School Rugby Fixtures & Results – 31/03/2013

http://www.webrugby.co.za for the live scores.

DAY DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
Mon 31/03/2014 Florida  31  13 Klerksdorp Pukke Skouspel
Mon 31/03/2014 Transvalia  17  17 Potch Gim Pukke Skouspel
Mon 31/03/2014 Boland Landbou  26  13 Centurion Pukke Skouspel
Mon 31/03/2014 Framesby  10  3 Drostdy Pukke Skouspel
Mon 31/03/2014 Outeniqua  12  13 Garsfontein Pukke Skouspel
Mon 31/03/2014 Marlow  26 19 Windhoek Gim Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Queen’s  7  27 Westville Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Dale  35  0 Parktown Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 KES  20  17 DHS Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Kingswood  14  45 Bishops Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Kearsney  21  17 Pretoria BH Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Grey HS  71  8 Nico Malan Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Muir  11  16 Hudson Park Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Graeme  12  10 Michaelhouse Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Pearson  10  55 Selborne Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Glenwood  22  10 Jeppe Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 SACS  11  27 Louis Botha Grey PE Fest
Mon 31/03/2014 Brandwag (Uitenhage)  25  0 Bellville Oakdale Festival
Mon 31/03/2014 Diamantveld  14  0 Augsberg Oakdale Festival
Mon 31/03/2014 Sentraal (FS)  27  3 Pietersburg Oakdale Festival
Mon 31/03/2014 Oakdale  26  0 Kempton Park Oakdale Festival
Mon 31/03/2014 Tygerberg  45  21 Klein Nederburg Tony Stoops RF
Mon 31/03/2014 Rondebosch  16  22 Piketburg Tony Stoops RF
Mon 31/03/2014 HJS Paarl BH  76  3 Sasolburg Tony Stoops RF
Mon 31/03/2014 Wynberg  21  17 Noord-Kaap Tony Stoops RF
Mon 31/03/2014 Port Natal  6  11 Wesvalia
Mon 31/03/2014 Hugenote  11  38 Voortrekker (Beth)

 

Leave a Reply

26 Comments

  1. avatar
    #26 Ploegskaar

    @Woltrui: Voeg net @ploegskaar1 voor of na jou tweet.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 20:25
  2. avatar
    #25 Woltrui

    @Ploegskaar: Ploeg skuus man. Hoe “incopy” n person iemand op twitter :oops:

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 16:16
  3. avatar
    #24 Woltrui

    @beet: Hi Beet, according to the programme Paarl Gim’s team is as follow:
    1. Gavin van den Berg 2. Heinrich Hatting 3. Adriaan Geldenhuys 4. Jaco Willemse 5. Ernst van Rhyn 6. Dieter Leicher 7. Waldo Macdonold 8. HJ Luus 9. Zandre De Koker 10. Walter Smit 11. Paul Human 12. Wayno Visagie 13. Taigh Schoor 14. Leaviel Gouws 15. Andri Cooper.
    Unluckily the reserves is not listed.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 16:15
  4. avatar
    #23 BOG

    @BoishaaiPa: Ek stem saam- daar is baie ligas in die hele SA en nie net in Bloemfontein nie. Van die “in n ander liga” in Bloem, sal seker 95% van die “in n ander liga” in die OK en KZN wen. Dit wil dus voorkom asof daar omtrent soveel ligas is as wat daar skole is.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 13:46
  5. avatar
    #22 BoishaaiPa

    @BOG: Niemand het ontken dat daar ander skole is in Bloem wat rugby speel nie…Hulle speel net in n ander liga!…

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 13:26
  6. avatar
    #21 BOG

    Dit lyk vir my of n paar manne hier iewat bekommerd is oor Sentraal. LB en JF doen ook nie te vrotsig nie en sal daar miskien erken moet word dat n paar skole in Bloem rugby speel. Ek hoor die sproeiers in die Paarl het oortyd gewerk, maar ten spyte van die eendeweer, het die manne van die vlaktes, goed vertoon. Voordat julle beindruk raak oor Woltrui se wedstrydverslag, moet julle miskien net seker maak dat hy by die wedstryd was. Dit lyk vir my meer na n opstel as n verslag.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 12:13
  7. avatar
    #20 BoishaaiPa

    Boishaai wen Garsies 44-5 by Kwagga 0/14 week. Sluit die toernooi onoorwonne af met wenne oor Monnas en Affies. Well done boytjies, Pride & Passion!!

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 11:47
  8. avatar
    #19 Woltrui

    @beet: Jip. There was a programme. Will blog this afternoon.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 10:26
  9. avatar
    #18 beet

    @Woltrui: Thanks for this info Wollie. Were there programmes at the game. I would love to see who is in the Gim team.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 10:19
  10. avatar
    #17 Speartackle

    @Djou: Ek dink hy het dalk meer opsommings gemaak as wat hy die game gekyk het.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 08:21
  11. avatar
    #16 BoishaaiPa

    @Woltrui: Dit lyk vir my asof Sentraal n buiteperd kan wees vanjaar. Hulle het nou alreeds vir Noord-Kaap en Waterkloof gewen en doen goed by Oakdale. Hulle het wel teen Rooiskool verloor, maar dalk is Rooiskool ook onderslat? Wat weet die manne daar uit daai geweste?

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 08:21
  12. avatar
    #15 Djou

    @Woltrui: Sjoe, stem saam met Spear. Great opsomming, dankie. So, ons moet maar bietjie wag en kyk.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 08:16
  13. avatar
    #14 Speartackle

    @Woltrui: Wollies, jou toekoms le in media my vriend. Mandy Wiener kan by jou kom leer.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 07:59
  14. avatar
    #13 Woltrui

    @Djou: Djou in my opinie is dit moelik om iets uit die wedstryd te lees aangesien beide die spanne nog roes het om af te skut in aanvang van die seisoen.
    Die eerste helfte het n kleinerige Klofie span ongeveer 70 present gebiedsvoordeel geniet. Die nommer 12 van Gim, wie n reuse skop skoen het, het 3 strafskoppe oorgesit. 1 Van die halflyn, 1 van binne sy halfgebied en n makliker een van Kloof se kwartlyn. Kloof het 2 langafstand strafskoppe vanaf Gim se 10 meter lyn verbrou. Kloof het in die 1ste halfte 2 geleenthede verbrou om driee te druk nadat hulle sterk aangeval het op Gim se doellyn. Gim het in die 1ste halfte werklik 1 keer ‘n aanval in Kloof se halfgebied geloods deurdat hulle 11 en 13 goed gekombineer het. Die aanval het op ‘n strafskop en 3 punte vir Gim uitgeloop.
    Tweede halfte: Met die afskop het Gim ‘n fout gemaak en Klofies het ‘n los bal bemeester en is op die doellyn gestuit. Hulle het daarna ‘n strafskop afgestaan en Gim het die druk op hul doellyn verlig. Gim het kort hierna, teen die loop van die wedstryd, ‘n losbal deurgeskop, die bal het verkeerd gespring vir ‘n verdediger van Kloof en in die hande van Gim se groot no 5 gespring. Drie. Kloof het hierna verskye punte op die tafel gelaat deurdat hulle nie palle toe geskop het nie maar aanvallende lynstane opgestel het om driee te probeer druk. Hulle het egter verskeie geleenthede deur hulle vingers laat glip. Lynstaan 5 meter van Gim se doellyn, no 4 slaan aan. Strafskop 5 meter van Gim doellyn, tik nie die bal van strafskop-voordeel na Gim. Gim het hierna vanaf ‘n strafskop die bal op Kloof se doellyn uitgeskop. n Goeie dryfmaal beweging van stapel gestuur en oor die Kloof lyn gedryf vir ‘n drie. Kloof het op die einde van die wedstryd ‘n drie vanaf n strafskop, 5 meter van Gim se doellyn, gedruk-nadat Gim se groot no 1 ‘n geelkaart gekry het vir ongeoorloofde spel.
    Opsomming:
    -Telling is nie ‘n werklike weergawe van die aand se spel nie.
    -Paarl Gim het ‘n baie groot pak. Hulle no 3 het Kloof baie probleme in die skrums verskaf.
    -Lynstane was effens slordig na beide kante(vroeg in die seisoen)
    -Gim het n baie goeie dryfmaal beweging waar hulle groot voories goed ingespan word.
    -Klofies is-soos Kloof maar altyd is-‘n dapper span wat met baie “hart” speel.
    -Kloof sal hulle disipline moet opskerp. Hulle begaan ooglopende foute by losskrums waar verdedigers nie geduikte spelers los voor hulle die bal speel nie. Strafskop telling was verdienstelik seker 15-6 in die guns van die span van die Perel.
    -Speler van die wedstryd in my opinie die 12 van Paarl Gim wie met sy stelskoppe en skoppe uit die hand beindruk het.
    Ek moet egter se dat ek effe teleurgesteld was in die kwaliteit van die spel van beide spanne. Ek skryf dit egter toe aan die feit dat die wedstryd so vroeg in die seisoen gespeel is en beide spanne se afrigters sal waarskynlik voel hul spanne tot beter in staat is.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 07:54
  15. avatar
    #12 Speartackle

    @Ploegskaar: Asb verduidelik my hoe die twittery werk. Ek is bietjie tegnologies gestremd al dink Bog ek sit erens in n dungeon met 30 kompers voor my.

    ReplyReply
    2 April, 2014 at 07:44
  16. avatar
    #11 GreenBlooded

    @kassie: Sad but true. Boksmart has been around for at least 5-6 years now. I cannot believe that anyone involved in rugby does not know that coaches need to be accredited – much less embark on a tour to another province without having their house in order. I wonder how much those boys parents paid for the tour?? Don’t bame them for being angry.

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 21:36
  17. avatar
    #10 Djou

    @Woltrui: Of Kloof is nie so sleg soos die wedstryd teen Sentraal aandui nie, of Sentraal is baie goed die jaar, of Paarl Gim is nie so goed soos verlede jaar nie. Watter een dink jy is dit (bloot geoordeel op die wedstryd), of dalk ‘n kombinasie van almal?

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 21:09
  18. avatar
    #9 Ploegskaar

    @Woltrui: Groot guns asb Wollas, wil jy my nie asb incopy by jou tweets as jy wedstryde bywoon nie, sal selfde hier doen, altyd lekker om op hoogte Te bly. Verduidelik asb vir Spies ook mooi hoe om dit Te doen, hy het gisteraand so mooi getweet maar ek het dit eers vanoggend gelees.

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 20:41
  19. avatar
    #8 Woltrui

    P Gim 24-10 Kloof. FT

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 19:20
  20. avatar
    #7 Woltrui

    Paarl Gim 9 – 0 Kloof. Halftyd. Kloof geniet 70% gebiedsvoordeel. Mis 2 langafstand strafskoppe na pale. Gim 3 strafskoppe waarvan 2 lang afstand pogings was.

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 18:40
  21. avatar
    #6 kassie

    Any news on the rest of the Randpark u/16 side’s tour? They were supposed to take part in the BizSport Festival at Glenwood, but now has the rest of the week to sit on the beach or visit the local tourist attractions. It is really disappointing to hear that the game was cancelled due to the coaches not being BokSmart compliant. Some angry parents out there…

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 17:23
  22. avatar
    #5 ROOIBUL

    Outeniqua12-13 Garsfontein.

    Did anyone watch the game between Outeniqua and Garsfontein to give us more info on that game, it must have been a thriller of a game.

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 10:14
  23. avatar
    #4 BuiteBreek

    Brandwag se 7 (Stefan Jansen van Vuuren en 3 (Erich de Jager) het nogal in die Bellville game die oog gevang. Albei van hulle was woelig in die los. Bellville se 13 (Tian Boonzaaier) het goeie werk op die verdediging gedoen. Dis jammer dat Bellville so baie foute by die afbreek gemaak het, Ek dink die telling sou so bietjie nader wees.

    Sentraal se losskakel DP de Lange lyk so half of sy ma hom ‘n rugbybal in plaas van ‘n teddiebeer as kind gegee het. Die agsteman (kobus Lombard) het ook uitgestaan met ‘n paar mooi lopies. Sentraal het ‘n oulike gameplan en dit werk baie goed vir hulle. Lekker vinnig uit na die punte met die pak wat harde werk voorlangs doen.

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 09:57
  24. avatar
    #3 Ballie

    Did anyone see the U/16 Jeppe – Kearsney (64 -5) game on Saturday?
    Seen this Kearsney team with a number of Kzn reps dishing it out, but didn’t expect them to be on the receiving end of such a score.

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 19:00
  25. avatar
    #2 Wyvern

    That Grey PE score is scary to say the least 8-O

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 17:38
  26. avatar
    #1 valke

    Did the other festivals rain out ?
    Any news on the Oakdale – Kempies game ?

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 16:09