The Noordvaal season has come to an end. It was a thrilling year of rugby. What really made it special was that a number of teams came to the party. At the beginning of the year I personally was thinking here we go, Klofies and Monnas all the way as far as the cup combos go. When I found out that Klofies had withdrawn from the NuPower, I honestly thought that trophy had just become second rate. However the likes of HTS Middelburg, Nelspruit, EG Jansen and Garsfontein all stepped up to the plate and hit hit the ball out the park with top class performances. Adding to the excitement is that Klofies and Monnas had their moments as well but just somehow could not sustain their efforts. As a result, match-ups were interesting, outcomes were hard to predict and Noordvaal hasn’t looked back. 2014 is going to find it hard to live up to the hype of this year.
One of drawback Noordvaal cup inspired rugby is that some schools have met three times on the rugby field this season, which isn’t ideal. Another is the best school in the region, Affies has separated itself from the rest because of the path they choose to follow. There is talk to suggest that Affies will play a bigger role in Noordvaal’s fixture list next season via their limited participation in the Beeld Trofee, which is bound to give the macro schools competition a boost.
The season ending question I really wanted to pose is: is there more of a middle ground that Noordvaal schools can find in the future? Is their a fixtures solution that retains the uniqueness it has with it’s knockout competition, which in truth goes far beyond than being just a macro schools competition, and at the same time offers all the top schools an opportunity to play each other in a more traditional interschools type setup as well?
The final Tjampions League standings for games between Noordvaal teams.
NOORDVAAL | P | W | D | L | PF | PA | PD | MP | BP | Pts | Avg | |
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Affies | 4 | 4 | 0 | 0 | 151 | 54 | 97 | 16 | 3.0 | 19.0 | 4.75 |
2 | EG Jansen | 7 | 5 | 1 | 1 | 207 | 140 | 67 | 22 | 4.5 | 26.5 | 3.79 |
3 | Nelspruit | 8 | 6 | 0 | 2 | 214 | 184 | 30 | 24 | 4.0 | 28.0 | 3.50 |
4 | Waterkloof | 5 | 3 | 0 | 2 | 148 | 97 | 51 | 12 | 3.0 | 15.0 | 3.00 |
5 | Menlopark | 5 | 3 | 0 | 2 | 137 | 162 | -25 | 12 | 3.0 | 15.0 | 3.00 |
6 | Garsfontein | 7 | 3 | 1 | 3 | 263 | 179 | 84 | 14 | 6.5 | 20.5 | 2.93 |
7 | Pretoria BH | 4 | 2 | 1 | 1 | 92 | 100 | -8 | 10 | 1.5 | 11.5 | 2.88 |
8 | HTS Middelburg | 8 | 4 | 1 | 3 | 218 | 199 | 19 | 18 | 3.5 | 21.5 | 2.69 |
9 | Jeppe | 4 | 2 | 0 | 2 | 148 | 76 | 72 | 8 | 2.0 | 10.0 | 2.50 |
10 | Kempton Park | 7 | 3 | 0 | 4 | 177 | 198 | -21 | 12 | 2.0 | 14.0 | 2.00 |
11 | Centurion | 6 | 1 | 1 | 4 | 107 | 197 | -90 | 6 | 1.5 | 7.5 | 1.25 |
12 | KES | 5 | 0 | 2 | 3 | 83 | 136 | -53 | 4 | 2.0 | 6.0 | 1.20 |
13 | Monnas | 4 | 0 | 1 | 3 | 84 | 104 | -20 | 2 | 2.5 | 4.5 | 1.13 |
14 | Transvalia | 3 | 0 | 0 | 3 | 44 | 107 | -63 | 0 | 1.0 | 1.0 | 0.33 |
15 | St Albans | 3 | 0 | 0 | 3 | 23 | 163 | -140 | 0 | 0.0 | 0.0 | 0.00 |
@ Rugbyman-exactly my point- Die ‘puntestelsel” is nie lekker akkuraat nie. actually heeltemal van koers af as ek so na somminge van die rankings kyk. Nes die nr 1 en 2 plekke moes heeltemal omgeruil wees op logika met vergelykings
Het iemand iets gerook om menlo bo garsfontein te sit? Garsfontein het hulle met 60 punte gestamp en daarby het menlo se 1ste span punte gestuur en wou nie teen waterkloof speel nie… nee nee nee kerels… kom by…
@Jakes – Kom ons hoop dat jul toekoms vol wonderlike prestasies sal wees.
Onthou net… nee wat…nag ou Champ.
@ BoishaaiPa- Thanks- ja ek verstaan dit alte goed ook, om tellings met mekaar te vergelyk kan ook nie altyd akkuraat wees nie. Dis wat op die dag gebeur..en enige iets kan gebeur met spanne wat baie ‘close” is > vernaam laaste laaste paar jaar was daar paar groot ;”verrassings” in skole rugby nes daar in 2014 sal wees. Maar vir nou vir volgende paar maande gaan ons die glorie geniet. Tot 2014..
@Jakes. Ja. EG verdien die gelukwense na hulle goeie seisoen. Ek het al egter deur die jare geleer dat tellings teen skole geen maatstaf is om potensiele uitslae te bespiegel nie. Daar is hopeloos te veel veranderlikes wat ter sprake kom. Wat die een span teen n ander maak het hoegenaamd geen relatiewe korrelasie met mekaar nie. Paarl Gim het bv vir Waterkloof weer met 28 punte geklop terwyl Affies hulle net met 1 punt kon wen..Affies klop egter weer vir Grey PE met 28 punte terwyl Gim hulle met net 2 wen…Die spanne en spelers kan verskil van game tot game asook omstandighede so dus moeilik om te se dat een die ander sal wen omrede n sekere uitslag.
Dis baie waar Jakes, net soos Affies ongelukkig nie hierdie jaar teen Paarl Gim geskeduleer was nie. Dit gebeur maar so, en sal elke jaar so gebeur.
Volgende jaar egter sal Affies teen die sterker makro skole van Pretoria speel wat die reiskostes darem so bietjie beterr vir die ouers maak. Ek dink hierdie jaar was die Beeldkompetisie baie sterk, en EG Jansen was doodeenvoudig die sterkste van hulle almal.
Dankie Cappie, dit sou goeie een gewees het..maar die ouens moet nou rus, Hulle het hul doel bereik, beste jaar oooit vir EG en baie harde games gehad, Neem in ag dat 3/4 kwart van hul span cravenwwek gespeel het, was dit ‘n baie lang seisoen. Ander ding, EG Jansen het seker ‘n derde hoeveelheid seuns as wat Affies het, dis net logies dat hul nie elke jaar die spanne op die veld kan stoot soos die jaar en in 2008/2004 nie, maar hulle is wel nog baie kompeterend elke jaar met ‘n derde hoeveelheid seuns wat ander skole het soos Grey en Affies, is dit welgedaan. Ongelukkig gebeur dit nou so dat wanneer EG jansen ‘n top span 5 het, nes in 2008, dan clash hul nie met Affies nie..
@ Tjoppa- Boys high pa se formule is ‘n baie goeie maatstaf, maar sal net 100% akkuraat kan wees as al die spanne almal speel en krag teen krag speel, Anders is dit nie regtig ‘n akkurate maatstaf nie.My redenasie is gebasseer op tellings, teen dieselfde spanne, en dit beteken dat EG jansen eintlik bo Affies is in daai opsig in 2013. Maar dit maak nie saak nie, hulle het hul doel bereik, Beeld trofee wenners, vir die skolerugby publiek in gauteng wat Beeld volg en lees beteken Beeld trofee wenners kampioene van die noordvaal.
@Jakes. Ek moet sê, ek sou hier op die einde van die jaar eerder teen Outeniqua of Paarl Gim gespeel het as teen EG Jansen, nietemin ek dink ‘n wedstryd tussen Affies en EG Jansen sou lekker aanskoulik gewees het. Wel gedaan hierdie jaar.
@Jakes. Jy is heeltemal reg met jou argument. Nie een span in die land sou naby julle gekom het nie. En met die statistiese briljantheid oortref jy Djou se initiatief by verre. Arme BoishaaiPa dat hy nou sy jare se insette moes sien oordonder word deur ‘n millisekonde se briljantheid.
Dankie Beet_ well done EG jansen met jul briljante span in 2013 en vertonings.. Kan nie help om te dink die game teen HTS Middelburg was hul enigste “swakker” vertoning in 2013 in die en die game moes nie in daai winter weer en reen omstandighede gespeel wees nie. Maar nou ja, mens kry jou af dae.Laaste paar tellings in vergelyke met die Beeld trofee kompetisie toon dat EG jansen 1ste span heeltemal te sterk sou wees vir HTS Middelburg op die einde en selfs Waterkloof. Veredere vergelykings, Kempton park klop Waterkllof met ‘n punt Affies klop Waterkllof met ‘n punt. EG Jansen klop Kempton park met 21 punte in finaal. Kon EG Jansen dalk vir Affies ore aangesit het in 2013?? Die antwoord is ‘n moontlike oorweldigende JA!!!!