HJS Paarl will once again host the premier under-15 school rugby tournament. 22 schools in total will take part in the event from 29 March to 02 April 2014 . Match day 1 fixtures have been confirmed with Day-2 and Day-3 match-ups to be decided on during the tournament.
FIELD | TIME | DAY | DATE | SCHOOL | SCHOOL | EVENT | ||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|
A | 08h30 | Sat | 29/03/2014 | Tygerberg | Menlopark | Paarl Boys High u15 | ||
A | 09h30 | Sat | 29/03/2014 | Wynberg | Framesby | Paarl Boys High u15 | ||
A | 10h30 | Sat | 29/03/2014 | Bishops | Westville | Paarl Boys High u15 | ||
A | 11h30 | Sat | 29/03/2014 | SACS | Oakdale | Paarl Boys High u15 | ||
A | 12h30 | Sat | 29/03/2014 | Glenwood | Boland Landbou | Paarl Boys High u15 | ||
A | 13h30 | Sat | 29/03/2014 | Grey College | Stellenberg | Paarl Boys High u15 | ||
A | 14h30 | Sat | 29/03/2014 | Paul Roos | Waterkloof | Paarl Boys High u15 | ||
A | 15h30 | Sat | 29/03/2014 | Paarl Gim | Monument | Paarl Boys High u15 | ||
A | 16h30 | Sat | 29/03/2014 | HJS Paarl BH | Kearsney | Paarl Boys High u15 | ||
B | 09h30 | Sat | 29/03/2014 | Porterville | Strand | Paarl Boys High u15 | ||
B | 10h30 | Sat | 29/03/2014 | Brackenfell | Punt | Paarl Boys High u15 | ||
Mon | 31/03/2014 | Fixtures TBC | Paarl Boys High u15 | |||||
Wed | 02/04/2014 | Fixtures TBC | Paarl Boys High u15 |
Nice to see three of the Southern Suburbs boys schools taking part. I saw Wynberg at under 14 last year and they looked a little small/light, hopefully they will be a lot better this year at under 15.
@CharlesZA: Mooi gesê, soos ‘n regte Stellenberg-man…
Jy kan goeie wenne teen Kempton Park, Eldoraine, HTS Drostdy en Rondebosch ook daar byvoeg, maar verlede jaar was baie van hulle wedstryde tuis. Hierdie jaar speel hulle beide Gim en Boland weg, dit sal ‘n groter toets vir hierdie groep wees.
@BoishaaiPa: Sien die Brackenfell Rugbydag is Vrydag die 21ste, so dalk maak en self nog daai trippie!
@CharlesZA: Gim en Boland was goeie opposisie..SACS is deesdae maar so-so…Maar daar is nog Paul Roos, Rondebosch, Bishops, Wynberg en HJS wat nog gespeel moes word!..Maar soos Ploegie se, julle kan die 22ste April op Porterville daai kleim afsteek. As julle daar vir HJS klop sal julle beslis WK se topspan wees.
@BoishaaiPa: Ja dit was seker nie genoeg om laas jaar vir Gim, Boland en SACS te klop. Moet die jaar teen die grotes speel.
@Ploegskaar: Ek was self oppad Porterville toe die 22ste, maar nou hoor ek my famielie kom kuier…of wag..dis dalk nog n beter rede om wel te gaan kyk!…
@CharlesZA: Seker maar so.. ..As jy saam met die groot honne wil piepie sal jy moet uithaal en wys!
@BoishaaiPa: Ek is seker dat die Stellenberg ondersteuners gelukkig sal wees met hierdie bepaling; spesifiek bly vir die ouers wat by hierdie groep betrokke is en hard agter die skerms werk. Boonop het hulle ook die geleentheid om Boishaai se bul-o/15 span by Porterville aan te durf op die 22ste Maart, so hulle sal beslis getoets word hierdie seisoen.
Ongelukkig sal ek hulle net teen Boland en Bellville in aksie sien hierdie jaar, maar dis ‘n sterk groep met baie diepte, so sal hul vordering met belangstelling volg.
Seker war gebeur as jy die top o14 span in WC was of hoe se ek BHP?
Donnerdag, sommer Grey eerste getrek.
Ploegie kan darem nie moan dat ons ons Noordelik Bure afskeep nie…Ons gee vir Stellies prima opposisie!..