Bulls u18 trial teams to play the Valke

21 May 2024 at Hans Moore

# CW SQUAD
SCHOOL A/G # AW SQUAD SCHOOL A/G
1 Ethan van Wyk 1 of 14 Garsfontein 1 Aiden Holtshausen 9 of 14 Garsfontein
2 Ethan van Dyk 1 of 13 Affies 2 Justin Blom 10 of 14 Garsfontein
3 Luan vd Berg 2 of 14 Garsfontein 3 Ruan Smuts 10 of 13 Affies
4 James Schnetler 3 of 14 Garsfontein 4 Tsepiso Shikibana 5 of 8 Pretoria BH
5 JD Hattingh 2 of 13 Affies 5 Jacques Swart 11 of 14 Garsfontein
6 Katlego Shebo 1 of 8 Pretoria BH 6 Stefan Pretorius 12 of 14 Garsfontein
7 Albert Smit 3 of 13 Affies 7 Thabiso Mnebele 1 of 2 St Alban’s
8 Ruan Lippoldt 4 of 13 Affies 8 Aiden King 13 of 14 Garsfontein
9 Brooklyn Newman 4 of 14 Garsfontein 9 Tumisho Motswi 6 of 8 Pretoria BH
10 Ruben Pienaar 5 of 13 Affies 10 Ruben Groenewald 11 of 13 Affies
11 Junaide Stewart 5 of 14 Garsfontein 11 Danielson Metcalfe 1 of 2 Zwartkop
12 Janco Purchase 6 of 13 Affies 12 U Freesprong 2 of 4 Overkruin
13 Leskin Samuels 1 of 1 Menlopark 13 Ruwan van Aswegen 2 of 4 Waterkloof
14 Ntsako Ndlovu 2 of 8 Pretoria BH 14 Malcolm George 3 of 4 Waterkloof
15 Junaide Pasensie 6 of 14 Garsfontein 15 Justin Julies 2 of 2 Zwartkop
16 Thapelo Mphela 3 of 8 Pretoria BH 16 Brydon Jordaan 3 of 3 Oos-Moot
17 Werner Very 7 of 13 Affies 17 Jeffrey Singo 7 of 8 Pretoria BH
18 Ofentse Moeng 4 of 8 Pretoria BH 18 Duncon Carolis 1 of 1 Sutherland
19 Daniel Malakiya 1 of 1 Heronbridge 19 Victory Akunbiyse 3 of 4 Overkruin
20 Luan Olivier 7 of 14 Garsfontein 20 Munting Hamman 12 of 13 Affies
21 Hendre Schoeman 8 of 13 Affies 21 Zirk Meyer 13 of 13 Affies
22 Dewron Aford 1 of 3 Oos-Moot 22 Walon Oncke 4 of 4 Overkruin
23 Naylan Albertus 2 of 3 Oos-Moot 23 Ruan Enslin 14 of 14 Garsfontein
24 Thinus Oosthuizen 8 of 14 Garsfontein 24 Ronan Bastiaanse 4 of 4 Waterkloof
25 Marko Kok 1 of 4 Waterkloof 25 Tomelo Mohale 2 of 2 St Alban’s
26 Devougn Bantom 1 of 4 Overkruin 26 Ompfunna Jack 8 of 8 Pretoria BH
27 Nicolaas Grobler 9 of 13 Affies 27

25 Comments

  1. avatar
    #25 Djou

    Bulle klop die Valke 41-14!
    Oor toeskouergetalle:
    6 April: Affies vs Garsies ~ 10 000
    6 April: Bulle vs Lyon ~ 7 516
    18 Mei: Affies vs Grey Kollege ~ 15 000
    18 Mei: Bulle vs Benetton ~ 6 135
    Eish!

    ReplyReply
    22 May, 2024 at 10:15
  2. avatar
    #24 Rainier

    Dis wondelik dat die Kloof en Garsies manne bietjie haak – was gans en al te stil die afgelope paar jaar met die Bere se dominansie. As MP nou net kan wakker skrik sal die Ooste weer lekker wees.

    ReplyReply
    21 May, 2024 at 13:38
  3. avatar
    #23 Loubser

    PROEWE NIE NODIG NIE

    Persoonlik dink ek proewe is onoodig in vandag se tyd, met die dat games op tv is, en die manne dra mos almal GPS en stats word gehou ens. ek kan heeltemal verkeerd wees maar dit is net my opinie. Ek dink ook seuns kry onnodig seer partykeer by die proewe.
    ReplyReply
    21 May, 2024 at 10:55
  4. avatar
    #22 Hanswors

    #20 en 21. Stem saam dis nie vir my n skool issue nie maar net die manier waarop dit gedoen word. Ons weet egter al baie jare waaroor dit gaan maar ek raak elke keer die hoenders in as ek dit sien gebeur. In die verlede was dit seker oraait want mens het nie almal sien speel nie maar deesdae met Supersport Schools sien mens bykans almal speel en ek is dalk n aap maar ek is n ou aap en ken talent as ek talent sien. Daar is jaarliks kinders wat ingedoen word oor name en reputasies maar soos ons weet en gesien het baie onlangs dat daar tussen die wit lyne presteer moet word en name beteken niks as die span nie saam speel nie.
    Hierdie is ou nuus en dit herhaal homself elke jaar.

    ReplyReply
    20 May, 2024 at 11:04
  5. avatar
    #21 Smallies

    @Djou (Comment #20)
    My post gaan nie regtig oor watter skole se seuns gekies word nie maar meer oor watter seuns saru gekies wil he

    ReplyReply
    20 May, 2024 at 09:35
  6. avatar
    #20 Djou

    @Hanswors (Comment #18)
    @Smallies (Comment #16)
    Dit is nutteloos om net te kyk na die hoeveelheid spelers per skool.
    Kyk dieper en mens merk dat dit nie ‘n Kloof vs Garsies issue is nie.
    Daar is 11 skole waaruit die spanne saamgestel is.
    SARU se voorskrifte bepaal hoe die spanne lyk. Daar is selfs ‘n speler van Garsies wat verlede jaar Cravenweek gespeel het wat nou reserwe is.
    Waterkloof sou beslis minstens nog een speler gehad het, maar hy is o.19.
    Albei losskakels is van een skool – en albei is waarskynlik beter as enige ander losskakel.
    Daar is tans 53 spelers wat tot 46 verminder moet word.

    ReplyReply
    20 May, 2024 at 09:11
  7. avatar
    #19 Grizzly

    @Hanswors (Comment #18)
    Ek sal wag vir finale spanne voor my opinie gee maar op sigwaarde het Kloof ver te min spelers in die spanne.

    ReplyReply
    18 May, 2024 at 19:12
  8. avatar
    #18 Hanswors

    #13 Wonder. Ou Wonder jy moet versigtig te werk gaan met die one trick pony storie ….dit is presies wat gebeur het by die skool wie se truitjie jy aanhet die afgelope 11 jaar. Dit is maar van verlede jaar af wat die laer spanne meer aandag kry.

    ReplyReply
    18 May, 2024 at 10:19
  9. avatar
    #17 Hanswors

    #16 Smallies ek stem saam dat die stert die hond swaai.
    Dit is die rede hoekom ek nie verder as skool rugby se eerstepanne kyk nie presies oor hierdie storie.

    ReplyReply
    18 May, 2024 at 10:17
  10. avatar
    #16 Smallies

    @Hanswors (Comment #7)
    As daai seuns in saru se greensquads was/is is hulle basies gewaarborg om CW te speel ,saru swaai geheel en al die septer as dit by CW seleksie kom ,ek kan jou amper waarborg elke keurder in elke provinsie sit met n saru lys van voorkeur spelers….niemand sal dit oot se nie maar dis die gevoel wat ek kry….tien teen een werk dit by die eerste kontraktering na skool ook so,daar is sekere spelers wat eenvoudig deur n URC franchise gekontrakteur moet word of saru is nie happy nie….Hoe is die vir n conspiracy theory

    ReplyReply
    18 May, 2024 at 05:57
  11. avatar
    #15 BlouLou

    @Hanswors (Comment #7)
    Dit lyk my dat Garsies sekere voordele kry by die Bulle. Moet een van die trekpleisters wees wat hulle gebruik om die spelers mee lok wanneer hulle outjies vanaf hulle skole af rokkel.

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 22:38
  12. avatar
    #14 BlouLou

    @Wonder (Comment #13)
    Ag shame……. Dis nie waaroor my post gaan nie. Maar so n kak post kan mens van jou verwag.

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 22:35
  13. avatar
    #13 Wonder

    @BlouLou (Comment #8)
    Eerste keer in 11 jaar dat julle eerstes vir Garsies wen, nou wil julle sommer almal in die CW span hê, tipies Kloof. Niks minder van julle verwag nie, one trick pony.

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 18:37
  14. avatar
    #12 Wonder

    Baie geluk aan elke speler wat die spanne gehaal het.
    Ek mis Affies se 11, die seun is bitter goed, weet nie wat sy naam is nie maar in my opinie hoort hy in die begin span saam Garsies se Ruan Enslin, twee beste vleuels in Pretoria.

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 18:08
  15. avatar
    #11 Kaya 85

    …And has there ever been a Junaide in a Bulls team? This year we got TWO.
    Good luck lads!!

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 16:59
  16. avatar
    #10 Kaya 85

    Shout out to Ethan van Dyk and Ethan van Wyk…close namesakes scrumming down next to each other in the front row. Watch them both get contracts…double the name recognition.! :)

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 16:55
  17. avatar
    #9 BlouLou

    @Snelvuur (Comment #6)
    There does seem.to be a “preference ” for Affies and Garsfontein players, even if the said schools does not perform well. Getting our boys selected should be Kloofs next mission. Which gekoopte player wants to go to school knowing the chances of playing CW is almost zero compared to you neighbours.

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 15:57
  18. avatar
    #8 BlouLou

    @brentsw3 (Comment #5)
    Only our 12 is 19 years old. We have 4 under 17’s and 10 under 18 in the regular starting side.

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 15:54
  19. avatar
    #7 Hanswors

    Die feit dat jy verlede jaar GK gespeel het moet nie n waarborg wees dat jy in die CW of AW span ingesluit moet word nie.
    Dit is opvallend dat AL die inkommers in graad 11 opgeneem is in die spanne. Volgens my het meer as die helfte van die inkommers onder presteer sover die seisoen.
    Word daar seleksie beloftes aan die kinders gemaak en nou voel die keurders hulle moet die spelers kies??
    n Speler wat 2 weke terug nog in die hospitaal was en 5 dae terug steeds op krukke is is in die CW span???

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 15:23
  20. avatar
    #6 Snelvuur

    @brentsw3 (Comment #5)
    Agreed! Garsies has won one game from 7. Waterkloof, ranked top 10 on all major rankings, have the same number of players in the trials as Overkruin…

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 11:46
  21. avatar
    #5 brentsw3

    @Pamos (Comment #3)
    Very surprising given the strength of Waterkloof this year. Are some boys not perhaps over-age?

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 08:29
  22. avatar
    #4 Knight_CHS07

    @Pamos (Comment #3)
    I have concluded that certain schools have been “sanctioned” from selections. There was a blogger from the Border region who once mentioned that average players will easily make the CW / AW sides because they belong to certain schools.

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 07:26
  23. avatar
    #3 Pamos

    It’s sad to see that in the Blue Bulls region most players are selected from a couple of schools. Garsfontein have 14 players here and Waterkloof have 4? How is that fair? People always kick up a fuss when the Border or WP teams are announced.

    ReplyReply
    17 May, 2024 at 02:17
  24. avatar
    #2 beet

    @Kaya 85 (Comment #1)
    Yeah its a copy and paste listing.
    I think Junaide Stuart, Ruan Lippold and Muntingh Hamman are amongst the names that could be improved

    ReplyReply
    16 May, 2024 at 23:21
  25. avatar
    #1 Kaya 85

    Werner Vrey….not Very

    ReplyReply
    16 May, 2024 at 21:00

Leave a Reply