School Rugby Fixtures & Results – week ending 29/03/2014

For live scores from the Grey High Festival click here: http://www.webrugby.co.za/

FIELD TIME DAY DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
Tue 25/03/14 Swartland 10 15 Durbanville
Wed 26/03/14 Garsfontein 43 24 Florida Tuks-Reeks
Wed 26/03/14 Monument 33 19 Kempton Park Tuks-Reeks
Wed 26/03/14 Alberton 12 10 Dr Malan Super 12
Wed 26/03/14 Pietersburg 27 32 Ermelo
Wed 26/03/14 Rustenburg 27 10 Grenswag
Tue 25/03/14 Transvalia 25 15 Eldoraigne
Tue 25/03/14 Rovigo (Ita) 0 39 Stellenberg
Thu 27/03/14 Mirano (Ita) 17 62 Stellenberg
Wed 26/03/14 HTS Middelburg 64 5 Vereeniging Gim Tuks-Reeks
Fri 28/03/14 Nelspruit 26 12 Marais Viljoen Tuks-Reeks
Fri 28/03/14 Linden 50 0 President
Sat 29/03/14 St John’s 17 3 St Alban’s
Sat 29/03/14 St Stithians 19 15 St David’s
Sat 29/03/14 Cambridge 32 8 Union
Phillip 08h30 Sat 29/03/14 Pearson 10 12 Hudson Park Grey PE Festival
Pollock 08h30 Sat 29/03/14 La Plata (Arg) 2nd XV  5  53 Grey Unicorns Grey PE Festival
Phillip 09h45 Sat 29/03/14 Westville  20  10 Marlow Grey PE Festival
Pollock 09h45 Sat 29/03/14 La Plata (Arg) 31  17 Ithembelihle Grey PE Festival
Phillip 11h00 Sat 29/03/14 Pretoria BH  39  8 DHS Grey PE Festival
Pollock 11h00 Sat 29/03/14 Kingswood  20  23 Louis Botha Grey PE Festival
Phillip 12h15 Sat 29/03/14 Glenwood  23  11 Bishops Grey PE Festival
Pollock 12h15 Sat 29/03/14 Daniel Pienaar  9  10 Jeppe Grey PE Festival
Phillip 13h30 Sat 29/03/14 Queen’s  3  18 Michaelhouse Grey PE Festival
Pollock 13h30 Sat 29/03/14 Windhoek Gim 12  39 Dale Grey PE Festival
Phillip 14h45 Sat 29/03/14 Selborne  20  11 KES Grey PE Festival
Pollock 14h45 Sat 29/03/14 Nico Malan  24  13 Parktown Grey PE Festival
Phillip 16h00 Sat 29/03/14 Grey HS  23  7 Kearsney Grey PE Festival
A field 10h10 Sat 29/03/14 De Kuilen  16 10 Oudtshoorn Tony Stoops RF
A field 11h20 Sat 29/03/14 Rondebosch  21 0 Worcester Gim Tony Stoops RF
A field 13h10 Sat 29/03/14 Tygerberg  26 20 Sasolburg Tony Stoops RF
A field 14h20 Sat 29/03/14 Wynberg  56 18 Swartland Tony Stoops RF
A field 15h30 Sat 29/03/14 HJS Paarl BH  19 19 Noord-Kaap Tony Stoops RF
De Eike 08h45 Sat 29/03/14 Strand  5 15 Diamantveld Oakdale Festival
Populierbos 15h10 Sat 29/03/14 Augsburg Gym  24  7 Bredasdorp Oakdale Festival
De Eike 15h10 Sat 29/03/14 Hugenote  20 35 Sentraal (FS) Oakdale Festival
De Eike 16h30 Sat 29/03/14 Brandwag (Uitenhage) 18 21 Pietersburg Oakdale Festival
De Eike 18h00 Sat 29/03/14 Bellville  15 19 Kempton Park Oakdale Festival
De Eike 19h10 Sat 29/03/14 Oakdale  35 5 Voortrekker (Beth) Oakdale Festival
11h00 Sat 29/03/14 Drostdy 24 27 Potch Gim Pukke Skouspel
12h20 Sat 29/03/14 Transvalia 36  17 Florida Pukke Skouspel
13h40 Sat 29/03/14 Garsfontein 39 30 Boland Landbou Pukke Skouspel
15h00 Sat 29/03/14 Outeniqua 56 6 Centurion Pukke Skouspel
16h20 Sat 29/03/14 Framesby 23 32 Klerksdorp Pukke Skouspel
Sat 29/03/14 AHS Kroonstad 14 17 Pionier

 

Leave a Reply

88 Comments

  1. avatar
    #88 Ploegskaar

    @Speartackle: Daar is ‘n vlugtige opsomming van dag 2 op Stoopstats.

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 10:20
  2. avatar
    #87 Speartackle

    @Ploegskaar: Quintus, het jy nie vir ons vandag n verslaggie nie?

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 09:42
  3. avatar
    #86 Ploegskaar

    @BOG: ’74 model, so het van die manne sien speel, sommige van gehoor toe ek ouer was, ander was net voor my rekoleksie begin het en op daai ouderdom onthou mens seker meer jou heroes, nie? Terloops, onthou enige iemand hier die name Hannie Truter en Rocco de Koker?

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 09:39
  4. avatar
    #85 BOG

    @Pinotage: As Ploegskaar na daai manne gaan kyk het op Nuweland, dan is hy heelwat ouer as wat hy hier wil te kenne gee. Behalwe natuurlik as sy ma hom soontoe geneem het in sy pram.

    ReplyReply
    1 April, 2014 at 05:43
  5. avatar
    #84 BuffelsCM

    @BoishaaiPa: Nee Pine en Emile is beide adjunkhoofde. Ja die Ankers was in Brandwag

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 22:17
  6. avatar
    #83 BoishaaiPa

    Garsies wen vir Kwaggas 13-12…klink dit was n riller!

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 20:55
  7. avatar
    #82 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Is Pine Anker weg by Bellville?

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 20:53
  8. avatar
    #81 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Terugvoer is Brandwag het ‘n lekker span, solank die jong Bellville manne net aanhou leer (soos dat jy met 14 man op jou moer sal kry). Na watter o/hoof verwys jy? Ken vir Emile Janse v Rensburg, en hy is ‘n Boishaai OB sover ek weet?

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 20:30
  9. avatar
    #80 Pinotage

    @Ploegskaar: Ek sou ook se Kuiper het hom hard gem…r. Maar wie het die hardste gedrink? Peter Swart of Hottie Nieuwoudt?

    Jy weet dat Stephen Bruce onlangs oorlede is?

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 19:56
  10. avatar
    #79 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Ek sien my ou Alma Mater het Bellville 25-0 gewen…Ironies is dit ook Bellville se o/hoof se Alma Mater…Hy en al drie sy broers was ook daar op skool.

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 19:43
  11. avatar
    #78 CharlesZA

    Niemand slaan die bal harder as Kuiper. Help ook dat hy in die regte koshuis op Stellenbosch was. :)

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 19:43
  12. avatar
    #77 Ploegskaar

    @CharlesZA: Was by daai finaal, dink nou nog die laaste pass vir die drie wat hy bo sy kop gevat het was vorentoe, maar het nie gekla nie!

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 19:23
  13. avatar
    #76 Ploegskaar

    @BoishaaiPa: Hulle almal blog soos Gouws geskop het, so sal hom moeilik uitken :mrgreen:

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 19:18
  14. avatar
    #75 Ploegskaar

    @Pinotage: As jy uit die Burbs of verder moes kom, was ons gewis op dieselfde trein. Wie het ‘n bal die hardste gemoer, Bruce of Kuiper?

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 19:16
  15. avatar
    #74 CharlesZA

    Ek het daardie middag n stukkie gras waar CdP gaan druk het saam met my huistoe gevat en in ons tuin geplant. Was eerste finaal wat ek live gesien het, was net 8 jaar oud. Eerste wedstryd wat ek op TV gesien het was 86 einstryd waar Goggie 2 driee gedruk het in laaste paar minute. Het daardie game al 100 keer gekyk.

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 10:15
  16. avatar
    #73 BoishaaiPa

    @Ploegskaar: Daai losskakel waarvan jy praat was Riaan Gou(w)s..Kan nooit onthou of hy met of sonder n “w” gespel word nie…Hy loer ook hier op die einste blog rond in sy Gimmie gewaad!..

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 09:14
  17. avatar
    #72 Andre T

    @Pinotage: Gee my bietjie n skimp wie jy nou is. Jys nogal goed in jou nuwe kamoufleerdrag. Is jy dalk Dummy Run?

    Gee my n missed call op 082 442 7110 as jy nie airtime het nie.

    In my era was ek meer n OP fan. Kenny McEwan, Simon Bezuidenhout, Lorrie Wilmot, Robbie Armitage, Dave Brickett en in daai dae het Chris wilkins ook nog vir OP gespeel voor hy Natal toe is.

    ReplyReply
    31 March, 2014 at 07:31
  18. avatar
    #71 Pinotage

    @Ploegskaar: Waarskynlik het ons n paar keer saam op Nuweland gesit. Soms met die trein gery en oorgeklim op Soutrivier.

    Name soos Peter Whipp, John Villett, Piet Veldsman, Bonthuys, Calla Scholtz, Bossie Clarke, Kobus Immelman en hordes ander kom by op.

    En net langsaan: Garth Le Roux, Stephen Jeffries, Peter Swart, Stephen Bruce en Hottie Niewoudt.

    Die memories is eindeloos.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 20:32
  19. avatar
    #70 Woltrui

    @Ploegskaar: Dankie Ploeg. Sal uitkyk daarvoor.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 20:23
  20. avatar
    #69 Ploegskaar

    @Woltrui: As jy nou regtig memories en hoendervleis wil hê, dan probeer jy ‘n kopie van 100 beste drieë in die hande kry, ek het dit seker so 20 jaar terug op videoband gesien, soek sederdien hoog en laag oral, maar kry dit nerens. Sou wat wou gee om dit weer te kyk.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 19:44
  21. avatar
    #68 Woltrui

    @Ploegskaar: “Memories”: Die eerste toets wat ek gesien het was die 74 Leeus op Loftus. Op die Oostelike paviljoen was “staanplek” kaartjies. Die ooms het gesien die laaties wat daar staan gaan pokkel te siene kry en ek en n klomp ander outjies is oor die heining getel en het op die gras gesit terwyl ons helde pak gekry het. Natuurlik menige van Naas se glories beleef maar ook gesien hoe die lae lak van n Morne du Plessis die arme Naas amper uit sy skoene duik, natuurlik omtrent ‘n halfuur nadat hy reeds van die bal ontslae geraak het, daar voor die suidelike pale op die heilige turf van Loftus. :-P

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 19:25
  22. avatar
  23. avatar
    #66 Woltrui

    Klerksdorp winning Framesby comfortably. Framesby only loosing by 4 points to Selborne. Klerksdorp loosing by 85 points to Grey Bloem. In other words: The schools playing Grey Bloem is in deep trouble?? :idea:

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 19:10
  24. avatar
    #65 Ploegskaar

    @Woltrui: Wollas, ek weet wie Quintus van Rooyen was ou maat, van waneer af dink jy kyk ek rugby? Ek was op Nuweland elke Saterdag reg deur die Goue 80’s, 1ste game ooit 1980 Britse Leeus v die Bokke met Rob Louw wat reg voor my gedruk het, so ook die dag toe Niel Burger met 6 Noord Transvalers op sy rug oor die doelyn is, natuurlik daar teen die Kavaliers met Naas se hoekskop vir Carel en selfs daardie walglike gelykop uitslag in 1989 teen Naas se Bulle (toe daai Matie 10 die doelskop skeef getrek het om die game te wen). Dus gladnie ‘n kompliment nie en vir die rekord, Quintus se verlore seun JJ Harmse se laatie is natuurlik ook saam met my oudste tans in Stellenberg, so ja, ken die Bloubril Skrywers so goed soos jy Louis de Vlilliers ken.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 19:10
  25. avatar
    #64 Woltrui

    @Andre T: @Ploegskaar: Hahahahahah. Andre T jy het my nou amper uit my stoel laat val van die lag! Jy moet darem vir Ploeg verduidelik wie Quintes van Bloues is sodat hy die kompliment kan waardeer. Om hom te ken moes ‘n man in die vroee sestigs gebore gewees het en moes ‘n man darem n draai in die Transvaal gemaak het in die vroee tagtigs!!

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 18:49
  26. avatar
    #63 Pinotage

    @Andre T: @Andre T: Solank mens natuurlik net nie eenogig raak. Gelukkig mos nie jou probleem nie. Jy kyk mos uit baie brille. Ek vra weer: hoe gaan dit met jnr se gholf? Jy moet my bietjie bel. Ek het jou nommer verloor.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 15:55
  27. avatar
    #62 Andre T

    @Pinotage: Sal eintlik n goeie ding wees om oge in n ou se gat te he, veral as n man die Kaap besoek.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 12:58
  28. avatar
    #61 Pinotage

    @Pinotage: Dankie Ploegter. Ja daai ou se oge sit in sy gat. Laat weet as jy n draai gemaak het in die Paarl en by die Bulle se kraal. Dankie solank

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 12:49
  29. avatar
    #60 Andre T

    @Ploegskaar: Dankie Quintus, ons waardeer baie. Ek sal more probeer n verslag saamstel oor die Pukke Skouspel. Ek hoop nie Boland stel my teleur. My enigste probleem is hier teen 4 uur is ek so vodde dat ek skaars die veld kan sien maar ek sal die ou van die Potch Herald n paar voddies gee om die res van die games te help beskryf.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 12:33
  30. avatar
    #59 Ploegskaar

    @Andre T: Waardeer eerder maar net die terugvoer, ten minste ‘n bietjie inligting van die TSRF, absoluut niks terugvoer van PUKKE nie (behalwe vir Predator wat sy hol elders afgeblaas het). Vrotsig as jy my vra, maar ek neem aan Grey PE is dan seker maar die Nuwe Grootste Skolerugby Fees met al die Top Spanne.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 11:46
  31. avatar
    #58 Djou

    @Ploeg: Jammer, ek word nog wakker. Dag jy verwys na die regte spanners in die gereedskapkis, maar sien jy verwys na die spanne. :oops: Ek dink jy kan EG Jansen byvoeg.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 11:42
  32. avatar
    #57 Andre T

    @Ploegskaar: Oepsie, so op die Sabbat.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 11:40
  33. avatar
    #56 Ploegskaar

    @Andre T: Fokken onbeskof en ek is gevra vir ‘n paar opmerkings. Die tellings is hierbo, maar vir die met trilvelle vir ooglede:
    Rondebosch 21 Worcester Gim 0
    Tygerberg 26 Sasoburg 20
    Wynberg 56 Swartland 18
    Boishaai 19 Noord-Kaap 19

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 11:32
  34. avatar
    #55 Andre T

    @Ploegskaar: Dis goed en wel om hierdie verslae te skryf Quintus, maar wat was die tellings? Of was daar nie n scoreboard?

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 11:28
  35. avatar
    #54 Ploegskaar

    @Pinotage: Kies die tyd wat ek my Rooies drink net so versigtig soos die kwaliteit Rooies wat ek drink en dis beslis nie op ‘n Sondag oggend nie.

    Rondebosch v Worcester Gim
    Rondebosch het hierdie wedstryd met ‘n paar sleutelspelers op die bank begin en moes deurgaans stoei met ‘n vasberade Bosvark span wat tot die einde gespeel het. Soos voorspel het Zain Davids ‘n groot impak van die bank gemaak in die 2de helfte en 2 goeie drieë gedruk, terwyl Potgieter op 9 in die 2de helfte meer rigting aan ‘Bosch se spel gegee het. Vir die Bosvarke het die 6-flank en 14-vleuel die oog gevang.

    Tygerberg v Sasolburg
    ‘n Stryd van ‘n klein goedafgerigte span teen ‘n groot maar onfikse span. Die 1, 3 en 4 van Sasolburg is drie reuse botterbolle, wonder hoe hulle sou speel as hulle fiks was? ‘n 14 punt omkeer (drie van Sasolburg wat omgekeer is in ‘n strafskop waarvan Tygerberg gaan druk het) het die gang en dalk uitslag van die wedstryd verander. Tygerberg se hantering het deurgaans beindruk, met kaptein Esterhuizen, vaskop Meyer en haker Farmer wat uitgestaan het.

    Wynberg v Swartland
    ‘n Moedige (en nogal groot) Swartland is gesink deur uitstekende rolmale deur die Wynberg pak (waarvan 4 drieë gekom het). Scott op 10 en Martin op 15 was baie goed vir Wynberg, 8 Timm is enorm maar het ‘n lae werkverrigting. Vir Swartland was hul groot 7-flank indrukwekkend.

    Boishaai v Noord-Kaap
    ‘n Goeie klimaks vir ‘n wonderlike dag se rugby. Die wedstryd is van die 1ste minuut teen ‘n geweldige tempo gespeel en albei spanne se fiksheid het beindruk. Noord-Kaap het fisies ‘n groot span met ‘n giftige agterlyn, Boishaai ‘n klein maar vasberade span wat as ‘n eenheid goed speel. Hierdie gaan dalk nie Bois se beste jaar wees met sleutelspelers uit nie, maar 8 du Toit, 9 De Wet, 5 de Villiers en 15 Lombaard was puik. Noord-Kaap se 5-slot en 7-flank is ysters, met die 10 en 13 wat ook die oog gevang het.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 11:25
  36. avatar
    #53 Ploegskaar

    @Djou: Met Affies en Monnas die enigste werklike sleutelmoere in die Noorvaal kis?

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 11:04
  37. avatar
    #52 Djou

    @Ploeg: :mrgreen: Net om Valke en Jakes tevrede te stel. Ja, ja, die spanners lyk vir my almal dieselfde. Kan darem die verskil tussen die groot en kleintjies sien, maar ook maar net.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 10:37
  38. avatar
    #51 Pinotage

    @Ploegskaar: Gee bietjie terugvoer oor die games by die Tiere. Spanne wat goed lyk en spelers wat jou oog gevang het. Los nou daai Rooies en tik bietjie!

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 10:26
  39. avatar
    #50 Ploegskaar

    @Djou: Oeps, verkeerde spanner dan, maar ter versagting, as jy in jou gereedskapkis ronkrap, lyk ‘n 15 & 17 baie na aan mekaar :mrgreen:

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 10:23
  40. avatar
    #49 Djou

    @Ploegbrinkskaar: I think you know the fact, but your memory slipped for a split second. That said, mighty EG Jansen will not be happy with you making mighty Kempton Park the 2013 Beeld trophy champions. I can recall a huge margin between the mighty teams in 2013.

    ReplyReply
    30 March, 2014 at 08:34
  41. avatar
    #48 Tierkopkraal

    DP verloor teen Jeppe Boys High 9-10, Nie n baie goeie wedstryd gewees nie. DP was meeste van die wedstryd 9-5 voor gewees maar, verloor in die doodsnikke van die wedstryd. Twee geel kaarte het nie baie gehelp nie en die dat hulle 15h00 vandag Windhoek toe vertrek het om daar aan n Fees deel te neem.DP het twee kanse gehad om te druk maar,het albei verbrou.

    ReplyReply
    29 March, 2014 at 21:40
  42. avatar
    #47 Ploegskaar

    Close but no cigar for my 2 teams. The young Boland Boere just lost out 30-39 against mighty Garsfontein, while equally young minnows Bellville just fell short 15-19 against mighty 2013 Beeld Champs Kempton Park. Well done boys, very proud.

    Also hats off to Tony Stoops and the organizers of the TSRF, as well as hosts Tygerberg, what a wonderful day of quality SBR.

    ReplyReply
    29 March, 2014 at 20:03
  43. avatar
    #46 QC86

    West 20 Marlow 10.flip I eat my word, marlow never gave up.FT

    ReplyReply
    29 March, 2014 at 11:00
  44. avatar
    #45 QC86

    Hudson 12 Pearson 8, FT, westville 14 Marlow 0, west killing Marlow played 20 min

    ReplyReply
    29 March, 2014 at 10:05
  45. avatar
    #44 valke

    @jakes: Every game between EG and Kempies is a tough game.
    Kempies has a very good 6 and overall, a decent pack.
    If they keep that strange backline, it could count in EG’s favour.
    The best 9 plays 12, the best 10 plays 15 ( Recruited from EG this year ) the best 13 plays 10.

    ReplyReply
    28 March, 2014 at 14:03
  46. avatar
    #43 jakes

    Thanks Valke- It will be a tough assignment if EG Jansen plays Kempton park 4 days after they play Centurion..but it will be a thriller. The arch enemies :-o

    ReplyReply
    28 March, 2014 at 13:25
  47. avatar
    #42 valke

    @jakes: The game is on 8 April, only 4 days before the QF.
    I have heard that group A and D plays QF against each other at Kempies. So it could be either Monnas or Kempies.

    ReplyReply
    28 March, 2014 at 12:44
  48. avatar
    #41 jakes

    @ Valke- any idea when EG Jansen will play Centurion in their Tuks series clash? Should be a formality for EG if I compare the scores against HTS Middelburg. So EG should finish nr.1 in their group and HTS Middelburg 2..I wonder which group will they play in the 1/4 finals?

    ReplyReply
    28 March, 2014 at 11:16
  49. avatar
    #40 beet

    @valke: Thanks I managed to add it in.

    ReplyReply
    28 March, 2014 at 10:10
  50. avatar
    #39 ROOIBUL

    @valke:
    Valke-I think they sorted the team now, with a new no. 7, and the back line is sorted now. It’s only 1 to 5 and then its 9, 10 and 15 that’s gr 12. The rest from no. 6, 7,8,11,12,13,14 are gr 11’s.
    Overall in the 22 line up there’s 12 gr. 11’s. They also mist 3 tries yesterday that was supposed to be a done deal. If you look at the back line, they are all the same players that played in the 0/16 Beeld final last year and the full back is also part of the green squat.
    I believe that the coaches are getting the combinations working for them now, it’s only one or two injured players that are still missing. And I hope they could have returned before we pay against Affies on tour.

    ReplyReply
    28 March, 2014 at 09:07
  51. avatar
    #38 valke

    @beet: Hi Beet, HTS Middelburg had a good 64-5 win over Vereeniging Gim in the Tuks reeks yesterday.

    ReplyReply
    28 March, 2014 at 07:45
  52. avatar
    #37 Pinotage

    @Ploegskaar: Jy het omtrent die binnevet van die boud! Laat tog weet hoe die spanne lyk.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 21:16
  53. avatar
    #36 Ploegskaar

    @Pinotage: Gaan probeer, Saterdag is ek vas vir die Tony Stoops, so wil graag Oakdale dag 2 Maandag doen en Paarl Gim o16 Woensdag. As ek nie my draaie kry nie, andersom.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 21:00
  54. avatar
    #35 Pinotage

    @Ploegskaar: Gaan jy draai maak by die O/16 toernooi by Gim?

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 20:29
  55. avatar
    #34 Tjoppa

    @Ploegskaar: Gggggg dankie man. Bly om te sien jy is nog bereid om ons oues uit te help, sonder om jou gat te wip.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:53
  56. avatar
    #33 Tjoppa

    @Andre T: Hy moet pasop hy gaan in die kak land as hy die verkeerde slipstream vat.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:46
  57. avatar
    #32 Ploegskaar

    @Tjoppa: Nee Jirre jy’s nou baie moeite, is Kempton nie ‘n lugdiens dorp nie?

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:43
  58. avatar
    #31 Andre T

    @Tjoppa: Ek hoop nie dis dieselfde verleentheid waarin ek is. Die feit dat Spear vir die 4de keer gaan trou. Die ergste is dit was nog elke keer met een van my ex’e. Die man hou van slipstream ry.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:42
  59. avatar
    #30 Tjoppa

    @Speartackle: Nee wat ons hoor niks. Maar siende dit nou happy hour is hoor ek ‘n groot ander verleentheid is besig om the broei. Hoop egter dis nie die geval nie. Dit sal baie seer maak.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:34
  60. avatar
    #29 Ploegskaar

    @Tjoppa: S.A.L. / S.A.A.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:28
  61. avatar
    #28 Andre T

    As Monnas gisteraand 20% balbesit gehad was dit baie. Presies soos in 2011 teen Florida het Monnas die gewoonte om saam met die wind te wil hardloop vanuit hulle 22 en te wil skop teen die wind. Miskien moet hulle daai toerplanne na Namibie verander en eerder Gordonsbaai toe gaan. Of nog beter, Grabouw. Die wind word mos daar gemaak en in Gordonsbaai verpak en in die Strand versprei.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:26
  62. avatar
    #27 Speartackle

    @Tjoppa: Gepraat so van bene, wat se Ousak Bene van al die nuwe manne daar in Hatfield? Of is dit nou Brooklyn of New Muckleneuk? Of dalk Sunnyside?

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:18
  63. avatar
    #26 Tjoppa

    @Speartackle: Nee moet erken as julle manne so wild raak raak ek bang. Jy weet ou mense se bene groei nie so maklik aan nie.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:09
  64. avatar
    #25 Speartackle

    @Tjoppa: Tjoppies, ek het jou nou al menigte male hier na die Woesrand genooi maar lyk my jy is so ietwat versigtig vir die vallei hier?

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:06
  65. avatar
    #24 Speartackle

    @Ploegskaar: Hy was moeilik hoor. Die 2des se 1ste helfte was 7 minute korter gemaak omdat die hoofwedstryd volgens die unie MOET om 19h30 afgeskop het en hulle was agter skedule. Lyk my die vlagman( in die voorwedstryde is die onnies/coaches mos lynregters ) het toe tekere gegaan en die ref het hom n rooikaart gegee. Toe ontplof Oupa.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:05
  66. avatar
    #23 Tjoppa

    @Ploegskaar: SAL?????????? weet nie maar beslis Wes Rand ding.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 15:02
  67. avatar
    #22 Ploegskaar

    @Tjoppa: Sou jy sê dis ‘n SAL ding?

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 14:51
  68. avatar
    #21 Ploegskaar

    @Speartackle: Reg so, hy is nie tans betrokke by die 1stes nie.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 14:50
  69. avatar
    #20 Speartackle

    @Ploegskaar: Wat sal hy in Riversdal gaan maak?

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 14:46
  70. avatar
    #19 Tjoppa

    @Ploegskaar: Nee Ploegie jy verstaan verkeerd dit is die gemiddelde ondersteuners se gedrag as hy agterkom sy drank is op en hy kan nog staan.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 14:45
  71. avatar
    #18 Ploegskaar

    @Speartackle: Ek skat hy sal net eenkeer ‘n stoel skop in Riversdal, nie ‘n goeie plek om ongepoets te wees nie….

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 14:41
  72. avatar
    #17 Tjoppa

    @Speartackle: En waar was jou vingers toe?

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 14:23
  73. avatar
  74. avatar
    #15 PaarlBok

    @CharlesZA: Paarl Gim has been very busy, played at Newlands, played two final teams last saturday at Paarl Gyms Sport Day and will play with two teams in the North vs South tournament @ Menlopark. 2 teams vs Waterkloof on 1 April and 2 teams vs Menlo on 4 April.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 14:17
  75. avatar
    #14 Speartackle

    @Tjoppa: Ja en met Monnas in swart het dit meer gelyk of die kinders Donkerkamertjie speel.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 14:02
  76. avatar
    #13 Tjoppa

    @Speartackle: Ek wou nie die sprei ligte van gisteraand noem nie. Maar kan dit die rede wees vir die spanne se swak vertoning. Affies se ligte self was nie te goed nie.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 13:31
  77. avatar
    #12 Tjoppa

    @Rugbyman: Aangename man. Ek was besonder beindruk. Die man het my Garsies deur nuwe oe laat sien.
    Wat broodjies aanbetref moet julle gaan leer.
    Maar wat is die kans vir ‘n seisoen kaartjie. Die meisietjie by die hek wou niks glo toe ek haar probeer oorreed het vir ons pensioenaris afslag nie. Ou Shirley het juis vanoggend ingeloer en gevra wanneer ons weer Garsies toe gaan. Sy wil budget. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 13:11
  78. avatar
    #11 Speartackle

    Gisteraand se Monnas vs Kempton…………wat n saai affere…………kan nie sien dat een van die 2 spanne enigsens die groot honde kan skrikmaak………….Monnas in swart truie?……..al soveel keer bewys hulle moet in wit speel…………asb Oom Hans……………kan nie eintlik kommentaar oor uitblinkers want eerstens was daar nie en tweedens……….as daar was………die spreiligte so swak ek kon skaars die Red Squares sien.

    En dan……………Oupa, Oupa, Oupa…………….daai stoele kos geld wat jy so rondgeskop het.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 13:08
  79. avatar
    #10 Woltrui

    @Tjoppa: Tjoppie dink jy Rugbyman is onder n kalkoen uitgebroei?? Die manne daar van die Ooste van Petoria gaan mos nou nie al hul kaarte op die tafel sit as hul weet al wat ‘n afrigter kom na hul span kyk nie. Hulle hou hulle kaarte styf teen die bors. Hulle wil juis he almal moet dink hul span is nie so warm nie 8)

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 13:04
  80. avatar
    #9 Rugbyman

    @Tjoppa: More Tjop… Bly julle het die games geniet… Moet se dat geen van ons spanne rerig goed gespeel het nie… EK vermoed die een voet is klaar in die bus oppad toer toe… Meeste manne ry vandag al… Gelukkig kan julle paneel van eksperts ontspan want ons speel mos later die jaar teen affies… Dan hoef niemand te raai of te wonder nie, daai game sal homself uitsorteer… :roll:

    Dankie vir jou opsomming van die wedtryd… dit was lekker hard en Florida se voorry is nie te sleg nie… Weet werklik nie hoe hulle teen Marais Viljoen verloor het nie want overall het Florida ‘n BAIE beter span! Ons was egter glad nie op ons beste gisteraand nie en sal baie moet verbeter voor Saterdag se game teen die manne van die plaas…

    Wonder wie die ou is met wie jy gepraat het vir 2 ure?

    Terloops, as julle nou weer daar by ons is… Bestel ‘n “mr. Dunst” toast broodjie… hy hardloop sirkels om die appelkas se broodjies…

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 10:29
  81. avatar
    #8 beet

    @Willem: Thanks and welcome. I’ve added the Transvalia score.

    I’m not sure when the other rankings will start but I imagine ours will be after the Easter rugby festivals.

    If a boy turns 17 or 18 during the calendar year, he can play in the under-18 age group.

    If a boy turns 16 during the calendar year, he is allowed to play in under-18 games as long as the school has obtained the Boksmart specified permission.

    If he turns 19 during the calendar year, he is under-19.

    In order to qualify to play 1st XV rugby a boy turning 19 during the calendar year (u19) is permitted to play provided he is a bona fide school student.

    In SA most 1st XV games are under-19 games.

    The Eastern Cape are not fussy about the bona fide student rule and neither are the Northern Cape.

    KZN has additional rules regarding qualifying u19 players

    Noordvaal’s Tuks-Reeks cup compo is strictly u18 for 1st XV, so u19s have to play 2nd team rugby when this compo is on the go.

    A boy turning 16 in a calendar year may not play in an under-19 game as per Boksmart

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 10:26
  82. avatar
    #7 beet

    @Lindenpa: Thanks I have made the adjustment.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 10:17
  83. avatar
    #6 Willem

    Hallo Beet,

    Dankie vir toegang tot jou site. Ek werk in buiteland so gebruik maar internet om op hoogte van sake te bly. I have some questions for you.

    1. When will you start ranking the current season?
    2. How does the under age system work, ie till when can you play u/18?

    nb.
    Transvalia beat Eldoraigne on Tuesday, not sure bout the score.

    Regards,
    Willem

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 09:51
  84. avatar
    #5 Tjoppa

    @Scrum Doctor: Yes but let the powers that be make a decision PLEASE.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 09:45
  85. avatar
    #4 Lindenpa

    It seems as if the game between St Benedicts and Helpmekaar last night was their second teams. The first teams play each other at the St Stithians festival.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 09:44
  86. avatar
    #3 Scrum Doctor

    @Tjoppa: If I had my way I would make all schoolboy rugby U18 only . If you are U19 and still at school you should have to play club rugby . At that stage of a boys development 1 year makes a big difference and does result in some serious physical mismatches . Still , with that in mind, the amount of “cheating” with age that goes on almost everywhere makes it irrelevant as I am sure only the tip of the iceberg is showing. There is also a case for arguing that this cheating would possibly increase if the school age limits were revised but that is another discussion .The very well documented and recently revisited example of a Glenwood payer ( Thom) who was actually 5 years older than he claimed to be is a prime example. What happened to the good old days when schoolboy rugby was a amateur sport ??

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 09:39
  87. avatar
    #2 Tjoppa

    We attended the games yesterday at Garsfontein and enjoyed ourselves. Garsfontein u/15’s a very good side.
    But must admit that was again slightly disappointed by their first 15. Like posted elsewhere their no 9 and 12 was the two outstanding players. No 9 tearing Florida apart in the first 20 minutes. Hope he was not injured but Garsies really missed him when he left the field. After our panel discussion the following was our decision. Pack being overshadowed by Florida especially scrum times. Their loosies as impressive as their counterparts at Affies. I think the inclusion of their 2 u/19s at 8 and 4 will vastly improve the performance of the pack. The no 7 does not like to get his hands dirty and prefer the no 12 jersey. Unfortunately their 12 too good to be replaced. Where is the fetchers in today’s rugby?
    Secondly that was also very evident is the lack of good place kickers. Garsfontein and Florida left a lot of points behind due to this. This is going to cost them during the season.

    A special mention must be made of the 10 of Florida. Impressed us a lot.

    Then the end of the discussion who was the best between Affies and Garsies. A split decision of 4 to 2 went to Affies. But it was taken with the two Garsies u/19’s not included. Therefore a match between Affies and Garsies including the two boys we give the game to Garsies by 3 points, that is if they can convert the penalty.

    Now our ultimate question why do the powers that be exclude u/19’s from this competition. I know it was done to resolve the post matric problem. But countywide everybody includes their u/19s except for the old Transvaal. Put rules in place to exclude post matrics and allow these boys to play. PLEASE. And while you are busy with rules exclude the “trekvoels” also from the rugby scene and let us return to SBR like we know it.

    RM then I had the pleasure to meet the best advertisement your school could have. We talked for about 2 hours and he is a true advert for your school. He admitted the wrongs and praised the good. Sir, if I may call you that, I salute you and enjoy George. Oh RM the picture he painted of you was also that of a sincere person and I must thank you for the effort you put into your children. I salute you. If his story was true. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 08:33
  88. avatar
    #1 CharlesZA

    Paarl Gim still not playing yet? Seems like they the last team to get going.

    ReplyReply
    27 March, 2014 at 05:48