Two tries by centre Hennie Barnard in difficult weather conditions helped Outeniqua to a 18-6 win against Marlow and a place in the Burger Trophy final. Their likely opponents are Paarl Gymnasium, who are overwhelming favorites to get past Drostdy of Boland in the other semi.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@BoishaaiPa: Lekker ou Kaapse antwoord. Gelukkig bou julle nie stadions nie. Want dan sou al die seisoenkaartjie houers op die cheap seats wou sit en die coaches se bokse onder die score board. Mind you na Saterdag sal die Bulle se coaches sekerlik daar wil sit. Ten minste sal hulle nie die score hoef aan te skou nie.
@Fair Play: 100% akkuraat
@bhkgpa:
Darem bly jy kon toe onthou wie jou hoof was.
Verder is jou inligting redelik akkuraat.
@Tjoppa: Die wat die game verstaan kyk van agter die pale want dan kan jy die agterlyn bewegings en die visie van die spelers sien…ek ken menige oud Bok wat skole rugby van agter die pale bekyk op skolevlak!…
@Fair Play: jy is verkeerd, hy was toe al hoof. Huidig is die hoof Lodewyk Meyer as ek reg is
@wakker akker: as jy dom is is jy dom!
Beide verdien om daar te wees na n goeie seisoen.
My geld is op Gim:
Tuisvoordeel
Looked the better team deur jaar
Maar dan is daar rugby teenstrydighede
Kom ons wag maar tot volgende week na die uitslag bekend is
Hoop dis mooi game.
Baie geluk aan die paarliete.Dit is nou official .Sien julle “next week”.
@Fair Play: sien jou die 31 ste .
@wakker akker:
Ek verstaan nog nie jou belangstelling in Kwaggas as jy in Bellville
op skool was nie? Altwee my seuns het vir 2 jaar vir Kwaggas
se eerste span gespeel. Hulle 5 jaar uitmekaar en int Kwaggas
het in beide jare in top 3 geeindig. So misk ken jy my.
@bhkgpa: Wat verstaan jy nie.Ek gese jy moet opsoek nie ek nie.Wens ek kon prentjies opsit.Sal soveel maklikker kewees het.
@Koos Roos: @bhkgpa:
Ja Die Bult was nog al die jare ‘n verbeteringskool.
@bhkgpa: In die negentigs het ek as afloslanddros in een van die Bult se woonstelle gebly as ek daar afgelos het. Was onder die indruk dat iets sos ‘n verbeteringskool was toe. Het dit verander?
@bhkgpa:
Agge nee! Hoe kan mens vergeet wie jou hoof was? Ja hy was wel wat jy
gese het. Glo net nie hy was op so ‘n jong ouderdom al hoof nie. Hoop nie jy kry jou info ook van Google nie! Ha Ha!!! Waar was ek? Daar waar dit vuil is dankie. Nee jonger as jy. Het nog kinders op skool.
@wakker akker: moet jy op die internet rondkyk om iets te kry, duidelik ken jy geen geskiedenis nie, wat nog te sê die van kwaggas
@wakker akker: dalk was dit die plek, maar hel dit was steeds lekker dat ons kwaggas kon rol en dit nogal met ons special needs span, dink net watter special needs kwaggas gehad het as ons hulle kon wen
@bhkgpa: Daar is ook n DieBult sentrum in George vir kinders met “special needs”. Kyk maar op internet.
@wakker akker: geniet die lemoen sappie en die vuurtjie
@wakker akker: want jy het nie n clue van Die Bult skool nie of hoe?
@Fair Play: man as ek reg onthou was dit Johan Blom. Later ook die George rugby klub president en pa van Andre Blom wat vir Grey Bloem en later Amerikaanse Eagles of Kanada gespeel het, ek kan nie dit nou mooi onthou nie. hy het later ook die span se biokinetikus geword. Was ek nou daar of nie? Bult was definitief n top skool wat nie sommer verloor het nie. In my dae was dit nie onder gewig nie wel onder ouderdom, ek is nie so oud soos jy nie. Waar was jy nou weer?
@wakker akker: Snaaks hier in die beskawing staan net die verloor span agter die pale. Selfs op die groot stadiums is die seats agter die pale vir die armgatte. Vreemde kultuur daar in die kolonie.
@bhkgpa: @Fair Play: Gaan nou n vuurtjie aansteek en n lemoensappie geniet.Sien uit om julle die 31 ste te ontmoet.
@Fair Play: Moenie worry ek sal daar wees en jou blad skud.Ek weet net nog nie agter watter pale die blog bymekaarkom gaan wees nie.Los dit maar oor aan die ouer gades van vyftig.
@bhkgpa: @bhkgpa: Ek kan sien daar effe n deleksie maar nou ja.Eerstens as jy na my blog en jou sin eindig met n ? Beteken dit jy vra iets en soek n antwoord.Mens kan n vraag op n vraag vra.Ek wou toe maar net hoor wat jou aanleiding gegee het tot my sg”gebrek aan Kwagga geskiedenis’.
@wakker akker:
Nee beslis nie. Is van die Suide. Het meeste van
Kwaggas se Games gesien die jaar. Lyk ook nie
of ons jou sal kan eien die 31ste nie.
Lyk of dit meer jy is wat “under cover gaan wees”
@bhkgpa:
Jy moet ‘n ouer wees van ‘n rugbyseun neem ek aan.
Bult was beslis nie ‘n Top skool nie. In daardie jare
was daar ook onder gewig gespeel en nie ouderdom nie.
So weet nie wie probeer jy bluf nie? Ha Ha
Dit is indien jy praat van die Bult Skool op George.
Sal graag wil weet wie jou skoolhoof was daardie jare?
@wakker akker: hoekom vra jy jouself vrae? ag nee akker man, moenie nog jou inteligensie ook bevraagteken nie.
@wakker akker: Gaan dit nou oor die Lssn skool of wat?
@wakker akker: pas my, ek is die oom van so 50 wat daar sal staan met my Boishaai kêppie en sambreel, weer lyk asof dit dalk koud en nat sal wees so bring maar ietsie vir die koue 8) 8) 8)
@bhkgpa: As ek nie verplig gaan wees om op paviljoen te sit nie sal ek n draai by julle maak.Reg so oom.
@wakker akker: jy weet nie veel van kwagags se geskiedenis nie of hoe?
@wakker akker: ai die goeie ou tye darem. sien ons jou die 31ste agter die pale?
@wakker akker: hy is en hy soek n paar van die Kwagga melkkoeie vir volgende jaar
@bhkgpa: @bhkgpa: @bhkgpa: Kwaggas wou seker nie die oom se hart breek nie.Baie meer vir jou beteken as vir hulle toe julle geseevier het.Sterkte oompie.
@Fair Play: dalk speel hy nog daar erens vir een van die spanne, weet nooit sal maar sien of hy opdaag agter die pale op die 31ste indien Gim more die ding doen!
@Fair Play: Is jy n spioen van Fair Cape .
@wakker akker: ek was darem op my tyd ook in een van die top skole en het nooit in onder 19 groep verloor nie. Moet sê, ek was darem 5 jr in onder 19 groep. Toe ek vir Die Bult gespeel het, het ons kwaggas maar altyd goed op hulle hel gegee
@wakker akker:
Woon jy dan ook daar? Seker nie….. Jy weet so baie van die
span en hul prestasies. Moet n noue verbintenis hê?
@wakker akker: dan kan ek verstaan dat jy so opgewonde is oor Kwaggas se resultate, lekker man, lekker
@Fair Play: Maak so.Sien uit daarna.
@bhkgpa: Ek sal daar wees.Bellville Hoer gematrikuleer.
@wakker akker: is jy die 31ste daar? Indien wel, sal lekker wees om te hoor watter jaar jy in kwaggas was en hoe julle resultate daardie jaar was.
@ wakker akker
Ha Ha Haaaa!!!
Klink na iemand wat sy sê kan sê en dan sy man staan daarvoor.
Ek sal jou ook graag wil ontmoet. Sal heel moontlik ook Saterdag
in die Paarl wees.
@PaarlBok: jou soort.Wie de donner is jou soort.En jou stelling klink baie na n softy sin .ruk jou reg man.
@bhkgpa: Voorbarig?Les leer?Jy klink wragtig soos n onnie.Jy oordryf bietjie of is daar iets anders wat pla.Ek is jonk jy is reg.Sien uit daarna om julle ou manne saterdag te ontmoet.Geniet die blog .sekere dinge word meer voorgele om ander bloggers uit te daag in hulle siening.Elke ou het sy eie weergawe en gevoel.Ons hoef seker nie net simpatiek en gatkruiperige stelling te maak nie.Dit sal maar boring wees of hoe se oom.
@Cappie: Miskien beter “When you win say nothing, when you lose give credit to the winner”
@bhkgpa: “When you win say nothing, when you lose say less” – Paul Brown
@Predator: klink na goeie idee, sal julle daar ontmoet deur die dag. Ons kan dalk verras wees as ons sien wie is wie.
Ek dink al ons bloggers moet agter die pale sit voor die klubhuis daar by Gim op die groot dag. Sal dit nogal geniet om gesigte by die kommentaar te pas in die toekoms!
@bhkgpa: Glo my sy soort vertoef nie lank nie. Is dalk ‘n multi poster as jy my vra.
@wakker akker: ek weet nie hoe oud jy is nie maar jou voorbarige kommentaar en geen nederigheid klink vir my na n jong onervare man. jy is geregtig op kommentaar maar ek is van jongs af geleer om eerder min te sê voor n die tyd en ook nederig te bly indien my span goed gedoen het. Lyk my jy sal jou lesse op die harde manier moet leer
@wakker akker: Gim het julle klaar getrim toe dit saak gemaak het. Dis nou ontwikkelingstyd vir volgende jaar.
Marlow put up a good fight.
@Predator: Go Kwaggas
@Predator: Gim moet eers vir Drostdy wen. Hmmmmm
@wakker akker: ek dink die twee spanne weeg baie goed op teen mekaar. Die Kwaggas sal met ‘n goeie game plan moet gaan, want dus moeilik om Gim op hulle eie veld te klop. Ons kan die seisoen op ‘n goeie noot af sluit ,soos laas jaar.
Kom Gym sodat ons julle kan trim.Ons so bly om nog n geleentheid te kry.Na die wedstryd sal ek as ondersteuner kan vrede maak.Wen of verloor.As ons nie hierdie een kan deur trek nie sal ek erken Gym is beter.So Gym kom met alles en bewys as julle kan .