jaar gese het Oakdale gaan ‘n lekker span he wat nie onderskat kan word nie. Naas Boland het ek maar altyd ‘n sagte plekkie vir beide Oakdale en Marlow, maar dit daar gelaat, ek wens die Bulle alles van die beste en hoop soortgelyk dat Boland ‘n beter jaar as 2013 het.

    ReplyReply
    3 April, 2014 at 13:30
  27. avatar
    #19 kierie

    “Looks may be deceiving” ou ploegskaar.. ek praat van oakdale, as landbou hul wen eet ek my hoed op. Oakdale top 3 span, landbou top 30

    ReplyReply
    3 April, 2014 at 12:40
  28. avatar
    #18 Pinotage

    @Tierklou: Dit is n goeie wen teen Noord- Kaap. Geluk aan die Tiere!

    Goeie afrigters sonder agendas maak n groot verskil. Julle kan n spoggerige seisoen he.

    ReplyReply
    3 April, 2014 at 09:16
  29. avatar
    #17 Tierklou

    @Ploegskaar: Stem saam. Vaste fasette nog nie wat dit moet wees nie, maar dit behoort reg te kom met nog ‘n paar intensiewe skrum & lynstaan sessies.
    As onderwysers weet Gavin en Koegie (ass coach) hoe om met die kinders te werk en ek dink dit is die groot geheim van ‘n skole rugbyafrigter.

    ReplyReply
    3 April, 2014 at 08:04
  30. avatar
    #16 Ploegskaar

    @kierie: Jou kierie lyk maar dun.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 23:45
  31. avatar
    #15 Ploegskaar

    @Tierklou: Was nie vandag daar, maar was beindruk met wat ek op dag 1 & 2 gesien het, klein maar effektiewe pak en lekker agterlyn. Kan sien Gavin is weer aan die stuur, puik hardlooplyne, goeie interspel en hantering en hou struktuur op verdediging. Die vaskop Meyer se werksverrigting is baie hoog, sal ‘n puik haker maak en Esterhuizen speel enduit.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 21:48
  32. avatar
    #14 Tierklou

    @Ploegskaar: Goeie wen vir die Tiere. Noord Kaap het baie goeie span, maar Tiere rotsvas op verdediging en uitstekend op die aanval.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 21:20
  33. avatar
    #13 BuiteBreek

    @Ploegskaar: Groot plesier, wou vandag gaan, maar dinge het mos die goeie gewoonte om skeef te loop sodra jy op vakansie is.

    Lyk darem om die 3 skole wat ek ondersteun nie te sleg die afgelope paar dae gedoen het nie. Dit mag dalk net my vertroue in rugby herstel… :mrgreen:

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 20:49
  34. avatar
    #12 Ploegskaar

    @BuiteBreek: Dan is ons versigtig optimisties, en dankie vir die updates eergister, great om op hoogte te bly met al die games oral.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 20:42
  35. avatar
    #11 BuiteBreek

    @kierie: Van watter Wit Bulle praat jy Kierie? Meer as een span wat met daai naam rondloop. :lol:

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 20:33
  36. avatar
    #10 BuiteBreek

    @Ploegskaar: Wel Ploeg, dit lyk al klaar beter as 2013. Maar ek wil beslis nie te vroeg praat nie.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 20:32
  37. avatar
    #9 kierie

    Ook gepraat met een van my ingeligte vriende wat reken die wit bulle kan mik vir nr 1 hierdie jaar.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 19:22
  38. avatar
    #8 kierie

    Neewat, Oakdale behoort vir boland landbou se 1 ste span in te asem. Het boland gesien en hul lyk mar dun….

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 18:06
  39. avatar
    #7 Ploegskaar

    Tygerberg 25 Noord-Kaap 10

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 16:33
  40. avatar
    #6 Ploegskaar

    @Oakdale supporter: Oakdale lyk van o14-o19 goed die jaar, bly daardie interskole word uitgesaai, nie aldag wat mens nog ‘n Boereoorlog op TV kan sien nie!

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 16:32
  41. avatar
    #5 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Gaan beslis ‘n lekker dag se klipharde rugby wees, altyd ‘n groot skare as Bois kom speel.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 16:29
  42. avatar
    #4 Oakdale supporter

    @Ploegskaar: Ploeg, hier kom ‘n taai interskole!! Oakdale se 1stes en U/16 in onoorwonne na 4 games.
    Verseker nog “early days” , want nou is Paarl Gim volgende naweek(12April) op die plaas en daarna wag Affies en Noord-kaap op die 1stes by Wildeklawer en Diamantveld en Monas op die U/16’s.

    Laasjaar se 2 top spanne binne 18 dae!!

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 15:36
  43. avatar
    #3 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Goeie resultate daar Ploegie..Net daai klein broekhoesie teen Bog se spannetjie!…Sien uit na HJS vs Boland se o/14 wedstryd…lyk my dit gaan n close ene wees!

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 15:07
  44. avatar
    #2 Ploegskaar

    Boland Landbou results:
    U19 won 43-24 v Florida
    U16 won 16-9 v Waterkloof
    U15 lost 3-12 v Grey Bloem
    U14 won 8-7 v Affies

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 14:48
  45. avatar
    #1 kierie

    Garsfontein lyk wild… weet iemand hoe was hul game teen outeniqua? Paarl gim ook seker weer sterk?

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 12:21